{"id":110448,"date":"2016-09-20T04:16:26","date_gmt":"2016-09-20T04:16:26","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-sonde-verslawing-die-bewaring-van-die-wee-na-die-siel\/"},"modified":"2025-08-21T21:36:06","modified_gmt":"2025-08-21T21:36:06","slug":"sonde-verslawing-die-bewaring-van-die-wee-na-die-siel","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/sonde-verslawing-die-bewaring-van-die-wee-na-die-siel\/","title":{"rendered":"Sonde verslawing: Die Bewaring van die We\u00eb na die Siel"},"content":{"rendered":"<table bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\" style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p align=\"center\"><font size=\"2\"><strong><\/strong><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><\/strong><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\"><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\"><span><font color=\"#ff0000\"><font color=\"#000000\">Nou, nog meer as ooit tevore, dit is noodsaaklik <u>om al die we\u00eb<\/u> na die siel te bewaak waardeur Satan soek om om te verlei en verstrik.<\/font><\/font><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Sonde verslaaf. Dit maak nie saak wat die sonde is, woede, kwaadwillige geskinder, dwelms, bose planne, trots, nikotien\/alkohol, <a href=\"\/practical-godliness\/pornografie-siels-vernietigende-onsedelikheid.html\" title=\"Pornografie: Siels Vernietigende Onsedelikheid\">pornografie<\/a>, masturbasie, of enige iets anders. Dit alles verslaaf.   <\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Sonde Verslawing\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sin-addiction-3.jpg\" title=\"\"><\/p>\n<p>Die enigste antwoord vir elkeen van ons word gevind in Yahuahua. Elkeen is aan Yahuwah verantwoordbaar vir sy eie siel. Soos die Skrif dit verduidelik, \u201cAl was hierdie drie manne, Noag, Daniel en Job daarin [die land], dan sou hulle deur hul geregtigheid net hulle eie siele red, spreek die Meester Yahuwah.\u201d (Lees Esegi\u00ebl 14 vers 4) Met die genadedeur wat binnekort sal sluit, moet elke enkeling sy hart ondersoek vir verborge sondes en oorgee aan Yahushua.  <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"left\" alt=\"man in bed met foon\" height=\"337\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/man-in-bed-with-phone-3.jpg\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" width=\"500\"><\/p>\n<p>Die lus \u2013 na seks, vir kos, vir dwelms,  en  vir enige iets onsuiwer \u2013 dit die eetlus is van demone is wat deur die mens daarin uitdrukking gee. Die enigste manier hoe Satan die siel kan verlei is deur die vyf sintuie. Hulle moet versigtig bewaar word. \u0149 Gesonde dieet, en \u0149 onthoudende lewenswyse, genoegsame slaap, werk almal saam om waak, vir die versterking van die vyf sintuie.<\/p>\n<p>Satan verlei deur die vyf sintuie, maar deur die verstand stel hy \u0149 lokval. Diegene wat gesuiwer is en gereed gemaak is om die Skepper te ontmoet met Sy wederkoms moet toegewyd wees om te waak teen die gedagtes omdat die gedagtes wat gekoester word, dit gevoel word. Dit is die gedagtes en gevoel wat saam gesnoer word wat die karakter vorm.<\/p>\n<p>Om na die Hemel te gaan deur die graf dit verskillend is om verander te word sonder om die dood te aanskou met die <a href=\"\/biblical-christian-beliefs\/die-wederkoms-deel-1-die-triomfantlike-hereniging.html\" title=\"Die Wederkoms \u2502 Deel 1 - Die Triomfantlike Hereniging\">Wederkoms<\/a>. Elkeen wat na die hemel gaan sonder om te sterf, sal tot op \u0149 punt kom van stryd in hulle lewens wat hulle nie kan oorwin op hulle eie.  Dit maak nie saak of \u0149 persoon se karakter bestaan uit 95% ge\u00ebrfde neiging tot boosheid of as daar 5%  ge\u00ebrfde   neigings is tot boosheid. Net alleen is dit Yahushua wat kan red. \u0149 Persoon met 95% ge\u00ebrfde neigings tot boosheid kan nog steeds gered word as hy alles oorgee aan die Verlosser. \u0149 Persoon, wat opgegroei het in die beste van Yah vresende ouers, en met net 5% ge\u00ebrfde neigings tot boosheid, kan steeds verlore wees as hy dink hy kan oorwin in sy eie krag en weier om oor te gee aan Yahushua.   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Baie vra, <em>\u201d Hoe<\/em> kan ek maak om myself oor te gee aan Yahuwah?\u201d<sup>1<\/sup> As jy begeer om jouself oor te gee aan Hom, maar jy is swak in morele krag, en is in slawerny en twyfel, en dat jy beheer word deur die gewoontes van jou lewe in sonde. As jou beloftes en voornemings soos toue van sand is.  