{"id":109527,"date":"2013-11-18T09:05:29","date_gmt":"2013-11-18T09:05:29","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-het-die-roomse-katolieke-kerk-ons-werklik-die-bybel-gegee\/"},"modified":"2025-08-21T12:39:44","modified_gmt":"2025-08-21T12:39:44","slug":"het-die-roomse-katolieke-kerk-ons-werklik-die-bybel-gegee","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/het-die-roomse-katolieke-kerk-ons-werklik-die-bybel-gegee\/","title":{"rendered":"Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee?"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Council of Nic\u00e6a\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/council-of-nicea-7.jpg\" align=\"left\" height=\"519\" width=\"400\">Die groeiende getal van opregtheid van hart en waarheid soekers<br \/>\nstruikel oor \u0149 ontstellende bewering: oor die eis van die Roomse Katolieke dat<br \/>\nhulle verantwoordelik is vir die voorsiening van die Bybel aan die w\u00eareld soos<br \/>\nons dit vandag ken. Dit word verklaar dat die Roomse Katolieke gedurende die<br \/>\nKonsilie van Nicea die skrywes gekies het wat ingesluit moet word, asook die<br \/>\nbesluit watter boeke ge\u00efnspireerd is terwyl die ander verwerp is wat nie<br \/>\nge\u00efnspireerd is.   <\/p>\n<p>As hierdie bewering waar is, word die probleem onmiddellik duidelik: as<br \/>\ndaar oorweeg word hoe baie onskriftuurlike sieninge daar geleer word en beoefen<br \/>\nword deur die Katolieke Kerk, en hoe kan ons verseker wees dat die hedendaagse<br \/>\nBybel dit die Woord van Yahuwah is? Wat as dit so is dat die Katolieke Kerk<br \/>\nsommige boeke verwerp het wat in die Bybel moes wees? As Katolisisme<br \/>\nverantwoordelik is vir ons hedendaagse Bybel, hoe kan ons verseker wees dat dit<br \/>\ndie regte Bybel is.  <\/p>\n<p>Die gedagte dat die Roomse Katolieke Kerk<br \/>\nalleen verantwoordelik is vir die voorsiening van die Heilige Bybel aan die<br \/>\nw\u00eareld, is nie verassend en kom dit vanuit die Roomse Katolieke hulself. Die<br \/>\nGeloof van Miljoene: Die Geloofsbriewe van die Katolieke Geloof duidelik die<br \/>\nredes verskaf vir die ongelooflike toe\u00ebiening daarvan. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dit is die Katolieke Kerk wat al hierdie boeke versamel het [van die<br \/>\nNuwe Testament], en hulle in \u0149 enkele volume saamgebind het, en sodoende aan<br \/>\ndie w\u00eareld gegee het wat vandag bekend staan as die Bybel&#8230;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">1. Die Nuwe Testament is in sy geheel<br \/>\ngeskrywe deur Katolieke.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">2. St. Peter, die eerste Pous van die<br \/>\nKatolieke Kerk, is die outeur van twee van sy Sendbriewe. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">3. Die Katolieke Kerk het die kanon<br \/>\nof lys van boeke bepaal wat die samestelling is van die Nuwe Testament.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">4. <br \/>\nDie verklaring van die Katolieke<br \/>\nKerk dat die boeke van die Nuwe Testament almal ge\u00efnspireerd is deur God maak<br \/>\ndeel uit van die alleenlik, die  algemene<br \/>\ngeloof van beide die Katolieke en Protestante as deel van hulle ge\u00efnspireerde<br \/>\npersoonlikheid.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">5. Die Katolieke Kerk het bestaan<br \/>\nvoor die Nuwe testament.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">6. Die katolieke Kerk is die moeder<br \/>\nvan die Nuwe testament.