{"id":109873,"date":"2015-07-18T02:38:21","date_gmt":"2015-07-18T02:38:21","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-teken-van-jona\/"},"modified":"2025-08-21T16:50:01","modified_gmt":"2025-08-21T16:50:01","slug":"die-teken-van-jona","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/die-teken-van-jona\/","title":{"rendered":"Die Teken van Jona"},"content":{"rendered":"<table style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\" bgcolor=\"#ccffcc\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p align=\"center\"><font size=\"2\"><strong><\/strong><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><\/strong><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\"><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\">Die <strong>\u201cteken<br \/>\nvan die profeet Jona<\/strong>\u201d bevat veel meer as wat die meeste mense besef. \u0149<br \/>\nDeeglike studie van die Skrifte openbaar dat die <strong>\u201cdrie dae en die drie nagte\u201d<\/strong> wat die Verlosser in die <strong>\u201chart\u201d van die aarde\u201d<\/strong> deurgebring het<br \/>\nbegin by Getsemane, die nag toe Hy verraai was. <\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"kids drawing\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/girl-drawing-4.png\" align=\"left\" height=\"333\" width=\"500\">Die kinders het die<br \/>\nverhaal van Jona in die Bybel klas bestudeer. Mev. Fredericks het aan haar<br \/>\ngraad 2 klas gevra om \u0149 prent te teken oor Jona. Die meeste kinders het \u0149 prent<br \/>\ngeteken van Jona in die water of wat deur die vis ingesluk word. \u0149 Klein getal<br \/>\nhet vanuit \u0149 ander hoek dit geteken wat wys op Jona wat in die ingewande van<br \/>\ndie vis bid. Toe Mev. Fredericks na Jennifer se prent kyk het sy gedink dat sy<br \/>\ngeen begrip het wat dit veronderstel is om te wees. Binne in \u0149 groot reghoek<br \/>\nwas daar drie beddens en drie glimlaggende sonne bokant drie stok fuguurtjies<br \/>\ngeteken, van \u0149 vader en \u0149 klein seuntjie wat hande hou. Die grootste deel van<br \/>\ndie reghoek was ingekleur deur bruin kleurkryt. Regoor die bokant, was daar \u0149<br \/>\nrand van groen gras. Die wortels onder die gras was noukeurig geteken.<br \/>\n\u201cJennifer, jy was veronderstel om \u0149 prent van Jona te teken maar ek sien hom<br \/>\nnerens in jou prent. Het jy die opdrag verstaan? \u201cJa ek het Mev. Fredericks!<br \/>\nKyk? Dit is die teken van Jona: die seun van die mens was in die aarde vir vir<br \/>\ndrie dae en drie nagte. Kyk na die klein seuntjie? Hy is die seun. Die beddens<br \/>\nis die drie nagte. Die sonne is die is die dae en dit is alles in die grond.<br \/>\n\u201cTerwyl die prent \u0149 laggie veroorsaak deur die onderwyser, weet die meeste<br \/>\nChristene nie naastenby om die \u201cteken van Jona\u201d soos klein Jennifer te<br \/>\nverstaan. Verskillende kerke leer van verskillende vertolkings van wat die<br \/>\nVerlosser bedoel het, toe Hy geprofeteer het oor Sy dood en ges\u00ea het: \u201c n<br \/>\nSlegte en owerspelige geslag soek na \u2018n teken, en geen teken sal aan hom gegee<br \/>\nword nie, behalwe die teken van die profeet Jona. Want soos Jona drie dae en<br \/>\ndrie nagte in die buik van die groot vis was, s\u00f3 sal die Seun van die mens drie<br \/>\ndae en drie nagte in die hart van die aarde wees.\u201d (Mattheus 12 verse 39 tot<br \/>\n40.)    <\/p>\n<p><font size=\"3\"><strong>Verskeie<br \/>\nTeorie\u00eb is Volop<\/strong><\/font> \u2013 Verskilende denominasies het te voorskyn<br \/>\ngekom met verskillende vertolkings oor die \u201cteken van Jona.\u201d Dit is voorgestel<br \/>\ndat die tyd periode een van die volgende is: <\/p>\n<ol>\n<li>Vanaf die<br \/>\nkruisiging die Vrydag oggend tot die opstanding op die Sondag m\u00f4re.