{"id":109635,"date":"2014-09-04T05:10:12","date_gmt":"2014-09-04T05:10:12","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-eenmaal-gered-altyd-gered\/"},"modified":"2025-08-21T14:07:47","modified_gmt":"2025-08-21T14:07:47","slug":"eenmaal-gered-altyd-gered","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/eenmaal-gered-altyd-gered\/","title":{"rendered":"Eenmaal Gered, Altyd Gered?"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"diplomatic immunity\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/diplomatic-immunity-4.jpg\" align=\"right\" height=\"230\" width=\"307\">Dit was die jaar 1979. Die Burmese ambassadeur<br \/>\nvir Sri Lanka was oortuig dat sy vrou `n affair  het. Met die besluit om die sake in sy eie<br \/>\nhande te neem, het hy sy vrou een aand geskiet toe sy laat huis-toe kom. Die<br \/>\nbure het by die polisie gekla dat `n verasser vir lyke in die agterplaas van<br \/>\ndie tuiste gebou was. Toe die Sri Lankaanse polisie daar aankom, kon hulle sien<br \/>\nhoe die ambassadeur sy vrou se oorskot in die verasser sit, maar die ambassadeur<br \/>\nhet geweier dat hulle die eiendom moet betree.<\/p>\n<p>Volgens Gerald Hensley, eer-tydse ho\u00eb<br \/>\nkommisaris van Nieu Seeland: \u201cDit het maar sleg geruik. Die ambassadeur het<br \/>\nges\u00ea dat dit Burmese gebied was en dat hulle dit nie kon betree nie.\u201d<sup>1<\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Tenspyte van die erns van die oortreding,<br \/>\nwas die Sri Lankaanse regering nie by magte om teen die gesant op te tree<\/p>\n<p> wie uiteindelik,<br \/>\nmaar nie onmiddelik nie, na sy land herroep is.<sup>2<\/sup><\/p>\n<p>`n Moordenaar het skotvry daarvan afgekom .<br \/>\n. . omdat hy <em>diplomatieke vryheid <\/em>geniet<br \/>\nhet.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"get out of jail free card\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/diplomatic-immunity_getoutofjail-free-card-2.jpg\" align=\"left\" height=\"262\" width=\"449\">Die misbruik van diplomatieke vryheid het<br \/>\nbaie die billikheid daarvan bevraagteken. Dit is nie regverdig of redelik om<br \/>\nenigeen vryheid te gee om wette te omseil eenvoudig maar net weens hul<br \/>\ndiplomatieke status nie. <\/p>\n<p>Maar tog&#8230;<\/p>\n<p>Verkondig miljoene Christene `n<br \/>\nleerstelling, wat in effek, net so onregverdig en onredelik is as `n moordenaar<br \/>\nwie eenvoudiglik maar net vry daarvan afkom omdat hy `n diplomaat is. Dit word<br \/>\n\u201ceen maal gered, altyd gered\u201d genoem. Met ander woorde, as jy eens gered is,<br \/>\nsal jy altyd gered <em>wees.<\/em> Hierdie<br \/>\nleerstelling, waarna algemeen verwys word as \u201cewige versekering\u201d klink<br \/>\naannemend, maar `n noukerige ondersoek van hierdie oortuiging l\u00ea dit bloot as<br \/>\nuitermate onbybels.<\/p>\n<p>Verdedigers van ewige versekering baseer<br \/>\nhierdie oortuiging op verskeie tekste wat spreek van die versekering wat die<br \/>\ngelowige in die Heiland het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">My skape luister na My stem, en Ek ken<br \/>\nhulle, en hulle volg My. En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit<br \/>\nverlore gaan tot in alle ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk<br \/>\nnie. My Vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal, en niemand kan<br \/>\nhulle uit die hand van my Vader ruk nie. <br \/>\n(Johannes 10: 27-29)<\/p>\n<p>(Sien ook 1 Petrus 1:5; Johannes<br \/>\n6:39; &amp; Judas 24.)