{"id":109967,"date":"2015-11-01T11:48:12","date_gmt":"2015-11-01T11:48:12","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-wanneer-was-die-maan-gemaak-maak-die-dag-werklik-saak\/"},"modified":"2025-08-21T17:10:41","modified_gmt":"2025-08-21T17:10:41","slug":"wanneer-was-die-maan-gemaak-maak-die-dag-werklik-saak","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/wanneer-was-die-maan-gemaak-maak-die-dag-werklik-saak\/","title":{"rendered":"Wanneer was die Maan Gemaak? Maak die Dag Werklik Saak?"},"content":{"rendered":"<p><font color=\"#0099cc\" size=\"3\">Die Skepper se<br \/>\nKalender is gebaseer op die Maan en die Son, soos aangedui in die Skrifte. Namate<br \/>\ndie ondersteuning vir die ware Kalender toeneem, so ook die onsinnge argumente<br \/>\ndaarteen. Wanneer was die maan eintlik gemaak en hoe affekteer dit sy bevoegdheid<br \/>\nom `n akkurate Hemelse horlosie te wees? Kan ons met alle eerlikheid die<br \/>\nwysheid en patroon wat in Genesis uiteengesit is vertrou? Laat ons uitvind.<\/font><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"boy playing with cars\" style=\"margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/boy-playing-with-cars-2.jpg\" align=\"left\" height=\"579\" width=\"500\"><\/p>\n<p>In hulle behoefte vir `n genotvolle re\u00ebnerige dag<br \/>\naktiwiteit om die woelwater kinders uit die huis te kry, was Alex en Sophia in<br \/>\nhulle ou stasiewa geboender en het met hulle ouers na `n groot motor fabriek<br \/>\ngegaan om na die monteer lyn te kyk om te sien hoe karre aanmekaar gesit word.<br \/>\nDie gesin moes verby groot pakhuise gegaan waar voor-afvervaardigde onderdele<br \/>\nen wiele geberg was. Toe hulle die enorme en heelwat tegniese motorfabriek<br \/>\nbinnegaan, het hulle in verwondering gesien hoe groot robotte en nougesette<br \/>\nwerkers  met `n paar snaaks gevormde dele<br \/>\nen stadig maar sistematies elke deel gemonteer het om `n kar te vorm. Na elke<br \/>\nnuwe deeltjie in plek geplaas was, het Alex al hoe meer opgewonde geraak. Sy<br \/>\ngunsteling deel van sy speelgoedkarretjies en trokke was die rubber wiele<br \/>\nwaarmee hy maak dat hulle oor die kombuis vloer kon jaag. \u201cMaar waar is die<br \/>\nwiele? Hoe sal hierdie karre ooit iewers kan gaan?\u201d  het Alex sy pa gevra. \u201cWees net geduldig.\u201d<br \/>\nWas sy pa se antwoord. Die ontwerpers het `n plan en tyd vir elke deel. Ek is<br \/>\nseker hulle sal aangesit word as die tyd reg is.\u201d Steeds was Alex nie so seker<br \/>\nnie. In sy o\u00eb was die wiele die mees belangrikste deel. Met ywer het hy sy<br \/>\ngesin na die einde van die monterings lyn aangepor. Sophia en Alex het gevra<br \/>\ndat hulle altwee opgetel moes word om `n beter sig te h\u00ea oor die stewige<br \/>\nveiligheids-skans aan die einde. Daar is hulle! Mooi, blinkende karre het<br \/>\nletterlik van die monteringslyn afgerol &#8230; met wiele! \u201cWiele!\u201d het Alex<br \/>\nuitgeroep. Hy was regtig verlig om dit eindelik te sien. \u201cEn raai wat?\u201d het<br \/>\nhulle ouers glimlaggend gevra. \u201cDaardie een is ons s`n!