As jy nie jou gedagtes kan beheer, en  jou prikkelings, en jou gevoellings. Die bewustheid van jou verbreekte beloftes en die verbeurde beloftes. en dit jou vertroue verswak asook jou eie opregtheid, en dit veroorsaak dat jy voel dat Yahuwah jou nie kan aanvaar; en die behoefte om nie te wanhoop. Wat jy benodig om te verstaan is die ware krag van jou wil. Dit is die keuse van mag wat Yahuwah aan die mens gegee het. Alles is afhangend van die regte handeling van die wil. Die mag om te kies wat Yahuwah aan die mens gegee het vir hulle, en die keuse om dit toe te pas. Jy kan nie jou hart verander, jy kan nie self jou gevoellings vir Yahuwah gee, maar jy kan kies om Hom te dien. Jy kan aan Hom jou wil gee, Hy sal dan in jou werk om te wil en te doen volgens Sy goedheid en plesier. Sodoende sal jou hele natuur onderwerp word en beheer aan die Gees van Yahushua; en sal jou toegeneentheid gesentreer word op Hom, en sal jou gedagtes in harmonie wees met Hom.<sup>2<\/sup>   <\/p>\n<p>Een gebied wat in die besonders moeilik is vir mans van die laaste geslag is seksuele onsuiwerheid.Baie opregte Christen mans sukkel met verslaafdheid aan pornografie en masturbasie. Wat nodig is om dit duidelik te verstaan is dat hierdie sonde begin deur die o\u00eb. Wanneer \u0149 man toelaat om sy o\u00eb te laat draal oor \u0149 vrou se liggaam, dan word die verstand en verbeelding geaktiveer. Christen vroue se kleredrag is modieus, maar die uiteindelike verantwoordelikheid berus by die man om toe te laat om dat sy o\u00eb dwaal, of die keuse uitoefen om jou gesig weg te draai. Wanneer die o\u00eb toegelaat word om te draal, is die gedagtes geneig om te dwaal.       <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWanneer ons Yahuwah nader om ons ons onwaardigheid en sondes te bely, Hy belowe het om om ag  te slaan op ons oproep. Die eer van Sy troon is gaan oor die vervulling van Sy woord aan ons.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c&#8230;.. Ons groot Ho\u00ebpriester onthou al die woorde waardeur Hy ons aangemoedig het om te vertrou. Hy is gedurig bewus van Sy verbond.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cAlmal wat na Hom soek sal Hom vind. Almal wat klop sal die deur vir hulle oopgemaak word. Daar sal nie die verskoning gemaak om My nie te Pla, die deur is toe; en Ek wil dit nie oopmaak. Nooit sal daar aan een vertel word, Ek kan jou nie help. Diegene wat bid vir brood om middernag om die honger siele te voed sal suksesvol wees.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">(<em>Christ\u2019s Object Lessons<\/em>, p. 148)<\/p>\n<h3><strong>Stappe vir Oorwinning<\/strong><\/h3>\n<p>Wat ook al jou gekoesterde sonde is, is daar vier besonderse stappe wat jy kan neem om dit te oorwin:<\/p>\n<ol>\n<li><a href=\"\/practical-godliness\/sy-naam-is-wonderbaarlik-deel-1-roep-sy-naam-aan.html\" title=\"Sy Naam is Wonderbaarlik \u2502 Deel 1 \u2013 Roep Sy Naam Aan\">Roep<\/a> die naam aan van Yahuwah. Maak <a href=\"\/practical-godliness\/die-groot-kosbare-beloftes.html\" title=\"Die Groot &amp; Kosbare Beloftes\">aanspraak op die beloftes<\/a> wat van toepassing is op jou omstandighede, <a href=\"\/practical-godliness\/gebed--die-asem-van-die-siel.html\" title=\"Gebed | Die Asem van die Siel Share 1  \u201cGebed is die blootlegging van die hart aan YAH soos aan `n vriend. Nie dat dit nodig is om aan YAH bekend te maak wat ons is nie, maar sodat ons bemagtig word om Hom te ontvang. Gebed bring YAH nie af na ons nie, maar bring ons op na Hom.\u201d  (Ellen G White, Skrede na Christus, bl. 94, YAH se Name voorsien)  egskeidings  \u201c `n Onlangse deskundige studie, in 2012 deur Fox Nuus gepubliseer , beweer dat die hoof oorsaak vir egskeidings die leemte van kommunikasie tussen egpare is. Huweliksberaders verstaan dat sonder kommunikasie , is daar geen empatie, En sonder empatie is daar geen simpatie, en eindelik, geen liefde nie. Dieselfde geld vir ons verhouding met die Hemelse Vader. `n  Hegte, intieme verhouding met Hom vereis ook kommunikasie. Soos `n inspirerende skrywer dit stel: \u201cGebed is die asem van die siel. Dit is die geheim van geestelike sterkte. Geen ander genade middel\u201d  kan vervang en die  welstand van die van die siel bewaar word nie. Gebed bring die hart in onmiddelike teenwoordigheid met die Fontein-oorsprong van die lewe, en versterk  die senuwees en spiere van die geestelike ondervinding.\u201d1  Yahuwah* is al-wetend en al-wys. Hy het nie nodig dat Sy aards-kinders tot Hom moet bid nie. Die Een wie beloof het , \u201cEn voordat hulle roep, sal Ek antwoord, terwyl hulle nog spreek, verhoor Ek.\u201d  (Jesaja 65:24) het nie nodig om enigiets vertel te word nie! Hy is alwetend. Hy weet alles! Daar is niks wat jy Yahuwah kan vertel wat Hy nie alreeds weet nie. Dit is die doel van gebed.  