{"id":110277,"date":"2016-08-19T09:26:01","date_gmt":"2016-08-19T09:26:01","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-onafhanklike-evangeliese-bedieninge-waak-teen-die-verborge-lokval\/"},"modified":"2025-08-21T20:20:03","modified_gmt":"2025-08-21T20:20:03","slug":"onafhanklike-evangeliese-bedieninge-waak-teen-die-verborge-lokval","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/onafhanklike-evangeliese-bedieninge-waak-teen-die-verborge-lokval\/","title":{"rendered":"Onafhanklike Evangeliese bedieninge: Waak teen die Verborge Lokval!"},"content":{"rendered":"<table style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\" cellspacing=\"0\" cellpadding=\"3\" bordercolor=\"#000000\" border=\"1\" bgcolor=\"#ffffff\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p align=\"center\"><font size=\"2\"><strong><\/strong><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><\/strong><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\"><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\"><span>Baie onafhanklike<br \/>\nevangeliebedieninge het ontstaan om die waarheid te verkondig toe verskeie<br \/>\nkerke nie daarin geslaag het om nie <br \/>\nvorentoe te beweeg met lig. Dit is tragies, dat die meeste en miskien<br \/>\nalmal van hierdie kerke op dieselfde manier nie daarin geslaag het om<br \/>\ntoenemende lig te volg. Die Hemel se oproep aan almal is, om weg te staan van<br \/>\nenige organisasie wat toenemende waarheid belemmer.<\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<table width=\"310\" height=\"524\" cellspacing=\"15\" border=\"0\" align=\"right\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"Hastein Ragnarsson\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/hastein-1-2.jpg\" border=\"0\" align=\"\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Hastein<br \/>\n Ragnarsson se plundering van Itali\u00eb (1862, Author: Unknown), Source:<br \/>\nhttps:\/\/commons.wikimedia.org\/wiki\/File:Hasting_859_in_Luna.jpg<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><\/p>\n<p>As daar toekennings<br \/>\nis, wat vir goeie bedoelinge uitgedeel kan word, en wat rampspoedige gevolge gehad<br \/>\nhet,  kan daar met sekerheid en eer van<br \/>\nHastein  Ragnarsson vermeld word. Hastein<br \/>\nwas \u0149 Viking. Hy het met grootpratery begeer om die goud, en eer te verkry<br \/>\ndeur Rome te verower. So het hy met sy grootpraat, en gedurende 859 n.C. met 62<br \/>\nskepe gevaar  na die reg om die goud en<br \/>\neer te verkry.<\/p>\n<p>As eerste ding, het<br \/>\ndit nie goed gegaan met die rooftogte, en plunderings. Maar deur oefening is<br \/>\ndaar volkomenheid verkry, en met die tyd dat hulle die Middellandse see bereik<br \/>\nhet, hulle goed gevaar het in hulle taak. <\/p>\n<p>Hulle was <em>sleg<\/em>! Hulle was <em>wreed<\/em>! Hulle was die <em>VIKINGS!<\/em><\/p>\n<p>Met hulle aankoms<br \/>\nby Rome, het hulle uitgegaan en die stad aangeval. Toe hulle nie die statige ou<br \/>\nmure kon binnedring, het Hastein met sy manne gekonkel en \u0149 alternatiewe plan<br \/>\nbedink  om die stad binne te gaan.<\/p>\n<p>Die volgende dag,<br \/>\nwas Hastein met \u0149 draagbaar gedra na die stad se poorte. Het sy manne aan die<br \/>\ntoeskouende Romeine aangekondig: \u201c Help ons! Die heer Hastein is besig om te<br \/>\nsterf. Hy wil gedoop word as Christen voor hy sterwe.\u201d<\/p>\n<p>Dit het \u0149 ware<br \/>\nprobleem veroorsaak vir die Romeine. Op die anderkant, wou hulle natuurlik nie<br \/>\ndie vyand toelaat binne die stad. Op die anderkant, hoe kan hulle, hulself<br \/>\nChristene noem deur aan \u0149 sterwende heiden verlossing te weier? ( As Romeine,<br \/>\nen nie Grieke, sal ons hulle die voordeel van die twyfel gee, en aanneem dat<br \/>\nhulle nog nooit van die Trojaanse perd gehoor het.) <\/p>\n<p>So het die Romeine<br \/>\ndie stadspoorte geopen en die klein afdeling van Vikings om hulle leier na die<br \/>\nkerk te dra. Met die doop en die ontvang van die laaste ritus, was Hastein<br \/>\nwonderbaarlik genees! Met \u0149 sprong kom hy op sy voete, en veg hy en sy manne hulle<br \/>\nweg na die stadspoorte om die orige manne binne te laat. Met sonsondergang was<br \/>\nRome vernietig&#8230;. <\/p>\n<p>&#8230;.Op daardie oomblik<br \/>\nbesef Hastein dat die stad wat hy nou net geplunder het nie Rome is, maar Luna.<br \/>\nRome was meer as 400 kilometer verder weg!<\/p>\n<p>Dit is \u0149 klasieke \u201ckomedie<br \/>\nvan foute.\u201d Ongetwyfeld meer grappig vir die aanskouers as die werklike<br \/>\ndeelnemers!<\/p>\n<p>Die Skrif hou aan<br \/>\nons voor die soortgelyke \u201cgrappige gebeure van foute.