{"id":110488,"date":"2016-12-05T01:51:06","date_gmt":"2016-12-05T01:51:06","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-maak-jou-kind-pornografie-bestand\/"},"modified":"2025-08-21T22:28:17","modified_gmt":"2025-08-21T22:28:17","slug":"maak-jou-kind-pornografie-bestand","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/maak-jou-kind-pornografie-bestand\/","title":{"rendered":"Maak Jou Kind Pornografie Bestand"},"content":{"rendered":"<table bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\" style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p align=\"center\"><font size=\"2\"><strong><\/strong><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><\/strong><\/p>\n<p><span><\/span><\/p>\n<p><span><\/span><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\"><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><font size=\"2\">Gebruik hierdie tegnieke om jou kind groot te maak om standvastig te bly staan teen die verleiding van pornografie.<\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Jade en Haylie was die volmaakte goue paartjie.  Dit was duidelik dat Jade met die kleur wit-katoen blonde hare, net soos sy Nordiese voorouers lyk. Hy speel as doelverdediger vir die ho\u00ebrskool se voetbalspan. Haylie was lank en skraal met donker goue hare die kleur van graan soos met die oestyd. Sy was atleties en deel van die atletiek en veld span van dieselfde ho\u00ebrskool. Tesame het hulle \u0149 opvallende paartjie uitgemaak.<\/p>\n<p>Dikwels na skool sou Jade na sy vader se ingenieurs firma gegaan het, en daar uitgehang het waar ek gewerk het.  Hy sou dan by sy vader geld vra vir kontant om die rekenaar speletjies te speel op die ekstra rekenaar wat niemand gebruik.  Jade se moeder het altyd laggend aan my vrou ges\u00ea dat sy en Haylie se moeder, alreeds gespekuleer het oor hoe die toekomstige kleinkinders sou lyk, deur twee sulke aantreklike ouers te h\u00ea. <\/p>\n<p>Eendag, sou Jade se vader my vra om die oorsprong van die rekenaar probleme op te spoor wat ons ondervind in die kantoor.  Die rekenaars was gekoppel aan die netwerke, so wat ook al die een rekenaar be\u00efnvloed, het op al die ander be\u00efnvloed.  Die voorgaande virus probleme het geblyk te wees om van die rekenaar in die kantoor te kom, waarop Jade tyd op gespandeer het.  Na ek diep in die rekenaar gedelf het, het ek die probleem ontdek.  Alhoewel, Jade die geskiedenis van die rondsnuffel uitgevee het, hy nie geweet het hoe om sy aanlyn aktiwiteite te versteek, en het ek dit ontdek dat hy baie tyd spandeer het op die aflaai van pornografie.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"460\" width=\"356\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"senior blonde ho\u00ebrskool seun\" border=\"0\" height=\"422\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/blonde-1-1.jpg\" style=\"margin-left: 0px\" title=\"\" width=\"500\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"> <\/font><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#6699cc\"><span><\/span><\/font><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"><strong>Pornografie het \u0149 negatiewe invloed op verhoudinge omdat dit verander hoe die teenoorgestelde geslag gesien word. Dit op sy beurt verander hoe hulle behandel word.<\/strong><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#999999\"><span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Ek het deur eerstehandse ondervinding kennis hoe verslaafdheid aan pornografie kan wees, so met die volgende keer toe Jace daar opdaag, het ek hom na my kantoor geneem vir \u0149 rustige man tot man gesprek.  Ek het aan hom vertel wat ek gevind het, en dat ek bekommerd is omdat dit so verslaafd is.  Ek het hom gewaarsku as hy aanhou om na pornografie te kyk, dit sal verander hoe hy na meisies kyk, en dat dit \u0149 uitwerking sal h\u00ea hoe hy hulle behandel.  Ek het aan hom vertel hoe dit uiteindelik sy verhoudings sal vernietig wat hy probeer om met vroue te h\u00ea.  Jace het my bedank vir die waarskuwing en belowe om dit te los.<\/p>\n<p>Nie lank daarna, het Jade met sy vader gepraat oor die gee van \u0149 rekenaar, aangesien dit nie op enige manier gebruik word in die kantoor, en dat dit verskuif kan word na sy slaapkamer by die huis.  Gedurende die daaropvolgende maande, het ek bemerk op watter manier hy Haylie behandel, en hoe dit verander het.  Hy het nie belang gestel om tyd met haar te bestee, en was hy ook nie meer vriendelik teenoor haar soos as voorheen.  Hy dit dikwels met ongeduld met haar gepraat.  Haylie het nie verstaan waarom Jace verander het, maar sy het nie daarvan gehou nie.  Gedurende die helfte van hulle seniorjaar het sy die verhouding be\u00ebindig met Jade.  Hulle moeders was vriendinne, en was baie teleurgesteld, maar dit was nie \u0149 verassing.  Pornografie verander jou, en is dit nie vir die beste.  Dit het verander hoe Jade Haylie gesien het, en op sy beurt verander hoe hy haar behandel het.  <\/p>\n<p>Pornografie is \u0149 valstrik.  