{"id":110624,"date":"2018-09-27T02:51:52","date_gmt":"2018-09-27T02:51:52","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-ramp-gereedheid-die-voordele-van-om-op-die-platteland-te-woon\/"},"modified":"2025-08-22T00:45:06","modified_gmt":"2025-08-22T00:45:06","slug":"ramp-gereedheid-die-voordele-van-om-op-die-platteland-te-woon","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/ramp-gereedheid-die-voordele-van-om-op-die-platteland-te-woon\/","title":{"rendered":"Ramp Gereedheid: Die Voordele van om op die Platteland te Woon"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\" height=\"44\" style=\"border-collapse: collapse;\" width=\"730\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: justify;\"><font size=\"2\">\u201cEn hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe \u2019n merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word; sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het.\u201d (Openbaring 13 verse 16 en 17)<b><\/b><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"Ramp Gereedheid: Die Voordele van om op die Platteland te Woon image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/city.jpg\" style=\"float: right; width: 300px; height: 413px; margin: 10px;\">Deur al ons luideprotes oor die <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/end-time-prophecy\/die-merkteken-van-die-dier-wat-dit-is-en-hoe-om-dit-te-vermy.html\">merkteken van die dier<\/a>, is die een punt wat almal nie opmerk is dat die tyd gaan aanbreek, dat \u201cniemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dat dit belangrik en voor die hand liggend is, dat die belangrikste geestelike voorbereiding is. Dat Yahuwah ook wil h\u00ea dat gelowiges sowel ook fisiese voorbereiding moet maak. Dit is waarom Hy die Bybelse profesie\u00eb gegee het \u2013 sodat Christene kan weet wat gaan gebeur, en om geestelik en <i>fisies <\/i>gereed te maak.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Vlug uit die Stede!<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">\u0149 Belangrike deel van fisiese voorbereiding is om uit die stede te gaan. In die dae vorentoe, sal die stede hoogs gevaarlik wees. In die stad is jou bestaan geheel en al afhanklik om in staat te wees om voedsel en water, huur en elektriese rekeninge te betaal, en om gas te aan te koop ens.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Met ander woorde, is jou vermo\u00eb om in die stede te bestaan afhanklik van jou vermo\u00eb om te koop en te verkoop. Dit is vir hierdie rede dat dit gebiedend is dat al Yahuwah se volgelinge begin om voorbereidings te tref om uit die stede te gaan. Dit is nie net iets wat oornag kan plaasvind. Dit neem baie gebede en goddelike leiding, daarom moet niemand dit uitstel om die proses te begin.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Kweek jou eie groente<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Die plattelandse lewens omstandighede is baie belangrik vir die laaste geslag. Dit is nie net alleen goed vir jou fisiese gesondheid, maar laat dit toe vir geleenthede om jou eie voedsel te kweek. Begin om te soek op die platteland na \u0149 plek waar jy in beheer is oor jou eie voorsiening kan wees. Verkry kennis oor watter voedselsoorte die beste in jou omgewing groei. Elke plek op aarde het sekere stapelvoedsels wat die beste groei in daardie klimaat omstandighede. Verkry die kennis oor wat die beste verbou kan word in jou omgewing waar jy woon.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Daar moet onthou word dat generiese hibriede saad nie plante kan voortbring om meer plante te verkry. Maak seker om nie generiese sade te gebruik sodat jy altyd plante sal h\u00ea om te plant vir die volgende oes. As jy nog nooit \u0149 tuin bewerk het, begin om navorsing te doen. Dit is die vernuf wat elkeen sal benodig.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Ramp Gereedheid: Die Voordele van om op die Platteland te Woon image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/farm-girl-and-dog.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Voedsel preservering en berging<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Bykomend in die verbouing van jou eie voedsel, verkry kennis oor die beste verskeie maniere om voedsel te preserveer wat jy verbou in jou eie klimaat en omgewing.<\/p>\n<div style=\"text-align:justify\">Verkry ook die kennis om dro\u00eb voedsel te preserveer. Bloekomblare wat by dro\u00ebbone gevoeg word sal insekte uithou. Eiers wat in \u0149 glas water met koeksoda geplaas word, kan geb\u00eare word vir een jaar. Hierdie inligting is wat die vorige geslagte van geweet het, maar het dit verlore gegaan deur die mense van vandag, wat maklike toegang het tot markte en kruidenierswinkels.<\/div>\n<p style=\"text-align:justify\">Gedurende hierdie laaste tye, is baie van die voedsel gebrekkig aan voedingswaarde. Die beginsel om te eet vir optimale voedingswaarde is baie meer belangrik as om \u0149 beperkte groente dieet te volg. Elkeen se dieet behoeftes is verskillend, en moet dit in ag geneem word. Op die platteland kan jy hoenders, bokke , skape, en selfs ook \u0149 koei aanhou. As daar &#8216;n dam is kan dit self met vis gevul word. Die gedagte is dat vars en gesonde diere besit moet word. Diere wat vir kommersi\u00eble doeleindes aangehou word, dikwels siektes het, en vol antibiotika is.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit neem tyd om te leer hoe om in onafhanklikheid te lewe van die kommersi\u00eble verboude voedsel bronne. Begin nou daarmee!<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">In \u0149 plattelandse omgewing, is daar ook die geleentheid om verbintenisse te maak met ander wat in die nabyheid woon. Maak kennis. Leer oor die produkte wat hulle verbou. Deur jou in staat te stel te word om ruilhandel toe te pas is een manier om aan jou familie te voorsien wanneer die vermo\u00eb om te koop en te verkoop van jou weggeneem word.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Ramp Gereedheid: Die Voordele van om op die Platteland te Woon image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/food-prep.jpg\" style=\"width: 700px; height: 420px;\"><\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Hoe is die water beskikbaarheid?