{"id":109845,"date":"2012-12-03T12:08:00","date_gmt":"2012-12-03T12:08:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-jode-en-die-sabbat\/"},"modified":"2025-08-21T16:36:48","modified_gmt":"2025-08-21T16:36:48","slug":"die-jode-en-die-sabbat","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/die-jode-en-die-sabbat\/","title":{"rendered":"Die Jode en die Sabbat"},"content":{"rendered":"<div>\n<h2 align=\"center\"><em><br \/>\n<font color=\"#990000\">Die<br \/>\nVergete Verbloeming!<\/font><\/em><\/h2>\n<p align=\"center\"><strong><font face=\"Georgia\" size=\"3\"><br \/>\nJoodse<br \/>\n geleerdes erken dat die Saterdag dit nie, die antieke, en<br \/>\noorspronklike Sabbat van die Skrif is.<\/font><\/strong><\/p>\n<p>Mark<br \/>\nTwain, \u0149 gewilde romanskrywer en grapmaker, het eens op \u0149 tyd<br \/>\nspottend waargeneem: \u201c Dit neem gewoonlik meer as drie weke om \u0149<br \/>\ntoespraak uit die vuis voor te berei.\u201d Openbare sprekers moet gou<br \/>\nleer dat daar baie gedink moet word, en dat daar baie voorbereiding<br \/>\nnodig is vir enige debat of oorredende toespraak. Daar is selfs<br \/>\nsekere soorte van argumente wat die openbare sprekers geleer moet<br \/>\nword om nooit sekere argumente te gebruik omdat terwyl hulle dit doen<br \/>\nhulle die emosies lei, en dat dit nie logies is. Sodoende, sal hulle<br \/>\nuiteindelik nie een oortuig nie.     <\/p>\n<p align=\"justify\">Een<br \/>\nargument wat dikwels gehoor word wat die beginsel van die Sabbat<br \/>\nvolgens die Maan teenstaan is: \u201c Die Jode het nooit die spoor van<br \/>\ndie ware Sabbat verloor!\u201d  So \u0149 argument bewys niks!  Die feit is,<br \/>\ndit oortree die twee re\u00ebls van redevoering: om al in die rondte te<br \/>\npraat<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Jode en die Sabbat image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/circular-reasoning-works-because-afrikaans.png\" align=\"right\" height=\"300\" width=\"300\">1. Dit<br \/>\nis \u0149 pleidooi vir die gesag om sy punt te bewys. In hierdie<br \/>\naangeleentheid word dit aanvaar dat die hedendaagse Jode \u0149<br \/>\nbetroubaar gesag is wanneer die ware Sabbat plaasvind. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">2. Dit<br \/>\nvoorsien aan die saak van al in die rondte se redevoering! Met ander<br \/>\nwoorde voorsien aan \u0149 saak wat probeer om homself te bewys. A.) Die<br \/>\nJode aanbid op Saterdag, daarom, B.) is Saterdag die Sabbat omdat,<br \/>\nC.) dit is wanneer die Jode aanbid. <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nwaarheid is, ongeag of wat die gemiddelde Jood glo of beoefen,<br \/>\nSaterdag is nie die Bybelse Sabbat van die Bybel.  Joodse geleerdes<br \/>\nhet nooit die Sabbat \u201cverloor\u201d maar het hulle doelbewus en<br \/>\nwetende die <em>kalender verander waarvolgens die Sabbat bereken is<\/em>.<br \/>\nDit het so lank terug gebeur dat baie Jode onbewus van alles wat<br \/>\ngeraak is deur hierdie verandering van kalenders.  <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nKonsilie van Nicea is van groot belang in die geskiedenis van die<br \/>\nChristendom omdat dit gedurende daardie tyd het die heidendom die<br \/>\nKerk binnegeval en die suiwere apostoliese geloof van die vroe\u00eb<br \/>\nChristene verwater het. Die Konsilie van Nicea is ook belangrik in<br \/>\ndie geskiedenis van Juda\u00efsme omdat dit na die geweldige vervolging<br \/>\nvan almal wat vasbly kleef het aan die Bybelse metode van tydhouding.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Gedurende<br \/>\ndie Konsilie van [Nicea] was die naelstring afgesny wat die<br \/>\nChristendom met sy voorvaderlike verbintenisse verbind het. Die<br \/>\nfeesvieringe van Paasfees was tot daardie tyd vir die grootste<br \/>\ngedeelte gevier word gedurende dieselfde tyd as die Joodse Pasga, <em>en<br \/>\ninderdaad gedurende die dae wat deur die Sanhedrin van Judea<br \/>\nvasgestel is vir die viering daarvan,<\/em> maar vir die toekomstige<br \/>\nonderhouding daarvan  was dit algeheel <em>onafhanklik van die Joodse<br \/>\nkalender gevier.