\u201d Met die eerste<br \/>\noogopslag, is die uiterstes van die omstandighede van so \u0149 aard dat mens verwag<br \/>\ndat dit die opskrif van die strokiesprent sal wees. Die gedeelte probeer met \u0149<br \/>\nglimlag om te beskryf hoe sleg iets is: \u201cSoos wanneer iemand vlug vir \u2019n leeu,<br \/>\nmaar \u2019n beer loop hom raak; of hy kom in die huis en leun met sy hand teen die<br \/>\nmuur, en \u2019n slang byt hom!\u201d (Amos 5 vers 19.)<\/p>\n<p>Dit is amper grappig:<br \/>\ndie klein k\u00eareltjie, hardloop so vinnig as hy kan in die een rigting om te<br \/>\nontsnap van die leeu, en met \u0149 glyery tot stilstand te kom as hy van aangesig<br \/>\ntot aangesig met \u0149 beer kom. Die volgende raampie wys waar hy met sy<br \/>\nspykerbeentjies stof opskop soos hy nael na sy huis en die deur toeslaan. In<br \/>\ndie oomblik van groot verligting, leun hy teen die muur, en \u0149 slang byt hom.<br \/>\nDit is hierdie soort van gebeure wat in tekenprente geteken is, wat geslagte<br \/>\nvan kinders laat giggel met uitgelatenheid <\/p>\n<p>Maar wanneer dit in<br \/>\nkonteks gelees word stop die gelag, en hou dit \u0149 verskrikking voor. Wat beskryf<br \/>\nword as \u0149 gebeurlikheid waarna miljoene uitsien! Tog, hou hierdie gedeelte aan<br \/>\nons voor \u0149 heeltemal verskillende perspektief. Nie van vreugde en afwagting,<br \/>\nmaar van verskrikking en rampspoed. <\/p>\n<p>Wanneer die vers in<br \/>\nkonteks gelees word verklaar dit:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Wee<br \/>\ndie wat na die dag van Yahuwah verlang! Wat sal tog die dag van Yahuwah vir<br \/>\njulle wees? Dit sal duisternis wees en geen lig nie. Soos wanneer iemand vlug<br \/>\nvir \u2019n leeu, maar \u2019n beer loop hom raak; of hy kom in die huis en leun met sy<br \/>\nhand teen die muur, en \u2019n slang byt hom! Is die dag van Yahuwah nie duisternis<br \/>\nen geen lig nie, ja, donkerheid sonder \u2019n ligstraal?\u201d (Amos 5 vers 18 tot 20.)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Snake\" style=\"margin-right: 10px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/snake-on-wall-2.jpg\" width=\"500\" height=\"375\" align=\"left\"><\/p>\n<p>Wag. Watt? Dit is<br \/>\nmaar nie net sommer \u0149 verspotte strokiesprent. Dit is die beskrywing van \u201cdie<br \/>\ndag van Yahuwah!\u201d Die dag van Yahuwah verwys na die <a title=\"Die Wederkoms \u2502 Deel 1 - Die Triomfantlike Hereniging\" href=\"\/biblical-christian-beliefs\/die-wederkoms-deel-1-die-triomfantlike-hereniging.html\">Wederkoms<\/a>,<br \/>\nmaar dit kan ook verwys <a title=\"Napoleon, Atat\u00fcrk, en Pous Franciskus voorsien aan die aanduiding van die Sluiting van die Genadedeur\" href=\"\/end-time-prophecy\/napoleon-atatrk-en-pous-franciskus-voorsien-aan-die-aanduiding-van-die-sluiting-van-die-genadedeur.html\">na \u0149 tyd van benoudheid<\/a><u> <\/u>wat<br \/>\ndie Wederkoms voor af gaan. Wat gebruik word om hierdie betekenis van die dag<br \/>\nvan Yahuwah te verstaan, en dat dit gesien sal word as groot vreugde, maar ook<br \/>\nvan ontsag en vrees. Die besonderse deel van hierdie geweldige tyd van<br \/>\nbenoudheid soos die plae uitgegiet word is so ernstig dat daarna in die Skrif<br \/>\nverwys word as die \u201ctyd van Jakob se benoudheid.\u201d <\/p>\n<p>Maar selfs dan,<br \/>\nword hierdie gedeelte onmiddellik opgevolg deur \u0149 belofte van bevryding: \u201cWee,<br \/>\nwant die dag is groot, sonder weerga! En dit is \u2019n tyd van benoudheid vir<br \/>\nJakob; maar hy sal daaruit verlos word.\u201d (Jeremiah 30 vers 7)<\/p>\n<p>Die gedeelte in<br \/>\nAmos praat oor iets verskillend, Iets so gevaarlik, en daar is geen<br \/>\nvertroosting en versagting van die teks. <br \/>\nDit is \u0149 reguit waarskuwing. Niks meer. <\/p>\n<p>Die een herhalende<br \/>\ntema van hierdie sombere waarskuwing deur Amos is, dat die dag van Yahuwah<br \/>\ndonkerheid en nie lig is. Dit word herhaaldelik verklaar. Wanneer daar iets in<br \/>\ndie Skrif herhaal word, beteken dit dat Yahuwah dit bevestig het, en dat jy reg<br \/>\nop moet sit en kennis neem. Josef het hierdie beginsel aan Farao verduidelik: \u201cEn<br \/>\nwat dit betref dat die droom twee maal vir Farao herhaal is \u2014 dit is omdat die<br \/>\nsaak deur Yahuwah vas besluit is en Yahuwah dit gou sal doen.\u201d (Genesis 41 vers<br \/>\n32.)<\/p>\n<p><em>Drie keer<\/em> word die waarskuwing<br \/>\nvan donkerheid herhaal deur Amos.\u201d Wee die wat na die dag van Yahuwah verlang!&#8230;Dit<br \/>\nsal duisternis wees en geen lig nie&#8230;. Is die dag van Yahuwah nie duisternis<br \/>\nen geen lig nie, ja, donkerheid sonder \u2019n ligstraal?\u201d (Amos 5 vers 18 tot 20.)<br \/>\nWat ook al die gevaar is, dit is opreg en is dit uiterste groot gevaar vir die<br \/>\nsiel. Daar is geen vermaak deur foute. Die gevaar is \u0149 werklikheid.<\/p>\n<p>Maar hoe kan<br \/>\ndonkerheid gevaarlik wees? So, die maan sal verdonker en die son nie sy lig<br \/>\ngee. Wat daarvan? Jeremiah belowe dat die regverdiges sal daaruit gered word!