{"id":109682,"date":"2014-11-04T04:48:46","date_gmt":"2014-11-04T04:48:46","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-lewe-en-dood-die-bybelse-waarheid\/"},"modified":"2025-08-21T14:48:55","modified_gmt":"2025-08-21T14:48:55","slug":"lewe-en-dood-die-bybelse-waarheid","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/lewe-en-dood-die-bybelse-waarheid\/","title":{"rendered":"Lewe en Dood : Die Bybelse Waarheid"},"content":{"rendered":"<p>Baie opregte Christene word vandag mislei<br \/>\ndeur die leerstelling dat die siel nooit kan sterwe nie, en dat afgestorwenes<br \/>\nin die dood nog steeds weet wat rondom hulle gebeur. Hierdie toenemende en<br \/>\nmisleidende gewilde leerstelling  is<br \/>\nuiters gevaarlik, omdat dit die weg baan vir ontelbare miljoene om die komende<br \/>\nmisleidings van Satan te aanvaar en te koester, een daarvan is die geeste van<br \/>\nduiwels wat verskyn in die persoon van afgestorwenes om onskriftuurlike<br \/>\nleerstellings te verklaar. Ons moet onsself <em>nou  <\/em>ferm <br \/>\nstand inneem  op  die <br \/>\nonfeilbare woord van Yahuwah \u2013 sodat wanneer die uur kom, ons nie deur<br \/>\ndie leuenagtige wonders  van die bose een<br \/>\nmeegesleur word nie. Die verklaring uit die Skrifte is baie duidelik: Die dode<br \/>\nweet glad niks. <em>Enige sogenaamde<br \/>\nverskynsel van iemand wat<\/em> <em>gesterf het<br \/>\nis die werk van Satan<\/em>.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong>\u201cEn<br \/>\nYahuwah Elohim het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus<br \/>\ndie asem van die lewe geblaas. So het die mens dan `n lewende siel geword.\u201d<\/strong> Genesis 2:7<\/p>\n<p><strong>Nota: <\/strong>Asem\/Gees vanYahuwah<br \/>\n+ die liggaam (wat uit die stof gemaak is) = \u201cn Lewende Siel\u201d  <\/p>\n<table border=\"1\" cellpadding=\"0\" cellspacing=\"0\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em> <\/em><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><em>Pred 9:5-6<\/em><\/strong><em><\/em><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>5<\/sup>Want die<br \/>\n  lewendes weet dat hulle moet sterwe, <br \/>\nmaar die dooies weet glad niks nie,<br \/>\nen hulle het<br \/>\n  geen loon meer nie, <br \/>\nwant hulle nagedagtenis word vergeet.<sup><br \/>\n6<\/sup>Hulle liefde<br \/>\n  sowel as hulle haat, ook hulle naywer, <br \/>\nhet lankal verdwyn,en hulle het<br \/>\n  vir ewig geen meer deel onder die son nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong><em>(Nota: <\/em><\/strong>Die<br \/>\n  Bybel  verwys vir meer as 50 keer na<br \/>\n  die dood as `n \u201c<em>slaap<\/em>\u201d.)<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em>Pred 9:10<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>10<\/sup> Alles wat jou<br \/>\n  hand vind om te doen, doen <em>dit <\/em>met  jou mag<u>; want<em> daar is <\/em>geen werk<em> <\/em>of<br \/>\n  oorleg of kennis in die graf waar jy heengaan nie. <\/u><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p><em><sup> <\/sup><\/em><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><em>*Pred 12:7<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>7<\/sup>en die stof na<br \/>\n  die aarde terugkeer soos dit gewees het, En die gees na Elohim terugkeer wat<br \/>\n  dit gegee het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong><em>Nota:<\/em><\/strong><em> Hier sien ons dat wanneer ons sterwe, keer die liggaam<br \/>\n  terug na stof, en die gees\/asem van die lewe keer terug na Yahuwah.  Die twee elemente wat`n \u201clewende siel\u201d<br \/>\n  uitmaak volgens Genesis2:7 (1-asem van Yahushua; 2-liggaam) word noodwendig<br \/>\n  uitmekaar geneem by die dood. Gevolglik, is daar geen bewustheid in die dood<br \/>\n  nie.<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><em>Om te onthou:<br \/>\n  Asem\/ Gees van Yahuwah + die liggaam (wat uit die stof gemaak is) = \u201c`n<br \/>\n  Lewende Siel\u201d (Sien Genesis 2:7 bo aan die bladsy.)