Die  belang van gebed is nie te vinde in die oordrag van inligting uit jou hart na die ore van Yahuwah nie. Gebed is belangrik omdat dit is wat ons nodig het. Yahuwah het ons alreeds lief.  Maar ons gevoel van nabyheid aan Yahuwah, ons vertroue in Sy beloftes, ons geloof in Sy liefde, is alles ineengeskakel vir die behoud van ons deel van `n hegte verhouding met Hom.  emosioneel gesonde ouer het \u201c`n Normale, emosioneel gesonde ouer het sy\/haar kind lief. Die baba, wat te kort skiet aan meer volwasse begrip, voel nie outomaties vir die ouer dieselfde diepte van emosie wat die ouer vir die kind voel nie. Hierdie emosie ontwikkel mettertyd in die hart van die kind. Soos die kind se behoefte aan voedsel, `n skoon doek , slaap en gemak verskaf word in antwoord op sy gehuil, word vertroue gevorm dat Mammie en Pappie altyd daar sal wees om in sy behoefte te voorsien. Soos hy groei, verdiep die vertroue in sy ouers in dankbaarheid namate die liefderyke aandag van die ouers erken word. Dankbaarheid wakker dan liefde aan.\u201d  As `n liefdevolle, goddelike ouer, verstaan Yahuwah die proses in die groeiende ouer kind verhouding. In hul reis na die Beloofde Land, was die Kinders van Israel dikwels in moeilike, selfs gevaarlike situasies gebring. Oneindige Wysheid, ewige Liefde, het hierdie verskeie omstandighede toegelaat sodat die harte van die mense na Hom moet terugkeer. Dit was Yahuwah se plan dat, soos hulle in benoudhede gebring word waarvan hulle geen uitkoms het nie, hulle na Hom sou roep om hulp dan sal Hy verlossing voorsien. Dit het Hy herhaaldelik gedoen, vanaf die verdeling van die waters van die see, tot om troebel water te suiwer, deur 40 jaar van manna en water in `n dro\u00eb en woestyn land  te voorsien. Nes die volk herhaaldelik verlossing ondervind het in antwoord op gebed, het hul geloof, hul dankbaarheid en liefde gegroei.  Dieselfde is vandag waar. Yahuwah is intiem bekend met die besonderhede van jou lewe. Hy ken jou geheime stryd en Hy het die einste middele noodsaaklik berei om jou te voorsien met sterkte, waagmoed, wysheid \u2013 wat jy ookal nodig het. Maar dit is nodig dat jy dit in woorde van gebed sit.   Was daar nie wonderwerke deur Christus en Sy apostels gedoen nie. Dieselfde geliefde Verlosser lewe vandag nog, en Hy is net so gewillig om na die gebede van geloof te luister soos toe Hy sigbaar tussen die mensdom gewandel het. Die natuurlike werk met die bonatuurlike saam. Dit is die deel van Yahuwah se plan om aan ons, in antwoord op gebed van geloof te gee, dit wat Hy nie sou skenk as ons nie gevra het nie.2  Daarom, deur ons sorge voor die goddelike troon te l\u00ea, het ons voortdurende versekering van Sy groot liefde soos ons getuies is van beantwoorde gebed.  Deur natuur en openbaring, deur Sy voorsienigheid en deur die invloed van Sy Heilige Gees, spreek Yahuwah met ons. Maar die is nie genoeg nie; ons het ook nodig om ons harte aan Hom uit te stort. Vir ons om geestelike lewe en energie te h\u00ea, moet ons eintlik [interaktiewe kommunikasie] met ons Hemelse Vader h\u00ea. Ons verlange mag na Hom uitgestrek wees; ons mag oor Sy werke Sy genade , Sy se\u00ebninge mediteer, maar dit is nie in die volle sin van die woord,  kommunikasie met Hom nie. Om met Yahuwah te kommunikeer, moet ons iets h\u00ea om aan Hom te s\u00ea aangaande ons eintlike lewe.  Gebed is die blootlegging van die hart aan Yahuwah soos aan `n vriend.  Nie dat dit nodig is om aan Yahuwah bekend te maak wat ons is nie, maar om ons te bemagtig om Hom te ontvang. Gebed bring nie Yahuwah af na ons nie, maar bring ons op na Hom.3  Die Hemel wag verlangend om ryke seeninge op die kinders van die mens uit te stort. Maar wanneer ons die troon van genade vir geestelike genade nader is dit belangrik dat ons dit in geloof vra.  En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van Yahuwah bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word. Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel is soos`n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word. Want di\u00e9 mens moenie dink dat hy iets van Yahuwah sal ontvang nie \u2013 so `n dubbelhartige man onbestendig in al sy we\u00eb. ( Jakobus 1:5-7.)  Gebed is so `n belangrike element tot `n lewensbelangrike, gesonde geestelike lewe dat dit eintlik een van die onderwerpe was wat gestudeer was in die profete skole. `n Goeie metode vir effektiewe gebed is om die afkorting van EBDS te volg.  ERKEN  Die eerste belangrike element van enige gebed is om Yahuwah se majesteit , mag , goddelikheid , en Sy liefde vir ons te erken.  Soos ons , ons dankbaarheid in woorde omsit en erkenning gee aan Sy sterkte en genade, word ons gelei om Hom net meer te VEREER, en sodoende die Bybel se ingewing te volg: \u201cGee sterke aan Elohim!