\u201d Alex en Sophia het<br \/>\ngejil van vreugde! Wat `n opwinding om te sien hoe hulle nuwe kar eintlik<br \/>\ngemaak word! Hulle sal hierdie dag vir ewig onthou. <\/p>\n<p>In hierdie verhaal sien ons hoedat Alex skepties was<br \/>\nom die ontwerpers te vertrou. Vir hom was dit nodig dat die wiele eerste<br \/>\naangesit moes word; maar, die ontwerpers het `n duidelike plan en orde gehad in<br \/>\ndie ontwerp van die kar. As aardse ingenieurs `n kar doeltreffend kan ontwerp<br \/>\nen monteer, hoeveel te meer kan ons, ons Hemelse Vader vertou in Sy plan en<br \/>\nontwerp wat uitgel\u00ea is in die Skeppings week?<\/p>\n<p>Daar is `n gewilde argument teenoor die Skepper se<br \/>\nLunar-Solar Kalender wat voorstel dat sedert die Maan nie ontwerp, of ten<br \/>\nminste <em>ingestel <\/em><sup>1 <\/sup>was op<br \/>\ndie 4<sup> de<\/sup> dag van die Skepping nie, kan dit nie `n belangrike rol in<br \/>\ndie Skepper se Kalender speel nie, veral nie in verband met die weeklikse<br \/>\nsiklus nie. Hoewel skeptici vinnig is om hierdie veronderstelling as \u201cbewys\u201d<br \/>\nteen die Lunar-Solar Kalender te plaas, sal `n noukeriger ondersoek die<br \/>\nvalsheid van hierdie redenasie toon. <\/p>\n<p>Onse Hemelse Vader is die Skepper van orde, rede, en<br \/>\ndie heersende wette van ons ongelooflike Heelal. Ons sien die wysheid wat in<br \/>\ndie patroon uitgesit is in die Skeppings week van Genesis. Hy het met niks<br \/>\nbegin en alles geskep in die regte tyd en in die regte volgorde. Hy sou nie vir<br \/>\nAdam en Eva op die eerste dag geskape het nie, omdat hulle moes: \u201cWees vrugbaar,<br \/>\nvermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see<br \/>\nen die vo\u00ebls van die hemel en oor al die diere wat oor die aarde kruip.\u201d Daar<br \/>\nwas niks vir hulle om oor te heers op die eerste dag nie, die Aarde was woes en<br \/>\nleeg. Daarom was hulle natuurlik <em>na<\/em><br \/>\nhul woonplek vir hulle ontwerp was, geskape, so ook met die plante en diere wat<br \/>\nook moes groei en vermeerder. Laat ons die orde deur Yahuwah geskep, ondersoek<br \/>\nsoos in Dae 1, 2, en 3 om te sien hoe hulle verwant is aan Dae 4, 5, en 6.<\/p>\n<p>Dit is baie duidelik dat Yahuwah die Aardse woning<br \/>\ngeskape en verfyn het, en daarna het Hy dit laat bewoon. Yahuwah &#8230;<\/p>\n<p><strong>Dag 1:<\/strong><br \/>\nHet Lig Gemaak-duisternis geskei. Eerste Dag en Nag.<\/p>\n<p><strong>Dag 2:<\/strong><br \/>\nHet die waters geskei wat die Aarde bedek (het die uitspansel gemaak)<\/p>\n<p><strong>Dag 3:<\/strong><br \/>\nHet die waters van die Aarde in een plek versamel, deur dro\u00eb land te skep; het<br \/>\ndie land van gras en vrug-draende plante en bome voorsien.<\/p>\n<p>In hierdie tydstip van die Skepping, het dit voorgekom<br \/>\ndat die Aarde gereed was om diere lewe te kan onderhou. In Sy oneindige<br \/>\nwysheid, het Yahuwah voortgegaan om ons wonderlike planeet verder te verfyn. <\/p>\n<p><strong>Dag 4:<\/strong><br \/>\nDie twee groot Ligte, die Son en die Maan, was ingestel en die Sterre in hul<br \/>\nperfekte lokaliteite geplaas. Hul vasgestelde doel as tydhouers en vasstelling<br \/>\nvan aanbiddingstye word so verduidelik: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c &#8230; en laat hulle dien as<br \/>\ntekens sowel vir vaste tye [H4150], asook vir dae sowel as jare.\u201d (Genesis<br \/>\n1:14)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">H4150: \u201cMo\u2019ed word in `n<br \/>\nbre\u00eb sin gebruik vir alle godsdienstige byeenkomste. Dit was nou geassosieer met<br \/>\ndie tabernakel feeste self. . .  [Yahuwah] het Israel op spesifieke tye daar ontmoet<br \/>\nvir die doel om Sy wil te openbaar. Dit is `n algemene term vir die aanbiddings<br \/>\nbyeenkomste vir [Yahuwah] se volk.\u201d <br \/>\n(Lexical Aids to the Old Testament,\u201d Hebrew-Greek Word Study Bible, bl.<br \/>\n1626.)<\/p>\n<p>Dit was hier waar die Skepper die fyner instellinge<br \/>\nvan die vasgestelde tyd-houers in die hemele, gedoen het. Met die vasstelling<br \/>\nvan aanbiddingtye saam, moet notisie geneem word dat Moses verslag gedoen het<br \/>\ndat die hemelse liggame was : <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201com te heers oor die dag en<br \/>\noor die nag en om <strong>skeiding te maak<br \/>\ntussen die lig en die duisternis<\/strong>.\u201d <br \/>\n(Genesis 1:18)<\/p>\n<p>Dit is `n duidelike herverklaring en fynere instelling<br \/>\nvan wat oorspronklik op Dag 1 gedoen was &#8211; `n skeiding van Lig en Duisternis. <em>D\u00edt is `n tamaaie stelling. <\/em>Dit is waar<br \/>\nHy die \u201cwiele aan die kar\u201d van Sy Kalender aansit, as jy dit so wil stel. Dit<br \/>\nis bewys dat die Son en die Maan, inderwaarheid reeds al ontwerp was en die<br \/>\nMeester se doel gedien het, deur lig en duisternis te skei, die dag van die nag<br \/>\n(in wat reeds die drie letterlike 24-uur dae was wat Dag 4 voorafgegaan het);<br \/>\nmaar, hulle goddelik vasgestelde doel, was verder verduidelik en fyner ingestel<br \/>\nsaammet die Sterre op Dag 4. Dit word selfs meer opvallend wanneer mens die<br \/>\nHebreeuse woorde en sinsnedes in o\u00ebnskyn neem wat deur Moses gebruik was met<br \/>\ndie aantekening van hierdie gedeeltes. (H6213). (Meer oor hierdie baie<br \/>\nbelangrike stelling in `n oomblik.)<\/p>\n<p><strong>Dag 5:<\/strong><br \/>\nHy het die se\u00eb in oorvloed van lewe voorsien, en die hemele met elke gevleuelde<br \/>\nvo\u00ebl gevul. Neem notisie hoe Hy in Dag 5 laat bewoon dit wat Hy in Dag 2 van<br \/>\ndie Skepping van mekaar geskei het.<\/p>\n<p><strong>Dag 6:<\/strong><br \/>\nOp die finale dag van die Skepping, het Yahuwah die dro\u00eb land met lewende<br \/>\nwesens gevul en toe het Hy die Man en die Vrou geskape. Hulle moes vrugbaar<br \/>\nwees en vermeerder en sorg neem vir Sy Skepping. Neem notisie hoe Hy op Dag 6<br \/>\ndie uitspansel wat Hy op Dag 3 geskep het, bewoonbaar gemaak het.<\/p>\n<p><strong>Ter<br \/>\nopsomming. . .<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>Op Dae 1, 2 en 3, l\u00ea die Skepper<br \/>\ndie grondslag.<\/li>\n<li>Op Dae 4, 5 en 6, vul Hy die<br \/>\ngrondslag met lewende wesens in dieselfde volgorde waarin Hy dit ingestel het. <\/li>\n<\/ul>\n<table style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\" border=\"0\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td align=\"center\" width=\"50%\">\n<p><strong><font size=\"3\"> <\/font><font size=\"3\">Dag 1<\/font><font size=\"3\"> <\/font><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td align=\"center\" width=\"50%\">\n<p><strong><font size=\"3\"><font size=\"3\">Dag <\/font>4 <\/font><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p align=\"center\"><strong> <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Day 1 and Day 4 of Creation\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/day-1-and-day-4-new-2.png\" height=\"153\" width=\"700\"><\/strong><\/p>\n<table