{"id":109539,"date":"2013-12-18T10:33:43","date_gmt":"2013-12-18T10:33:43","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-gebed-die-asem-van-die-siel\/"},"modified":"2025-08-21T12:50:10","modified_gmt":"2025-08-21T12:50:10","slug":"gebed-die-asem-van-die-siel","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/gebed-die-asem-van-die-siel\/","title":{"rendered":"Gebed | Die Asem van die Siel"},"content":{"rendered":"<p align=\"center\"><font color=\"#666666\" face=\"Georgia\"><em>\u201cGebed is die blootlegging van die<br \/>\nhart aan YAH soos aan `n vriend. <br \/>\nNie dat dit nodig is om aan YAH bekend te maak<br \/>\nwat ons is nie, <br \/>\nmaar sodat ons bemagtig word om Hom te ontvang.<br \/>\nGebed bring YAH<br \/>\nnie af na ons nie, <br \/>\nmaar bring ons op na Hom.\u201d <\/em><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#666666\" face=\"Georgia\"><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#666666\" face=\"Georgia\" size=\"2\"><em>(Ellen G White, Skrede na Christus,<br \/>\nbl. 94, YAH se Name voorsien)<\/em><\/font><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"egskeidings\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/divorce-3.jpg\" align=\"left\" height=\"322\" width=\"450\"><\/p>\n<p>\u201c `n<br \/>\nOnlangse deskundige studie, in 2012 deur Fox Nuus gepubliseer , beweer dat die<br \/>\nhoof oorsaak vir egskeidings die leemte van kommunikasie tussen egpare is.<br \/>\nHuweliksberaders verstaan dat sonder kommunikasie , is daar geen empatie, En<br \/>\nsonder empatie is daar geen simpatie, en eindelik, geen liefde nie. Dieselfde<br \/>\ngeld vir ons verhouding met die Hemelse Vader. `n  Hegte, intieme verhouding met Hom vereis ook<br \/>\nkommunikasie. Soos `n inspirerende skrywer dit stel: \u201cGebed is die asem van die<br \/>\nsiel. Dit is die geheim van geestelike sterkte. Geen ander genade middel\u201d  kan vervang<br \/>\nen die  welstand van die van die siel<br \/>\nbewaar word nie. Gebed bring die hart in onmiddelike teenwoordigheid met die<br \/>\nFontein-oorsprong van die lewe, en versterk  die senuwees en spiere van die geestelike<br \/>\nondervinding.<sup>\u201d1<\/sup><\/p>\n<p>Yahuwah* is al-wetend en al-wys.<br \/>\nHy het nie nodig dat Sy aards-kinders tot Hom moet bid nie. Die Een wie beloof<br \/>\nhet , \u201cEn voordat hulle roep, sal Ek antwoord, terwyl hulle nog spreek, verhoor<br \/>\nEk.\u201d  (Jesaja 65:24) het nie nodig om<br \/>\nenigiets <em>vertel <\/em>te word nie! Hy is<br \/>\nalwetend. Hy weet alles! Daar is niks wat jy Yahuwah kan vertel wat Hy nie<br \/>\nalreeds weet nie. Dit is die doel van gebed. <\/p>\n<p>Die  belang van gebed is nie te vinde in die<br \/>\noordrag van inligting uit jou hart na die ore van Yahuwah nie. Gebed is<br \/>\nbelangrik omdat dit is wat <em>ons<\/em> nodig<br \/>\nhet. Yahuwah het ons alreeds lief.  Maar<br \/>\nons gevoel van nabyheid aan Yahuwah, ons vertroue in Sy beloftes, ons geloof in<br \/>\nSy liefde, is alles ineengeskakel vir die behoud van <em>ons <\/em>deel van `n hegte verhouding met Hom.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"emosioneel gesonde ouer het\" style=\"margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/parents-and-child-3.jpg\" align=\"right\" height=\"300\" width=\"450\"> \u201c`n<br \/>\nNormale, emosioneel gesonde ouer het sy\/haar kind lief. Die baba, wat te kort<br \/>\nskiet aan meer volwasse begrip, voel nie outomaties vir die ouer dieselfde<br \/>\ndiepte van emosie wat die ouer vir die kind voel nie. Hierdie emosie ontwikkel<br \/>\nmettertyd in die hart van die kind. Soos die kind se behoefte aan voedsel, `n<br \/>\nskoon doek , slaap en gemak verskaf word in antwoord op sy gehuil, word<br \/>\nvertroue gevorm dat Mammie en Pappie altyd daar sal wees om in sy behoefte te<br \/>\nvoorsien. Soos hy groei, verdiep die vertroue in sy ouers in dankbaarheid<br \/>\nnamate die liefderyke aandag van die ouers erken word. Dankbaarheid wakker dan<br \/>\nliefde aan.