{"id":109623,"date":"2014-08-31T10:19:31","date_gmt":"2014-08-31T10:19:31","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-voorbeskikking-n-goddelike-lotery\/"},"modified":"2025-08-21T13:54:37","modified_gmt":"2025-08-21T13:54:37","slug":"voorbeskikking-n-goddelike-lotery","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/voorbeskikking-n-goddelike-lotery\/","title":{"rendered":"Voorbeskikking `n Goddelike Lotery?"},"content":{"rendered":"<h2 align=\"center\"><em><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Predestination\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/predestination-divine-lottery-q1-afrikaans-1.jpg\" height=\"376\" width=\"650\"><\/em><\/h2>\n<h2 align=\"center\"><em><br \/>\nHet jy die kaartjie van die wenner?<\/em><\/h2>\n<p>\nDie meeste Christene word vanuit hul kinderjare beopdrag dat<br \/>\ndobbelary verkeerd is. Ouers en Sondag skool onderwysers leer dat die Hemel kosbare<br \/>\ngawes aan die mensdom gegee het en dis `n goddelike plig en verpligting om `n<br \/>\nverstandige rentmeester te wees. Dus is dit `n  sonde om die gawes te vermors deur te dobbel.<br \/>\nMaar tog glo en leer miljoene Christene dat verlossing opsigself, `n tipe van `n lotery is.<\/p>\n<p>Die voorbeskikkingsleer, wat eers in die sestiende eeu deur<br \/>\n`n Protestantse hervormer,  Johannes<br \/>\nCalvin, bekend gestel is, verminder die goeie nuus van verlossing as niks meer<br \/>\nas net `n kosmiese rol van `n dobbel steen nie, `n goddelike speletjie van kanse.<br \/>\nAs God jou kies as een van die uitverkorenes, is jy `n gelukkige ou! Maar<br \/>\nindien nie, jammer; so baie jammer. Jy het verloor. <em>En niks wat jy kan doen, sal jou lot verander nie.<\/em><\/p>\n<p>Terwyl diegene wat glo in voorbeskikking  ongetwyfeld opreg in hul geloof is, is hierdie<br \/>\nleerstelling  gevaarlik omdat dit die liefdevolle<br \/>\nkarakter van Yahuwah  skend en<br \/>\nverkeerdelik voorstel. Hierdie artikel sal die verskeie komponente van die<br \/>\nvoorbeskikkingsleer  bespreek en<br \/>\nverduidelik hoe hierdie oortuigings die geopenbaarde woord van Yahuwah so<br \/>\nweerspreek,  deur `n wanvoorstelling van die<br \/>\nkarakter van Yahuwah  soos in die Skrifte<br \/>\n geopenbaar, te maak. <\/p>\n<p>Voorbeskikking is gebaseer op vyf fundamentele pilare. Hierdie<br \/>\nvyf oortuigings is:<\/p>\n<ol>\n<li><strong>Totale<br \/>\nVerdorwenheid\/Onvermo\u00eb <\/strong>\u2013 Die mens is hopeloos boos en onbevoeg vir enige \u201cgoedheid\u201d.<\/li>\n<li><strong>Onvoorwaardelike<br \/>\nVerkiesing <\/strong>\u2013 Die mens se verlossing is heeltemal afhanklik op Yahuwah,voorbeskik<br \/>\nom hom te red want hy is totaal en al boos.<\/li>\n<li><strong>Beperkte<br \/>\nVersoening <\/strong>\u2013 Yahushua het gesterf vir slegs di\u00e9 wat deur Yahuwah voorbeskik<br \/>\nwas om gered te wees. Sy dood was nie vermors op diegene wat verlore is nie (of<br \/>\nwie Yahuwah voorbeskik het as verlore nie.)<\/li>\n<li><strong>Onweerstaanbare<br \/>\nGenade <\/strong>\u2013 Almal wie deur Yah voorbeskik was het om gered te word kan nie<br \/>\nverlore gaan nie omdat hulle totaal en al nie goddelike genade kan weerstaan<br \/>\nnie.<\/li>\n<li><strong>Volharding<br \/>\nvan die Heiliges <\/strong>\u2013 Ook bekend as \u201cewige sekerheid.