Dit is net so verslaafd as nikotien of alkohol, en wyse ouers sal enigiets, en alles doen in hulle vermo\u00eb doen om hulle kind voor te berei om die versoeking te weerstaan wanneer dit hom voordoen, omdat op een of ander geleentheid, sal dit gebeur.<\/p>\n<h3><strong>Die Pornografiese Probleem<\/strong><\/h3>\n<p>Die jongmense<sup>1 <\/sup>van vandag staar uitdagings in die aangesig wat vorige geslagte nie ondervind het.  Die internet het die mees verdorwe pornografie beskikbaar gestel met net di kliek van \u0149 knoppie.  Die probleem is, deur na pornografie te kyk verander dit die chemie van die brein van diegene wie gereeld daarna kyk. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daar is \u0149 toename van pornografie verslaafdheid onder tieners.  Die negatiewe gevolge van pornografie verslaafdheid is selfs groter onder tieners soos hulle brein meer vatbaar word aan die chemiese gevolge van oorbelading wat gebeur deur die aanhoudende kyk daarvan\u2026  Dopamien is &#8216;n senuwee sein wat in die midde van ons strewe na persoonlike beloning.  Wanneer tieners deelneem in die stimulering van moontlike verslaafdheid en gewoontes, soos pornografie, is daar \u0149 vloed dopamien wat vrygestel word in die tiener se brein, en word die brein herbedraad om te smeek vir die gevoel. <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Tieners se brein is die mees sensitiefste vir dopamien rondom ongeveer op 15 jarige ouderdom, en reageer dit tot vier keer meer tot beelde wat waargeneem deur opgewondenheid.  \u0149 Tiener se brein is op sy hoogtepunt van dopamien vervaardiging, en die brein van die tiener wat op sy hoogtepunt van dopamien vervaardiging en neuro plastisien is,  maak dit hoogs vatbaar vir verslawing en herbedraad dit hul brein as dit is nog nie klaar ontwikkel is<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Seksualiteit in die besonder vermeerder DetaFosB, \u0149 prote\u00efen wat dien as \u0149 bemiddelaar vir die natuurlike beloning van die geheue.  Hierdie studie het ook gevind dat die oorbeklemtoning van DeltaFosB teweegbring \u0149 oordreweseksuele sindroom.<sup>2<\/sup><\/p>\n<p>Uiteindelik, is die probleem in werklikheid nie meer pornografie as wat dit alkoholisme, dwelms, of nikotien is.  Die werklike probleem is verslaafdheid.  Die gebruik van pornografie oor die langtermyn die resultaat is van \u0149 lae seks drif, en soos vroue van die werklikheid met normale liggame nie meer aanloklik is. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die manne (en is hulle oorweldigend manne) wat verslaaf word aan hierdie vuilheid is dikwels ongelukkig oor hierdie gewoonte.  Hulle is bewus wat die uitwerking is op hulle vermo\u00eb om lief te h\u00ea en bemin te word deur ware vroue.  Soos \u0149 [psigiater Norman Doige] dit verduidelik: \u201cPornografie se beloftes van gesonde plesier, en ook die verligting van seksuele spanning, en wat dit dikwels veroorsaak is verslaafheid, verdraagsaamheid, en <em>uiteindelik die afname in plesier.<\/em>  Paradoksaal, is die manlike pasi\u00ebnte waarmee ek gewerk het, dikwels die behoefte gehad het vir pornografie maar hulle nie daarvan gehou het.\u201d<sup>3<\/sup> <\/p>\n<p>Verslaafdes se gedrag voorsien aan die ontsnapping van druk, spanning, en selfs verveeldheid oor daaglikse lewens omstandighede.  Verslaafdheid voorsien aan die ontsnapping van die <em>werklikheid<\/em>.  Dit is die ware gevaar van enige verslaafdheid.  As ouers-hulle kinders leer om te weet hoe om spanning te hanteer deur opbouende metodes, sal jong mense heel moontlik minder soek na \u0149 emosionele steunpilaar vir die ontsnapping om te deel in die druk van die normale daaglikse lewe. <\/p>\n<h3><strong>Die Versperring van die Siel<\/strong><\/h3>\n<p>Die mees belangrike taak in die w\u00eareld is om \u0149 ouer te wees.  Ouers is verantwoordelik vir \u0149 groot deel van hoe die karakter gevorm is van hulle kinders.  Dit is baie belangrik vir ouers om hulle kind toe te rus met die gereedskap om spanning te hanteer deur opbouende metodes.  Deur jou kind te leer om die klein dingetjies, en se\u00ebninge raak te sien wat plesier verskaf aan die daaglikse lewe is ook belangrik. <\/p>\n<p>Volgende is daar sewe opbouende metodes om jou kind te help vanaf \u0149 jong ouderdom om \u0149 karater te vorm wat die verleidinge, en bekoring van pornografie teen te staan.  Hierdie selfde beginsels kan net sowel toegepas word vir ander verslaafheid en gedrag.<\/p>\n<h4>1. Voorsien aan die kinders \u0149 gesonde siening van die liefde in \u0149 huwelik.<\/h4>\n<p>Kinders wat kan sien dat die ouers \u0149 gesonde, romantiese huwelik geniet, is dit by verre meer waarskynlik, dat hulle sal groot word om \u0149 gesonde verhouding van hul eie te h\u00ea.  Wanneer jou kind sien dat Pa liefdevol en waarderend tot Ma in die werklike lewe is, en in \u0149 romantiese verhouding is, dat dit die grondslag is wat gel\u00ea is vir gesonde en realistiese verwagtinge is in jou eie kind se lewe.