{"id":110400,"date":"2016-09-04T04:47:09","date_gmt":"2016-09-04T04:47:09","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-8-onontbeurlike-wapens-in-die-stryd-teen-seksuele-sondes\/"},"modified":"2025-08-21T21:06:18","modified_gmt":"2025-08-21T21:06:18","slug":"8-onontbeurlike-wapens-in-die-stryd-teen-seksuele-sondes","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/8-onontbeurlike-wapens-in-die-stryd-teen-seksuele-sondes\/","title":{"rendered":"8 Onontbeurlike Wapens in die Stryd Teen Seksuele Sondes"},"content":{"rendered":"<p align=\"center\"><font size=\"3\" face=\"Georgia\"><strong>Dit is Hoogtyd om Reguit op te Tree teen <font color=\"#ff0000\">Seksuele Sondes<\/font>.<br \/>\nGenadetyd is op die punt om te sluit. Dit sal baie dwaas vir hedendaagse <br \/>\nChristenewees om nie alle wapens in die stryd teen seksuele onsedelikheid te gebruik nie.<br \/>\n<\/strong><\/font><\/p>\n<p>Ons<br \/>\nhet `n behoefte om volkome te wees in die optrede teen seksuele<br \/>\nonsedelikheid in hierdie oorblywende oomblikke van genade tyd, Satan voer `n baie<br \/>\nvreeswekkende stryd teen Yahuwah se belydende volk om te verseker dat hulle<br \/>\nverslaafd bly aan <a title=\"Pornografie: Siels Vernietigende Onsedelikheid\" href=\"\/practical-godliness\/pornografie-siels-vernietigende-onsedelikheid.html\">pornografie<\/a> en seksuele onsedelikheid. Ons is in Sy Woord gewaarsku dat diegene wie<br \/>\nin seksuele sondes betrokke is verdoem sal word. (<a target=\"_blank\" title=\"\" href=\"https:\/\/www.bible.com\/bible\/5\/1co.6\">1<br \/>\nKorinthi\u00ebrs 6:9-10<\/a> ; <a target=\"_blank\" title=\"\" href=\"https:\/\/www.bible.com\/bible\/5\/gal.5\">Galasi\u00ebrs 5:19-21<\/a>). By WLC is ons ten volle bewus van die  tipe meedo\u00ebnlose oorlog wat Satan teen Yahuwah<br \/>\nse volk in hierdie area, regoor die w\u00eareld voer. Maar niemand hoef hulpeloos of<br \/>\nver van hulp in hierdie stryd te voel nie. Loof Sy Naam vir hierdie feit.<\/p>\n<table width=\"314\" height=\"248\" cellspacing=\"15\" border=\"0\" align=\"right\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"men in battle\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/battle-3m-6.png\" border=\"0\" align=\"\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Ons moet heeltemal volkome wees in ons stryd en gewillig wees om elke wapen te<br \/>\ngebruik. Die Hemel is aan ons beskikbaar om oor seksuele onsedelikheid te se\u00ebvier.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Ons moet heeltemal volkome wees in ons stryd en<br \/>\ngewillig wees om elke wapen wat die Hemel aan ons bied vir die sege oor<br \/>\nseksuele onsedelikheid aan te wend. <\/p>\n<p>Yahushua het gewaarsku, \u201cEn as jou hand<br \/>\nof jou voet jou laat struikel, kap dit af en gooi dit weg van jou af; dit is<br \/>\nvir jou beter om in die lewe in te gaan, kreupel of vermink, as om twee hande<br \/>\nof voete te h\u00ea en in die ewige vuur gewerp te word. En as jou oog jou laat<br \/>\nstruikel, ruk dit uit en werp dit weg van jou af. Dit is beter om met een oog<br \/>\nin die lewe in te gaan, as om twee o\u00eb te h\u00ea en in die helse vuur gewerp te<br \/>\nword.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 18:8-9). Ons Ouer Broer Yahushua beveel ons om baie rewolusion\u00ear<br \/>\nte wees in die optrede teen sonde, bv, wees bereid om alles wat dit kos, te<br \/>\ndoen, om in hierdie onverbiddelike oorlog suksesvol te wees. <\/p>\n<p>Om hierdie rede, wil ons `n lys van 8<br \/>\nwapens deel wat deur elke Christen aangewend moet word wie `n verslaafde aan<br \/>\nenige vorm van seksuele onsedelikheid is, Ons stel d\u00edt nie `n sekere volgorde<br \/>\nop nie. <strong><u>Almal<\/u><\/strong> hiervan moet<br \/>\nernstig terselfdertyd aangewend word om `n permanente en volhoubare oorwinning,<br \/>\ndeur Sy genade te verseker: <\/p>\n<h3><strong>Wapen #1:<br \/>\nBegin Deur Jou Verslawings Verhaal Te Deel.