\u201d  (Psalm 68:35)  Die handeling van erkenning en verering vermeerder ons vertroue in Sy onbeperkte sowel as Sy oneindige liefde.\u201d  BELEI  ConfessionBeleidenis sit jou, die smekeling, in besonderse verhouding met die Al-magtige. Daar is geen plek vir hoogmoed wanneer die Almagtige genader word nie. \u201cAl ons werke, ons talente waarin menslike hoogmoed behae in skep, word as niks gesien, wanneer,  ons in ootmoed voor die ewige troon kniel, en ons sondes belei.  Daar is sekere voorwaardes waarop ons kan verwag dat Yahuwah ons sal aanhoor en ons gebede sal beantwoord. Een van die eerstes hiervan is dat ons ons behoefte voel vir hulp van Hom af.   .  .  . Die hart moet oop wees vir die invloed van die Gees, anders kan Yahuwah se se\u00ebninge nie ontvang word nie.  Ons groot behoefte is in homself  `n argument en pleit met welsprekendheid om ons onthalwe. Maar Yahuwah moet na gesoek word om hierdie dinge vir ons te doen. Hy s\u00ea, \u201cBid en vir jou sal gegee word.\u201d En  \u201cHy wat selfs Sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie? \u201c  (Matth\u00e9\u00fcs 7:7 ; Romeine 8;32.)  As ons sonde in ons hart koester , as ons sou kleef aan enige wetende sonde, sal Yahuwah ons nie verhoor nie; maar die gebed van die bekeerde, ootmoedige siel word altyd aanvaar. Wanneer alle bekende verkeerde dade reggestel is, kan ons glo dat Yahuwah ons pleidooie sal beantwoord. Ons eie verdienste sal ons nooit in die guns van Yahuwah bring nie; dit is die waardigheid van Yahushua wat ons sal red, Sy bloed wat ons sal reinig; nogtans het ons `n werk om te doen om in te val by die voorwaardes vir aanvaarding.4            DANKSEGGING  This Day With GodMet die weelde van Hemelse rykdom uitgestort om sondaars te red, hul weg te vergemaklik deur die vallei van trane, moet almal hart en stem verenig in lofliedere en dankseggings aan Yahuwah. Die erkenning van seeninge ontvang inspireer ons  met dankbaarheid, liefde en grotergeloof in ons liefdevolle Hemelse Vader om in ons behoeftes te voorsien soos Hy beloof het.  Sal ons gebede bestaan uit versoeke en ontvangs? Sal ons altyd dink aan om te ontvang en nooit aan die voordele wat ons ontvang nie? Sal ons ontvangers van Sy genade wees en nooit aan Yahuwah s\u00ea hoe dankbaar ons is nie, Hom nooit loof vir wat Hy vir ons gedoen het nie? Ons bid glad nie te veel nie, maar ons is te suinig in dankseggings. As die goedertierenheid van Yahuwah meer danksegging en lofliedere laat uitkom, sal ons v\u00e9r meer krag in gebed ervaar. Ons meer en meer gevul wees in die liefde van Yahuwah en sal meer bestee om Hom te loof. U wat kla dat Yahuwah nie u gebede verhoor nie, verander jou huidige toestand en meng meer lofprysinge met u versoeke. Wanneer u Sy goedertierenheid en genade in ag neem sal u vind dat Hy ag gee op u behoeftes.  Bid, bid ernstig en sonder ophou,  maar moenie vergeet om te prys nie. Dit is die hoedanigheid van elke kind van Yahuwah om Sy karakter te verdedig. Jy kan Yahuwah groot maak; jy kan die mag van Sy opheffende genade wys.5  SMEEKBEDES  Dit is net na die erkenning van die se\u00ebninge van jou Skepper, beleidenis van jou onwaardigheid en om dank aan Hom te betuig vir Sy ongebonde goedertierenheid en genade, dat dit passend is om versoeke te rig. Die vorige erkenning, beleidenis, en dankbetuigings dien tot die inspirasie vir groter geloof wat noodsaaklik is vir wanneer vir nog groter gawes gevra word.  Die boek van die Hebre\u00ebrs verduidelik: \u201cEn sonder geloof is dit onmoontlik om Yahuwah te behaag; want hy wat tot Yahuwah gaan, moet glo dat Hy is en `n beloner is van die wat Hom soek.\u201d  (Hebre\u00ebrs 11:6) Of, soos Yahushua ges\u00ea het: \u201c Daarom s\u00ea Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit verkry.\u201d  ( Markus 11:24)  Bring jou behoeftes, jou vreugdes, jou verdriet, jou sorge, en jou vrese na Yahuwah. Jy kan Hom nie belas nie; jy kan Hom nie uitput nie. Hy wat die hare van jou hoof tel is nie onverskillig teenoor die behoeftes van Sy kinders nie. \u201cDat Yahuwah vol medelye en ontferming is.\u201d  (Jakobus 5:11) Sy liefdevolle hart word aangeroer deur ons verdriet en selfs deur ons uitinge daarvan. Neem alles wat jou verwar na Hom. Niks is te swaar wat Hy nie kan hanteer nie, want Hy hou vas die w\u00earelde, Hy heers oor al die sake van die heelal. Niks wat in belang van ons ewige vrede is, is te nietig vir Hom om nie op te merk nie. Daar is geen hoofstuk in ons ondervinding te duister vir Hom om te verstaan nie; daar is geen verwarring te moeilik om ontsyfer te word nie. Geen ramp kan die geringste van Sy kinders tref , geen angs die siel verstoor, geen vreugde opvrolik, geen opregte gebed gaan oor die lippe, waarvan ons hemelse Vader nie weet nie, of waarin Hy nie onmiddelike belang neem nie. \u201cHy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hul wonde.