{"id":110216,"date":"2016-04-28T07:31:49","date_gmt":"2016-04-28T07:31:49","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-plat-aarde-en-die-eerste-engel-se-boodskap\/"},"modified":"2025-08-21T19:15:21","modified_gmt":"2025-08-21T19:15:21","slug":"die-plat-aarde-en-die-eerste-engel-se-boodskap","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/die-plat-aarde-en-die-eerste-engel-se-boodskap\/","title":{"rendered":"Die Plat Aarde en Die Eerste Engel se Boodskap"},"content":{"rendered":"<h2 align=\"center\"><em><br \/>\nVrees<br \/>\nYahuwah<\/p>\n<p><\/em><\/h2>\n<table style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\" bgcolor=\"#a6d1e8\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p align=\"center\"><font size=\"2\"><strong><\/strong><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><\/strong><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><span><\/span><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\">Die<br \/>\n\t\t\tHemel het \u0149 onstellende boodskap aan die laaste geslag: \u201cVrees<br \/>\n\t\t\tYahuwah.\u201d Elke gebied van die lewe word geraak wanneer daar in<br \/>\n\t\t\tdie vrees van Yahuwah geleef word. Die vrees van Yahuwah berei die<br \/>\n\t\t\theiliges voor vir die ontmoeting van die Verlosser met Sy<br \/>\n\t\t\twederkoms, en gee aan hulle, hul opdrag in die sluitings ure van<br \/>\n\t\t\tdie aarde se bestaan. <\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><span><\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><em><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"girl in hammock\" style=\"margin-bottom: 0px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/little-girl-in-a-hammock-3.jpg\" height=\"450\" align=\"left\" width=\"450\"><strong>\u201cStop!\u201d <\/strong><\/em><\/p>\n<p>Elke<br \/>\noog het na my gedraai met my uitroep. My dogter het regop gesit op \u0149<br \/>\nhangmat. Haar broer het haar opgedraai in die ronde sodat sy die<br \/>\nplesier kon verkry van die afdraai. Met die afdraai teen ho\u00eb spoed<br \/>\nhet haar kop met die afdraaiery \u0149 skrale paar sentimeters vanaf \u0149<br \/>\ngroot pilaar van die stoep beweeg, en die snelheid die kant vang. Sy<br \/>\nhet my vrees  gesien asof ek kwaad is, en deur die dringendheid van<br \/>\ndie bevel.n haar kop nader laat beweeg na die pilaar met elke draai. <\/p>\n<p>Na<br \/>\ndit was sy huilerig. Sy was nie beseer. Sy was bang dat haar ouer vir<br \/>\nhaar kwaad is.<\/p>\n<p>Ek<br \/>\nwas nie kwaad. Ek was bang. Sy het my vrees gesien asof ek kwaad is, en deur die dringendheid van die bevel.<\/p>\n<p>Vrees<br \/>\nword gewoonlik gesien as &#8216;n negatiewe emosie. Vrees word gedefinieer<br \/>\nas: \u201cangs en verontrusting wat veroorsaak word deur die<br \/>\nteenwoordigheid of nabyheid van, gevaar, pyn, ens.\u201d<sup>1<\/sup><br \/>\nMaar daar is &#8216;n gesonde gevoel van vrees.<br \/>\nSonder vrees , kan &#8216;n persoon met vreugde sy weg<br \/>\nbaan na groot gevaar, en heeltemal onbewus wees van dreigende gevaar.<br \/>\n&#8216;n Kleuter het geen sin vir selfbehoud en dit,<br \/>\ngekombineer met absoluut geen lewens ervaring, is dit wat sy ouers so<br \/>\nbaie grys hare gee!<br \/>\nLiefdevolle ouers sal &#8216;n gesonde gevoel van<br \/>\ngevaar wakker maak in hul kind , om hom te waarsku van enige gevaar .<\/p>\n<p>Vader<br \/>\nYahuwah roep ook na ons. Met uitroep. Skreeuend. Nie in woede, maar<br \/>\nin vrees, Vrees oor jou. Hy is bewus dat die genadedeur binnekort sal<br \/>\nsluit, en dat die mense orals onverskillig is oor die gevaar. Met<br \/>\nkragtige woorde van waarskuwing, stuur Hy \u0149 engel met \u0149 duidelike<br \/>\nboodskap: <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">En<br \/>\nek het \u2018n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met \u2018n<br \/>\newige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan<br \/>\nalle nasies en stamme en tale en volke.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">En<br \/>\nhy het met \u2018n groot stem ges\u00ea: Vrees Yahuwah en gee Hom<br \/>\nheerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom; en aanbid Hom wat<br \/>\ndie hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.<br \/>\n(Openbaring 14 verse 6 en 7.)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"you\" style=\"margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/you-3.jpg\" height=\"344\" align=\"right\" width=\"314\">Die<br \/>\nbevel om Yahuwah te vrees het verwarring veroorsaak omdat dit blyk<br \/>\ndat dit die Vader se persoonlikheid weerspreek soos dit openbaar word<br \/>\nin 1 Joannes 4 vers 8: \u201cwant Yahuwah is liefde.