<\/strong><\/h3>\n<p>Dit is altyd moeilik, want seksuele<br \/>\nverslawing is skandelik, en die slagoffer is dikwels traag om sy skandaad met<br \/>\nander te deel. Maar om jou storie met ander te deel doen veel om die bande van<br \/>\nverslawing te breek. Alkoholiste Anoniem het vir `n lang tyd die belangrikheid<br \/>\nvan die deel van mens se verslawings verhaal met ander, verstaan, en hulle het<br \/>\nelkeen bemoedig om vryheid van verslawing te soek, deur hulle storie oor te<br \/>\nvertel.  <\/p>\n<p>Die Bybel se beginsels vir hierdie effektiewe<br \/>\nwapen is te vinde in Jakobus 5:16: \u201cBely mekaar julle misdade en bid vir<br \/>\nmekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van `n regverdige het<br \/>\ngroot krag.\u201d <\/p>\n<p>Hoewel sommige hierdie bogenoemde verse<br \/>\nmag toepas op belydenis van wedersydse oortredinge teenoor mekaar, verduidelik<br \/>\nKalvyn sy eie insig van hierdie vers in die volgende teks:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDaarom<br \/>\ndink baie dat Jakobus hier praat van broederlike versoening, dit is, deur<br \/>\nwedersydse erkenning van sondes. Maar soos dit ges\u00ea is, sy [Jakobus] se objek<br \/>\nwas anders; want hy verbind wedersydse gebed met wedersydse belydenis; waardeur<br \/>\nhy te kenne gee dat belydenis vir die doel baat, dat ons gehelp kan word tot  . . . . [Yahuwah] deur die gebede van ons<br \/>\nbroeders; <strong>want hulle wie ons behoeftes<br \/>\nken, is geneig om te bid dat hulle ons mag help; maar hulle aan wie ons siektes<br \/>\nonbekend is, is traer om hulp aan ons te verleen.\u201d <\/strong><strong>(<\/strong><a href=\"https:\/\/www.studylight.org\/commentary\/james\/5-16.html\" target=\"_blank\">https:\/\/www.studylight.org\/commentary\/james\/5-16.html<\/a>)<\/p>\n<p><strong>WLC Versoek: <\/strong>Oorwin jou skandaad en deel jou storie met een of meer wie jy kan<br \/>\nvertrou, sodat hulle jou kan ondersteun in effektiewe gebed. Jy het behoefte<br \/>\naan alle hulp moontlik in die stryd teen seksuele verslawing, en hierdie wapen<br \/>\nverseker dat ander vertrouenswaardige partye jou sal bystaan in ywerige gebed. <\/p>\n<h3><strong>Wapen #2:<br \/>\nVerander die Omgewing wat Jou in Versoeking Lei. <\/strong><\/h3>\n<p>Kanselleer jou betaalde TV-kanaal,<br \/>\nvernietig video winkel kaartjies, vermy om alleen te wees tydens die dag en die<br \/>\nnag, blokkeer pornografie van jou rekenaar, kanseleer subskripsies. D\u00edt is maar<br \/>\nnet `n paar stappe wat jy kan neem. Elke pornografie verslaafde moet alle areas<br \/>\nvan kwesbaarheid en versoeking van hulle daaglikse roetine elimineer. Jy het<br \/>\nbehoefte daaraan om radikaal pro-aktief te wees in die kanselasie van alle<br \/>\nomstandighede wat bydra tot jou seksuele verslawing, en waardeur Satan jou<br \/>\naanval. Lees die volgende teregwysings van ons rol model, onse Meester Yahushua<br \/>\ndeeglik deur: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Julle het gehoor dat aan die mense van<br \/>\ndie ou tyd ges\u00ea is: Jy mag nie egbreek nie. Maar Ek s\u00ea vir julle dat elkeen wat<br \/>\nna `n vrou kyk om haar te begeer, reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg<br \/>\nhet. As jou regteroog jou dan laat struikel, ruk dit uit en gooi dit weg van<br \/>\njou af; want dit is vir jou beter dat een van jou lede vergaan en nie jou hele<br \/>\nliggaam in die hel gewerp word nie. En as jou