<\/li>\n<li>Woensdag nag tot Saterdag nag.<\/li>\n<li>Die begrawe tyd alleenlik in die graf is, dit<br \/>\nwil s\u00ea vanaf Vrydag tot Sondag m\u00f4re.<\/li>\n<\/ol>\n<p>Die eerste probleem<br \/>\nmet elkeen van hierdie enkele vertolkings is dat dit gebaseer is op \u0149 foutiewe<br \/>\nuitgangspunt: dat die Israeliete die heidense Juliaanse Kalender gebruik het.<br \/>\nDie Israeliete het  gedurende die tyd van<br \/>\nYahushua die maan- son kalender van Moses gebruik.<br \/>\nHierdie Bybelse kalender is nie inlyn met die een of die ander dae volgengs die<br \/>\nplanete soos Vrydag, Saterdag en Sondag, of die vro\u00ebere agt dae week van die oorspronklike Juliaanse kalender. Daar bestaan<br \/>\nander probleme wat die verkeerdheid van hierdie teorie\u00eb openbaar.   <\/p>\n<p><strong>Vanaf die kruisiging tot die opstanding<\/strong>: Menige neem aan die teken van Jona verwys na die tyd periode vanaf<br \/>\ndie kruisiging tot en met die opstanding.Dit is nie waar omdat die verlosser<br \/>\ngekruisig was tydens die middel van die oggend,<br \/>\ntydens die m\u00f4re offer gedurende die maand Abib die 14de. Dus terwyl gedeeltes<br \/>\nvan die drie dae oorgedra word, en net rekenskap gee vir twee nagte.<\/p>\n<p><strong>Vanaf Woensdag nag tot Saterdag nag<\/strong>: Ander Christene glo dat die teken van Jona vereis dat Yahushua 72 uur<br \/>\nmoes deurbring in die Heilige Graf. Volgens hierdie gebeurtenis, leer hulle dat<br \/>\ndie kruisiging plaasgevind het  op die  Woensdag van die Juliaanse kalender. Deur so<br \/>\nte glo is ook verkeerd omdat dit wys dat die opstanding<br \/>\ngedurende Saterdag nag was. Dit is ook verkeerd vir twee redes.<br \/>\nEerstens, soos voorheen genoem was, is dat die Juliaanse kalender nie in<br \/>\ngebruik was deur die Jode  tydens<br \/>\nYahushua tyd op aarde. Tweedens is die Skrif duidelik dat die opstanding nie<br \/>\nplaasgevind het gedurende die nag van die maand Abib die 15de. Eerder, het dit<br \/>\nplaasgevind met sonsopkoms op die oggend van die maand Abib die 16de: \u201cmet die<br \/>\neinde van die Sabbat, met die begin van die dagbreek en teen die eerste dag van<br \/>\ndie week, toe Maria Magdalena en die ander Maria na die Heilige Graf gegaan het.\u201d<br \/>\n(Mattheus 28 vers 1) Die kruisiging het<br \/>\nplaasgevind in die onderhouding van die groot sisteme en tipes en anti &#8211; tipes<br \/>\nwat vasgestel is deur Yahuwah gedurende die tyd van die uittog. Daarom kon dit<br \/>\nnie plaasgevind het voor die tyd van die maand Abib die 14 de.  <\/p>\n<p><strong>Die<br \/>\nVrydag nag tot Saterdag nag:<\/strong> Ander het fouteer deur<br \/>\naan te neem dat alleenlik die ure wat Yahushua <em>in die graf<\/em> deurgebring voldoen aan as \u201cIn die hart van die aarde.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Laserus het pas<br \/>\nherrys na vier dae in die graf, en die Fariseers wat \u0149 teken verlang het was<br \/>\nbewus daarvan. Het [ Yahushua ] bedoel om hierdie wonderwerk te herhaal, in minder<br \/>\ndae, en om dit as \u0149 teken aan te bied? Nee, die teken was baie meer as die<br \/>\nopstanding uit die dood na drie dae en drie nagte in die graf. <strong>Die teken was om Homself in ons sonde te<br \/>\nbegrawe, en verlaat van [Yahuwah] te wees soos Jona geprofeteer het, waar<br \/>\n[Yahuwah] nie sou luister, en  om te<br \/>\nbetaal vir ons sondes met lyding, deur die dood<\/strong> en om op die derde dag weer<br \/>\nte herrys.<sup>1<\/sup> <\/p>\n<p>Om te verstaan wat die<br \/>\nteken is wat Yahushua gegee het, is dit nodig om die beeldspraak te verstaan<br \/>\nwat Hy gebruik het. Soos altyd voorsien die Skrif aan die leidrade om sy<br \/>\ngeheimenisse te verduidelik. Daar is drie punte wat duidelik  verstaan moet word vir die openbaring en die<br \/>\nbetekenis van Yahushua se verwysing na die \u201cteken van die profeet Jona\u201d:<\/p>\n<ol>\n<li>Die ingeslote<br \/>\nteenoor die uitgeslote tellings<\/li>\n<li>Die betekenis van die uitdrukking, \u201cin die<br \/>\nboesem van die aarde.