{"id":109614,"date":"2014-07-25T11:49:58","date_gmt":"2014-07-25T11:49:58","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-saak-vir-die-10-gebooie\/"},"modified":"2025-08-21T13:45:28","modified_gmt":"2025-08-21T13:45:28","slug":"die-saak-vir-die-10-gebooie","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-saak-vir-die-10-gebooie\/","title":{"rendered":"Die Saak vir die 10 Gebooie"},"content":{"rendered":"<p>Verbeel jou `n w\u00eareld sonder wette .  .  . <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"10 Commandments displayed in front of Texas Capital Building\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"10 Commandments displayed in front of Texas Capital Building\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/texas-capital-10-commandments-1-6.jpg\" align=\"right\" height=\"267\" width=\"425\">Sou daar geregtigheid wees? Wat as daar<br \/>\ngeen boete vir die oortreding van die wet was nie? Sou jy gerus wees? Sou jy<br \/>\ngelukkig wees in so `n w\u00eareld? <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c.<br \/>\n. . Maar hy wat die wet onderhou, gelukkig is hy.\u201d (Spreuke 29: 18, OV)<\/p>\n<p>Die kwessie of die Tien Gebooie aan die Amerikaanse regerings eiendom vertoon moet word of<br \/>\nnie,  het voor die Ho\u00ebr Hof in Maart 2005<br \/>\nge\u00ebindig. Byeenkomste was buite die hofgebou gehou in verdediging van die Tien<br \/>\nGebooie. Sedertdien, was `n  \u201cTien<br \/>\nGebooie naweek\u201d   elke Mei,  ter ere van die goddelike Wet gevier.  Hierdie aangeleentheid is veel groter as dit. Hoewel<br \/>\ngroot pogings aangewend word om die Tien Gebooie weer as Regerings eiendom  terug te kry,  word min pogings aangewend om die Tien Gebooie<br \/>\nin ons lewens terug te bring. <\/p>\n<p>Yahushua s\u00ea: \u201cAs julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer.\u201d (Johannes<br \/>\n14:15, NV) <\/p>\n<p><font face=\"Georgia\" size=\"3\">Die<br \/>\nGebooie Is `n weerspie\u00ebling van Yahuwah se Karakter: <\/font><\/p>\n<table style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\" border=\"0\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"50%\">\n<ul>\n<li><strong>Regverdig:<\/strong> Yahuwah &#8211; Romeine 3:26; SyWet \u2013 Romeine 7:12.<\/li>\n<li><strong>Waaragtig:<\/strong> Yahuwah &#8211; Johannes 3:33; SyWet \u2013 Nehemia 9:13.<\/li>\n<li><strong>Rein:<\/strong> Yahuwah \u2013 1 Johannes 3:3, Sy Wet \u2013Psalm 19:8,9.<\/li>\n<li><strong>Lig:<\/strong> Yahuwah \u2013 1 Johannes 1:5; Sy Wet \u2013Spreuke 6:23.<\/li>\n<li><strong>Getrou:<\/strong> Yahuwah \u2013 1 Korinthi\u00ebrs 1:9; SyWet \u2013 Psalm 119:86.<\/li>\n<li><strong>Goed:<\/strong> Yahuwah \u2013 Nahum 1:7; Sy Wet \u2013Romeine 7:12,16.<\/li>\n<li><strong>Geestelik:<\/strong> Yahuwah \u2013 Johannes 4:24; SyWet \u2013 Romeine 7:14.<\/li>\n<li><strong>Ons Bepeinsing:<\/strong> Yahuwah \u2013 Psalm 63:6; SyWet \u2013 Psalm 1:2<\/li>\n<li><strong>Regter:<\/strong> Yahuwah \u2013 Psalm 50:6; Sy Wet \u2013Jakobus 2:12.<\/li>\n<li><strong>Liggewer:<\/strong> Yahuwah \u2013 Psalm 18:29; Sy Wet-Psalm  19:8.<\/li>\n<li><strong>Liefde:<\/strong> Yahuwah \u2013 1 Johannes 4:7,8; SyWet \u2013 Romeine 13:8-10.<\/li>\n<li><strong>Rein:<\/strong> Yahuwah \u2013 Psalm 19:9; Sy Wet \u2013Esegi\u00ebl 22:26.<\/li>\n<li><strong>Geseend:<\/strong> Yahuwah \u2013 Psalm 28:6; Sy Wet \u2013Exodus 20:11.<\/li>\n<li><strong>Verlustiging:<\/strong> Yahuwah \u2013 Psalm 37:4; SyWet \u2013 Psalm 1:2 <\/li>\n<li><strong>Heilig:<\/strong> Yahuwah \u2013 Jesaja 6:3, 1; Sygebooie \u2013 Exodus 20:8, Romeine 7:12.<\/li>\n<li><strong>Waarheid:<\/strong> Yahuwah \u2013 Johannes 14:6; SyWet \u2013 Psalm 119:142,151.