{"id":110584,"date":"2017-09-14T10:47:45","date_gmt":"2017-09-14T10:47:45","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-onder-die-skadu-van-sy-vlerke-om-te-skuil-in-die-geheimeplek-van-die-allerhoogste\/"},"modified":"2025-08-22T00:08:23","modified_gmt":"2025-08-22T00:08:23","slug":"onder-die-skadu-van-sy-vlerke-om-te-skuil-in-die-geheimeplek-van-die-allerhoogste","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/onder-die-skadu-van-sy-vlerke-om-te-skuil-in-die-geheimeplek-van-die-allerhoogste\/","title":{"rendered":"Onder die Skadu van Sy Vlerke: Om te Skuil in die Geheimeplek van die Allerhoogste"},"content":{"rendered":"<h3 align=\"center\"><em><br \/>\nDie Hemele doen \u0149 beroep op gelowiges om hulself te versteek<br \/>\nin die geheime plek van die Allerhoogste.<\/em><\/h3>\n<h3 align=\"center\"><em><\/em><br \/>\n <\/h3>\n<h3 align=\"center\"><em><img decoding=\"async\" alt=\"Hurricane Irma and Nevis\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/under-the-shadow-afrikaans.jpg\" style=\"width: 700px; height: 445px;\" title=\"\"><\/em><br \/>\n <\/h3>\n<p> <\/p>\n<table bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\" style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p align=\"center\"><font size=\"2\"><strong><\/strong><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><\/strong><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\"><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\">Die sikloon Irma was die grootste orkaan wat nog ooit opgeteken is in die Atlantiese Oseaan. Selfs die magtige kragte van die natuur kan nie \u0149 enkele nederige gelowige oorrompel wat aanspraak maak op die magtige beloftes van Yah.<\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p align=\"center\"> <\/p>\n<p> <\/p>\n<p align=\"center\"><em><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"The island of Nevis in the Caribbean\" height=\"467\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/nevis-beach-1-1.jpg\" title=\"\" width=\"700\"><\/em><\/p>\n<p> <\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"> Die eiland Nevis in die Karibiese eilande.<\/font><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Siklone is een van die dodelikste kragte van die natuur wat bekend is aan die mens. \u0149 Sikloon kan \u0149 2 \u2013 Ton voertuig rondgooi of dit die speelgoed van \u0149 kind is. Sy kragtige winde kan dakke afwaai van geboue, en niks oorlaat op hulle pad as net \u0149 hoop van rommel. Die grootte van storms wat gepaardgaan met sulke monsteragtige stormwinde skep hulle eie gevaar. Hoe kan \u0149 weerlose familie met drie jong kinders in die ouderdomsgroep vanaf 8, 5 en 2 jaar, so \u0149 ongelooflike gevaarlike omstandigheid oorleef?<\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><b>Bly jou anker vas in die lewenstorm?<\/b><b><i><sup><\/sup><\/i><\/b><\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><i>Bly jou anker vas in die lewenstorm,<br \/>\nAs die wolke swart in die blou lug vorm?<br \/>\nAs die vloedgety elke kabel rek,<br \/>\nSal jou anker sleep of vaster trek?<sup>1<\/sup><\/i><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit was die werklikheid wat die familie<sup>2<\/sup> in die aangesig gestaar het wat gewoon het op die eiland Nevis.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Dit was Dinsdag, die 5de September, 2017, op die klein Karibiese eiland Nevis met \u0149 bevolking van 15,000 mense. Die stille wind, en die skoon sonnige hemel het gestaan in die kontras met die spanningsvolle aankoms wat ons daardie dag bereik het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Byna die grootte van Texas, was Irma besig om haar pad na ons aan te pak, en die dodelike sikloon-sterk winde van 300 km\/u, met stormsterk winde van meer as 320 km\/u, en &#8216;n gevaarlike golwe.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">\u0149 Week tevore het ons gehoor van \u0149 waarskuwing van \u0149 moontlike naderende sikloon, maar dit was te vroeg om daarvan iets te maak, ons woon al meer as 5 jaar op die Karibiese eilande, en het net ondervinding gehad van storms nou en dan.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Maandag, \u0149 dag voor die Sikloon ons sou tref, was Irma \u0149 kategorie 3 sterkte sikloon. Maandagaand het ons gevind dat sommige van die orkaan afsluiters nie wou toemaak omdat die hout krom getrek was, en dat daar ook boute was wat weg is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Dinsdag oggend toe ek besig was om die Bybel te lees deur die gedeelte van Jesaja 59 vers 19 \u201d Want Hy sal kom soos \u0149 saamgepersde stroom wat die asem van Here aandrywe.\u201d Ek het Yahuwah gedank vir hierdie voorsienigheid en versekering, en ek het my verbeel dat daar \u0149 engel was wat tussen ons en die sikloon gestaan het, en ges\u00ea het: \u201cWind moet hulle nie aanraak.\u201d Ek was gekonfronteer met die gedagte dat ek in die Hande was van die Meester van die natuur.