{"id":109573,"date":"2014-03-10T08:14:32","date_gmt":"2014-03-10T08:14:32","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-ewige-vuur-bestaan\/"},"modified":"2025-08-21T13:24:43","modified_gmt":"2025-08-21T13:24:43","slug":"ewige-vuur-bestaan","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/ewige-vuur-bestaan\/","title":{"rendered":"Ewige Vuur Bestaan!"},"content":{"rendered":"<h2 align=\"center\"><font color=\"#3366cc\"><em><br \/>\nSkokkende<br \/>\nBybelse Waarheid<\/p>\n<p><\/em><\/font><\/h2>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Ewige Vuur Bestaan! image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eternal-fire-q-main-afrikaans.jpg\"> <\/p>\n<p>\nDie waarheid van die Skrifte is<br \/>\nomvangrykend, voor die handliggend en harmonieus. By tye, kan sekere tekse skyn<br \/>\ndat hulle ander tekse kontrasteer as gevolg van verkeerdelike insig of<br \/>\nonvoldoende kennis. Een area van algemene verwarring is aangaande die beloning<br \/>\nvan die goddelose. Skrifte leer, \u201cMaar die dooies weet glad niks nie.\u201d<br \/>\n(Sien Prediker 9:5, 6.) Hoe dit ook al sy, leer dit ook van ewig<br \/>\nbrandende vuur wat nooit uitgedoof word nie. Die waarheid wat die twee skynbare<br \/>\nkontrasterende punte harmoniseer is mooi en geloofs-bevestigend. <\/p>\n<p>Jesaja het die sleutel tot die<br \/>\noplossing vir die raaisel. Dit rig `n versoek: \u201cDie sondaars in Sion bewe,<br \/>\nsiddering het die roekeloses aangegryp. <em>Hulle<br \/>\ns\u00ea : <\/em>Wie van ons kan woon by `n verterende vuur, wie van ons kan woon by `n<br \/>\newige gloed ?\u201d  (Jesaja 33:14, OV) Dit is,<br \/>\nin `n mate `n goeie vraag want wie kan in vuur lewe? Maar net die volgende vers<br \/>\nbevat die antwoord: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hy wat in geregtigheid wandel en<br \/>\nspreek wat reg is, wat gewin deur afpersing versmaad, wat sy hande uitskud om<br \/>\ngeen omkoop geskenk aan te gryp nie, wat sy oor toestop om van geen bloedskuld<br \/>\nte hoor nie, en sy o\u00eb sluit om wat sleg is, nie te sien nie-<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">hy sal op hoogtes woon, rotsvestings<br \/>\nis sy burg; sy brood word hom gegee, sy water is gewis. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Jou o\u00eb sal die Koning in sy skoonheid<br \/>\naanskou, dit sal `n wyd uitgestrekte land sien. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">(Jesaja 33: 15-17, OV)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Ewige Vuur Bestaan! image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eternal-fire-q1-afrikaans.png\" align=\"left\" height=\"312\" width=\"324\">Dit is die regverdige wat sal <em>leef <\/em>en<em> jubel <\/em>in die ewige vlamme. Slegs Yahuwah se volk kan met `n<br \/>\nheilige Eloah lewe, \u201cWant onse Eloah is `n verterende vuur.\u201d  (Hebre\u00ebrs 12:29)<\/p>\n<p>Yahuwah is die bron van alle lewe.<br \/>\n\u201cWant in Hom lewe ons, beweeg ons en is ons.\u201d Handelinge 17:28). Suiwer energie<br \/>\nvloei van Hom in `n ononderbroke stroom. Daar is baie min tye in die Skrifte<br \/>\nwaarin die teenwoordigheid van Yahuwah Homself, beskryf word. Elke keer is die<br \/>\nverskyning van die heilige bron van lig en lewe en lewenskrag beskryf as<br \/>\n\u201cvuur.\u201d<\/p>\n<p>Voor sy sondeval, was Lucifer die<br \/>\nskutengel. Die eindelose strale van lig en energie wat vloei van die Skepper<br \/>\nhet hom gebaai in die ewige lig van sonnelose dag. As die skut engel, het<br \/>\nLucifer in die onmiddelike teenwoordigheid van die ewige vlamme van die<br \/>\nAlmagtige gewandel. Hy het ongedeerd in Sy vure gewandel. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cJy was `n ger\u00fab met uitgespreide<br \/>\nvlerke wat beskut, en Ek het jou gestel op die heilige berg; <em>jy het gewandel tussen vurige gesteentes.<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Jy was volkome in jou we\u00eb van die dag<br \/>\naf dat jy geskape is, totdat daar ongeregtigheid in jou gevind is.