{"id":109657,"date":"2014-10-11T12:04:01","date_gmt":"2014-10-11T12:04:01","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-onder-die-wet-of-onder-genade\/"},"modified":"2025-08-21T14:25:37","modified_gmt":"2025-08-21T14:25:37","slug":"onder-die-wet-of-onder-genade","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/onder-die-wet-of-onder-genade\/","title":{"rendered":"Onder die Wet? Of Onder Genade?"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"riot\" style=\"margin: 5px 0px 10px 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/riot-new-1-8.jpg\" align=\"right\" height=\"283\" width=\"425\">Ons leef in `n tydperk van hardnekkige<br \/>\nrebellie en uittarting.<\/p>\n<p>Sonde het vanaf die sondeval van Lucifer hoogty gevier.<br \/>\nSatan het die Hemelse wet oortree en wil nou h\u00ea dat alle mense ook vir Yahuwah<br \/>\nmoet uitdaag. Maar sal hy daarin slaag? <\/p>\n<p>Satan het `n menigte taktieke gebruik om<br \/>\nYahuwah se volk te bemoedig om die geestelike wet te oortree. Die effektiefste<br \/>\nmetode was deur die insypeling van ons geloof met die oortuiging dat ons nie<br \/>\nmeer langer die wet van<br \/>\nYahuwah hoef te onderhou nie.<\/p>\n<p>Baie Christene bely `n ho\u00eb agting vir<br \/>\nYahushua en Sy woord: tog, minwetend dat sommige van hulle oortuiginge blindelingse<br \/>\nmisleidinge is om die rebellie van Satan te ondersteun. <\/p>\n<p>Die konsep van \u201cwet en genade\u201d word dikwels<br \/>\nmisverstaan, en, gevolglik veroorsaak dat vele daaroor gestruikel het. `n Verkeerdelike<br \/>\nopvatting oor hoe goddelike genade verwant is aan die wet het miljoene<br \/>\nbelydende Christene gelei om te glo dat hulle nie meer langer die Gebooie hoef<br \/>\nte onderhou nie.<\/p>\n<p>Om onsself van hierdie dwaling te bevry,<br \/>\nmoet ons verstaan wat dit beteken om volgens die Skrifte \u201conder genade\u201d te<br \/>\nwees. Beteken genade dat ons nie langer die Tien Gebooie moet onderhou nie? <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWat sal ons dan<br \/>\ns\u00ea? Sal ons in die sonde bly, dat die genade meer kan word? Nee, stellig nie! .<br \/>\n. . (Sien Romeine 6:1-2.)<\/p>\n<p>Die Skrifte is duidelik: Ons moet nie in<br \/>\nsonde voortgaan as gevolg van die genade nie. <\/p>\n<p>Maar wat is <em>sonde<\/em>?  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c . . . sonde is<br \/>\ndie oortreding van die wet.\u201d (1 Johannes 3:4)<\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#3366cc\" size=\"5\">SONDE = DIE OORTREDING VAN DIE WET (1 JOHANNES 3:4)<\/font><\/p>\n<p>Genade maak ons dan nie vry om die Gebooie<br \/>\nte oortree nie, want sonde volgens definisie is die oortreding van Yahuwah se<br \/>\nwet. Om voor te stel dat genade ons bevry om die 10 Gebooie te onderhou, sou<br \/>\nwees om die voorstelling te maak dat genade die vergunning is om te sondig!<br \/>\nStellig nie. <\/p>\n<p>Oor die oortreding van die wet [sonde], het<br \/>\ndie Bybel veel te s\u00ea: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant die loon van<br \/>\ndie sonde is die dood . . .\u201d (Romeine 6:23)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant wie die hele<br \/>\nwet hou, maar in een opsig struikel, het aan almal skuldig geword.\u201d (Jakobus<br \/>\n2:10)<\/p>\n<p>Die onderhouding van die wet is<br \/>\nonteenseglik belangrik. Maar aan die ander kant kan ons nie gered word deur net<br \/>\ndie wet te onderhou nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Aangesien uit die<br \/>\nwerke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig sal word nie . . . .\u201d<br \/>\n(Romeine 3:20)<\/p>\n<p>Die Skrifte is duidelik dat geeneen gered<br \/>\nsal word deur die werke van die wet nie. Hoe sal ons dan gered kan word? Hoe is<br \/>\ndie wet dan verwant aan genade? Openbaring 14:12 vertel ons dat die heiliges<br \/>\nsal diegene wees wie die gebooie onderhou EN die geloof van Yahushua het. Dit<br \/>\nis slegs deur Yahuwah se genade dat hulle by magte is om die gebooie te<br \/>\nonderhou.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHier kom die<br \/>\nlydsaamheid van die heiliges te pas; hier is hulle wat die <strong>gebooie<\/strong> van Yahuwah en die <strong>geloof<\/strong><br \/>\nin Yahushua <strong>bewaar<\/strong>.\u201d (Openbaring<br \/>\n14:12.)