\u201d  (Psalm 147:3) Die verhouding tussen Yahuwah en elke persoon is so besonders en volmaak asof daar nie nog `n ander persoon op aarde is om Sy sorgsaamheid te deel nie, nie `n ander siel vir wie Hy Sy geliefde Seun gegee het nie.6  Paulus se lesse aan die Thessalonicente is van net soveel belang as toe dit destyds gegee was. Hy het ges\u00ea: \u201cWees altyd deur bly. Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van Yahuwah in Yahushua die Gesalfde oor julle. \u201c  (1Thessalonicense 5:16-18) Dit is die positiewe bevel van Yahuwah. Sou dit gevolg word, sal dit die geloof vermeerder en lei tot ewige effektiewer gebede waarin Yahuwah `n behae in het om te antwoord.  GebedYahushua het Sy dissipels aangemoedig om te bid, want hulle gebede was in die Hemel verhoor:  En Ek s\u00ea vir julle : Bid en vir julle sal gegee word ; soek en julle sal vind ; klop en vir julle sal oopgemaak word . Want elkeen wat bid , ontvang ; en hy wat soek , vind ; en vir hom wat  klop , sal oopgemaak word. En vir watter vader onder julle sal sy seun brood vra , en hy sal hom `n klip gee ; of ook `n vis , en hy sal hom in plaas van `n vis `n slang gee ; of ook as hy `n eier vra , hom `n skerpioen gee ? As julle dan wat sleg is , weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid ?  (Lukas 11:9-13)  Ons moet nie net bid in Christus se naam nie, maar deur die ingewing van die Heilige Gees.  Dit verduidelik wat bedoel word wanneer ges\u00ea word dat die Gees\u201d \u201cmaar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge.\u201d  (Romeine 8 : 26) In sulke gebede skep Yahuwah `n behae in om te antwoord.  Wanneer met erns en intensiteit `n gebed in die naam van Christus geadem word , is daar in daardie einste intensiteit `n belofte van Yahuwah dat Hy op die punt staan om ons gebed te beantwoord. \u201cver bo alles wat ons bid of dink\u201d  (Efesi\u00ebrs 3:20)7  Gebed is lewensbelangrik vir `n persoonlike verhouding met die Verlosser. Die hartseerste woorde om ooit te val op die mens se oor, tydens die Wederkoms sal wees:  \u201cEk het julle nooit geken nie. Gaan weg van My af .\u201d   (Matth\u00e9\u00fcs 7:23)  Nou is dit die tyd om die Verlosser te leer ken. Die genadige uitnodiging word steeds uitgereik, wagtend op jou aanvaarding:  \u201cNader tot Yahuwah, en Hy sal tot julle nader.\u201d  (Jakobus 4:8)  Ontwikkel nou `n lewensbelangrike, vertrouens verhouding met die Vader en die Seun. Die verhoudings wat hier op aarde begin is, sal in die Hemel voortgesit word, daar om hul diepste, waaragtigste emosie te vind. Begin vandag, om met YAH te wandel nes Henog gewandel het.  Our Father Cares       ______________________  * Alle aanhalings gebruik die Vader en die Seun se regte Name.  1 E.G. White, In Heavenly Places, bl . 83.  2 E.G. White, The Great Controversy, bl. 525.  3 E. G. White, Steps To Christ, bl. 93.  4 Ibidem, bl. 95.  5 E. G. White, Testimonies for the Church,  Vol. 5, bl. 317.  6  E. G. White Steps To Christ,  bl. 101.  7 E. G. White, Christ Object Lessons, bl. 147.  Share 1 Hits: 1416\">en bid<\/a> daarvoor met die volle <a href=\"\/practical-godliness\/geloof-is-die-oorwinning.html\" title=\"Geloof is die Oorwinning!\">verwagting om \u0149 antwoord te ontvang<\/a>.<\/li>\n<li>Met beslistheid en met groot kragdadigheid <a href=\"\/biblical-christian-beliefs\/die-geheim-van-oorwinning-om-die-geloof-van-yahushua-te-verkry.html\" title=\"Die Geheim van Oorwinning: Om die Geloof van Yahushua te verkry\">verklaar jou bedoeling<\/a>. Wees uitdruklik en sit dit om in woorde.<\/li>\n<li>Vra aan Yahuwah om jou bedag te maak van die dreigende gevaar wanneer begin om te dwaal in die nabyheid van versoeking. Vra aan Hom om jou te herinner om te bid en vir hulp te vra, voor jou emosies verstrik word na die lus van die begeerde sonde<\/li>\n<li>Kry vriende om jou te help om rekenskap te gee.<\/li>\n<\/ol>\n<p>Deur aan \u0149 groep te behoort wat jy kan vertrou, self as daar net een persoon is met wie jy onderlinge rekenskap kan deel, kan dit tot groot hulp wees vir die oorwinning van verslaafdheid aan sonde. Die manne en vroue wat mee werk met WLC is met hart en siel toegewyd aan Yahuwah. Maar bly ons steeds menslik. Maak ons steeds foute. Benodig ons steeds \u0149 Verlosser.