\u201d<\/li>\n<\/ol>\n<p>Met<br \/>\ndie eerste oogopslag, sal die meeste, as dit nie alle Christene is nie, saamstem<br \/>\nmet tenminste sommige van hierdie vyf punte. Maar, as dit versigtig met<br \/>\ndie Skrifte vergelyk word, word gevind wat skyn om redelik en selfs konsekwent<br \/>\nmet die Bybel te wees, in werklikheid dit  weerspreek. Laat ons weer kyk na elk van die<br \/>\nvyf punte, deur elkeen met die duidelike Woord van Yahuwah te vergelyk.<\/p>\n<h3 align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"total evil\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 30px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/total-depravity-4.jpg\" align=\"right\" height=\"525\" width=\"350\"><\/h3>\n<p align=\"center\"><font size=\"3\"><strong>Totale Verdorwenheid\/Onvermo\u00eb<\/strong><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><font size=\"3\"><em>Die<br \/>\nmens is hopeloos boos en onbevoeg vir enige \u201cgoedheid\u201d.<\/em><\/font><\/p>\n<p>Dit is die waarheid dat elkeen wat ooit gebore was `n afvallige<br \/>\nkarakter van Adam oorge\u00ebrf het. \u201cDaar is niemand regverdig nie, selfs nie een<br \/>\nnie\u2026 want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van Yahuwah\u201d<br \/>\n(Romeine 3:10 en 23.) Tensy enigeen twyfel oor die mate waarin sonde die<br \/>\nmensdom verlaag het, verklaar Jesaja: \u201cEn ons het almal geword soos &#8216;n onreine,<br \/>\nen al ons geregtighede soos &#8216;n besoedelde kleed\u201d (Jesaja 64:6)<\/p>\n<p>Maar, soos dit gebruik word om voorbeskikking te ondersteun,<br \/>\nis hierdie dwaalleer een van uiterstes. As die mens geheel en al boos was, kon hy<br \/>\nonmoontlik nie herhaalde-oproepe om <em>bekering<br \/>\nvan die bose<\/em> gehoorsaam het nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cSo waar as Ek leef, spreek Yahuwah<br \/>\nEloah, gewis, Ek het geen behae in die dood van die goddelose nie, maar daarin<br \/>\ndat die goddelose hom bekeer van sy weg en lewe: <em>Bekeer julle, bekeer julle van jul verkeerde we\u00eb! Waarom tog wil julle<br \/>\nsterwe<\/em>, o huis van Israel?\u201d (Esegi\u00ebl<br \/>\n33:11)<\/p>\n<p>Verder, as die mens totaal en al onbevoeg was om goed te<br \/>\ndoen, kan hy nie verantwoordelik gehou word vir sy sonde nie. Om dit te doen<br \/>\ngaan wreed en onregverdig wees.<\/p>\n<p align=\"center\"><font size=\"3\"><strong>Onvoorwaardelike<br \/>\nUitverkorenheid<\/strong><\/font><\/p>\n<div align=\"center\"><font size=\"3\"><\/font><\/div>\n<p align=\"center\"><font size=\"3\"><em>Die<br \/>\nmens se verlossing is heeltemal afhanklik op Yahuwah, voorbeskik om hom te red<br \/>\nwant   hy is totaal en al boos.<\/em><\/font><\/p>\n<p>Terwyl dit Bybels <em>klink<\/em><br \/>\nomdat die mensdom onweerlegbaar `n afvalle karakter ge\u00ebrf het, is dit nog steeds<br \/>\nverkeerd.  Om jou redding heeltemal te<br \/>\nbaseer op die af-kans dat Yahuwah hom voorbeskik het om gered te word en die<br \/>\nbeoefening van sy vrye wil uit die vergelyking verwyder. Voorbeskikking leer ons<br \/>\ndat Yahuwah vooraf besluit wie gered moet word. Tradisionele Calviniste leer dat<br \/>\n`n \u201cdubbele voorbeskikking\u201d waar hulle glo dat Yahuwah ook voorbeskik dat<br \/>\nsommige siele verlore sal gaan.<\/p>\n<p>Die<br \/>\nprobleme met so `n geloof is tweeledig:<\/p>\n<p>Eerstens vernietig dit persoonlike aanspreeklikheid. Kain se<br \/>\nmoord deur Abel kan verskoon word deur te beweer dat Ka\u00efn \u201cvoorbeskik\u201d was om<br \/>\nverlore te wees, dus was hy \u201cvoorbeskik\u201d om sy broer te vermoor. Dit stel `n<br \/>\npersoon vry van die gevolge van hulle verkeerde optrede. Dit verwyder<br \/>\npersoonlike verantwoordelikheid vir hoe ander geaffekteer word deur `n ander<br \/>\npersoon se verkeerde optrede. In werklikheid is dit presies wat Kain probeer doen<br \/>\nhet.