<\/p>\n<p>In hierdie gedeelte word na die gelowiges<br \/>\nverwys as \u201cskape\u201d wie die stem van die Herder ken en Hom volg. Eerder as om<br \/>\n\u201ceen maal gered, altyd gered\u201d te verkondig belowe hierdie gedeeltes maar net<br \/>\ndat geen geestelike skade kan kom na die persoon wie, toegewy is aan Yahuwah, <em>in onderdanigheid leef aan die goddelike wil<br \/>\nvan Yahuwah nie.<\/em><\/p>\n<p>Maar skape is berug daarvoor dat hulle<br \/>\ngewoonlik afdwaal. \u201cOns almal het gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad<br \/>\ngeloop.\u201d (Jesaja 53:6) As iemand ophou om sy wil aan Yah oor te lewer en begin<br \/>\nom wetend te sondig, sal hy verlore wees \u2013 <em>selfs<br \/>\nas<\/em> hy voorheen die geskenk van verlossing ontvang het. <\/p>\n<p>Yahuwah sal nooit die menslike wil forseer nie.<br \/>\nDit is oor daardie rede waarom die Skrifte besaai is met waarskuwings oor wat<br \/>\nmet diegene sal gebeur, wie eens verlossing aanvaar het, en dan afgedwaal het.<br \/>\nDie gelykenis van die verlore skaap openbaar die tederlike liefde van<br \/>\ndie Vader en die Heiland vir verlore en dwalende siele. Maar selfs dan, sal `n<br \/>\npersoon nooit gedwing word om terug te keer nie. Volle godsdienstige vryheid<br \/>\nword aan almal gewaarborg. As die hart hardnekkig klou aan gekoesterde sonde,<br \/>\nsal die golwe van genade uiteindelik terug gedryf word, om nooit weer terug te<br \/>\nkeer nie.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"pruning branches\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pruning-the-vineyard-4.jpg\" align=\"right\" height=\"300\" width=\"450\">Deur die ooreenkoms van `n wingerd<br \/>\nen lote te gebruik, het Yahushua die lot van almal beskryf wie nie in Hom bly<br \/>\nnie: \u201cAs iemand in My nie bly nie, word hy uitgewerp soos die loot en verdroog,<br \/>\nen hulle maak dit bymekaar en gooi dit in die vuur en dit verbrand.\u201d (Johannes<br \/>\n15:6)<\/p>\n<p>Die lote is nie onkruid wat <em>nooit<\/em> aan die wingerd verbind was nie.<br \/>\n`n Loot kan net groei en bestaan solank dit inge\u00ebnt is. Die lote in die Heiland<br \/>\nse gelykenis verwys na hulle wie, eens op `n tyd, nou verbind was aan Hom, en<br \/>\ndie geestelike voeding vir <em>groei<\/em> ontvang<br \/>\nhet! Maar deur hul geestelik-gegewe vryheid van keuse uit te oefen, het hulle<br \/>\nvan die bron van lewe weggegaan. Hulle het vrugteloos geword en is uiteindelik<br \/>\nverwerp. <\/p>\n<p>V\u00e9r verwyder van die leerstellings van<br \/>\n\u201cewige versekering,\u201d leer die Skrifte die presiese teenoorgestelde: dat dit<br \/>\nmoontlik is om verlossing te aanvaar, en op `n latere stadium, jou eie wil te<br \/>\nvolg, deur in `n lewe van rebelsheid teen Yahuwah te draai. Deur die<br \/>\nillustrasie van `n wedloop te gebruik, het die apostel Paulus die opofferings en<br \/>\ndie sorgvuldige voorbereidings wat die atlete bereid is om deur te maak, sterk<br \/>\nlaat uitkom, om die prys te wen. Hy het die illustrasie afge\u00ebindig dat  <em>selfs<br \/>\nhy steeds verlore kan wees<\/em>: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Weet julle dan nie dat die wat op die baan<br \/>\nhardloop, wel almal hardloop, maar dat een die prys ontvang nie? Hardloop s\u00f3<br \/>\ndat julle dit sekerlik kan behaal. En elkeen wat aan die wedstryd deelneem,<br \/>\nonthou hom in alles \u2013 hulle nogal om `n verwelklike krans te ontvang, maar ons<br \/>\n`n onverwelklike. Ek hardloop dan soos een wat nie onseker is nie; ek slaan met<br \/>\ndie vuis soos een wat nie in die lug slaan nie. Maar ek kasty my liggaam en<br \/>\nmaak dit diensbaar, dat ek nie miskien, terwyl ek vir ander gepreek het, <em>self verwerplik sou wees nie.