\u201d<\/li>\n<li>Wanneer begin die \u201cdie drie dae en drie<br \/>\nnagte.\u201d <\/li>\n<\/ol>\n<p><font size=\"3\"><strong>Deur Ingeslote<br \/>\nTelling<\/strong>:<\/font> Sowel as die Romeine en die Israeliete van<br \/>\ndie Bybel se tye het verskillend getel as wat die meeste mense van vandag geleer<br \/>\nis om te tel. Die meerderheid van vandag se mense tel eksklusief. Soos<br \/>\nbyvoorbeeld veronderstel jou kind kom na jou toe gedurende die 20ste April na<br \/>\ndie Lente reses. Sy vra hoe lank nog voor die somer vakansie? Jy weet dat die<br \/>\nskool sluit op die 15de Junie vir die somer vakansie. Daarom kan jy aan haar s\u00ea<br \/>\ndat die somer vakansie begin oor twee maande. Dus het jy eksklusief getel, deur<br \/>\nalleenlik net die maande Mei en Junie te tel. Jy sou nie die maand van April<br \/>\ntel omdat dit die maand is waarin jy is. \u0149 Romein of Israeliet, sal weer op die<br \/>\nanderkant inklusief tel. Sou hulle gevra word wanneer sal die somer vakansie<br \/>\naanbreek, sal die antwoord wees oor drie maande, omdat hulle-telling begin in<br \/>\ndie maand waar die telling begin. Dus is dit onnodig dat die teken van Jona \u0149<br \/>\nvolle 72 uur bevat. Bowendien, deur die telling van \u0149 dag as \u0149 24 uur periode<br \/>\nis \u0149 metode van telling wat nie bestaan het onder die Israeliete. Die nagte was<br \/>\nverdeel in nagwake en die dae is in 12 ure gelykop gedeel, volgens die<br \/>\nsonhorlosie. Yahushua het self gevra: \u201c Is daar nie twaalf ure in die dag nie?\u201d<br \/>\n(Lees Johannes 11 vers 9) Die ure in die somer<br \/>\nwas gevolglik langer as die ure in die winter. Deur inklusiewe telling is enige<br \/>\ngedeelte van \u0149 dag getel as een dag. Daarom is die 16de van die Maand Abib die<br \/>\ndag van die Verlosser se opstanding, en is dit die derde dag van die telling,<br \/>\nalhoewel Hy in die begin van daardie dag opgewek is.<\/p>\n<p><font size=\"3\"><strong>Die Hart van<br \/>\ndie Aarde:<\/strong><\/font> Gelowiges het lank aangeneem dat in die \u201chart van die aarde\u201d is om begrawe te wees,<br \/>\nAlhoewel, dit \u0149 te beperkte verduideliking is. Die ware betekenis van \u201cin die<br \/>\nboesem van die aarde\u201d het \u0149 veel groter toepassing. Die Skrif verwys na die<br \/>\n\u201caarde\u201d as die menslike ras, of meer spesifiek die menslike hart. Yahushua se<br \/>\ngelykenis van die saaier, het Hy duidelik verklaar wat was gesaai in die grond,<br \/>\nen dit is dit \u201c waar die woord van hulle harte.\u201d (Lees Markus<br \/>\n4 verse 3 tot 20) Die Skrif is ook baie duidelik dat die hart van die<br \/>\nmens baie boos  en sondig is: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cBedrieglik is die<br \/>\nhart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit ken?\u201d (Jeremia 17 vers 9)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cToe die Yahuwah<br \/>\nsien dat die boosheid van die mens op die aarde groot was en al die versinsels<br \/>\nwat hy in sy hart bedink, altyddeur net sleg was.