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong>Een van die beste maniere vir die eggenoot, is vir hom om die ware mooiheid te beklemtoon van sy vrou, en dit na te streef in die huis<\/strong>.  Daar moet baie drukkies en soentjies tussen die man en vrou wees.  Laat die Bybelse siening van seksualiteit vry, en die romanse wat in skandelikheid vasgevang is, en leer aan jou kinders die Bybelse siening van liefde. <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die kinders benodig om die huwelik se romanse en toegeneentheid te aanskou.  Die Pa kan \u0149 duidelike boodskap aan sy kinders rakende wat mooiheid aandui, en wat hom aanskakel \u2013 aldus dat hy dit nie op so \u0149 manier aan sy kinders sal vertel.  Hande vashou, dans in die sitkamer, en mekaar omhels vir lang tydperke, en deur mekaar te soen voor die kinders is mooi voorbeelde, van wie en wat is \u0149 man se liefde werd is.<sup>4<\/sup><\/p>\n<h4>2. \u0149 Gesonde huis omgewing.<\/h4>\n<p>Alle verslaafdheid, insluitende pornografie, is metodes vir ontsnapping.  Maak seker dat jou huis \u0149 welkome toevlugsoord is van die w\u00eareld, waar liefde, warmte, ondersteuning is, en nie \u2013 \u0149 kritiese aanvaarding, en moet altyd getoon word aan jou kinders.  Deur die kind te prys vir sy pogings en harde werk, eerder as vir die voltooide werk, sal in hom tevredenheid ontwikkel vir harde werk.  Uiteindelik, sal dit die kind verder neem as om net eenvoudig geprys te word vir die finale resultaat, of om \u0149 kind te prys vir sy voortreflikheid.  Die jeug word gou verveeld.  Wanneer \u0149 kind geprys word vir harde werk, en vir die pogings wat gemaak is vir die bereiking van iets, word sy karakter dan gevorm, wat tevredenheid en plesier vind in harde werk.  Dan, wanneer die spanning, en die uitdagings van die tienerjare kom, hulle heel waarskynlik minder sal gryp na emosionele steunpilare van verslaafdheid om hulle te handhaaf.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"323\" width=\"485\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"enkel moeder em baba\" border=\"0\" height=\"333\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/single-mom-1.jpg\" style=\"margin-left: 0px\" title=\"\" width=\"500\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"> <\/font><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#6699cc\"><span><\/span><\/font><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"><strong>In enkelouers se huise sonder die vader, is dit uiters belangrik vir die moeder om vroeg \u0149 warm positiewe en ondersteunende verhouding met haar seun te vestig. Hy moet voel dat hy openlik met haar kan praat oor enige onderwerp wat op hom betrekking het, en sonder dat \u0149 verleentheid sal wees. \u0149 Kalm nie oordelende gedrag is nodig as jy wil h\u00ea dat jou seun veilig genoeg voel om vertoue in jou te h\u00ea.<\/strong><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#999999\"><span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>As jou huis nie \u0149 warm en \u0149 welkome en aanmoedigende plek is, sal die kind getrek word om veiligheid elders te soek, en pornografie voorsien aan \u0149 maklike ontvlugting.  Die huis moet \u0149 plek wees om na te ontsnap, en nie daarvan weg.  Binne die raamwerk van veiligheid, moet die jong persoon gesonde tegnieke geleer word om spanning te hanteer.  Dit wissel vanaf deur genoeg slaap te kry, \u0149 gesonde dieet, en oefening, tot gebed om in die goddelike mag te vertrou.<\/p>\n<h4>3. Leer jou kind die belangrikheid van uitgestelde dankbaarheid.<\/h4>\n<p>Toe ek 14 jaar oud was, het my ouers my en my broer geneem op \u0149 uitgebreide oorsese toer, dit was my eerste reis buite Noord \u2013 Amerika en die kultuur skok was groot.  Een van die dinge wat my jong verstand werklik geskok het, was die algemene houding van die mense in die ander land wat hulle gehad het oor werk.  Waar ek opgegroei het in die VSA, het die Puriteinse werksetiek gegeld: \u201cWerk nou, en speel later (as daar nie nog werk was om te doen).\u201d  In die land wat ons besoek het, alhoewel die houding was \u201cSpeel nou, en werk later (miskien \u2013 minder sodat ons later kan speel).\u201d  Was dit \u0149 kultuur waar daar onmiddellik dankbaarheid gegee is. <\/p>\n<p>Dit is uiters belangrik vir jou kind se karakter ontwikkeling om die beginsel van uitgestelde dankbaarheid by hulle in te prent.  Pornografie is maklik beskikbaar op die internet.  Dit is sekerlik makliker om toegang te verkry tot pornografie as om persoonlike verhoudings te ontwikkel en dit te onderhou in die werklike w\u00eareld.  \u0149 Tiener wat erkentlikheid wil verkry deur pornografie aanlyn te verkry, sal groot word as \u0149 man wat dit makliker vind om homself te bevredig terwyl hy na pornografie kyk, as om \u0149 poging aan te wend om sy vrou te plesier, en weer op haar beurt, haar toe te laat om hom te plesier. <\/p>\n<table align=\"right\" border=\"1\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"0\" height=\"167\" style=\"margin-left: 10px\" width=\"257\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #ffffff\">\n<p>\u201cWanneer kinders die huis beheer deur maklik hulle ouers te oorreed om hulle begeertes van hulle hart vir hulle te gee, is daar niks wat die kind verhinder om betrokke te raak by pornografie as die geleentheid hom voordoen. Die geleentheid sal daar wees.<\/p>\n<p>\u201c[ \u0149 Onlangse statistiek] wat geneem is uit 813 volwassenes uit die ouderdomsgroep van 18 tot 26, het twee uit drie saamgestem dat om na pornografie te kyk aanvaarbaar is. 86% van die mans en 32% van die vroue het pornografie gebruik. Die presentasiepunte onder vroue is besig om toe te neem. Ek glo dat ons almal saamstem dat pornografie eksponensieel makliker is om toegang te verkry as net sover as ten jaar gelede. As die kind ingestel is om aan sy selfsugtige begeertes te voldoen, sal dit nie vir hom moeilik wees aangetrek te word na die aanloklikhede van pornografie.\u201d   <\/p>\n<p>(Rick Thomas, skrywer en berader)<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Uitgestelde bevrediging is \u0149 beginsel wat geleer word vroeg gedurende die kinderjare wanneer \u0149 kind geleer word om Mamma en Pappa te gehoorsaam, wanneer daar \u201cNee\u201d ges\u00ea word.  Kinders wat alles gegee word waarvoor hulle vra, ontwikkel die karater dat daar verwag word om aan elke wens van hulle voldoen sal word.  Te veel ouers gebruik afleiding in die vroe\u00eb jare.  Deur aandag \u201cafleiding\u201d van \u0149 \u2018kind, en in plaas daarvan om hom te leer \u201cNee,\u201d is dit een van die mees skadelike maniere waarop \u0149 ouer sy kind kan grootmaak.  Dit leer effektief onmiddellike bevrediging: \u201c Ek wil nie h\u00ea dat hy dit moet kry, daarom sal ek hom in versoeking bring na iets wat hy selfs meer aanloklik en begerig vind.\u201d  Dit ontwikkel nie \u0149 sterk karakter van die kind!  Dit verskans alleenlik die begrip dat hy alles kan kry wat hy begeer.  Verder, bevorder \u0149 kort tyd van aandagafleiding wat weer maklik verveeldheid word. <\/p>\n<p>\u0149 Kind wat toegelaat word om sy sin gegee te word deur onmiddellike bevrediging, word verveeld deur enigiets wat toewyding en harde werk vereis, en sal hy groot word as \u0149 volwassene wat sy eie wense wil bevredig, en wat niks anders soek as die onmiddellike bevrediging van alle terreine van sy lewe. <\/p>\n<h4>4. Leer aan jou kind dat sy dade gevolge het.<\/h4>\n<p>\u0149 Kind wat nooit verantwoordelik gehou word vir wat hy verkeerd doen, word groot as \u0149 volwassene om weg te kom met alles, insluitende deur te lieg vir sy vrou, en haar self te blameer vir sy verslaafdheid.  Dit sal gevolge <em>veroorsaak op elke ander gebied van sy lewe<\/em>, insluitende sy geestelike lewe.<\/p>\n<p>Dit begin tydens die kleuter stadium wanneer die kind nie geleer word om vir die eerste keer aan Mamma of Pappa gehoorsaam te wees en aanges\u00ea word om iets te doen.  Sommige kinders word geleer dat hulle ongehoorsaam kan wees terwyl sy besig is om te tel: \u201cEen\u2026 twee\u2026 twee \u2013 en \u2013 \u0149 half\u2026 twee \u2013 en \u2013 \u0149 driekwart \u2013 ek is amper by drieeee !\u201d  Net so vinnig word die kind geleer dat hy ongehoorsaam kan wees tot op daardie punt.  Ander kinders word geleer hulle kan ongehoorsaam wees totdat Pappa se stem \u0149 seker toonhoogte bereik.<\/p>\n<p>Kinders moet geleer word om gehoorsaam te wees die eerste keer wat hulle aanges\u00ea word om iets te doen in \u0149 aangename stem toon.  Andersins, word hulle aktief geleer om weg te kom met ongehoorsaamheid totdat Papa begin gil, of as Mammie begin tel het tot \u201ctwee \u2013 en \u2013 \u0149 \u2013 driekwart.\u201d<\/p>\n<p>Kinders wat duidelik geleer word oor die redelike grense en weet dat daar vir hulle lief is, is gelukkig, en selfversekerde kinders.  \u0149 Bedorwe kind wat nooit verantwoordelik gehou word vir wat hy verkeerd doen sal groot word om te dink dat re\u00ebls en wette (insluitende Yahuwah se wette) nie van toepassing is op hulself.  So \u0149 verstandelike houding, en aanspraak op iets is \u0149 ope uitnodiging tot pornografiese verslaafdheid. <\/p>\n<h4>5. Beklemtoon die waardes wat jy in jou kind wil h\u00ea. <\/h4>\n<p>Christen ouers word gereeld daaraan gewoond gemaak om aan hulle kinders te dink as \u0149 tuin.  Uitputtende pogings moet gebruik word om elke onooglike onkruid wat dit waag om sy kop uit te steek in die vrugbare grond van hulle kinders se harte uit te roei.  Die probleem is as jy gedurigdeur net besig is met die onkruid sal jy eenvoudig op eindig met \u0149 braak stuk grond van vullis.  Om \u0149 mooi en produktiewe tuin te h\u00ea, vereis dit baie meer as net om die onkruid te verwyder.<\/p>\n<p>\u0149 Mooi tuin sal \u0149 verskeidenheid van blomme en wingerde h\u00ea wat baie mooi lyk en lekker ruik, en wat skoenlappers en vo\u00ebls lok. \u0149 Produktiewe tuin sal sowel ook vrugte en groente h\u00ea as voedsel, en medisinale kruie wat gebruik kan word in \u0149 verskeidenheid van maniere van produktiwiteit.  