<\/p>\n<h3><strong>Groep Verantwoordelikheid<\/strong><\/h3>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"left\" alt=\"\u0149 Groep Manne\" height=\"333\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/group-of-men-3.jpg\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" width=\"500\"><\/p>\n<p>Die manne by WLC verstaan dat dit een van Satan se grootste lokvalle is om manne van die laaste geslag te verlei deur seksuele onsuiwerheid. Ons neem immorele seksuele gedrag baie ernstig, en is ons nie gevrywaar  teen  versoeking. Die WLC spanleier het onlangs al die manne van WLC gesamentlik uitgenooi  om aan te sluit om elkeen gesamentlik verantwoordelik te hou vir die onderhouding van verstand en liggaam in suiwerheid.<\/p>\n<p>Ons deel saam in die volgende brief, om nie die bediening te ontbloot.  Ons deel in dit as \u2018n manier om ander te help en aan te moedig om nederig te soek na hulle eie ondersteuning groepe.<em> <\/em><\/p>\n<p> <\/p>\n<table bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\" style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\"><em><br \/>\n\t\t\tGeliefde Broeders in Yahushua,<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><em>Die waarhede van Daniel 11 wat onlangs onder ons aandag gekom het en geopen is vir ons om te verstaan hoe naby die <a href=\"\/end-time-prophecy\/napoleon-atatrk-en-pous-franciskus-voorsien-aan-die-aanduiding-van-die-sluiting-van-die-genadedeur.html\" title=\"Napoleon, Atat\u00fcrk, en Pous Franciskus voorsien aan die aanduiding van die Sluiting van die Genadedeur\">sluiting is van die genadedeur<\/a> is. Dierbare geliefdes , ons is ook naby aan die tyd wanneer ons Verlosser sal s\u00ea: \u201cen wie vuil is, laat hom nog vuiler word; en laat die regverdiger nog word, en laat die heilige nog heiliger word.\u201d (<a href=\"https:\/\/www.bible.com\/bible\/5\/rev.22\" target=\"_blank\" title=\"\">Openbaring 22 vers 11<\/a>) Soos die <a href=\"\/biblical-christian-beliefs\/die-heilige-gees-die-teenwoordigheid-van-yah.html\" title=\"Die Heilige Gees: Die Teenwoordigheid van Yah\">Heilige Gees<\/a> dit benadruk het aan my verstand die nabyheid van die einde, was my hart grootliks belas oor die saak van seksuele onsuiwerheid  wat so \u0149 groot struikelblok is vir die mans van vandag.<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><em>Ons is die manne van die laaste geslag, Satan se aanval op ons is sterker, en meer desperaat, en is dit baie moeiliker as enige vorige geslag. Die Skrif leer ons, \u201cWant soos hy in sy siel bereken, so is hy.\u201d (<a href=\"https:\/\/www.bible.com\/bible\/5\/pro.23\" target=\"_blank\" title=\"\">Spreuke 23 vers 7<\/a>) Yahushua het bons gewaarsku as ons selfs net na \u0149 vrou kyk om haar te begeer, het ons egbreek in ons hart gepleeg.<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><em>Satan is bewus daarvan, en is sy aanvalle op die manne van die laaste geslag meedo\u00ebnloos. Geen een is gevrywaar van hierdie aanvalle. Soos nog nooit tevore, benodig die manne by WLC suiwerheid van hart,  en van gedagtes en liggaam. Toe Agan gesondig het, om die gesteelde goed in sy tent weg te steek. Die hele kamp van Israel gely het onder die resultate van sy sonde. Ses en dertig manne is gedood in die oorlog  met AI. Ses en dertig vrouens, is gelaat sonder \u0149 man. Ses en dertig huise is sonder \u0149 vader gelaat, om aan die kinders te voorsien. Alles omdat net, oor die sonde van een man.<br \/>\n\t\t\t<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"right\" alt=\"Stop Teken\" height=\"507\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/stop-sign-3.jpg\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" width=\"400\"><\/em><em><\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><em>Geliefde broeders, ons het verenig in ons pogings om die waarheid te neem wat Yahuwah aan ons gegee het vir die w\u00eareld. Dit sal \u0149 onuitspreeklike ramp wees as die se\u00ebninge van Yahuwah nie op ons kan rus as gevolg van sonde in ons geledere by WLC.  Ons benodig elke wapen tot ons beskikking in hierdie stryd.  Ons het ons Verlosser om na te vlug. Hy het belowe om ons help elke keer in nood. Alhoewel, ons ook te doen het met verslaafdheid. Is ons almal verslaaf aan sonde. Sonde  opsig self verslaaf en maturbrasie, en pornografie is een van die moeilikste van verslaafdheid om te oorwin. Een ding wat bewys is om verslaafdes te help is om \u0149 ondersteunings groep te h\u00ea waaraan die individu verantwoording moet doen.  <\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><em>Ek stel voordat, in die veiligheid, en privaatheid van ons klein groepie, ons elkeen verantwoordbaar hou. Dit is die geveg vir ons eie siele in die besonderheid, en ons benodig elke hulpmiddel wat aan ons beskikbaar is. Ons benodig Yahuwah se se\u00ebninge, my broeders. Ons benodig om vir mekaar te bid. Ek versoek dat elke man wat vir WLC werk gesamentlik sal aansluit in die voorsiening van gemeenskaplike verantwoording in die volgende belofte wat ons aan mekaar sak maak elke week.