<\/p>\n<p>Skrifte som die<br \/>\ngesprek tussen Yahuwah en Ka\u00efn na die moord so op:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En toe hulle in die veld was, het<br \/>\nKa\u00efn teen sy broer Abel opgestaan en hom doodgeslaan.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Toe s\u00ea Yahuwah vir Ka\u00efn: Waar is<br \/>\njou broer Abel? En hy antwoord: Ek weet nie. Is ek my broer se wagter? (Genesis<br \/>\n4: 8-9)<\/p>\n<p>Die dwaalleer van die oortuiging is vinning gesien toe<br \/>\nYahuwah Ka\u00efn se verskonings verwerp, deur te verklaar:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En Hy s\u00ea: Wat het jy gedoen? Die<br \/>\nstem van die bloed van jou broer roep na My van die aarde af.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Daarom sal jy vervloek wees, ver<br \/>\nvan die grond wat sy mond oopgemaak het om die bloed van jou broer uit jou hand<br \/>\nte ontvang.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">As jy die grond bewerk, sal dit sy<br \/>\nvermo\u00eb aan jou nie meer gee nie; &#8216;n swerwer en vlugteling sal jy wees op die<br \/>\naarde. (Genesis 4: 10 &#8211; 12)<\/p>\n<p>Die tweede probleem met Onvoorwaarlike Keuse is dat dit<br \/>\ndaarop dui dat Yahuwah sonde vooruit beskik. Nie alle Calviniste neem<br \/>\nvoorbeskikking so v\u00e9r nie, maar sommige doen so, en wat `n probleem is dit nie!<br \/>\n As Yahuwah alles voorbeskik het, dan het<br \/>\nhy ook sonde voorbeskik, wanneer hy sekere persone uitverkies het om verlore te<br \/>\nwees. Dit weerspreek die Skrifte wat dit duidelik stel: \u201cLaat niemand, as hy in<br \/>\nversoeking kom, s\u00ea: Ek word deur Yahuwah versoek nie. Want Yahuwah kan deur die<br \/>\nkwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie.\u201d (Jakobus 1:13)<\/p>\n<h3 align=\"center\"><strong><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"lost sheep\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/lost-sheep-4.jpg\" align=\"right\" height=\"502\" width=\"399\"><\/strong><\/h3>\n<p align=\"center\"><font size=\"3\"><strong>Beperkte Versoening<\/strong><\/font><\/p>\n<div align=\"center\"><font size=\"3\"><\/font><\/div>\n<p align=\"center\"><font size=\"3\"><em>Yahushua<br \/>\nhet gesterf vir slegs diegene wie Yahuwah voorbeskik het om te red. Hy het nie<br \/>\ngesterf vir die wie verlore is nie.<\/em><\/font><\/p>\n<p>Sulke selektiewe verlossing,<br \/>\nhoewel versoenbaar met voorbeskikking, stem nie ooreen met die Skrifte, wat herhaaldelik<br \/>\nbeweer dat Yahushua vir <em>almal<\/em> gesterf<br \/>\nhet. In Jesaja se opheffende profesie van die werk van die Messiah, het hy<br \/>\ngeskryf:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ons almal het gedwaal soos skape,<br \/>\nons het elkeen sy eie pad geloop; <em>maar<br \/>\nYahuwah het die ongeregtigheid van ons almal op Hom laat neerkom.<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Weens die moeitevolle lyde van sy<br \/>\nsiel sal Hy dit sien en versadig word; <em>deur<br \/>\nsy kennis sal my Kneg, die Regverdige, baie regverdig maak; en Hy sal hulle<br \/>\nskuld dra<\/em>.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Daarom sal Ek Hom &#8216;n deel gee onder<br \/>\ndie grotes, en met magtiges sal Hy buit verdeel; omdat Hy sy siel uitgestort<br \/>\nhet in die dood en saam met die oortreders getel was, <em>terwyl Hy tog die sonde van baie gedra en vir die oortreders gebid het.