{"id":110025,"date":"2015-12-16T01:29:23","date_gmt":"2015-12-16T01:29:23","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-plat-aarde-laat-vaar-die-bolvormigheid\/"},"modified":"2025-08-21T17:45:23","modified_gmt":"2025-08-21T17:45:23","slug":"plat-aarde-laat-vaar-die-bolvormigheid","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/plat-aarde-laat-vaar-die-bolvormigheid\/","title":{"rendered":"Plat Aarde: Laat Vaar die Bolvormigheid!"},"content":{"rendered":"<h1 align=\"center\"><font color=\"#3366cc\"><em>Die Aarde Is Nie`n Sfeer Nie!<br \/>\n<\/em><\/font><\/h1>\n<h2 align=\"center\"><font color=\"#3366cc\"><em><br \/>\nDie waarheid sal jou skok<\/p>\n<p><\/em><\/font><\/h2>\n<table style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p align=\"center\"><font size=\"2\"><strong><\/strong><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><\/strong><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\"><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\">\u201cMag die naam van Yahuwah geprys word van ewigheid tot ewigheid, want die wysheid en krag is syne. . . Hy openbaar ondeurgrondelike en verborge dinge; Hy weet wat in die duister is, en die lig woon by Hom.\u201d (Dani\u00ebl 2:20, 22)<\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"0\" width=\"0\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"Leaning Tower of Pisa\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/tower-of-pisa.jpeg-3.jpg\" align=\"\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Enigiets wat op `n foutiewe fondasie gebou is sal uiteindelik val.  <\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die skewe Toring van Pisa is `n Italiaanse ikoon. Sy<br \/>\nrede tot bekendheid, is `n foutiewe fondasie wat die toring met 5.5 grade na<br \/>\ndie kant toe laat oorhel het, voordat die laaste pogings dit teruggebring het<br \/>\nna `n veiliger 3.99 grade heling. Wanneer enige instelling op `n foutiewe fondasie<br \/>\ngebou is, sal dit uiteindelik val.<\/p>\n<p><strong>NASA se<\/strong><br \/>\n\u201c<strong>ruimte program\u201d was gebou op `n enkele<br \/>\noorspronklike leuen: die teorie dat die aarde `n bal is, wat om die son wentel.<\/strong><em>Dit is nou tyd dat daardie leuen, en<br \/>\nalles wat daarop gebou is, in een tuimel. <\/em><\/p>\n<p>Sedert sy begin, was WLK se doel van bestaan om `n<br \/>\nplatform van vrystelling van waarheid aan soveel mense as moontlik te voorsien.<br \/>\nMeer nog, om aktief te wees in die <\/p>\n<p><em>soeke na<\/em><em>waarheid<\/em> en dit te deel namate dit<br \/>\nontdek word. Om dit effektief te doen, het WLK onafhanklik gebly van enige<br \/>\ndenominasionele bande, Ter voorbereiding van `n volk vir die Heiland se spoedige<br \/>\nwederkoms.<\/p>\n<p>Die engel het Dani\u00ebl meegedeel dat teen \u201cdie tyd van<br \/>\ndie einde toe; baie sal dit deursoek, en die kennis sal vermeerder.\u201d (Dani\u00ebl<br \/>\n12:4) Hierdie aanduidende belofte van meer lig wat sou kom het die WLK span ge\u00efnspireer<br \/>\nin hul werk. Dit het die volgende ingesluit:<\/p>\n<ul>\n<li>Om tot nuwe lig oop te wees. Deur <em>niks te verwerp<\/em> sonder versigtige en<br \/>\ndeeglike navorsing nie.<\/li>\n<li>Deur <em>niks te aanvaar<\/em> sonder versigtige en deeglike navorsing nie. Net<br \/>\nomdat iets nuut is, mag dit nie vanselfsprekend korrek wees nie.