\u201d (Genesis 6 vers 5)<\/p>\n<div align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"heart of the earth\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/heart-of-the-earth-4.png\"><\/div>\n<p>Die oorspronklike<br \/>\nGrieks vir die woord hart voorsien bykomende bevestiging:: \u201ckardia\u2026 die hart,<br \/>\nmet ander woorde die denke of die gevoel van die (verstand)&#8230;. \u201c<sup>2 <\/sup>Sodoende,<sup><\/sup>verwys hart van die aarde veel meer as die eenvoudige fisiese begrawe in die<br \/>\naarde. Dit verwys na die doemvonnis van sonde. Yahushua was sondeloos, en Hy<br \/>\nmoes so wees, ander kon Hy nie ons Verlosser wees. Hy het ges\u00ea dat Hy vrywillig<br \/>\nverantwoordelikheid vir ons sonde sal aanvaar het. Dit was die geheimenis van<br \/>\ngenade wat toegelaat het dat \u0149 regverdige Skepper, geregtigheid en verlossing<br \/>\naangebied het aan die belydende sondaar. Deurdat Yahushua ons sonde op Hom<br \/>\ngeneem het, waarin Hy geen aandeel in gehad het, kon Hy<br \/>\nons Sy geregtigheid gee waarin ons geen aandeel in het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn dit alles is uit God wat ons met Homself versoen het deur Jesus<br \/>\nChristus en ons die bediening van die versoening gegee het, naamlik dat God in<br \/>\nChristus die w\u00eareld met Homself versoen het deur hulle hul misdade nie toe te<br \/>\nreken nie en die woord van die versoening aan ons toe te vertrou. Want Hy het<br \/>\nHom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word<br \/>\ngeregtigheid van Yah in Hom.\u201d ( 2 Korinthi\u00ebrs <br \/>\n5 verse 18 en 19 en 21)<\/p>\n<p>Die volledige drie en<br \/>\nvyftigste hoofstuk van Jesaja verduidelik hierdie goddelike handeling:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cMaar<br \/>\nHy is ter wille van ons oortredinge deurboor,<br \/>\nter wille van ons ongeregtighede is Hy<br \/>\nverbrysel;<br \/>\ndie straf wat vir ons die vrede aanbring, was<br \/>\nop Hom,<br \/>\nen deur sy wonde het daar vir ons genesing<br \/>\ngekom. <br \/>\nomdat Hy sy siel uitgestort het in die dood en<br \/>\nsaam met die oortreders getel was,<br \/>\nterwyl Hy tog die sonde van baie gedra<br \/>\nen vir die oortreders gebid het.\u201d<br \/>\n(Jesaja 53 verse 5 tot 6 en 12)<\/p>\n<p>Toe Yahushua<br \/>\nterwille van ons sonde geword het, het Hy die straf aanvaar wat almal in die<br \/>\naangesig staar wat aanhou om in opstand teen die Hemel te wees. Daardie straf<br \/>\nis die verwydering van Yahuwah self.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"> \u201cmaar<br \/>\njulle ongeregtighede het \u2018n skeidsmuur geword tussen julle en julle Elohim,<br \/>\nen<br \/>\njulle sondes het sy aangesig vir julle verberg,<br \/>\nsodat Hy nie hoor nie.\u201d<br \/>\n(Jesaja 59 vers 2)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cAs ek<br \/>\nongeregtigheid bedoel het in my hart,<br \/>\nsou Yah  nie gehoor het nie.\u201d<br \/>\n(Psalm 66 vers 18)<\/p>\n<p><font size=\"3\"><strong>Wanneer het die<br \/>\ntelling begin?<\/strong><\/font> Die straf wat deur Yahushua verduur is<br \/>\nwas die lyding van ewige verwydering van die Skepper van Almal. Hierdie lyding<br \/>\nhet die hoogtepunt bereik toe Hy gesterf het van hartverskeuring<br \/>\nwat die oorsaak was van die twee strome bloed en \u201cwater.\u201d Alhoewel, die<br \/>\nVerlosser se lyding het nie begin met die eerste spyker wat sy vel binnegedring<br \/>\nhet, of met die eerste slaan van die Romeinse kastyding. Dit is die sleutel vir<br \/>\ndie verstaan van die teken van Jona. Yahushua se lyding het begin toe Hy onder<br \/>\ndie straf van goddelike veroordeling gekom het van sonde in die <em>Tuin van Getsemane.<\/em>    <\/p>\n<p class=\"indenttext\">In<br \/>\ndie Tuin van Getsemane het Christus gely in die mens se plek, en in die<br \/>\nmenslike natuur as die Seun van [Yahuwah] gewaggel onder die verskriklike<br \/>\nafgryse van skuld vir sonde, totdat daar van Sy bleek en bewende lippe die angskreet<br \/>\nuit geforseer  is, \u201cMy Vader, as dit<br \/>\nmoontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan;\u201d maar as daar nie \u0149 ander<br \/>\nmanier is waarby die redding van die gevalle mens verkry kan word nie, dan, \u201c<br \/>\nnogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.