<\/em><sup>1<\/sup> <\/p>\n<p align=\"justify\">Konstantyn<br \/>\ndie Grote, die keiser wat die konsilie byeen geroep het om sy<br \/>\npersoonlike politieke agenda te bevorder, het met \u0149 dekreet die gang<br \/>\nbepaal wat die Christene moes neem. Hy wou dat hulle self sal<br \/>\nafsonder van hulle geestelike erfenis wat in Juda\u00efsme gegrond is. Hy<br \/>\nhet verklaar dat geen toekomstige godsdienstige onderhouding deur die<br \/>\nJoodse kalender bereken moet word, en verduidelik:   <\/p>\n<p align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Constantine the Great\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"Constantine the Great\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/constantine-statue-1-7.jpg\" align=\"left\" height=\"317\" width=\"400\">Want<br \/>\ndit is onvanpas en uitermatig dat vir hierdie heiligste van feeste<br \/>\n[Paasfees] ons die gebruike van die Jode moet volg. Voortaan laat ons<br \/>\nniks ingemeen h\u00ea met hierdie verfoeilike mense, ons Verlosser het<br \/>\naan ons \u0149 ander pad gewys. Dit sal inderdaad dwaas wees as die Jode<br \/>\nin staat sou wees om te spog dat ons nie Paasfees kan vier sonder die<br \/>\nhulp van hulle re\u00ebls ([kalender] berekeninge.)<sup>2<\/sup> <\/p>\n<p align=\"justify\">Hierdie<br \/>\ndekreet het v\u00earreikende, en katastrofiese gevolge op die antieke<br \/>\nmetode van tydhouding gehad. Constantius, Konstantyn se seun, het nog<br \/>\nverder gegaan. Constantius het ook die gebruik van die Joodse<br \/>\nkalender verbied vir die onderhouding van Christen feeste.<br \/>\nConstantius het die gebruik daarvan ook deur die  Jode verbied.<br \/>\n\u201cOnder die regering van Constantius (337 tot 362 n.C.) het die<br \/>\nvervolgings so \u0149 hoogtepunt bereik dat &#8230;. die berekening van die<br \/>\nkalender verbied [is], en deur    pyn van swaar straf.\u201d<sup>3 <\/sup>Die<br \/>\nbelangrikheid kan nie onderskat word. Onder hewige vervolging, <em>het<br \/>\ndie Jode self hulle berekening van tyd verander.<\/em> Die Aartsvader<br \/>\nHillel II, die laaste president van die Sanhedrin, was self<br \/>\nverantwoordelik vir die verandering, wat uiteindelik daartoe gelei<br \/>\nhet vir die aanvaarding van Saterdag as die Sabbat.    <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Die<br \/>\nhaaglike omstandighede van Judea was die geleentheid van \u0149<br \/>\nhandeling, en was dit die geleentheid vir &#8216;n daad van selfverlo\u00ebning<br \/>\nvan die kant van die Patriarg Hillel, wat tot  nog nie behoorlik<br \/>\nwaardeer is. Die gebruik wat tot nou toe geldig was, is om die<br \/>\nberekening van die nuwemaan en die skrikkeljaar geheim te hou, en om<br \/>\ndie bekendmaking van die tye van die feesvieringe aan die<br \/>\ngemeenskappe van die naburige lande deur die aankondiging van<br \/>\nboodskappers te gebruik. Gedurende die vervolging onder Constantius<br \/>\nhet hierdie metode homself bewys as onprakties en nutteloos. Toe die<br \/>\nSanhedrin verbied was om die datum van die skrikkel jaar vas te stel,<br \/>\nwas die gemeenskappe in verafgele\u00eb lande in uiterse twyfel gelaat<br \/>\nmet betrekking die mees belangrike godsdienstige besluite. Ten einde<br \/>\nom \u0149 einde te bring aan al die moeilikheid en onsekerheid, <em>het<br \/>\nHillel II \u0149 finale en vaste kalender ingestel&#8230;. Met sy eie hand<br \/>\nhet die Patriarg met die Patriargaat  die laaste verbintenis<br \/>\nvernietig wat die gemeenskappe verenig het wat regoor die Romeinse en<br \/>\nPersiese ryke  versprei was.