<\/em> (1<br \/>\nKorinthi\u00ebrs 9:24-27)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"running in the way\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/run-in-a-race-4.jpg\" align=\"left\" height=\"549\" width=\"367\">Paulus weet alhoewel hy `n verlossende<br \/>\nverhouding met sy Verlosser gehad het, het dit nie sy persoonlike vryheid van<br \/>\nkeuse van hom beroof nie. Hy kon <em>steeds<\/em>,<br \/>\ndeur persoonlike keuses die ewige lewe verbeur. Die dood van die Heiland aan<br \/>\ndie kruis het \u201cdiplomatieke immuniteit\u201d vir ons sonde uit die verlede voorsien.<br \/>\nDit verwyder nie aanspreeklikheid vir huidige sonde, wat wetend gepleeg is nie.<br \/>\nDus het Paulus besef dat, selfs nadat hy andere gelei het om verlossing te<br \/>\naanvaar, kon sy persoonlike keuses hom steeds laat \u201cdiskwalifiseer.\u201d Hierdie<br \/>\nwoord, vertaal as \u201cVerwerplik\u201d in die Ou Vertaling, kom van <em>Adokimos <\/em>(#96), wat \u201cnie goedgekeur nie\u201d<br \/>\nbeteken, bv. <em>verwerp<\/em>; deur te<br \/>\nimpliseer as <em>onwaardig <\/em>. . . uitgeworpene,<br \/>\nverworpe, verdoemde.\u201d<\/p>\n<p>Die woord \u201cverdoem\u201d is `n interressante<br \/>\nwoordkeuse. Dit word nie hedendaags so baie gebruik nie, maar dit bevat `n<br \/>\nmagdom van betekenisse. Wanneer die woord as `n naamwoord gebruik word, verwys<br \/>\ndit na `n persoon wie in sonde gelaat is; en wat verlore is vir deugde en<br \/>\ngeestelikheid.\u201d<sup>3 <\/sup>Daar is `n aantal verse in die Skrifte wat hierdie<br \/>\nwoord gebruik. Hierdie gedeeltes voorsien duidelike kontekstuele voorbeelde van<br \/>\nwat dit beteken om verdoemd of om `n verdoemde hart te h\u00ea. (Sien Titus  1:10-16;  2 Tim\u00f3the\u00fcs 3:8; 1 Korinthi\u00ebrs<br \/>\n13:5-7 ens.) <\/p>\n<p>Die duidelikste gebruik van die woord is<br \/>\nblykbaar, en die gedeelte wat \u201ceenmaal gered, altyd gered\u201d sonder gelyke<br \/>\nweerl\u00ea, is te vinde in Romeine 1:18-32. Hier s\u00ea Paulus spesifiek, hoewel<br \/>\nhierdie verdoemdes Yahuwah \u201cgeken\u201d het (vers 21) het hulle nietemin sterk aan<br \/>\nsonde vasgehou. Daar kan nie ges\u00ea word dat hierdie persone heidene was wat geen<br \/>\nkennis van die Skepper gehad het nie. Maar selfs deur Hom te ken, vers 28 s\u00ea<br \/>\ndat hulle Hom nie <em>wou<\/em> onthou nie: \u201cEn<br \/>\nomdat hulle dit nie die moeite werd geag het om Yahuwah in erkentenis te hou<br \/>\nnie, het Yahuwah hulle oorgegee aan `n slegte gesindheid.\u201d <\/p>\n<p>Neem notisie dat Yahuwah \u201c<em>hulle oorgegee het<\/em> aan `n slegte<br \/>\ngesindheid.\u201d Hier is die voorstelling van waarheid vir verlossing aangebied<br \/>\ndeur Yahuwah. \u201cHy is lankmoedig oor ons en wil nie h\u00ea dat sommige moet vergaan<br \/>\nnie, maar dat almal tot bekering moet kom.\u201d (2 Petrus 3:9) Maar net soveel as<br \/>\nwat Hy almal tot bekering wil bring sodat almal gered kan word, sal Hy nooit<br \/>\ndie indiwidu se reg wegneem om sy eie keuses te maak nie. Hy sal diegene laat<br \/>\ngaan wie nie `n verhouding met Hom wil behou nie, en hulle laat gaan om hulle<br \/>\neie wense te volg. <\/p>\n<p>Die apostel Petrus leer net so dieselfde<br \/>\nding:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want as hulle, nadat hulle deur die kennis<br \/>\nvan die Meester en Saligmaker, Yahushua die Gesalfde, die besmetting van<br \/>\ndie w\u00eareld ontvlug het, hulle tog weer deur hierdie dinge laat verstrik en<br \/>\noorwin word, dan het vir hulle die laaste erger geword as die eerste. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Want dit sal beter vir hulle wees as hulle<br \/>\ndie weg van die geregtigheid nie geken het nie, as dat hulle, nadat hulle dit<br \/>\nleer ken het, hulle afkeer van die heilige gebod wat aan hulle oorgelewer is. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Maar oor hulle het gekom wat die ware<br \/>\nspreekwoord s\u00ea: Die hond het omgedraai na sy eie uitbraaksel, en die gewaste<br \/>\nsog om in die modder te rol. (2 Petrus 2:20-22) <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"a dog returns to its own vomit\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/a-dog-returning-4.jpg\" align=\"right\" height=\"301\" width=\"450\">Dit is `n Bybelse beginsel \u201cDat in die mond<br \/>\nvan twee of drie getuies sal elke woord vasstaan.\u201d (2 Korinthi\u00ebrs 13:1) Dus,<br \/>\nhet beide Paulus die apostel aan die Heidene, en Petrus, die apostel aan die<br \/>\nJode, saamgestem dat selfs as `n persoon die genadegawe van verlossing aanvaar<br \/>\nhet, deur die vrye keuses van sy wil, kan hy steeds verlore gaan.<\/p>\n<p>Die gevaar om aan die dwaling van \u201cewige<br \/>\nimmuniteit\u201d te kleef is dat, nes diplomatieke immuniteit, kan dit gebruik word<br \/>\nom dit verstandelik uit te l\u00ea of om gekoesterde sonde te verskoon wat die weerbarstige<br \/>\nhart nie wil opgee nie. Redding is `n gratis geskenk, maar dit verwyder nie<br \/>\npersoonlike verantwoordelikheid van dwaalleer, omdat dit in sy hoedanigheid,<br \/>\nmens vrystel van die gevolge van alle toekomstige optredes en besluite, ongeag<br \/>\nvan hoe grusaam, of dikwels, die geestelike wet oortree word nie. Dit is `n<br \/>\ntipe van goddelike \u201cdiplomatieke immuniteit\u201d wat, soos hulle veronderstel,<br \/>\nenigiets wat hulle doen bedek omdat hulle nou gered is. <\/p>\n<p>Dit is `n uitermate gevaarlike<br \/>\nveronderstelling om te maak. Die werk van die Heilige Gees is \u201com die<br \/>\nw\u00eareld van sonde te oortuig, en van geregtigheid en van oordeel.\u201d (Sien<br \/>\nJohannes 16:8.) Die Heilige Gees mag `n hart oortuig om `n besondere sonde opsy<br \/>\nte skuif, \u201cmaar as `n persoon glo in \u201ceenmaal gered, altyd gered\u201d word sulke<br \/>\noortuiginge as \u201ctwyfel\u201d opsy gevee. Dit is uitermate gevaarlik omdat verwerping<br \/>\nvan die Heilige Gees die een onvergeeflike sonde is. Wanneer die Heilige Gees<br \/>\nse uitnodiging verbete en voortdurend verwerp word, is daar niks wat die Hemel<br \/>\nmeer kan doen nie.<\/p>\n<p>Die Skrifte is duidelik in verband met die<br \/>\nlot van almal wat weggedraai het om nie meer die Saligmaker te volg nie: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant dit is onmoontlik om die wat eenmaal<br \/>\nverlig geword het en die hemelse gawe gesmaak en die Heilige Gees deelagtig<br \/>\ngeword het, en die goeie woord van Yah gesmaak het en die kragte van die<br \/>\ntoekomstige w\u00eareld, en afvallig geword het \u2013 om di\u00e9 weer tot bekering te<br \/>\nvernuwe, omdat hulle ten opsigte van hulleself die Seun van Yah weer kruisig en<br \/>\nopenlik tot skande maak. (Hebre\u00ebrs 6:4-6)<\/p>\n<p>Sommige sal van die veronderstelling<br \/>\nuitgaan dat as `n persoon afvallig raak, was hulle, om te begin, nooit gered<br \/>\nnie, maar dit is nie in ooreenstemming met die gegewe Skrif gedeelte nie. Paulus<br \/>\nstel dit baie duidelik \u201c<em>die wat eenmaal<br \/>\nverlig was.