{"id":109510,"date":"2013-10-14T10:50:54","date_gmt":"2013-10-14T10:50:54","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-geduld-van-die-heiliges\/"},"modified":"2025-08-21T12:24:56","modified_gmt":"2025-08-21T12:24:56","slug":"die-geduld-van-die-heiliges","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-geduld-van-die-heiliges\/","title":{"rendered":"Die Geduld van die Heiliges"},"content":{"rendered":"<p>Mej. Wagner was<br \/>\nbekommerd.  Die agtermiddag se veld<br \/>\nuitstappie na die trein museum met haar klas van graad twee het goed afgeloop.  Die kinders het baie belanggestel en (vir die<br \/>\ngrootste gedeelte) hulle goed gedra.  Sy<br \/>\nwas in staat om Chad en Tim se kortstondige stoeiery te keer voor daar enigiets<br \/>\nbeskadig is by die museum.  Sy was ook in<br \/>\nstaat om \u0149 badkamer net betyds vir klein Lindy te vind, wat regmatig steeds in<br \/>\ngraad een moes gewees het.  Alle kinders<br \/>\nbehalwe een was betyds afgehaal deur hulle ouers.  <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Geduld van die Heiliges image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/patience-waiting-for-mother-3.jpg\" align=\"right\" height=\"599\" width=\"400\">Dit was Pamela<br \/>\nForsythe wat nie kom haal is.  Drie uur<br \/>\nhet gekom en gegaan.  Vier en ook vyf uur<br \/>\nis alreeds lank verby.  Mej. Wagner het<br \/>\nnie die telefoon nommer van Pamela se ouerhuis gehad, en volgens die tyd was<br \/>\ndaar niemand by die skool by wie sy kon vrae. <br \/>\nSy het nie geweet waar Pamela woon en nog meer, Pamela het ook nie<br \/>\ngeweet waar hulle woon nie. <\/p>\n<p>Gedurende die herfs<br \/>\nvan 1964 was Indianapolis op die grens van konflik as gevolg van rasse<br \/>\nspanning. Die vervoer museum was ook nie in die beste gedeelte van die stad en<br \/>\nMej. Wagner het begin om angstig te raak. As sy Pamela saam met haar huis toe<br \/>\nneem, is daar geen manier om haar ouers te laat weet waar hulle klein<br \/>\ndogtertjie is. Met geen manier om hulle te kontak, is dit al wat sy kon doen is<br \/>\nom te sit en wag. Wag En wag. <\/p>\n<p>Die onderwyser en<br \/>\ndie dogtertjie het  Spioen oog, en wat S\u00ea<br \/>\nSimon asook verskeie raai, raai speletjies gespeel om die tyd te verdryf.<br \/>\nHerhaaldelik het die onderwyser aan die kind ges\u00ea om haar nie te bekommer,<br \/>\nwaarna klein Pamela altyd ges\u00ea het, \u201cDit is reg my Ma sal kom om my te<br \/>\nhaal.\u201d   <\/p>\n<p>Om kwart oor 5, het<br \/>\ndie man wat die museum bestuur uit gekom. <br \/>\nHy was ook bekommerd.  Hy het nie<br \/>\ndaarvan gehou om weg te ry en om die vrou en die kind alleen agter te laat in<br \/>\ndie donkerte en in die parkeer terrein.<\/p>\n<p>Uiteindelik, om<br \/>\n17h30, meer as twee as twee ure nadat die ander kinders afgehaal is, het Mev.<br \/>\nForsythe gearriveer in \u0149 warrelwind en met verskonings en verduidelikings. Sy<br \/>\ngee haar klein dogtertjie \u0149 drukkie wat kalm uit die onderwyseres se motor<br \/>\nklim, en met \u0149 gewoel in haar moeder se motor klim en toe met \u0149 vrolike gewuif<br \/>\ns\u00ea,\u201d Dankie Juffrou Wagner! Sien jou m\u00f4re!\u201d <br \/>\n <\/p>\n<p>Terwyl sy huis toe<br \/>\nry verwonder Mej. Wagner haar oor hoe kalm Pamela was.  Sy was nie senuagtig.  Sy was nie bang.  Sy was nie bekommerd.  