<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"0\" width=\"0\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" title=\"GENADE\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"GENADE\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/grace-7.jpg\" border=\"0\" height=\"283\" width=\"425\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>GENADE<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>`n Algemeen misverstane vers wat gebruik<br \/>\nword om genade te verduidelik:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant die sonde<br \/>\nsal oor julle nie heers nie, want julle is nie onder die wet nie, maar onder<br \/>\ndie genade.\u201d (Sien Romeine 6:14.)<\/p>\n<p>Wat wil hierdie teks vir ons meedeel?<br \/>\nVoordat ons enige gevolgtrekking maak, laat ons na die volgende vers gaan: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWat dan? sal ons<br \/>\nsonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie, maar onder die genade? Nee,<br \/>\nstellig nie! (Sien Romeine 6:15.)<\/p>\n<p>Soos ons vroe\u00ebr opgemerk het, is <em>sonde <\/em>die oortreding van Yahuwah se wet.<br \/>\n(1 Johannes 3:4). Die vers s\u00ea uitdruklik: <br \/>\n\u201cWat dan, Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie, maar<br \/>\nonder die genade?\u201d Maar die antwoord: \u201cNee, stellig nie!\u201d <\/p>\n<p>Die wet tree as `n spie\u00eblbeeld op om te wys<br \/>\nwaar ons gesondig het. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEk sou die sonde<br \/>\nnie anders as deur die wet geken het nie.\u201d (Sien Romeine 7:7.)<\/p>\n<p>Die wet wys aan ons waar ons gesondig het<br \/>\nsodat ons na Yahushua gelei kan word. Ons onderhou nie die gebooie om gered te<br \/>\nword nie. <em>Ons onderhou die Gebooie omdat<br \/>\nons gered is. <\/em>Deur die gebooie te onderhou is die vrug van onse verlossing,<br \/>\nnie die oorsprong nie. Ons word deur goddelike genade gered. <\/p>\n<p>Yahushua het die gebooie onderhou, en<br \/>\nwanneer ons Hom ken, sal ons meer soos Hy word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHy wat s\u00ea: Ek ken<br \/>\nHom \u2013 en Sy gebooie nie bewaar nie \u2013 is `n leuenaar en in hom is die waarheid<br \/>\nnie.\u201d (1 Johannes 2:4)<\/p>\n<p>Die heiliges is diegene \u201cwat die gebooie<br \/>\nvan Yahuwah en die geloof in Yahushua bewaar.\u201d (Openbaring 14:12)  <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> \u201cWant soos die liggaam sonder die gees dood<br \/>\nis, so is ook die geloof sonder die werke dood.\u201d (Jakobus 2:26)<\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" align=\"center\" border=\"1\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"0\" height=\"\" width=\"700\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #fdfdfc\">\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"man being pulled over by the police for breaking the law\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 5px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pulled-over-police-8.jpg\" align=\"right\" height=\"266\" width=\"400\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Onder die Wet? Of Onder Genade? image\" style=\"margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/red-warning-sign-small-8.png\" align=\"left\" height=\"23\" width=\"25\">`n Kar wat in `n jaagtog was is afgetrek omdat dit die wet oortree het. Die bestuurder wie die spoedgrens oortree het, moes daarvolgens beboet word. Maar met sy versoek op genade, laat die beampte die man gaan met slegs `n waarskuwing. Die bestuurder was nou onder genade. Sal die bestuurder nou wegtrek en die wet oortree omdat hy onder genade is? Of sal hy nou verantwoordeliker bestuur uit dankbaarheid vir die genade aan hom toevertrou?   <\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Dit het alles met een sonde begin. Omdat<br \/>\ndie wet oortree is, het Yahushua besluit om die boete van die dood te betaal om<br \/>\nons te verlos. So na Sy dood<br \/>\nis die wet nie langer meer van waarde nie? Yahushua, Self het die Gebooie<br \/>\nonderhou.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cAs julle My<br \/>\ngebooie bewaar, sal julle in My liefde bly, net soos Ek die gebooie van My<br \/>\nVader bewaar en in Sy liefde bly.\u201d (Johannes 15:10)<\/p>\n<p>Hoe word ons liefde vir Yahushua openbaar? <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cAs julle My<br \/>\nliefhet, bewaar My gebooie.