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Daardie oggend het ons verneem dat Irma in intensiteit toegeneem het van &#8216;n kategorie 3 na &#8216;n kategorie 5 sikloon terwyl dit na warm water met lae vertikale windvlaktes gegaan het. Irma was die grootste sikloon wat die Atlantiese Oseaan nog ooit beleef het, en sal die Noordelike \u2013 Leeward &#8211; eilande eerste tref, waarvan St Kitts en Nevis ingesluit was. Die voorspelling dat die sikloonbaan en die oog van die sikloon regdeur St. Kitts en Nevis sal deurbeweeg<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"andrew 1992 vs. irma 2017\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/hurricane-irma-vs-hurricane-andrew-1.jpg\" title=\"\"> <span><\/span><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"> Satelliet beelde wat die relatiewe grootte van die Orkaan Andrew, ook \u0149 kategorie 5 orkaan, met die orkaan Irma vergelyk het.<\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Sedert die begin om inligting op te teken, was daar alleenlik net drie kategorie 5 siklone wat die Verenigde State getref het: \u201cDie Werkersdag\u201d sikloon van 1935; die sikloon Camille, gedurende 1969; en Andrew gedurende 1992. Sikloon Irma het alle kategorie\u00eb oortref. Kategorie 5 siklone word voorbehou vir storms wat wind snelhede van 250 km\/u oorskry. Orkaan Irma se wind snelhede het 295 km\/u bereik, wat sommige kommentators laat voorstel het dat, \u0149 nuwe kategorie van sikloon bygevoeg moet word volgens die skaal van 6, en waarvan daar voorheen nog nooit van gehoor was. Die absolute grootte van Irma is die onverstaanbare deel. Dit het elke storm wat voorheen bekend was verdwerg.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Ek was bang dat ek nie in staat sal wees om te staan, en is dankbaar wat ook al gebeur het. Ek het geglo dat dit Yahuwah se volkome wil vir ons lewens was, en wat ook al Hy toegelaat het vir ons ewige goedheid. Dus het ek Hom gevra om kalm te bly, in vertroue en dankbaarheid.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Nadat ek die internet gebruik het om inligting te versamel oor \u0149 kategorie 5 sikloon om te bepaal wat om te verwag. Het ons besluit om in \u0149 vertrek in die kelder te skuil met een deur en venster wat gerig is na die Atlantiese Oseaan. Toe het ons aan ons kinders verduidelik in die ouderdomsgroep van 8, 5 en 2, dat ons daar sal slaap omdat ons geglo het dat die toenemende storm heel moontlik die dak van die huis sou afwaai, en groot skade sal veroorsaak, maar dat die engele ons sal beskerm soos hulle gedoen het met Noag en sy gesin gedurende die vloed. Ons het \u0149 broeder ouderling en sy drie jaar oue kleinseun gevra om by ons te kom bly.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Dinsdag middag, het ons ingegaan in die vertrek in die kelder, met komberse en handdoeke, water en eetgoed. Ons het die bokke en die hoenders in \u0149 groter vertrek langsaan gesit.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"margin-bottom:.0001pt; text-align:justify\">Daardie aand het ons gesing: \u201c<i>Bly jou anker vas in die lewenstorm?,\u201d <\/i>\u201dOnder Sy vleuels,\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"margin-bottom:.0001pt; text-align:justify\"><i> \u201c<\/i>Ons Toevlug in die Tyd van Storm?,\u201d \u201cOns Bou op die Rots,\u201d en is dit Wel Met Jou Siel.\u201d Ons het enkele voorbeelde gelees uit die Bybel hoe Yahuwah teenwoordig is in \u0149 tyd van benoudheid.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Soos die kinders aan die slaap geraak het, het ek ook my gaan neerl\u00ea. Ek het na die klank opname van die boek geluister, <i>Die Plan van Stryd en Gebed<\/i>, omdat ek onthou het , dat dit \u0149 verhaal is oor \u0149 familie wat \u0149 sikloon sien aankom het, en wat onder die eetkamertafel geskuil het, en by Yahuwah gepleit het om hulle te red, en gevind het dat alles rondom hulle verwoes was, en met die uitsondering waar hulle gebly het. Ek het na daardie verhaal verskeie kere geluister gedurende die nag. Sommige mense het ges\u00ea dat die sikloon ons sal tref ongeveer 02h00 die oggend, en ander het weer ges\u00ea die volgende oggend, Woensdag ongeveer 08h00 die oggend.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Later die nag, het ek gesien dat alles verdwyn het en al waarvan rekenskap gegee kon word was my lewe, omdat Yahuwah dit gesien het wat ek oorwin het, en wat nog moet oorwin word. Die ooreenkoms tussen my en Yahuwah was Sy beloftes. Ek het gevoel dat al was wat ek oor het, en hulle het so kosbaar geword. Ek het die beloftes vermeld wat in Psalm 45, en Psalm 121 gevind word en wat besonders vertroostend was, en daaraan kon vaskleef<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"margin-bottom:.0001pt; text-align:justify\"><i>Yah is vir ons \u0149 toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy \u0149 ho\u00eb mate beproef. Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die see. Laat sy waters bruis, laat hulle skuim; laat die berge bewe deur sy onstuimigheid! Sela. Die stroompies van \u0149 rivier maak die Godstad bly, die heiligste van die woninge van die Allerhoogste. (Psalm 46 verse 1 tot 5). <\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"margin-bottom:.0001pt; text-align:justify\"><i>Ek slaan my o\u00eb op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van Yahuwah wat hemel en aarde gemaak het. Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie. Yahuwah is jou Bewaarder; Yahuwah is jou skaduwee aan jou regterhand. Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie. Yahuwah sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar. Yahuwah sal jou uitgang en ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid, (Psalm 121). <\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"margin-bottom:.0001pt; text-align:justify\"><i> <\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Regdeur die nag het ons niks gehoor of enigiets gevoel, daar was \u0149 kort tydjie toe ek \u0149 bietjie wind gehoor het, maar niks anders sterker as wat ons hoor wanneer swaar re\u00ebn val. Ons sou die orkaan kon gehoor het, en ook gevoel het, omdat een van die vensterbanke stukkend was van vro\u00ebere orkane, en die orkaan afsluiters het nie die venster geheel en al verse\u00ebl, en het ons verwag dat re\u00ebn deur die openinge sou inwaai van die afsluiter. Dit het ook nie gebeur.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Toe ek die m\u00f4re wakker word, het ek gedink dat die orkaan sal ons om 08h00 die oggend ons tref, omdat dit steeds besig is om sy weg te baan. Ons het die radio aangeskakel en te wete gekom dat dit alreeds verby was! Ek kon dit nie glo nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Soos ons na buite beweeg het ons net \u0149 paar gebreekte takke gevind in die tuin,maar selfs die hoenderhok wat \u0149 oop ingang gehad het en was daar geen mure wat binnekant nat geword het! Ons het neer gekniel en Yahuwah gedank vir Sy ongelooflike en genadige beskerming en liefdevolle versorging.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Daar was watervloede tydens die dag van die sikloon en daarna. Die pad voor ons huis het in volle rivier verander. Daar was opruiming wat gedoen moes word op die hele eiland. Irma het noord beweeg om saggies te beweeg oor die eiland Nevis.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Yahuwah was Die Toevlug. Hy was Die Skuilplek in die tyd van storm. Hy is die skuilplek in elke storm van die lewe.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Yahuwah is getrou en hou Sy beloftes.<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"St. Bart\u2019s after Hurricane Irma\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/after-hurricane-irma-1-1.jpg\" title=\"\"><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"> Nadat Orkaan deur beweeg het, en al wat oorgebly het van huise op St. Bart was \u0149 rommelhoop.<\/font><\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><b><i>\u0149 Skuilplek in die Tyd van Storms<\/i><\/b><\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><i>Yahuwah\u2019s ons Rots, ons skuil by Hom,<br \/>\nOns toevlug in die tyd van storm;<br \/>\nDaar sal ons wag totdat Hy kom,<br \/>\nOns toevlug in die tyd van storm! <sup>3<\/sup><\/i><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Yahuwah kommunikeer met Sy kinders deur verskeie maniere. Hy praat met hulle deur die Skrif, deur indrukke in die hart deur die Heilige Gees, en Hy praat met hulle deur die natuur. Gewoonlik fokus gelowiges op die mooiheid van die natuur, die versorging wat die Skepper demonstreer op die manier hoe Hy vir die vo\u00ebls van die hemel voorsien, en die lelies van die veld. Hy kan sowel ook spreek deur die vernietigende mag van die natuur.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Kategorie 5 siklone is so kragtig, en word daar dikwels na hulle verwys as \u0149 \u201chandeling van God.\u201d Irma het verseker hieraan voldoen. Die stormwinde aan die buitekant van die orkaan was so ongelooflik sterk dat hulle in werklikheid die water vir kilometers aan die stande van die Bahamas opgesuig het. Dit was die verskynsel wat die weerkundige Angela Fritz van die Washington Post beskrywe het, en was dit voorheen ongekend en was dit net deur teorie\u00eb beskryf dat dit moontlik sal wees.<sup>3<\/sup><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit is belangrik om hierdie dinge te weet omdat Yahuwah hierdie dinge toelaat om te gebeur sodat dit gebruik kan word, vir ons groter geestelike heil.<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"A photo posted on September 8, 2017, from Twitter user, Adrian, shows the missing ocean\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/missing-ocean-1-1.jpg\" title=\"\"><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"> \u0149 Foto wat geplaas was gedurende die 8ste September 2017, deur die Twitter gebruiker Adrian wys die oseaan wat opgesuig is sov\u00ear as wat die oog kan sien.<\/font><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Amos 3, bevat \u0149 belofte wat kosbaar is vir die harte van alle gelowiges: \u201cWant Adonai doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.\u201d (Amos 3 vers 7) Terwyl die teks ooglopend en hoofsaaklik verwys na Yahuwah wat die toekoms openbaar deur profesie\u00eb, is die beginsel wat Yahuwah openbaar net sowel van toepassing is op die natuur.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Toe Yahuwah reageer het op Job se vraag, het Hy \u0149 reeks van vrae gevra wat beplan was om die Almagtige se mag te vergelyk tot die van die mens se swakheid en onbelangrikheid.