<\/em> <sup>4<\/sup> <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nfeit dat hierdie verandering plaasgevind het vir meer as 1,600 jaar<br \/>\ngelede, verduidelik dit waarom mense aanneem dat Saterdag die ware<br \/>\nSabbat is, eenvoudig omdat hulleaanbid op daardie dag. Alhoewel<br \/>\nJoodse geleerdes alombekend is dat dit geheel en al verandering van<br \/>\nkalender was: <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Die<br \/>\nverklaring van die nuwe maand deur waarneming van die nuwemaan, en<br \/>\ndie nuwe jaar deur die koms van die lente, kon alleenlik gedoen word<br \/>\ndeur die Sanhedrin. Gedurende die tyd van Hillel II,&#8230; en het die<br \/>\nRomeine hierdie gebruik verbied. Hillel II was daarom verplig om sy<br \/>\nvaste kalender in te stel, en sodoende die gevolge van  goedkeuring<br \/>\nte verleen vir alle kalenders van die jare van die toekoms.<sup>5<\/sup><\/p>\n<p align=\"justify\">Dit<br \/>\nkan nie genoeg benadruk word: dat Joodse geleerdes ten volle bewus is<br \/>\ndat die kalender wat hulle nou gebruik verskillend is van daardie een<br \/>\nwat gevestig is deur Yahuwah, en wat deur Moses bevestig is met die<br \/>\nUittog.  Die historiese dokumentasie in hierdie artikel is geheel en<br \/>\nal geneem van die skrywes en verklarings van die Jode self. Hulle het<br \/>\nvasgestel dat <em>nie <\/em>alleenlik Saterdag, maar is hulle ook  <em>bewus<\/em><br \/>\ndat dit nie die Sabbat van die Bybel is.  <\/p>\n<h3><strong>Calendar<br \/>\nChange<\/strong><\/h3>\n<p align=\"justify\">Joodse<br \/>\ngeleerdes is bewus dat dit uitdruklik \u0149 kalender verandering is wat<br \/>\ndie Sabbat verander het. Rabbi Louis Finkelstein was \u0149 welbekende,<br \/>\nen gerespekteerde Joodse geleerde. Die Joodse Gemeenskappe van die<br \/>\nW\u00eareld het Finkelstein uitverkies as een van 120 wat die beste \u201cas<br \/>\n \u0149 lamp van Juda\u00efsme,\u201d  aan die w\u00eareld verteenwoordig het. In \u0149<br \/>\nbrief wat gedateer is as 20 Februarie, 1939, het Finkelstein maklik<br \/>\nerken dat: \u201cDie Joodse kalender vasgestel was gedurende die vierde<br \/>\neeu.\u201d<sup>6<\/sup>   <\/p>\n<p>Heirich<br \/>\nGraetz, het is sy lywige werk van ses volumes wat gepubliseer is deur<br \/>\ndie Joodse Vereniging van Amerika, en erken: \u201cDat selfs die<br \/>\nberekening van die kalender, en die handel in godsdienstige artikels<br \/>\nverbied was,\u201d gedurende die vierde eeu.<sup>7<\/sup> <\/p>\n<p align=\"justify\">Baie<br \/>\nmense aanvaar omdat die pouslike Gregoriaanse vandag \u0149 aaneenlopende<br \/>\nweeklikse siklus van sewe dae het vir elke week, dat die week tans in<br \/>\ngebruik aangepas is tot die Hebreeuse week van sewe dae. Daarom kom<br \/>\nhulle tot die gevolgtrekking, dat Saterdag die sewende \u2013 dag Sabbat<br \/>\nvan die Skrif is. Alhoewel, sulke veronderstellings nie die basiese<br \/>\nverskil verstaan tussen die formaat van  \u0149 son kalender, en hoe die<br \/>\nBybelse maan \u2013 son kalender funksioneer. <\/p>\n<h3><strong>Die<br \/>\nAntieke Sabbat Verskillend<\/strong><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"198\" width=\"247\">\n<tbody>\n<tr>\n<td align=\"center\" valign=\"top\"><a href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-sabbat-volgens-die-maan.html\" title=\"\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Sabbat volgens die Maan\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/lunar-sabbath-afrikaans.jpg\" border=\"0\" height=\"159\" width=\"250\"><\/a><strong><font color=\"#6699cc\"><a href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-sabbat-volgens-die-maan.html\" title=\"\"><\/p>\n<p>Die Sabbat volgens die Maan<br \/>\n<\/a><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p align=\"justify\">Joodse<br \/>\ngeleerdes is bewus dat die Sabbat wat onderhou was deur die getroues<br \/>\nvanaf die dae van die Skepping tot en met die  vierde eeu n.C., en<br \/>\nwas dit nie deel van \u0149 aaneenlopende weeklikse siklus. Dat eerder,<br \/>\ndie maande die fases van die maan gevolg het. Die weeklikse siklus<br \/>\nhet hernu met die verskyning van elke nuwemaan. Daarom, was die<br \/>\nsewende \u2013 dag Sabbat nie deel van \u0149 aaneenlopende weeklikse<br \/>\nsiklus, soos die hedendaagse Saterdag.  <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Die<br \/>\nNuwemaan is steeds daar, en ook die oorspronklike Sabbat was<br \/>\nafhanklik van die maan se siklus\u2026 Oorspronklik was die dag van die<br \/>\nNuwemaan gevier op dieselfde manier as die Sabbat, en het dit<br \/>\ngaandeweg minder belangrik geword, terwyl die Sabbat meer en meer \u0149<br \/>\ndag geword het van godsdienstige en menslikerwyse, en van<br \/>\ngodsdienstige oordenking en onderrig, en van vrede en tot verheuging<br \/>\nvan die siel.<sup>8<\/sup> <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nJode van vandag bereken steeds hulle jaarlikse godsdienstige feeste<br \/>\nsonder die maan \u2013 son metode, vir die berekening van tyd. Dit is<br \/>\nvir hierdie rede dat die Pasga (<em>Pascha<\/em>) en die Dag van<br \/>\nVerootmoediging (<em>Yom Kippur<\/em>) swewe van datum tot datum volgens<br \/>\ndie aaneenlopende weeklikse siklus van die Gregoriaanse kalender.<br \/>\nAlhoewel, hulle weeklikse Sabbatte nie meer langer enige<br \/>\nverbintenisse het tot die fases van die maan. <\/p>\n<table style=\"margin-right: 10px\" align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"10\" height=\"223\" width=\"272\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<p align=\"justify\"><font color=\"#000000\" face=\"Georgia\" size=\"3\"><strong><font color=\"#000000\" face=\"Arial\">Baie aanvaar omdat die Jode aanbid op Saterdag, was die Bybelse weeklikse siklus ook altyd aaneenlopen, en met alleenlik die jaarlikse feeste wat &#8216;n verbintenis het met die maan het. Dit is nie &#8216;n veronderstelling wat gedeel word deur die Joodse geleerdes.  <\/font><br \/>\n<\/strong><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p align=\"justify\">Dit<br \/>\nis hier waar die meeste mense probeer om te bewys dat Saterdag die<br \/>\nBybelse Sabbat is, \u0149 fout begaan. Hulle aanvaar omdat die Jode<br \/>\naanbid op Saterdag, dat die Bybelse weeklikse siklus altyd<br \/>\naaneenlopend was, en dat alleenlik die jaarlikse feeste verbind word<br \/>\nmet die maan. Dit is nie die veronderstelling wat gedeel word deur<br \/>\nJoodse geleerdes.  Hulle is heeltemal daarvan bewus dat die antieke<br \/>\nSabbat nie deel kan wees van \u0149 aaneenlopende weeklikse siklus omdat<br \/>\ndit verbind is tot die fases van die maan.  Hierdie verrasende feit<br \/>\nword erken deur hierdie aanhaling van die <em>Universal Jewish<br \/>\nEncyclopedia<\/em>: \u201cMet die ontwikkeling van die belangrikheid van<br \/>\ndie Sabbat as \u0149 dag van toewyding, en die klem wat daarop geplaas<br \/>\nword van die betekenisvolle nommer sewe, het die week meer en meer<br \/>\ngeskei geword van sy maan verbintenis . . . .\u201d<sup>9<\/sup><\/p>\n<p align=\"justify\">Dit<br \/>\nis heel moontlik dat die verandering van die Sabbat wat in \u0149 noue<br \/>\nverbintenis gestaan het tot die fases van die maan, na \u0149<br \/>\naaneenlopende siklus en Saterdag \u2013 sabbat verander is, asook die<br \/>\n\u201cvasstelling\u201d van die kalender gedurende die tyd van Hillel II.<br \/>\nHy het baie meer gedoen as net die onthulling van hulle re\u00ebls vir<br \/>\nkalandering. Dit blyk te wees dat hy verantwoordelik was vir die<br \/>\ningebruikneming van \u0149 Saterdag \u2013 sabbat, omdat hy die kalender<br \/>\nvasgestel het, het hy ook die \u201cre\u00ebls ingestel vir die<br \/>\nverskuiwing.