<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><em><strong>Deur die genade van Yahuwah, deur die geloof in Yahushua, het ek my suiwerheid onderhou.<\/strong><\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><em>Ons sal hierdie belofte aanstuur op elke eerste dag na die Sabbat, en op die 2de,9de,16de en die 23ste dag van die maanmaand. Ek versoek Broeder Q om die verantwoordbaarheid van die groep te ko\u00f6rdineer. Volens die geskeduleerde datums, en dat ons belofte aan Broeder Q per e-pos sal stuur. Broeder Q sal twee dae gegun word om \u0149 lys saam te stel van die name van broeders wat gestruikel het en daar benodig word dat hulle deur ons gebedeondersteun word, Hy sal sy eie naam voeg tot die gebedslys te voeg. Omdat dit so \u0149 moeilike saak is vir ons manne van die laaste geslag, en as een nie reageer nie, vra ek Broeder Q om te aanvaar dat hy verslap het en om sy naam te voeg tot die gebedelys.  <\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><em>Dit is nie om enige iemand van ons in \u0149 verleentheid te stel en sal dit ook nie \u0149 invloed h\u00ea op die broeder se status by WLC. Dit is meer en deels om te voorsien vir die bemoediging in die  stryd vir suiwerheid. Ek voorsien dat die groep sal voortbestaan tot en met die sluiting van die genadedeur. Satan baklei hard<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><em>Dit is werk van die hart, geliefde broeders. Seksuele suiwerheid behels baie meer as die weerhouding van masturbasie of pornografie. Die o\u00eb is die vensters van die siel, en moet dit as sulkes dit beskerm word ten alle tye. Dit benodig om jou o\u00eb weg te draai as \u0149 skamele geklede dame verby loop. Dit beteken om te waak oor jou gedagtes. Ons moet nie vroue aangluur. Dit is ons ons verantwoordelikheid, broeders, om te waak oor hierdie vensters van die siel, en om nie toe te laat dat ons o\u00eb en gedagtes dwaal om dit maklik  te maak om te swig voor masturbasie of pornografie.<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><em>As medewerkers van WLC, het ons eie ingeboude ondersteunings groep, Ons is \u0149 koor van broeders wat kan bid vir mekaar en om die een en ander mekaar te ondersteun. As enige van ons struikel, weet ons dat ons \u0149 Advokaat by die Vader het. (<a href=\"https:\/\/www.bible.com\/bible\/5\/1jn.2\" target=\"_blank\" title=\"\">Lees 1 Johannes 2 vers 1<\/a>.) Ons weet dat daar ondersteuning asook die begrip verkry kan word sonder die vrees vir oordeel.   <\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><em>Ons het nie enige tyd om te vermors, dierbare geliefdes. Die einde is te naby.<\/em><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<h3> <\/h3>\n<h3><strong>Beskou Sonde as Ernstig<\/strong><\/h3>\n<p>Broeders en susters, die einde is te naby om te dobbel met ons redding. Ons benodig om die sonde as ernstig te beskou. Ons benodig om te waak oor die we\u00eb na ons siele. In die storms van die lewe, keer na die Verlosser Hy sal jou oprig.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Moenie na die vyand se voorstel luister om weg te bly van Christus totdat jy jouself verbeter het, en totdat jy goed  genoeg is om na Yahuwah te gaan. As jy wag tot dan, sal jy nooit gaan. Wanneer Satan wys op jou vuil bekleding, herhaal die belofte van Yahushua: \u201cEk sal hom wat na My toe kom, nooit uitwerp nie.\u201d Johannes 6 vers 37.Vertel aan die vyand dat die bloed van Yahushua reinig van alle sonde. Maak die gebed van Dawid jou eie: \u201cOntsondig  my met hisop, dat ek kan rein wees; was my, dat ek witter kan wees as sneeu.\u201d Psalm 51 vers 9.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Staan op en gaan na die Vader. Hy sal jou ontmoet op grootste deel van jou weg. As jy net self een stap na Hom neem in belydenis, sal Hy haastig wees om jou in Sy arms toe te vou in Sy oneindige liefde. Sy oor is oop vir die wekroep van die berouvolle siel. Asook die eerste besonderde uitreiking van die hart nadat dit bekend is aan Yahuwah. Nooit is daar \u0149 gebed wat aangebied word, hoe ook al dit stotter, en alhoewel daar nooit \u0149 traan is wat vloei in die geheim, en nooit is daar \u0149 opregte begeerte na Yahuwah wat nie gekoester sal word, en hoe swak dit ook al is, sal die Gees van Yahuwah  voortgaan om jou te ontmoet. Selfs voor die gebed geuiter word of die verlange van die hart wat bekend word, gaan die genade van Christus voort om die genade te ontmoet wat werk in die menslike siel.