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Daarna het Yahuwah Job uit \u0149 storm geantwoord en ges\u00ea: Wie maak die raadsbesluit daar tot duisternis met woorde sonder kennis? Gord dan soos \u0149 man jou heupe \u2013 dan sal Ek jou ondervra, en onderrig jy My. Waar was jy toe Ek die aarde gegrond het? gee te kenne as jy insig het. Wie het sy afmetinge bepaal? \u2013 Jy weet dit mos? Of wie het daaroor die meetsnoer gespan? (Job 38 verse 1 tot 5).<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Vanaf hier vra Yahuwah self meer aangewysde vra:<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">En wie het die see met deure afgesluit toe dit uitgebreek uit die moederskoot voortgekom het? (Job 38 vers 8).<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Het jy gekom by die bronne van die see? En het jy rondgewandel in die binneste diepte van die w\u00eareldvloed? Omvat jou begrip die breedtes van die aarde? Gee te kenne as jy dit alles weet. (Job 38 vers 16 tot 18).<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Hierdie is vrae wat die menigtes nooit enige gedagte oor koester. Tog wanneer rampe gebeur, is dit van kardinale belang dat hulle gesien word as aankondigers van die gebeure wat aan die kom is. Dit is die enigste rede waarom Yahuwah of: 1) verwoestende storms deur Homself stuur; of 2) om bose mense met hulle bose agendas om die weer te manipuleer, en kunsmatig toestande skep wat rampspoedig is vir die massas. Orkaan Harvey, \u0149 kategorie 4 orkaan, was vinnig gevolg deur orkaan Irma, orkaan Jose (is tans \u0149 bedreiging met die tyd van die skrywe<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Moenie die fout begaan om natuurrampe te verontagsaam as van geen belang nie. Yahuwah het aan Job gevra: \u201c Het die re\u00ebn \u0149 vader? Of wie verwek die doudruppels? Uit wie se moederskoot kom die ys te voorskyn ? En die ryp van die hemel \u2013 wie baar dit?\u201d (Job 38 verse 28 en 29). Hierdie is nie ydele vrae. Hier, neem Yahuwah die volle verantwoordelikheid vir die weerpatrone van die aarde. Hy volstaan nie daar. Hy prontuit verklaar dat die uiterstes van die weerpatrone sal gebruik word op die tyd van die einde.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Het jy gekom by die skatkamers van die sneeu? En het jy die skatkamers van die hael gesien, <i>wat Ek opgespaar het vir die tyd van benoudheid<\/i>, vir die dag van stryd en oorlog? (Job 38 verse 22 en 23).<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Storms is deel van die ekologiese \u2013 sisteem van die aarde. Wanner storms so groot soos en vernietigend soos as die huidige reeks van orkane wat tans die Karibiese eilande teister soos Harvey, Irma, Jose, en Maria, is dit nodig dat gelowiges regop sit en daarvan kennis neem, omdat Yahuwah waarsku dat daar nog meer sal wees wat kom.<\/p>\n<p align=\"center\"><em><img decoding=\"async\" alt=\"Paraquita Bay in the British Virgin Islands before and after Hurricane Irma\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/before-after-bay-1-1.jpg\" title=\"\"> <\/em><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"> Piriqueta Baai in die Britse Maagde Eilande voor en na die Orkaan Irma.<\/font><\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><b>My Lewenshoop het Ek Gegrond<\/b><\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><i>As duisternis my van Hom skei,<br \/>\nDan weet ek Yahushua sal my lei.<br \/>\nAl rol die bare hoog en blou,<br \/>\nHy is die anker wat my hou.<sup>5<\/sup><\/i><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Sikloon Irma is geklassifiseer as een van die mees kragtigste orkane onder orkane wat nog ooit opgeteken is in die Atlantiese Oseaan. Die storm het op die minste \u0149 windsnelheid van 290km.\/u gehandhaaf vir 37 uur, en \u0149 rekord opgestel vir die mees intense storm wat die langste geduur het enige plek op aarde. Dit het gestrek oor amper 643 kilometer, en was dit \u0149 absolute monster, met orkaansterkte winde van 128 km.\/u wat uitgegaan vanaf die oog van die orkaan.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die oog van Irma het Woensdag die 6de September 2017om 01h47 oor Barbuda beweeg. Die klein eiland van Barbuda wat minder as 114 kilometer oos van Nevis is, met \u0149 bevolking van 1,800 was verslae. Gaston Browne, die Eerste Minister van Antigua en Barbuda, het aan die Geassosieerde Pers vertel: \u201cDit is werklik \u0149 verskriklik toestand, en bygevoeg: \u201c Die omvang van die vernietiging op Barbuda is ongekend. Vyf en negentig persent van die eiendomme het skade gely.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Inwoners moes heeltemal ontruim word omdat daar geen krag, geen water, en geen kos, en geen manier om te ontsnap. Een vrou wat gewag het vir ontruiming het verduidelik. \u201calles is vernietig. Daar is niemand gelaat om te help omdat almal geraak was.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Sikloon Irma het ook St. Martin verwoes, wat ongeveer 80 kilometer Noord van Nevis is, en die Maagde Eilande, wat 273 kilometers noordwes van Nevis is.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Gedurende die 7de September 2017, het die <b><i>New York Times<\/i><\/b> veslag gedoen oor toestande op St. Martin, en verklaar:<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Byna alles op die eiland van St. Martin was vernietig, volgens Daniel Gibbs, die president van die land se Franse gebiedsraad.