\u201d <\/p>\n<p>As `n liefdevolle, goddelike<br \/>\nouer, verstaan Yahuwah die proses in die groeiende ouer kind verhouding. In hul<br \/>\nreis na die Beloofde Land, was die Kinders van Israel dikwels in moeilike,<br \/>\nselfs gevaarlike situasies gebring. Oneindige Wysheid, ewige Liefde, het<br \/>\nhierdie verskeie omstandighede toegelaat sodat die harte van die mense na Hom<br \/>\nmoet terugkeer. Dit was Yahuwah se plan dat, soos hulle in benoudhede gebring<br \/>\nword waarvan hulle geen uitkoms het nie, hulle na Hom sou roep om hulp dan sal<br \/>\nHy verlossing voorsien. Dit het Hy herhaaldelik gedoen, vanaf die verdeling van<br \/>\ndie waters van die see, tot om troebel water te suiwer, deur 40 jaar van manna en<br \/>\nwater in `n dro\u00eb en woestyn land <u> <\/u>te voorsien. Nes die volk<br \/>\nherhaaldelik verlossing ondervind het in antwoord op gebed, het hul geloof, hul<br \/>\ndankbaarheid en liefde gegroei.<\/p>\n<p>Dieselfde is vandag waar.<br \/>\nYahuwah is intiem bekend met die besonderhede van jou lewe. Hy ken jou geheime<br \/>\nstryd en Hy het die einste middele noodsaaklik berei om jou te voorsien met<br \/>\nsterkte, waagmoed, wysheid \u2013 wat jy ookal nodig het. Maar dit is nodig dat jy<br \/>\ndit in woorde van gebed sit.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Was daar nie wonderwerke deur<br \/>\nChristus en Sy apostels gedoen nie. Dieselfde geliefde Verlosser lewe vandag<br \/>\nnog, en Hy is net so gewillig om na die gebede van geloof te luister soos toe<br \/>\nHy sigbaar tussen die mensdom gewandel het. Die natuurlike werk met die<br \/>\nbonatuurlike saam. Dit is die deel van Yahuwah se plan om aan ons, in antwoord<br \/>\nop gebed van geloof te gee, dit wat Hy nie sou skenk as ons nie gevra het nie.<sup>2<\/sup><\/p>\n<p>Daarom, deur ons sorge voor die goddelike troon<br \/>\nte l\u00ea, het ons voortdurende versekering van Sy groot liefde soos ons getuies is<br \/>\nvan beantwoorde gebed.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Deur natuur en openbaring, deur<br \/>\nSy voorsienigheid en deur die invloed van Sy Heilige Gees, spreek Yahuwah met ons. Maar die is nie genoeg<br \/>\nnie; ons het ook nodig om ons harte aan Hom uit te stort. Vir<br \/>\nons om geestelike lewe en energie te h\u00ea, moet ons eintlik [interaktiewe<br \/>\nkommunikasie] met ons Hemelse Vader h\u00ea. Ons verlange mag na Hom uitgestrek wees; ons mag<br \/>\noor Sy werke Sy genade , Sy se\u00ebninge mediteer, maar dit is nie in die volle sin<br \/>\nvan die woord,  kommunikasie met Hom nie.<br \/>\nOm met Yahuwah te kommunikeer, moet ons<br \/>\niets h\u00ea om aan Hom te s\u00ea aangaande ons eintlike lewe.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Gebed is die blootlegging van die hart aan Yahuwah soos aan `n<br \/>\nvriend.  Nie dat dit nodig is om aan Yahuwah bekend te maak wat ons is nie, maar om ons te bemagtig<br \/>\nom Hom te ontvang. Gebed bring nie Yahuwah af na ons nie, maar bring ons op<br \/>\nna Hom.<sup>3<\/sup><\/p>\n<p>Die Hemel wag verlangend om ryke seeninge op die kinders van die mens<br \/>\nuit te stort. Maar wanneer ons die troon van genade vir geestelike genade nader<br \/>\nis dit belangrik dat ons dit in geloof vra.