\u201d Maar \u0149<br \/>\nliefdevolle ouer, is \u0149 ouer wat bekommerd is oor sy kind se<br \/>\nveiligheid en welstand sal altyd waarsku oor gevaar. Moenie \u0149 fout<br \/>\nbegaan \u2013 die laaste geslag is in gevaar.  <\/p>\n<ul>\n<li>\n<p><strong>Toenemende<br \/>\n\tleuens:<\/strong> Kennis word vermeerder <a href=\"https:\/\/www.bible.com\/af\/bible\/5\/dan.12\" title=\"\" target=\"_blank\">soos belowe<\/a> is. Maar met<br \/>\n\tdie toeneming van waarheid, (bv. <a href=\"\/biblical-christian-beliefs\/plat-aarde-bybelse-waarheid-in-onstandvastige-wreld.html\" title=\"\">die plat aarde<\/a>, en die Sabbat<br \/>\n\tvolgens die maan<u>,<\/u> ens.) is daar \u2018n toename in namaaksels,<br \/>\n\tbedrog en skelmstreke. Satan se strewe om die verstand te verwar<br \/>\n\tdeur die loutere omvang van inligting wat nou beskikbaar is.<\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p><strong>Die<br \/>\n\ttoename in verwarring:<\/strong> Die politieke opstande, die beroering van<br \/>\n\tnatuur rampe, die spanning van die hedendaagse lewe, is alles dinge<br \/>\n\twat die verstand besig hou en die siel weglei van ewigheidsake.<br \/>\n\tSatan het alles doelbewus beplan om die verstand besig te hou met<br \/>\n\tdie sorge van die lewe totdat die genadedeur sluit en dit verewig te<br \/>\n\tlaat is. <\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p><strong>Perverse<br \/>\n\twaardes:<\/strong> Die \u201cpolitieke korrektheid\u201d wat die w\u00eareld<br \/>\n\tmeesleur het \u0149 omgewing geskep waarin mense bang is, om \u0149 sterk<br \/>\n\tstandpunt in te neem oor enige morele saak. Of , as hulle so doen is<br \/>\n\thulle bang is, om te praat oor sake ter verdediging van ongewilde<br \/>\n\tgeloofoortuigings. Nog slegter, is dit  wanneer \u0149 kultuur deurtrek<br \/>\n\tis met politieke korrektheid, wat wortelskiet in die verstand en<br \/>\n\thart. \u0149 Flouheid, om alle kwaad as goed te aanvaar, \u201cas ek<br \/>\n\tGELUKKIG is, en jy is GELUKKIG,\u201d geld orals.<br \/>\n\tDaar is nie meer langer enige morele waardes.  <\/p>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die<br \/>\nApostel Paulus het duidelik voorsien aan die gevare vir die laaste<br \/>\ngeslag. In sy brief aan die gelowiges van Efese, verklaar hy dat<br \/>\ngelowiges net veiligheid sal vind in die kennis van Yahushua. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Totdat<br \/>\nons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van<br \/>\ndie Seun van Yahuwah, tot \u0149 volwasse man, tot die mate van die volle<br \/>\ngrootte van Christus; <em>Sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat<br \/>\nsoos golwe geslinger en heen en weer gedryf word deur elke wind van<br \/>\nlering, deur die bedrie\u00ebry van die mense, deur sluheid om listiglik<br \/>\ntot dwaling te bring.<\/em> (Efesi\u00ebrs 4 verse 13 en 14.) <\/p>\n<p>Dit<br \/>\nis die <em>kennis <\/em>van Yahuwah en Sy Seun wat elke siel bewaar van<br \/>\ndie gevare van die laaste geslag. Daardie kennis word gevind in die<br \/>\nvrees van God. \u201cDie beginsel van die wysheid is die vrees van die<br \/>\nHERE, en kennis van die Heilige is verstand.\u201d (Spreuke 9 vers 10.)<\/p>\n<h3><strong>Die<br \/>\nvrees van Yahuwah.<\/strong><\/h3>\n<p align=\"center\"><strong><img decoding=\"async\" alt=\"fathers and sons\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/fathers-and-sons-3.jpg\"><\/strong> <\/p>\n<p>Wat<br \/>\nbeteken dit om iemand te vrees wat jy lief het? As volwassenes, is<br \/>\nons geneig om gevaarlike omstandighede of mense wat ons vrees te<br \/>\nvermy. Alhoewel, kinders opgroei met \u0149 ingebore begrip wat dit<br \/>\nbeteken om iemand te vrees vir wie jy lief is, en om \u0149 gesonde<br \/>\nrespek te besit wat gekoppel is aan vrees, vir diegene  wat jy weet<br \/>\nvir jou lief is.  <\/p>\n<table style=\"margin-right: 10px\" height=\"118\" align=\"left\" border=\"1\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"0\" width=\"243\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #a6d1e8\">\n<p align=\"center\"><font size=\"2\"><strong><br \/>\nDie<br \/>\n\t\t\tvrees van Yahuwah.<\/strong><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><font size=\"2\"><strong>Vrees:<\/strong>\t\t\t(fobie) afgelei vanaf die Griekse woord phobeo. Om bang, en<br \/>\n\t\t\tgewaarsku te wees, en om in respek te verkeer, en om eerbiedig te<br \/>\n\t\t\twees. ( Sien Strong`s, #5399)<\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>\u0149<br \/>\nVader oefen algehele beheer uit oor sy jong seun se lewe. Met die<br \/>\nresultaat, dat die seun lief is vir sy Vader, en met die vertroue dat<br \/>\nsy vader hom lief het, terwyl daar \u0149 gesonde respek heers, en ja,<br \/>\ndie vrees vir die mag van sy vader. Hierdie vrees  kan self die kind<br \/>\naanspoor om gehoorsaam te wees in sy vader se afwesigheid.