Maar deur meer te h\u00ea as net \u0149 braak stuk grond, dit baie werk behels.  Dit benodig beplanning.  Dit vereis ook om aktief ingeskerp te wees wat om te doen, en dan om te versorg wat geplant is. <\/p>\n<p>Watter tipe van jong volwassene wil jy h\u00ea wanneer jou kind 18 jaar oud is?  Wil jy h\u00ea dat hy hoflik en respek aan vroue betoon, hardwerkend, en vriendelik teenoor ander, en beskermend te wees oor die wat kleiner en swakker is as hyself?  Dan benodig jy om te begin om daardie dinge te plant in sy karakter vanaf die vroegste jare van kindwees, en om dit gedurig te versorg soos hy groot word.<\/p>\n<h4>6. Hou \u0149 eerlike gesprek met jou kinders.<\/h4>\n<p>Moet nooit of ooit vir jou kinders lieg.  Laat hulle opgroei wetende dat hulle altyd na jou toe kan kom vir die waarheid.  As iets nie paslik is vir die ouderdom, kan jy hulle vertel dat jy hulle vraag sal beantwoord wanneer hulle ouer is.  Deur te weier om die vraag te beantwoord is een ding.  Deur te lieg is iets heeltemal anders en sal dit die vertroue vernietig wat hulle in jou het.<\/p>\n<p>Begin deur openlike en gepaste gesprekke met jou kinders te h\u00ea vanaf \u0149 vroe\u00eb ouderdom.  As hulle nie die inligting begryp wat jy gee, sal hulle dit verkry van hulle portuur groep wat sekerlik nie \u0149 veilige plek is vir die leer van Christen waardes.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"460\" width=\"356\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"familie wat aand ete geniet\" border=\"0\" height=\"465\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/family-eating-at-the-table-1.jpg\" style=\"margin-left: 0px\" title=\"\" width=\"700\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"> <\/font><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#6699cc\"><span><\/span><\/font><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"><strong>Gesels eerlik met jou kinders. Jy wil dat hulle, hul die waardes vanaf jou leer, en nie vanaf hulle portuur groep.<\/strong><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#999999\"><span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Met openlike kommunikasie wat gevestig is, verduidelik die gevaar van pornografie aan jou groeiende kinders.  In die w\u00eareld van vandag is dit baie maklik om beelde van pornografie aanlyn te verkry, en benodig dit om hierdie gesprek te h\u00ea, voor hulle die puberteit stadium bereik.  My jongste dogter het onlangs gestrompel oor \u0149 foto aanlyn wat haar werklik onstel het.  Sy is slegs 11 jaar oud en het na prente gekyk van uitsonderlike diere soos hase met langhare, en ander soortgelyke prente.  Skielik terwyl sy prente soek oor die w\u00eareld se grootste hond, het daar \u0149 foto verskyn van \u0149 liggaam wat onthoof is.  Dit is nie waarna sy gesoek het, maar dit het in elk geval opgeduik. <\/p>\n<p>Die uiterste grafiesevoorstelling en aard van die foto was baie ontstellend vir haar en die het haar vir maande gepla.  Sekere dinge sou die geheue herinner van wat sy gesien het, en dit het haar weer van vooraf ontstel.  Pornografie duik herhaaldelik op in algehele gepaste en onverwante ondersoeke.  Dit wat so onskuldig lyk om te soek na voorbeelde van honde, en kan dit oproep onstellende harde pornografie.  Webmeesters van pornografiese webtuistes verkry voordeel uit verskeie sleutelwoorde om mense in te suig in hulle webwerwe.<\/p>\n<p>Vertel aan jou kinders die gevaar van pornografie!  Moenie dat jou ongemak oor hierdie onderwerp jou kinders onkundig laat oor die gevaar.  Verduidelik dat die beste manier om verslaafdheid te vermy <em>om dit nooit in die eerste plek te probeer!<\/em><\/p>\n<p>Jy kan selfs verklarings gebruik van veroordeling.<\/p>\n<p><strong>Eerste Veroordeling<\/strong>\u201d Ek verstaan dat pornografie \u0149 sonde van verslaafdheid is en kan dit alle hoop vernietig wat ek koester vir \u0149 gelukkige, vervulde huwelik eendag.<\/p>\n<p><strong>Tweede Veroordeling<\/strong>: Ek is aanspreeklik aan Yahuwah en sal ook aanspreeklik wees aan my ouers vir wat ek in my gedagtes plaas deur boeke, flieks, die internet, en waarna ek luister.<\/p>\n<p>Jy is die ouer.  Dit is jou taak om om te sien wat jou kind se vermaak is.  As jy dit nie doen nie sal jy nie weet waaraan hulle blootgestel is.  Die gevolge van die langtermyn verwaarlosing van die jou rol as ouer wanneer die kind jonk is, die verlies aan werkgeleenthede, verlies aan huwelike, en diepe ongelukkigheid, ontevrede met die lewe wanneer die kind volwassenheid bereik.  Die gewoontes wat gedurende die kinderjare aangeleer is, vir goed of kwaad is blywend en be\u00efnvloed dit die persoon se lewe lewenslank.<\/p>\n<h4>7. Leer aan jou kind selfbeheersing.<\/h4>\n<p>Van al die beginsels wat hier gelys word, dit stellig die mees belangrikste is.  \u0149 Kind wat selfbeheersing geleer word sal opgroei as \u0149 volwassene sal die wet van Yahuwah verhoog bo die van persoonlike begeertes, en ondiens van persoonlike bevrediging.  