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En as iemand van julle wysheid<br \/>\nkortkom, laat hom dit van Yahuwah bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te<br \/>\nverwyt, en dit sal aan hom gegee word. Maar hy moet in die geloof bid, sonder om<br \/>\nte twyfel; want hy wat twyfel is soos`n golf van die see wat deur die wind gedrywe en<br \/>\nvoortgesweep word. Want di\u00e9 mens moenie dink dat hy iets van Yahuwah sal<br \/>\nontvang nie \u2013 so `n dubbelhartige man onbestendig in al sy we\u00eb. ( Jakobus 1:5-7.)<\/p>\n<p>Gebed is so `n belangrike element tot `n lewensbelangrike, gesonde<br \/>\ngeestelike lewe dat dit eintlik een van die onderwerpe was wat gestudeer was in<br \/>\ndie profete skole. `n Goeie metode vir effektiewe gebed is om die afkorting van<br \/>\nEBDS te volg.<\/p>\n<p><strong>ERKEN<\/strong><\/p>\n<p>Die eerste belangrike element van enige gebed is om Yahuwah se majesteit<br \/>\n, mag , goddelikheid , en Sy liefde vir ons te erken.  Soos ons , ons dankbaarheid in woorde omsit<br \/>\nen erkenning gee aan Sy sterkte en genade, word ons gelei om Hom net meer te<br \/>\nVEREER, en sodoende die Bybel se ingewing te volg: \u201cGee sterke aan<br \/>\nElohim!\u201d  (Psalm 68:35)  Die handeling van erkenning en verering<br \/>\nvermeerder ons vertroue in Sy onbeperkte sowel as Sy oneindige liefde.\u201d<\/p>\n<p><strong>BELEI<\/strong><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Confession\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/confessing-3.jpg\" align=\"left\" height=\"622\" width=\"400\">Beleidenis sit jou, die smekeling, in besonderse verhouding met die<br \/>\nAl-magtige. Daar is geen plek vir hoogmoed wanneer die Almagtige genader word<br \/>\nnie. \u201cAl ons werke, ons talente waarin menslike hoogmoed<br \/>\nbehae in skep, word as niks gesien, wanneer, <br \/>\nons in ootmoed voor die ewige troon kniel, en ons sondes belei.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daar is sekere voorwaardes waarop ons kan verwag dat Yahuwah ons sal<br \/>\naanhoor en ons gebede sal beantwoord. Een van die eerstes hiervan is dat ons<br \/>\nons behoefte voel vir hulp van Hom af.  <br \/>\n.  .  . Die hart moet oop wees vir die invloed van<br \/>\ndie Gees, anders kan Yahuwah se se\u00ebninge nie ontvang word nie. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Ons groot behoefte is in homself  `n argument en pleit met welsprekendheid om<br \/>\nons onthalwe. Maar Yahuwah moet na gesoek word om hierdie dinge vir ons te<br \/>\ndoen. Hy s\u00ea, \u201cBid en vir jou sal gegee word.\u201d En  \u201cHy wat selfs Sy eie Seun nie gespaar het<br \/>\nnie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook<br \/>\nalles genadiglik skenk nie? \u201c  (Matth\u00e9\u00fcs<br \/>\n7:7 ; Romeine 8;32.)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">As ons sonde in ons hart koester , as ons sou kleef aan enige wetende<br \/>\nsonde, sal Yahuwah ons nie verhoor nie; maar die gebed van die bekeerde,<br \/>\nootmoedige siel word altyd aanvaar. Wanneer alle bekende verkeerde dade<br \/>\nreggestel is, kan ons glo dat Yahuwah ons pleidooie sal beantwoord. Ons eie<br \/>\nverdienste sal ons nooit in die guns van Yahuwah bring nie; dit is die<br \/>\nwaardigheid van Yahushua wat ons sal red, Sy bloed wat ons sal reinig; nogtans<br \/>\nhet ons `n werk om te doen om in te val by die voorwaardes vir aanvaarding.