<\/em>\u201d Indien `n persoon sy rug op goddelike genade keer, sal<br \/>\ngoddelike Liefde hom nooit forseer om teen sy wil te bly nie. \u201cWant as ons<br \/>\nopsetlik sondig, nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, bly daar<br \/>\ngeen offer vir die sondes meer oor nie.\u201d (Hebre\u00ebrs 10:26)<\/p>\n<p>Dalk is die aardigste ding omtrent die<br \/>\nleerstelling van \u201ceenmaal gered, altyd gered,\u201d wat dit leer omtrent die<br \/>\nkarakter van Yahuwah. \u201cWant so lief het Yah die w\u00eareld gehad, dat Hy sy eniggebore<br \/>\nSeun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die<br \/>\newige lewe mag h\u00ea. Want Yah het sy Seun in die w\u00eareld gestuur, nie om die<br \/>\nw\u00eareld te veroordeel nie, <em>maar dat die<br \/>\nw\u00eareld deur Hom gered kan word.<\/em> (Johannes 3:16-17) Die erflating van `n<br \/>\nsondige karakter, het elke seun en dogter van Adam beroof van die hoedanigheid<br \/>\nom vir hulle self te kies wie hulle wil dien: Yahuwah of Satan. Yahushua se<br \/>\nkruisdood is nie `n waarborg dat almal gered sal word nie. Dit het maar net die<br \/>\nreg om <em>vir hulleself<\/em> te kies,<br \/>\nherstel, eerder as om die ewige lewe te verloor deur die keuse wat <em>Adam<\/em> gemaak het.<\/p>\n<p>Yahuwah, wie so baie opgegee het om die<br \/>\nkeuse van vryheid te verseker, sal nooit daardie reg om keuses te maak wegneem<br \/>\nwanneer die indiwidu in `n reddende verhouding met die Verlosser is nie. Sonde<br \/>\nmaak `n slaaf van die wil; die losprys herstel dit in harmonie met Yahuwah.<br \/>\nMaar niemand sal in hierdie stadium wil-lose intellektuele slawe wees nie.<br \/>\nAlmal het steeds die mag van keuse en Yahuwah sal dit nooit wegneem, deur Sy<br \/>\nwil op Sy skepsele af te dwing nie. <\/p>\n<p>Die Bybel leer dat gelowiges veilig<br \/>\nis<em> terwyl hulle aan Yahuwah getrou bly<\/em>.<br \/>\nMaar as iemand verkies om die hand van Yahuwah te los, is daardie versekering<br \/>\nverbeur. \u201cDie loon van die sonde is die dood\u201d (Romeine 6:23) self vir diegene<br \/>\nwie, eens op `n tyd, verlossing aanvaar het. <\/p>\n<p>Alle dwaalleer verwyder van die bron van<br \/>\nalle lewe en liefde. Die feit dat Yahuwah Sy eie Seun opgeoffer het om die<br \/>\nvryheid van keuse te verseker en dat Hy voortgaan om daardie vryheid van keuse<br \/>\nbehoue te laat bly, demonstreer `n liefde so omvattend, so v\u00e9r reikend dat die<br \/>\nmenslike verstand dit nie in sy geheel kan begryp nie. Verwerp die dwaalleer<br \/>\nvan \u201ceenmaal gered, altyd gered.\u201d Kom nader na die Een wie bevoeg <em>is<\/em> om jou veilig te bewaar van alle<br \/>\nskade. Hy sal nooit jou indiwidualiteit , jou self-heid, jou vryheid van keuse<br \/>\nskend nie &#8230;. maar wanneer jy verkies om jou wil aan Hom oor te gee, <em>sal<\/em> Hy jou bewaar.<\/p>\n<p align=\"center\"> <img decoding=\"async\" alt=\"He will keep you\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/he-will-keep-you-3.jpg\"><\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p><sup>1 <\/sup><a title=\"\" target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.theguardian.com\/world\/blog\/2012\/mar\/28\/dominique-strauss-kahn-diplomatic-immunity-scandal\">http:\/\/www.theguardian.com\/world\/blog\/2012\/mar\/28\/dominique-strauss-kahn-diplomatic-immunity-scandal<\/a><\/p>\n<p><sup>2<\/sup> <a title=\"\" target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.thenews.com.pk\/TodaysPrintDetail.aspx?ID=29779&amp;Cat=9\">http:\/\/www.thenews.com.pk\/TodaysPrintDetail.aspx?ID=29779&amp;Cat=9<\/a><\/p>\n<p><sup>3<\/sup><br \/>\nNoah Webster, American Dictionary of the English Language, 1828.