{"id":110231,"date":"2016-05-24T08:07:29","date_gmt":"2016-05-24T08:07:29","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-memomisering-van-die-skrif-n-saak-van-lewe-en-dood\/"},"modified":"2025-08-21T19:31:17","modified_gmt":"2025-08-21T19:31:17","slug":"memomisering-van-die-skrif-n-saak-van-lewe-en-dood","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/memomisering-van-die-skrif-n-saak-van-lewe-en-dood\/","title":{"rendered":"Memomisering van die Skrif: \u0149 Saak van Lewe en Dood"},"content":{"rendered":"<p><strong><\/strong><\/p>\n<p>Die<br \/>\nSkrif is die onfeilbare kern van die Christen geloof. Dit is die asem<br \/>\nvan Yah wat ingeasem word, en die padkaart na die ewige lewe. Almal<br \/>\nwat met \u0149 opregte hart streef na Yahuwah en Sy geregtigheid, sal dit<br \/>\n\u0149 gewoonte maak om die Bybel te bestudeer, en hulle toewy om die<br \/>\nlewendegewende woorde ingeprent te kry in hulle verstand. Om die<br \/>\nstudie van Yahuwah se woord te verwaarloos is om die dood te verkies<br \/>\nbo die lewe. Dit is baie ernstig, as ons nie in die toenemende lig<br \/>\nvan Sy woord wandel, en word ons gelaat om te sit in die in die<br \/>\ntoenemende donkerte van die dood se skaduwee.<br \/>\n <br \/>\nGedurende<br \/>\ndie onvermydelike finale krisis, sal die geloof van Yahuwah se<br \/>\nvolgelinge getoets word soos nooit tevore. Wanneer die vervolging sy<br \/>\nhoogtepunt bereik, en die katastrofiese gebeure rondom ons ontvou,<br \/>\nsal diegene wat nie sy ankers in die Skrif het, oorgee sonder hoop,<br \/>\nen weggevoer word. Laat ons in toegewydheid ons daartoe verbind om<br \/>\nYahuwah se beloftes in ons gedagtes en dit <em>vandag<\/em> te onthou,<br \/>\nom m\u00f4re te oorwin.<\/p>\n<h3><font color=\"#0066ff\"><strong>8<br \/>\nRedes vir die  Memorisering van die Skrif<\/strong><\/font><\/h3>\n<ol>\n<li>Yahuwah beveel ons om toegewyd Sy woord in ons geheue te b\u00eare.<\/li>\n<li>Yahuahua<br \/>\nhet die Skrif gemomoriseer.<\/li>\n<li>Deur<br \/>\ndie Skrif te memoriseer hernu dit ons gedagtes, en is dit tot \u0149<br \/>\nhulp om \u0149 lewe te ly in volkome gehoorsaamheid aan ons liefdevolle<br \/>\nVader Yahuwah. <\/li>\n<li>Deur<br \/>\ndie Skrif te memoriseer voorsien dit aan ons die krag in die tyd van<br \/>\nversoeking.<\/li>\n<li>Die<br \/>\nmemorisering van die Skrif voorsien aan ons om meer doeltreffend te<br \/>\nbewys aan ons verlies.<\/li>\n<li>Die<br \/>\nmemorisering van die Skrif stel ons in staat om meer doeltreffend \u0149<br \/>\noproep en aanmoediging vir ander gelowiges te wees.<\/li>\n<li>Die<br \/>\nmemorisering van die Skrif openbaar die wil van die Vader Yahuwah met<br \/>\nnadenke in ons harte.<\/li>\n<li>Die<br \/>\nmemorisering van die beloftes van die Skrif sal ons in staat stel om<br \/>\nstandvastig te wees in die aangesig tydens die eindtyd beproeweninge<br \/>\nen katestrofes.<\/p>\n<\/li>\n<\/ol>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<h4><font color=\"#0066ff\"><strong>1. Yahuwah,<br \/>\nbeveel ons deur Sy profete en apostels om ons te verbind om Sy woord<br \/>\nin ons verstand te b\u00eare.<\/strong><\/font><\/h4>\n<p align=\"justify\">As<br \/>\nons \u0149 lewendige verbintenis met die Vader Yahuwah wil onderhou, moet<br \/>\nons ag slaan op die oproep om Sy woord te bestudeer, en moet ons dit<br \/>\naan ons harte verbind. <\/p>\n<h3><font color=\"#0066ff\"><strong><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"two girls reading the Bible\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bible-study-girls-3.jpg\" align=\"right\" height=\"299\" width=\"450\"><\/strong><\/font><\/h3>\n<p class=\"indenttext-left\"><em><strong>L\u00ea<br \/>\njou daarop toe om jou beproef voor God te stel as \u2018n werker wat hom<br \/>\nnie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny. <\/strong><\/em>(2<br \/>\nTimotheus 2 vers 15.)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Hoor,<br \/>\nIsrael, die HERE onse God is \u2018n enige Elohim.  