\u201d Tot en met daardie tyd, was hierdie re\u00ebls onnodig<br \/>\nomdat die jaarlikse feeste en die weeklikse Sabbatte waargeneem was<br \/>\ndeur dieselfde, maan \u2013 son kalender. Maar toe die jaarlikse feeste<br \/>\nbereken is volgens die maan \u2013 son kalender, en terwyl die sewende \u2013<br \/>\ndag Sabbat bereken is deur \u0149 verskillende, son kalender, was daar<br \/>\ngereelde konflik. Sodoende, het die behoefte opgeduik vir nuwe \u201cre\u00ebls<br \/>\nvir die verskuiwing.\u201d   <\/p>\n<h3><strong>Die<br \/>\nSadduse\u00ebrs: Die Gesag oor die Kalender<\/strong><\/h3>\n<p align=\"justify\">Nou<br \/>\nen dan sal \u0149 goedbedoelde persoon so argumenteer: \u201c Maar as die<br \/>\nkalender verkeerd was gedurende die tyd van Yahushua, sou het dit<br \/>\nreggestel het!\u201d Dit is waar, en dit maak bekend dat die kalender<br \/>\nwat in gebruik was deur die Israeliete gedurende die eerste eeu, en<br \/>\nwas dit steeds die <a href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-skepper-se-kalender-a.html\" title=\"\">kalender soos by die Skepping<\/a>. Gedurende daardie<br \/>\ntyd was die Ho\u00ebpriester in beheer van die kalender. Dit was sy<br \/>\nverantwoordelikheid vir die verklaring van die Nuwemane, en as daar \u0149<br \/>\ndertiende maand benodig is om bygetel te word. Die ho\u00ebpriesters het<br \/>\naltyd uit die geledere van die Sadduse\u00ebrs gekom. Dit is merkwaardig.<br \/>\nAlhoewel, die geloof van die Sadduse\u00ebrs nie sonder gebrek was, het<br \/>\nhulle, soos Yahushua die Farise\u00ebrs verwerp, die mondelinge wette van<br \/>\nmens gemaakte tradisies.  Hulle het die Torah onderhou, die boeke van<br \/>\nMoses was hulle enigste bron van goddelike gesag.   <\/p>\n<p align=\"justify\">Yahushua<br \/>\nhet duidelik die \u201ctradisies van die mens\u201d raakgesien wat,<br \/>\ningestel was deur die Farise\u00ebrs \u0149 veeleisende las, wat die mensdom<br \/>\nvan hulle Maker verwyder het. Hy het herhaaldelik sterk die menigte<br \/>\nvan  re\u00ebls en tradisies wat deur die Farise\u00ebrs voorgeskryf is<br \/>\nveroordeel. Hierdie mensgemaakte verordeninge was \u0149 las en<br \/>\nstruikelblok tot die waarheid. Kort voor Sy dood, het Yahushua een<br \/>\nlaaste poging aangewend om die hart van hierde skynheiliges te<br \/>\nbereik. Sy redevoering, is opgeteken in Mattheus 23, en is dit \u0149<br \/>\nhartverskeurende poging om hulle harte van klip te verander tot die<br \/>\nwaarheid.    <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\ngevolg van die verheffing van mensgemaakte re\u00ebls, en tradisies, is<br \/>\ndie feit dat dit op &#8216;n gelyke voet met die Goddelike wet gestel is,<br \/>\nen  is dit verminder as niks anders as van \u0149 geestelike aard.\u201d Wee<br \/>\njulle, skrifgeleerdes en Farise\u00ebrs, geveinsdes, want julle trek rond<br \/>\noor see en land om een bekeerling te maak; en as hy dit geword het,<br \/>\nmaak julle hom \u0149 kind van die hel, twee maal erger as julle self.\u201d<br \/>\n(Mattheus 23 vers 15.)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Met<br \/>\ndie vernietiging van die Tempel (70 n.C.) het die Sadduse\u00ebrs geheel<br \/>\nen al verdwyn, en die regulering van alle Joodse aangeleenthede in<br \/>\ndie hande van die Farise\u00ebrs gelaat. Voortaan, sou die Joodse<br \/>\nlewenswyses gereguleer word deur die Farise\u00ebrs, die algehele<br \/>\ngeskiedenis van Juda\u00efsme was gekonstrueer volgens die sieninge van<br \/>\ndie Farise\u00ebrs, en \u0149 nuwe kenmerk was verleen aan die Sanhedrin van<br \/>\ndie verlede. \u0149 Nuwe reeks van tradisies het die ouere priesterlike<br \/>\ntradisies  uitoorl\u00ea. (Abot 1:1.) <em>Farise\u00efsme het die karakter<br \/>\ngevorm van Juda\u00efsme, en die lewe en die denke van die Jood vir alle<br \/>\ntye van die toekoms.