<\/em><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em>Pred 3:20<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>20<\/sup> Alles gaan na<br \/>\n  een plek toe; alles is van die stof, en alles keer na die stof terug. <\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em>Pred 6:6<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>6<\/sup> al lewe hy ook<br \/>\n  twee maal duisend jaar &#8212;-gaan nie alles na een en dieselfde plek nie? <\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p><strong><em> <\/em><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><em>Ps 6:5<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>5<\/sup> Want in <em>die dood<\/em> word aan U nie gedink nie;<br \/>\n  wie sal U loof in die doderyk?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong>Nota: <\/strong>Dit maak geen sin as Yahuwah se getroues onmiddelik na die Hemel<br \/>\n  geneem word as hulle sterf nie , want almal in die Hemel sal hul dank aan<br \/>\n  Yahuwah betuig!  Nes Dawid , het koning<br \/>\n  Hiskia verstaan dat daar geen bewustheid in die graf is nie; dit is waarom hy<br \/>\n  met bitterlike geween  by Yahuwah om sy<br \/>\n  lewe gepleit het &#8211;   <u>Jesaja 38.<\/u><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p><strong><em> <\/em><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><em>Ps 17:15<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>15<\/sup> Maar ek sal U<br \/>\n  aangesig in geregtigheid aanskou; ek sal versadig word met U beeld as ek<br \/>\n  wakker word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong>Nota: <\/strong>Hier sien Dawid uit na die dag wanneer hy <em>opgewek<\/em> [uit die slaap van die dood] in die beeltenis van Elohim<br \/>\n  tydens <u>die<br \/>\n  wederkoms van Yahushua<strong>. <\/strong><\/u>\u2013<br \/>\n  \u201c Geliefdes, nou is ons kinders van Elohim, en dit is nog nie geopenbaar wat<br \/>\n  ons sal wees nie; maar ons weet dat ons, as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal<br \/>\n  wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is. (1 Johannes 3:2)<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p><strong><em> <\/em><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><em>Ps 30:10<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>10<\/sup>Watter<br \/>\n  voordeel is daar in my bloed, as ek neerdaal in die kuil [graf]? Sal die stof<br \/>\n  U loof.   Sal dit U trou verkondig? <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong>Nota: <\/strong>Weereens erken die psalmdigter dat daar geen bewustheid in die<br \/>\n  dood is nie. Tydens die intrede van die dood, keer ons asem\/gees terug na<br \/>\n  Yahuwah en ons liggamme terug na die stof. Yahuwah se getroues sal bly<br \/>\n  slaap(bewusteloos wees) tot met <u>die Tweede Koms van Yahushua. <\/u> Die goddelose en die onbekeerdes sal bly slaap (bewusteloos wees)<br \/>\n  totdat hulle opgewek word om die <u>\u201c tweede dood\u201d<\/u> na <u>die millennium <\/u>in die gesig te staar.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em>Ps 49:16<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>16<\/sup>Maar Elohim sal<br \/>\n  my siel loskoop van die mag van die doderyk, want Hy sal my opneem. <\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em>Ps 71:20<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>20<\/sup>U wat my baie<br \/>\n  bange node laat sien het , sal my weer <u>lewend maak<\/u> en my weer ophaal<br \/>\n  uit die watervloede van die aarde.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p><strong><em> <\/em><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><em>Ps 88:11-13<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>11<\/sup>Kan U aan die<br \/>\n  dooies `n wonder doen?&quot;<br \/>\nOf kan skimme opstaan <em>en<\/em> U loof?<sup><br \/>\n12<\/sup>Kan U goedertierenheid  vertel word in die graf,<br \/>\nU trou in die plek van vertering?