{"id":109667,"date":"2014-10-16T01:32:06","date_gmt":"2014-10-16T01:32:06","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-messiaanse-judaisme-n-groeiende-misleiding\/"},"modified":"2025-08-21T14:37:09","modified_gmt":"2025-08-21T14:37:09","slug":"messiaanse-judaisme-n-groeiende-misleiding","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/messiaanse-judaisme-n-groeiende-misleiding\/","title":{"rendered":"Messiaanse Juda\u00efsme | \u0149 Groeiende Misleiding"},"content":{"rendered":"<h3 align=\"center\"><em>Die Waarheid<br \/>\nVervang met die Hedendaagse Farise\u00efsme.<\/em><\/h3>\n<p align=\"center\"><font color=\"#666666\">Menigtes<br \/>\nvan opregte Christene glo in die waarde van verdienstelikheid<br \/>\nvolgens<br \/>\nalle dinge van die Hebreeuse gebruike. Hierdie misleiding van Satan en sy<br \/>\nbedoeling is om<br \/>\nhulle<br \/>\naandag weg te lei van  alle<br \/>\naangeleenthede wat belangrik is<br \/>\ngedurende<br \/>\ndie laaste dae van die Aarde se geskiedenis.<\/font><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"buying online\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/buying-online-5.png\" title=\"\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" align=\"right\" height=\"478\" width=\"500\">Het jy al ooit<br \/>\ngekyk na \u0149 handelsadvertensie vir \u0149 wonderlike toestel wat waarborg om jou<br \/>\nbesonderse lastige probleem wat almal aanvanklik in die w\u00eareld  ondervind op te los? Jy word verlei en is<br \/>\nopgewonde oor hierdie uitstekende nuwe toestel wat jou lewe sal verbeter! Jy<br \/>\nglo die vriendelike en charismatiese verkoopsman. Jy skakel haastig die nommer<br \/>\nof kliek net op die internetskakel. In \u0149 oomblik is die geld verhaal vanaf jou<br \/>\nkredietkaart en die wonderlike toestel is op pad na jou toe. Jy wag op dit met<br \/>\ngretige verwagting! Eindelik arriveer die gesogte houer. Dit is hier! Dit is<br \/>\nhier! Nadat die houer opgemaak is die produk glad nie \u201cblink\u201d soos wat van dit<br \/>\nverwag is, en self minder effektief.  Jy<br \/>\nvoel bedrieg, en self \u0149 oproep na die kli\u00ebntediens (is nutteloos), en nou<br \/>\nbelowe jy om nooit weer \u0149 slagoffer te wees van so \u0149 bemarkings skelmstreek.<br \/>\nHoeveel hartseer is daar nog as sulke tragiese gebeure hom afspeel oor<br \/>\nGeestelike aangeleenthede. Ontelbare aantal Christene val in \u0149 soortelyke<br \/>\nlokval op die soeke na die waarheid. Sommiges aanvaar die woord van hulle<br \/>\npriesters of leraar vir wat die waarheid is, en die weiering om enige iets te<br \/>\nbestudeer wat nie die goedkeuring geniet van hulle geestelike raadgewers.  Aan die ander, beskik Satan oor \u0149 meer fynere<br \/>\nmisleiding: die veronderstelling dat daar by die Jode geleer kan word oor<br \/>\ngevorderde lig.               <\/p>\n<p>Die Skrif bevat \u0149<br \/>\nernstige waarskuwing: \u201cWees nugter en waaksaam, want julle te\u00ebstander, die<br \/>\nduiwel, loop rond soos \u0149 brullende leeu, en soek wie hy kan verslind.\u201d (1<br \/>\nPetrus 5 vers 8.) Die rede vir die duiwels se verhoogde woede word in<br \/>\nOpenbaring 12 vers 12 verduidelik: \u201cDaarom, wees verheug, o hemele en die wat<br \/>\ndaarin woon; wee die bewoners van die aarde en die see, want die duiwel het na<br \/>\njulle neergedaal met groot woede, omdat hy weet dat hy min tyd het.