<\/em><sup><em>10<\/em><\/sup>    <\/p>\n<p align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Talmud Book Set\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"Talmud Book Set\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/talmud-set-7.png\" align=\"left\" height=\"315\" width=\"450\">Die<br \/>\nFarise\u00ebrs het alleenlik oorgebly vir die implementering van hulle<br \/>\nre\u00ebls en regulasies op almal. Die mondelinge tradisies van die<br \/>\nFarise\u00ebrs, wat opgeteken is in die Talmoed, het die Rabbynse<br \/>\nJuda\u00efsme geword. Die kalender wat deur die Jode vandag gebruik word<br \/>\nin niks anders as \u0149 verdraaiing van die oorspronklike kalender.  Dit<br \/>\nis verdorwe deur mens gemaakte tradisies van die Farise\u00ebrs wat<br \/>\nopgeteken is in die Talmoed! Rabbi Louis Finkelstein, het vroe\u00ebr<br \/>\nkwoteer en ges\u00ea:   <\/p>\n<p align=\"justify\"><em>Farise\u00efsme<br \/>\nhet Talmoedis geword&#8230; [Maar] die gees van die ou Farise\u00ebrs het<br \/>\nonveranderd herleef<\/em>. Wanneer die nuwe Jode&#8230;.  die Talmoed<br \/>\nbestudeer is hy eintlik besig om die argumente van die Palestynse<br \/>\nakademie te herhaal&#8230; Die gees van die [Farise\u00ebrs] se leerstellings<br \/>\nhet vinnig en lewenskragtig gebly&#8230;. Vanaf Palestina na Babiloni\u00eb,<br \/>\nen vanaf Babiloni\u00eb tot Noord Afrika, Itali\u00eb, Spanje, Frankryk en<br \/>\nDuinland, en daarvandaan na Pole, Rusland en Oos Europa het antieke<br \/>\nFarise\u00efsme oor gespoel.<sup>11<\/sup>  <\/p>\n<p align=\"justify\">Talmoediese<br \/>\ntradisies leer dat as iemand die spoor verloor wanneer die Sabbat<br \/>\nmoet plaasvind, al wat gedoen moet word, is om elke sewende dag te<br \/>\naanbid. Dit is die redelike gebruik vir die regverdiging vir die<br \/>\nonderhouding van Saterdag as die sewende \u2013 dag Sabbat.  <\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"10\" height=\"162\" width=\"280\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<p align=\"justify\"><font color=\"#000000\" face=\"Arial\" size=\"3\"><strong>Talmoediese tradisies leer dat as iemand die spoor verloor wanneer die Sabbat moet plaasvind, al wat gedoen moet word, is om elke sewende dag te aanbid. Dit is die redelike gebruik vir die regverdiging vir die onderhouding van Saterdag as die sewende &#8211; dag Sabbat. <br \/>\n<\/strong><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext-left\"><em>Die<br \/>\nTalmoed  ontleen sy gesag van die posisie wat gehandhaaf word deur<br \/>\nantieke akademici (bv. die Farise\u00ebrs).<\/em> Die leermeesters van<br \/>\ndaardie akademiese inrigtings, beide van Babilon en Palestina, word<br \/>\nbeskou as die regmatige opvolgers van die ouer Sanhedrin&#8230;. Deesdae,<br \/>\nbesit die Jode geen lewendige sentrale gesag wat vergelyk kan word<br \/>\nkan word met die status van die antieke Sanhedrin of toekomstige<br \/>\nakademiese inrigtings. <em>Daarom, enige besluit ten opsigte van die<br \/>\nJoodse geloof moet dit gegrond wees op die Talmoed as die finale<br \/>\ngesag, en moet dit bly as leerstellings van daardie [Farise\u00ebrs toe<br \/>\nhulle bestaan het.\u201d<\/em><sup><em>12<\/em><\/sup><\/p>\n<p align=\"justify\">Neem<br \/>\nkennis dat Finkelstein self verklaar dat die Talmoed oorsprong het<br \/>\nuit die tradisies van die Farise\u00ebrs. Dit is dieselfde \u201ctradisie as<br \/>\ndie van mense\u201d Die Verlosser het dit luidkeels veroordeel gedurende<br \/>\nSy bediening. Dit is merkwaardig, omdat dit die tradisie van die<br \/>\nFarise\u00ebrs is wat toegelaat het dat die Jode die oorspronklike Sabbat<br \/>\ntersyde gestel het. Hoofstuk 7 van die Traktaat Sabbat verklaar: : As<br \/>\niemand in \u0149 woestyn reis en nie weet watter dag dit is, moet hy ses<br \/>\ndae tel vanaf (die dag wanneer hy besef) dat hy die Sabbat verloor<br \/>\nhet, en op die sewende dag dit onderhou.