Mense wat nie selfbeheersing geleer is gedurende die kinderjare sal dit afgedwing word op hulle op wanneer hulle ouer is deur druk van buite.<\/p>\n<ul>\n<li>\u0149 Tiener wat gebrek het aan selfbeheersing om in toegewydheid te studeer ontvang \u0149 laer vlak geleerdheid, en is daar later minder geleentheid vir werk in die arbeids mark. <\/li>\n<\/ul>\n<ul>\n<li>\u0149 Volwassene wat gebrek het aan selfbeheersing vir die gee van eerlike dag se werk vir \u0149 eerlike dag se loon word oorgesien vir bevordering of word summier afgedank.<\/li>\n<\/ul>\n<ul>\n<li>Die slegte omstandighede is wanneer \u0149 volwassene wat geen self beheersing het sal opeindig in die gevangenis.  Die staat sal die beheer afdwing waaraan hy gebrek het deur hom te verwyder van sy vryheid van keuse, en wat hom ontneem word deur hom op te sluit. <\/li>\n<\/ul>\n<p>Selfbeheersing begin by die baba in sy moeder se arms. \u0149 18 maande oue baba wat toegelaat word om tekere te gaan en te gil, en te skreeu, en te skop, <em>word geleer<\/em> om \u0149 gebrek te h\u00ea aan selfbeheersing deur versuim. \u0149 8 jarige wat toegelaat word om ongeskik te wees met sy broers en susters wanneer hy siek is en nie goed voel, word geleer om \u0149 gebrek aan selbeheersing te h\u00ea deur <em>versuim.<\/em> \u0149 14 jarige oue tiener wat toegelaat word wat geleer word om sy stem te verhef en te gil wanneer hy kwaad is, word weer geleer deur die versuim van \u0149 gebrek aan selfbeheersing.  Enige iemand kan gil wanneer hy kwaad is.  Dit neem nie \u0149 sterk karakter om jou humeur te verloor.  Alhoewel, dit \u0149 groot deel van selfbeheersing en sterk karakter kos om bedaardheid en selfbeheersing te onderhou wanneer jy uitgelok word. <\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"267\" width=\"210\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"vloermoer\" border=\"0\" height=\"275\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/tantrum-1.jpg\" style=\"margin-left: 0px\" title=\"\" width=\"450\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"> <\/font><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#6699cc\"><span><\/span><\/font><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"><strong>Ouers wat nie nie velang dat hulle kind selfbeheersing uitoefen voorsien aan \u0149 groot ondiens aan die kind wat juis later, in die lewe   \u0149 ho\u00eb prys sal vra.  <\/strong><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#999999\"><span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Deur nie daarin te slaag om jou kind <em>selfbeheersing<\/em> te laat aanleer is dit een van die grootste ondienste wat die ouer aan die kind kan doen.  Dit gaan oor na elke enkele gebied van die lewe, insluitend die geestelike lewe.  Deur oor te gee aan die wil van Yahuwah, is om te weier om toe te gee aan sondige gedrag wanneer jy werklik, werklik \u0149 sterk karater benodig wat net alleenlik verkry kan word deur selfbeheersing. <\/p>\n<p>Miskien besit jy nie die wilskrag om versoeking te oorwin op jou eie.  Ons almal het \u0149 gebied wat goddelike ondersteuning benodig om dit te oorwin.  Maar dit neem geleerde gedrag van selfbeheersing om te kies op daardie punt om na Yahushua te gaan vir hulp wanneer daar versoeking is, eerder as om toe te gee aan die begeerlikheid van versoeking.<\/p>\n<h3><strong>Waar begin sonde<\/strong><\/h3>\n<p>Sonde begin altyd eerste in die gedagtes.  Dit word \u0149 toevlugoord vir die verbeelding.  Dan, wanneer die geleentheid hom voordoen, word versoeking deur korrupsie ontmoet binne die persoon van sonde.  Dit kan direk nagespoor word na die gebrek aan selfbeheersing.<\/p>\n<p>Een van ons grootste take as ouers is om die jong kind in te skerp oor die beginsels van selbeheersing.  Hy kan nooit die statuur van \u0149 ware man bereik in Yahuwah so lank as hy verslaafd is aan die veranderlike begeertes van sy laer natuur.<\/p>\n<h3><strong>As jou kind alreeds besig om na pornografie te kyk<\/strong><\/h3>\n<p>Self in die godvresendste huis, met die mees sorgsame ouers, kan die jeug steeds die prooi word tot die verleiding van pornografie.  Dit maak nie van jou \u0149 slegte ouer.  Lucifer het gerebeleer in Hemel!  Alhoewel, wees gewaarsku dat jy te make het met \u0149 ware verslaafdheid. <\/p>\n<p>Dr.  Donald L. Hilton, Jr., se aansporing is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">[Ons benodig] om pornografie, en seksuele verslaafdheid te behandel as \u0149 ten volle verslaafdheid, en nie alleenlik as \u0149 vorm van gedrag\/geestelike dimensie\u2026  Individue wat sukkel met pornografie en seksuele verslaafdheid moet verstaan dat dit ware verslaafdheid is, en sal hulle in staat wees om daarmee op te hou tensy hulle hulp verkry van aangewese bronne.  Deur te rasionaliseer dat \u201ddit my private sonde is, en ek kan dit in my privaatheid oplos met God,\u201d sal dit net voorsien aan die toeneming van verslaafdheid, en hulle verskans in \u0149 dubbele lewe.  