\u201d <\/p>\n<p>Diegene wat met<br \/>\nverlange uitsien na die Verlosser se wederkoms is waaksaam. Soos die wyse maagde, het hulle ag geslaan op die oproep dat<br \/>\ndie Bruidegom kom. In hulle liefde vir Hom, het hulle lampe voorberei, en ook<br \/>\ndie stewe om hulle ganse lewe inooreenstemming met Hom te bring. Dit is hoe dit<br \/>\nmoet wees. Dit is tragies dat baie opregte en konserwatiewe Christene<br \/>\nweggedwaal het van die ware aangeleenthede van die laaste dae, en deur die<br \/>\nleerstellings dat daar reddende waarde is in al die Hebreeuse dinge, en om so<br \/>\n(of om te word) Joods as moontlik te word en vir die ondersteuning van Israel as Yahuwah uitverkiesde volk.  <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"john hagee promoting messianic judaism\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/john-hagee-israel-5.jpg\" title=\"\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" align=\"left\" height=\"592\" width=\"410\">John Hagee bevorder<br \/>\ndie Messiaanse Juda\u00efsme Boodskappe wat hy predik en miljoene van dollers word<br \/>\ngestuur om Israel te ondersteun. John Hagee, die senior pastoor van \u0149 gemeente<br \/>\nvan 18,000 lidmate,is alombekende advokaat vir hierdie geloof.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Gedurende Februarie<br \/>\n2006, het Pastoor John Hagee, Stigter en Algemene Voorsitter van die Christen<br \/>\nVereniging vir Israel, besluit dat die tyd aangebreek het om die algemene<br \/>\nbeweging vir gewone mense te skep wat gefokus is op die ondersteuning van<br \/>\nIsrael. Hy het \u0149 beroep op Christen leiers regoor Amerika gedoen om by hom aan<br \/>\nte sluit vir die oprigting van hierdie nuwe inisiatief. Meer as 400 Christen<br \/>\nleiers elkeen \u0149 verteenwoordiger van \u0149 gemeente, megakerk, media evangelisasie,<br \/>\ndrukkers ondernemings, of Christen universiteit, het geantwoord op hierdie<br \/>\noproep en die Christen Vereniging van Israel was gebore.<sup>1<\/sup><\/p>\n<p>Andere in die<br \/>\nopregte begeertes om so heilig as moontlik te wees, neem baie van die rabbynse<br \/>\ngebruike aan, deur sowel as die kleredrag en ook op ander gebiede. Hulle geur<br \/>\nhulle woordeskat met Hebreeuse woorde en aanhalings \u2013 somtyds tot so \u0149 mate dat<br \/>\ndit vir ander moeilik is om te verstaan. Hulle samel fondse in vir die herbou<br \/>\nvan die tempel in Jerusalem of om bomskuilings op te rig in Israel. Dit is \u0149<br \/>\ngroot afleiding wat baie merkbaar verlossing deur werke word. <\/p>\n<p>Die profeet Jo\u00ebl<br \/>\nskilder \u0149 helder prentjie van die laaste geslag toe hy verklaar: \u201cMenigtes,<br \/>\nmenigtes in die dal van beslissing, want naby is die<br \/>\ndag van Yahuwah in die dal van beslissing!\u201d (Jo\u00ebl 3 vers 14) Dit is deel<br \/>\nvan die menslike natuur om \u0149 geestelike \u201cghoeroe,\u201d of dit nou \u0149 sjamaan,<br \/>\npriester, pastoor of rabbi is, om jou te vertel wat om te glo.  Yahuwah het geen mens aangewys vir hierdie<br \/>\ndoel.  Almal kan direk na die Verlosser<br \/>\ngaan om die water van die lewe te ontvang.  Die Skrif verklaar: \u201d Want so s\u00ea Yahuwah van<br \/>\ndie le\u00ebrskare:&#8230;. want wie julle aanraak, raak sy oogappel aan.\u201d (Sagaria 2<br \/>\nvers 8)  <\/p>\n<p>Gebaseer op<br \/>\nhierdie, en ook op \u0149 ander soortgelyke teks, glo baie mense as hulle moontlik<br \/>\nJode kan word in hierdie lewe, en deur hulle Joodse kleredrag en hulle<br \/>\ngebruike, dat hulle Yahuwah sal behaag.  Ongelukkig<br \/>\nis alles wat hulle aanneem, meer en deels mens gemaakte tradisies van die Farise\u00ebrs.