\u201d  (Esegi\u00ebl 28:14, 15)<\/p>\n<p>In visioen was die profeet, Dani\u00ebl<br \/>\nvereer met `n flits in die hemelse troonkamer waar die heerlikheid wat vloei<br \/>\nvan Yahuwah gelyk het soos `n vlamme rivier.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn ek het bly kyk totdat trone<br \/>\nreggesit is en die Oue van dae gaan sit het; sy kleed was wit soos sneeu en die<br \/>\nhare van sy hoof soos skoon wol; sy troon was vuurvlamme, die wiele daarvan `n<br \/>\nbrandende vuur; <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><em>`n<br \/>\nstroom van vuur het gevloei en voor Hom uit gegaan<\/em>;<br \/>\nduisende maal duisende het Hom gedien, en tien duisende het voor Hom gestaan;<br \/>\ndie gereg het gaan sit en die boeke is geopen.\u201d (Dani\u00ebl 7:9, 10, OV.)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Brandende Bos\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/burning-bush-1-4.jpg\" align=\"right\" height=\"238\" width=\"450\">Nes Yahushua in Sy pre-vleeswordings<br \/>\nvorm aan die mens verskyn het,  het Hy soms<br \/>\nin die gedaante van vuur verskyn.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn Moses het die kleinvee opgepas<br \/>\nvan sy skoonvader Jetro, die priester van Midian. En toe hy die kleinvee agter<br \/>\ndie woestyn gedryf het, kom hy by die berg van Elohim, by Horeb. Daarop verskyn<br \/>\ndie Engel van Yahuwah aan hom in `n vuurvlam uit `n doringbos. En toe hy weer<br \/>\nsien, brand die doringbos in die vuur, maar die doringbos word nie verteer nie!<br \/>\n(Exodus 3:1, 2)<\/p>\n<p>Later, toe Yahuwah Self neergedaal<br \/>\nhet op die Sina\u00ef-gebergte vir die aankondiging van Sy wet, het Hy gekom in s\u00f3<br \/>\n`n verblindende vuur sodat dit vir die aanskouende menigte gelyk het asof die<br \/>\nganse berg in ligte laaie was: \u201cEn die hele berg Sina\u00ef het gerook, omdat<br \/>\nYahuwah in `n vuur daarop neergedaal het. En sy rook het opgetrek soos die rook<br \/>\nvan `n oond, en die hele berg het vreeslik gebewe.\u201d (Exodus 19: 18)<\/p>\n<p>Sedert Yahuwah Homself `n verterende<br \/>\nvuur is, sal mense hoe nader ons aan Hom kom, hoe nader sal hy kom tot die<br \/>\newige vlamme. Na hy veertig dae in die goddelike teenwoordigheid van Yahuwah<br \/>\ndeurgebring het, het Moses se aangesig die goddelike heerlikheid weerkaats wat<br \/>\nhy aanskou het tot so `n mate dat die volk daardeur verskrik was.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn toe Moses van die berg Sina\u00ef<br \/>\nafdaal . . .  het Moses nie geweet dat<br \/>\ndie vel van sy gesig blink omdat hy met Hom gespreek het nie. En toe A\u00e4ron en<br \/>\nal die kinders van Israel Moses sien, het die vel van sy gesig geblink! Daarom<br \/>\nwas hulle bevrees om naby hom te kom. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Maar Moses het hulle geroep, en . . .<br \/>\nhet hy `n sluier oor sy gesig getrek. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Maar as Moses voor die aangesig van<br \/>\nYahuwah kom om met Hom te Spreek, neem Hy die sluier weg, totdat hy uitgaan. As<br \/>\nhy dan uitgaan en aan die kinders van Israel meedeel wat hom beveel is, sien<br \/>\ndie kinders van Israel die gesig van Moses, dat die vel van Moses se gesig<br \/>\nblink; daarop trek Moses dan weer die sluier oor sy gesig , totdat hy ingaan om<br \/>\nmet Hom te spreek.\u201d (Exodus 34: 29-31, 33-35)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Bybel Studie\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/couple-bible-study-1a-4.jpg\" align=\"left\" height=\"300\" width=\"450\">Die onmiddelike teenwoordigheid van<br \/>\nYahuwah is ewige vuur waarin slegs die regverdige en heiliges kan oorleef. Waar<br \/>\nsonde ook al bestaan in die teenwoordigheid van Yahuwah, sal die ewig brandende<br \/>\nvure van `n heilige Eloah dit verteer. Mense met ongeheiligde harte is bevrees<br \/>\nin die teenwoordigheid van ewig brandende vlamme. Toe Yahuwah van die<br \/>\nSina\u00ef-gebergte af gespreek het, was die volk vreesbevange.