\u201d Die menslike natuur sou net daar<br \/>\nen dan gesterf het onder die afgryse en die gewaarwording van sonde, as daar<br \/>\nnie \u0149 engel vanaf die hemel gekom het om Hom te versterk om die doodsangs te<br \/>\nverdra.<sup>3<\/sup>       <\/p>\n<p>Yahushua was die Lam van Yah wat die sonde van die w\u00eareld wegvat. Hy<br \/>\nwas gekruisig op die Pasga gedurende die 14de van die maand Abib, sodat die<br \/>\ngeregtigheid van Yahuwah verkry kan word oor belydende sondaars, net soos die<br \/>\nDoodsengel verbygegaan het oor die Israeliete in Egipte. Alhoewel hierdie<br \/>\nlyding het begin in die Tuin van Getsemane, na die Laaste<br \/>\nAvondmaal, die aand van die 13de van die maand Abib.   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die<br \/>\nmag wat die vergeldende oordeel opgel\u00ea het oor die mens se plaasvervanger en<br \/>\nborg, was die mag wat lydende Een ondersteun en omhoog gehou het, onder die<br \/>\ngeweldige gewig van die toorn wat sou gekom het oor \u0149 sondige w\u00eareld. Christus<br \/>\nhet die dood gely  wat uitgespreek was<br \/>\noor die oortreders van [Yahuwah] se wet. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Dit<br \/>\nis \u0149 verskriklike ding vir diegene sonder berou om in die hand te val van die<br \/>\nlewende [Eloah]&#8230; Maar nooit was dit bewys tot in so \u0149 omvang as in die<br \/>\ndoodsangs van Christus, die Seun van die oneindige Eloah, toe Hy die las van<br \/>\ndie toorn van Yahuwah gedra het vir \u0149 sondige w\u00eareld. Dit was die gevolge van<br \/>\nsonde en die oortreding van Yahuwah se wet, dat die Tuin van Getsemane vooraf<br \/>\nby uitstek die plek van lyding geword het vir \u0149 sondige w\u00eareld. Geen berou,<br \/>\ngeen pyn kan gemeet word met dit wat die Seun van Yahuwah verduur het.<sup>4<\/sup><br \/>\n  <\/p>\n<div align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Lamb of Yahuwah\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/lamb-of-yah-4.png\"><\/div>\n<p>Die loutere<br \/>\ngeestelike en emosionele pyn wat verduur was deur die Verlosser toe,  \u201cHy sy siel uitgestort het in die dood en<br \/>\nsaam met die oortreders getel was, terwyl Hy tog die sonde van baie gedra en<br \/>\nvir die oortreders gebid het.\u201d (Jesaja 53 vers12) het begin in Getsemane. In die<br \/>\nSkrif is hierdie verskriklike gebeurtenis opgeteken: \u201d en sy sweet het geword<br \/>\nsoos bloeddruppels wat op die grond val.\u201d (Lukas 22 vers 22) Dit was voor Sy<br \/>\ngevangeneming. Gewillig om die goddelike toorn te dra vir sondaars, het die<br \/>\nstraf begin die nag tevore voor die werklike kruisiging. Die Skrif bevestig dat<br \/>\ndie straf vir sondaars omsluit veel meer as rofweg net die ses ure wat die<br \/>\nVerlosser aan die kruis gespandeer het. Daar is twaalf hoofstukke in die Bybel<br \/>\nwat verwys na die drie dae tyds periode wat <br \/>\nYahushua se dood omvat en elke enkele een van hulle verwys in een of<br \/>\nander manier na die geestelike lyding wat in Getsemane begin het voor Sy<br \/>\ndood.    <\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" align=\"right\" height=\"167\" border=\"1\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"0\" width=\"257\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #ccffcc\">\n<p><em><\/em><\/p>\n<p>\u201cDie Mens is nie \u0149<br \/>\nsonde \u2013draer gemaak, en hy sal nooit die verskrikking of die vloek van die<br \/>\nsonde verstaan wat die Verlosser gedra het. Geen smart kan in enige in<br \/>\nvergelyking gebring word met die smart van Hom, op wie die toorn van Yahuwah<br \/>\nkom met oorweldigende mag. Die menslike natuur kan net uithou tot \u0149 beperkte<br \/>\naantal toetse en beproewinge. Die oneindige kan alleenlik uithou aan die<br \/>\noneindige maat, en die menslike natuur swig, maar die natuur van Yahushua het \u0149<br \/>\ngroter vermo\u00eb gehad, <em>omdat mens bestaan het<br \/>\nin die goddelike natuur  om vir die<br \/>\nlyding uit te hou wat veroorsaak is deur die sonde van \u0149 verlore w\u00eareld&#8230;<\/em><br \/>\nDie loon van die sonde is die dood, maar die gawe van Yah is die ewige lewe<br \/>\ndeur Yahushua aan die berouvolle gelowige sondaar.