Daarom<br \/>\nmoet jy die HERE jou God liefh\u00ea met jou hele hart en met jou hele<br \/>\nsiel en met al jou krag. <em><strong>En<br \/>\nhierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees; <\/strong><\/em><em> <\/em>en<br \/>\njy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis<br \/>\nsit en as jy op pad is en as jy gaan l\u00ea en as jy opstaan. Ook<br \/>\nmoet jy dit as \u2018n teken bind op jou hand, en dit moet as \u2018n<br \/>\nvoorhoofsband tussen jou o\u00eb wees. En jy moet dit op die<br \/>\ndeurposte van jou huis en op jou poorte skrywe. (Deuterononium 6<br \/>\nverse 4 tot 9)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\"><em><strong>Laat<br \/>\ndie woord van Christus ryklik in julle woon<\/strong><\/em> in alle wysheid.<br \/>\nLeer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere,<br \/>\nen sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die<br \/>\nHere. (Kolossense 3 vers 16)<\/p>\n<h4><font color=\"#0066ff\"><strong>2. Yahushua<br \/>\nhet die Skrif gememoriseer.<\/strong><\/font><\/h4>\n<p align=\"justify\">Terwyl<br \/>\nYahushua op aarde was, het Hy gereeld aan Sy toehoorders gewys op die<br \/>\nSkrif. Keer op keer en gereeld, het Hy die Skrifte gebruik om die<br \/>\ngetroues aan te moedig, en om die onkunde te\u00eb te spreek van diegene<br \/>\nwat Hom verwerp het as die Christus. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Yahushua<br \/>\ns\u00ea vir hulle<em><strong>:Het julle nooit in die Skrifte gelees nie<\/strong><\/em>:<br \/>\nDie steen wat die bouers verwerp het, dit het \u2018n hoeksteen geword.<br \/>\nHy het van die Here gekom en is wonderbaar in ons o\u00eb? (Mattheus<br \/>\n21 vers 42.)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<table style=\"margin-left: 10px\" align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"10\" height=\"67\" width=\"280\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<p align=\"center\"><font color=\"#3366cc\" size=\"3\"><strong><span>&#8220;Dit kan nie gebeur dat die mensdom sal groei in genade, tensy hulle self toewy om te lees. &#8216;n Lesende mensdom sal altyd vol kennis wees.&#8221; (John Wesley)<\/span><\/strong><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext-left\">Toe<br \/>\nantwoord Yahushua en s\u00ea vir hulle: Julle dwaal, <strong>omdat julle die<br \/>\nSkrifte<\/strong> nie ken nie en ook nie die krag van Yahuwah<br \/>\nnie. (Mattheus 22 vers 29)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">In<br \/>\ndaardie uur het Yahushua vir die skare ges\u00ea: Het julle soos teen \u2018n<br \/>\nrower uitgekom met swaarde en stokke om My gevange te neem? Dag vir<br \/>\ndag het Ek by julle gesit en leer in die tempel, en julle het My nie<br \/>\ngegryp nie. Maar dit het alles gebeur, <em><strong>dat die Skrifte van<br \/>\ndie profete vervul sou word.<\/strong><\/em> Toe het al die dissipels Hom<br \/>\nverlaat en gevlug. (Mattheus 26 verse 55 tot 56)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">En<br \/>\nHy het die twaalf by Hom geneem en vir hulle ges\u00ea:Kyk,ons gaan op na<br \/>\nJerusalem, <em><strong>en alles wat deur die profete geskrywe is,<\/strong><\/em><br \/>\nsal aan die Seun van die mens vervul word. (Lukas 18 vers 31)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">En<br \/>\nHy s\u00ea vir hulle: o Onverstandiges, met harte wat traag is om te glo<br \/>\nalles <em><strong>wat die profete gespreek het<\/strong><\/em><em>!<\/em> Moes<br \/>\ndie Christus nie hierdie dinge ly en in sy heerlikheid ingaan nie? En<br \/>\nHy het <em><strong>begin van Moses en al die profete af en vir hulle<br \/>\nuitgel\u00ea in al die Skrifte<\/strong><\/em> die dinge wat op Hom betrekking<br \/>\nhet. (Lukas 24 verse 25 tot 27)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">En<br \/>\nHy s\u00ea vir hulle: Dit is die woorde wat Ek met julle gespreek het toe<br \/>\nEk nog by julle was, <em><strong>dat alles wat oor My geskrywe is in die<br \/>\nwet van Moses en die profete en die psalms, vervul moet word.<\/strong><\/em> (Lukas<br \/>\n24 vers 44)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Niemand<br \/>\nkan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie;<br \/>\nen Ek sal hom opwek in die laaste dag. <em><strong>Dit is geskrywe in<br \/>\ndie profete<\/strong><\/em><strong>:<\/strong> En hulle sal almal deur God geleer wees.