<sup><br \/>\n13<\/sup> Kan U<br \/>\n  wondermag in die duisternis bekend word<br \/>\nEn U geregtigheid in die <u>land van die<br \/>\n  vergetelheid? <\/u><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p><strong><em> <\/em><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><em>Ps 104:29-30<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>29<\/sup>U verberg U<br \/>\n  aangesig, hulle word verskrik.<br \/>\nU neem hulle<br \/>\n  asem weg, hulle sterwe en keer terug tot hul stof.<sup><br \/>\n30<\/sup> U stuur U gees<br \/>\n  uit, hulle word geskape;<br \/>\nEn U maak die gelaat van die aarde nuut.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em><br \/>\n*Ps 146:3-4<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>3<\/sup> Vertrou nie op<br \/>\n  prinse, <em>op<\/em> die mensekind, by wie <em>daar<\/em> geen heil is nie.<sup><br \/>\n4<\/sup> Sy gees gaan<br \/>\n  uit, hy keer terug na sy aarde toe; op daardie dag is dit met <u>sy planne<br \/>\n  gedaan.<\/u><\/p>\n<p>(Vergelyk met: <br \/>\n  Genesis 2:7 . . . Prediker 12:7. . . Job 27:3 . . .)<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p><strong><em> <\/em><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><em>Jes 38:18-19<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>18<\/sup> Want Sheol <em> [die doderyk]<\/em> sal U nie loof nie. Die<br \/>\n  dood u nie prys nie;<br \/>\nDie wat in die kuil <em>[<\/em> <em>doderyk]<\/em><br \/>\n  neerdaal , sal op u trou nie hoop nie.<sup><br \/>\n19<\/sup> Die lewende, die lewende , die sal U loof, soos ek vandag;<br \/>\nDie vader maak aan die<br \/>\n  kinders u trou bekend.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong>Nota: <\/strong>Die profeet  Jesaja, nes Koning Salomo, Koning Dawid, en<br \/>\n  al die geinspireerde outeurs van die Bybel het herhaaldelik erken dat daar<br \/>\n  geen bewustheid in die dood is nie. Slegs die lewendes kan Yahuwah loof.<br \/>\n  Wanneer iemand sterf. . . \u201cSy gees gaan uit, hy keer terug na sy aarde toe; <em>op daardie dag is dit met sy planne gedaan.\u201d<\/em>  (Ps 146:4)<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em>Joh 3:13<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>13<\/sup><u>En niemand<br \/>\n  het opgevaar in die hemel nie, <\/u>behalwe Hy  wat uit die hemel<u> <\/u>neergedaal het ,<em>naamlik <\/em>die Seun van die Mens . . . <\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em> <\/em><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><em>*Joh 5:25-29<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>25<\/sup> Voorwaar,<br \/>\n  voorwaar Ek s\u00ea vir julle, dat daar kom `n uur , en dit is nou, wanneer die<br \/>\n  dode die stem van die Seun van Yahuwah sal hoor, en die wat dit gehoor het<br \/>\n  sal lewe. <sup>26<\/sup>Want soos die Vader lewe het in Homself, so het Hy aan<br \/>\n  die Seun ook gegee om lewe in Homself te h\u00ea. <sup>27<\/sup> En Hy het Hom mag<br \/>\n  gegee om ook te oordeel, omdat Hy die Seun van die Mens is.<sup>28<\/sup><br \/>\n  Moenie julle hieroor verwonder nie. Want daar kom `n uur wanneer almal wat in<br \/>\n  die grafte is, Sy stem sal hoor. <sup>29<\/sup> en  sal uitgaan, die wat goed gedoen het, tot<br \/>\n  die opstanding van die lewe, en die wat kwaad gedoen het, tot die opstanding<br \/>\n  van die veroordeling.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong>Nota: <\/strong>Yahushua se woorde kon nie enigsins hier duideliker gewees het<br \/>\n  nie. <strong><em>Die hoop van die getroues is in die\u201d opstanding van die lewe\u201d aan die<br \/>\n  einde van dae. <\/em><\/strong>Hierdie deel sal absoluut geen sin maak as Yahuwah se<br \/>\n  getroues alreeds in die Hemel is voor Sy Wederkoms. <\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em><br \/>\nJoh 11:11-13<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>11<\/sup> Dit het Hy<br \/>\n  gespreek, en daarna s\u00ea Hy vir hulle: \u201c Lasarus, ons vriend, <u>slaap<\/u>;<br \/>\n  maar Ek gaan om hom wakker te maak.