<\/p>\n<p>Hierdie<br \/>\nselfde ouer\/kind verhouding bestaan tussen Yahuwah, en Sy aardse<br \/>\nkinders. Paulus gee \u0149 uiteensetting oor hierdie tema in Galasi\u00ebrs <a href=\"https:\/\/www.bible.com\/af\/bible\/5\/gal.3\" title=\"\" target=\"_blank\">drie<\/a> en <a href=\"https:\/\/www.bible.com\/af\/bible\/5\/gal.4\" title=\"\" target=\"_blank\">vier<\/a>. Ons is lief vir ons hemelse Vader en handhaaf in<br \/>\nHom respek en eerbied. Ons weet dat Hy ons lief het, en dat Hy ons<br \/>\nnooit sal laat gaan. Maar as gevolg Sy alvermo\u00ebndheid, is daar<br \/>\nruimte vir \u0149 gesonde maat van vrees.<\/p>\n<p>Yahushua<br \/>\nverduidelik hierdie goddelike vrees in Matteus 10 vers 28 toe Hy<br \/>\nvertel het: \u201cEn moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar<br \/>\ndie siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel<br \/>\nsowel as die liggaam kan verderwe in die hel.\u201d<\/p>\n<p>Die<br \/>\nVerlosser weet dat Sy volgelinge, swartsmeerdery, geweld, en die dood<br \/>\nin die aangesig sal staar. Hy moedig hulle aan om nie bang te wees om<br \/>\nte sterf vir die waarheid, omdat dit met geweld geneem is, en dat die<br \/>\nGewer van lewe weer daaraan sal voorsien.  Alhoewel, wat jy moet<br \/>\nvrees is die mag van die Gewer van lewe. Wat Hy gee, sal Hy weer<br \/>\nwegneem van diegene wat volhard in rebellie en sonde. Diegene wat die<br \/>\nmag besit om die liggaam te vernietig, is nie so magtig soos Hy wat<br \/>\ndie mag besit, om die liggaam en die siel te vernietig in die <a href=\"\/biblical-christian-beliefs\/die-wederkoms-deel-3-die-vernietiging-van-die-goddelose.html\" title=\"\">poel<br \/>\nvan vuur<\/a> aan die einde tydens die oordeelsdag.  Die ewige<br \/>\ndood, en nie die ewige lewe  in pyniging, is die regverdige<br \/>\nbeloning vir almal wat aanhou met rebellie. Daarom het Yahushua<br \/>\nverduidelik, moenie vrees om hierdie lewe te verloor. Dit is in elk<br \/>\ngeval tydelik. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"concerned man\" style=\"margin-bottom: 5px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/be-afraid-3.jpg\" height=\"316\" align=\"right\" width=\"474\"><\/p>\n<h3><strong>\u201cWees<br \/>\nbevrees. Wees baie bevrees.\u201d<\/strong><\/h3>\n<p>Jy<br \/>\nmoet bevrees wees. Jy behoort baie bevrees te wees. Nie vir Yahuwah,<br \/>\nomdat <a href=\"\/biblical-christian-beliefs\/onbeperkte-liefde.html\" title=\"\">Hy jou lief het<\/a> asof daar geen ander siel op aarde is,<br \/>\nwaarvoor Hy, Sy <a href=\"\/biblical-christian-beliefs\/die-werklike-seunskap-van-yahushua.html\" title=\"\">geliefde Seun<\/a> gekruisig het. <\/p>\n<p>Wees<br \/>\nbevrees om die ewige lewe te verloor deur aan te hou om sonde te ken.<\/p>\n<p>Wees<br \/>\nbevrees om aan troetel sondes vas te bly hang op so \u0149 manier dat<br \/>\nsonde sy sondigheid verloor.<\/p>\n<p>Wees<br \/>\nbevrees om jou hart te verhard vir die ingaan van die <a href=\"\/biblical-christian-beliefs\/die-heilige-gees-die-teenwoordigheid-van-yah.html\" title=\"\">Heilige<br \/>\nGees<\/a>, wat die enigste onverskoonbare sonde is.<\/p>\n<p>Wees<br \/>\nbevrees dat jy deur jou eie hardnekkigheid, en gebrek om jou oor te<br \/>\ngee aan Yahuwah, en nie daarin te  slaag om Hom te ken, en wat jou<br \/>\nvoorreg is om so te doen.<\/p>\n<h3><strong>Deur<br \/>\nYahuwah te ken.<\/strong><\/h3>\n<table style=\"margin-left: 10px\" height=\"382\" align=\"right\" border=\"1\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"0\" width=\"257\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #a6d1e8\">\n<p align=\"center\"><strong><\/strong><\/p>\n<p><font size=\"2\"><br \/>\nDie<br \/>\n\t\t\tbevel om \u201cYahuwah te Vrees\u201d kom van \u0149 heeltemal verskillende<br \/>\n\t\t\tgrondwoord wat hier gebruik word (#5399) as dit wat hier gebruik<br \/>\n\t\t\tword: \u201cMaar wat die vreesagtiges aangaan en die ongelowiges en<br \/>\n\t\t\tgruwelikes en moordenaars en hoereerders en towenaars en<br \/>\n\t\t\tafgodedienaars en al die leuenaars hulle deel is in die poel wat<br \/>\n\t\t\tbrand met vuur en swawel: dit is die tweede dood.\u201d (Openbaring<br \/>\n\t\t\t21 vers 8.)