<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Spiritual Darkness\" style=\"margin-left: 10px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/girl-in-the-dark-2.jpg\" width=\"450\" height=\"315\" align=\"right\">Die gevaar is dat<br \/>\ndit nie fisiese donkerheid is waarvan gepraat word. Dit is <em>geestelike <\/em>donkerheid, die mees gevaarlike soort van donkerheid.<br \/>\nDawid skrywe: \u201cU woord is \u0149 lamp vir my voet en \u0149 lig vir my pad.\u201d (Psalm 119<br \/>\nvers 5.) As Yahuwah se woord wat gesimboliseer word as lig, dan staan dit vir<br \/>\ndie rede dat \u201cdonkerheid,\u201d  in<br \/>\nverkeerdheid is. Dit die grootste gevaar vir die mense van Yah gedurende die<br \/>\ntyd van benoudheid, en dit is geestelike verkeerdheid. Die gevaar is so uiters,<br \/>\ndat Amos homself nie kan ophou om die waarskuwing oor en oor te herhaal.  <\/p>\n<p>Hierdie waarskuwing<br \/>\nis onverwags! Na alles, het Gabriel aan Daniel belowe: \u201cEn die kennis sal<br \/>\nvermeerder.\u201d (Daniel 12 vers 4.)<\/p>\n<p>Alhoewel, daar met<br \/>\ntoenemende lig, toenemende gevaar is, van mense se selfvoldaanheid en vertroue.<br \/>\nDie spoggerigheid van die Laodicense dat hulle ryk is, en baie goed het, en aan<br \/>\nniks gebrek ly, terwyl die Ware Getuie verklaar: \u201c en jy weet nie dat dit jy is<br \/>\nwat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie.\u201d (Openbaring 3<br \/>\nvers 17.)<\/p>\n<p>Die slegste van<br \/>\nvolslae geestelike donkerheid waarin \u0149 persoon kan verval gedurende hierdie<br \/>\nlaaste dae, dit nie een enkele leerstelling van verkeerdheid is. Dit is die<br \/>\nverwaandheid en die veronderstelling dat jy alreeds oor al die waarheid beskik<br \/>\nwat nodig is vir verlossing. Dit lei weer na \u0149 ander   veronderstelling op sy manier, en is dit<br \/>\nself meer gevaarlik. Die geloof dat sedert hy oor al die lig beskik wat nodig<br \/>\nis om gered te wees, dat enige nuwe lig deur afwesigheid verkeerd is. So \u0149 veronderstelling<br \/>\nsluit die verstand vir enige strale van lig wat die <a title=\"Die Heilige Gees: Die Teenwoordigheid van Yah\" href=\"\/biblical-christian-beliefs\/die-heilige-gees-die-teenwoordigheid-van-yah.html\">Gees van Yah<\/a> mag voorsien.<br \/>\nDie helder ligstrale van lig kan die hart nie binnedring wat verhard is en voos<br \/>\ngeslaan is vir enige nuwe lig.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die<br \/>\nfeit is dat ons die waarheid het, en dat ons daaraan moet vashou met volharding<br \/>\naan die standpunt wat nie ontdaan gemaak kan word nie, maar dat ons met<br \/>\nagterdog moet omsien na enige nuwe lig wat Yah mag stuur, en s\u00ea: Waarlik, dat<br \/>\nons nie kan sien dat ons enige meer lig benodig as die ou waarheid wat ons tot<br \/>\nhiertoe ontvang het en waarin ons volstaan. Terwyl ons aan hierdie standpunt<br \/>\nvashou, die getuienis van die Ware Getuie van toepassing op ons saak is en sy<br \/>\nbestraffing; \u201c Want jy s\u00ea: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks<br \/>\ngebrek nie; en jy weetnie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm<br \/>\nen blind en naak is nie.<sup>1<\/sup><\/p>\n<p>Die gevaar om te<br \/>\nverval in geestelike donkerheid deur verwaandheid is so groot  dat WLC verplig is  om daaroor te waarsku. Daar is een gebied in<br \/>\ndie besonders waar hierdie gevaar op sy grootste is en nie raak gesien word.<br \/>\nDit is in die <em>onafhanklike bedieninge. <\/em><\/p>\n<h3><strong>AAN DIE TROMPET \u0149 SEKERE KLANK GEE<\/strong><\/h3>\n<p>Die onafhanklike<br \/>\nkerke het \u0149 wonderlike werk verrig in die verspreiding van Yahuwah se waarheid.<br \/>\nSoos die kerke meer w\u00earelds  geword het,<br \/>\nen nie daarin geslaag het om vorentoe te beweeg in waarheid, het die Hemel<br \/>\ntoenemende lig toevertrou aan baie individue, wat weer hard gewerk het op hulle<br \/>\nbeurt om dit te deel met wat aan hulle gegee is. WLC is ook baie gese\u00ebnd deur<br \/>\ndie bymekaar maak van hierdie kosbare ligstrale wat versprei is tussen die baie<br \/>\nonafhanklike kerke.     <\/p>\n<p>Die ontploffing van<br \/>\ndie internet het baie gewone, en leke mense wat toegerus om die waarheid baie<br \/>\nverder te versprei as wat voorheen moontlik was. Baie van hierdie individue en<br \/>\nhulle  bedieninge het gely onder die<br \/>\nvervolging van die georganiseerde kerke. Die kerke het bedreig gevoel deur die<br \/>\ninvloed wat hierdie nederige en leke individue op hulle kerke het. Onafhanklike<br \/>\nbedieninge was verwerp vanaf die kansels, en van die toegang van kerklike<br \/>\npublikasies en sommiges was self na die howe gesleep deur die gevalle kerke wat<br \/>\nteen hulle veg.   <\/p>\n<p>Satan is deeglik<br \/>\nbewus van hierdie suksesse van die onafhanklike bedieninge wat die waarheid<br \/>\nversprei. Het hy \u0149 verraderlike, en baie effektiewe aanslag teen hulle geloods.<br \/>\nSatan se doel was gemik in twee verskillende rigtings. Hy het diegene aangeval:<\/p>\n<ol>\n<li>Die<br \/>\nleiers van die onafhanklike bedieninge.<\/li>\n<li><a>Die <\/a>ndividue wat lig ontvang van die onafhanklike bedieninge. <\/li>\n<\/ol>\n<p><strong>Die Leiers<\/strong>: Die hartseer van die<br \/>\nwaarheid is dat die meeste onafhanklike bedieninge self die voorbeeld volg van<br \/>\ndie kerke wat hulle vervolg. Die staatmaak op die finansi\u00eble bydraes van hulle<br \/>\nvolgelinge laat hulle huiwer om ongewilde waarhede te verkondig. Sodoende, weier<br \/>\ndie meeste die bykomende lig in die toeneming van waarheid wat hulle alreeds<br \/>\nontvang het. Wanneer die lig onder hulle aandag gebring word, het hulle nie<br \/>\nalleen hulle rug daarop gekeer, maar gebruik hulle, hul gesag as<br \/>\nwaarnemers  en as ligdraers om hulle<br \/>\nvolgelinge te be\u00efnvloed om die toenemende lig te verwerp. <strong><em>Daar is niks mee verkeerd dat \u0149<br \/>\nonafhanklike bediening dit verkies om sy webtuiste of publikasies te fokus op \u0149<br \/>\nbepaalde gebied.<\/em> <\/strong> Hierdie punt<br \/>\nkan nie oorbeklemtoon word. Alhoewel, die probleem te voorskyn kom wanneer<br \/>\nhulle leiers alle ander lig wat gegee word, en dit verwerp as verkeerd.   <\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"leaders of the independent ministries\" title=\"leaders of the independent ministries\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/independent-ministries-collage-5-1.jpg\" width=\"700\" height=\"1400\"> <\/p>\n<p><strong>Die Volgelinge:<\/strong> Baie opregte<br \/>\nsiele is gese\u00ebn deur die lig wat aan onafhanklike bedieninge gegee is. Die<br \/>\nHemel gee nie alle waarheid aan een individu, dit is gegee sodat almal met<br \/>\nvreugde in die ontdekking daarvan daarin kan deel. Dit is waarom dat geen<br \/>\nindividu of \u2018n onafhanklike bediening ooit \u0149 standpunt moet inneem  teen die lig wat aan \u0149 ander gegee word. Baie<br \/>\nopregte waarheid soekers is gelei van een kerk na \u0149 ander, en dan van een<br \/>\nonafhanklike bediening na \u0149 ander, vir die versameling van lig hier en daar.<br \/>\nElkeen begin op \u0149 verskillende punt van sy of haar reis. Die probleem is<br \/>\nwanneer iemand \u0149 volgeling word van \u0149 organisasie eerder as om onafhanklik te<br \/>\nwees as \u2018soeker na waarheid<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"sheep\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sheep-2.jpg\"> <\/p>\n<p>As \u0149 persoon \u0149<br \/>\n\u201cvolgeling \u201c is van denkwyses, is hy of sy nie waarlike volgelinge van die Lam<br \/>\nwaar ook al Hy gaan.  In plaas daarvan,<br \/>\nis hy besig om \u0149 menslike persoonlikheid te volg. Dit  is waarom die Satan die onafhanklike<br \/>\nbedieninge aanval. Deur die aanloklikheid van geestelike trots, kan hy hulle<br \/>\noorreed om in verwaandheid die lig te verwerp wat toevertrou is aan ander.  Omdat die Hemel aan jou eenvoudig genade gegee<br \/>\nhet van lig, moet daar op geen ander manier as bewys geneem word dat daar nie<br \/>\nmeer lig openbaar sal word    <\/p>\n<p>Die gevaar is \u0149<br \/>\ngroot werklikheid en dit is waarom WLC in nougesetheid sy stem voeg by die<br \/>\nvierde engel van Openbaring 18, en verklaar: \u201cGaan<br \/>\nuit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes<br \/>\nmag h\u00ea en van haar plae ontvang nie.\u201d (Openbaring 18 vers 4.)<\/p>\n<p>Hierdie gedeelte is<br \/>\nbaie belangrik. Dit is \u0149 kenmerkende vertaling van \u201cGaan uit haar uit.\u201d<br \/>\nAlhoewel, om uit te gaan dit \u0149 uitnodiging is. Dit skep in die verstand van die<br \/>\nluisteraar die valse denke dat die organisasie wat die uitnodiging uitreik op \u0149<br \/>\nmanier vrygestel is en daar met veiligheid daar aangesluit kan word. Dit kan<br \/>\nnie verder van die waarheid wees. Niemand is vrygestel van hierdie goddelike<br \/>\nbevel. Dit is \u0149 <a title=\"Gaan Uit Haar Uit, My Volk!\" href=\"\/end-time-prophecy\/gaan-uit-haar-uit-my-volk.html\">gebiedende bevel<\/a>: Gaan! <\/p>\n<p> \u201cVlug uit Babel uit, en red elkeen sy lewe;<br \/>\nkom nie om in sy ongeregtigheid nie; want dit is die tyd van wraak vir Yahuwah:<br \/>\nHy gee hom sy verdiende loon.\u201d (Jeremiah 51 vers 6.)<\/p>\n<h3><strong>Die Gevaar Is \u0149 Werklikheid!