\u201d  <\/p>\n<p>Ellen G. White,<br \/>\nManuscript 35, 1895<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">\u201cVan toe af het Yahushua<br \/>\nbegin om sy dissipels te toon dat Hy na Jerusalem moes gaan en veel van die ouderlinge<br \/>\nen owerpriesters en skrifgeleerdes moes ly, en gedood en op die derde dag<br \/>\nopgewek word.\u201d (Mattheus 16 vers 21)<\/p>\n<p>Die derde dag van wanneer af? Vanaf die tyd<br \/>\ntoe die lyding begin het. Lees verder:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cToe open Hy hulle<br \/>\nverstand om die Skrifte te verstaan. En Hy s\u00ea vir hulle: So is dit geskrywe, en<br \/>\nso moes die Christus ly en op die derde dag uit die dode opstaan.\u201d (Lukas 24<br \/>\nverse 45 tot 46) <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cToe het Hy hulle<br \/>\nbegin leer dat die Seun van die mens baie moet ly en verwerp word deur die<br \/>\nouderlinge en owerpriesters en skrifgeleerdes en <em>gedood word en n\u00e1 drie dae opstaan<\/em>.\u201d (Markus 8 vers 31)<\/p>\n<p>Hierdie teks is van<br \/>\nspesifieke belang omdat dit baie duidelik is dat die opstanding kom na \u0149 drie<br \/>\ndae proses wat begin het met Sy lyding. In Lukas 24 is dit opgeteken van die<br \/>\ndie twee manne wat vanaf Jerusalem loop na hulle verblyfplek in Emmaus op die<br \/>\n16de van die maand Abib, die dag van die opstanding. Soos hulle loop bespreek<br \/>\nhulle, \u201cal hierdie dinge wat voorgeval het..\u201d (Lukas 24 vers 14)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">So was dit terwyl<br \/>\nhulle  gesels en gedebateer het, dat<br \/>\nYahushua self by hulle aangesluit het en hulle vergesel het. Maar hulle o\u00eb was<br \/>\nweerhou, dat hulle Hom so herken. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn Hy s\u00ea vir hulle:<br \/>\nWatter woorde is dit wat julle met mekaar loop en wissel, en waarom is julle<br \/>\nbedroef?\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Hulle antwoord Hom, \u201cDie dinge aangaande Yahushua, die Nasar\u00e9ner, wat \u2018n<br \/>\nprofeet was, kragtig in werk en woord voor Eloah en die hele volk; en hoe ons<br \/>\nowerpriesters en owerstes Hom oorgelewer het tot die doodstraf en Hom gekruisig<br \/>\nhet. 1En ons het gehoop dat dit Hy was wat Israel sou verlos; maar nou is dit<br \/>\nvandag, met dit alles, die derde dag vandat dit plaasgevind het.\u201d (Lukas 24<br \/>\nverse 15 tot 17 en 19 tot 21)<\/p>\n<p>Dit het aan die Verlosser die geleentheid<br \/>\ngegee wat Hy wou h\u00ea om hulle leer en hulle geloof te inspireer:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn Hy s\u00ea vir hulle: o Onverstandiges, met harte wat traag is om te glo<br \/>\nalles wat die profete gespreek het! Moes die Christus nie hierdie dinge ly en<br \/>\nin sy heerlikheid ingaan nie? En Hy het begin van Moses en al die profete af en<br \/>\nvir hulle uitgel\u00ea in al die Skrifte die dinge wat op Hom betrekking het.\u201d<br \/>\n(Lukas 24 verse 25 tot 27)<\/p>\n<p> (Om ander Skrif gedeeltes te lees wat wys op<br \/>\ndie proses van hierdie gebeurtenisse, kliek hier en<br \/>\nrol af.<sup>5<\/sup>) Dit is nie nodig om hierdie wonderlike profesie oor die<br \/>\nVerlosser se lyding en dood te verontagsaam, en is dit ook nie nodig vir die<br \/>\nopl\u00ea van die 72 uur tyd periode. Die tyd periode  vanaf die aand vanaf die 13 van die maand<br \/>\nAbib tot met sonsopkoms <sup>6<\/sup>die 16 van die maand Abib voldoen aan die maatstaf<br \/>\nvan Yahuwah vir die saak tot redding van die mensdom.