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">\u201c Daar was skeepswrakke net waar jy kyk, en verwoeste huise, en afgewaaide dakke net waar jy kyk; \u201cHet Mnr. Gibbs aan die Internasionale Kariebiese Radio ges\u00ea: \u201c Dit is ongelooflik, en net onbeskryflik.\u201d<sup>6<\/sup><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Net \u0149 paar dae later, het \u0149 sikloon Jose en kategorie 4 sterkte, rakelings verby St. Martin beweeg, maar op hierdie tydstip, is Orkaan Maria \u0149 kategorie 5 besig om op St. Martin los te breek.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die Hemel roep en pleit, en smeek: <i>word wakker!<\/i><\/p>\n<p align=\"center\"><em><img decoding=\"async\" alt=\"Dominica\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/hurricane-damage-1.jpg\" title=\"\"><\/em><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\">\u201cDie Dominikaanse eiland nasie van die Karibiese eilande het skade beleef wat deur Maria aangerig was, \u201cwatdie verstand te bowe gaan,\u201d het sy eerste minister ges\u00ea; &#8230;. nadat die storm hulle getref het en winde beleef het wat byna 257km.\/u was, en dakke van geboue afgewaai het insluitende sy eie woning.\u201d <\/font><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">In Mattheus 24, verduidelik die Verlosser: \u201cEn daar sal hongersnode wees en pessiektes en aardbewings op verskillende plekke.\u201d Maar toe het Hy gewaarsku: \u201c Maar al hierdie dinge is \u0149 begin van die smarte.\u201d (Mattheus 24 vers 7 en 8).<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit is waar. Iemand wat die nuus volg weet dat die sogenaamde \u201cnatuurlike rampe,\u201d toegeneem het op \u0149 van eksponente skaal sedert 1960. Die nuwe \u201cnormale\u201d van gebeure wat alle opgetekende gebeure oortref: hittegolwe wat rekords oortref, vloede wat rekords oortref, en oortreffende presipitasies, en rekords van oortreffende Arktiese koue. Gedurende 2016 was daar in die Verenigde State, drie vloede wat die \u201ceen \u2013 in &#8211; duisend \u2013 jaar vloede,\u201d oorskry het!. Met ander woorde vloede so erg dat hulle die kans het om een uit \u0149 1,000 het om plaas te vind. Dit is alleenlik vloede binne die Verenigde State!<\/p>\n<p align=\"center\"> <img decoding=\"async\" alt=\"Chart showing 2010 disasters\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/number-of-disasters-2010-1-1.jpg\" title=\"\"><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"> Terwyl die grafiek \u0149 afname toon gedurende 2010, het die aantal natuurrampe na dit in werklikheid skerp gestyg.<\/font><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">W\u00eareldwye natuurrampe is aan die toeneem in intensiteit en grootte. Elke enkele maand van 2017 was gevul met een natuurramp na die ander. Die woorde van die Verlosser word waarlik vervul soos nog nooit tevore. Of die weer afwykings deur werklike natuurrampe of dit deur kunsmatige manipulering deur die mens met bose agendas veroorsaak word, verklaar almal dat die einde van die w\u00eareld op hande is.<\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><b>January<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Swaar re\u00ebn teister Zimbabwe, en vloede wat honderde dood. Bykans 2,000 word huisloos gelaat. Vloede kom ook voor in Pakistan, Peru. Maleisi\u00eb, die Filippyne, die Verenigde State, Indonesi\u00eb, Thailand, en Suid \u2013 Afrika. \u0149 Reeks van vier groot aardbewings binne vier uur tref Itali\u00eb .<\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><b>Februarie<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Vloede oorweldig Kentfield, Engeland, en New Orleans in die Verenigde State, terwyl \u0149 geweldige vlaagvloede in M\u00e1laga, Spanje, wydverspreide skade aan geboue, paaie en voertuie veroorsaak het. Swaar re\u00ebn in Chili die sneller was van vloede en grondverskuiwings, wat miljoene sonder drinkwater gelaat het. Vloede het ook Mosambiek, Marokko, en Colombi\u00eb verswelg. Vloede voortduur in Indonesi\u00eb, en Suid \u2013 Afrika.<\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><b>Maart<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Suid \u2013 Afrika wat steeds ly onder epiese vloede. Vloede wat ook voorkom in New Zeeland, Peru, Brasili\u00eb en Argentini\u00eb. Die massiewe Sikloon Debbie het $ 1,84 (VSA.) se skade veroorsaak toe dit Queensland, Australi\u00eb getref het. Veertien mense was gedood. Bykomende vloede in Zimbabwe het selfs meer mense gedood.<\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><b>April<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Vloed en massiewe grondstortings het voorgekom in Indonesi\u00eb en Sjina, Vloede wat voortduur in New Zeeland, en Argentini\u00eb. Iran, Kazakstan, Colombi\u00eb, Jamaika en Missouri, in die Verenigde State, het almal verwoestende vloede beleef. Botswana het die w\u00eareld geskok toe \u0149 6,5 aardbewing die land geskud het. Aardbewings in hierdie stabiele steek van Afrika, in werklikheid ongehoord is.