regterhand jou laat struikel, kap<br \/>\ndit af en gooi dit weg van jou af; want dit is vir jou beter dat een van jou<br \/>\nlede vergaan en nie jou hele liggaam in die hel gewerp word nie. (Matth\u00e9\u00fcs 5:<br \/>\n27-30)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<table style=\"margin-left: 10px\" width=\"300\" height=\"120\" cellspacing=\"5\" cellpadding=\"10\" border=\"0\" align=\"left\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Wees me\u00ebdoenloos in jou optrede met jou boesem sonde van onsedelikheid. <font color=\"#ff0000\">Jy veg hier vir jou lewe en jou ewige lot is op die spel.<\/font> Daar is `n hel om te verban en `n hemel om te win.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"right\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"8 Onontbeurlike Wapens in die Stryd Teen Seksuele Sondes image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Uyd6kc8Y-quotation-marks-right-5.png\" width=\"80\" height=\"65\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">Maar elkeen wat hierdie kleintjies wat<br \/>\nin My glo, laat struikel, dit is vir hom beter dat `n meulsteen om sy nek<br \/>\ngehang word en hy wegsink in die diepte van die see. Wee die w\u00eareld weens die<br \/>\nstruikelblokke! Want dit is noodsaaklik dat daar struikelblokke kom, maar wee<br \/>\ndie mens deur wie die struikelblok kom. En as jou hand of jou voet jou laat<br \/>\nstruikel, kap dit af en gooi dit weg van jou af; dit is vir jou beter dat om in<br \/>\ndie lewe in te gaan, kreupel of vermink, as om twee hande of twee voete te h\u00ea<br \/>\nen In die ewige vuur gewerp te word. En as jou oog jou laat struikel, ruk dit<br \/>\nuit en werp dit weg van jou af. Dit is beter om met een oog in die lewe in te<br \/>\ngaan, as om twee o\u00eb te h\u00ea en in die helse vuur gewerp te word. (Matth\u00e9\u00fcs 18:6-9)<\/p>\n<p><strong>WLC Versoek:<\/strong> Wees me\u00ebdoenloos in jou optrede met jou boesem sonde van onsedelike<br \/>\nverslawing. Jy veg hier vir jou lewe en jou ewige lot is op die spel. Daar is<br \/>\n`n hel om te verban en `n Hemel om te win. Sou jy nie elke wapen tot jou beskikking<br \/>\ngebruik in die moeder van alle oorlo\u00eb teen Satan en sy bose gevalle engele,<br \/>\nterwyl Yahushua steeds in die Allerheiligste dien nie? Her-organiseer jou<br \/>\ndaaglikse roetine en bly weg van plekke waar jy blootgestel is aan versoeking,<br \/>\nen vermy ten alle koste om alleen te wees. <\/p>\n<h3><strong>Wapen #3:<br \/>\nWaak oor die Poort na Jou Oog.<\/strong><\/h3>\n<p>Leer van die regverdige Job, hoe om die<br \/>\npoort van jou oog te bewaak.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek het `n verbond gesluit met my o\u00eb:<br \/>\nhoe sou ek dan ag gegee het op `n jonkvrou? Job 31:1<\/p>\n<p>Elke volgeling van Yahuwah het die<br \/>\nbehoefte om `n verbond met sy o\u00eb te maak, en `n eed voor Yahuwah maak dat sy o\u00eb<br \/>\nnooit agter `n vroumens aan kyk om haar te begeer nie. Hierdie verbond moet<br \/>\nelke uur van die dag hernu word, totdat die oog behoorlik gedissiplineer is.<br \/>\nDit is `n werklike stryd om die oog behoorlik te oefen, want die oog is baie<br \/>\nrebels in hierdie saak en altyd gereed om in hierdie geval te dwaal om die<br \/>\nteenoorgestelde geslag te begeer. As Job, die regverdige, behoefte gehad het om<br \/>\n`n verbond met sy o\u00eb te sluit, moet elke belydende volgeling van Yahuwah nie<br \/>\ndeesdae dieselfde verbond sluit nie?  <\/p>\n<p><strong>WLC  Versoek: <\/strong>Moenie jou aanhoudende pogings opgee om<br \/>\njou oog te leer om nie na enigeen te kyk met `n begerige oog nie. Ongeag van<br \/>\nhoe lank hierdie opvoeding neem, soek aanhoudend goddelike hulp met volle<br \/>\nbeslistheid om jou doel te bereik om `n moderne Job te wees, wanneer dit kom in<br \/>\ndie opvoeding van jou o\u00eb. <\/p>\n<h3><strong>Wapen #4:<br \/>\nWeier Satan se Uitnodiging vir Sonde deur \u201cNEE\u201d vir Versoeking Uit Te Roep.<\/strong><\/h3>\n<p>Wanneer Satan jou versoek om te sondig,<br \/>\nverwerp so `n uitnodiging deur hardop \u201cNEE\u201d in sy gesig te skree. Moenie gepla<br \/>\nwees wat ander om jou mag dink as hulle hoor jy luid  \u201cNEE\u201d uitroep nie. Die spontane verbale<br \/>\nuitdrukking van jou kant sal die Hemel gelukkig maak, en `n engel sal<br \/>\nonmiddelik genoop word om jou ten hulp te wees. Hier is hoe Paulus ons herinner<br \/>\nomtrent ons plig om \u201cNEE\u201d luid uit te roep elke keer wanneer ons versoek word:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want die reddende genade van Yahuwah<br \/>\nhet aan alle mense verskyn en leer ons om die goddeloosheid en w\u00eareldse<br \/>\nbegeerlikhede te <strong><u>verlo\u00ebn<\/u><\/strong>,<br \/>\ningeto\u00eb en regverdig en vroom in die teenwoordige w\u00eareld te lewe. (Sien Titus<br \/>\n2:11-12)<\/p>\n<p><strong>WLC Versoek: <\/strong>Waarom sou jy nie `n engel van die Hemel volgens opdrag vir hulp na jou<br \/>\nlaat kom as jy versoek word? Wanneer jy hardop \u201cNee\u201d vir Satan se versoeke<br \/>\nskree, sal jy die vervulling van sy kosbare beloftes onmiddelik vind: \u201cDie<br \/>\nengel van Yahuwah trek `n laer rondom die wat Hom vrees, en red hulle uit.\u201d<br \/>\n(Psalm 34:8)<\/p>\n<h3><strong>Wapen #5:<br \/>\nMaak Jouself Verantwoordbaar aan Andere.  <\/strong><\/h3>\n<p>Dit is `n merkwaardige magtige wapen in<br \/>\nhierdie lewe en dood stryd teen seksuele onsedelikheid en is met Wapen #1<br \/>\nverbind. Dit is belangrik om `n ander man of ander manne wie jou kamerade in<br \/>\njou stryd is te vind en aan wie jy verantwoording moet doen. Om verantwoordbaar<br \/>\naan hierdie betroubare manne te wees beteken dat jy eerstens jou swakhede met<br \/>\nhulle deel, en vra hulle om vir jou spesifieke behoeftes te bid. Dit beteken<br \/>\ndat jy verantwoordbaar aan hulle is wanneer jy faal, en sal die rede van jou<br \/>\nmislukking aan hulle verduidelik elke keer wanneer jy faal. Jy sal moet erken<br \/>\nwanneer jy nie jou beloftes aan hulle gehou het nie, of nie by die raad gehou<br \/>\nhet nie. In die Bybel vind ons die voorligting vir hierdie magtige wapen in<br \/>\nPrediker 4:9-12: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Twee is beter as een, want hulle het `n<br \/>\ngoeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid. Want as hulle val, kan die sy maat<br \/>\noptel, maar <strong>wee die een wat val sonder<br \/>\ndat daar `n tweede is om hom op te tel<\/strong>. Verder, as twee bymekaar l\u00ea, kry<br \/>\nhulle warm; maar hoe kan een allenig warm word? En as iemand die een aanval,<br \/>\nkan altwee hom te\u00ebstand bied; en `n <strong>drie<br \/>\ndubbele lyn word nie gou verbreek nie<\/strong>.  <\/p>\n<p>Dieselfde tema word in Jakobus 5:14-15<br \/>\nherhaal:<\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" width=\"300\" height=\"120\" cellspacing=\"5\" cellpadding=\"10\" border=\"0\" align=\"right\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Seksuele onsedelikheid is `n oneindige ernstige en  <font color=\"#ff0000\">dodelike siekte<\/font> as die ergste van die liggaamlike ongesteldhede. Siekte mag ly na die vernietiging van die liggaam en eintlik na die dood daarvan. Maar as <font color=\"#ff0000\">seksuele onsedelikheid<\/font> toegelaat word om ongeneeslik te word, sal dit lei na <font color=\"#ff0000\"><em>die vernietiging van die liggaam en siel<\/em><\/font>.