<\/li>\n<li><strong>Lewe:<\/strong> Yahuwah \u2013 Johannes 14:6, Sy Wet \u2013Matth\u00e9\u00fcs 19:17<\/li>\n<li><strong>Regverdigheid:<\/strong> Yahuwah \u2013 Jeremia 23:6;Sy Wet \u2013 Psalm 119:172<\/li>\n<li><strong>Perfek:<\/strong> Yahuwah \u2013 Matth\u00e9\u00fcs 5:48; Sy Wet-Jakobus 1:25. <\/li>\n<\/ul>\n<\/td>\n<td width=\"50%\">\n<ul>\n<li><strong>Ewig:<\/strong> Yahuwah \u2013 Johannes 8:35; Sy Wet \u2013 Psalm 111:7,8.<\/li>\n<li><strong>Vrede:<\/strong> Yahuwah \u2013 Jesaja 9:6; Sy Wet \u2013Psalm 119:165.<\/li>\n<li><strong>Die Weg:<\/strong> Yahushua \u2013 Johannes 14:6; SyWet \u2013 Psalm 119:30-32, <\/li>\n<li><strong>Vir seker:<\/strong> Yahuwah \u2013 2 Tim\u00f3the\u00fcs 2:19;Sy Wet \u2013 Psalm 19:7, 111:7,8.<\/li>\n<li><strong>Onveranderlik:<\/strong> Yahuwah \u2013 Mal\u00e9agi 3:6; SyWet \u2013 Psalm 111:7,8.<\/li>\n<li><strong>Soet:<\/strong> Yahuwah \u2013 Psalm 34:8; Sy Wet \u2013Psalm 19:10, 119:103.<\/li>\n<li><strong>Wys:<\/strong> Yahuwah \u2013 Psalm 110:10; Sy Wet \u2013Psalm 19:7.<\/li>\n<li><strong>Wonderbaar:<\/strong> Yahuwah \u2013 Jesaja 9:6; Sy Wet \u2013 Psalm 119:18.<\/li>\n<li><strong>Vryheid:<\/strong> Yahuwah \u2013 Jesaja 61:1; Sy Wet\u2013Jakobus 1:25, Psalm 119:45.<\/li>\n<li><strong>Vertroosting:<\/strong> Yahuwah \u2013 Psalm 23:4; SyWet \u2013 Psalm 119:50.<\/li>\n<li><strong>Ons Lied:<\/strong> Yahuwah \u2013Openbaring 15:3; SyWet \u2013 Psalm 119:54.<\/li>\n<li><strong>Kennis:<\/strong> Yahuwah \u2013 Jesaja 11:2; Sy Wet \u2013119:66.<\/li>\n<li><strong>Hoop:<\/strong> Yahuwah \u2013 Psalm 130:7; Sy Wet \u2013Psalm 119:74.<\/li>\n<li><strong>Lewe:<\/strong> Yahuwah \u2013 Psalm 36:9; Sy Wet \u2013Spreuke van Salomo 3:1,2.<\/li>\n<li><strong>Opreg:<\/strong><br \/>\nYahuwah \u2013 Spreuke 8:13,14; Sy Wet \u2013 Psalm 119:80.  <\/li>\n<li><strong>Verstandig:<\/strong> Yahuwah \u2013 Psalm 147:5; SyWet \u2013 Psalm 119:99.<\/li>\n<li><strong>Welgeluksalig:<\/strong> Yahuwah \u2013Psalm 146:5; SyWet \u2013 Spreuke 29:18.<\/li>\n<li><strong>Vreugde:<\/strong> Yahuwah-Psalm 16:11; SyWet-Psalm 119:162.<\/li>\n<\/ul>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<ul><\/ul>\n<p>Yahushua, die enig gebore Seun van Yahuwah, was \u201cvolmaak\u201d en<br \/>\n\u201crein,\u201d sonder sonde. Maar wat is sonde? <\/p>\n<p>\u201cWie dan ook die<br \/>\nwetteloosheid doen oortree die wet; want sonde is die oortreding van die wet.\u201d  (1 Johannes 3:4, OV)<\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#3366cc\" size=\"3\"><strong>\u201c<\/strong><strong>W<\/strong><strong>IE DAN OOK DIE<br \/>\nWETTELOOSHEID DOEN<br \/>\nOORTREE DIE WET: <br \/>\nWANT SONDE IS DIE OORTREDING VAN<br \/>\nDIE WET.\u201d <\/strong><br \/>\n(1 JOHANNES 3:4, OV) <\/font><\/p>\n<p>Die doel van die Wet is dan om ons te wys,<br \/>\nof te help om sonde te verduidelik. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c.<br \/>\n. . . Ek sou nie geweet het wat sonde is nie, as dit nie deur die wet was nie.\u201d<br \/>\n(Romeine 7:7, NV)<\/p>\n<p>En wat is die beloning vir die oortreding<br \/>\nvan die Wet (sonde)?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant die loon wat die<br \/>\nsonde gee is die dood . . .\u201d (Romeine 6:23, NV)<\/p>\n<p>Is die Wet steeds van toepassing n\u00e1 die Nuwe Testament? Toe Yahushua<br \/>\ndeur `n ryk jong man gevra is wat hy moet doen \u201cas hy die ewige lewe wil ingaan,\u201d<br \/>\nwas die eenvoudige antwoord: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c . . . as jy<br \/>\ndie ewige lewe wil ingaan, \u201conderhou die gebooie.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 19:17, NV)<\/p>\n<p>Oorweeg ook die volgende tekste deur die Apostel Johannes neergestip<br \/>\nbaie jare <em>na<\/em> Yahushua se opstanding: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hier is die lydsaamheid van die gelowiges; hier is hulle wat die<br \/>\nGebooie van Yahuwah onderhou. (Sien Openbaring 14:12.)