<\/font><\/p>\n<p><font size=\"2\">Die<br \/>\n\t\t\t\u201cvrees\u201d van Yahuwah (#5399) bevat beginsels van eerbied en<br \/>\n\t\t\trespek. Die \u201cvrees\u201d wat jou uit die Hemel hou kom van die<br \/>\n\t\t\twoord deilos (#1169). Dit beteken om te vrees , bedeesd, en by<br \/>\n\t\t\timplikasie getrouheid . Diegene wat vrees is ook ongelowig. Hulle<br \/>\n\t\t\tsal verlore wees omdat hulle Yahuwah nie ken. Daarom, om nie in Sy<br \/>\n\t\t\tliefde te vertrou, hulle geloof afwesig is om:  \u201cLaat ons dan<br \/>\n\t\t\tmet vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons<br \/>\n\t\t\tbarmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd<br \/>\n\t\t\tgehelp te word.\u201d (Hebre\u00ebrs 4 vers 16.) <\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die<br \/>\nwoord \u201cken\u201d in die Skrif gee te kenne dat daar \u0149 baie dieper<br \/>\nvlak van intimiteit is as wat dit op die oppervlak te kenne gee word,<br \/>\nen word dit gewoonlik verenig met daardie woord. Die Bybel wys<br \/>\ndaarop: \u201cEn die mens het sy vrou Eva <em>beken<\/em>, en sy het<br \/>\nswanger geword en Kain gebaar.\u201d ( Genesis 4 vers 1.)<\/p>\n<p>Alleenlik<br \/>\ndiegene wat Yahuwah vrees sal hierdie vlak van intieme kennis oor die<br \/>\nSkepper en Sy wil beskik, en in ruil daarvoor sal hulle deur Hom<br \/>\ngeken word. Daar is verskeie woorde wat uit die Hebreeus na Afrikaans<br \/>\nvertaal nl. \u201cvrees.\u201d Alhoewel, wanneer die oorspronklike en<br \/>\nantieke Hebreeuse glief vertaal word, en dit vertaal word deur die <a href=\"http:\/\/thechronicleproject.org\/index.html\" title=\"\" target=\"_blank\">metode<\/a> van Self \u2013 Defini\u00ebring van Hebreeus, kom daar \u0149<br \/>\nverassende diepte van betekenis aan die lig. Die glief wat \u201cvrees\u201d<br \/>\nvertaal kan ook vertaal word \u201cas om te leer.\u201d Spreuke 1 vers 7<br \/>\nword wyd vertaal as: \u201cDie vrees van Yahuwah is die beginsel van die<br \/>\nkennis.\u201d( Spreuke 1 vers 7.) Maar kyk nou wat gebeur as die frase<br \/>\n\u201com te leer,\u201d in hierdie gedeelte geplaas word:   <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Die<br \/>\nSpreuke van Salomo\u2026<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\"><em>Om<\/em><em>wysheid en tug te ken<\/em>, om woorde van insig te verstaan,<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\"><em>Om<br \/>\naan te neem tug wat verstandig maak<\/em>, geregtigheid en reg en<br \/>\nregverdigheid;<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\"><em>Om<br \/>\naan die eenvoudiges skranderheid te gee,<\/em> aan die jongeling kennis<br \/>\nen oorleg;<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\"><em>Laat<br \/>\ndie wyse luister, dan sal hy insig vermeerder<\/em>, en die verstandige<br \/>\nsal verstandige gedagtes verkry,<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Om<br \/>\n\u2018n spreuk en beeldspraak te verstaan, die woorde van die wyse manne<br \/>\nen hulle raaisels.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Die<br \/>\nvrees van Yahuwah is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid<br \/>\nen tug.(Spreuke 1 verse 1 tot 7.)<\/p>\n<p>Die<br \/>\nvrees van Yahuwah beteken om gedurig om oor Hom te leer, en van Hom.<br \/>\nSodoende, \u201c[ Om te leer van Yahuwah], is wysheid; en om van die<br \/>\nkwaad af te wyk, is verstand.\u201d (Job 28 vers 28.) Die wyse man wat<br \/>\nooit geleef het verklaar: \u201cDie hoofsaak van alles wat gehoor is,<br \/>\nis: Vrees Yahuwah en hou sy gebooie; want dit geld vir alle mense.\u201d<br \/>\n(Prediker 12 vers 13.) Met anderwoorde, <em>Leer en hou aan om te leer<br \/>\nvan Yahuwah, en onderhou Sy gebooie, omdat dit die hele plig is van<br \/>\ndie mensdom. <\/em><\/p>\n<h3><strong>Die<br \/>\nvrees van Yahuwah \u2013 Word Heilig.<\/strong><\/h3>\n<p>Die<br \/>\nvrees van Yahuwah verskaf dat dit tot groot se\u00ebn is: \u201cGewis, Sy<br \/>\nheil is naby die wat Hom vrees, sodat heerlikheid in ons land kan<br \/>\nwoon.\u201d (Psalm 85 vers 9).Die Skrif gee \u0149 duidelike betekenis vir<br \/>\ndie vereistes van verlossing: \u201cHy het jou bekend gemaak, o mens,<br \/>\nwat goed is; en wat vra Yahuwah van jou anders as om reg te doen en<br \/>\nliefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou Eloah?\u201d (Miga 6<br \/>\nvers 8.)<\/p>\n<table style=\"margin-right: 10px\" height=\"70\" align=\"left\" border=\"1\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"0\" width=\"182\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #a6d1e8\">\n<p align=\"center\"><strong><\/strong><\/p>\n<p><font size=\"2\"><br \/>\n\u201cDien<br \/>\n\t\t\tdie Yahuwah met vrees, en juig met bewing.