style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\" border=\"0\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td align=\"center\" width=\"50%\">\n<p><strong><font size=\"3\"><font size=\"3\">Dag <\/font>2<\/font><font size=\"3\"> <\/font><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td align=\"center\" width=\"50%\">\n<p><strong><font size=\"3\"><font size=\"3\">Dag <\/font>5 <\/font><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p align=\"center\"><strong><img decoding=\"async\" alt=\"Day 2 and Day 5 of Creation\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/day-2-and-day-5-2.png\"><\/strong><\/p>\n<table style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\" border=\"0\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td align=\"center\" width=\"50%\">\n<p><strong><font size=\"3\"><font size=\"3\">Dag <\/font>3 <\/font><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td align=\"center\" width=\"50%\">\n<p><strong><font size=\"3\"><font size=\"3\">Dag <\/font>6 <\/font><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p align=\"center\"><strong><img decoding=\"async\" alt=\"Day 3 and Day 6 of Creation\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/day-3-and-day-6-smaller-2.png\"><br \/>\n<\/strong><\/p>\n<p>Is dit nie interessant dat die enigste iets wat op Dag<br \/>\n4 geskape is, tyd was? Op Dag 4, volgens Genesis 1:14, was die Hemel liggame<br \/>\ningestel vir die doel van tyd en kalenderberekening. Daarby, kan ons notisie<br \/>\nneem dat niks, (as dit reg verstaan word) geskape was eerdat die<br \/>\nkalenderberekenings beginsels vasgestel was nie. Moses het nie die week van die<br \/>\nmaand in Genesis 1 aangeteken nie, maar ons kan voorstel dat dit so moes gelyk<br \/>\nhet:<\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Lunar Solar Calendar\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/HkBpjDFT-luni-solar-calendar-afrikaans-new.png\" height=\"347\" width=\"450\"><\/p>\n<ul>\n<li><strong>Nuwe<br \/>\nMaan Dag <\/strong>is verwant aan Genesis 1:1-2<\/li>\n<li><strong>WerksDag<br \/>\n1 <\/strong>word verbind met Genesis 1:3-5<\/li>\n<li><strong>Werks<br \/>\nDag 2 <\/strong>word verbind met Genesis 1:6-8<\/li>\n<li><strong>Werks<br \/>\nDag 3 <\/strong>word verbind met Genesis 1:9-13<\/li>\n<li><strong>Werks<br \/>\nDag 4 <\/strong>word verbind met Genesis 1:14-19<\/li>\n<li><strong>Werks<br \/>\nDag 5 <\/strong>word verbind met Genesis 1:20-23<\/li>\n<li><strong>Werks<br \/>\nDag 6 <\/strong>word verbind met Genesis 1:24-31<\/li>\n<li><strong>Sabbbat<br \/>\nDag <\/strong>word verbind met Genesis 2:1-3<\/li>\n<\/ul>\n<p>Om<br \/>\ndie patroon verder uit te l\u00ea wat in die Skeppings Week uiteengesit is, soos<br \/>\nvoorheen vermeld, (alles in die hemele was) eintlik in Genesis 1:1 gemaak.<br \/>\nHierdie geloofsoortuiging was onlangs verder versterk met die ondersoek van die<br \/>\nSkeppings verslag. Hier is dit waarin WLK glo die Skrifte s\u00ea: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cIn die begin het Elohim die hemel<br \/>\nen die aarde <u>geskape<\/u>.\u201d (Genesis 1:1) (die son en die maan en die sterre,<br \/>\nwat in die hemele voorkom).