Sy het geweet dat haar moeder haar sou kom<br \/>\nhaal.  Die gedagte het duidelik nie in<br \/>\ndie kleine dogter se verstand bestaan dat haar moeder nie dalk sal kom. Inplaas<br \/>\ndaarvan was, was sy ontspanne, vrolik en speletjies gespeel en gekuier met haar<br \/>\nonderwyseres.  Sy het heeltemal volle<br \/>\nvertroue gehad in haar moeder omdat haar moeder ges\u00ea het dat sy sal kom. Hierdie<br \/>\nvolle vertroue in haar moeder het dit toegelaat dat Pamela geduldig gewag het<br \/>\nvir twee ure totdat haar moeder opgedaag het. <br \/>\n   <\/p>\n<p>Die Nuwe Testament<br \/>\nis gevul met vermanings aan gelowiges om geduld te beoefen, en eer aan diegene<br \/>\nwat dit doen.  Dit is baie duidelik \u0149<br \/>\nbelangrike geestelike eienskap om dit te besit. Die probleem is egter, die<br \/>\nmeeste mense verstaan nie presies wat \u201cgeduld\u201d is, soos waarvan daar in die<br \/>\nSkrif gepraat word.  Deur om te onthou<br \/>\nhoe daar geskel was oor ons as kind, \u201cWees geduldig!\u201d neem hulle aan dat geduld<br \/>\nniks anders is om kalm te wees in verveeld te voel tydens onvoorsiene<br \/>\nvertragings.  Dit is sulke verklarings<br \/>\nwat deur die hedendaagse woordeboeke ondersteun word wat geduld beskryweas: \u201c<br \/>\ndie wil of vermo\u00eb om te wag of om te verduur sonder om te klae.\u201d<sup>1<\/sup>    <\/p>\n<p>Alhoewel \u0149 taal<br \/>\nveranderbaar is, en daar \u0149 paar tale is en is hulle  ook meer as net Afrikaans, wat  daar gedurig woorde byvoeg word en beskrywings<br \/>\nwat verander, in sy ewigdurende uitbreiding van sy woordeskat. Om die volle<br \/>\nbelangrikheid te begryp van wat na in  die Bybel verwys word, wanneer daar beveel<br \/>\nword aan gelowiges om, \u201cgeduld\u201d te beoefen, is dit nodig om te verstaan hoe die<br \/>\nwoorde verklaar is toe die Bybel vertalers dit gekies het om die oorspronklike<br \/>\nGriekse woord te verteenwoordig.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Geduld is: Die<br \/>\nontbering van leed, pyn, moeisaamheid, rampspoed, teistering of enige ander<br \/>\nboosheid, met \u0149 kalm en bedaarde humeur, en die verduring daarvan sonder<br \/>\nmurmurering of iesegrimmigheid. Geduld kan sy oorsprong vind uit die<br \/>\ngrondigheid van vasberadenheid&#8230;. of deur Christelike oorgawe aan die<br \/>\ngoddelike wil&#8230;.. <em>Deur die handeling van<br \/>\ndie geduldige afwagting vir geregtigheid of vir die verwagte goeie sonder ontevredenheid.<sup>2<\/sup><\/em>    <\/p>\n<div align=\"center\">\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"patience\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/patience-definition-afrikaans-1.jpg\" height=\"453\" width=\"700\"><\/p>\n<\/div>\n<p>Baie meer as die<br \/>\nverduring van verveeldheid met kalm gees, is die Christen se geduld wat gevind<br \/>\nword in geloof, en is dit \u0149 belangrike gedeelte van geestelike ontwikkeling.<br \/>\nDie beproewinge wat in ons lewe voorkom word toegelaat deur Yahuwah, om ons te<br \/>\nontwikkel in geestelike krag en standvastigheid. Die gedeelte volgens Romeine<br \/>\n5, verduidelik Paulus die metode waardeur geduld aangeleer kan word, en<br \/>\nasook  die geestelike beloning wat<br \/>\ndaardeur verkry kan word: <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> \u201cEn nie alleen dit nie, maar ons roem ook in<br \/>\ndie verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, en die<br \/>\nlydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop; en die hoop beskaam nie,<br \/>\nomdat die liefde van Yahuwah in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees<br \/>\nwat aan ons gegee is.