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Met<br \/>\ndie vernietiging van die Tempel gedurende (70 n.C.) het die Sadduse\u00ebrs<br \/>\nheeltemal verdwyn, en is al die Joodse aangeleenthede in die hande van die<br \/>\nFarise\u00ebrs gelaat. Voortaan, was die Joodse lewe gereguleer deur die Farise\u00ebrs, <em>en was die algehele geskiedenis van Juda\u00efsme<br \/>\nrekonstrueer vanaf die Farise\u00ebrs se beskouing,<\/em> en is daar \u0149 nuwe kenmerk<br \/>\naan die Sanhedrin van die verlede gegee. <em>\u0149<br \/>\nNuwe ry van tradisies het die ouer priesterlike tradisies verdring&#8230;.<br \/>\nFarise\u00efsme het die karater gevorm van Juda\u00efsme en die samelewing en die denke<br \/>\nvan die Jood vir alle toekoms.<sup>2<\/sup>   <\/em><\/p>\n<p>Diegene wat hulle<br \/>\nna Joodse tradisies wend om hulle geestelike lewe te versterk, keer hulle na Farise\u00efsme.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Joodse<br \/>\ngeleerdes erken die feit dat die hedendaagse Juda\u00efsme is Farise\u00efsme. Farise\u00efsme<br \/>\nhet Talmoedis geword&#8230; (maar) maar die gees van die ou Farise\u00ebrs het bly<br \/>\nvoortleef onveranderd. Wanneer die Jode die Talmoed bestudeer, herhaal hy egter<br \/>\ndie argument wat deur die Palestynse akademici gebruik word. Die gees van die<br \/>\n[Farise\u00ebrs] leerstellings het spoedig blywend en belangrik en geword&#8230;.. Vanaf<br \/>\nPalestina tot Babiloni\u00eb, van af Babiloni\u00eb tot Noord Afrika, Itali\u00eb, Spanje,<br \/>\nFrankryk en Duitsland, en daarvandaan na Pole, Rusland, en Oos Europa in sy<br \/>\ngeheel, het die oue Farise\u00efsme gedwaal.<sup>3<\/sup><\/p>\n<p>Die Verlosser se grootste teregwysiginge was<br \/>\ngerig na die Farise\u00ebrs. Hy het hulle \u201cblinde gidse,\u201d<br \/>\n\u201cdwase en blindes,\u201d \u201cslange,\u201d \u201cen \u0149 geslag van giftige slange.\u201dgenoem. Hy het ook die<br \/>\nFarise\u00ebrs \u201cgeveindstes\u201d genoem, en Yahushua het<br \/>\nhulle vergelyk met:  \u201dwant julle is net<br \/>\nsoos gewitte grafte wat van buite wel fraai lyk, maar van binne vol doodsbene<br \/>\nen allerhande onreinheid is.\u201d (Mattheus 27 vers 23.)<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"jewish-cemetery\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/jewish-cemetery-5.jpg\" title=\"\"> <\/p>\n<p>Baie opregte Christene<br \/>\nglo vandag nog dat die Jode steeds Yahuwah se spesiale volk is omdat die Jode<br \/>\ndit vir hulle vertel. Alhoewel, die hedendaagse Juda\u00efsme nie meer \u0149 verlossende<br \/>\ndeug het soos die ou farisese ekwivalent. Diegene wat na die Jode opsien vir<br \/>\ndie bevestiging van lig, neem mensgemaakte tradisies, en verhoog hulle tot die<br \/>\nstatus van goddelike bevele. Yahushua het duidelik gewaarsku oor die<br \/>\neindresultaat aan almal wat hulle wend tot hierdie bron van waarheid:     <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar wee julle, skrifgeleerdes en Farise\u00ebrs,<br \/>\ngeveinsdes, want julle sluit die koninkryk van die hemele toe voor die mense;<br \/>\nwant julle gaan self nie in nie, en die wat sou ingaan, laat julle nie toe om<br \/>\nin te gaan nie. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Wee<br \/>\njulle, skrifgeleerdes en Farise\u00ebrs, geveinsdes, want julle trek rond oor see en<br \/>\nland om een bekeerling te maak; en as hy dit geword het, maak julle hom \u2018n kind<br \/>\nvan die hel, twee maal erger as julle self.