<\/p>\n<p>Die<br \/>\nwoord wat hier vir \u201cgemaak\u201d gebruik word is <em>bara <\/em>(H1254). Die gebruik daarvan in Genesis 1 blyk om aan te dui dat om iets te<br \/>\nmaak in `n algehele sin, asof <em>uit niks<\/em>.<br \/>\nHierdie woord is slegs 5 keer in Genesis 1: (1) gebruik   \u201c . . .die hemel en die aarde <u>geskape<\/u>.\u201d<br \/>\n2 \u201c. . .die groot seediere <u>geskape<\/u>.\u201d 3 \u201c. . . die mens <u>geskape<\/u> na<br \/>\nSy beeld.\u201d  4 \u201c. . . het Hy hom geskape.  5 \u201c . . .man en vrou het Hy hulle <u>geskape<\/u>.\u201d<\/p>\n<p>Die<br \/>\nander woord vertaal as \u201cgemaak\u201d regdeur Genesis is <em>asah <\/em>(H6213). Hierdie woord beteken om te doen of te maak, in die<br \/>\nbreedste sin en die wydste toepassing: &#8211; bereik, verbeter, vasstel, . . .\u201d<sup>2<\/sup><br \/>\nVolgens die eerste vers in Genesis, lyk dit asof hierdie woord dui op die<br \/>\nverbetering van iets wat alreeds geskape, of om op die <em>vasstelling<\/em> van iets. Soos byvoorbeeld: Yahuwah het die uitspansel<br \/>\n\u201cgemaak\u201d (H6213) deur die waters te verdeel wat alreeds daar was; Hy het die<br \/>\ntwee groot ligte \u201cgemaak\u201d (H62143).\u201d Psalm 104, wat weereens staaf wat `n<br \/>\nkronologiese verslag is van die Skeppings week, gebruik presies dieselfde<br \/>\nwoorde deur Moses in Genesis 1:16; maar hier word dit gebruik as \u201cingestel\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">U het die maan <u>gemaak (H6123)<\/u><br \/>\nom vaste tye [mo`ed] mee aan te gee.\u201d Psalm 104:19, NV<\/p>\n<p>Insig<br \/>\nhierin werp lig op Genesis 1:1 en die eerste dag van die Skepping (woordspeling<br \/>\nbedoel) \u201cLaat daar lig wees\u201d op \u201cDag 1\u201d was die lig verskaffing aan die son,<br \/>\nwat verklaar waarom daar letterlike dae was (lig\/duisternis siklus) voor \u201cDag<br \/>\n4\u201d Die son aan wie lig verskaf was op \u201cDag 1\u201d verduidelik hoe daar <em><u>dag <\/u><\/em><u>(H3117-vorm: om warm te<br \/>\nwees: `n warm dag\u201d) <\/u>en nag reeds voor \u201cDag 4\u201d kan wees. Die son, maan en<br \/>\nsterre was eenvoudig net \u201cgemaak om hul goddelik kalendasie rol op \u201cDag 4\u201d \u201caan<br \/>\nte gee\u201d. Maar,  was in die begin  \u201cgemaak\u201d (bara \u2013 H1254) waar dit aangedui<br \/>\nword: \u201cIn die begin het Elohim die hemel en aarde geskape.\u201d (Genesis 1:1)<\/p>\n<p>Om<br \/>\nte dink dat Yahuwah nog nie die Son en die Maan op die eerste dag reeds al<br \/>\nverorden het nie dat hulle nie gebruik kan word vir Sy Kalender nie, maak  totaal en al nie sin nie. Hy het duidelik<br \/>\ngemaak dat die Son en die Maan, dien as tekens sowel as vir vaste tye, asook<br \/>\nvir dae sowel as jare.\u201d (Genesis 1:14) en selfs nog sterker bewyse vir die Maan<br \/>\nin Psalm 104:19, \u201cHy het die maan gemaak vir die vaste tye [mo`ed]; die son ken<br \/>\nsy tyd om onder te gaan.\u201d Nuwe Maan Dag is sonder weerga `n Skriftelike<br \/>\naanbiddingsdag. Sien N\u00fameri 29:6, 2 Konings 4:23, Psalm 81:4, Jesaja 66:23,<br \/>\nEsegi\u00ebl 46:1-6, en Amos 8:5.<sup>3<\/sup><\/p>\n<p>Ironies<br \/>\ndat mense geen probleem het deur `n son kalender te gebruik om selfs as die son<br \/>\nnie voor die 4de dag verorden was nie. Waarom moes die maan enigsins minder<br \/>\nfunksioneel wees as `n kalender, veral in die lig van Psalm 104:19? <\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong>Hy het die maan gemaak vir vaste<br \/>\ntye; die son ken sy tyd om onder te gaan.