<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Wanneer daar gesoek word na eiendom in die platteland, maak seker van die waterbron dat dit nie afhanklik is van elektrisiteit. \u0149 Aanhoudende stroom of waterval om te voorsien aan water is ideaal, maar nie die oplossing. Daar is ander opsies, soos sonpanele, windpompe, handpompe en putte. Sommige het fonteine wat ontwikkel kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Baie streke van die w\u00eareld vergader re\u00ebnwater vanaf die dakke. Deur \u0149 goeie suiwering sisteem, kan dit gebruik word as drinkwater. Wat ook al die waterbron is, maak seker dat daar \u0149 manier is om toegang te h\u00ea wanneer jy nie meer langer elektrisiteit kan aankoop. Sonder water, het \u0149 stukkie grond geen waarde.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Ramp Gereedheid: Die Voordele van om op die Platteland te Woon image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/countryside-creek-cows.jpg\" style=\"width: 700px; height: 468px;\"><\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Klimaat bekommernisse<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Klimaat uiterstes voorsien aan unieke uitdagings vir \u0149 plattelandse leefwyse. Streke met uiterse hitte benodig navorsing om hulle huise natuurlik te ventileer, net soos steke met uiterste koue daar benodig sal word vir alternatiewe bronne vir verhitting, wat nie afhanklik is van elektrisiteit.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">\u0149 Eenvoudige lewe, wat in rustigheid deurgebring word op die platteland, dit geskik is om jou karater te ontwikkel wat geskik sal wees vir die Hemel. Die konstante kunsmatige stadslewe, en die volhoubare blootstelling aan w\u00eareld standaarde, dit \u0149 beslissende uitwerking het op die siel. Kinders kan veral groot gemaak word in \u0149 plattelandse omgewing. Die lewe in die natuur die hart versterk in die Skepper.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>\u0149 Plattelandse leefwyse is nodig vir die laaste geslag<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit is nie moontlik om so \u0149 leefwyse verandering te maak sonder \u0149 selfopoffering of goddelike leiding. Dit verg baie deeglike denke en voorbereiding om hierdie verandering te maak en op \u0149 goed beplande manier. Alhoewel, as jy alle toevertrou aan die Vader, sal Hy jou lei na die plek wat reg vir jou is. Hy sal jou in staat stel om die nodige veranderinge te maak, sodat jy en jou familie veilig mag wees in die dae vorentoe.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit is \u0149 proses wat tyd sal neem, en daar is nie baie tyd oor! Bid om leiding. Begin om inligting te versamel, en soos jy daarmee besig is, sal jy sien wat die volgende stap is om te doen. Die tyd gaan aanbreek wanneer jy nie in staat sal wees om te koop of te verkoop tensy jy daartoe instem om die merkteken van die dier te ontvang. Maak gereed vir daardie tyd, en vlug uit die stede na blyplek in die platteland, waar jy jou eie voedsel kan verbou, en om te vry te wees van die inmenging van die vyand.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Ramp Gereedheid: Die Voordele van om op die Platteland te Woon image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/country-living.jpg\" style=\"width: 700px; height: 700px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":227652,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110624","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-christian-living"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Ramp Gereedheid: Die Voordele van om op die Platteland te Woon - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Ramp Gereedheid: Die Voordele van om op die Platteland te Woon - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cEn hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe \u2019n merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word; sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T00:45:06+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/disaster-preparedness-country-living-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/\",\"name\":\"Ramp Gereedheid: Die Voordele van om op die Platteland te Woon - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/disaster-preparedness-country-living-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2018-09-27T02:51:52+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T00:45:06+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/disaster-preparedness-country-living-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/disaster-preparedness-country-living-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Ramp Gereedheid: Die Voordele van om op die Platteland te Woon\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Ramp Gereedheid: Die Voordele van om op die Platteland te Woon - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Ramp Gereedheid: Die Voordele van om op die Platteland te Woon - Worlds Last Chance","og_description":"\u201cEn hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe \u2019n merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word; sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T00:45:06+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/disaster-preparedness-country-living-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/","name":"Ramp Gereedheid: Die Voordele van om op die Platteland te Woon - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/disaster-preparedness-country-living-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2018-09-27T02:51:52+00:00","dateModified":"2025-08-22T00:45:06+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/disaster-preparedness-country-living-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/disaster-preparedness-country-living-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-benefits-of-country-living\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Ramp Gereedheid: Die Voordele van om op die Platteland te Woon"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110624","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110624"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/227652"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110624"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}