<br \/>\nElkeen dan wat dit van die Vader gehoor en geleer het, kom na My<br \/>\ntoe. (Johannes 6 verse 44 en 45)<\/p>\n<p align=\"justify\">As<br \/>\nons in die liefde van die Verlosser wil bly, moet ons Hom in alle<br \/>\ndinge nastreef, insluitend die ywer en gewoonte om die Skrif te<br \/>\nbestudeer.<\/p>\n<p align=\"justify\">Maar<br \/>\nelkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik<br \/>\nvolmaak geword. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. <em><strong>Hy wat<br \/>\ns\u00ea dat hy in Hom bly, behoort self ook so te wandel soos Hy gewandel<br \/>\nhet.<\/strong><\/em> (1 Johannes 2 verse 5 en 6)<\/p>\n<h4><font color=\"#0066ff\"><strong>3. Die<br \/>\nmemorisering van die Skrif verfris ons verstand en stel ons in staat<br \/>\nom \u0149 lewe te e lei in volkome gehoorsaamheid aan ons liefdevolle<br \/>\nVader Yahuwah.<\/strong><\/font><\/h4>\n<p class=\"indenttext-left\"><em><strong>Ek<br \/>\nhet u woord in my hart geb\u00eare, dat ek teen U nie sal sondig<br \/>\nnie.<\/strong><\/em><strong> <\/strong>(Psalm 119 vers 11)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Waarmee<br \/>\nsal die jongeling sy pad suiwer hou?<strong> <\/strong><em><strong>Deur dit te hou na<br \/>\nu woord<\/strong><\/em><strong>. <\/strong>( Psalm 119 vers 9)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"grandfather reading Bible to granddaughter\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/grandfather-reading-bible-3.jpg\" align=\"left\" height=\"300\" width=\"450\">Yahuwah<br \/>\nse woord het die mag om lewens en  die sonde verdonkerte verstand te<br \/>\nhernu.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">En<br \/>\nword nie aan hierdie w\u00eareld gelykvormig nie, <em><strong>maar<br \/>\nword verander deur die vernuwing van julle gemoed, <\/strong><\/em>sodat<br \/>\njulle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van<br \/>\nGod is. (Romeine 12 vers 2)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Wanneer<br \/>\ndie Skrif biddend bestudeer word, openbaar dit die swakheid van ons<br \/>\nkarakter, en ontbloot dit ons gedagtes, en maak dit ons ware<br \/>\nomstandighede duidelik in die aangesig van die Hemele:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Want<br \/>\ndie woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige<br \/>\ntweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van <em><strong>siel en<br \/>\ngees en van gewrigte en murg, en is \u2018n beoordelaar van die<br \/>\noorlegginge en gedagtes van die hart. <\/strong><\/em>(Hebre\u00ebrs 4 vers<br \/>\n12)<\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nSkrifte rus ons toe vir die verstaan, en deur die krag en mag van die<br \/>\nHeilige Gees dit ons bring \u201cin die gevangeniskap van elke gedagte<br \/>\ntot die gehoorsaamheid aan Christus.\u201d <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"> (Want<br \/>\ndie wapens van ons stryd is nie vleeslik nie,maar kragtig deur<br \/>\nYahuwah om vestings neer te werp,) terwyl ons planne verbreek en elke<br \/>\nskans wat opgewerp word teen die kennis van Yahuwah, en <em><strong>elke<br \/>\ngedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus<\/strong><\/em>. (2<br \/>\nKorinthi\u00ebrs 10 verse 4 en 5.) <\/p>\n<h4><font color=\"#0066ff\"><strong>4. Die<br \/>\nmemorisering van die Skrif voorsien aan ons die nodige krag in tye<br \/>\nvan versoeking.<\/strong><\/font><\/h4>\n<p align=\"justify\">Yahushua<br \/>\ndie sondelose Seun van die Allerhoogste, het altyd die Skrif gebruik<br \/>\nom versoeking te beveg. Hoeveel te meer kan ons doen, in ons<br \/>\nverlaagde en sondige omstandighede, benodig ons om hierdie twee<br \/>\nsnydendeswaard te bemeester. <em><strong>As ons wil oorwin, moet ons intiem<br \/>\nbekend wees met die woord van Yahuwah.<\/strong><\/em><\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"10\" height=\"67\" width=\"280\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<p align=\"center\"><font color=\"#3366cc\" size=\"3\"><strong><span>&#8220;Die Bybel in die geheue is beter as die Bybel op die boekrak.