<\/strong><\/h3>\n<p>As \u0149 persoon, in<br \/>\ndie verlede kosbare lig van \u0149 kerk, groep of van \u0149 onafhanklike bediening<br \/>\nontvang het, word dit \u0149 risiko om verstrengel te word deur \u0149 gevoel van<br \/>\nlojaliteit of toegeneentheid. Sou die groep gevorderde lig verwerp, word dit \u0149<br \/>\nversoeking om by die groep te bly, eerder om vry weg te stap en die waarheid te<br \/>\nvolg waar ook al die lei.  <\/p>\n<p>Dit is die presiese<br \/>\nomstandighede wat grafies uitgebeeld is in \u0149 visioen aan <a title=\"Ellen White: Valse Profeet? of Hemel se Boodskapper\" href=\"\/biblical-christian-beliefs\/ellen-white-valse-profeet-of-hemel-se-boodskapper.html\">Ellen White<\/a>, die profeet aan die laaste geslag.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek<br \/>\nhet \u0149 aantal groepe gesien wat blyk aanmekaar gebind te wees deur toue. Baie in<br \/>\nhierdie groepe was in algehele donkerheid, en hulle o\u00eb was gerig na die grond,<br \/>\nen dit het geblyk dat daar geen verbinding tussen hulle en [Yahushua] is. Maar<br \/>\nverspreid deur hierdie groepe was daar persone se gesigs uitdrukkinge lig gelyk<br \/>\nhet, en wie se o\u00eb verhef was na die hemel. Strale van lig vanaf [Yahushua], <em>soos strale van die son wat op hulle geskyn<br \/>\nhet<\/em>. \u0149 Engel het my beveel om mooi te kyk, en ek het gesien dat daar \u0149<br \/>\nengel waak oor elkeen wat \u0149 ligstraal ontvang het, en wie se o\u00eb verhef is na<br \/>\ndie hemel, terwyl bose engele diegene omring wat in donkerheid verkeer. Toe hoor ek<br \/>\ndie stem van \u0149 engel wat uitroep: \u201c Vrees [Yahuwah] en gee Hom heerlikheid,<br \/>\nwant die uur van sy oordeel het gekom.\u201d <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"rejection\" style=\"margin-right: 10px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rejecting-1.jpg\" width=\"450\" height=\"299\" align=\"left\">\u0149 Verheerlikde lig<br \/>\nhet toe op hierdie groepe neergeskyn, om almal te verlig wat dit ontvang het. <em>Sommige van hulle in donkerheid het ook die<br \/>\nlig ontvang, en hulle verbly daarin. Ander het die lig weerstaan vanaf die<br \/>\nhemel, en hulle het ges\u00ea dat dit gestuur was om hulle op \u0149 dwaalspoor te lei.<\/em><br \/>\nDie lig het van hulle gewyk, en hulle in donkerheid gelaat. Diegene wat die lig<br \/>\nvan [Yahushua] ontvang het dit met vreugde die toename in kosbare lig gekoester<br \/>\nwat op hulle skyn. Hulle gesigte het gestraal van heilige vreugde, terwyl hulle<br \/>\naangesig na bowe gerig was na [Yahushua], met groot belangstelling, en hulle<br \/>\nstemme was gehoor in harmonie met die engel: \u201c\u201c Vrees [Yahuwah] en gee Hom<br \/>\nheerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom.\u201d (Openbaring 14 vers 7) Soos hulle<br \/>\nhierdie uitroep verhef, sien ek diegene wat in donkerheid verkeer, en hulle met<br \/>\nheup en skouer stamp. Toe het baie wat die heilige lig gekoester het, die bande<br \/>\ngebreek met  wat hulle beperk het, en weg<br \/>\ngestaan het, en  verwyderd van die<br \/>\ngroepe. Terwyl hulle besig was om dit te doen, het manne wat in verskillende<br \/>\ngroepe behoort, en eerbiedig was deur hulle deur beweeg, sommige met vlyende<br \/>\nwoorde, en ander met \u0149 wraaksugtigste blik, en met dreigende gebare, en hulle<br \/>\ndie bande vasmaak wat hulle verswak het. Hierdie manne het aanhoudend ges\u00ea;<br \/>\n\u201c[Yahuwah] is met ons. Ons staan in die lig. Ons besit die waarheid.\u201d Ek het<br \/>\ngevra wie hierdie manne was, <em>en aan my is<br \/>\nges\u00ea dat hulle predikante was en leiers wat self die lig verwerp het, en onwillig<br \/>\nis dat ander dit sal ontvang.<\/em>    <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">&#8230;. Toe hoor ek \u0149<br \/>\nstem wat aan diegene s\u00ea wat gestamp en bespot is: \u201cKom uit onder hulle, en raak<br \/>\nnie die onreines aan.\u201d In gehoorsaamheid tot hierdie stem, het \u0149 groot aantal<br \/>\ndie bande verbreek wat hulle bind, en die groepe verlaat wat in donkerheid<br \/>\nverkeer, en aangesluit by diegene wat voorheen hulle vryheid verkry het, en in<br \/>\nvreugde hulle stemme verenig met hulle. Ek het die stemme gehoor van ernstige,<br \/>\nen benoude gebede van \u0149 paar wat steeds gebly het by die groepe wat in<br \/>\ndonkerheid verkeer het. <em>Die leiers en die<br \/>\npredikante wat rond beweeg het in hierdie groepe het die bande stewiger<br \/>\nvasgemaak; <\/em>maar ek het steeds die ernstige gebede gehoor. Toe sien ek diegene<br \/>\nwat besig was om te bid, en hulle hande uitreik vir hulp teenoor die verenigde<br \/>\ngroep wat vry is, en hulle in [Yahuwah] verbly het. Die antwoord van hulle was,<br \/>\nsoos hulle ernstig na die hemel staar, en na bo wys, \u201cKom onder hulle uit, en<br \/>\nwees afsonderlik.\u201d <em>Hulle het die pogings<br \/>\nweerstaan wat aangewend is om die bande stewiger vas te maak, en geweier het om<br \/>\nag te gee op die herhaalde verklarings: \u201c[Yahuwah] is met ons.