\u201d<\/font><\/p>\n<p><font size=\"2\">(Psalm<br \/>\n\t\t\t2 vers 11.)<\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Dit<br \/>\nklink so eenvoudig. So maklik.  Maar alleenlik diegene wat Yahuwah<br \/>\nvrees kan regverdig wees deur, liefde en genade, en nederig met Hom<br \/>\nte wandel. Die vrees van yahuwah is nie iets uiterlik \u201diets\u201d wat<br \/>\niemand doen. Die vrees van Yahuwah gaan veel dieper. Dit kom van<br \/>\nbinne, en beveel elke handeling, elke woord, en elke gedagte, en elke<br \/>\ngeloofwaardigheid, en bring dit in ooreenstemming tot die wil van<br \/>\nYahuwah.<\/p>\n<p>Deur<br \/>\nte leef in die vrees van Yahuwah het dit \u0149 baie praktiese impak op<br \/>\ndie lewe van dag tot dag. Die vrees van Yahuwah is \u0149 beskermer, en <a href=\"https:\/\/www.bible.com\/af\/bible\/5\/pro.6\" title=\"\" target=\"_blank\">weerhou jou van boosheid<\/a>. Die vrees van Yahuwah reinig die<br \/>\nsiel. Wanneer die nederige gelowige  die oneindige liefde erken wat<br \/>\ngeskenk word, en wanneer die vrees van Yahuwah se mag  saamgevoeg<br \/>\nword met eerbied, en deur die wonder van Sy reinheid en goedheid, en<br \/>\nwanneer die verstand besig is in die vreugde, en in die bepeinsing<br \/>\nvan Sy goedheid, vind daar \u0149 wonderlike verandering plaas. Die<br \/>\nindividu word verander, en gereed om sy verlosser te groet met Sy<br \/>\nwederkoms.<\/p>\n<p>Omdat<br \/>\ndie heiliges Yahuwah <em>ken<\/em> op elke vlak van intimieteit, het<br \/>\nhulle in \u0149 verhouding van \u0149  verbond ooreenkoms met Hom aangegaan.<br \/>\nDit is dit wat hulle voorberei vir die Hemel. \u201cDie verborgenheid<br \/>\nvan Yahuwah is vir die wat Hom vrees, en sy verbond om hulle dit<br \/>\nbekend te maak.\u201d (Psalm 25 vers 14.)<\/p>\n<p>Dit<br \/>\nis een van die grootste beloftes wat opgeteken is in die Skrif!<br \/>\nYahuwah sal Sy verbond wys aan diegene wat Hom vrees! Dit is dit wat<br \/>\nhulle verander in Sy eie beeld.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"> \u201cKyk,<br \/>\ndaar kom dae, spreek Yahuwah, dat Ek met die huis van Israel en die<br \/>\nhuis van Juda \u2018n nuwe verbond sal sluit; nie soos die verbond wat<br \/>\nEk met hulle vaders gesluit het op di\u00e9 dag toe Ek hulle hand gegryp<br \/>\nhet om hulle uit Egipteland uit te lei nie\u2014my verbond wat h\u00falle<br \/>\nverbreek het, alhoewel \u00c9k gebieder oor hulle was, spreek<br \/>\nYahuwah.Maar dit is die verbond wat Ek n\u00e1 di\u00e9 dae met die huis van<br \/>\nIsrael sal sluit, spreek: Yahuwah Ek gee my wet in hulle binneste en<br \/>\nskrywe dit op hulle hart; en Ek sal vir hulle \u2018n Eloah wees, en<br \/>\nhulle sal vir My \u2018n volk wees.En hulle sal nie meer elkeen sy<br \/>\nnaaste en elkeen sy broer leer nie en s\u00ea: Ken Yahuwah; <em>want hulle<br \/>\nsal My almal ken<\/em>, klein en groot onder hulle, spreek Yahuwah;<br \/>\nwant Ek sal hulle ongeregtigheid vergewe en aan hulle sonde nie meer<br \/>\ndink nie.\u201d ( Jeremiah 31 verse 31 tot 34.)<\/p>\n<p>\u0149<br \/>\nKosbare belofte! Diegene wat Yahuwah vrees is diegene wat Hom<br \/>\nken. Hulle intiem bekend met Sy goedheid, en Sy deernis. Sy liefde<br \/>\nverhelder hulle dae, en Sy liefdevolle vergiffenis gee vrede in die<br \/>\nnag. Hulle is lief vir Hom, omdat hulle Hom ken.<\/p>\n<h3><strong>Die<br \/>\nverspreiding van die woord&#8230;<\/strong><\/h3>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"share\" style=\"margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/share-3.jpg\" height=\"373\" align=\"left\" width=\"450\">Diegene<br \/>\nwat lewe in die vrees van Yahuwah sal lief h\u00ea, soos Hy lief het.<br \/>\nHulle sal voortbring pogings van selfopofferings om die verlorenes te<br \/>\nbereik. Hulle stemme, sal soos Syne verhef word in dringende gesmeek,<br \/>\nen in \u0149 liefdevolle waarskuwing. Deur hulle eie ondervindinge weet<br \/>\nhulle dat: \u201cDie vrees van Yahuwah is \u2018n fontein van die lewe, om<br \/>\nvan die strikke van die dood af te wyk. \u201c (Spreuke 14 vers 27.)<br \/>\nAlmal wat Yahuwah vrees sal saamwerk met die hemelse agente in die<br \/>\nverspreiding van die waarheid na ander, sodat ander ook kan ontsnap<br \/>\nvan Satan se leuens, en die geskenk aanvaar van die ewige lewe.<\/p>\n<p>Openbaring<br \/>\nbevat \u0149 profesie van hierdie laaste verspreiding van die waarheid:<\/p>\n<p>En<br \/>\nek het \u2018n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met \u2018n<br \/>\newige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan<br \/>\nalle nasies en stamme en tale en volke. En hy het met \u2018n groot stem<br \/>\nges\u00ea: \u201cVrees Yahuwah en gee Hom heerlikheid, want die uur van sy<br \/>\noordeel het gekom; en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die<br \/>\nsee en die waterfonteine gemaak het.