<\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><b>Mei<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Montreal, Kanada, verklaar \u0149 noodtoestand toe dit oorstroom is deur die ergste vloed wat dit gehad het in dekades. Die regering het verpligte ontruimings verplig. Jamaika die vloede voortduur, terwyl Arkansas, in die Verenigde State, en Quebec, in Kanada oorstroom is met water. Haiti, Indonesi\u00eb, Sjina en Sri Lanka, ook begrawe onder vloed van water. Colorado in die Verenigde State, getref is deur \u0149 haelstorm so sterk wat windskerms van motors verpletter het.<\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><b>Junie<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Portugal word oorval deur wegholvure, en wat veroorsaak het dat meer as 60 hulle lewe verloor het. ABC Nuus het verslag gedoen oor \u201cStrawwe Weer wat miljoene raak,\u201d in die Verenigde State. \u0149 Verskeidenheid van uiterste weer toestande wat huise, en besighede verwoes het, en miljoene doller se skade aangerig het. Onder hierdie gebeure was daar \u0149 4,4 grootte aardbewing, wat gevolg is deur aantal van meer as 2,000 trillings, by die massiewe Yellowstone vulkaan. \u0149 Ontploffing deur hierdie reuse \u201csuper vulkaan,\u201d waarsku wetenskaplikes, dit denkbaar is dat dit die dood van elke enkele persoon wat in die Verenigde State lewe sal veroorsaak.<\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><b>Julie<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">\u0149 Hewige haelstorm bestook Istanbul, Turkye, en is die sneller vir \u0149 vlaag van vloede, en minder as \u0149 week daarna was Istanbul oorstroom deur ongekende vloede. Terwyl in Sjina meer as 50 mense gedood is en 38,000 huise verwoes is, toe meer as 60 riviere oorstroom het. Die vloed het meer as 1,2 miljoen mense gedwing om te ontruim. Indi\u00eb, Turkye, Amman, en Japan was oorstoom deur stortre\u00ebn.<\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><b>Augustus<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dodelike vloede in Indi\u00eb, en Nepal, dood meer as 1,200 mense en dwing miljoene uit hulle huise. Op dieselfde tyd is stortre\u00ebns in Sierra Leone die sneller was vir vernietigende vloede en modderstortings wat honderde mense gedood het, en duisende huisloos gelaat het. Terwyl daar in Kaliforni\u00eb, in die ysige Augustus, die stad van Francisko alle hoogtes van vorrige rekords oortref het met \u0149 tempreatuur van 106<sup>0<\/sup> F.\/ 41<sup>0<\/sup> C. Terwyl dit 115<sup>0<\/sup>F\/ 46<sup>0 <\/sup>C., ten suide van die stad was. Noordelike Kalifornie voortgaan om te bak in die verengende hitte.<\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><b>September<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Op dieselfde tyd toe die familie van Nevis gepleit het vir goddelike beskerming, het daar oral op die w\u00eareld ander mense gewees wat rampoedige gebeure beleef het. Die feit is, dat so baie gelyktydig plaasgevind het, en dat die meeste mense onbewus is wat in ander plekke gebeur. Volende is gebeure wat gelyktydig plaasgevind het met die verwoestende orkane van Harvey, Irma, Jose, en Maria:<\/p>\n<ul>\n<li style=\"text-align:justify\">Kaliforni\u00eb is aan die brand.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Oregeon is aan die brand.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Montana is aan die brand.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Die Staat Washington is aan die brand.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Brits Columbia, in Kanada is aan die brand.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Alberta, Kanada is aan die brand<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Manitoba, Kanada is aan die brand.<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"margin-left:.25in; text-align:justify\">Die meeste van al die bogenoemde was as gevolg van weerligstrale. Aalleenlik was byna 40,000 van die weerligstrale wat getref het gedurende die 24 uur tydperk van 10 tot 11 September, in Suidelike Kaliforni\u00eb .<\/p>\n<ul>\n<li style=\"text-align:justify\">Griekeland is aan die brand.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Brasili\u00eb is aan die brand.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Portugal is aan die brand.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Algeri\u00eb is aan die brand.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Tunisi\u00eb is aan die brand.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Groenland is aan die brand.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Die Sakha Republiek van Rusland is aan die brand.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Siberi\u00eb is aan die brand.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Texas is onder water as gevolg van Harvey.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Indi\u00eb, Nepal, Pakistan, en Banglades, ondervind ongekende moesson &#8211; re\u00ebn en gewldige sterftes.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Sierra Leone, en Nigeri\u00eb ondervind geweldige vloede, modderstortings, en dooies by die duisende.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Itali\u00eb, Frankryk, Spanje, Switserland, Hongarye, Pole, Roemeni\u00eb, Bosni\u00eb, Kroasi\u00eb, en Serwi\u00eb, word vergruis in die doodsgreep van \u0149 versengende hittegolf wat Satan gedoop is.