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"right\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"8 Onontbeurlike Wapens in die Stryd Teen Seksuele Sondes image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Uyd6kc8Y-quotation-marks-right-5.png\" width=\"80\" height=\"65\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">Is daar iemand onder julle wat ly? Laat<br \/>\nhom die ouderlinge van die gemeente inroep, en laat hulle oor hom bid nadat<br \/>\nhulle hom in die Naam van die Meester met olie gesalf het. En die gebed van die<br \/>\ngeloof sal die kranke red, en die Meester sal hom oprig. Selfs as hy sonde<br \/>\ngedoen het, sal dit hom vergewe word. <\/p>\n<p>Seksuele onsedelikheid is `n oneindige<br \/>\nernstige en dodelike siekte as die ergste van die liggaamlike ongesteldhede.<br \/>\nSiekte mag tot die vernietiging van die liggaam lei en uiteindelik tot die dood<br \/>\nvan die liggaam. Maar as seksuele onsedelikheid toegelaat word om ongeneeslik<br \/>\nte word, sal dit lei tot die vernietiging van die liggaam en die siel. Dus, as<br \/>\nons ernstig siek word en `n behoefte vir genesing het, word ons deur Jakobus<br \/>\nvan raad bedien om hulp by die ouderlinge van die ekklesia te soek en oor ons<br \/>\nte bid. Hoeveel te meer het `n seksueel verslaafde behoefte om hulp te soek van<br \/>\nander betroubare volgelinge van Yahuwah in sy stryd met seksuele sondes? <\/p>\n<p>Verantwoordbaarheid aan die Vader deur<br \/>\nbetroubare vriende, in die stryd teen seksuele onsedelikheid, sal die volgende<br \/>\nvoordele inhou.<\/p>\n<ul>\n<li>Dit sal help om seker te wees dat ander ons liefhet ongeag van ons<br \/>\nswakhede.<\/li>\n<li>Dit sal ons help om `n vergewende gesindheid teenoor diegene te<br \/>\nontwikkel wie teen ons sondig.<\/li>\n<li>Dit sal ons wellus vir sondige verlangens verminder<\/li>\n<li>Dit sal ons help om vinnig te herstel van ons wonde van mislukkings uit<br \/>\ndie verlede.<\/li>\n<li>Dit sal ons help om intiemer, liefdevoller en geduldiger met ons<br \/>\nwederhelftes en vriende te wees.<\/li>\n<li>Dit sal ons help om op te hou om seks met liefde en siels vervulling<br \/>\ngelyk te stel. <\/li>\n<li>Dit sal ons help om beter ouers te wees. <\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>WLC Versoek<\/strong>: Moenie versuim om een of meer betroubare vriende te vind met wie jy<br \/>\njou gevegte deel nie, en deur wie jy jouself verantwoordbaar maak aan Vader<br \/>\nYahuwah. Dit is so dat `n seksueel verslaafde traag sal wees om aan ander oop<br \/>\nte maak. Maar in hierdie lewe en dood stryd, moet die seksueel verslaafde nie<br \/>\nhuiwer om alle wapens wat beskikbaar is te gebruik nie. Een of ander tyd sal<br \/>\nelke geheime sonde op die lappe kom (Sien <a target=\"_blank\" title=\"\" href=\"https:\/\/www.bible.com\/bible\/5\/luk.8\">Lukas 8:17<\/a>). Sou dit nie wyser wees om hierdie<br \/>\nmagtige wapen te gebruik en die nodige hulp te kry as om dit weg te steek<br \/>\ntotdat dit openbaar gemaak word oppad na die hel toe nie? Dit sou onnosel wees<br \/>\nom ons seksuele onsedelikheid te verdoesel en die beskikbare hulp in tye van<br \/>\ngevaar vir ons siele te verwerp.<\/p>\n<h3><strong>Wapen #6:<br \/>\nSoek Berading. Soek Berading. Soek Berading.