&#8221; (Charles Spurgeon)<\/span><\/strong><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext-left\">Toe<br \/>\nis Yahushua deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word<br \/>\ndeur die duiwel.  En nadat Hy veertig dae en veertig nagte<br \/>\ngevas het, het Hy naderhand honger geword.  En die<br \/>\nversoeker het na Hom gekom en ges\u00ea: As U die Seun van God is, s\u00ea<br \/>\ndat hierdie klippe brode word.  Maar Hy antwoord en s\u00ea:<em><strong>Daar is geskrywe<\/strong><\/em>: Die mens sal nie van brood alleen<br \/>\nlewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van Yahuwah<br \/>\nuitgaan. Toe neem die duiwel Hom saam na die heilige stad en<br \/>\nlaat Hom op die dak van die tempel staan  en s\u00ea vir Hom:<br \/>\nAs U die Seun van Yahuwah is, werp Uself af; want daar is geskrywe:<br \/>\nHy sal sy engele bevel gee aangaande U, en hulle sal U op die hande<br \/>\ndra, sodat U nie miskien u voet teen \u2018n klip stamp nie. Jesus<br \/>\ns\u00ea vir hom: <em><strong>Daar is \u00f3\u00f3k geskrywe<\/strong><\/em>: Jy mag die Yahuwah<br \/>\njou Elohim nie versoek nie.  Weer neem die duiwel Hom saam<br \/>\nna \u2018n baie ho\u00eb berg en wys Hom al die koninkryke van die w\u00eareld<br \/>\nen hulle heerlikheid,  en s\u00ea vir Hom: Al hierdie dinge sal<br \/>\nek aan U gee as U neerval en my aanbid. Toe s\u00ea Yahushua vir<br \/>\nhom: Gaan weg, Satan! want <em><strong>daar is geskrywe<\/strong><\/em>: Die Here<br \/>\njou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.  Daarna het die<br \/>\nduiwel Hom laat staan, en daar het engele gekom en Hom<br \/>\ngedien. (Mattheus 4 verse 1 tot 11)<\/p>\n<h4><font color=\"#0066ff\"><strong>5.<br \/>\n Die memorisering van die Skrif rus ons toe om meer doeltreffend die<br \/>\nverlies te aanskou.<\/strong><\/font><\/h4>\n<p class=\"indenttext-left\">Maar<br \/>\nheilig Yahuwah Elohim in julle harte <em><strong>en wees altyd bereid om<br \/>\nverantwoording te doen aan elkeen wat van julle rekenskap eis omtrent<br \/>\ndie hoop wat in julle is, met sagmoedigheid en vrees;<\/strong><\/em> met<br \/>\nbehoud van \u0149 goeie gewete, sodat in die saak waarin hulle van julle<br \/>\nkwaad spreek soos van kwaaddoeners, hulle beskaam mag word wat julle<br \/>\ngoeie lewenswandel in Christus belaster. (1 Petrus 3 verse 15 en 16) <\/p>\n<p align=\"justify\">As<br \/>\nons die groot opdrag wil vervul, moet ons die hart toewy aan alles<br \/>\nwat Yahuwah en Sy Seun ons beveel het.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Gaan<br \/>\ndan heen, maak dissipels van al die nasies,&#8230;.. en leer hulle om<br \/>\nalles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met<br \/>\njulle al die dae tot aan die voleinding van die w\u00eareld. Amen.(<br \/>\nMattheus 28 verse19 en 20)<\/p>\n<h4><font color=\"#0066ff\"><strong>6.<br \/>\nDie memorisering van die Skrif stel ons in staat om doeltreffend<br \/>\nander gelowiges op te roep en aan te moedig. <\/strong><\/font><\/h4>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nSkrif is die fontein van geregtigheid en in  onderrig en  \u0149<br \/>\nonfeilbare bron van gesonde leer.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Die<br \/>\nhele Skrif is deur Yahuwah ingegee en is nuttig tot lering, tot<br \/>\nweerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, (2<br \/>\nTimotheus 3 vers 16)<\/p>\n<p align=\"justify\">Deur<br \/>\ndie hart toegewyd aan  Yahuwah se woord te maak, voorsien aan ons \u0149<br \/>\nmeer doelgerigte toerusting vir die oprig van ons broers en susters<br \/>\nin die geloof.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Sorg<br \/>\ndaarvoor, broeders, dat daar nie miskien in een van julle \u2018n bose<br \/>\nen ongelowige hart is deurdat hy van die lewende Elohim afvallig word<br \/>\nnie.  <em><strong>Maar vermaan mekaar<\/strong><\/em> elke dag so lank as<br \/>\ndit \u201cVandag\u201d genoem word, sodat niemand van julle deur die<br \/>\nverleiding van die sonde verhard word nie. (Hebre\u00ebrs 3 verse 12<br \/>\nen 13)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">en<br \/>\nlaat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te<br \/>\nspoor; en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos<br \/>\nsommige die gewoonte het nie, <em><strong>maar laat ons mekaar vermaan<\/strong><\/em>,<br \/>\nen dit des te meer namate julle die dag sien nader kom. (Hebre\u00ebrs<br \/>\n10 verse24 en 25)<\/p>\n<h4><font color=\"#0066ff\"><strong>7.<br \/>\nDie memorisering van die Skrif voorsien aan die openbaring aan die<br \/>\nwil van die Vader, en die oordenking van ons harte as die fokus punt<br \/>\nvan ons lewens.<\/strong><\/font><\/h4>\n<p align=\"justify\">In<br \/>\nons strewe na die onverganklike kroon, is dit van kardinale belang<br \/>\ndat ons alewig die Vader se woord voor o\u00eb hou.<\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"10\" height=\"210\" width=\"326\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<p align=\"center\"><font color=\"#3366cc\" size=\"3\"><strong><span>&#8220;Jy moet ywerig die Woord van. . . [Yahuwah] bestudeer, en op geen manier ons verbeel dat ons dit ken. . . . Die duiwel is &#8216;n groter vabond as wat jy dink. Tot nog toe weet jy nie watter soort van vent hy is en watter wanhopige afwyker jy is. Sy plan is noukeurig uitgewerk om jou moeg te maak vir die Woord en op die manier om jou weg te trek van dit. Dit is sy doel.&#8221; (Martin Luther)<\/span><\/strong><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext-left\"><em><strong>Ek<br \/>\nwil u bevele oordink en op u paaie let. <\/strong><\/em> Ek sal my<br \/>\nverlustig in u insettinge, <em><strong>u woord sal ek nie vergeet<br \/>\nnie.<\/strong><\/em> (Psalm 119 verse 15 en 16)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">My<br \/>\no\u00eb is die nagwake voor om <em><strong>u woord te oordink<\/strong><\/em>. (<br \/>\nPsalm 119 vers 148)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">U<br \/>\nwoord is \u2018n lamp vir my voet en \u2018n lig vir my pad. (Psalm<br \/>\n119 vers 105)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Nadenke<br \/>\noor die woord van Yahuwah is die sleutel tot ware voorspoed en<br \/>\nsukses.Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; <em><strong>maar<br \/>\nbepeins dit dag en nag<\/strong><\/em>, sodat jy nougeset kan handel volgens<br \/>\nalles wat daarin geskrywe staan; <em><strong>want dan sal jy in jou we\u00eb<br \/>\nvoorspoedig wees, en dan sal jy met goeie gevolg handel<\/strong><\/em>. (Joshua<br \/>\n1 vers 8)<\/p>\n<h4><font color=\"#0066ff\"><strong>8. Die<br \/>\nmemorisering van die beloftes van die Skrif sal ons in staat stel om<br \/>\nsterk te staan in die aangesig van eindtyd beproeweninge en<br \/>\nkatestrofes.<\/strong><\/font><\/h4>\n<p align=\"justify\"><em><strong>Vier<br \/>\nvandag fees oor die kosbare beloftes van Yahuwah, dat jy sterk mag<br \/>\nstaan in die beproeweninge vorentoe.<\/strong><\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Hy<br \/>\nwat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die<br \/>\nskaduwee van die Almagtige.  Ek sal tot Yahuwah s\u00ea: My<br \/>\ntoevlug en my bergvesting, my Elohim op wie ek vertrou.  Want<br \/>\nHy is dit wat jou sal red uit die net van die vo\u00eblvanger, van die<br \/>\nverderflike pes.  Hy sal jou dek met sy vlerke, en onder sy<br \/>\nvleuels sal jy skuil; sy trou is \u2018n skild en pantser.  Jy<br \/>\nhoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags<br \/>\nvlieg nie,  vir die pes wat in die donker wandel, vir die<br \/>\nsiekte wat op die middag verwoes nie!  Al val daar duisend<br \/>\naan jou sy en tien duisend aan jou regterhand\u2014na jou sal dit nie<br \/>\naankom nie.  Net met jou o\u00eb sal jy dit aanskou en die<br \/>\nvergelding van die goddelose sien.  Want U, HERE, is my<br \/>\ntoevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak. 0 Geen<br \/>\nonheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie;  want<br \/>\nHy sal sy engele aangaande jou bevel gee om jou te bewaar op al jou<br \/>\nwe\u00eb.  Hulle sal jou op die hande dra, sodat jy jou voet<br \/>\nteen geen klip stamp nie.  