\u201d \u201cOns besit die<br \/>\nwaarheid.\u201d<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<table style=\"margin-left: 10px\" width=\"270\" height=\"120\" cellspacing=\"15\" cellpadding=\"5\" border=\"0\" align=\"left\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h3><font color=\"#000066\" face=\"Times New Roman\"><span>Moenie<br \/>\ntoelaat dat die vrees van om alleen te aanbid jou weerhou om vry weg te<br \/>\nstap.  Die te kort aan \u0149 groep om saam te<br \/>\naanbid is geen verskoning om aan te hou om jouself inooreenstemming te bring<br \/>\nmet enige organisasie of groep wat bedrywig is in die verwerping van lig.<\/span><\/font><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" style=\"margin-top: 5px\" alt=\"Onafhanklike Evangeliese bedieninge: Waak teen die Verborge Lokval! image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/LA11ioVg-quotation-marks-right-2.png\" width=\"48\" height=\"40\" align=\"right\"> <\/span><\/h3>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>\nPersone het<br \/>\nvoortdurend die groepe verlaat wat in donkerheid gehul was, en aangesluit by<br \/>\ngroepe wat vry is, wat geblyk het om te wees soos \u2018n oop veld wat verhoog is bo<br \/>\ndie aarde. Hulle aangesig was gerig na bo, die heerlikheid van [Yah] het gerus<br \/>\nop hulle, en hulle het met vreugde Sy lof uitgeroep. Hulle is in die nabyheid<br \/>\nvan die lig van die Hemel toegevou. Rondom hierdie groep was daar sommiges wat<br \/>\nbe\u00efnvloed was deur die lig maar nie noodwendig verenig was met die groep. Almal<br \/>\nwat die lig gekoester het wat op hulle skyn, het na bo in ernstigheid gestaar,<br \/>\nen [Yahushua] het na hulle gekyk in liefdevolle goedkeuring.<sup>2<\/sup> <\/p>\n<p>Moenie vasgevang<br \/>\nword in die lokval van misplaasde lojaliteit. Jou lojaliteit is net aan Yah en<br \/>\nYah alleen. Moenie dat die vrees jou van om alleen te aanbid jou weerhou om vry<br \/>\nte stap. Die te kort van \u0149 groep om saam te aanbid is geen verskoning om aan te<br \/>\nhou om jouself inooreenstemming bring met enige organisasie  of groep wat bedrywig is in die verwerping<br \/>\nvan lig. Enige bediening wat \u0149 vermetelde standpunt en besluit maak teen enige<br \/>\nstraal van lig ( en in die meeste gevalle het almal nie verskeie strale van lig<br \/>\nverwerp), en is die nie geskik om te aanbid saam met enige kerk wat deel van<br \/>\nBabilon is. <\/p>\n<h3><strong>Staan Vas Soos Die Dapperes <\/strong><\/h3>\n<p>Yahuwah se kinders<br \/>\nword vandag geroep om alleen te staan, <a title=\"Gaan Uit Haar Uit, My Volk! Deel 2\" href=\"\/end-time-prophecy\/gaan-uit-haar-uit-my-volk-deel-2.html\">afsonderlik<br \/>\nen onafhanklik<\/a> van enige<br \/>\ngeorganiseerde bedieninge, groep of kerk. Niemand benodig om sy verstand en<br \/>\ngewete te onderwerp tot iemand anders,  en die neem van iemand anders se woord, as die<br \/>\nwaarheid. Yahuwah lei elke een <br \/>\nindividueel. Elke persoon moet alleen gelei word, omdat elkeen van \u0149<br \/>\nverskillende agtergrond kom, met \u0149 verskillende vorm van geloof. Soos die<br \/>\nkennis vermeerder, is daar die toenemende nood vir die vermeerdering van<br \/>\ngoddelike wysheid.  Nie alle \u201cnuwe\u201d lig<br \/>\nis die waarheid. Dit benodig geestelike skerpsinnigheid om te onderskei tussen<br \/>\nwat aanvaar kan word, en wat moet tersyde gestel word.  <\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" width=\"270\" height=\"120\" cellspacing=\"15\" cellpadding=\"15\" border=\"0\" align=\"right\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#000066\" face=\"Times New Roman\"><span>Niemand benodig om sy eie verstand en gewete<br \/>\nte onderwerp aan iemand anders, en die neem van iemand anders se woord vir wat<br \/>\ndie waarheid is. <\/span><\/font><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" style=\"margin-top: 5px\" alt=\"Onafhanklike Evangeliese bedieninge: Waak teen die Verborge Lokval! image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/LA11ioVg-quotation-marks-right-2.png\" width=\"48\" height=\"40\" align=\"right\"> <\/span><\/h2>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Moenie aan die versoeking<br \/>\noorgee om die leieskap te volg van hierdie onafhanklike kerke of  daardie geestelike gemeenskappe. Dit is<br \/>\nheeltemal normaal om jou te omring deur dieselfde denkende gelowiges. Dit is<br \/>\ndie bevestiging om te aanbid saam met diegene wat glo soos jy glo. Dit is ook<br \/>\nbemoediging om artikels te lees wat tans ooreenstem met jou geloof. Alhoewel,<br \/>\ndie gevaar daar is om \u0149 volgeling te word van die onafhanklike kerke, en wat<br \/>\npresies dieselfde gevaar inhou as wat daar bestaan, om \u0149 lidmaat te wees van<br \/>\ndie georganiseerde kerke, en wat gebonde is aan hulle bepaalde<br \/>\ngeloofsbelydenis. Wanneer daar \u0149 leier is wat jy resepteer, of \u0149 organisasie<br \/>\ndeur wie jy oor waarhede geleer het, neem \u0149 standpunt in teenoor ander<br \/>\nwaarhede, dit is baie maklik om hulle voorbeeld te volg. Daar moet nooit die<br \/>\nwoord geneem word van \u0149 ander vir wat die waarheid is, en ander lig verwerp sonder<br \/>\nom vir jouself dit te bestudeer wat die waarheid is. <\/p>\n<p>Die liefde vir die<br \/>\nwaarheid moet voorrang geniet oor die begeerte om deel van \u0149 groep te wees. Satan<br \/>\ngebruik die begeerte om te behoort aan \u0149 groep asook om die vrees vir<br \/>\nverwydering te vestig.  <\/p>\n<p>Die besonderse<br \/>\nnatuur van \u0149 groep skep die stukrag van ONS teenoor Hulle. Lede word geleer om om<br \/>\ndie geloof van die meerderheid te aanvaar. Nog slegter, is om geleer te word om<br \/>\nniks te bevraagteken. Daarom, word aktiewe soeke na die waarheid nie<br \/>\naangemoedig. Diegene wat volstaan in die bevraagtekening word dikwels vermy. Einde<br \/>\nten laaste, word hulle geskors uit die groep. Ooreenstemming  word sodoende afgeforseer deur emosionele<br \/>\nswartsmeerdery.    <\/p>\n<p>As jy uit \u0149 groep<br \/>\ngeskors is, moet nie toelaat dat dit jou ontmoedig. Sekerlik kan jy aanhou om<br \/>\nte bid vir vriende en geliefdes wat steeds mislei word, maar al die helde van<br \/>\nYahuwah, en al die geestelike reuse van die verlede, was geroep om alleen te<br \/>\nstaan. Johannes die Doper was \u0149 man van afsondering, en van die vervalle<br \/>\nwoestyn. Alleen, het hy gehoor hoe die Gees met sy eie siel spreek, en hom<br \/>\nvoorberei vir die groot taak as die voorloper van die Messias. John Bunyan het<br \/>\n12 jaar in die Tronk in Graafskap van Bedfort deurgebring deur te weier om te<br \/>\nswyg oor die lig wat aan hom toevertrou is. Maar gedurende daardie 12 jaar, het<br \/>\ndie Gees van Yahuwah hom ge\u00efnspireer om die Die<br \/>\nPelgrim se Vordering te skrywe, \u0149<br \/>\nwerk wat diepe geestelike waarhede bevat wat vir baie tot se\u00ebn was, gedurende<br \/>\ndie eeue sedert hy dit saamgeraap het in sy koue tronksel van klip. Martin<br \/>\nLuther was soortgelyk, en geroep om voor priesters en biskoppe te verskyn, en<br \/>\nwas hy toevertrou met waarhede wat siele van menigtes sal vrymaak.   <\/p>\n<p>Die volg van die<br \/>\nwaarheid is \u0149 <a title=\"Gaan Uit Haar Uit, My Volk! Deel 3\" href=\"\/end-time-prophecy\/gaan-uit-haar-uit-my-volk-deel-3.html\">eensame pad<\/a><em>.<\/em> Wanneer daar geroep word om alleen te staan, moenie<br \/>\nterugdeins.  Tel jouself as \u0149 ge\u00eberde<br \/>\ndeur die Hemel. Gebruik die tyd van alleen wees om nader en nader te groei aan<br \/>\ndie bron van alle lig, en waarheid.  <\/p>\n<h3><strong>Omhels alle waarheid!<\/strong><\/h3>\n<p>Aan  hierdie kant van die Hemel, is dit onmoontlik<br \/>\nvir enige sterflike  intellektuele om<br \/>\nalle waarheid te begryp. Regdeur alle ewigheid sal die verlostes hulle verdiep<br \/>\nin die bestudering van Yahuwah, en aanhou om te leer van Hom.<\/p>\n<p>WLC is die podium<br \/>\nvir die verspreiding van al die waarheid wat aan ons openbaar is. Dit sluit in<br \/>\nongewilde waarhede. Dikwels, is daar reaksie van woede waarin die skrywer<br \/>\nverklaar: \u201c Ek het nie aangesluit by WLC om die verkeerheid of daardie<br \/>\nverkeerdheid te aanvaar.\u201d Broeders WLC is nie daar om die mens tevrede te stel.<br \/>\nAlleenlik net Yahuwah. Eenmaal as lig openbaar is aan ons, vir ons om dit te<br \/>\nverstaan, streef ons daarna om dit v\u00ear en wyd te versprei.<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Standing alone\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/wHB1bSFW-alone-2.jpg\"> <\/p>\n<p>Die Hemel beveel<br \/>\nalmal vandag om eenkant en afsonderlik te staan, en nie die onreine aan te raak.<br \/>\nDaar is paar dinge wat meer onrein is as geestelike trots, om te spog met wat<br \/>\njy weet, maar ook  die weiering en<br \/>\nerkenning van bykomende lig.<\/p>\n<p>Wanneer ons erken<br \/>\ndat die Ware Getuie ons omstandighede ken, beter as wat onself ooit kan, sal Hy<br \/>\naan ons Sy geregtigheid verleen om ons naaktheid te bedek, Sy suiwerheid vir<br \/>\nons sondigheid en die hemelse goud van geloof. Sal dit dan vervul word deur Sy<br \/>\nkosbare beloftes:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Kyk,<br \/>\ndaar kom dae, spreek Yahuwah, dat Ek met die huis van Israel en die huis van<br \/>\nJuda \u2019n nuwe verbond sal sluit;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">nie<br \/>\nsoos die verbond wat Ek met hulle vaders gesluit het&#8230;Maar dit is die verbond<br \/>\nwat Ek n\u00e1 di\u00e9 dae met die huis van Israel sal sluit, spreek Yahuwah: Ek gee my<br \/>\nwet in hulle binneste en skrywe dit op hulle hart; en Ek sal vir hulle \u2019n<br \/>\nElohim wees, en hulle sal vir My \u2019n volk wees.