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">As sy nie noukeurig die geskrifte van haar<br \/>\nkinders ondersoek het, deur sommige te aanvaar en ander goed te keur as waardig<br \/>\nvir die insluiting in die kanonieke van die Nuwe Testament, sou daar vandag nie<br \/>\n\u0149 Nuwe testament beskikbaar gewees het. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">As sy nie die<br \/>\nboeke verklaar het waaruit die Nuwe Testament saamgestel is as die<br \/>\nge\u00efnspireerde woord van Yahuwah, sou ons dit nie geweet het.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Die enigste gesag wat nie \u2013 Katolieke besit vir<br \/>\ndie inspirasie van die Skrifte is die gesag van die Katolieke Kerk. As<br \/>\nlaasgenoemde verwerp word, bly daar geen logiese gronde oor vir die behoud van<br \/>\ndie hoof beginsel van alle Protestante \u2013 oor die ge\u00efnspireerde karakter van die<br \/>\nSkrif.<sup>1<\/sup> <\/p>\n<p>Die outeur van hierdie ongelooflike verklaring, veroorsaak dat dit<br \/>\ndoelbewus misleidend is. Hy is doelbewus besig met die verdraaiing van woorde<br \/>\ndeur \u0149 metode van kundigheid en geslepenheid. Deur die term te gebruik van<br \/>\n\u201cKatolieke Kerk,\u201d as algemeen te gebruik, word almal  gelei om aan te neem, dat dit waarna verwys<br \/>\nword dit die Katolieke Kerk is. Alhoewel, dit misleidend is. Bewys die feite<br \/>\nvan die geskiedenis dat die Roomse Katolieke Kerk eers tot sy  bestaan gekom het, \u0149 paar honderd jaar nadat<br \/>\ndie Nuwe testament geskrywe is. Daarom, kon die Katolieke Kerk as \u0149 feite punt,<br \/>\nnie die \u201cmoeder wees van die Nuwe Testament\u201d ook nie kon dit \u201cbestaan het voor<br \/>\ndie Nuwe Testament.\u201d Daarom, kon die skrywers van die Nuwe Testament nie Roomse<br \/>\nKatolieke gewees het.  <\/p>\n<p>Dit is waar die doelbewuste misleiding begin. Die aanname wat gemaak is<br \/>\noor die \u201cKatolieke Kerk\u201d is nie die \u201cRoomse Katolieke Kerk,\u201d en nie soos die<br \/>\nmeeste lesers sou aanneem. Die woord \u201cKatoliek\u201d beteken eenvoudig die<br \/>\n\u201calgemene\u201d liggaam van gelowiges, en wat vir \u0149 feit bestaan het voor die tyd<br \/>\nvan die Nuwe Testament. Alhoewel, die aanduiding dat dit alleenlik die<br \/>\nverklaring is van die Katolieke Kerk is, en \u201cdat die boeke van die Nuwe<br \/>\nTestament dit die enigste gesag vir die algemene geloof van beide gelowe<br \/>\nKatoliek en Protestante is, in hulle ge\u00efnspireerde vorm,\u201d is beide verkeerd  en lasterlik. <\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"catholic\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/catholic-definition-afrikaans.jpg\" height=\"212\" width=\"600\"> <\/p>\n<p>So \u0149 verklaring verswak die gesag van die Bybel en plaas dit die Roomse<br \/>\nKatolieke in die posisie as meerdere tot die Skrif. As die Woord van Yah heilig<br \/>\nis omdat die pous dit so verklaar om so te wees, plaas dit die pous in \u0149 meer<br \/>\nbelangrike posisie as Yahuwah, die goddelike Outeur.  <\/p>\n<p>Wanneer dit gesien word in die lig van gedokumenteerde feite van die<br \/>\ngeskiedenis, is so \u0149 vermetelde aanspraak niks meer as gewaagd en misleidende<br \/>\ngespog.<\/p>\n<p>Die konsilie van Nicea (322 tot 325 n.C.) was byeengeroep deur<br \/>\nKonstantyn I, vir kerklike doeleindes alleenlik. Hy wou gehad het dat die<br \/>\nChristene moet verenig vir sy eie w\u00eareldse doeleindes. Dit is vanaf hierdie<br \/>\nKonsilie dat ons die Geloofsbelydenis van Nicea kry. Geen besonderhede bestaan<br \/>\nvan enige bespreking van daardie tydperk wat betrekking het watter boeke moet<br \/>\ningesluit word en watter nie ingesluit word in die heilige kanonieke.