\u201d<sup>13<\/sup>   <\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"198\" width=\"247\">\n<tbody>\n<tr>\n<td align=\"center\" valign=\"top\"><a href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-skepper-se-kalender-a.html\" title=\"\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Skepper Se Kalender\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/creators-calendar-poster-afrikaans-new-1.jpg\" border=\"0\" height=\"159\" width=\"250\"><\/a><strong><font color=\"#6699cc\"><a href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-skepper-se-kalender-a.html\" title=\"\"><\/p>\n<p>Die Skepper Se Kalender<\/a><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nargument dat gelowiges moet aanbid op Saterdag omdat die Jode dit<br \/>\ndoen is gegrond op \u0149 foutiewe veronderstelling, en dat die Jode nie<br \/>\nsal aanbid as enige iets anders as die ware Sabbat.  Verklarings deur<br \/>\ndie Jode self bewys dat hierdie veronderstelling verkeerd is. Hulle<br \/>\nhet inderdaad die Sabbat verander, toe hulle die kalender verander<br \/>\nhet waarvolgens die Sabbat bereken is.   <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nSabbat is nie \u0149 mensgemaakte instelling.  Dit is goddelik vasgestel<br \/>\ndeur die Skepper. As sulkes, kan geen aardse owerheid, of dit nou die<br \/>\npous of Jood is, het die reg om \u0149 verskillende dag van aanbidding<br \/>\nvas te stel of \u0149 verskillende manier van berekening wanneer dit<br \/>\nplaasvind. Die Sabbat moet die ewigdurende teken wees tussen die<br \/>\nSkepper en Sy getroue skepsels. \u201c Spreek jy met die kinders van<br \/>\nIsrael en s\u00ea: Julle moet sekerlik my sabbatte onderhou, want dit is<br \/>\n\u2018n teken tussen My en julle in julle geslagte, sodat die mense kan<br \/>\nweet dat Ek Yahuwah is wat julle heilig.  Onderhou dan die sabbat,<br \/>\nwant dit moet vir julle heilig wees. Hy wat dit ontheilig, moet<br \/>\nsekerlik gedood word; want elkeen wat daarop werk verrig, di\u00e9 siel<br \/>\nmoet uitgeroei word onder sy volksgenote uit.\u201d (Eksodus 31 verse 13<br \/>\ntot 14.)<\/p>\n<p align=\"justify\">Almal<br \/>\nwat begeer om hulle om hulle Skepper te eer, en deur gehoorsaamheid<br \/>\naan Hom en te aanbid op Sy Sabbat, sal nie omsien na tradisies van<br \/>\ndie Jode of die kalender van die Katolieke.  Eerder sal hulle Hom<br \/>\naanbid op die heilige Sabbat soos bereken volgens die oorspronklike<br \/>\nmaan \u2013 son kalender wat vasgestel is tydens die Skepping.<\/p>\n<p align=\"justify\"> <\/p>\n<hr style=\"width: 33%; height: 1px\" align=\"left\">\n<p align=\"justify\"><font face=\"Georgia\" size=\"3\">Kliek <a href=\"\/view-video\/2057\/jode-en-die-sabbat.html\" title=\"\">hier<\/a> om na die video te kyk!<\/font><\/p>\n<hr style=\"height: 1px\">\n<p align=\"justify\"><font face=\"Georgia\" size=\"3\"><\/font><\/p>\n<p><sup>1<\/sup><br \/>\nHeinrich Graetz, <em>History of the Jews<\/em>,<br \/>\nVol. 2, p. 563, emphasis supplied.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup><br \/>\nGraetz, Vol. 2, pp. 563-564.<\/p>\n<p><sup>3<\/sup><br \/>\nExcerpted from <em>The Jewish Encyclopedia<\/em>,<br \/>\n\u201cCalendar.\u201d<\/p>\n<p><sup>4<\/sup><br \/>\nGraetz, Vol. 2, pp. 572-573, emphasis supplied.<\/p>\n<p><sup>5<\/sup><br \/>\n&#8220;The Jewish Calendar and Holidays (incl. Sabbath): The Jewish<br \/>\nCalendar: Changing the Calendar,&#8221; <a title=\"\" target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.torah.org\">http:\/\/www.torah.org<\/a>, emphasis<br \/>\nsupplied.<\/p>\n<p><sup>6<\/sup><br \/>\nBox 6, Folder 4; Grace Amadon Collection, (Collection 154), Center<br \/>\nfor Adventist Research, Andrews University, Berrien Springs,<br \/>\nMichigan.<\/p>\n<p><sup>7<\/sup><br \/>\nGraetz, Vol. 2, p. 571.<\/p>\n<p><sup>8<\/sup><em> Universal Jewish Encyclopedia<\/em>,<br \/>\n&#8220;Holidays,&#8221; p. 410.