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn toe die hele volk die donderslae<br \/>\nen die blitse en die geluid van die basuin en die rokende berg bemerk, het die<br \/>\nvolk dit gesien en gebewe en op die afstand bly staan. En hulle het vir Moses<br \/>\nges\u00ea: Spreek u met ons dat ons kan luister; maar laat Yahuwah nie met ons<br \/>\nspreek nie, anders sterwe ons.\u201d ( Exodus 20: 18, 19)<\/p>\n<p>Die enigste ding wat Yahuwah se vuur<br \/>\nverteer, is sonde \u2013 en sondaars, sou hulle verkies om aan sonde vas te hou. Dit<br \/>\nword grafies ge\u00efllustreer in die ondervinding van Nadab en Abihu. \u201cEn die seuns<br \/>\nvan A\u00e4ron, Nadab en Abihu, het elkeen sy vuurpan geneem en vuur daarin gegooi<br \/>\nen reukwerk daarop gesit en vreemde vuur voor die aangesig van Yahuwah gebring,<br \/>\nwat Hy hulle nie beveel het nie. Daarop het vuur van die aangesig van Yahuwah<br \/>\nuitgegaan en hulle verteer, en hulle het gesterwe voor die aangesig van<br \/>\nYahuwah.\u201d (Levitikus 10: 1, 2)<\/p>\n<p>Nadab en Abihu was voor die hele<br \/>\nIsrael vereer. Hulle was uitverkies, met hulle vader en hul vader se huis, om<br \/>\ndirek as priesters van Yahuwah te dien. Maar die ho\u00eb eer wat hulle te beurt geval<br \/>\nhet, het hulle nie met eerbiedwaardigheid, liefde en ontsag gevul nie. Deur die<br \/>\nskaamtelose oortreding van Yahuwah se heilige wet, het hulle gesterf in die<br \/>\nvuur wat van Yahuwah gekom het. Maar Skrifte bevat `n fassinerende besonderheid<br \/>\nwat veel openbaar omtrent die ewige vuurvlamme. \u201cEn Moses het Misael en<br \/>\n\u00c9lsafan, die seuns van Ussi\u00ebl, die oom van A\u00e4ron, geroep en aan hulle ges\u00ea: Kom<br \/>\nnader, dra julle broers van die heiligdom af weg, buitekant die laer uit. Toe<br \/>\nhet hulle nader gekom en <em>hulle in hul<br \/>\nrokke <\/em>buitekant die laer uitgedra soos Moses ges\u00ea het.\u201d  (Levitikus 10:4, 5)<\/p>\n<p>Hoe interessant ! Die twee manne wat \u201cverteer\u201d<br \/>\nwas deur die \u201cvuur\u201d wat van Yahuwah uitgegaan het, se klere was ongeskonde! As<br \/>\niemand `n blaasvlam lank genoeg na jou toe uithou sal dit jou dood kos, hoe<br \/>\ndink jy hoe sal jou klere nie opvlam nie? Dit sal vinniger verbrand as jou<br \/>\nliggaam wat hoofsaaklik net uit water bestaan! <\/p>\n<p>Hierdie onbenullige, dikwels<br \/>\nmisgekykte besonderheid, verskaf `n fassinerende insig in die ewige brandende<br \/>\nvure van Yahuwah se teenwoordigheid. Yah se vuur is nie `n vuur van <em>verbranding<\/em> nie. Toe Sadrag, Mesag, en<br \/>\nAbed-nego, die drie vriende van Dani\u00ebl, veroordeel is om in die vuuroond<br \/>\nverbrand te word omdat hulle geweier het om neer te kniel en die afgod te<br \/>\naanbid wat Koning Nebukadn\u00e9sar in die plein van Dura opgerig het , was hulle<br \/>\nten volle geklee in die vuuroond gegooi. \u201cToe is daardie manne geboei met hulle<br \/>\nmantels, hulle broeke en hulle tulbande en hulle <em>ander <\/em>klere aan, en hulle is binne-in die brandende vuuroond<br \/>\ngegooi.\u201d (Dani\u00ebl 3:21, OV)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Groot Dwarelende Vuurvlamme\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/fire-swirl-4.jpg\" align=\"left\" height=\"375\" width=\"375\"><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Iets was verteer: die boeie waarmee<br \/>\nhulle gebind was. Die manne self was ongedeerd. Selfs hul klere was nie<br \/>\nbeskadig nie! Toe het Sadrag, Mesag, en Abedn\u00e9go uit die vuuroond uitgegaan.<br \/>\nDaarop het die landvoogde, die bevelhebbers en die goewerneurs en die<br \/>\nraadsmanne van die koning vergader en aan daardie manne gesien dat die vuur<br \/>\ngeen mag oor hulle liggame gehad het en die hare van hul hoof nie geskroei het<br \/>\nnie, en dat hulle mantels geen verandering ondergaan en die reuk van die vuur<br \/>\nnie aan hulle gekom het nie. (Dani\u00ebl 3:26 en 27, OV)<\/p>\n<p>Die geheim hoe hierdie heldhaftige<br \/>\nmanne, helde van die Hemel, gered was is eenvoudig: hulle het gestaan in die<br \/>\nteenwoordigheid van die Seun van Yah!