Op die leeu en die adder sal jy<br \/>\ntrap, die jong leeu en die slang vertrap.  Omdat hy My<br \/>\nliefhet, s\u00ea God, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy<br \/>\nmy Naam ken.  Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in<br \/>\ndie nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en eer aan hom<br \/>\ngee.  Met lengte van dae sal Ek hom versadig, en Ek sal hom<br \/>\nmy heil laat sien. (Psalm 91)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"elderly lady studying the Bible\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/elderly-lady-studying-bible-3.jpg\" align=\"left\" height=\"527\" width=\"350\">hy<br \/>\nsal op hoogtes woon, rotsvestings is sy burg; sy brood word hom<br \/>\ngegee, sy water is gewis. (Jesaja 33 vers 16)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Maar<br \/>\ndie wat op Yahuwah wag kry nuwe krag ; hulle vaar op met vleuels soos<br \/>\ndie arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word<br \/>\nnie mat nie. (Jesaja 33 vers 16.)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Wees<br \/>\nnie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want<br \/>\nEk is jou Elohim. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek<br \/>\njou met my reddende regterhand.  Kyk, hulle almal sal<br \/>\nbeskaamd staan en in die skande kom wat op jou toornig is; hulle sal<br \/>\nword soos niks, en jou te\u00ebparty sal omkom.  Jy sal hulle<br \/>\nsoek, maar hulle nie vind nie\u2014die manne wat met jou twis; hulle sal<br \/>\nword soos niks en soos \u2018n nietige ding\u2014die manne wat teen jou<br \/>\noorlog voer.  Want Ek, die Yahuwah jou Elohim, gryp jou<br \/>\nregterhand aan, Ek wat vir jou s\u00ea: Wees nie bevrees nie, Ek help<br \/>\njou. (Jesaja 41 verse10 tot 13)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Maar<br \/>\nnou, so s\u00ea die Yahuwah, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o<br \/>\nIsrael: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by<br \/>\njou naam geroep; jy is myne!  As jy deur die water gaan, is<br \/>\nEk by jou; en deur die riviere\u2014hulle sal jou nie oorstroom nie; as<br \/>\njy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie<br \/>\nbrand nie. Want Ek is Yahuwah, jou Elohim, die Heilige van<br \/>\nIsrael, jou Heiland; Ek het Egipte gegee as losprys vir jou, Kus en<br \/>\nSeba in jou plek. Omdat jy kostelik is in my o\u00eb, hooggeag is,<br \/>\nen Ek jou liefhet, daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir jou<br \/>\nlewe.  Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; Ek sal jou<br \/>\ngeslag van die ooste af aanbring en jou versamel van die weste<br \/>\naf. (Jesaja 43 vers 1 tot 5)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p>Laat<br \/>\nons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons waak en nugter<br \/>\nwees. (1Tessalonisense 5 vers 6)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Dan<br \/>\nsal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle<br \/>\nlampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet. En<br \/>\nvyf van hulle was verstandig en vyf dwaas.  En toe die wat<br \/>\ndwaas was, hul lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem<br \/>\nnie.  Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam<br \/>\nmet hul lampe geneem.  En terwyl die bruidegom talm om te<br \/>\nkom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.  En<br \/>\nmiddernag was daar \u2018n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom<br \/>\ntegemoet!  Toe staan al daardie maagde op en maak hulle<br \/>\nlampe gereed.  En die wat dwaas was, s\u00ea aan die<br \/>\nverstandiges: Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan<br \/>\nuit.  Maar die verstandiges antwoord en s\u00ea: Miskien sal<br \/>\ndaar nie genoeg wees vir ons en vir julle nie. Maar gaan liewer na<br \/>\ndie verkopers en koop vir julleself.  En onderwyl hulle<br \/>\ngaan om te koop, het die bruidegom gekom. En die wat gereed was, het<br \/>\nsaam met hom ingegaan na die bruilof, en die deur is gesluit.  Later<br \/>\nkom toe die ander maagde ook en s\u00ea: Meneer, meneer, maak vir ons<br \/>\noop!  