<sup>3<\/sup><\/p>\n<p align=\"center\"><sup><span><img decoding=\"async\" alt=\"lighthouse\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/lighthouse-3.jpg\" title=\"\"><\/span><\/sup><\/p>\n<hr align=\"left\" style=\"width: 33%\">\n<p><font face=\"Georgia\" size=\"3\">Verwante Inhoud:<\/font><\/p>\n<ul>\n<li><a href=\"\/practical-godliness\/8-onontbeurlike-wapens-in-die-stryd-teen-seksuele-sondes.html\" title=\"8 Onontbeurlike Wapens in die Stryd Teen Seksuele Sondes\">8 Onontbeurlike Wapens in die Stryd Teen Seksuele Sondes<\/a><\/li>\n<li><a href=\"\/practical-godliness\/pornografie-siels-vernietigende-onsedelikheid.html\" title=\"Pornografie: Siels Vernietigende Onsedelikheid\">Pornografie: Siels Vernietigende Onsedelikheid<\/a><\/li>\n<li><a href=\"\/practical-godliness\/die-verslawing-van-selfbevlekking.html\" title=\"Die Verslawing van Selfbevlekking\">Die Verslawing van Selfbevlekking<\/a><\/li>\n<\/ul>\n<hr align=\"left\" size=\"1\" width=\"100%\">\n<p><sup>1<\/sup> Sacred names have been used in place of titles.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> Ellen G. White, Steps to Christ, p. 47.  Sacred names have been used.<\/p>\n<p><sup>3<\/sup> Ellen G. White, Christ\u2019s Object Lessons, p. 205.  Sacred names have been used.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":226428,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110448","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-sexual-immorality"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Sonde verslawing: Die Bewaring van die We\u00eb na die Siel - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Sonde verslawing: Die Bewaring van die We\u00eb na die Siel - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Nou, nog meer as ooit tevore, dit is noodsaaklik om al die we\u00eb na die siel te bewaak waardeur Satan soek om om te verlei en verstrik. Sonde verslaaf. Dit maak nie saak wat die sonde is, woede, kwaadwillige geskinder, dwelms, bose planne, trots, nikotien\/alkohol, pornografie, masturbasie, of enige iets anders. Dit alles verslaaf. Die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T21:36:06+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sin-addiction-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"12 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/\",\"name\":\"Sonde verslawing: Die Bewaring van die We\u00eb na die Siel - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sin-addiction-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2016-09-20T04:16:26+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T21:36:06+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sin-addiction-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sin-addiction-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Sonde verslawing: Die Bewaring van die We\u00eb na die Siel\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Sonde verslawing: Die Bewaring van die We\u00eb na die Siel - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Sonde verslawing: Die Bewaring van die We\u00eb na die Siel - Worlds Last Chance","og_description":"Nou, nog meer as ooit tevore, dit is noodsaaklik om al die we\u00eb na die siel te bewaak waardeur Satan soek om om te verlei en verstrik. Sonde verslaaf. Dit maak nie saak wat die sonde is, woede, kwaadwillige geskinder, dwelms, bose planne, trots, nikotien\/alkohol, pornografie, masturbasie, of enige iets anders. Dit alles verslaaf. Die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T21:36:06+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sin-addiction-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"12 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/","name":"Sonde verslawing: Die Bewaring van die We\u00eb na die Siel - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sin-addiction-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2016-09-20T04:16:26+00:00","dateModified":"2025-08-21T21:36:06+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sin-addiction-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sin-addiction-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/sin-addiction-guarding-the-avenues-to-the-soul\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Sonde verslawing: Die Bewaring van die We\u00eb na die Siel"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110448","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110448"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/226428"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110448"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}