<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar daardie drie manne, Sadrag,<br \/>\nMesag en Abedn\u00e9go, het geboeid binne-in die brandende vuuroond geval. Toe het<br \/>\nNebukadn\u00e9sar verskrik geword en haastig opgestaan: hy het sy raadsmanne<br \/>\ntoegespreek en ges\u00ea: \u201cHet ons nie drie manne geboeid binne-in die vuuroond<br \/>\ngegooi nie?\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Hulle antwoord en s\u00ea aan die koning: Sekerlik,<br \/>\no koning! <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">En hy s\u00ea: Kyk ek sien vier manne<br \/>\nbinne-in die vuur wandel sonder dat daar `n letsel aan hulle is, en die<br \/>\nVoorkoms van die vierde lyk soos die van die Seun van El.\u201d (Dani\u00ebl 3:23-25)<\/p>\n<p>Almal wie hul wil aan die goddelike<br \/>\nwil oorgegee het en in harmonie lewe met die hemelse wet kan ongeskonde leef in<br \/>\ndie teenwoordigheid van die verterende vure van die Almagtige. Deur gehoorsaam<br \/>\nte wees aan die Wet van Yah, kon die drie Hebreeuse helde lewe in die teenwoordigheid<br \/>\nvan ewige heilige vlamme en die vure van verbranding het <em>geen<\/em> mag oor hulle nie.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Ewige Vuur Bestaan! image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eternal-fire-q2-afrikaans.png\" align=\"right\" height=\"152\" width=\"373\">Die ewige gloed van Yah se<br \/>\nteenwoordigheid verteer alle sonde en selfsugtigheid weg. Sonde bestaan uit 1)<br \/>\nValsheid en dikwels 2) Dwang (aan die kant van Satan) Satan is die vader van<br \/>\ndie leuens, maar waarheid, die ewige waarheid wat uitgaan van die Een wie woon<br \/>\nin die verterende vuur, vernietig Valsheid. Dwang word oorwin deur hemelse<br \/>\nliefde. Die Heilige Gees is Waarheid en Liefde. Met Pinkster, was die<br \/>\nversamelde gelowiges met die Heilige Gees vervul. \u201cToe is deur hulle tonge<br \/>\ngesien soos van vuur, wat hulle self verdeel en op elkeen van hulle gaan sit<br \/>\nhet. En hulle is almal vervul met die Heilige Gees.\u201d (Handelinge 2:2, 4, OV)<br \/>\nHierdie vroe\u00eb gelowiges was nie verteer deur die hemelse vuur nie. Daarna was<br \/>\nhulle in liefde verenig en het die evangelie van die Koninkryk van die Hemel<br \/>\naan die hele w\u00eareld verkondig. <\/p>\n<p>Die leerstelling van `n<br \/>\newigbrandende hel is gebasseer op `n valse stelling: dat Adam en Eva die ewige<br \/>\nlewe tydens die Skepping ontvang het. Daarom, so lui die gesprek, toe hulle<br \/>\ngesondig het en gestraf moet word, het Yahuwah geen keuse gehad as om hulle oor<br \/>\nte lewer na die ewige lewe in die vure van die hel nie. S\u00f3 `n beleidenis is nie<br \/>\nop die Skrifte gebasseer nie. In verwysing na Yahuwah, verklaar 1Timothe\u00fcs 6:16<br \/>\nonomwonde: \u201cWat alleen onsterflikheid besit en `n ontoeganklike lig bewoon wat<br \/>\ngeen mens gesien het of kan sien nie, aan wie toekom eer en ewige krag.\u201d<\/p>\n<p>\u201cYahuwah is liefde.\u201d (1 Johannes 4:8)<br \/>\nHy skep `n behae in <em>regverdigheid.<\/em> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">So s\u00ea Yahuwah: Laat die wyse hom nie<br \/>\nberoem op sy wysheid nie, en laat die sterke hom nie beroem op sy sterkte nie,<br \/>\nlaat die ryke hom nie beroem op sy rykdom nie; <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Maar laat hy wat wil roem, hom hierop<br \/>\nberoem dat hy verstaan en My ken, dat Ek Yahuwah is wat goedertierenheid, reg<br \/>\nen geregtigheid op die aarde doen; want in die dinge het Ek behae,\u201d s\u00ea Yahuwah.