Maar hy antwoord en s\u00ea: Voorwaar ek s\u00ea vir julle,<br \/>\nek ken julle nie.  Waak dan, omdat julle die dag en die uur<br \/>\nnie weet waarop die Seun van die mens kom nie. (Mattheus 1 vers<br \/>\n13)<\/p>\n<hr style=\"height: 1px\">\n<p align=\"justify\">Laat<br \/>\nons deur die verleende genade van die Vader, ons daagliks toewy om Sy<br \/>\nlewendgewende woord te bestudeer dat ons met \u0149 opregte hart saam met<br \/>\nJob kan s\u00ea: <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Van<br \/>\ndie gebod van sy lippe het ek nie afgewyk nie; <em><strong>die woorde van<br \/>\nsy mond het ek bewaar meer as my eie wet.<\/strong><\/em> (Job 23 vers<br \/>\n12)<\/p>\n<p align=\"center\"><span><img decoding=\"async\" alt=\"smiling man holding Bible\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/smiling-with-bible-3.jpg\"><\/span><\/p>\n","protected":false},"featured_media":225629,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110231","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-bible"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Memomisering van die Skrif: \u0149 Saak van Lewe en Dood - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Memomisering van die Skrif: \u0149 Saak van Lewe en Dood - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Skrif is die onfeilbare kern van die Christen geloof. Dit is die asem van Yah wat ingeasem word, en die padkaart na die ewige lewe. Almal wat met \u0149 opregte hart streef na Yahuwah en Sy geregtigheid, sal dit \u0149 gewoonte maak om die Bybel te bestudeer, en hulle toewy om die lewendegewende woorde [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T19:31:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/memorizing-scripture-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"16 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/\",\"name\":\"Memomisering van die Skrif: \u0149 Saak van Lewe en Dood - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/memorizing-scripture-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2016-05-24T08:07:29+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T19:31:17+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/memorizing-scripture-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/memorizing-scripture-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Memomisering van die Skrif: \u0149 Saak van Lewe en Dood\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Memomisering van die Skrif: \u0149 Saak van Lewe en Dood - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Memomisering van die Skrif: \u0149 Saak van Lewe en Dood - Worlds Last Chance","og_description":"Die Skrif is die onfeilbare kern van die Christen geloof. Dit is die asem van Yah wat ingeasem word, en die padkaart na die ewige lewe. Almal wat met \u0149 opregte hart streef na Yahuwah en Sy geregtigheid, sal dit \u0149 gewoonte maak om die Bybel te bestudeer, en hulle toewy om die lewendegewende woorde [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T19:31:17+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/memorizing-scripture-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"16 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/","name":"Memomisering van die Skrif: \u0149 Saak van Lewe en Dood - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/memorizing-scripture-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2016-05-24T08:07:29+00:00","dateModified":"2025-08-21T19:31:17+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/memorizing-scripture-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/memorizing-scripture-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/memorizing-scripture-a-matter-of-life-and-death\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Memomisering van die Skrif: \u0149 Saak van Lewe en Dood"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110231","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110231"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/225629"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110231"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}