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">En<br \/>\nhulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer nie en s\u00ea: Ken Yahuwah;<br \/>\nwant hulle sal My almal ken, klein en groot onder hulle, spreek Yahuwah; want<br \/>\nEk sal hulle ongeregtigheid vergewe en aan hulle sonde nie meer dink nie.<br \/>\n(Jeremiah 31 verse 31 tot 34.)<\/p>\n<hr width=\"33%\" size=\"1\" align=\"left\">\n<p>* Die Heilige Name<br \/>\nis gebruik in al die gekwoteerde  Skrif<br \/>\ngedeeltes<\/p>\n<p><sup>1 <\/sup>E. G. White, Review &amp; Herald, August 7, 1894.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> E. G.<br \/>\nWhite, Early Writings,pp. 240 \u2013 243, emphasis supplied. Hierdie besonderse visioen<br \/>\ndeel in lente met die ondervindinge van die vroe\u00eb Adventiste toe hulle<br \/>\nteleurgesteld was dat Yahushua nie <br \/>\nterugkeer het soos hulle verwag het. Alhoewel, die les wat hulle geleer<br \/>\nhet deur hulle ondervindinge is vir alle tye is, dit net so van toepassing op<br \/>\nYah se volgelinge van vandag is, en soos hulle was vantevore. Die visioene was<br \/>\ngegee as deel, dat Yah se volgelinge kan leer, uit die lesse van die verlede.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":225933,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110277","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-false-teachers-doctrines"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Onafhanklike Evangeliese bedieninge: Waak teen die Verborge Lokval! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Onafhanklike Evangeliese bedieninge: Waak teen die Verborge Lokval! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Baie onafhanklike evangeliebedieninge het ontstaan om die waarheid te verkondig toe verskeie kerke nie daarin geslaag het om nie vorentoe te beweeg met lig. Dit is tragies, dat die meeste en miskien almal van hierdie kerke op dieselfde manier nie daarin geslaag het om toenemende lig te volg. Die Hemel se oproep aan almal is, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T20:20:03+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/independent-ministries-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"22 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/\",\"name\":\"Onafhanklike Evangeliese bedieninge: Waak teen die Verborge Lokval! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/independent-ministries-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2016-08-19T09:26:01+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T20:20:03+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/independent-ministries-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/independent-ministries-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Onafhanklike Evangeliese bedieninge: Waak teen die Verborge Lokval!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Onafhanklike Evangeliese bedieninge: Waak teen die Verborge Lokval! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Onafhanklike Evangeliese bedieninge: Waak teen die Verborge Lokval! - Worlds Last Chance","og_description":"Baie onafhanklike evangeliebedieninge het ontstaan om die waarheid te verkondig toe verskeie kerke nie daarin geslaag het om nie vorentoe te beweeg met lig. Dit is tragies, dat die meeste en miskien almal van hierdie kerke op dieselfde manier nie daarin geslaag het om toenemende lig te volg. Die Hemel se oproep aan almal is, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T20:20:03+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/independent-ministries-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"22 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/","name":"Onafhanklike Evangeliese bedieninge: Waak teen die Verborge Lokval! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/independent-ministries-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2016-08-19T09:26:01+00:00","dateModified":"2025-08-21T20:20:03+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/independent-ministries-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/independent-ministries-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/independent-ministries-beware-of-the-hidden-trap\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Onafhanklike Evangeliese bedieninge: Waak teen die Verborge Lokval!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110277","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110277"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/225933"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110277"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}