<br \/>\n(Jeremia 9: 23en24.) <\/p>\n<p>As `n Eloah van liefde <em>en <\/em>geregtigheid, wil Yahuwah nie die<br \/>\newige lewe aan enigiemand gee terwyl hulle steeds onder genadetyd leef nie,<br \/>\ndeur hul keuse te maak om by Hom aan te sluit of  by Satan, <br \/>\nin rebellie nie. Yahuwah wou nie eens h\u00ea dat die gehardste sondaar vir<br \/>\newig in pyniging moet leef nie. Dit sou nie liefdevol <em>of <\/em>regverdig wees nie! <\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"277\" width=\"265\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"Regtershamer &amp; Skaal van Geregtigheid\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/gavel-scales.jpeg-4.jpg\" border=\"0\" height=\"NaN\" width=\"400\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Ewige lewe is `n <em>geskenk. <\/em>Dit word net gegee aan diegene wie oorwin in die verdienste<br \/>\nvan Yahushua. Die beloning van diegene wie verkies om te kleef aan sonde is nie<br \/>\newige lewe in foltering nie. Dit is die dood.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die ewige lewe is `n genade <em>gawe.<\/em> Dit word slegs gegee aan diegene<br \/>\nwie oorwin deur geloof in die verdienste van Yahushua. \u201cWant die loon van die<br \/>\nsonde is die dood; <em>maar die genadegawe<br \/>\nvan Yahuwah is die ewige lewe<\/em> deur Yahushua die Gesalfde, onse Meester.\u201d<br \/>\n(Romeine 6:23) Die beloning vir hulle wie verkies om te kleef aan sonde is nie<br \/>\ndie ewige lewe in pyniging nie. Dit is die dood. Ewige lewe is aan hulle gegee<br \/>\nwie verkies om hulleself te onderwerp aan die goddelike, vrygewige Wet van<br \/>\nLiefde. <\/p>\n<p>Skrifte maak bekend hoe dit gedoen<br \/>\nword: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Onderwerp julle dan aan Yahuwah;<br \/>\nweerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug. Nader tot Yahuwah, en Hy sal<br \/>\ntot julle nader. Reinig die hande, julle sondaars, en suiwer die harte, julle<br \/>\ndubbelhartiges ! Verneder julle harte voor Yahuwah, en Hy sal julle verhoog.\u201d (Jakobus<br \/>\n4: 7, 8en 10)<\/p>\n<p>Almal wie die ewige vure toelaat om hul<br \/>\nsondes en onreinhede laat weg verteer, sal `n lewe gegee word wat sal opweeg<br \/>\nmet die lewe van Yahuwah. Die vure van Yahuwah se teenwoordigheid sal deur die<br \/>\newigheid heen brand. Dit is `n belofte! \u201cEn die stad het die son en die maan<br \/>\nnie nodig om in hom te skyn nie, want die heerlikheid van Yahuwah het hom<br \/>\nverlig, en die Lam is sy lamp.\u201d(Openbaring 21: 23) Die verlostes sal in die<br \/>\nsonnelose lig van ewige dag wandel, wie jubel in Yahuwah se teenwoordigheid.<br \/>\nHulle kan lewe in die midde van ewige vlamme omdat hulle hul wil oorgegee het, deur<br \/>\ntoe te laat dat hul sondes in die louterende vuur verteer word.<\/p>\n<p>`n Dame se Bybelstudie groep het deur<br \/>\ndie boek Male\u00e1gi gelees. Toe die groep die derde hoofstuk studeer, was die vrou<br \/>\nverwonderd deur `n belofte wat die einste onderwerp bespreek: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar wie kan die dag van Sy koms<br \/>\nverdra? En wie kan standhou as Hy verskyn ? Want Hy sal wees soos die vuur van<br \/>\ndie smelter en soos die loog van die wassers. En Hy sal sit : `n smelter en<br \/>\nreiniger van silwer . . . en hulle louter soos goud en soos silwer, sodat hulle<br \/>\naan Yahuwah in geregtigheid `n offer sal bring. (Male\u00e1gi 3: 2, 3)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Ewige Vuur Bestaan! image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eternal-fire-q3-afrikaans.png\" align=\"right\" height=\"250\" width=\"353\">Onkundig aangaande die proses van hoe<br \/>\nsilwer gelouter word, wou die vrou meer weet sodat hulle die proses wat in die<br \/>\nBybel verduidelik word beter kan verstaan. Een vrou,  wat `n silwer smid ken, het aangebied om te<br \/>\ngaan en uit te vind, en wat sy sien sal sy aan die groep rapporteer. Nadat sy<br \/>\ndie relings met die silwersmid getref het om te sien hoe hy te werk gaan, het<br \/>\nsy op die afgespreekte tyd by hom aangekom. <\/p>\n<p>Deur `n stuk silwer oor `n oop vlam<br \/>\nte hou, het