\u201d (Mattheus 23 verse 13 en 15.)<\/p>\n<p>Farise\u00efsme, is die hedendaagse Juda\u00efsme, bestaan<br \/>\nuit mensgemaakte wette en tradisies. Die Jode het duisende wette, maar Yah<br \/>\nverklaar dat Hy hierdie tradisies \u201chaat\u201d: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEk haat, Ek versmaad julle feeste en het geen<br \/>\nwelgevalle aan julle feestye nie. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want<br \/>\nal bring julle vir My brandoffers saam met julle spysoffers, Ek het daar geen<br \/>\nwelbehae in nie, en die dankoffer van julle vetgemaakte kalwers sien Ek nie met<br \/>\nwelgevalle aan nie. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Verwyder<br \/>\nvan My die geraas van jou liedere! En na die geluid van jou harpe wil Ek nie<br \/>\nluister nie.\u201d (Amos 5 verse 21 tot 23.)<\/p>\n<p>Hierdie was \u201cheilige byeenkomste\u201d wat deur Yahuwah tot stand<br \/>\ngebring is! Tog is die manier waarop hulle onderhou word so afgewater, deur<br \/>\nmensgemaakte re\u00ebls en wette wat die geestelike wese van wat die Wet Gewer<br \/>\nbedoel het, en wat dit moet wees vernietig is! Deur hulle poging om \u201cvolkome\u201d<br \/>\ndie goddelike wet te onderhou, het die Farise\u00ebrs in sy geheel \u0149 waarde van<br \/>\nbykomende re\u00ebls en vereistes bygevoeg. Hulle leer dat hierdie bykomende re\u00ebls<br \/>\njou bevry van sonde. As voorbeeld, die Sabbat onderhouding van sonsondergang tot sonsondergang, en is dit nie volgens<br \/>\ndie Bybel. Daardie aanwysing was uitsluitlik vir die Dag<br \/>\nvan Verootmoediging. Deur \u0149 oordrewe en ywerige poging om die \u201cgrense<br \/>\nvan die van die Sabbat te beskerm,\u201d was die onderhouding van die Dag van<br \/>\nVerootmoediging uitgebrei om ook sowel die weeklikse Sabbat onderhouding in te<br \/>\nsluit.    <\/p>\n<p>Deur die woorde wat<br \/>\ntot vandag toe weergalm, het Yahushua hierdie bygevoegde werke van die<br \/>\nFarise\u00ebrs veroordeel en verduidelik: \u201cWant hulle bind pakke saam wat swaar en<br \/>\nmoeilik is om te dra, en sit dit op die skouers van die mense, maar self wil<br \/>\nhulle dit nie met hulle vinger verroer nie.\u201d (Mattheus 23 vers 4.)<\/p>\n<p>Hierdie opregte mense het geen benul dat die<br \/>\ngebruike wat hulle aanneem gegrond is op mens gemaakte re\u00ebls en tradisies. Hulle<br \/>\ndink dat hulle die slegte verwerp, <em>en<br \/>\ndeurdat hulle terugkeer na die Hebreeuse Oorsprong, <\/em>maar die oorsprong reik<br \/>\nnie verder as Babilon! <\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"converting to messianic judaism\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/becoming-jewish-5.jpg\" title=\"\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u2022 Die gebruik van Hebreeuse woorde verskaf nie<br \/>\ngeregtigheid in jou denke.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">\u2022 Deur geld te gee vir die herbouing van die<br \/>\ntempel kan nie toegang tot die Hemel koop. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">\u2022 Deur na Jerusalem te verhuis (of Israel) het<br \/>\ngeen verlossings waarde.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">\u2022 Die Hedendaagse Jode is nie die prim\u00eare<br \/>\ngesag oor wat Yahuwah tevrede stel. Die meeste is      w\u00earelds en diegene wat nie is, maak staat<br \/>\nop werke vir hulle eie saligheid.  <\/p>\n<p>Persoonlikheids<br \/>\nontwikkeling word nie verkry deur die klere wat jy dra of die Hebreeuse woorde<br \/>\nwat jy toevoeg tot jou woordeskat of deur die Hebreeuse naam wat jy jouself<br \/>\nnoem. Dit is \u0149 gawe aan diegene wie se geloof gevestig in<br \/>\ndie kosbare beloftes.<\/p>\n<p>Selfs gedurende  die vroe\u00eb dae van die Christendom, was daar \u0149<br \/>\nneiging onder Joodse gelowiges om \u0149 ho\u00eb waarde te heg aan die geloof, van<br \/>\ndie  gebruike en tradisies van die konserwatiewe<br \/>\ngroep: die Farise\u00ebrs. Aan diegene wat nader beweeg het aan hierdie menslike<br \/>\ntradisies, skrywe Paulus: <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"pharisaism\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/proud-pharisee-1-5.jpg\" title=\"\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" align=\"left\" height=\"540\" width=\"500\"><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant daar is baie<br \/>\nwat tugteloos is, wat onsin praat en verleiers is, <em>veral die wat uit die besnydenis is; <br \/>\nhulle mond moet gestop word.<\/em> Hulle keer hele huise onderstebo deur<br \/>\nte leer wat nie betaam nie, ter wille van vuil wins\u201d (Titus 1 verse 10 tot 11.)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cHierdie getuienis<br \/>\nis waar. Daarom moet jy hulle skerp bestraf, <em>sodat hulle gesond in die geloof kan wees, en hulle nie besig hou met<br \/>\nJoodse fabels en gebooie van mense<\/em> <em>wat<br \/>\nvan die waarheid afwyk nie<\/em>.\u201d (Titus 1 verse 13 tot 14.)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"> \u201c&#8230;.Hulle bely dat hulle God ken, maar <em>hulle<br \/>\nverlo\u00ebn Hom deur die werke,<\/em> omdat hulle gruwelik en ongehoorsaam is en<br \/>\nongeskik vir elke goeie werk.\u201d (Titus 1 vers 16.) <\/p>\n<p>Dit is \u0149<br \/>\nwaarskuwing aan diegene wat ag slaan op die Jode as die bewaarder van goddelike<br \/>\nwysheid. Deur die Jode aan te wys as die deurslaggewende gesag oor geestelike<br \/>\naangeleenthede, word gelowiges gelei om dieselfde waarhede waaroor die Jode<br \/>\nbeskik het, en wat hulle verwerp het ook te verwerp. Die belangrikste voorbeeld<br \/>\nis die ware Sabbat. Onder die swaar Romeinse vervolging wat gevolg het na die<br \/>\nKonsilie van Nicea, het die Jode die Bybelse Sabbat ter<br \/>\nsyde gestel nadat Hillel II die kalender<br \/>\n\u201chervorm\u201d het. Die Jode van vandag, aanbid op die Saterdag volgens die<br \/>\nGregoriaanse kalender. Die resultaat is dat miljoene opregte Christene aanneem<br \/>\ndat Saterdag is die Bybelse Sabbat, en vir geen ander rede as dit, ook omdat<br \/>\ndit die dag is waarop die Jode aanbid, en omdat die Jode nooit sal aanbid, as<br \/>\nop die dag van die ware Sabbat. Dus, het die finale toets aangebreek en is dit  ook verwerp vir geen ander rede as die<br \/>\nveronderstelling dat die Jode moet die waarheid besit, omdat hulle Jode<br \/>\nis.   <\/p>\n<p>Alhoewel, die Skrif<br \/>\naan ons \u0149 verskillende standpunt voorhou. Die Jode van die outyd, en die Jode<br \/>\ngedurende die Messias se tyd, en die Jode van vandag, het nie die goddelike wet<br \/>\nonderhou soos Yahuwah dit bedoel het: <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> \u201cEn die Yahuwah het Israel en Juda gewaarsku<br \/>\ndeur die diens van elke profeet en elke siener en ges\u00ea: Bekeer julle van jul<br \/>\nverkeerde we\u00eb en onderhou my gebooie, my insettinge, volgens die hele wet wat<br \/>\nEk julle vaders beveel het, en wat Ek deur die diens van my diensknegte, die<br \/>\nprofete, vir julle gestuur het. Maar hulle het nie geluister nie en hul nek<br \/>\nverhard soos die nek van hul vaders wat nie op Yahuwah hulle Eloah vertrou het<br \/>\nnie. En hulle het sy insettinge en sy verbond verwerp wat Hy met hulle vaders<br \/>\ngesluit het, en sy getuienisse waarmee Hy hulle gewaarsku het, en agter nietige<br \/>\nafgode aan geloop en self nietig geword, en agter die nasies aan wat rondom<br \/>\nhulle was, van wie die Eloah verlaat&#8230;.