\u201d ( Romeine 5 verse 3 tot 5)<sup>3<\/sup><\/p>\n<p>Die worstelinge en<br \/>\nbeproewinge en gevare wat oor die pad kom van almal wat Yahuwah volg word<br \/>\ntoegelaat deur Sy oneindige Liefde. Hierdie besonderse versoekinge kan oorwin<br \/>\nword alleenlik deur geloof en in vertroue in die goddelike mag. Dit verskaf aan<br \/>\nelke persoon individuele kennis, en die individuele dat Yahuwah betroubaar<br \/>\nis.  <\/p>\n<p> \u201cGeduld\u201d is beskikbaar aan almal wat daarna<br \/>\nverlang. Dit word verkry deur te kies om om Yahuwa te vertrou in daaglikse<br \/>\nlewe. Dit is \u0149 keuse van die gewete. Dit is nie \u0149 gevoel wat gegrond is op<br \/>\ngevoel. Inderdaad, moet gevoel van, (vrees of twyfel) dikwels verontagsaam word<br \/>\nwanneer geloof beoefen word. Geloof is die \u201c inwilliging van die verstand tot<br \/>\ndie waarheid wat deur \u0149 ander verklaar word as die waarheid, en berus dit op sy<br \/>\ngesag en geloofwaardigheid, sonder enige ander bewyse.<sup>4<\/sup>     <\/p>\n<p>\u201cDaar is baie dinge<br \/>\nwat Yahuwah verlang om vir Sy kinders te doen, maar as hulle kies om geloof te<br \/>\nbeoefen, is Hy beperk wat Hy vir hulle kan doen. Soos dit Yahushua verduidelik<br \/>\nword: \u201cWat dit betref\u2014as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat<br \/>\nglo.\u201d (Markus 9 vers 23.)<\/p>\n<p>Wanneer daar<br \/>\ngeantwoord op die gebed in geloof, word daar deur Yahuwah gewerk in \u0149 magtige<br \/>\nbevryding, en word dankbaarheid gewek in die hart. Op sy beurt is dankbaarheid<br \/>\nvir se\u00ebninge ontvang inspireer dit liefde. Dit is \u0149 self indringende siklus van<br \/>\nliefde wat ontvang is, en wat verkry deur word deur hierdie ondervinding en<br \/>\ninspireer dit steeds groter geloof!<\/p>\n<p>Maak die keuse om<br \/>\ndie beloftes te glo wat in Skrif gegee word. Dit is Yahuwah se woorde aan jou.<br \/>\nGrond jou vertroue op jou persoonlike kennis van Hom as \u0149 almagtige en in alles<br \/>\nliefdevolle Skepper. Dit was vir hierdie besonderserse rede dat Yahuwah<br \/>\nontelbare beloftes in Sy Woord gegee het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cImmers,<br \/>\nsy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien, deur<br \/>\ndie kennis van Hom wat ons geroep het deur sy heerlikheid en deug, waardeur Hy<br \/>\nons die grootste en kosbare beloftes geskenk het, sodat julle daardeur<br \/>\ndeelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle die verdorwenheid<br \/>\nontvlug het wat deur begeerlikheid in die w\u00eareld is. En juis daarom ook moet<br \/>\njulle met aanwending van alle ywer by julle geloof voeg die deug, en by die<br \/>\ndeug die kennis, en by die kennis die selfbeheersing, en by die selfbeheersing die lydsaamheid,<br \/>\nen by die lydsaamheid die godsvrug, en by die godsvrug die broederliefde, en by<br \/>\ndie broederliefde die naasteliefde. Want as hierdie dinge by julle aanwesig is<br \/>\nen toeneem, dan laat dit julle nie ledig of onvrugbaar tot die kennis van  Yahushua die Gesalfde nie.