die silwersmid verduidelik, dat om silwer te louter, dit nodig was<br \/>\nom dit in die middel van die vlamme te hou waar die vlamme die warmste is om al<br \/>\ndie onsuiwerhede weg te brand. Die vrou het die silwersmid gevra of dit waar is<br \/>\ndat hy daar moet bly, by die vuur, tydens die ganse tyd terwyl die silwer in die<br \/>\nvlam is waar dit gelouter moet word. <\/p>\n<p>Die man het geantwoord, \u201cJa. Nie<br \/>\nalleen moet ek hier wees om die silwer in die vuur te hou nie, maar ek moet dit<br \/>\ndie hele tyd dophou. As die silwer `n oomblik te lank in die vlamme gehou word,<br \/>\nsal dit vernietig word.\u201d<\/p>\n<p>Die vrou het nog `n bietjie langer in<br \/>\nstilte toegekyk en toe gevra: \u201cHoe weet jy wanneer die silwer ten volle<br \/>\ngelouter is?\u201d<\/p>\n<p>\u2018Dis eenvoudig,\u201d het hy geglimlag,<br \/>\nterwyl hy die silwerstuk versigtig geroteer het. \u201cEk weet dis ten volle<br \/>\ngelouter wanneer ek my beeld daarin weerkaats sien.\u201d<\/p>\n<p>Yahuwah wag met ernstige verlange vir<br \/>\ndie dag dat Sy beeld perfek weerkaats word in Sy kinders sodat hulle na Hom gebring<br \/>\nkan word om met Hom te wees. Sy genadevolle uitnodiging gaan nog steeds voort<br \/>\naan almal wat aan Hom gehoor wil gee: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Soek Yahuwah terwyl Hy nog te vinde<br \/>\nis; roep Hom aan terwyl Hy naby is. Laat die goddelose sy weg verlaat en die<br \/>\nkwaaddoener sy gedagtes; en laat hy hom tot Yahuwah bekeer, dan sal Hy hom<br \/>\nbarmhartig wees; en tot onse Meester, want Hy vergeef menigvuldiglik.\u201d (Jesaja<br \/>\n55: 6 en 7.)<\/p>\n<div>\n<p>Almal<br \/>\nwie sal toegee aan die vure van die SUIWERAAR sal vir ewig jubel in die vure<br \/>\nvan Yahuwah se teenwoordigheid.  \u201cEn baie<br \/>\nvan die wat slaap in die stof van die aarde, sal ontwaak, sommige tot die ewige<br \/>\nlewe .  . <br \/>\n.  . En die verstandiges sal<br \/>\nglinster soos die glans van die uitspansel, en die wat baie tot regverdigheid<br \/>\nlei, soos die sterre vir ewig en altoos.\u201d <br \/>\n(Dani\u00ebl 12: 2 en 3.)<\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p><strong><em>Neem sorgvuldig kennis dat die hoofklem is<br \/>\ndat terwyl die onsterflike regverdiges verewig sal woon en floreer in die ewige<br \/>\nvure van die teenwoordigheid van Yahuwah, hierdie selfde vuur die verterende<br \/>\nvuur van die \u201chel\u201d sal wees vir sterflike sondaars wie net `n kort tydjie in sy<br \/>\nteenwoordigheid kan bestaan<\/em><\/strong><strong>.<\/strong><\/p>\n<\/div>\n<p>Neem asseblief kennis van die<br \/>\nvolgende verse, wat duidelik daarop dui dat Yahuwah se onmiddelike<br \/>\nteenwoordigheid `n ewigbrandende en verterende vuur is:<\/p>\n<div>\n<p class=\"indenttext\">\u201cNou sal Ek opstaan, s\u00ea<br \/>\nYahuwah; nou sal Ek My verhef, nou sal Ek My oprig. <u>Julle[die goddeloses]<br \/>\nsal swanger van strooi, julle sal stoppels baar; julle geblaas is `n vuur wat<br \/>\njulle sal verteer. Dan word die volke `n kalkbrandery, afgekapte doringbosse<br \/>\nwat met vuur verbrand word.<\/u> Hoor, julle wat ver is, wat Ek gedoen het; en<br \/>\njulle wat naby is, erken My  mag! Die sondaars<br \/>\nin Sion bewe, siddering het die roekelose aangegryp. <em>Hulle s\u00ea: <u>Wie van ons kan woon by `n verterende vuur, wie van ons<br \/>\nkan woon by `n ewige gloed? Hy wat in geregtigheid wandel en spreek wat reg is,<br \/>\nwat gewin deur afpersinge versmaad, wat sy hande uitskud om geen omkoopgeskenk<br \/>\naan te gryp nie. Wat sy oor toestop om van geen bloedskuld te hoor nie, en sy<br \/>\no\u00eb sluit, om wat sleg is nie te sien nie \u2013<\/u><\/em> hy sal op die hoogtes woon,<br \/>\nrotsvestings is sy burg; sy brood word hom gegee, sy water is gewis.\u201d (Jesaja<br \/>\n33: 10-16)<\/p>\n<\/div>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p>Moses se<br \/>\nversoek was om Yahuwah te sien:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDaarop vra<br \/>\nhy [Moses]: Laat my tog U heerlikheid sien.