\u201d (2 Konings 17 verse 13 tot 16)<\/p>\n<p>Mensgemaakte<br \/>\ntradisies heilig nie die siel.  Hulle<br \/>\ndien meer en deels as iets, om \u0149 persoon verhewe te laat voel oor diegene wat<br \/>\nnie dieselfde gebruike onderhou. <\/p>\n<p> \u201cDie wet van Yahuwah is volmaak: dit verkwik<br \/>\ndie siel; die getuienis van Yahuwah is gewis: dit gee wysheid aan die<br \/>\neenvoudige.\u201d (Psalm 19 vers 7.) Mensgemaakte tradisies, en die byvoeging van<br \/>\nre\u00ebls wat gegrond is op menslike verklarings, maak die goddelike wet<br \/>\ningewikkeld. Die wet van Yahuwah is is eenvoudig en reguit. Yahushua het alle<br \/>\ntradisies van die Farise\u00ebrs eenkant toegevee, en die goddelike wet se<br \/>\nnatuurlikheid mooi verduidelik en verstaanbaar gemaak: <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> \u201cEn een van hulle, \u0149 wetgeleerde, het \u0149 vraag<br \/>\ngestel om Hom te versoek en ges\u00ea: Meester, wat is die groot gebod in die wet?\u201d <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn<br \/>\nYahushua antwoord hom: Jy moet Yahuwah jou Eloah liefh\u00ea met jou hele hart en<br \/>\nmet jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod.<br \/>\nEn die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefh\u00ea soos jouself.<br \/>\nAan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete.\u201d Mattheus 22 verse<br \/>\n35 tot 40.)<\/p>\n<p>\u201cHy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed<br \/>\nis; en wat vra Yahuwah van jou anders as om reg te doen en liefde te betrag en<br \/>\nootmoedig te wandel met jou Eloah?\u201d (Miga 6 vers 8.) Paulus het sy bekommenis<br \/>\nuitgespreek dat die nuwe gelowiges hulle sou keer na tradisies, deur die<br \/>\ntersyde stelling van die eenvoudigheid en van die waarheid: \u201cMaar ek vrees dat,<br \/>\nnet soos die slang Eva deur sy listigheid bedrieg het, julle sinne so miskien<br \/>\nbedorwe kan raak, vervreemd van die opregtheid teenoor Yahushua.\u201d (2<br \/>\nKorinthi\u00ebrs 11 vers 3.)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"jerusalem\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/jerusalem-1-5.jpg\" title=\"\" style=\"text-align: justify; margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" align=\"right\" height=\"602\" width=\"400\">Diegene wat hulle<br \/>\nwend na tradisies wat in Juda\u00efsme gevind word, wys na al die beloftes wat aan<br \/>\nIsrael gemaak is, maar hulle vergeet dat die beloftes was altyd gegee op die<br \/>\nvoorwaardes van gehoorsaamheid. Israel het Yahuwah verwerp en \u0149 koning ge\u00ebis. \u201cToe<br \/>\ns\u00ea Yahuwah vir Samuel: Luister na die volk in alles wat hulle aan jou s\u00ea, want<br \/>\nnie jou het hulle verwerp nie, maar My het hulle verwerp om nie koning oor<br \/>\nhulle te wees nie.\u201d (1 Samuel 8 vers 7.) Die feit dat Yahuwah lank verveeld was<br \/>\nmet hulle selfs nadat hulle Hom verwerp het en word dit opgesom in die dikwels herhaalde frase- \u201cterwille van My dienskneg<br \/>\nDawid se onthalwe.