<\/li>\n<li><em>Verkondiging<br \/>\nvan waarheid, <\/em>selfs as die verkondiging van waarheid `n openbare<br \/>\ngetuienis van wat in die verlede verkeerdelik geleer was, vereis. <\/li>\n<\/ul>\n<p>Dit<br \/>\nwas voorheen nodig om oortuigings wat in die verlede op foutiewe<br \/>\nveronderstellings  gebaseer was reg te<br \/>\nstel. Meer as eenkeer namate nuwe waarhede ontbloot was, moes die WLK span<br \/>\nbekeer van hul verkeerdelike leerstellings uit die verlede. Nou het `n nuwe<br \/>\nkonsep opgeduik: die ware vorm van die aarde. Hierdie spesifieke onderwerp in<br \/>\nsoos geen ander wat vooraf gebeur het nie. Geen ander waarheid wat deur die WLK<br \/>\nspan studeer was, het in die eerste oogopslag, met soveel teenstrydigheid<br \/>\ngevlieg in die aangesig van <em>wetenskaplike<\/em>\u201cfeit\u201d nie.<\/p>\n<p>Die<br \/>\noortuiging dat die w\u00eareld `n sfeer is, wat om die son wentel is `n teorie wat<br \/>\nvir solank aanvaar is dat dit `n \u201coupa\u201d geword het en nou wyd as \u201cfeit\u201d aanvaar<br \/>\nword. Ywerige ondersoek het die skokkende waarheid bekendgemaak dat die aarde<br \/>\neintlik nie `n sfeer is wat deur onmeetlike gebiede van die ruimte spin nie.<br \/>\nHoewel dit nie \u201cplat\u201d is in die sin dat mens tot aan die rand daarvan gaan en<br \/>\nafval nie, n\u00f3g is dit die oop sferiese bol waarvan almal vir die laaste 500<br \/>\njaar geleer is. Maar, dit is presies wat die Skrifte en al die mense van ouds<br \/>\ngeleer het dit is: `n vaste massa land en oseane, wat omsluit is met `n<br \/>\nbeskermende koepel.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Kulture regoor die w\u00eareld en<br \/>\nregdeur die geskiedenis het almal die bestaan van `n geosentriese, onbeweeglike<br \/>\nplat aarde beskryf en verduidelik. Die Egiptenare, Indiaane, Mayane, Chinese,<br \/>\nInheemse Amerikaners, en letterlik elke antieke beskawing op aarde het `n<br \/>\ngeosentriese plat, aard kosmologie gehad. V\u00f3\u00f3r Pythagoras, was die idee van `n<br \/>\nspinnende aardbol ondenkbaar, en selfs n\u00e1 Pythagoras, het dit `n verborge,<br \/>\nminderheids seining gebly tot 2,000 jaar later toe Copernicus die<br \/>\nheliosentriese teorie begin laat herleef het.<sup>1<\/sup><\/p>\n<p>WLK<br \/>\naanvaar die waarheid van `n ingeslote, onbeweeglike aarde slegs na ywerige<br \/>\nnavorsing van die beskikbare wetenskaplike en astronomiese data. Die Bybelse<br \/>\nondersteuning van `n onbeweeglike aarde was maar altyd daar maar was misgekyk<br \/>\nas po\u00ebtiese vryheid. Die WLK span bekeer van die versuim om hierdie beeldskone<br \/>\nSkriftuurlike waarheid nie voorheen aan te neem nie. Yahuwah is die Skepper. Hy<br \/>\nwerk binne Sy eie wette van wetenskap. Inderwaarheid ondersteun wetenskap,<br \/>\nastronomie en toegepaste wiskunde `n onbeweeglike aarde binne `n koepel<br \/>\nomsluit&#8230;.   <em>nes die Skrifte ons leer! <\/em>Maar selfs as die wette van die wetenskap<br \/>\nnie die waarhede ondersteun het nie, sou WLK dit steeds omhels het. <em>Die woord van die Almagtige is genoeg bewys<br \/>\nom enige oortuiging of leerstelling te ondersteun.<\/em><\/p>\n<p>Met<br \/>\nhierdie nuwe insig oor die ware uitleg van die aarde, is boonop meer lig<br \/>\naangaande die profesie\u00eb uitgebring, nes die Skrifte voorspel het: \u201cJulle moet<br \/>\nweer profeteer\u201d (Openbaring 10:11), die kennis van `n ingeslote aarde gee die volmaakte<br \/>\nen finale vervulling van die drie engele boodskap waarvolgens die w\u00eareld geroep<br \/>\nword om <em>die Skepper te aanbid<\/em> (eerste<br \/>\nengel se boodskap). Namate die waarheid versprei, sal die verskeie<br \/>\ngodsdienstige organisasies wat Babilon uitmaak, sonder uitsondering die<br \/>\nheerlike waarheid verwerp. Sodoende sal die tweede engel se waarskuwing van <em>die val van Babilon<\/em> sy algehele<br \/>\nvervulling bereik. Almal wie staan vir hierdie waarheid sal <em>vervolging in die gesig staar, <\/em>soos deur<br \/>\ndie derde engel voorspel, wanneer die pous die leier van die nuwe een w\u00eareld<br \/>\ngodsdiens gemaak is, wie `n leersteling van `n sferiese aarde verkondig.