\u201d (Openbaring 14 verse 6 en 7.)<\/p>\n<p>Dit<br \/>\nis merkwaardig dat die bewoording van hierdie profesie \u0149 spie\u00eblbeeld<br \/>\ndie taal weergee van die vierde gebod. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Gedenk<br \/>\ndie sabbatdag, dat jy dit heilig.  Ses dae moet jy arbei en al jou<br \/>\nwerk doen; maar die sewende dag is die sabbat van Yahuwah  jou Eloah;<br \/>\ndan mag jy g\u00e9\u00e9n werk doen nie\u2014jy of jou seun of jou dogter, of<br \/>\njou dienskneg of jou diensmaagd, of jou vee of jou vreemdeling wat in<br \/>\njou poorte is nie.  Want in ses dae het Yahuwah die hemel en die<br \/>\naarde gemaak, die see en alles wat daarin is, en op die sewende dag<br \/>\nhet Hy gerus. Daarom het Yahuwah die sabbatdag gese\u00ebn en dit<br \/>\ngeheilig. (Eksodus20 verse 8 tot 11.)<\/p>\n<p>In<br \/>\ndie vierde gebod, word almal opgeroep om Yahuwah te aanbid <em>omdat<\/em><br \/>\nHy  ons Skepper is. In die eerste engel se boodskap, word dit<br \/>\nherhaal. Amal word uitgenooi om terug te keer tot ware aanbidding van<br \/>\nYahuwahvolgens die antieke Sabbat volgens dfie maan, wat bereken is<br \/>\nvolgens die <a href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-skepper-se-kalender-a.html\" title=\"\">kalender wat vasgestel is by die Skepping<\/a><em>.<\/em><br \/>\nDie redewat gegee word in die eerte engel se boodskap is dieselfde as<br \/>\ndie vierde gebod: omdat Hy die Skepper is van die hemele en die<br \/>\naarde.<\/p>\n<p>Die<br \/>\neerste se boodskap is op sigself verbind tot aanbidding. Dit is omdat<br \/>\ndiegene wat Yahuwah vrees, Hom kan aanbid: \u201cmoet in gees en<br \/>\nwaarheid aanbid.\u201d (<a href=\"https:\/\/www.bible.com\/af\/bible\/5\/jhn.4\" title=\"\" target=\"_blank\">Johannes 4 vers 24<\/a>.) Alleenlik hulle kan<br \/>\nbewys lewer van aanvaarde aanbidding en eerbetoon. Hulle het die<br \/>\nintieme kennis van die Skepper wat voortspruit deur Hom te vrees, en<br \/>\nwat op sy beurt die voorskrif is, vir die vererwing van die ewige<br \/>\nlewe.<\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" height=\"167\" align=\"right\" border=\"1\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"0\" width=\"257\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #a6d1e8\">\n<p align=\"center\"><strong><\/strong><\/p>\n<p><font size=\"2\">\u201cEn<br \/>\n\t\t\tEk sal hulle een hart en een weg gee om My altyd te vrees, hulle<br \/>\n\t\t\tten goede en hulle kinders n\u00e1 hulle. En Ek sal \u2018n ewige verbond<br \/>\n\t\t\tmet hulle sluit, dat Ek My van hulle nie sal afwend om aan hulle<br \/>\n\t\t\tgoed te doen nie; en Ek sal my vrees in hulle hart gee, sodat<br \/>\n\t\t\thulle van My nie afwyk nie.\u201d <\/font><\/p>\n<p><font size=\"2\">( Jeremiah 32 verse 39 tot 40.)<\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>In<br \/>\ndie eerste engel se boodskap wat selfs nou weer voort klink, herstel<br \/>\ndie Hemele die ware Sabbath, <a href=\"\/end-time-prophecy\/the-jesuits-the-globe-earth-the-mother-of-all-conspiracies.html\" title=\"\">en word die leuens ontbloot wat die ware<br \/>\nvorm van die aarde versteek<\/a>. Aanvaarde kennis van aanbidding kan<br \/>\nbewys word alleenlik deur hierdie grondbeginsel van kennis. Die twee<br \/>\nbegrippe ( die ware vorm van die aarde(Plat) en die ware dag van<br \/>\naanbidding) is sodoende onafskeidbaar verbind.<\/p>\n<p>Dit<br \/>\nword geglo, dat die twee valshede die w\u00eareld voorberei vir Satan se laaste bedrog. Die waarheid moet aanvaar en omhels word, en<br \/>\nsal die siel <em>beskerm<\/em> word van hierdie misleidings. Dit is vir<br \/>\nhierdie rede dat die Hemel die kennis vermeerder het. In hierdie tyd<br \/>\nvan nood, sal Yahuwah se volgelinge nie swyg. Deur die aankoue van<br \/>\ndie gevaar vir ander, sal hulle ywerig en uitgesproke wees ter<br \/>\nverdediging van die waarheid, <em>alle <\/em>waarheid, Selfs ongewilde<br \/>\nwaarhede, soos bv. die Sabbat volgens die maan en die plat aarde. Sal<br \/>\nhulle Satan se valse model van die  skepping ontbloot. Hulle sal die<br \/>\nwaarhede wat in <a href=\"https:\/\/www.bible.com\/af\/bible\/5\/gen.1\" title=\"\" target=\"_blank\">Genesis 1<\/a> bekend maak, en deur dit te doen,<br \/>\ndie aanbidding herstel van die Skepper op Sy ware dag van aanbidding.