\u201d Die goddelike liefde sal nie teenwoordig wees waar dit nie<br \/>\nbenodig word nie. Alhoewel dit mag lank talm, sal die goddelike liefde ten<br \/>\nlaaste in hartseer buig voor die wense van die halsstarrige hart. \u0149 Paar dae<br \/>\nvoor Yahushua se dood, het Hy getreur met \u0149 gebroke hart:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cJerusalem, Jerusalem, jy wat die profete<br \/>\ndoodmaak en stenig di\u00e9 wat na jou gestuur is, hoe dikwels wou Ek jou kinders<br \/>\nbymekaarmaak net soos \u0149 hen haar kuikens onder die vlerke bymekaarmaak, en<br \/>\njulle wou nie! Kyk, julle huis word vir julle woes gelaat! Want Ek s\u00ea vir<br \/>\njulle: Julle sal My van nou af sekerlik nie sien nie totdat julle sal s\u00ea: Gese\u00ebnd<br \/>\nis Hy wat kom in die Naam van Yahuwah!\u201d (Matteus 23 verse 37 tot 39.)<\/p>\n<p>Paulus<br \/>\nwaarsku: oor die \u201cJuda\u00efseerders\u201d, en daardie opregte<br \/>\nChristene wat volkome aan hierdie beskrywing voldoen. Deur te val vir die<br \/>\ngeloof dat daar op een of ander manier \u0149 verdienste is om meer Joods te word,<br \/>\nen in die stuur van geld na Israel, en die oprig van geheel \u0149 eskatologie<br \/>\nrondom die veronderstelling dat Yahushua se wederkoms nie sal plaasvind<br \/>\nalvorens die Jode hulle nie bekeer, hierdie opregte Christene stel hulle self bloot<br \/>\nom deur verrassing oorval te word ten tye van die wederkoms. Yahushua waarsku:<br \/>\n\u201cKyk, Ek kom soos \u0149 dief.\u201d (Openbaring 16 vers 15) Wanneer Hy terugkeer sal<br \/>\nbaie Christene verras wees omdat hulle nie aanskou het dat menigte Jode hulle<br \/>\nbekeer het. Hulle vertraag die Wederkoms so seker as wat die bose dienskneg<br \/>\nges\u00ea het, \u201c My Meester vertraag sy koms.\u201d <\/p>\n<p>Die beloftes vir ou Israel is nou beskikbaar<br \/>\naan geestelike Israel. <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> \u201cWant julle is almal kinders van Eloah deur<br \/>\ndie geloof in Yahushua die Gesalfde; want julle almal wat in Yahushua gedoop<br \/>\nis, het julle met Yahushua beklee. 8Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is<br \/>\nnie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is<br \/>\nalmal een in Yahushua die Gesalfde. En as julle aan Yahushua behoort, dan is<br \/>\njulle die nageslag van Abraham en volgens die belofte.\u201d ( Galasi\u00ebrs 3 vers 26<br \/>\ntot 29.)<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"no jew or greek\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/no-jew-or-greek-5.jpg\" title=\"\"> <\/p>\n<p>Verlossing is<br \/>\nsteeds beskikbaar aan elke Jood, maar die geestelike se\u00ebninge is nou vir almal<br \/>\nwat dit sal aanneem en dit sal waar bly tot die sluiting van die aarde se<br \/>\ngeskiedenis \u201ctotdat die tye van die nasies vervul is.\u201d (Lukas 21 vers 24.)<\/p>\n<p>Verlossing<br \/>\nis \u0149 gawe van goddelike genade. Diegene wat hulle<br \/>\nVerlosser lief het en Hom wil eer in die mooiheid van heiligheid, en  onbelemmerd deur mensgemaakte re\u00ebls en<br \/>\ntradisies. Yahuwah nooi diegene wat swaar kry onder farisese laste om na Hom te<br \/>\nkom, en Hy sal hulle rus gee. <\/p>\n<p>\u201cKom na My toe, almal wat vermoeid en belas<br \/>\nis, en Ek sal julle rus gee.\u201d (Mattheus 11 vers 28.)<\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p>1.<br \/>\nhttp:\/\/www.cufi.org\/site\/PageServer?pagename=about_pastor_john_hagee<\/p>\n<p>2. \u201cPharisees,\u201dThe Jewish Encyclopedia, Vol.