<sup>4         <\/sup><sup>  <\/sup><\/p>\n<p><strong>DANKSEGGING<\/strong><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"This Day With God\" style=\"margin-top: 0px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/this-day-with-god-textbox-afrikaans.png\" align=\"right\" height=\"911\" width=\"225\">Met die weelde van Hemelse rykdom uitgestort om sondaars te red, hul weg<br \/>\nte vergemaklik deur die vallei van trane, <em>moet<\/em><br \/>\nalmal hart en stem verenig in lofliedere en dankseggings aan Yahuwah. Die<br \/>\nerkenning van seeninge ontvang inspireer ons <br \/>\nmet dankbaarheid, liefde en <em>groter<\/em>geloof in ons liefdevolle Hemelse Vader om in ons behoeftes te voorsien soos<br \/>\nHy beloof het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Sal ons gebede bestaan uit versoeke en ontvangs? Sal ons altyd dink aan<br \/>\nom te ontvang en nooit aan die voordele wat ons ontvang nie? Sal ons ontvangers<br \/>\nvan Sy genade wees en nooit aan Yahuwah s\u00ea hoe dankbaar ons is nie, Hom nooit<br \/>\nloof vir wat Hy vir ons gedoen het nie? Ons bid glad nie te veel nie, maar ons<br \/>\nis te suinig in dankseggings. As die goedertierenheid van Yahuwah meer<br \/>\ndanksegging en lofliedere laat uitkom, sal ons v\u00e9r meer krag in gebed ervaar.<br \/>\nOns meer en meer gevul wees in die liefde van Yahuwah en sal meer bestee om Hom<br \/>\nte loof. U wat kla dat Yahuwah nie u gebede verhoor nie, verander jou huidige<br \/>\ntoestand en meng meer lofprysinge met u versoeke. Wanneer u Sy goedertierenheid<br \/>\nen genade in ag neem sal u vind dat Hy ag gee op u behoeftes.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Bid, bid ernstig en sonder ophou, <br \/>\nmaar moenie vergeet om te prys nie. Dit is die hoedanigheid van elke<br \/>\nkind van Yahuwah om Sy karakter te verdedig. Jy kan Yahuwah groot maak; jy kan<br \/>\ndie mag van Sy opheffende genade wys.<sup>5<\/sup><\/p>\n<p><strong>SMEEKBEDES<\/strong><\/p>\n<p>Dit is net na die erkenning van die se\u00ebninge van jou Skepper, beleidenis<br \/>\nvan jou onwaardigheid en om dank aan Hom te betuig vir Sy ongebonde<br \/>\ngoedertierenheid en genade, dat dit passend is om versoeke te rig. Die vorige<br \/>\nerkenning, beleidenis, en dankbetuigings dien tot die inspirasie vir groter<br \/>\ngeloof wat noodsaaklik is vir wanneer vir nog groter gawes gevra word. <\/p>\n<p>Die boek van die Hebre\u00ebrs verduidelik: \u201cEn sonder geloof is dit<br \/>\nonmoontlik om Yahuwah te behaag; want hy wat tot Yahuwah gaan, moet glo dat Hy<br \/>\nis en `n beloner is van die wat Hom soek.\u201d <br \/>\n(Hebre\u00ebrs 11:6) Of, soos Yahushua ges\u00ea het: \u201c Daarom s\u00ea Ek vir julle:<br \/>\nAlles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal<br \/>\ndit verkry.\u201d  ( Markus 11:24)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Bring jou behoeftes, jou vreugdes, jou verdriet, jou sorge, en jou vrese<br \/>\nna Yahuwah. Jy kan Hom nie belas nie; jy kan Hom nie uitput nie. Hy wat die<br \/>\nhare van jou hoof tel is nie onverskillig teenoor die behoeftes van Sy kinders<br \/>\nnie. \u201cDat Yahuwah vol medelye en ontferming is.\u201d  (Jakobus 5:11) Sy liefdevolle hart word<br \/>\naangeroer deur ons verdriet en selfs deur ons uitinge daarvan. Neem alles wat<br \/>\njou verwar na Hom. Niks is te swaar wat Hy nie kan hanteer nie, want Hy hou vas<br \/>\ndie w\u00earelde, Hy heers oor al die sake van die heelal. Niks wat in belang van<br \/>\nons ewige vrede is, is te nietig vir Hom om nie op te merk nie. Daar is geen<br \/>\nhoofstuk in ons ondervinding te duister vir Hom om te verstaan nie; daar is<br \/>\ngeen verwarring te moeilik om ontsyfer te word nie. Geen ramp kan die geringste<br \/>\nvan Sy kinders tref , geen angs die siel verstoor, geen vreugde opvrolik, geen<br \/>\nopregte gebed gaan oor die lippe, waarvan ons hemelse Vader nie weet nie, of<br \/>\nwaarin Hy nie onmiddelike belang neem nie. \u201cHy genees die wat gebroke is van<br \/>\nhart, en Hy verbind hul wonde.