\u201d <sup>12 <\/sup>Sy dissipels s\u00ea toe: \u201c<br \/>\n  Meester, as hy slaap, sal hy gesond word\u201d <sup> 13<\/sup> Maar <u>Yahushua het gespreek van<br \/>\n  sy dood<\/u>, terwyl<u> <\/u>hulle gedink het dat Hy van die rus van die slaap<br \/>\n  praat.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em><br \/>\nJoh 11:24<\/em><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"> <\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>24<\/sup> Martha<br \/>\n  antwoord Hom: \u201c <u>Ek weet dat hy sal opstaan in die opstanding in die laaste<br \/>\n  dag .\u201d<\/u><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong>Nota: <\/strong>Martha het goed verstaan dat ons hoop in die \u201copstanding in die<br \/>\n  laaste dag\u201d is. Sy het vas geglo dat Lasarus nie na die hemel is onmiddelik<br \/>\n  na sy dood nie. <\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em> <\/em><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><em>Joh 14:1-3<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>1<\/sup> Laat julle hart<br \/>\n  nie ontsteld word nie; glo in Elohim, glo ook in My. <sup>2<\/sup> In die huis<br \/>\n  van my Vader is daar baie wonings; as <em>dit<\/em><br \/>\n  nie <em>so<\/em> <em>was <\/em>nie, sou Ek dit vir julle ges\u00ea het. Ek gaan om vir julle plek<br \/>\n  te berei. <sup> 3<\/sup> En as Ek  gegaan het en vir julle plek berei het, <u>kom<br \/>\n  Ek weer en sal julle na My toe neem<\/u>, sodat julle ook kan wees waar Ek is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong>Nota: <\/strong> Yahushua vertroos Sy<br \/>\n  dissipels hier met die belofte van Sy wederkoms.Hy deel hulle mee dat <em>Hy vir hulle sal terug keer, dat hulle ook<br \/>\n  kan wees waar<\/em> Hy is. <strong>Dit is baie<br \/>\n  belangrik om hier uit te wys dat Yahushua nie Sy dissipels vertroos deur<br \/>\n  hulle te vertel dat hulle met Hom sal wees onmiddelik na hulle gesterf het<br \/>\n  nie.<\/strong> <\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em>Hand 2:29,34<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>29<\/sup> Broeders, ek<br \/>\n  kan vry \u2013 uit met julle spreek oor die aartsvader Dawid, dat hy gesterf het<br \/>\n  en ook begrawe is, en sy graf is by ons tot vandag toe. <sup>34 <\/sup><u>Want<br \/>\n  Dawid het nie in die hemel opgevaar nie . . . <\/u><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em>1 Kor 15:6<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>6<\/sup> Daarna het Hy<br \/>\n  verskyn aan oor die vyfhonderd broeders tegelyk, waarvan die meeste nou nog<br \/>\n  lewe, maar sommige wel <u>ontslaap<\/u> [gesterf] het. <\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em><br \/>\n1 Kor 15:20,23<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>20<\/sup> Maar nou,<br \/>\n  Christus is opgewek uit die dode; <em>Hy <\/em>het<br \/>\n  die <u>eersteling<\/u> geword van die wat ontslaap het. <sup>23<\/sup> maar<br \/>\n  elkeen in sy eie orde: as eersteling Christus, <u>daarna die <em>wat aan<\/em> Christus <em>behoort<\/em> by sy koms.<\/u> <em> <\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong>Nota:  <\/strong>Weereens is ons<br \/>\n  hoop in die opstanding van die regverdiges by Yahushua se Tweede Koms.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p><strong><em> <\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><em> <\/em><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><em>1 Thess 4:13-18<\/em><\/strong><\/p>\n<p> <\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><strong><sup>13<\/sup><\/strong> Maar, broeders, ek wil nie h\u00ea dat julle onkundig moet wees met<br \/>\n  betrekking tot die ontslapenes nie, sodat julle nie treur soos die ander wat<br \/>\n  geen hoop het nie.