<\/strong><\/h3>\n<p>Die Bybel is goed voorsien met<br \/>\ninstruksies omtrent die belangrikheid van soeke na raadgewing van andere. Hier<br \/>\nis ondersteunende Bybel verse oor hierdie saak:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"sword bathed in light\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sword-1-6.jpg\" width=\"450\" height=\"296\" align=\"left\">As daar nie goeie oorleg is nie, val `n<br \/>\nvolk; maar in die veelheid van raadgewers is redding. (Spreuke 11:14)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Planne misluk sonder beraadslaging,<br \/>\nmaar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand. (Spreuke 15:22)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Planne kom deur beraadslaging tot stand;<br \/>\nvoer dan oorlog met goeie oorleg. (Spreuke 20:18)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Want deur goeie oorleg kan jy<br \/>\nvoorspoedig oorlog voer, en die oorwinning is deur die menigte van raadgewers.<br \/>\n(Spreuke 24:6) <\/p>\n<p>Dit is `n teken van krag en nie<br \/>\nswakheid nie, wanneer die seksueel verslaafde die raad van Christen raadgewers,<br \/>\nof ouer Christene opsoek.  <\/p>\n<p><strong>WLC<br \/>\nVersoek: <\/strong>Wanneer ons deur `n ernstige<br \/>\nliggaamlike siekte besoek word, gaan ons na `n mediese dokter vir hulp en raad.<br \/>\nEn dikwels spreek ons meer as een spesialis om seker te maak dat die diagnose<br \/>\ngemaak veilig en korrek is. Kan die belydende volgelinge van Yahushua, wie<br \/>\ndeurloop onder die dodelike siekte van seksuele onsedelikheid, minder ywerig<br \/>\nwees in sy soeke na eksterne raad van Yahuwah-vresende manne? Dit sal baie<br \/>\ndwaas wees om nie hulp te soek nie; dwaser nog, nalaat om raad te soek is<br \/>\nteenstrydig met die waarskuwings van Vader Yahuwah, soos uitgel\u00ea in bogenoemde<br \/>\nverse. Weereens, pleit ons by seksueel verslaafdes om hulp te soek, en dit gou<br \/>\nte soek.<\/p>\n<h3><strong>Wapen #7:<br \/>\nWend die Mag van Yahushua se Naam aan wanneer in Versoeking.<\/strong><\/h3>\n<p>Daar is oneindige mag in die naam van<br \/>\nYahushua, onse Meester. Wanneer deur Satan versoek, spreek die naam van<br \/>\nYahushua hardop uit. <\/p>\n<p>Ons was deur niemand anders as Yahushua<br \/>\nSelf belowe dat as ons enigiets in Sy naam vra, ons dit sal ontvang. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Voorwaar, voorwaar, Ek s\u00ea vir julle,<br \/>\nwie in My glo \u2013 die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke<br \/>\ndoen as dit, omdat Ek na my Vader gaan. En wat julle ookal in My naam vra, dit<br \/>\nsal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. As julle iets in<br \/>\nMy naam vra, sal Ek dit doen. (Johannes 14:12-14)<\/p>\n<p>Wanneer `n seksuel verslaafde versoek<br \/>\nword, as hy hierdie woorde spreek, \u201c<strong>Yahushua,<br \/>\nhelp my\u201d <\/strong>glo dat daar gesag in Sy naam is, sal die mag van die versoeking<br \/>\nonmiddelik verdwyn. Ja, daar is onbeskryflike mag in die uitspraak van Sy Naam<br \/>\nwat die duisternis sal verlig en Satan en sy bose engele wegdrywe. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Deurdat U u hand uitstrek tot genesing,<br \/>\nen tekens en wonders deur die Naam van u heilige Kind Yahushua plaasvind.<br \/>\n(Handelinge 4:30)<\/p>\n<p><strong>WLC Versoek: <\/strong>Wanneer in versoeking, moenie eens vir `n sekonde huiwer om hardop \u201cYahushua,<br \/>\nhelp my\u201d te s\u00ea om versoeking te weerstaan nie, en maak aanspraak op die belofte<br \/>\n\u201cEk is tot alles instaat deur Christus wat my die krag gee.\u201d (Fillipense 4:13)<br \/>\nDaar is geen versoeking wat nie oorwin kan word wanneer jy vertrouend op Sy<br \/>\nNaam roep nie. Oefen daarin om self op Sy Naam te roep wanneer jy versoek word,<br \/>\nen die nodige hulp sal onmiddelik tot jou beskikking wees. <\/p>\n<h3><strong>Wapen #8:<br \/>\nMemoriseer `n Lys van Skrifte om te Gebruik Elke Keer Wanneer Jy Versoek Word.