\u201d (Johannes 14:15)<\/p>\n<p>Hoe word ons verhouding met Yahushua<br \/>\nduidelik gemaak?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHy wat s\u00ea: <strong>Ek ken Hom,<\/strong> en <strong>Sy gebooie nie bewaar nie<\/strong> \u2013 is `n leuenaar en in hom is die waarheid<br \/>\nnie. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cBaie sal in<br \/>\ndaardie dag vir My s\u00ea: Meester, Meester, het ons nie in u Naam geprofeteer en<br \/>\nin u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie? En dan sal Ek<br \/>\naan hulle s\u00ea: <strong>Ek het julle nooit geken<br \/>\nnie<\/strong>. Gaan weg agter My, <strong>julle wat<br \/>\ndie ongeregtigheid werk<\/strong>!\u201d (Sien Matth\u00e9\u00fcs 7:22-23.)  <\/p>\n<p>As ons werklik lief is vir Yahuwah, sal ons<br \/>\nvoortdurend soek na Sy genade wat ons in staat sal stel om  al Sy Gebooie te onderhou. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant dit is die<br \/>\nliefde tot Yahuwah, dat ons Sy gebooie bewaar; en Sy gebooie is nie swaar nie.\u201d<br \/>\n(Sien 1 Johannes 5:3.)<\/p>\n<div align=\"center\"><span><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"happy family\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/6SZm4C5S-family-8.jpg\" height=\"333\" width=\"500\"><\/span><\/span><\/div>\n","protected":false},"featured_media":223622,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109657","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-torah-the-10-commandments"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Onder die Wet? Of Onder Genade? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Onder die Wet? Of Onder Genade? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ons leef in `n tydperk van hardnekkige rebellie en uittarting. Sonde het vanaf die sondeval van Lucifer hoogty gevier. Satan het die Hemelse wet oortree en wil nou h\u00ea dat alle mense ook vir Yahuwah moet uitdaag. Maar sal hy daarin slaag? Satan het `n menigte taktieke gebruik om Yahuwah se volk te bemoedig om [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T14:25:37+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/under-the-law-or-under-grace-poster-afrikaans-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/\",\"name\":\"Onder die Wet? Of Onder Genade? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/under-the-law-or-under-grace-poster-afrikaans-1.jpg\",\"datePublished\":\"2014-10-11T12:04:01+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T14:25:37+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/under-the-law-or-under-grace-poster-afrikaans-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/under-the-law-or-under-grace-poster-afrikaans-1.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Onder die Wet? Of Onder Genade?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Onder die Wet? Of Onder Genade? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Onder die Wet? Of Onder Genade? - Worlds Last Chance","og_description":"Ons leef in `n tydperk van hardnekkige rebellie en uittarting. Sonde het vanaf die sondeval van Lucifer hoogty gevier. Satan het die Hemelse wet oortree en wil nou h\u00ea dat alle mense ook vir Yahuwah moet uitdaag. Maar sal hy daarin slaag? Satan het `n menigte taktieke gebruik om Yahuwah se volk te bemoedig om [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T14:25:37+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/under-the-law-or-under-grace-poster-afrikaans-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/","name":"Onder die Wet? Of Onder Genade? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/under-the-law-or-under-grace-poster-afrikaans-1.jpg","datePublished":"2014-10-11T12:04:01+00:00","dateModified":"2025-08-21T14:25:37+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/under-the-law-or-under-grace-poster-afrikaans-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/under-the-law-or-under-grace-poster-afrikaans-1.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/under-the-law-or-under-grace\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Onder die Wet? Of Onder Genade?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109657","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109657"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/223622"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109657"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}