<\/strong><\/p>\n<p>Hierdie<br \/>\nargument is niks meer as net skynheiligheid nie, die pot wat die kettel swart<br \/>\nnoem, as jy dit so wil beskou. Die hele dispuut verloor selfs meer geloofwaardigheid<br \/>\nsoos dit in die Skrifte aangedui word dat beide die Son en die Maan reeds in<br \/>\nGenesis 1:1 al gemaak is. <\/p>\n<p>In<br \/>\ndie eerste oogopslag sal sommige verdienste sien in die argument dat die Maan<br \/>\nnie verorden was op die eerste dag nie en kan dus nie vir Sy Kalender gebruik<br \/>\nword nie. Maar die Skrifte illustreer iets heeltemal anders. Die Maan was en is<br \/>\nsteeds duidelik vasgestel vir die gebruik in Sy Gewyde Byeenkomste, aanbiddings<br \/>\ntye, en is dus `n essensi\u00eble deel in Sy Kalender. Die Maan, met sy presiese<br \/>\nuurwerk fases, staan uit as `n onbeweeglike kalender in die hemel. Loof<br \/>\nYahuwah, nou en vir alle ewigheid, vir Sy perfekte plan, Sy wysheid, Sy<br \/>\nVoorsiengheid, en vir Sy beeldskone ewige Kalender in die hemel!<\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p><sup>1<\/sup> Ons het die invoeging \u201cof ingestel het\u201d bygevoeg, omdat daar<br \/>\nruimte in die Hebreeuse teks beide kontekstueel en taalkundig is om vasbeslote<br \/>\naan te neem dat die Son en Maan ingesluit was in die uitspraak om Lig op dag 1<br \/>\nvan  die Skepping te verskaf en dat hulle<br \/>\neerder op dag 4 van die Skeppings week ingestel was in hul spesifieke rol. <\/p>\n<p><sup>2<\/sup><br \/>\nStrong`s Dictionary<\/p>\n<p><sup>3 <\/sup><u>N\u00fam. 29:6<\/u> Behalwe die brandoffer van die Nuwe Maan en die spysoffer wat<br \/>\ndaarby behoort, en die voortdurende brandoffer en die spysoffer wat daarby<br \/>\nbehoort, en hulle drankoffers volgens die daarvoor geldende voorskrif \u2013 tot die<br \/>\nlieflike geur, `n vuuroffer aan Yahuwah.<\/p>\n<p><u>2<br \/>\nKonings 4:23<\/u> En hy s\u00ea: Waarom gaan jy vandag na hom? Dit is geen<br \/>\nNuwe Maan of Sabbat nie. En sy antwoord: Wees maar gerus!<\/p>\n<p><u>Psalm<br \/>\n81:4 <\/u>Blaas die basuin op Nuwe Maan; op Volmaan vir ons<br \/>\nfeesdag. <\/p>\n<p>Jesaja<br \/>\n66:23 En elke maand op die Nuwe Maan en elke week op die Sabbat sal alle vlees<br \/>\nkom om te aanbid voor my aangesig, s\u00ea Yahuwah.<\/p>\n<p> <u>Esegi\u00ebl 46:1 <\/u>\u2018So s\u00ea Yahuwah Elohim: Die<br \/>\npoort van die binneste voorhof wat na die ooste kyk, moet gedurende die ses<br \/>\nwerksdae gesluit wees; maar op die Sabbatdag moet dit oopgemaak word; ook moet<br \/>\ndit op die dag van die Nuwe Maan oopgemaak word. <\/p>\n<p><u>Esegi\u00ebl<br \/>\n46:6 <\/u>Maar op die dag van die Nuwe Maan: `n jong bul sonder<br \/>\ngebrek en ses lammers en `n ram \u2013 sonder gebrek moet hulle wees.<\/p>\n<p><u>Hos\u00e9a<br \/>\n5:7<\/u> Hulle het troueloos gehandel teen Yahuwah, want hulle het<br \/>\nonegte kinders verwek; nou sal die Nuwe Maan hulle met hul velde verteer.<\/p>\n<p><u>Amos<br \/>\n8:5 <\/u>Deur te s\u00ea: \u201cWanneer is die Nuwe Maan verby, sodat ons<br \/>\nkan koring verkoop, en die Sabbat, sodat ons die <em>graanskuur<\/em> kan oopsluit \u2013 om die efa te verklein en die sikkel te<br \/>\nvergroot en bedrieglik te handel met `n valse weegskaal. <\/p>\n","protected":false},"featured_media":224719,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109967","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-answering-objections-to-the-lunar-sabbath"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Wanneer was die Maan Gemaak? Maak die Dag Werklik Saak? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wanneer was die Maan Gemaak? Maak die Dag Werklik Saak? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Skepper se Kalender is gebaseer op die Maan en die Son, soos aangedui in die Skrifte. Namate die ondersteuning vir die ware Kalender toeneem, so ook die onsinnge argumente daarteen. Wanneer was die maan eintlik gemaak en hoe affekteer dit sy bevoegdheid om `n akkurate Hemelse horlosie te wees? Kan ons met alle eerlikheid [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T17:10:41+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/when-was-the-moon-created-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"12 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/\",\"name\":\"Wanneer was die Maan Gemaak? Maak die Dag Werklik Saak? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/when-was-the-moon-created-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2015-11-01T11:48:12+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T17:10:41+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/when-was-the-moon-created-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/when-was-the-moon-created-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Wanneer was die Maan Gemaak? Maak die Dag Werklik Saak?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wanneer was die Maan Gemaak? Maak die Dag Werklik Saak? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wanneer was die Maan Gemaak? Maak die Dag Werklik Saak? - Worlds Last Chance","og_description":"Die Skepper se Kalender is gebaseer op die Maan en die Son, soos aangedui in die Skrifte. Namate die ondersteuning vir die ware Kalender toeneem, so ook die onsinnge argumente daarteen. Wanneer was die maan eintlik gemaak en hoe affekteer dit sy bevoegdheid om `n akkurate Hemelse horlosie te wees? Kan ons met alle eerlikheid [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T17:10:41+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/when-was-the-moon-created-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"12 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/","name":"Wanneer was die Maan Gemaak? Maak die Dag Werklik Saak? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/when-was-the-moon-created-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2015-11-01T11:48:12+00:00","dateModified":"2025-08-21T17:10:41+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/when-was-the-moon-created-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/when-was-the-moon-created-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/when-was-the-moon-created-does-the-day-really-matter\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Wanneer was die Maan Gemaak? Maak die Dag Werklik Saak?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109967","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109967"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/224719"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109967"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}