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Suidelike Kaliforni\u00eb gaan voort om te versmoor onder die versengende hitte wat geen teken wys opklaring.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">\u0149 5,3 grootte aardbewing rammel deur Idaho.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Japan ondervind \u0149 6,1 aardbewening met die moontlikheid van \u0149 tsunami.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Siklone, Harvey, Jose, en Katia dobber rond in die Atlantiese Oseaan met 8 meer potensi\u00eble siklone wat kan vorm.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Gedurende die 6de September, verskyn daar \u0149 reuse X &#8211; groep son \u2013 vlamme uitbarsting.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Gedurende die 7de September, vind daar 8,1 kragtige aardbewing in Meksiko plaas. Die kuslyn het ten minste 50 meters en meer teruggewyk. CNN het verslag gedoen dat dit die kragtigste aardbewing wat Meksiko in \u0149 eeu getref het.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Gedurende die 10de September het daar nog \u0149 groot uitbarsting van die son plaasgevind. \u0149 Ander X \u2013 groep uitbarsting met \u0149 som van 8,2<\/li>\n<\/ul>\n<p align=\"center\"> <img decoding=\"async\" alt=\"Natural Disaster Chart (1950-2012)\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/distaster-chart-2-1.png\" title=\"\"><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"> \u0149 ander grafiek wat \u0149 drastiese toename wys in natuurrampe.<\/font><\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\"><b>Onder Sy Vleuels<\/b><\/p>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:center\">Onder Sy vleuels skuil ek veilig en rustig,<br \/>\nAl is daar dreiging van brander en wind;<br \/>\nNogtans vertrou ek, want Hy is my anker,<br \/>\nHy\u2019s my Verlosser en ek is Sy kind.<sup>7<\/sup><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die ding wat elkeen van ons moet onthou is dat, \u201cal hierdie dinge is die begin van geboorte pyne.\u201d Hierdie rampe verklaar dat die einde hier is! Vanaf hier en vorentoe, sal die gebeure in die w\u00eareld sterker word en toeneem. So sleg as dinge is, is dit maar net \u0149 voorsmaak wat vorentoe op ons wag. Die feit dat die rampe w\u00eareldwyd die omvang bereik het, en kragtig soos hulle, is dit \u0149 waarskuwing op hulself is wat nog moet kom.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Openbaring 8 en 9 voorsien aan gebeure van die nabye toekoms, en deur die simbole van die sewe engele wat sewe basuine aanhef. Met elke nuwe geluid van die basuin, tref daar \u0149 nuwe ramp die aarde. Die laaste drie basuine is so verskriklik dat selfs die Bybel daarna verwys as \u201cwe\u00eb.\u201d Dit is nou die tyd, dat daar vasgekleef word aan die groot en kosbare beloftes soos nog nooit tevore.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">And yet, through it all, Yahuwah\u2019s goodness shines forth. This time of unprecedented tragedy and catastrophe is designed to draw the world\u2019s attention to the seriousness of the times in which we are living.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Baie goeie mense het hulle lewe verloor in die voortgesette rampe wat die begin van die einde aandui. Hetsy ons die Hemel bereik deur die graf, of sonder om die dood te sien, is die finale besluit in die hande van die Vader, wat weet wat goed is in elke enkel omstandigheid.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Dit is in \u0149 krisis dat die karakter openbaar word. Wanneer die ernsige stem om middernag aankondig\u201d \u201cDaar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet,\u201d en die slapende maagde was wakker gemaak, dit word gesien wie het voorbereiding getref vir die gebeure. Beide geselskappe was onverwags verras; maar net een was gereed vir die noodgeval, en die ander was gevind sonder voorbereiding. Dit is nou \u0149 skelike en onvoorsiende ramp, iets wat die siel in die aangesig van die dood bring, en sal dit wys of daar werklik geloof was in die beloftes van [Yahuwah]. Dit sal wys of siel onderhou was deur genade. Die groot finale toets vind plaas met die sluiting van die genade deur vir die mens, wanneer dit te laat sal wees om aan die siel te voorsien.<sup>8<\/sup><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Met die tyd van hierdie skrywe, het Irma verdwyn maar die rampe duur voort. Sikloon Maria is met haar gewoel oppad na Puerto Ricco. Die Nationale Weerdiens het verklaar: \u201cDit is \u2018n uiters gevaarlike sikloon, en \u0149 bedreiging vir lewens, daar word verwag dat dit regoor Puerto Ricco sal tref, asook die Maagde Eilande.\u201d Dit is \u0149 ernstige probleem. Baie mense wat ontruim was van ander eilande tevore, en na Sikloon Irma, was geneem na Puerto Ricco! As Maria haar weg oor land baan na Puerto Ricco, sal dit die eerste kategorie 4 of 5 Sikloon wees om dit te doen in 85 jaar.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Alhoewel, daar een familie op Nevis is wat weet in wie hulle geglo het.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Glo jy ook?<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">World\u2019s Last Chance smeek jou: moenie toelaat dat die Hemel se waarskuwing op dooie ore val!