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cGese\u00ebnd is hulle wie die gebooie doen, sodat hulle<br \/>\ndeel mag h\u00ea van die boom van die lewe,   en<br \/>\nkan ingaan deur die poorte van die stad.\u201d (Sien Openbaring 22:14)<\/p>\n<p>Maar is dit ooit moontlik om die Gebooie<br \/>\nte onderhou?                  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEk is tot alles instaat<br \/>\ndeur Hom wat my die krag gee.\u201d (Filipense 4:13, NV) <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Hy wie `n goeie werk in<br \/>\njulle begin het sal dit end-uit voer en voleindig op die dag wanneer Yahushua<br \/>\ndie Gesalfde kom. (Sien Filipense 1:6)<\/p>\n<p>Sommige mense, selfs \u201cpastore,\u201d s\u00ea dat die Gebooie nie langer op ons<br \/>\nvan toepassing is nie. <strong>Dus, is Yahuwah<br \/>\nse Gebooie wat Hy twee keer met Sy eie vinger op klei tablette geskryf het, nie<br \/>\nmeer vandag ter sake nie?<\/strong> <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\" size=\"3\"><strong>Gebod<br \/>\n#1: <\/strong><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cJy mag geen ander elohim<br \/>\nvoor my aangesig h\u00ea nie.\u201d  (Sien Exodus<br \/>\n20:3.)<\/p>\n<p>Beteken dit dan dat Ba\u00e4l aanbidding en kinderslagofferandes net in<br \/>\ndie Ou Testament verkeerd was? <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\" size=\"3\"><strong>Gebod<br \/>\n#2: <\/strong><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cJy mag vir jou geen<br \/>\ngesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is, of van wat<br \/>\nonder op die aarde is, of van wat in die water onder die aarde is nie; Jy mag<br \/>\njou voor hulle nie neerbuig, en hulle nie dien nie . . .\u201d (Exodus 20:4-5)<\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\" size=\"3\"><strong>Gebod<br \/>\n#3: <\/strong><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cJy mag die Naam van<br \/>\nYahuwah jou Elohim nie ydelik gebruik nie. . .\u201d (Sien Exodus 20:7)<\/p>\n<p>Gevolglik kan ons dan s\u00ea dat Farao se openlike godslastering teen<br \/>\ndie Naam van Yahuwah kan  deesdae nie as<br \/>\nsonde gereken word nie?<\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\" size=\"3\"><strong>Gebod<br \/>\n#4: <\/strong><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cGedenk die Sabbatdag dat<br \/>\njy dit heilig. Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen; maar die sewende dag<br \/>\nis die Sabbat van Yahuwah jou Elohim; <em>dan<\/em><br \/>\nmag jy g\u00e9\u00e9n werk doen nie \u2013 jy \u00f3f jou seun of jou dogter, <em>of <\/em>jou dienskneg, of jou diensmaagd, of jou vee of jou vreemdeling<br \/>\nwat in jou poorte is nie. Want in ses dae het Yahuwah die hemel en die aarde<br \/>\ngemaak, die see en alles wat daarin is, en op die sewende dag het Hy gerus.<br \/>\nDaarom het Yahuwah die sewende dag gese\u00ebn en dit geheilig.\u201d (Sien Exodus<br \/>\n20:8-11.)<\/p>\n<p>Jesaja 66:23 vertel ons dat die verlostes die Sabbat selfs op die<br \/>\nNuwe Aarde gedenk:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant soos die nuwe hemel<br \/>\nen die nuwe aarde wat Ek maak voor My aangesig sal bestaan, spreek Yahuwah, so<br \/>\nsal julle nageslag en julle naam bestendig wees.\u201d (Sien Jesaja 66:23.)<\/p>\n<p>Dus is die Sabbat Gebod net op die Ou Testament en die Nuwe Aarde<br \/>\n(wat vir ewig sal staan)van toepassing? <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\" size=\"3\"><strong>Gebod<br \/>\n#5: <\/strong><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEer jou vader en jou<br \/>\nmoeder dat jou dae verleng mag word in die land wat Yahuwah jou Elohim aan jou<br \/>\ngee.\u201d (Sien Exodus 20:12.)