<\/p>\n<p>Die<br \/>\nveragting wat ophoop op almal wat die waarheid verklaar sal hulle net<br \/>\nmeer standvastig,  en vreesloos maak omdat hulle weet wat op die spel<br \/>\nis: vir die siel in besonders. <\/p>\n<h3><strong>Die<br \/>\nGevreede Een, Bang<\/strong><\/h3>\n<p>Vader<br \/>\nYahuwah is Self  bang. Hy is bang vir jou onthalwe. Die dringendheid<br \/>\nvir Sy oproep is gegrond op Sy kennis van hoe naby die naderende<br \/>\neinde is. Ons benodig om wakker te skrik, en vir onsself bang te<br \/>\nwees. Ons benodig om ons lewe te bestudeer en ons innerlike harte. Is<br \/>\ndaar enige iets wat nie \u0149 algehele ooreenkoms van algehele oorgawe<br \/>\naan Yahuwah is?   <\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"searching your heart\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/searching-our-hearts-3.jpg\"> <\/p>\n<p>Die<br \/>\nvrees van Yahuwah is nie iets wat voortgebring word deur loutere<br \/>\ngewld of van wil. Dit is \u0149 gawe. Die verlosser pleit vir jou:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"> \u201cEk<br \/>\nraai jou aan om van My te koop goud wat deur vuur gelouter is, sodat<br \/>\njy kan ryk word; en wit klere, dat jy jou kan aantrek en die skande<br \/>\nvan jou naaktheid nie openbaar word nie; en salf om jou o\u00eb te salf,<br \/>\nsodat jy kan sien. <em>Almal wat Ek liefhet, bestraf en tugtig Ek.<br \/>\nWees dan ywerig en bekeer jou.<\/em>\u201d ( Openbaring 3 vers 18 en 19.)<\/p>\n<p>Diegene<br \/>\nwat Yahuwah vrees, en diegene wat gedurig van Hom leer, sal nooit<br \/>\nspog dat hulle ryk is, en \u0149 toename in goedere het, en niks benodig.<br \/>\nEerder sal hulle aanvaar die genadige aanbod, en vra vir goud, wat<br \/>\ngelouter is deur die vuur, en die wit kleed van geregtigheid, en die<br \/>\noogsalf vir van geestelike blindheid. <\/p>\n<p>Hy<br \/>\nsou nie aanbied alles wat benodig word wat hy nie gewilliglik, en in<br \/>\nstaat is om te voorsien. Om Hom op Sy woord te neem! <em>Vra<\/em> vir<br \/>\ndie beloofde se\u00ebninge, <em>glo<\/em> in die beloftes, en <em>ontvang<\/em><br \/>\ndit. Alleenlik diegene wat die beloftes aanvaar wat geskenk is deuir<br \/>\ngeloof sal Yahuwah vrees en aanhou om van Hom te leer. Alleenlik<br \/>\nhulle sal in \u0149 ewigeverbond aangaan met hulle Maker, en Hom <em>ken.<\/em><\/p>\n<table style=\"margin-right: 10px\" height=\"167\" align=\"left\" border=\"1\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"0\" width=\"257\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #a6d1e8\">\n<p align=\"center\"><strong><\/strong><\/p>\n<p><font size=\"2\"><br \/>\n\u201c[Yahuwah] kon die sondaar afsny. en hom uiterlik vernietig, maar \u0149<br \/>\n\t\t\tmeer duursame plan was gekies. In Sy groot liefde voorsien hy hoop<br \/>\n\t\t\taan die hulpeloses, deur die gee van Sy enige gebore Seun om die<br \/>\n\t\t\tsonde van die w\u00eareld te dra. Sedert Hy daardie geskenk uitgegiet<br \/>\n\t\t\thet oor die ganse hemel in daardie een duursame geskenk, sal Hy<br \/>\n\t\t\tniks weerhou van die mensdom, en geen benodige hulp wat die beker<br \/>\n\t\t\tvan verlossing voorsien, en om die erfgenaam te word van<br \/>\n\t\t\t[Yahuwah], en mede erfgenaam saam met [Yahushua]. <\/font><\/p>\n<p><font size=\"2\">(The<br \/>\n\t\t\tBible Echo, March 3, 1893)<\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Dit<br \/>\nis die belangrike saak. Yahushua het hieroor gewaarsku:<\/p>\n<p>Nie<br \/>\nelkeen wat vir My s\u00ea: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van<br \/>\ndie hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die<br \/>\nhemele is. Baie sal in daardie dag vir My s\u00ea: Here, Here, het ons<br \/>\nnie in u Naam geprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u<br \/>\nNaam baie kragte gedoen nie? <br \/>\nEn dan sal Ek aan hulle s\u00ea: Ek het<br \/>\njulle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid<br \/>\nwerk! (Mattheus 7 verse 21 tot 23.)<\/p>\n<p>Alleenlik<br \/>\ndiegene wat in vrees leef vir Yahuwah is aan Hom bekend.<\/p>\n<p>Hoe<br \/>\nleer jy om jou Maker te ken? Wel hoe leer jy om enige iemand te ken?<\/p>\n<p>Jy <a href=\"\/practical-godliness\/this-day-with-yahuwah.html\" title=\"\">spandeer tyd<\/a> saam met Hom. Jy moet Sy <a href=\"\/practical-godliness\/die-ewige-liefde-deel-1-yahuwah-se-liefde-vir-die-mens.html\" title=\"\">persoonlikheid<\/a><br \/>\nbestudeer soos dit openbaar word deur Sy wet van liefde. Jy <a href=\"\/practical-godliness\/gebed--die-asem-van-die-siel.html\" title=\"\">praat<br \/>\nmet Hom in gebed<\/a>. In die stilte van gebed en meditasie, jy<br \/>\nluister na die stille sagte stem om met jou hart te praat Die hemel<br \/>\nse skatte is opgegooi en dit wag om aan diegene geskenk te word wat<br \/>\ndaarom <a href=\"\/practical-godliness\/geloof-is-die-oorwinning.html\" title=\"\">vra in geloof<\/a>. \u201cVrees die Yahuwah, o sy heiliges,<br \/>\nwant die wat Hom vrees, het geen gebrek nie.