<\/em><br \/>\n(Jesaja 53: 6, 11-12).<\/p>\n<p>Een van die mooiste en algemeen aangehaalde gedeeltes van<br \/>\ndie Skrifte,  ondersteun verder die<br \/>\nverklaring dat Yahushua  vir die hele <em>w\u00eareld<\/em> en nie net vir `n  vooraf uitverkore,  gelukkige minderheid, gesterf het, nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want so lief het Yahuwah <em>die w\u00eareld<\/em> gehad, dat Hy sy eniggebore<br \/>\nSeun gegee het, <em>sodat elkeen wat in Hom<br \/>\nglo<\/em>, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00ea.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Want Yahuwah het sy Seun in die<br \/>\nw\u00eareld gestuur nie om die w\u00eareld te veroordeel nie, <em>maar dat die w\u00eareld deur Hom gered kan word<\/em>. (Johannes 3:16-17)<\/p>\n<h3 align=\"center\"><strong><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"irresistible grace\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/irresistible-grace-4.jpg\" align=\"left\" height=\"524\" width=\"350\"><\/strong><\/h3>\n<p align=\"center\"><font size=\"3\"><strong>Onweerstaanbare Genade<\/strong><\/font><\/p>\n<div align=\"center\"><font size=\"3\"><\/font><\/div>\n<p align=\"center\"><font size=\"3\"><em>Almal<br \/>\nwie deur Yah voorbeskik is om gered te word kan nie verlore gaan nie omdat<br \/>\nhulle totaal en al nie goddelike genade kan weerstaan nie.<\/em><\/font><\/p>\n<p>Hierdie  geloofsoortuiging<br \/>\nverwerp die hele grondslag  waarop die verlossingsplan rus! Met ander woorde, hierdie<br \/>\ngeloofsoortuiging leer dat niemand vryheid van keuse het nie. Elke seun en<br \/>\ndogter van Adam het `n sondige karakter oorge\u00ebrf. Yahuwah \u201cmaar Hy is<br \/>\nlankmoedig oor ons en wil nie h\u00ea dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal<br \/>\ntot bekering moet kom\u201d (2 Petrus 3: 9) het Sy Seun opgeoffer om vir almal `n<br \/>\ntweede kans te gee om vir hulself kies. As die keuse verwyder word deur `n een<br \/>\nof ander goddelike besluit om sekeres te kies om gered te word en andere<br \/>\nverwerp om verlore te wees, word die rede vir Yahushua<br \/>\nse dood  dan een kant geskyf.<\/p>\n<p>Hierdie geloofsoortuiging bepaal dat niemand, ongeag hoe<br \/>\nhardkoppig opstandig, of  verlangend hulle<br \/>\nvasklou aan `n gunsteling, gekoesterde sonde, nie verlore kan gaan as Yahuwah<br \/>\nanders besluit het nie. Inteenstelling daarmee sal niemand ongeag hoe hy mag<br \/>\nsmag om soos Yahuwah te wees, gered word nie, al is hy vooraf gekies om verlore<br \/>\nte wees. Hierdie vernietigende geloofsoortuiging word nie ondersteun deur die duidelike<br \/>\nstelling van die Skrifte, wat die keuse op die <em>indiwidu<\/em> plaas nie. \u201cMenigtes, menigtes in die dal van beslissing,<br \/>\nwant naby is die dag van Yahuwah in die<br \/>\ndal van beslissing!\u201d (Jo\u00ebl 3:14)<\/p>\n<p align=\"center\"><font size=\"3\"><strong>Volharding van die Heiliges<\/strong><\/font><\/p>\n<div align=\"center\"><font size=\"3\"><\/font><\/div>\n<p align=\"center\"><font size=\"3\"><em>Eenmaal gered, altyd gered.<\/em><\/font><\/p>\n<p>Soos met die leerstelling van \u201conweerstaanbare genade,\u201d is die<br \/>\ngeloofsoortuiging dat wanneer `n persoon gered is, daar niks is wat hy kan doen<br \/>\nom verlore te gaan nie, weereens verslaaf dit die wil van die mens.  