<\/p>\n<p>So was Absalon se ongehoorsaamheid aan sy vader,  Dawid in die Ou Testament net verkeerd vir<br \/>\ndaardie tyd (2 Samuel)? Sal sy optrede sekerlik in hierdie dag in die Hemel<br \/>\naanvaar word? <\/p>\n<p><strong><font color=\"#0000cc\" size=\"3\"><strong>Gebod<br \/>\n#6: <\/strong><\/font>                                 <\/strong><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cJy mag nie doodslaan<br \/>\n[moord pleeg] nie.\u201d (Sien Exodus 20:13.)<\/p>\n<p>Dan sal Kain se moord op sy broer, Abel,  nie in vandag se lewe as `n sonde beskou word<br \/>\nnie?<\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\" size=\"3\"><strong>Gebod<br \/>\n#7: <\/strong><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cJy mag nie egbreek pleeg<br \/>\nnie.\u201d (Sien Exodus 20:14.)<\/p>\n<p>Dus sal Dawid se begeerte vir `n ander man se vrou (Batseba) vandag<br \/>\naanvaarbaar wees in die o\u00eb van die Hemel? <br \/>\nEgbreek is dan nie meer  langer `n<br \/>\nsonde nie? <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\" size=\"3\"><strong>Gebod<br \/>\n#8: <\/strong><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cJy mag nie steel nie.\u201d<br \/>\n(Sien Exodus 20:15.)<\/p>\n<p>So, toe Agan die silwer van Jerigo gesteel het, en gevolglik die<br \/>\nlewens van onskuldige mense verwoes het, was dit maar net `n sonde in daardie<br \/>\ndae (Josua 7)? Om vandag te steel sal dan goed wees? <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\" size=\"3\"><strong>Gebod<br \/>\n#9: <\/strong><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cJy mag nie valse<br \/>\ngetuienis teen jou naaste spreek nie.\u201d (Sien Exodus 20:16.)<\/p>\n<p>Dus sal Satan se leuen aan Adam en Eva in die tuin van Eden nie as<br \/>\n`n sonde in vandag se lewe beskou word nie? <br \/>\nIs leuens dan deesdae loflik in die o\u00eb van die Hemel?<\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\" size=\"3\"><strong>Gebod<br \/>\n#10: <\/strong><\/font> <\/p>\n<p>En uiteindelik, die sonde wat dit alles begin het, die sonde wat van<br \/>\ndie duiwel gemaak het wie hy is: begeerte van Yahuwah se troon. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cJy mag nie jou naaste se<br \/>\nhuis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of<br \/>\nsy diensmaagd, of sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie.\u201d (Sien<br \/>\nExodus 20:17.)<\/p>\n<p>Dus word begeerlikheid nie vandag meer deur die Hemel as `n sonde<br \/>\nbeskou nie? Is Satan se begeerlike gees is nie meer in stryd met Yahuwah se<br \/>\ngeregtigheid  en Hemelse Gebooie nie? <\/p>\n<p>Verkeerd . . . in alle gevalle! <em>Dit<br \/>\nis almal nog steeds sondes. <\/em>Dit is deur die kennis van die Wet dat ons weet<br \/>\ndat hulle sondes is: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant deur die wet is die<br \/>\nkennis van die sonde.\u201d (Romeine 3:20)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"happy family\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/family-6.jpg\" align=\"left\" height=\"283\" width=\"425\">Die wet is nie gegee as `n las vir ons nie, maar was gegee om ons<br \/>\ngelukkig te maak en vrede te verskaf. Geen regering, aards of Hemels, kan<br \/>\nbestaan sonder wette nie. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant dit is die liefde tot Yahuwah, dat ons Sy gebooie moet bewaar<br \/>\n; en Sy gebooie is nie swaar nie.\u201d  (Sien<br \/>\n1 Johannes 5:3.)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHy wat die wet onderhou, gelukkig is hy.\u201d (Spreuke 29:18, OV)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie wat U wet liefhet, het groot vrede, en vir hulle is daar geen<br \/>\nstruikelblok nie.\u201d (Psalm 119:165, OV)<\/p>\n<p>Dit is nie net die uiterlike vertoon van die Gebooie op<br \/>\nregeringseiendom wat ons nodig het nie,  . . . maar eerder die Gebooie <em>in ons harte geskryf.