\u201d  (Psalm<br \/>\n147:3) Die verhouding tussen Yahuwah en elke persoon is so besonders en volmaak<br \/>\nasof daar nie nog `n ander persoon op aarde is om Sy sorgsaamheid te deel nie,<br \/>\nnie `n ander siel vir wie Hy Sy geliefde Seun gegee het nie.<sup>6<\/sup><\/p>\n<p>Paulus se lesse aan die Thessalonicente is van net soveel belang as toe<br \/>\ndit destyds gegee was. Hy het ges\u00ea: \u201cWees altyd deur bly. Bid sonder ophou. Wees<br \/>\nin alles dankbaar, want dit is die wil van Yahuwah in Yahushua die Gesalfde oor<br \/>\njulle. \u201c  (1Thessalonicense 5:16-18) Dit<br \/>\nis die positiewe bevel van Yahuwah. Sou dit gevolg word, sal dit die geloof<br \/>\nvermeerder en lei tot ewige effektiewer gebede waarin Yahuwah `n behae in het<br \/>\nom te antwoord.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Gebed\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/tUwUMMF7-praying-3.jpg\" align=\"right\" height=\"510\" width=\"400\">Yahushua<br \/>\nhet Sy dissipels aangemoedig om te bid, want hulle gebede was in die Hemel<br \/>\nverhoor: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">En Ek s\u00ea vir julle : Bid en vir julle sal gegee word ; soek en julle<br \/>\nsal vind ; klop en vir julle sal oopgemaak word . Want elkeen wat bid , ontvang<br \/>\n; en hy wat soek , vind ; en vir hom wat <br \/>\nklop , sal oopgemaak word. En vir watter vader onder julle sal sy seun<br \/>\nbrood vra , en hy sal hom `n klip gee ; of ook `n vis , en hy sal hom in plaas<br \/>\nvan `n vis `n slang gee ; of ook as hy `n eier vra , hom `n skerpioen gee ? As<br \/>\njulle dan wat sleg is , weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel<br \/>\nte meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid ?  (Lukas 11:9-13)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Ons moet nie net bid in Christus se naam nie, maar deur die ingewing van<br \/>\ndie Heilige Gees.  Dit verduidelik wat<br \/>\nbedoel word wanneer ges\u00ea word dat die Gees\u201d<br \/>\n\u201cmaar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge.\u201d  (Romeine 8 : 26) In sulke gebede skep Yahuwah<br \/>\n`n behae in om te antwoord.  Wanneer met<br \/>\nerns en intensiteit `n gebed in die naam van Christus geadem word , is daar in<br \/>\ndaardie einste intensiteit `n belofte van Yahuwah dat Hy op die punt staan om<br \/>\nons gebed te beantwoord. \u201cver bo alles wat ons bid of dink\u201d  (Efesi\u00ebrs 3:20)<sup>7<\/sup><\/p>\n<p>Gebed is lewensbelangrik vir<br \/>\n`n persoonlike verhouding met die Verlosser. Die hartseerste woorde om ooit te<br \/>\nval op die mens se oor, tydens die Wederkoms sal wees:  \u201cEk het julle nooit geken nie. Gaan weg van My<br \/>\naf .\u201d   (Matth\u00e9\u00fcs 7:23)  Nou is dit die tyd om die Verlosser te leer<br \/>\nken. Die genadige uitnodiging word steeds uitgereik, wagtend op jou<br \/>\naanvaarding:  \u201cNader tot Yahuwah, en Hy<br \/>\nsal tot julle nader.\u201d  (Jakobus 4:8)<\/p>\n<p>Ontwikkel <em>nou<\/em> `n lewensbelangrike, vertrouens verhouding met die Vader en die<br \/>\nSeun. Die verhoudings wat hier op aarde begin is, sal in die Hemel voortgesit<br \/>\nword, daar om hul diepste, waaragtigste emosie te vind. Begin vandag, om met<br \/>\nYAH te wandel nes Henog gewandel het.<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Our Father Cares\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/our-father-cares-afrikaans.png\"><\/p>\n<p><em>     <\/em>______________________<\/p>\n<p>* Alle<br \/>\naanhalings gebruik die Vader en die Seun se regte Name.<\/p>\n<p><sup>1 <\/sup>E.G. White<em>,<br \/>\nIn Heavenly Places<\/em>, bl . 83.