<sup> 14<\/sup> Want as ons glo dat Yahushua gesterwe en<br \/>\n  opgestaan het, dan sal Yahuwah ook so die wat in Yahushua ontslaap het, saam<br \/>\n  met Hom bring. <strong><sup>15<\/sup><\/strong> Want<br \/>\n  dit s\u00ea ons vir julle deur die woord van Yahuwah , dat ons wat in die lewe<br \/>\n  oorbly  tot by die wederkoms van die<br \/>\n  Meester, die ontslapenes hoegenaamd nie sal v\u00f3\u00f3r wees nie. <strong><sup>16<\/sup><\/strong> Want die Meester self<br \/>\n  sal van die hemel neerdaal met `n geroep, met die stem van die aartsengel en<br \/>\n  met geklank van van die basuin van Yahuwah; en die wat in Christus gesterf<br \/>\n  het sal eerste opstaan<strong>. <sup>17<\/sup><\/strong><br \/>\n  Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer<br \/>\n  word  die Meester tegemoet in die lug;<br \/>\n  en so sal ons altyd by die Meester wees.<strong><sup>18<\/sup><\/strong> Bemoedig mekaar dan met<br \/>\n  hierdie woorde.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong>Vergelyk: <\/strong>Joh 5:25-29.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong>Nota: <\/strong> Paulus se geinspireerde<br \/>\n  instruksies aan ons om mekaar te bemoedig <br \/>\n  wanneer ons `n geliefde verloor is <em><u>nie<\/u><\/em>om te s\u00ea dat die geliefde nou in die Hemel is nie. <em>Paulus leer ons liewers om mekaar te<br \/>\n  bemoedig met die ges\u00ebende belofte van die opstanding van die heiliges tydens<br \/>\n  Yahushua se Wederkoms. <\/em>Dit is tragies om te sien hoe dikwels hierdie<br \/>\n  eenvoudige instruksies geignoreer word. . . en die vyand se leuen herhaal<br \/>\n  word. . . \u2018hulle het gewis nie gesterwe nie\u2019 <br \/>\n  (Gen. 3:4.) \u2018Hulle is nou in die Hemel.\u2019<em>  <\/em> <\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em> <\/em><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><em>1 Tim 6:15-16<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><u>[Yahuwah] . . . <sup>16<\/sup> wat alleen<br \/>\n  onsterflikheid besit, <\/u>en `n ontoeganklike lig<br \/>\n  bewoon, wat geen mens gesien het of kan sien nie, aan wie toe kom eer en<br \/>\n  ewige krag. Amen.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong>Nota: <\/strong> Net Yahuwah alleen <em>is onsterflik.<\/em> Die mens is <em>sterflik<\/em> \u201c Sou `n sterfling regverdig<br \/>\n  wees voor Yahuwah.\u201d  (Job 4:17)<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em> <\/em><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><em>2 Tim 4:8<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>8<\/sup> Verder is vir<br \/>\n  my weggel\u00ea die kroon van die geregtigheid, wat die Meester, die regverdige<br \/>\n  Regter , my <u>in die dag<\/u> sal gee; en nie aan my alleen nie, maar ook aan<br \/>\n  almal wat <u>Sy verskyning<\/u> liefgehad het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong>Nota: <\/strong>Paulus het nie geglo dat hy sy beloning onmiddelik  na sy dood sal kry nie. Maar , hy het<br \/>\n  uitgesien na die opstanding met Yahushua se verskyning op die laaste dag. <\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em>Open 20:5<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup> <\/sup><sup>5 <\/sup>En die ander<br \/>\n  dode [die goddelose]<u>het nie herlewe <\/u>totdat die duisend jaar voleindig<br \/>\n  was nie. Dit <em>is<\/em> die eerste<br \/>\n  opstanding<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"129\">\n<p align=\"center\"><strong><em><br \/>\nOpen 22:12<\/em><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<td style=\"background-color: #ffffff\" valign=\"top\" width=\"789\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>12<\/sup> En kyk, Ek kom<br \/>\n  gou, en my loon is by My om almal te vergeld soos sy werk sal wees. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong>Nota: <\/strong>Yahushua bring die loon<br \/>\n  saammet Hom wanneer Hy terugkeer. Die mens ontvang nie sy beloning (bv. die<br \/>\n  ewige lewe) onmiddelik na hy gesterf het nie. <\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<h2><strong><br \/>\nSlotsom:<\/strong><\/h2>\n<p><em>Daar<br \/>\nis geen bewustheid na die dood nie. <\/em>Beide die<br \/>\nRegverdige en die Goddelose sal \u201cslaap\u201d totdat hulle uit hul grafte geroep<br \/>\nword, die regverdiges by die (1ste Opstanding) en die goddeloses by die \u201c2de<br \/>\nOpstanding.