<\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"15\" cellspacing=\"15\" height=\"120\" width=\"270\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<p align=\"center\"><font size=\"3\"><font color=\"#3366cc\"><strong><span><\/span><\/strong><\/font><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#3366cc\"><font size=\"3\"><strong>\u201cBeef voor sy aangesig, o ganse aarde! Ook staan die w\u00eareld vas sodat dit nie wankel nie.\u201d <\/strong><\/font><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#3366cc\"><font size=\"3\"><strong>(1 Kronieke 16:30)<\/strong><\/font><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Oor<br \/>\ndie opkomende weke en maande, sal WLK alle artikels en video`s korrigeer wat<br \/>\nverwys na die foutiewe feit van `n heliosentriese aard bol teorie. Die span vra<br \/>\nvir jou geduld tydens hierdie proses. Weens die omvang van hierdie webtuiste,<br \/>\nis dit `n skrikwekkende taak wat tyd sal verg. Maar, WLK is toegewy om elke<br \/>\nHemelse toenemende waarheid wat openbaar gemaak is, te bevoordeel. <\/p>\n<p>Die<br \/>\nWLK span sien daarna uit om u uit te nooi om die bewyse vir u self uit te<br \/>\nstudeer.<sup>2 <\/sup> Dit is wel om die<br \/>\nonderwerp op die spreekwoordelike  lange<br \/>\nbaan te skuif, terwyl u meer inligting versamel. Dit is ook wel om te erken,<br \/>\n\u201cEk weet nie!\u201d Maar moet asseblief nie jou denke sluit vir die moontlikhede sonder<br \/>\nom eers noukerige hersiening van al die bewyse wat beskikbaar is te hersien<br \/>\nnie. <\/p>\n<p>Die<br \/>\ngevaar van nuwe lig is nie dat dit nuut is en dus, deur versuim, verkeerd is<br \/>\nnie. Nie een openhartige soeker na waarheid sal so `n Laodisense<br \/>\nverondersteling maak nie. Die gevaar l\u00ea in die emosionele en selfs fisiologiese<br \/>\nbeswaar om `n splinter nuwe, verskriklike anderste paradigma. Dit kan chaos in<br \/>\ndie denke skep en `n streng verbetenheid om nooit weer so mislei te word nie.<br \/>\nDie versoeking is om al mens se oortuiginge te verwerp, selfs die waarhede wat<br \/>\nmens alreeds het. Verstaan hierdie reaksie vir die self verdedigings meganisme<br \/>\nwat dit is en moenie oorhaastig ander vasgestelde waarhede verwerp nie. <\/p>\n<p><font size=\"2\"><strong><font color=\"#3366cc\"><em><span>Moet asseblief nie hierdie onderwerp of enige ander een sonder<br \/>\nnoukerige , deeglike en gebedvolle ondersoek verwerp nie. Wees voorbereid om<br \/>\ndie waarheid te volg waar dit ookal mag lei. <\/span><\/em><\/font><\/strong><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#3366cc\" size=\"2\" face=\"Georgia\"><em><strong><img decoding=\"async\" alt=\"Flat Earth AE Map\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/ae-equidistant-projection-flat-earth-3.png\" height=\"NaN\" width=\"550\"><\/strong><\/em><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><font size=\"1\">Deur Strebe (Eie werk) [CC DEUR-SA 3.0 (<a title=\"\" target=\"_blank\" href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-sa\/3.0)\">http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-sa\/3.0)<\/a>].