Niemand is `n \u201cvrye morele agent\u201d nie.  `n Persoon se vrye keuse is nie verwyder,<br \/>\nwanneer hy die gawe van verlossing aanvaar nie. Die apostel Paulus homself<br \/>\nverwys na die moontlikheid om verlore te wees \u2013 na alles wat hy gedoen het om<br \/>\nverlossing na ander te bring.  <\/p>\n<p>\u201cMaar ek kasty my liggaam en maak<br \/>\ndit diensbaar dat ek nie miskien, terwyl ek vir ander gepreek het, self<br \/>\nverwerplik sou wees nie.\u201d (1 Korinthi\u00ebrs 9:27)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"once saved, always saved\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/once-saved-always-saved-4.jpg\" align=\"right\" height=\"299\" width=\"450\">Die doktriene van voorbeskikking weerspreek ander Skriftuurlike<br \/>\nbeginsels.  Tussen die laaste woorde wat deur<br \/>\ndie Verlosser in die Skrifte aangeteken was, is die opdrag: \u201cGaan dan heen, maak dissipels van <em>al die nasies<\/em>, en doop hulle &#8230;en<em>leer hulle om alles te onderhou<\/em> wat<br \/>\nEk julle beveel het. En onthou: En kyk, Ek is met julle al die dae tot die<br \/>\nvoleinding van die w\u00eareld. (Matth\u00e9\u00fcs 28: 19-20).  As Yahuwah alreeds bepaal het dat die persoon<br \/>\ngered gaan word, sou evangelisasie  geen<br \/>\ndoel gedien het, omdat hulle in elk geval nie gered sou word nie. <\/p>\n<p>Verder, as Yahuwah alreeds sekeres voorbeskik het dat hulle<br \/>\ngered gaan word, is dit nodeloos om te bid vir familie en vriende want hulle<br \/>\ngaan gered of verlore wees afhangend van Yahuwah se seleksie en daar is niks<br \/>\nwat niemand kan doen om sy gedagtes te verander nie.  So `n geloofsoortuiging is `n ontkenning van<br \/>\ndie Bybel se beginsels om vir andere te bid<strong>  <\/strong>so goed opgesom deur die Profeet Samuel.  Toe Israel aangedring het om `n koning te h\u00ea<br \/>\nwie oor hulle moes regeer, het hulle Yahuwah effektief verwerp as hulle soewerein.  In daardie tyd, met `n gebrokte hart, het Samuel<br \/>\nwoorde ges\u00ea wat op hierdie dag weerklink:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ook wat my betref, dit is ver van<br \/>\nmy dat ek teen Eloah sou sondig dat ek sou ophou om vir julle te bid; maar ek<br \/>\nsal julle in die goeie en regte weg onderrig.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Vrees net  Yahuwah en dien Hom getrou met julle hele<br \/>\nhart; want kyk watter groot dinge Hy by julle gedoen het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Maar as julle ooit verkeerd handel,<br \/>\nsal julle self sowel as julle koning omkom. (1 Samuel 12:23-25)<\/p>\n<p>Niks hier is voorbeskik nie. <br \/>\nSamuel l\u00ea die gevolge neer as hulle aangehou het om teenoor hulle Skepper<br \/>\nte rebelleer.  Kort voor sy dood het<br \/>\nMoses, `n wekroep aan die hele Israel gegee om hulle Yah-gegewe vrye keuse uit<br \/>\nte oefen en om regverdigheid te kies:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek neem vandag die hemel en die<br \/>\naarde as getuies teen julle; die lewe en die dood, die se\u00ebn en die vloek het ek<br \/>\njou voorgehou. Kies dan die lewe dat jy kan lewe, jy en jou nageslag.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Deur Yahuwah jou Eloah lief te h\u00ea,<br \/>\nna Sy stem te luister en Hom aan te hang, want dit is jou lewe en die lengte<br \/>\nvan jou dae. (Deuteron\u00f3mium 30: 19 -20)<\/p>\n<p>Moses, vriend van die Allerhoogste, nederige kneg met wie<br \/>\nYahuwah wou praat van \u201caangesig tot aangesig, soos `n man met sy vriend wil<br \/>\npraat,\u201d (Exodus 33:11)  verwerp botweg enige wenk van voorbeskikking,<br \/>\nen verklaar duidelik dat dit die <em>keuse<\/em><br \/>\nby die <em>individue<\/em> l\u00ea.