\u201d (Exodus 33:18)<\/p>\n<p>Daarop het<br \/>\nYahuwah dit duidelik gestel dat geen mens Hom kan aanskou en leef nie.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cVerder het<br \/>\nHy [Yahuwah] ges\u00ea: Jy kan My aangesig nie sien nie, want geen mens kan My aangesig<br \/>\nsien en bly lewe nie.\u201d ( Exodus 33:20) <\/p>\n<div>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p> \u201cWant Ek, Yahuwah , het nie verander nie; en julle die seuns<br \/>\nvan Jakob is nie verteer nie.\u201d (Mal\u00e9agi 3:6) <\/p>\n<\/div>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p>Yahushua het oorspronklik dieselfde<br \/>\nverheerlikte vlammende teenwoordigheid met Sy Vader gedeel, maar Hy het verkies<br \/>\nom dit opsy te sit om `n gewone, kwesbare menslike wese te word sodat Hy kon<br \/>\nwoon tussen sondaars sonder dat hulle vernietig word. Maar , dit sal `n<br \/>\nalgehele anderste saak met Sy Wederkoms wees. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant<br \/>\nwanneer hulle s\u00ea : Vrede en veiligheid \u2013 dan oorval `n skielike verderf hulle<br \/>\nsoos die barensnood `n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug  nie.\u201d(1Thessalonicense 5: 3) <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn dan sal<br \/>\ndie Ongeregtige geopenbaar word, hy wat Yahushua met die asem van Sy mond sal<br \/>\nverdelg en deur die verskyning van Sy wederkoms tot niet sal maak.\u201d (2<br \/>\nThessalonicense 2: 8) <\/p>\n<p>Die \u201cverskyning\u201d van Sy wederkoms wat<br \/>\nal die goddeloses sal vernietig en daardie Ongeregtige &#8211;  die man van sonde [1 Thess. 5:3, 2 Thess.<br \/>\n2:8] is dieselfde gloeiende teenwoordigheid van Yahushua in Sy oorspronklike<br \/>\nverheerlikte toestand wat herstel was toe Hy weer met Sy Vader verenig was in<br \/>\ndie Hemel, volgens Sy gebed: \u201cEn nou, <br \/>\nVader, verheerlik My  by U self<br \/>\nmet U heerlikheid wat Ek by U gehad het voordat die w\u00eareld was.\u201d (Johannes<br \/>\n17:5) Dit was die \u201cheerlikheid\u201d wat aan Yahushua teruggegee was, die helderheid<br \/>\nwat Saulus verblind het: \u201cHet ek, o koning, in die middel van die dag op die<br \/>\npad `n lig uit die hemel gesien, sterker as die glans van die son, wat my en my<br \/>\nreisgenote omstraal het.\u201d (Handelinge 26:13) <\/p>\n<p>Die regverdiges is by magte om Sy<br \/>\nTweede Koms te oorleef omdat hulle onsterflikheid in `n oomblik gegee word: \u201cIn<br \/>\n`n oomblik, in `n oogwink, by die laaste basuin; want die basuin sal weerklink,<br \/>\nen die dode sal onverganklik opgewek word; en ons sal verander word.\u201d (1<br \/>\nKorinthi\u00ebrs 15:52)<\/p>\n<p>Die <a href=\"\/view-video\/1011\/die-vernietiging-van-die-goddelose.html\" title=\"\">vernietiging van die goddelose<\/a> tydens Sy Wederkoms sal maar net `n voorsmaak wees van die ewige gloeiende<br \/>\nteenwoordigheid van Yahuwah wat die algehele reiniging van die hele aarde sal<br \/>\nwees van die onwedergebore, onboetvaardige sondaars en alle versamelde sondes. <\/p>\n<p>Satan het die stryd in die Hemel<br \/>\nbegin en sy rebellie was gemik op Yahuwah Wiese verterende teenwoordigheid die<br \/>\nfinale vernietiging uitvoer soos in die Boek van Openbaring uitgebeeld.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant onse<br \/>\nEloah is `n verterende vuur.\u201d (Hebre\u00ebrs 12:29) <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cHy sal op<br \/>\ndie goddelose vangnette, vuur en swawel laat re\u00ebn; en `n gloeiende wind sal die<br \/>\ndeel van hulle beker wees.\u201d(Psalm 11: 6) <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cSoos rook<br \/>\nverdryf word, verdryf U <em>hulle<\/em> soos<br \/>\nwas smelt voor die vuur, vergaan die goddeloses voor die aangesig van Yahuwah.