<br \/>\nVia Wikipedia Commons<\/font><\/p>\n<p> <\/p>\n<hr style=\"width: 33%\" align=\"left\">\n<p><sup>1 <\/sup>Eric Dubay,<em>200 Proofs Earth Is Not A Spinning Ball. <\/em>WLK<br \/>\nwaardeer die goeie navorsing wat Dubay gemaak het oor die vorm van die aarde,<br \/>\nons stem nie saam of bevorder nie ander, onchristelike oortuiginge wat deur hom<br \/>\nverdedig word nie. <\/p>\n<p><sup>2<\/sup><br \/>\nWees asseblief attent daarop dat sommige<br \/>\ningeslote-aarde navorsers vas hou aan ander oortuiginge wat nie altyd in<br \/>\nharmonie is met die Skrifte nie. Alhowel baie kosbare inligting geleer kan<br \/>\nword, is die ywerige student bemoedig om aan te neem wat goed is en die ander<br \/>\nopsy te sit. Die skoonheid van die waarheid is so dat selfs sommige ate\u00efste, in<br \/>\ndie studering van die ingeslotenheid van die aarde, Christene geword het, wie<br \/>\ndie woord van Yahuwah aanvaar.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":224953,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110025","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-flat-earth"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Plat Aarde: Laat Vaar die Bolvormigheid! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Plat Aarde: Laat Vaar die Bolvormigheid! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Aarde Is Nie`n Sfeer Nie! Die waarheid sal jou skok \u201cMag die naam van Yahuwah geprys word van ewigheid tot ewigheid, want die wysheid en krag is syne. . . Hy openbaar ondeurgrondelike en verborge dinge; Hy weet wat in die duister is, en die lig woon by Hom.\u201d (Dani\u00ebl 2:20, 22) Enigiets wat [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T17:45:23+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/flat-earth-letting-go-of-the-globe-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/\",\"name\":\"Plat Aarde: Laat Vaar die Bolvormigheid! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/flat-earth-letting-go-of-the-globe-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2015-12-16T01:29:23+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T17:45:23+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/flat-earth-letting-go-of-the-globe-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/flat-earth-letting-go-of-the-globe-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Plat Aarde: Laat Vaar die Bolvormigheid!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Plat Aarde: Laat Vaar die Bolvormigheid! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Plat Aarde: Laat Vaar die Bolvormigheid! - Worlds Last Chance","og_description":"Die Aarde Is Nie`n Sfeer Nie! Die waarheid sal jou skok \u201cMag die naam van Yahuwah geprys word van ewigheid tot ewigheid, want die wysheid en krag is syne. . . Hy openbaar ondeurgrondelike en verborge dinge; Hy weet wat in die duister is, en die lig woon by Hom.\u201d (Dani\u00ebl 2:20, 22) Enigiets wat [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T17:45:23+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/flat-earth-letting-go-of-the-globe-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/","name":"Plat Aarde: Laat Vaar die Bolvormigheid! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/flat-earth-letting-go-of-the-globe-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2015-12-16T01:29:23+00:00","dateModified":"2025-08-21T17:45:23+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/flat-earth-letting-go-of-the-globe-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/flat-earth-letting-go-of-the-globe-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-letting-go-of-the-globe\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Plat Aarde: Laat Vaar die Bolvormigheid!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110025","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110025"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/224953"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110025"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}