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":223503,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109635","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-salvation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Eenmaal Gered, Altyd Gered? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Eenmaal Gered, Altyd Gered? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dit was die jaar 1979. Die Burmese ambassadeur vir Sri Lanka was oortuig dat sy vrou `n affair het. Met die besluit om die sake in sy eie hande te neem, het hy sy vrou een aand geskiet toe sy laat huis-toe kom. Die bure het by die polisie gekla dat `n verasser vir lyke [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T14:07:47+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/once-saved-always-saved-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"169\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"12 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/\",\"name\":\"Eenmaal Gered, Altyd Gered? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/once-saved-always-saved-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2014-09-04T05:10:12+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T14:07:47+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/once-saved-always-saved-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/once-saved-always-saved-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":169},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Eenmaal Gered, Altyd Gered?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Eenmaal Gered, Altyd Gered? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Eenmaal Gered, Altyd Gered? - Worlds Last Chance","og_description":"Dit was die jaar 1979. Die Burmese ambassadeur vir Sri Lanka was oortuig dat sy vrou `n affair het. Met die besluit om die sake in sy eie hande te neem, het hy sy vrou een aand geskiet toe sy laat huis-toe kom. Die bure het by die polisie gekla dat `n verasser vir lyke [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T14:07:47+00:00","og_image":[{"width":250,"height":169,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/once-saved-always-saved-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"12 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/","name":"Eenmaal Gered, Altyd Gered? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/once-saved-always-saved-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2014-09-04T05:10:12+00:00","dateModified":"2025-08-21T14:07:47+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/once-saved-always-saved-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/once-saved-always-saved-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":169},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/once-saved-always-saved\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Eenmaal Gered, Altyd Gered?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109635","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109635"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/223503"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109635"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}