<\/p>\n<p>Die Nuwe Testament soos dit vandag bestaan was in sirkulasie en erken<br \/>\nas ge\u00efnspireerd lank voor die Konsilie van Nicea. Al die boeke waaruit die Nuwe<br \/>\nTestament bestaan was geskrywe gedurende 95 n.C. Selfs gedurende Paulus se<br \/>\nleeftyd, was sy briewe in sirkulasie onder voe\u00eb gelowiges. Paulus het die lede<br \/>\nvan Kolossense beveel: \u201c En wanneer hierdie brief by julle gelees is,sorg dat<br \/>\ndit ook in die gemeente van die Laodicense gelees word en dat julle ook die uit<br \/>\nLaodisea lees.\u201d (Kolossense 4 vers 16. Lees ook 1Tessalonisense 5 vers 27.) <\/p>\n<table align=\"right\" height=\"\" border=\"0\" width=\"\">\n<tbody>\n<tr align=\"center\">\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-top: 0px; margin-left: 15px\" alt=\"Justin Martyr by Theophanes the Cretan\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/justin-marytr-7.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr align=\"center\">\n<td style=\"text-align: left; font-size: 11px\">\n<div><font color=\"#6699cc\" size=\"2\"><\/p>\n<p align=\"center\"><em>Justines die Martelaar deur Theophanes die Kretenzer<\/em><\/p>\n<p><\/font><\/div>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Gedurende<br \/>\ndie middel van die tweede eeu, is die vier evangelies saam versprei. Die<br \/>\nmartelaar Justinus  (100 tot 160 n.C.)<br \/>\nhet geen Nuwe Testament by name aangehaal, maar het verwys na hulle \u201c soos dit<br \/>\nopgeten is\u201d of as die \u201c herinneringe van die apostels.\u201d Hy verwys ook na die<br \/>\nmeervoud van die Evangelies: \u201cOmdat die apostels, in hulle herinneringe<br \/>\ngeskrywe het, wat genoem word die Evangelies, en  daardeur is aan ons oorgelewer, en wat op die<br \/>\nhart gedruk is, dat Yahushua die brood geneem het, en nadat Hy gedank het, ges\u00ea<br \/>\nhet\u201d \u201cdoen dit tot my gedagtenis&#8230;..\u201d <sup>2<\/sup>  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Omtrent 170 tot 175 n.C., het Tatianus  \u0149 dissipel van Justinus, in harmonie die vier<br \/>\nortodokse evangelies geskep wat bekend was as die Diatessaron. Hierdie<br \/>\ngedeeltes was aanvaar in sommige kringe, en self ook vir die vervanging van die<br \/>\nvier evangelies, maar die sukses was kortstondig. Wat hierdie harmonie openbaar<br \/>\nhet, is dat die kerk net vier evangelies erken het.<sup>3<\/sup><\/p>\n<p>Dit is \u0149 belangrike punt wat gemaak word omdat dit duidelik al die Gnostiese Evangelies verwerp,<br \/>\nwat geskrywe was tussen die tweede en vierde eeue na Christus. Irenaeus,<br \/>\nClemens van Alexandri\u00eb en Tertullianus haal almal aan, of noem al die boeke van<br \/>\ndie Nuwe testament met die uitsonderings na Filemon, Judas, Jakobus, 2 Petrus,<br \/>\nen 2 Johannes en 3 Johannes. Jare voor die Konsilie van Nicea se bestaan (185<br \/>\ntot 254) word al die boeke vermeld van beide sowel die as die Ou en Nuwe<br \/>\nTestamente! Eusebius, wie genoem word die \u201cVader van Kerkgeskiedenis\u201d gee<br \/>\nrekenskap van die vervolgings wat plaas gevind het onder Keiser Diocletianus.<br \/>\nHy het al die boeke van die Nuwe Testament vermeld. Athanasius biskop van<br \/>\nAlexandri\u00eb, het op dieselfde manier al die boeke van die Nuwe Testament<br \/>\nvermeld. Hierdie is almal voor die Roomse Katolieke tyd skrywers, wat  in een of ander manier verwys hulle na die<br \/>\nsamestelling van die kanononieke van die Nuwe testament.  <\/p>\n<p>Die Muratoriese<br \/>\nKanonieke bied nog verdere oortuigende en<br \/>\nunieke bewyse dat die Nuwe Testament  saamgestel was,<br \/>\nvoor enige gedeelte van handeling van die Roomse Katolieke Kerk. Hierdie<br \/>\ndokument is \u0149 gedeelte van \u0149 manuskrip wat die oudste en bekende  name bevat van die Nuwe Testament se boeke.<br \/>\nDie meeste geleerdes glo dat dit geskrywe is gedurende die tyd van 170 tot<br \/>\n200n.C. Die enigste name van die boeke wat ontbreek is Hebre\u00ebrs, 1 en 2 Petrus<br \/>\nen 3 Johannes. Dit is nie \u0149 Roomse Katolieke dokument. <\/p>\n<p>Die Roomse Katolieke Kerk soos vandag het glad nie bestaan gedurende<br \/>\ndie eerste drie eeue na Christus. Dit het alleenlik herrys tot belangrikheid na<br \/>\ndie ekumeniese pogings van Konstantyn I en die gewettigde Christendom. Selfs<br \/>\ngedurende daardie tyd het dit verskeie eeue oorspan. <\/p>\n<p>Die akkurate en besonderse historiese verwysing na die 27 boeke wat die<br \/>\nNuwe Testament bevat, het nie verskyn na \u0149 geruime tyd na die Konsilie van<br \/>\nNicea. In die brief wat geskrywe is deur Athanasius, die brief van die \u201cPase\u201d<br \/>\n367 n.C. was al die boeke genoem. Die sinode van Hippo (393n.C.) het aanvanklik<br \/>\nverwys na \u0149 geskrewe lys wat gelees kon word in die kerk. Niks van hierdie<br \/>\nsinode bestaan vandag. Dit is net bekend omdat <br \/>\ndaarna verwys is deur die sinode van Kartago (379 n.C.) \u201c Selfs hierdie<br \/>\nhistoriese bewys van Kartago, en die 24 kanonieke boeke word nie genoem in elke<br \/>\nenkele dokument. As voorbeeld, daar word gelees <br \/>\nvan die \u201cvier boeke van die evangelie &#8230;\u201d Die enigste rede vir die lys<br \/>\nis om te bevestig watter skrywes is \u201cheilig,\u201d en kan dit tydens die kerkdiens<br \/>\ngelees word. Daar is geen kommentaar hoekom en waarom en hoe daar oor hierdie<br \/>\nlys saamgestem is\u201d<sup>4<\/sup>   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">In die lig van die voorafgaande, en die<br \/>\nspoggerig eis van die Roomse Katolieke Kerk dat sy die enigste beskermer en bewaarder<br \/>\nis van die heilige Skrifte tot op hede, is niks anders as suiwere valsheid. Die<br \/>\nBybel is nie \u0149 Katolieke boek. Die Katolieke het dit nie geskrywe, en ook nie<br \/>\nhaar leerstellings en  kerk beantwoord<br \/>\naan die beskrywing van die leerstellings en kerk waarvan sy praat. Die Nuwe<br \/>\nTestament was voltooi voor die einde van die eerste eeu, n.C. In ag genome die<br \/>\ninhoud daarvan korrespondeer nie met die Katolieke Kerk wat hondrerde jare na<br \/>\ndie dood van die apostels stadig gegroei het in wat dit vandag is. Die [Roomse]<br \/>\nKatolieke kerk is nie die oorspronklik en ware kerk, maar is dit \u0149 \u201ckerk\u201d wat<br \/>\ngebore is uit baie  afwykings en verdorwenheid<br \/>\nvan die Nuwe Testamentiese Kerk.<sup>5<\/sup> <\/p>\n<p>Vier maatstawe wat breedvoerig gebruik word<br \/>\nvir die bepaling of die verskeie skrywes ge\u00efnspireer is deur die Gees van Yah,<br \/>\nen dat dit behoort ingesluit te word in die heilige kanonieke. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">1. Die outeur was of \u0149 apostel, wat van naby verbind is met \u0149 apostel of \u0149<br \/>\neerste hand getuie tot die gebeure wat beskryf word.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">2. Die boek was breedvoerig aanvaar deur die liggaam van vroe\u00eb gelowiges<br \/>\nas waar. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">3. Die leerstellings waarvan geleer word is koersvas met wat geleer word<br \/>\ndeur ander ge\u00efnspireerde werke.  <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">4. Die Skrywes bevat bewyse van morele meerder waardigheid en geestelike<br \/>\nwaardes soos gedemonstreer deur werke van die Heilige Gees in die hart, en in<br \/>\nreaksie  op wat geleer word in die boek.<\/p>\n<p>Dit is baie belangrik om te verstaan dat geen kerk en geen handeling<br \/>\nvan die mens verantwoordelik is vir Heilige Geskrifte. Geen Konsilie op die een<br \/>\nof ander manier kan enige boek \u201cInspireer.\u201d <br \/>\nDie verskeie verklarings van Konsilies meer en deels erken net wat die<br \/>\nliggaam van gelowiges  gevestig het as \u2018n<br \/>\nge\u00efnspireerde bevelskrif. Michael J. Kruger outeur van die \u201c <em>The Question of Canon, observes\u201d: <\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWanneer mense ontdek dat<br \/>\ndaar nie deur Nicea besluit is oor die kanonieke, word die volgende  vraag gevra: Watter Konsilie het besluit oor<br \/>\ndie kanonieke?  Sekerlik kan ons nie \u0149<br \/>\nkanoniek besit sonder \u0149 soort gesag, amptelike handeling van die kerk deur wie<br \/>\ndit besluit is. Sekerlik besit ons ons \u0149 kanoniek omdat daar \u0149 sekere groep van<br \/>\nmense een of ander tyd gestem het daaroor. Reg?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Hierdie hele manier van redevoering openbaar \u0149<br \/>\nbeginsel van aanname oor die kanonieke van die Nuwe testament wat reggestel<br \/>\nmoet word, naamlik dat dit was (of daar moet) daaroor besluit word deur \u0149<br \/>\nkerkraad. Die feit van die saak is, as ons na die vroe\u00eb kerk se geskiedenis kyk<br \/>\nis daar geen so \u0149 raad. Verseker moet daar kerklike steeksrade wees wat<br \/>\ndeklarasies gemaak het oor die kanonieke soos (Laodisense, Hippo,<br \/>\nKartago.)  Maar die hierdie streeksrade<br \/>\nhet nie net \u201cgekies\u201d om  die boeke<br \/>\nwaarvan hulle hou te bevestig, maar die boeke bekragtig wat hulle geglo het wat<br \/>\nsal funksioneer as die fundamentele dokumente vir die Christen geloof. Met<br \/>\nander woorde, het hierdie rade die dinge verklaar soos die dinge was, en nie<br \/>\nvolgens die manier wat hulle wou het dit moet wees.   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Dus, het hierdie rade nie geskep, of gemagtig,<br \/>\nof die bepaling van die kononiek. Hulle is eenvoudig deel van \u0149 proses vir die<br \/>\nerkenning van \u0149 kanoniek wat alreeds daar was.<sup>6<\/sup> <\/p>\n<p>Yahuwah is alleen verantwoordelik vir die voorsiening aan die w\u00eareld<br \/>\ndeur ge\u00efnspireerde skrywes, maar skrywes waarvan Hy alleen die outeur is. \u201cDie<br \/>\nhele Skrif is deur Yahuwah ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging,<br \/>\ntot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van Yahuwah<br \/>\nvolkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.\u201d (2 Timothe\u00fcs 3 verse<br \/>\n16 en 17.)<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Yahuwah's Holy Bible\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/holy-scriptures-7.jpg\"> <\/p>\n<p>Studeer die heilige Skrif. Toevertrou jou verstand aan jou Skepper. Hy<br \/>\nhet belowe om jou te lei in alle waarheid. \u201cEn as iemand van julle wysheid<br \/>\nkortkom, laat hom dit van Yahuwah bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te<br \/>\nverwyt, en dit sal aan hom gegee word. <br \/>\nMaar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel,<br \/>\nis soos \u2018n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word.\u201d<br \/>\n(Jakobus 1 verse 5 en 6.)<\/p>\n<p>Aanvaar met vertroue dat die Bybel die Woord<br \/>\nvan die Alvermo\u00ebnde Een, en dat vir jou persoonlik is. Wysheid en om te<br \/>\nverstaan sal gegee word vir almal wie hulself toevertrou om Yahuwah te leer ken<br \/>\ndeur Sy Woord.