<\/p>\n<p>Maar erger as enige iets anders, is d\u00edt wat voorbeskikking<br \/>\naangaande die karakter van Yahuwah voorstel. <br \/>\nVoorbeskikking is onregverdig omdat dit die onverkose voorbeskik om<br \/>\nverlore te wees deur geen fout van hul eie nie! <br \/>\nDit is beslis waar, dat die hart van die afvallige mens, besoedel is deur<br \/>\nsonde.  \u201cBedrieglik is die hart bo alle<br \/>\ndinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit ken?\u201d (Jeremia 17: 9)  Dit is ook waar dat die verlossing `n vrye<br \/>\ngawe van Yahuwah is: \u201cWant uit genade is julle gered deur die geloof, en dit<br \/>\nnie uit julleself nie: dit is die gawe van Yahuwah\u201d (Ef\u00e9si\u00ebrs 2: 8) Die fout<br \/>\ntree in wanneer die menslike keuse verwyder word.  <\/p>\n<p>Die Skrifte verklaar dat : \u201cYahuwah is liefde.\u201d (1 Johannes<br \/>\n4: 8)  `n Eloah van liefde sal nie die<br \/>\nvryheid van keuse verwyder vanaf Sy kosbare kinders nie, deur een of ander<br \/>\ngoddelike dobbelspel te speel, om sommige te selekteer om gered te word, maar<br \/>\nselfs meer om verlore te wees.  <\/p>\n<p>N\u00f3g is so `n optrede reg. Die Bybel openbaar die karakter<br \/>\nvan die Skepper:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">So s\u00ea Yahuwah: Laat die wyse hom<br \/>\nnie beroem op sy wysheid nie, en laat die sterke hom nie beroem op sy sterkte<br \/>\nnie, laat die ryke hom nie beroem op sy rykdom nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">maar laat hy wat wil roem, hom<br \/>\nhierop beroem dat hy verstaan en My ken, dat Ek Yahuwah is wat<br \/>\ngoedertierenheid, reg en geregtigheid op die aarde doen; want in di\u00e9 dinge het<br \/>\nEk &#8216;n behae, spreek Yahuwah.  (Jeremia<br \/>\n9:23-24)<\/p>\n<p>Die leer van voorbeskikking is `n uitermate vernietigende<br \/>\ngeloofsoortuiging.  Dit stel die liefdevolle<br \/>\nSkepper as wreed, harteloos en arbitr\u00ear voor. Dit weerspreek die Skrifte, wat<br \/>\nHom voorstel as \u2018n liefdevolle Vader, wie onwillig is dat <em>enigeen<\/em> verlore moet gaan. Die gevolg is dat menslike harte<br \/>\nweggedryf word deur sulke koue onregverdigheid. Hulle draai weg, minwetend dat<br \/>\nhierdie karakter eienskappe nie aan Yahuwah behoort nie, maar dat dit valslik<br \/>\ntoegeskryf is aan Hom deur die vyand van Yahuwah en die mens, Satan.  <\/p>\n<p>Valse geloof oor die karakter van die Verlosser kom tussen<br \/>\ndie siel en sy Skepper. Yahuwah roep almal om, elke<br \/>\ngeloofsoortuiging, tersyde te stel wat nie op die Skrifte gebaseer is nie.<br \/>\nAanvaar die liefde wat Hy vir jou het. Jy sal die dieptes van mooiheid sien in<br \/>\ndie goddelike karakter wat jou nader aan Hom sal bring met bande van oneindige<br \/>\nliefde.  <\/p>\n<p>Hy sit nie afgele\u00eb en v\u00e9r weg van Sy skepping nie, en arbitr\u00ear<br \/>\nsekeres te kies om gered te word en al die ander om verlore te wees nie.  Maar, Hy is aktief betrokke om almal na Hom<br \/>\nte trek, want Hy verlang dat <em>almal<\/em><br \/>\ngered moet word.<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"saving the lost\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/saving-the-lost-4.jpg\"> <\/p>\n<p>\u201cYahuwah het aan my verskyn<br \/>\nuit die verte: Ja, Ek het jou liefgehad met &#8216;n ewige liefde; daarom het Ek jou<br \/>\ngetrek met goedertierenheid.