{"id":110613,"date":"2018-09-27T02:42:51","date_gmt":"2018-09-27T02:42:51","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-ramp-gereedheid-die-christen-se-plig\/"},"modified":"2025-08-22T00:35:55","modified_gmt":"2025-08-22T00:35:55","slug":"ramp-gereedheid-die-christen-se-plig","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/ramp-gereedheid-die-christen-se-plig\/","title":{"rendered":"Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig"},"content":{"rendered":"<h3><b><a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/view-video\/2059\/die-7-basuine-van-openbaring-voorskou.html\"><img decoding=\"async\" alt=\"Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/2059-1-trumpets-trailer-narrated-afrikaans.jpg\" style=\"margin-left: 15px; margin-right: 15px; float: left; width: 290px; height: 406px;\"><\/a>Is jy gereed vir die dae vorentoe? Weet jy <i>hoe <\/i>om daarvoor voor te berei?<\/b><\/h3>\n<p>Sonder enige twyfel leef ons in die sluitings dae van die aarde se geskiedenis. Gedurende die jare in die verlede, as enigiemand gepreek het oor die einde van die w\u00eareld was daarmee gespot, en is dit verwerp. Nou, ondanks die onlangse w\u00eareld gebeure, word mense wakker oor die ernstige tye waarin ons leef.<\/p>\n<p>Die besef dat die einde naby is, het \u0149 penarie onder gelowiges veroorsaak. Met die kennis dat einde naby is, wat is die Christen se plig?<\/p>\n<p>Dit voor die handliggend is, dat die mees belangrike voorbereiding wat enigiemand kan doen, is om geestelik gereed te wees. Dit is iets wat gedoen moet word op \u0149 individuele grondslag. Niemand kan gered word deur iemand anders se verhouding met die Vader. Wat omtrent <i>fisiese<\/i> gereedheid? Sommige Christene vrees dat fisiese gereedheid \u2018te kort skiet aan geloof in Yahuwah se alvermo\u00eb om te voorsien.<\/p>\n<p>Die waar is, dat fisiese voorbereiding vir die dae vorentoe \u0149 Bybelse opdrag is. Dit wys nie heen aan \u0149 tekort aan die geloof van Yah. Die teendeel is, dat ontelbare gedeeltes in die Skrif leer oor die belangrikheid van om jou geloof uit te lewe deur fisiese voorbereiding!<\/p>\n<p>Salomo Verklaar:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c \u0149 Skrander mens sien die onheil en verberg hom, maar die eenvoudiges gaan verder en word gestraf.\u201d (Spreuke 22 vers 3)<\/p>\n<p>Hebre\u00ebrs 11 hou aan ons Noag voor as voorbeeld.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDeur die geloof het Noag, toe hy \u2019n goddelike waarskuwing ontvang het aangaande wat nog nie gesien was nie, met eerbiedige vrees die ark gereed gemaak tot redding van sy huisgesin, waardeur hy die w\u00eareld veroordeel het en \u2019n erfgenaam geword het van die geregtigheid wat volgens die geloof is.\u201d (Hebre\u00ebrs 11 vers 7)<\/p>\n<p>As Yahuwah vir Noag en sy familie <i>bewaar<\/i> het van die vloed. Hy verseker die mag gehad het om so te doen! Alhoewel, Noag sy samewerking moes gee. Yahuwah het die gewaarskuwing gegee, maar dit het van Noag afgehang om te handel oor die waarskuwing.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/ark.jpg\" style=\"width: 550px; height: 358px;\"><\/p>\n<p>Soortgelyk, was Josef om voor te berei vir die sewe jare van hongersnood. Gedurende die sewe jaar van oorvloed, het hy reuse skure gebou om die graan te berg vir gebruik gedurende die komende hongersnood. Yah <i>kon <\/i>manna stuur om die lewens te bewaar gedurende die sewe jaar van hongersnood. Hy het die mag besit om so te doen!<\/p>\n<p>Dit is nie hoe Hy optree.<\/p>\n<p>Yah gee waarskuwings. Dit hang van ons af om te reageer oor daardie raad. Deur ag te slaan oor die bevel en om voorbereiding te tref, lewe ons, ons geloof uit op die woord van Yah. Die Skrif bevat die fynste besonderhede oor waarskuwing van die toekomstige gebeure. Die profesie\u00eb openbaar aan ons dat daar tyd gaan kom, wanneer almal war weier om die <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/end-time-prophecy\/die-merkteken-van-die-dier-wat-dit-is-en-hoe-om-dit-te-vermy.html\">merkteken van die dier<\/a> te ontvang, die reg ontneem sal word om te koop of te verkoop.<\/p>\n<p>Natuurlik het Yahuwah die mag om Sy volgelinge te bewaar deur so \u0149 krisis. Alhoewel, die verhale van die Skrif openbaar dat gelowiges nie moet terug sit, en op hulle gemak moet wees, en om te verwag dat Yahuwah vir alles moet voorsien.<\/p>\n<p>Yahuwah handel met Sy volgelinge deur hulle poging te se\u00ebn, maar dat elkeen doen wat hy kan om voor te berei. Eerstens moet daar vir goddelike leiding gevra word. Bid in die besonder. Besonderse gebede, ontvang besonderse antwoorde. Volgende, begin om inligting te versamel. Soos jy daarmee besig is, sal jy gewys word wat die volgende stap sal wees om te neem. Die volgende, en die volgende.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/girl-praying.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Op die weg van elke stap, bid vir dit in die besonderheid, versamel inligting, en beur vorentoe in geloof. Yahuwah sal met jou meerwerk om jou te lei op die pad wat vir jou die veiligste is. Moenie verwag om op dieselfde manier as ander gelei te word.<\/p>\n<p>Daar is gerustheid in getalle, en dikwels kyk mense vir bevestiging dat hulle die regte ding doen, deur hulle self te omring met ander wat besig is (of glo) om dieselfde te doen.