<\/strong><\/h3>\n<p>Hier is die raad van Dawid ter<br \/>\nondersteuning van hierdie baie magtige wapen:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer<br \/>\nhou? Deur dit te hou na u woord. Ek soek U met my hele hart; laat my nie<br \/>\nafdwaal van u gebooie nie. Ek het u woord in my hart geb\u00eare; dat ek teen U nie<br \/>\nsal sondig nie. (Psalm 119:9-11)  <\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" width=\"300\" height=\"120\" cellspacing=\"5\" cellpadding=\"10\" border=\"0\" align=\"right\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span><em><font color=\"#ff0000\">Daar is geen tyd om te versuim nie<\/font>. <\/em>Genade is op die punt om af te sluit, en jy het alle hulp nodig wat verkry kan word om te oorwin in alle vorme van seksuele onsedelikheid. <font color=\"#ff0000\">Die Hemel staan meer as slaggereed om te help,<\/font> maar jy moet jou gereedheid en gewilligheid om die stryd aan te s\u00ea, wys. <font color=\"#ff0000\">Goddelike hulp sal na hulle kom wie gewillig is om gehelp te word<em>.<\/em><\/font><\/span><\/font> <\/h2>\n<p align=\"right\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"8 Onontbeurlike Wapens in die Stryd Teen Seksuele Sondes image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Uyd6kc8Y-quotation-marks-right-5.png\" width=\"80\" height=\"65\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><strong>WLC Versoek: <\/strong>Begin onmiddelik om jou eie lys gewilde <a title=\"Memomisering van die Skrif: \u0149 Saak van Lewe en Dood\" href=\"\/practical-godliness\/memomisering-van-die-skrif-saak-van-lewe-en-dood.html\">Bybel verse te maak wat jy kan memoriseer<\/a> en elke dag kan herhaal, veral in<br \/>\nversoeking. Omdat daar mag is wat verkry kan word in die uitspraak van die naam<br \/>\nvan Yahushua, net so is daar krag om verkry te word in die ops\u00ea van Skrifte. Is<br \/>\ndit nie hoe Yahushua [Hyself] Satan met versoekings tegemoet geloop het nie? <\/p>\n<h3><strong>Ter Opsomming: <\/strong><\/h3>\n<p><strong><\/strong>Ons dring by Yah se<br \/>\nganse volk aan wie stry teen enige vorm van seksuele verslawing om onmiddelik<br \/>\nte begin om die 8 wapens van oorlog te implimenteer. Wanneer die wapens<br \/>\ngesamentlik ontplooi word, sal hulle lei tot `n blywende oorwinning in alle<br \/>\nvorme van seksuele onsedelikheid, wat baie van Sy hedendaagse belydende<br \/>\nvolgelinge<strong> <\/strong>pla. Moenie van die<br \/>\ngelysde wapens kies en keur nie. Wanneer u veg vir u lewe en die lewe van u<br \/>\nfamilie wat daaronder ly, onthou dat elke wapen in die lys van 8 `n rol sal<br \/>\nspeel in die verswakking van versoeking en `n volhoudende sege verseker. <em>Daar<br \/>\nis geen tyd om te versuim nie.<\/em> Genade is op die punt om af te sluit, en u<br \/>\nbenodig alle hulp beskikbaar om alle vorme van seksuele onsedelikheid te<br \/>\noorwin. <em>Die hemel staan meer as slaggereed om te help, <\/em>maar u moet<br \/>\ngereedheid en gewilligheid toon om gehelp te word. <em>Goddelike hulp sal na<br \/>\nhulle kom wie gewillig is om gehelp te word.  <\/em><em><\/em><\/p>\n<p>By WLC bid ons vir elke man en vrou wie<br \/>\nbetrokke is in hierdie oorlo\u00eb, en ons bid ook dat goddelike wysheid die<br \/>\ngeaffekteerde vrouens, manne, broers, susters, ouers, en ander gesins lede<br \/>\nbeloon word sodat hulle die nodige ondersteuning en insig kan voorsien.<\/p>\n<p>Mag Vader Yahuwah Sy Heilige Aangesig<br \/>\nop ons almal laat skyn, namate ons besluit het om soos Yahushua te wees. Amen.