\u201d (Jeremia 31: 3)<\/p>\n","protected":false},"featured_media":223423,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109623","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-salvation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Voorbeskikking `n Goddelike Lotery? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Voorbeskikking `n Goddelike Lotery? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Het jy die kaartjie van die wenner? Die meeste Christene word vanuit hul kinderjare beopdrag dat dobbelary verkeerd is. Ouers en Sondag skool onderwysers leer dat die Hemel kosbare gawes aan die mensdom gegee het en dis `n goddelike plig en verpligting om `n verstandige rentmeester te wees. Dus is dit `n sonde om die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T13:54:37+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/predestination-divine-lottery-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"169\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"13 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/\",\"name\":\"Voorbeskikking `n Goddelike Lotery? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/predestination-divine-lottery-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2014-08-31T10:19:31+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T13:54:37+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/predestination-divine-lottery-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/predestination-divine-lottery-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":169},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Voorbeskikking `n Goddelike Lotery?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Voorbeskikking `n Goddelike Lotery? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Voorbeskikking `n Goddelike Lotery? - Worlds Last Chance","og_description":"Het jy die kaartjie van die wenner? Die meeste Christene word vanuit hul kinderjare beopdrag dat dobbelary verkeerd is. Ouers en Sondag skool onderwysers leer dat die Hemel kosbare gawes aan die mensdom gegee het en dis `n goddelike plig en verpligting om `n verstandige rentmeester te wees. Dus is dit `n sonde om die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T13:54:37+00:00","og_image":[{"width":250,"height":169,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/predestination-divine-lottery-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"13 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/","name":"Voorbeskikking `n Goddelike Lotery? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/predestination-divine-lottery-afrikaans.jpg","datePublished":"2014-08-31T10:19:31+00:00","dateModified":"2025-08-21T13:54:37+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/predestination-divine-lottery-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/predestination-divine-lottery-afrikaans.jpg","width":250,"height":169},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/predestination-a-divine-lottery\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Voorbeskikking `n Goddelike Lotery?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109623","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109623"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/223423"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109623"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}