Hulle moet die persoonlike begeerte h\u00ea van berou, en om genesing te verkry.<sup>6<\/sup>  <\/p>\n<p>As jy ontdek dat jou kind vasgevang is deur pornografie, is daar bepaalde dinge wat jy kan doen sodat jy kan help dat hulle vry kan kom.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">A) <em>Moenie<\/em> in woede reageer, deur walging of emosionele trane.  Moenie daarna streef om jou kind skaam te maak of te verneder.  Kinders en die jeug is, die jonger lede van die koninklike familie van die hemel en moet dienooreenkomsig met waardigheid en respek behandel word. <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"> <\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"460\" width=\"356\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Pa wat sy sen raad gee\" border=\"0\" height=\"544\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/father-with-son-1.jpg\" style=\"margin-left: 0px\" title=\"\" width=\"450\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"> <\/font><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#6699cc\"><span><\/span><\/font><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"><strong>As jou kind reeds sukkel met &#8216;n pornografiese verslawing, gee hom die liefde en begrip wat jy wil h\u00ea Yahuwah jou moet e gee wanneer jy misluk.<\/strong><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#999999\"><span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">B.) Bly kalm liefdevol en toon begrip.  Behandel jou kind regverdig soos jy wil h\u00ea hoe Yahuwah jou moet behandel wanneer jy foute gemaak het.  As jy ook met pornografie gesukkel het, kan jy dit deel wat jou gehelp het om te oorwin.  Laat jou kind verstaan dat hy (of sy) is nie alleen.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">C.) Bemoedig en koester jou kind se vertroue.  Nou is dit nie die tyd om ouer te wees met \u201charde liefde.\u201d  Ouers wat kinders met \u201charde liefde\u201d regeer sal staf al het hy erken en verskoning gevra.  Pornografie is van nature \u0149 verborge en geheime valstrik.  Moenie aan jou tiener \u0149 rede gee om nog meer geheimsinnig te wees.  Harde liefde spoor die jeug aan om leuens te vertel omdat hulle weet dat hulle in elk geval gestraf sal word, al vertel hulle die waarheid.  Wees \u0149 veilige hawe vir jou kind om na te gaan as hy sukkel en jou hulp nodig het. <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">D.) Verduidelik die gevaar en probleme met pornografie.  Vertel aan jou kind hoe pornografie in werklikheid die chemie van die brein be\u00efnvloed. <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">E.) Verkry die hulp van \u0149 kundige berader wat weet hoe om met seksuele verslaafdheid te behandel.  Onthou, deur die veranderings in die brein se chemie, dat jy te doen het met die werklikheid van ware verslaafdheid. <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">F.) Beperk rekenaar toegang<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">G.) Hou jou kind besig en fisies aktief.  Vermy of verminder die inname van voedsel wat stimuleer en laer nature opwek (vleis, eiers, baie suiker, koffie\u00efne, ens.) <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">H.) Moet nooit ooit \u201cjou kind afskryf\u201das verlore.  Dit maak nie van jou \u201c\u0149 slegte ouer as jy ontdek dat jou kind het verslaafd geword aan pornografie.  Alle mense is gewaarborg van vryheid van keuse. <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">I.) Bid, bid en bid vir jou kind.  Deur te bid vir jou kind is dit \u0149 goddelike mandaat.  Toe Israel daarop aangedring het op \u0149 koning om soos die ander nasie te wees.  Is Sameul se ge\u00efnspireerde reaksie \u0149 voorbeeld aan elke ouer wat deel is van sukkelende kind: \u201cOok wat my betref, dit is ver van my dat ek teen die Here sou sondig, dat ek sou ophou om vir julle te bid; maar ek sal julle in die goeie en regte weg onderrig.\u201d <span>(1Samuel 12 vers 23.)<\/span> As <em>jy nie<\/em> vir jou kind bid <em>wie bid<\/em> dan vir hom?<\/p>\n<h3><strong>Help jou kind om te oorwin<\/strong><\/h3>\n<p>Die skrywer Rick Thomas het waargeneem: Die probleem vir baie van ons is dat ons nie die verraderlike aanloklikheid van pornografie verstaan en hoe dit reageer, ofskoon dit onopsetlik is, kan dit die oorsaak wees dat die kind gevorm word, om te na iets te hunker wat daartoe kan lei na \u0149 slawerny van \u0149 leeftyd.\u201d<sup>7 <\/sup>Baie jeugdiges struikel oor pornografie, en word verslaafd daaraan deur nalatigheid.  As hulle nooit geleer word oor selfbeheersing, en as hulle nooit aanspreeklik gehou word vir hulle dade, en as die huis omgewing nie \u0149 ondersteunende toevlugsoord is, van die w\u00eareld, is die jeug is by verre meer vatbaar om ingetrek te word tot die ontsnapping wat deur pornografie aangebied word.  