\u201d(Psalm<br \/>\n68:3)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn hulle<br \/>\nhet opgekom oor die breedte van die aarde en die laer van die heiliges en die<br \/>\ngeliefde stad omsingel, en vuur van Yahuwah het uit die hemel neergedaal en<br \/>\nhulle verslind.\u201d (Openbaring 20:9)<\/p>\n<p>Beide Yahushua en Yahuwah deel<br \/>\nhierdie helder vlammende teenwoordigheid en albei sal kom woon in die Nuwe Jerusalem<br \/>\nwaar Hulle heerlikheid die helderheid van die son en maan sal oortref: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie son<br \/>\nsal bedags jou lig nie meer wees nie, en as glans sal die maan vir jou geen<br \/>\nskynsel gee nie; maar Yahuwah sal vir jou wees `n ewige lig, en jou Eloah sal<br \/>\njou sieraad wees.\u201d (Jesaja 60:19) <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<div>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn<br \/>\ndie stad het die son en die maan nie nodig om in hom te skyn nie, want die<br \/>\nheerlikheid van Yahuwah het homself verlig, en die Lam is sy lamp.\u201d (Openbaring<br \/>\n21: 23) <\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"featured_media":223215,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109573","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-hell"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Ewige Vuur Bestaan! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Ewige Vuur Bestaan! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Skokkende Bybelse Waarheid Die waarheid van die Skrifte is omvangrykend, voor die handliggend en harmonieus. By tye, kan sekere tekse skyn dat hulle ander tekse kontrasteer as gevolg van verkeerdelike insig of onvoldoende kennis. Een area van algemene verwarring is aangaande die beloning van die goddelose. Skrifte leer, \u201cMaar die dooies weet glad niks nie.\u201d [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T13:24:43+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eternal-fire-exists-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"19 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/\",\"name\":\"Ewige Vuur Bestaan! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-fire-exists-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2014-03-10T08:14:32+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T13:24:43+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-fire-exists-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-fire-exists-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Ewige Vuur Bestaan!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Ewige Vuur Bestaan! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Ewige Vuur Bestaan! - Worlds Last Chance","og_description":"Skokkende Bybelse Waarheid Die waarheid van die Skrifte is omvangrykend, voor die handliggend en harmonieus. By tye, kan sekere tekse skyn dat hulle ander tekse kontrasteer as gevolg van verkeerdelike insig of onvoldoende kennis. Een area van algemene verwarring is aangaande die beloning van die goddelose. Skrifte leer, \u201cMaar die dooies weet glad niks nie.\u201d [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T13:24:43+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eternal-fire-exists-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"19 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/","name":"Ewige Vuur Bestaan! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-fire-exists-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2014-03-10T08:14:32+00:00","dateModified":"2025-08-21T13:24:43+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-fire-exists-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-fire-exists-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/eternal-fire-exists\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Ewige Vuur Bestaan!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109573","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109573"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/223215"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109573"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}