\u201d (Psalm 34 vers 9.)<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"beautiful flat earth sunset\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/beautiful-sunset-3.jpg\"><\/p>\n<p> Die<br \/>\ntyd is spoedig verby. Die genadedeur sal binnekort sluit. Sluit aan<br \/>\nby WLC en al Yahuwah se kinders regoor die w\u00eareld. Versprei hierdie<br \/>\nlaaste boodskap van waarskuwing. Roep uit na almal wat in die vrees<br \/>\nvan Yahuwah leef en berei jou voor vir die wederkoms van die<br \/>\nVerlosser binnekort.\u201d Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie,<br \/>\nmaar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons<br \/>\nook alles genadiglik skenk nie?\u201d ( Romeine 8 vers 32.)<\/p>\n<hr style=\"width: 33%; height: 1px\" align=\"left\">\n<p><sup>1<\/sup><em>Webster\u2019s New Universal Unabridged Dictionary.<\/em> <\/p>\n","protected":false},"featured_media":225532,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110216","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-flat-earth"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Plat Aarde en Die Eerste Engel se Boodskap - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Plat Aarde en Die Eerste Engel se Boodskap - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Vrees Yahuwah Die Hemel het \u0149 onstellende boodskap aan die laaste geslag: \u201cVrees Yahuwah.\u201d Elke gebied van die lewe word geraak wanneer daar in die vrees van Yahuwah geleef word. Die vrees van Yahuwah berei die heiliges voor vir die ontmoeting van die Verlosser met Sy wederkoms, en gee aan hulle, hul opdrag in die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T19:15:21+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/flat-earth-and-the-first-angels-message-poster-large-2-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"19 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/\",\"name\":\"Die Plat Aarde en Die Eerste Engel se Boodskap - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/flat-earth-and-the-first-angels-message-poster-large-2-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2016-04-28T07:31:49+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T19:15:21+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/flat-earth-and-the-first-angels-message-poster-large-2-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/flat-earth-and-the-first-angels-message-poster-large-2-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Plat Aarde en Die Eerste Engel se Boodskap\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Plat Aarde en Die Eerste Engel se Boodskap - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Plat Aarde en Die Eerste Engel se Boodskap - Worlds Last Chance","og_description":"Vrees Yahuwah Die Hemel het \u0149 onstellende boodskap aan die laaste geslag: \u201cVrees Yahuwah.\u201d Elke gebied van die lewe word geraak wanneer daar in die vrees van Yahuwah geleef word. Die vrees van Yahuwah berei die heiliges voor vir die ontmoeting van die Verlosser met Sy wederkoms, en gee aan hulle, hul opdrag in die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T19:15:21+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/flat-earth-and-the-first-angels-message-poster-large-2-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"19 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/","name":"Die Plat Aarde en Die Eerste Engel se Boodskap - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/flat-earth-and-the-first-angels-message-poster-large-2-afrikaans.jpg","datePublished":"2016-04-28T07:31:49+00:00","dateModified":"2025-08-21T19:15:21+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/flat-earth-and-the-first-angels-message-poster-large-2-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/flat-earth-and-the-first-angels-message-poster-large-2-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-flat-earth-the-first-angels-message\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Plat Aarde en Die Eerste Engel se Boodskap"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110216","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110216"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/225532"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110216"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}