Doelbewuste ouerskap \u2013 wat weet wat hulle wens vir hulle kind as volwassene moet wees, en hulle strewe na die doel \u2013 dat dit nodig is ons kinder oorwinnaars moet wees.<\/p>\n<p>\u0149 Kind wat geleer word om sy besluite te maak wat gegrond is op die beginsels, eerder as gevoel, sal groot word as \u0149 eerbare man wat sy lewe inrig volgens vaste beginsels.  Selfs al is jou kind amper volgroei, is dit nie te laat om te begin om hom toe te rus met die toerusting om \u0149 godvresende en eerbare lewe te lei in die vrees van Yahuwah.<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"pa en seun\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/dad-and-son-1.jpg\" title=\"\"> <\/p>\n<div> <\/p>\n<hr align=\"left\" size=\"1\" width=\"33%\">\n<p><sup>1.<\/sup> Hierdie artikel is geskrywe vanuit die perspektief vir die nood om jong manne en seuns te beskerm van die gevaar van pornografie.  Ouers moet bewus wees, alhoewel daar \u0149 groeiende aantal meisies is, wat ook ingetrek is deur na pornografie te kyk.  Die beginsels wat omskryf is in die artikel is gelyktydig daar vir jong vroue sowel as vir manne.<\/p>\n<p><sup>2.<\/sup> <a href=\"http:\/\/www.teensafe.com\/blog\/web-pornography-addiction-affects-teenage-brain\/\" target=\"_blank\" title=\"\">http:\/\/www.teensafe.com\/blog\/web-pornography-addiction-affects-teenage-brain\/<\/a><\/p>\n<p><sup>3.<\/sup> Donald L. Hilton, Jr., MD, Hy Herstel My Siel, hoofstuk 4, nadruk voorsien.<\/p>\n<p><sup>4.<\/sup> <a href=\"http:\/\/www.covenanteyes.com\/2013\/03\/20\/porn-training-motivation\/\" target=\"_blank\" title=\"\">http:\/\/www.covenanteyes.com\/2013\/03\/20\/porn-training-motivation\/<\/a><\/p>\n<p><sup>5.<\/sup> n\/a<\/p>\n<p><sup>6.<\/sup> Hilton, op. cit., Inleiding.<\/p>\n<p><sup>7.<\/sup> \u201c5 Versekerde &#8211; Brandende Metodes om Jou Kind te Motiveer om Pornografie te Gebruik.\u201d<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"featured_media":226763,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110488","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-sexual-immorality"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Maak Jou Kind Pornografie Bestand - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Maak Jou Kind Pornografie Bestand - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Gebruik hierdie tegnieke om jou kind groot te maak om standvastig te bly staan teen die verleiding van pornografie. Jade en Haylie was die volmaakte goue paartjie. Dit was duidelik dat Jade met die kleur wit-katoen blonde hare, net soos sy Nordiese voorouers lyk. Hy speel as doelverdediger vir die ho\u00ebrskool se voetbalspan. Haylie was [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T22:28:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/porn-proofing-your-child-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"24 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/\",\"name\":\"Maak Jou Kind Pornografie Bestand - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/porn-proofing-your-child-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2016-12-05T01:51:06+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T22:28:17+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/porn-proofing-your-child-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/porn-proofing-your-child-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Maak Jou Kind Pornografie Bestand\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Maak Jou Kind Pornografie Bestand - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Maak Jou Kind Pornografie Bestand - Worlds Last Chance","og_description":"Gebruik hierdie tegnieke om jou kind groot te maak om standvastig te bly staan teen die verleiding van pornografie. Jade en Haylie was die volmaakte goue paartjie. Dit was duidelik dat Jade met die kleur wit-katoen blonde hare, net soos sy Nordiese voorouers lyk. Hy speel as doelverdediger vir die ho\u00ebrskool se voetbalspan. Haylie was [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T22:28:17+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/porn-proofing-your-child-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"24 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/","name":"Maak Jou Kind Pornografie Bestand - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/porn-proofing-your-child-afrikaans.jpg","datePublished":"2016-12-05T01:51:06+00:00","dateModified":"2025-08-21T22:28:17+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/porn-proofing-your-child-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/porn-proofing-your-child-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/porn-proofing-your-child\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Maak Jou Kind Pornografie Bestand"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110488","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110488"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/226763"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110488"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}