<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong>\u201cEk sal My wette in hulle verstand gee en op hulle hart skrywe.\u201d <\/strong>(Hebre\u00ebrs 8:10)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Die hoofsaak van alles wat gehoor het is, is vrees Yahuwah en hou Sy<br \/>\ngebooie; want dit geld vir alle mense.\u201d (Sien Prediker 12:13.)<\/p>\n<p>Vir diegene wie sou voorstel dat al die Gebooie deesdae bindend is<br \/>\nbehalwe die vierde (die Sabbat Gebod) . . . <\/p>\n<p><strong>\u201cAs iemand die hele wet<br \/>\nonderhou, maar in een opsig struikel, is hy skuldig ten opsigte van al die<br \/>\ngebooie. <\/strong>Want Hy wat ges\u00ea het: Jy mag nie egbreek<br \/>\npleeg nie, het ook ges\u00ea: Jy mag nie moord pleeg nie. As jy nou nie egbreek<br \/>\npleeg nie, maar wel moord, is jy tog `n oortreder van die hele wet. Praat en<br \/>\ntree op soos mense wat geoordeel sal word volgens die wet wat vrymaak [die Tien<br \/>\nGebooie].\u201d (Jakobus 2:10-12, NV)<\/p>\n","protected":false},"featured_media":223367,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109614","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-torah-the-10-commandments"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Saak vir die 10 Gebooie - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Saak vir die 10 Gebooie - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Verbeel jou `n w\u00eareld sonder wette . . . Sou daar geregtigheid wees? Wat as daar geen boete vir die oortreding van die wet was nie? Sou jy gerus wees? Sou jy gelukkig wees in so `n w\u00eareld? \u201c. . . Maar hy wat die wet onderhou, gelukkig is hy.\u201d (Spreuke 29: 18, OV) Die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T13:45:28+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/10-commandments-case-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/\",\"name\":\"Die Saak vir die 10 Gebooie - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/10-commandments-case-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2014-07-25T11:49:58+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T13:45:28+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/10-commandments-case-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/10-commandments-case-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Saak vir die 10 Gebooie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Saak vir die 10 Gebooie - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Saak vir die 10 Gebooie - Worlds Last Chance","og_description":"Verbeel jou `n w\u00eareld sonder wette . . . Sou daar geregtigheid wees? Wat as daar geen boete vir die oortreding van die wet was nie? Sou jy gerus wees? Sou jy gelukkig wees in so `n w\u00eareld? \u201c. . . Maar hy wat die wet onderhou, gelukkig is hy.\u201d (Spreuke 29: 18, OV) Die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T13:45:28+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/10-commandments-case-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/","name":"Die Saak vir die 10 Gebooie - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/10-commandments-case-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2014-07-25T11:49:58+00:00","dateModified":"2025-08-21T13:45:28+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/10-commandments-case-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/10-commandments-case-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-case-for-the-10-commandments\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Saak vir die 10 Gebooie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109614","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109614"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/223367"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109614"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}