<\/p>\n<p><sup>9 <\/sup><em>Universal Jewish Encyclopedia<\/em>,<br \/>\nVol. X, &#8220;Week,&#8221; p. 482.<\/p>\n<p><sup>10<\/sup><br \/>\n&#8220;Pharisees,&#8221;<em>The Jewish<br \/>\nEncyclopedia<\/em>, Vol. IX, (1901-1906 ed.),<br \/>\np. 666.<\/p>\n<p><sup>11<\/sup><br \/>\nLouis Finkelstein,The Pharisees: <em>The<br \/>\nSociological Background of their Faith<\/em>,<br \/>\n(Philadelphia: The Jewish Publication Society of America, 1946), Vol.<br \/>\n1, Forward to first edition, p. XXI, emphasis supplied.<\/p>\n<p><sup>12<\/sup><br \/>\nLouis Finkelstein, The Jews &#8211; <em>Their<br \/>\nHistory, Culture, and Religion<\/em>,<br \/>\n(Philadelphia: The Jewish Publication Society of America, 1949), Vol.<br \/>\n4, p. 1332.<\/p>\n<p><sup>13 <\/sup><a title=\"\" target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.jewishvirtuallibrary.org\/jsource\/Talmud\/shabbat7.html\">http:\/\/www.jewishvirtuallibrary.org\/jsource\/Talmud\/shabbat7.html<\/a><\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"featured_media":224487,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109845","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-sabbath"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Jode en die Sabbat - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Jode en die Sabbat - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Vergete Verbloeming! Joodse geleerdes erken dat die Saterdag dit nie, die antieke, en oorspronklike Sabbat van die Skrif is. Mark Twain, \u0149 gewilde romanskrywer en grapmaker, het eens op \u0149 tyd spottend waargeneem: \u201c Dit neem gewoonlik meer as drie weke om \u0149 toespraak uit die vuis voor te berei.\u201d Openbare sprekers moet gou [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T16:36:48+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/jews-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"15 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/\",\"name\":\"Die Jode en die Sabbat - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/jews-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-12-03T12:08:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T16:36:48+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/jews-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/jews-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Jode en die Sabbat\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Jode en die Sabbat - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Jode en die Sabbat - Worlds Last Chance","og_description":"Die Vergete Verbloeming! Joodse geleerdes erken dat die Saterdag dit nie, die antieke, en oorspronklike Sabbat van die Skrif is. Mark Twain, \u0149 gewilde romanskrywer en grapmaker, het eens op \u0149 tyd spottend waargeneem: \u201c Dit neem gewoonlik meer as drie weke om \u0149 toespraak uit die vuis voor te berei.\u201d Openbare sprekers moet gou [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T16:36:48+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/jews-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"15 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/","name":"Die Jode en die Sabbat - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/jews-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-12-03T12:08:00+00:00","dateModified":"2025-08-21T16:36:48+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/jews-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/jews-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/jews-the-sabbath\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Jode en die Sabbat"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109845","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109845"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/224487"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109845"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}