<\/p>\n<p>Alhoewel, dit \u0149 strik kan wees. Groepe trek meer aandag. Yah se volgelinge word geroep om alleen te staan, en dit is veiliger om verspreid te wees. \u0149 Klompie hier, en \u0149 klompie daar wat rustig lewe minder aandag trek.<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/clinging-on-1.jpg\" style=\"margin-left: 15px; margin-right: 15px; float: right; width: 375px; height: 562px;\">Elkeen benodig Yah se individuele leiding omdat elkeen in sy besonderde omstandighede uniek is. Elke land is verskillend, en so is die klimaat en wette van elkeen. Elke familie, en elke individu, het sy besonderse behoeftes, wat direkte goddelike leiding vereis.<\/p>\n<p>Dikwels wil mense kennis maak met ander wat ook voorbereiding tref vir die dae vorentoe. Weer kyk hulle na getalle vir veiligheid. Hulle wil die versekering h\u00ea van \u0149 netwerk van vennote wat ook dieselfde denke het as wat hulle doen.<\/p>\n<p>Daar is niks daarmee verkeerd, maar daar moet onthou word dat jou veiligheid in die hande van Yahuwah is. \u201cDie perd word reggemaak vir die dag van die geveg, maar die oorwinning is deur die Here.\u201d (Spreuke 21 vers 31)<\/p>\n<p>Netwerke met ander moet <i>alleen<\/i> geskied nadat daar duidelik gewys word deur Yahuwah dat dit Sy wil is. \u0149 Groep is net so sterk as sy swakste skakel. Jy moet \u0149 netwerk met ander bevestig as Yah jou direk dit beveel, dat hierdie mense is betroubaar en veilig om te vertrou.<\/p>\n<p>Alleenlik is dit Yahuwah wat weet wat die toekoms inhou; Hy weet wie sal getrou bly aan Hom gedurende die dae vorentoe. Enigiemand kan se: \u201cEk is te oud, en te swak, en te arm om voor te berei.\u201d Daar moet onthou word dat jy dit nie deur jou eie krag doen, Yahuwah sal saam met jou werk, maar dat jy jou deel moet doen as deel van jou lewende geloof.<\/p>\n<p>Jakobus verklaar:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWAT baat dit, my broeders, as iemand s\u00ea dat hy die geloof het, maar hy het nie die werke nie? Di\u00e9 geloof kan hom tog nie red nie? As daar nou \u2019n broeder of suster naak is en aan die daaglikse voedsel gebrek het, en een uit julle sou vir hulle s\u00ea: Gaan heen in vrede, word warm, word versadig, maar julle gee hulle nie wat vir die liggaam nodig is nie \u2014 wat baat dit? Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar iemand sal s\u00ea: Jy het die geloof en ek die werke. Toon my jou geloof uit jou werke, en ek sal jou uit my werke my geloof toon.\u201d ( Jakobus 2 verse 14 tot 18)<\/p>\n<p>Daar is nie tyd om foute reg te maak. As jy jou ten volle wil onderwerp aan die Vader, en jy toegewyd wil wees om Sy leiding te ontvang in alle dinge, sal Hy jou, en jou familie lei op die weg wat veilig is om te volg.<\/p>\n<p>Moenie uitstel! Begin! Daar is nie meer baie tyd oor! As jy wag totdat die hoofopskrifte \u0149 noodtoestand aankondig, het jy te lank uitgestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/beach-praying.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":227593,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110613","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-christian-living"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Is jy gereed vir die dae vorentoe? Weet jy hoe om daarvoor voor te berei? Sonder enige twyfel leef ons in die sluitings dae van die aarde se geskiedenis. Gedurende die jare in die verlede, as enigiemand gepreek het oor die einde van die w\u00eareld was daarmee gespot, en is dit verwerp. Nou, ondanks die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T00:35:55+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/disaster-preparedness-the-christian-duty-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/\",\"name\":\"Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/disaster-preparedness-the-christian-duty-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2018-09-27T02:42:51+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T00:35:55+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/disaster-preparedness-the-christian-duty-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/disaster-preparedness-the-christian-duty-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig - Worlds Last Chance","og_description":"Is jy gereed vir die dae vorentoe? Weet jy hoe om daarvoor voor te berei? Sonder enige twyfel leef ons in die sluitings dae van die aarde se geskiedenis. Gedurende die jare in die verlede, as enigiemand gepreek het oor die einde van die w\u00eareld was daarmee gespot, en is dit verwerp. Nou, ondanks die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T00:35:55+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/disaster-preparedness-the-christian-duty-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/","name":"Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/disaster-preparedness-the-christian-duty-afrikaans.jpg","datePublished":"2018-09-27T02:42:51+00:00","dateModified":"2025-08-22T00:35:55+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/disaster-preparedness-the-christian-duty-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/disaster-preparedness-the-christian-duty-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/disaster-preparedness-the-christians-duty\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110613","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110613"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/227593"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110613"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}