<\/p>\n<hr align=\"left\">\n<p><font size=\"3\" face=\"Georgia\">Verwante Artikels:<\/font><\/p>\n<ul>\n<li><a href=\"\/practical-godliness\/die-verslawing-van-selfbevlekking.html\" title=\"Die Verslawing van Selfbevlekking\">Die Verslawing van Selfbevlekking<\/a><\/li>\n<li><a title=\"Pornografie: Siels Vernietigende Onsedelikheid\" href=\"\/practical-godliness\/pornografie-siels-vernietigende-onsedelikheid.html\">Pornografie: Siels Vernietigende Onsedelikheid<\/a><\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"featured_media":226242,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110400","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-sexual-immorality"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>8 Onontbeurlike Wapens in die Stryd Teen Seksuele Sondes - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"8 Onontbeurlike Wapens in die Stryd Teen Seksuele Sondes - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dit is Hoogtyd om Reguit op te Tree teen Seksuele Sondes. Genadetyd is op die punt om te sluit. Dit sal baie dwaas vir hedendaagse Christenewees om nie alle wapens in die stryd teen seksuele onsedelikheid te gebruik nie. Ons het `n behoefte om volkome te wees in die optrede teen seksuele onsedelikheid in hierdie [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T21:06:18+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/8-weapons-war-against-sexual-sins-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"16 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/\",\"name\":\"8 Onontbeurlike Wapens in die Stryd Teen Seksuele Sondes - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/8-weapons-war-against-sexual-sins-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2016-09-04T04:47:09+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T21:06:18+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/8-weapons-war-against-sexual-sins-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/8-weapons-war-against-sexual-sins-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"8 Onontbeurlike Wapens in die Stryd Teen Seksuele Sondes\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"8 Onontbeurlike Wapens in die Stryd Teen Seksuele Sondes - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"8 Onontbeurlike Wapens in die Stryd Teen Seksuele Sondes - Worlds Last Chance","og_description":"Dit is Hoogtyd om Reguit op te Tree teen Seksuele Sondes. Genadetyd is op die punt om te sluit. Dit sal baie dwaas vir hedendaagse Christenewees om nie alle wapens in die stryd teen seksuele onsedelikheid te gebruik nie. Ons het `n behoefte om volkome te wees in die optrede teen seksuele onsedelikheid in hierdie [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T21:06:18+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/8-weapons-war-against-sexual-sins-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"16 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/","name":"8 Onontbeurlike Wapens in die Stryd Teen Seksuele Sondes - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/8-weapons-war-against-sexual-sins-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2016-09-04T04:47:09+00:00","dateModified":"2025-08-21T21:06:18+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/8-weapons-war-against-sexual-sins-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/8-weapons-war-against-sexual-sins-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/8-indispensable-weapons-in-the-war-against-sexual-sins\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"8 Onontbeurlike Wapens in die Stryd Teen Seksuele Sondes"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110400","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110400"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/226242"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110400"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}