<\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p>1 Jen Shroder, Three Days &amp; Three Nights:<br \/>\nThe Sign of Jonah.<\/p>\n<p>2 Kardia, #2588, The New Strong\u2019s Expanded<br \/>\nDictionary of Bible Words.<\/p>\n<p>3 SDA Bible Commentary, Vol. 5, p. 1103.<\/p>\n<p>4 Ibid.<\/p>\n<p>5 In Handelinge 10 vers 39 was die<br \/>\noorspronklike vertaal as \u201cdoodmaak\u201d wat impliseer \u0149 geweldadige dood. Dit was<br \/>\nnie \u0149 genadige, vinnige dood. Dit was eerder \u0149 geweldadige een vol lyding. <\/p>\n<p>6 Die feit dat die opstanding geskied het met<br \/>\nsonopkoms op die 16de van die maand Abib, die derde dag van die profesie<br \/>\nondersteun indirek die Bybelse bewyse wat openbaar dat die dag met sonopkoms<br \/>\nbegin.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":224579,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109873","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-creator-s-calendar"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Teken van Jona - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Teken van Jona - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die \u201cteken van die profeet Jona\u201d bevat veel meer as wat die meeste mense besef. \u0149 Deeglike studie van die Skrifte openbaar dat die \u201cdrie dae en die drie nagte\u201d wat die Verlosser in die \u201chart\u201d van die aarde\u201d deurgebring het begin by Getsemane, die nag toe Hy verraai was. Die kinders het die verhaal [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T16:50:01+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sign-of-jonah-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"16 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/\",\"name\":\"Die Teken van Jona - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sign-of-jonah-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2015-07-18T02:38:21+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T16:50:01+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sign-of-jonah-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sign-of-jonah-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Teken van Jona\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Teken van Jona - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Teken van Jona - Worlds Last Chance","og_description":"Die \u201cteken van die profeet Jona\u201d bevat veel meer as wat die meeste mense besef. \u0149 Deeglike studie van die Skrifte openbaar dat die \u201cdrie dae en die drie nagte\u201d wat die Verlosser in die \u201chart\u201d van die aarde\u201d deurgebring het begin by Getsemane, die nag toe Hy verraai was. Die kinders het die verhaal [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T16:50:01+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sign-of-jonah-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"16 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/","name":"Die Teken van Jona - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sign-of-jonah-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2015-07-18T02:38:21+00:00","dateModified":"2025-08-21T16:50:01+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sign-of-jonah-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sign-of-jonah-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-sign-of-jonah\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Teken van Jona"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109873","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109873"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/224579"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109873"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}