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> E.G. White<em>,<br \/>\nThe Great Controversy<\/em>, bl. 525. <\/p>\n<p><sup>3<\/sup> E. G. White<em>,<br \/>\nSteps To Christ<\/em>, bl. 93. <\/p>\n<p><sup>4<\/sup> <em>Ibidem<\/em>,<br \/>\nbl. 95.<\/p>\n<p><sup>5<\/sup> E. G. White, <em>Testimonies for the Church<\/em>, <br \/>\nVol. 5, bl. 317. <\/p>\n<p><strong><sup>6 <\/sup><\/strong><strong> <\/strong>E. G. White <em>Steps <\/em>To<em> Christ<\/em>, <br \/>\nbl. 101. <\/p>\n<p><strong><sup>7<\/sup><\/strong><strong> <\/strong>E. G. White, <em>Christ<br \/>\nObject Lessons<\/em>, bl. 147. <\/p>\n<p><\/p>\n","protected":false},"featured_media":222989,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109539","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-prayer"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Gebed | Die Asem van die Siel - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Gebed | Die Asem van die Siel - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cGebed is die blootlegging van die hart aan YAH soos aan `n vriend. Nie dat dit nodig is om aan YAH bekend te maak wat ons is nie, maar sodat ons bemagtig word om Hom te ontvang. Gebed bring YAH nie af na ons nie, maar bring ons op na Hom.\u201d (Ellen G White, Skrede [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T12:50:10+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/prayer-breath-of-the-soul-poster-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"12 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/\",\"name\":\"Gebed | Die Asem van die Siel - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/prayer-breath-of-the-soul-poster-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2013-12-18T10:33:43+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T12:50:10+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/prayer-breath-of-the-soul-poster-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/prayer-breath-of-the-soul-poster-afrikaans.png\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Gebed | Die Asem van die Siel\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Gebed | Die Asem van die Siel - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Gebed | Die Asem van die Siel - Worlds Last Chance","og_description":"\u201cGebed is die blootlegging van die hart aan YAH soos aan `n vriend. Nie dat dit nodig is om aan YAH bekend te maak wat ons is nie, maar sodat ons bemagtig word om Hom te ontvang. Gebed bring YAH nie af na ons nie, maar bring ons op na Hom.\u201d (Ellen G White, Skrede [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T12:50:10+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/prayer-breath-of-the-soul-poster-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"12 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/","name":"Gebed | Die Asem van die Siel - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/prayer-breath-of-the-soul-poster-afrikaans.png","datePublished":"2013-12-18T10:33:43+00:00","dateModified":"2025-08-21T12:50:10+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/prayer-breath-of-the-soul-poster-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/prayer-breath-of-the-soul-poster-afrikaans.png","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/prayer-breath-of-the-soul\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Gebed | Die Asem van die Siel"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109539","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109539"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/222989"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109539"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}