<br \/>\nIX, (1901-1906 ed.), p. 666.<\/p>\n<p>3. Louis Finkelstein, The Pharisees: The<br \/>\nSociological Background of their Faith, Vol. 1, Forward to first edition, p.<br \/>\nXXI, emphasis supplied.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":223693,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109667","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-israel"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Messiaanse Juda\u00efsme | \u0149 Groeiende Misleiding - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Messiaanse Juda\u00efsme | \u0149 Groeiende Misleiding - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Waarheid Vervang met die Hedendaagse Farise\u00efsme. Menigtes van opregte Christene glo in die waarde van verdienstelikheid volgens alle dinge van die Hebreeuse gebruike. Hierdie misleiding van Satan en sy bedoeling is om hulle aandag weg te lei van alle aangeleenthede wat belangrik is gedurende die laaste dae van die Aarde se geskiedenis. Het jy [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T14:37:09+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/messianic-judaism-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"15 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/\",\"name\":\"Messiaanse Juda\u00efsme | \u0149 Groeiende Misleiding - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/messianic-judaism-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2014-10-16T01:32:06+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T14:37:09+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/messianic-judaism-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/messianic-judaism-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Messiaanse Juda\u00efsme | \u0149 Groeiende Misleiding\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Messiaanse Juda\u00efsme | \u0149 Groeiende Misleiding - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Messiaanse Juda\u00efsme | \u0149 Groeiende Misleiding - Worlds Last Chance","og_description":"Die Waarheid Vervang met die Hedendaagse Farise\u00efsme. Menigtes van opregte Christene glo in die waarde van verdienstelikheid volgens alle dinge van die Hebreeuse gebruike. Hierdie misleiding van Satan en sy bedoeling is om hulle aandag weg te lei van alle aangeleenthede wat belangrik is gedurende die laaste dae van die Aarde se geskiedenis. Het jy [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T14:37:09+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/messianic-judaism-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"15 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/","name":"Messiaanse Juda\u00efsme | \u0149 Groeiende Misleiding - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/messianic-judaism-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2014-10-16T01:32:06+00:00","dateModified":"2025-08-21T14:37:09+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/messianic-judaism-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/messianic-judaism-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/messianic-judaism-a-growing-deception\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Messiaanse Juda\u00efsme | \u0149 Groeiende Misleiding"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109667","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109667"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/223693"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109667"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}