<\/p>\n<div>\n<hr align=\"left\" size=\"1\" width=\"33%\">\n<div id=\"edn1\">\n<p style=\"text-align:justify\"><sup>1.<\/sup> Written by Priscilla Jane Owens in 1882.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><sup>2.<\/sup> Names have been withheld upon request.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><sup>3.<\/sup> Written by Vernon J. Charlesworth, circa 1880.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><sup>4.<\/sup> <a href=\"https:\/\/reverepress.com\/news\/ocean-missing-irma-strong-sucking-water-away-shore-miles\/\" target=\"_blank\">https:\/\/reverepress.com\/news\/ocean-missing-irma-strong-sucking-water-away-shore-miles\/<\/a><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><sup>5.<\/sup> Written by Edward Mote.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><sup>6.<\/sup> <a href=\"https:\/\/www.nytimes.com\/2017\/09\/07\/world\/americas\/hurricane-irma-caribbean-destruction-video-photos.html\" target=\"_blank\">https:\/\/www.nytimes.com\/2017\/09\/07\/world\/americas\/hurricane-irma-caribbean-destruction-video-photos.html<\/a><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><sup>7.<\/sup> Written by William O. Cushing.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><sup>8.<\/sup> Ellen G. White, Christ\u2019s Object Lessons, p. 412, emphasis supplied.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><sup>9. <\/sup> <a href=\"https:\/\/edition.cnn.com\/2017\/09\/19\/americas\/hurricane-maria-caribbean-islands\/index.html\" target=\"_blank\">https:\/\/edition.cnn.com\/2017\/09\/19\/americas\/hurricane-maria-caribbean-islands\/index.html<\/a><\/p>\n<\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"featured_media":227410,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110584","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-faith-victory"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Onder die Skadu van Sy Vlerke: Om te Skuil in die Geheimeplek van die Allerhoogste - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Onder die Skadu van Sy Vlerke: Om te Skuil in die Geheimeplek van die Allerhoogste - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Hemele doen \u0149 beroep op gelowiges om hulself te versteek in die geheime plek van die Allerhoogste. Die sikloon Irma was die grootste orkaan wat nog ooit opgeteken is in die Atlantiese Oseaan. Selfs die magtige kragte van die natuur kan nie \u0149 enkele nederige gelowige oorrompel wat aanspraak maak op die magtige beloftes [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T00:08:23+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/under-the-shadow-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"22 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/\",\"name\":\"Onder die Skadu van Sy Vlerke: Om te Skuil in die Geheimeplek van die Allerhoogste - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/under-the-shadow-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2017-09-14T10:47:45+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T00:08:23+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/under-the-shadow-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/under-the-shadow-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Onder die Skadu van Sy Vlerke: Om te Skuil in die Geheimeplek van die Allerhoogste\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Onder die Skadu van Sy Vlerke: Om te Skuil in die Geheimeplek van die Allerhoogste - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Onder die Skadu van Sy Vlerke: Om te Skuil in die Geheimeplek van die Allerhoogste - Worlds Last Chance","og_description":"Die Hemele doen \u0149 beroep op gelowiges om hulself te versteek in die geheime plek van die Allerhoogste. Die sikloon Irma was die grootste orkaan wat nog ooit opgeteken is in die Atlantiese Oseaan. Selfs die magtige kragte van die natuur kan nie \u0149 enkele nederige gelowige oorrompel wat aanspraak maak op die magtige beloftes [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T00:08:23+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/under-the-shadow-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"22 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/","name":"Onder die Skadu van Sy Vlerke: Om te Skuil in die Geheimeplek van die Allerhoogste - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/under-the-shadow-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2017-09-14T10:47:45+00:00","dateModified":"2025-08-22T00:08:23+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/under-the-shadow-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/under-the-shadow-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/under-the-shadow-of-his-wings-hiding-in-the-secret-place-of-the-most-high\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Onder die Skadu van Sy Vlerke: Om te Skuil in die Geheimeplek van die Allerhoogste"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110584","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110584"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/227410"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110584"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}