\u201d Vir meer sien (\u201cDie Twee Opstandings.\u201d) <\/p>\n<p><font size=\"4\" face=\"Georgia\"><strong>\u201c Die laaste vyand wat vernietig<br \/>\nword,  is die dood.\u201d<\/strong><\/font><strong> <\/strong>\u2013 <em>1 Korinthi\u00ebrs 15:26<\/p>\n<p><\/em><\/p>\n<hr style=\"width: 100%\" \/>\n<p><font size=\"3\" face=\"Georgia\"><strong>Algemene<br \/>\nMisverstande:<\/strong><\/font><\/p>\n<p>Baie sal verwys na die verskyning van Moses<br \/>\nen Elia op die Berg van Verheerliking (Mattheus 17:3)<u> <\/u>as bewys dat die<br \/>\nheiliges onmiddelik na die Hemel geneem word wanneer hulle sterwe. Maar ons<br \/>\nmoet tog onthou dat Elia nooit gesterf het nie. Hy was direk na die Hemel<br \/>\ngeneem. (2<br \/>\nKonings 2)  Maar Moses,<br \/>\nalhoewel hy gesterf het (Deut. 34:7) , was klaarblyklik opgewek , omdat<br \/>\ndaar `n woordestryd met Satan was oor sy \u201cliggaam\u201d ( Judas 1:9 )<strong> <\/strong><\/p>\n","protected":false},"featured_media":223764,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109682","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-state-of-the-dead"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Lewe en Dood : Die Bybelse Waarheid - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Lewe en Dood : Die Bybelse Waarheid - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Baie opregte Christene word vandag mislei deur die leerstelling dat die siel nooit kan sterwe nie, en dat afgestorwenes in die dood nog steeds weet wat rondom hulle gebeur. Hierdie toenemende en misleidende gewilde leerstelling is uiters gevaarlik, omdat dit die weg baan vir ontelbare miljoene om die komende misleidings van Satan te aanvaar en [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T14:48:55+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/life-and-death-bible-truth-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/\",\"name\":\"Lewe en Dood : Die Bybelse Waarheid - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/life-and-death-bible-truth-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2014-11-04T04:48:46+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T14:48:55+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/life-and-death-bible-truth-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/life-and-death-bible-truth-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Lewe en Dood : Die Bybelse Waarheid\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Lewe en Dood : Die Bybelse Waarheid - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Lewe en Dood : Die Bybelse Waarheid - Worlds Last Chance","og_description":"Baie opregte Christene word vandag mislei deur die leerstelling dat die siel nooit kan sterwe nie, en dat afgestorwenes in die dood nog steeds weet wat rondom hulle gebeur. Hierdie toenemende en misleidende gewilde leerstelling is uiters gevaarlik, omdat dit die weg baan vir ontelbare miljoene om die komende misleidings van Satan te aanvaar en [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T14:48:55+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/life-and-death-bible-truth-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/","name":"Lewe en Dood : Die Bybelse Waarheid - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/life-and-death-bible-truth-afrikaans.jpg","datePublished":"2014-11-04T04:48:46+00:00","dateModified":"2025-08-21T14:48:55+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/life-and-death-bible-truth-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/life-and-death-bible-truth-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/life-and-death-the-bible-truth\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Lewe en Dood : Die Bybelse Waarheid"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109682","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109682"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/223764"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109682"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}