<\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p>1 John Anthony O\u2019Brien, The Faith of Millions,<br \/>\np. 127, emphasis original.<\/p>\n<p>2 Justin Martyr, First Apology 66, emphasis<br \/>\nsupplied.<\/p>\n<p>3 \u201cHow the New Testament Canon was Formed,\u201d http:\/\/www.churchhistory101.com\/new-testament-canon.php.  Diatessaron is derived from<br \/>\nGreek, \u03b4\u03b9\u1f70 \u03c4\u03b5\u03c3\u03c3\u03ac\u03c1\u03c9\u03bd (dia tessar\u014dn) &#8220;out of four&#8221;.<\/p>\n<p>4 Ibid.<\/p>\n<p>5 \u201cDid the Catholic Church Give Us the Bible?\u201d<br \/>\nhttp:\/\/www.bible.ca\/cath-bible-origin.htm.<\/p>\n<p>6 Michael J. Kruger,  \u201cThe NT Canon Was Not Decided At Nicea \u2013 Nor<br \/>\nAny Other Church Council.\u201d<\/p>\n","protected":false},"featured_media":222930,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109527","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-bible"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die groeiende getal van opregtheid van hart en waarheid soekers struikel oor \u0149 ontstellende bewering: oor die eis van die Roomse Katolieke dat hulle verantwoordelik is vir die voorsiening van die Bybel aan die w\u00eareld soos ons dit vandag ken. Dit word verklaar dat die Roomse Katolieke gedurende die Konsilie van Nicea die skrywes gekies [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T12:39:44+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/did-roman-catholic-church-give-us-the-bible-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"12 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/\",\"name\":\"Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-roman-catholic-church-give-us-the-bible-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2013-11-18T09:05:29+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T12:39:44+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-roman-catholic-church-give-us-the-bible-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-roman-catholic-church-give-us-the-bible-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee? - Worlds Last Chance","og_description":"Die groeiende getal van opregtheid van hart en waarheid soekers struikel oor \u0149 ontstellende bewering: oor die eis van die Roomse Katolieke dat hulle verantwoordelik is vir die voorsiening van die Bybel aan die w\u00eareld soos ons dit vandag ken. Dit word verklaar dat die Roomse Katolieke gedurende die Konsilie van Nicea die skrywes gekies [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T12:39:44+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/did-roman-catholic-church-give-us-the-bible-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"12 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/","name":"Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-roman-catholic-church-give-us-the-bible-afrikaans.jpg","datePublished":"2013-11-18T09:05:29+00:00","dateModified":"2025-08-21T12:39:44+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-roman-catholic-church-give-us-the-bible-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-roman-catholic-church-give-us-the-bible-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-roman-catholic-church-really-give-us-the-bible\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109527","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109527"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/222930"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109527"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}