\u201d (2 Petrus 1 verse<br \/>\n3 tot 8.)<\/p>\n<p>Diegene wat in<br \/>\nvertroue oorgee aan die goddelike wil sal geduld verkry. Hulle vertrou Yahuwah<br \/>\nin alle dinge en wetende dat: \u201com aan jou bekend te maak dat die mens nie van<br \/>\nbrood alleen lewe nie, maar dat die mens lewe van alles wat uit die mond van Yahuwa<br \/>\nuitgaan.\u201d (Deuteronomium 8 vers 3) Wanneer daar seergemaak of onreg gepleeg word<br \/>\ndeur ander, is dit diegene met geduld wat nie weerwraak soek. Hulle vertrou op<br \/>\nYahuwah in reg en onreg, en eis Sy beloftes: \u201cAan My kom die wraak toe, Ek sal<br \/>\nvergeld, spreek die Yahuwah.\u201d (Romeine 12 vers 19)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin: 5px 15px 10px 0px\" alt=\"Patience during the race\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/race-that-is-set-before-us-afrikaans.jpg\" align=\"left\" border=\"0\" height=\"598\" width=\"400\">Geduld, soos<br \/>\ngedurende die wedloop van \u0149 atleet het Paulus dit verbind tot die ondervinding<br \/>\nsoos die van \u0149 langafstand wedloop en bemoedig:\u201d Daarom dan, terwyl ons so \u0149<br \/>\ngroot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las afl\u00ea en die sonde<br \/>\nwat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons l\u00ea,<br \/>\ndie oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir<br \/>\ndie vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en<br \/>\naan die regterkant van die troon van Yahuwah gaan sit het.\u201d (Hebre\u00ebrs 12 verse<br \/>\n1 en 2) Die Christen se lewe word vergelyk soos die van \u0149 langafstand atleet. Dit<br \/>\nkan nie gewen deur \u0149 vinnige naelloop. Dit verg eerder geduld, en \u0149<br \/>\nstandvastige wil en die gewilligheid om te wag vir die langverwagte beloning.<br \/>\nDie beloftes van Yahuwah se Woord word gegee om gelowiges te versterk in hulle<br \/>\nindividuele wedloop.<\/p>\n<p>\u201cWant alles wat tevore geskrywe is, is tot ons<br \/>\nlering tevore geskrywe, sodat ons deur lydsaamheid en bemoediging van die<br \/>\nSkrifte hoop kan h\u00ea.\u201d (Romeine 15 vers 4.)<\/p>\n<p>Die boek van<br \/>\nOpenbaring maak bekend dat die laaste geslag geduld as geestelike genade sal<br \/>\nbesit.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cAs iemand krygsgevangenes maak, gaan hy in<br \/>\nkrygsgevangenskap; as iemand met die swaard doodmaak, moet hy met die swaard<br \/>\ndoodgemaak word. Hier is die lydsaamheid en die geloof van die heiliges.\u201d<br \/>\n(Openbaring 13 vers 10)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn \u0149 derde engel het hulle gevolg en met \u0149<br \/>\ngroot stem ges\u00ea: As iemand die dier en sy beeld aanbid en \u0149 merk op sy voorhoof<br \/>\nof op sy hand ontvang, sal hy self ook drink van die wyn van die grimmigheid<br \/>\nvan God wat ongemeng ingeskink is in die beker van sy toorn, en hy sal gepynig<br \/>\nword met vuur en swawel voor die heilige engele en voor die Lam. En die rook<br \/>\nvan hulle pyniging gaan op tot in alle ewigheid, en hulle het dag en nag geen<br \/>\nrus nie hulle wat die dier en sy beeld aanbid, en elkeen wat die merk van sy naam<br \/>\nontvang. Hier kom die lydsaamheid van die heiliges te pas; hier is hulle wat<br \/>\ndie gebooie van Yahuwah en die geloof in Yahushua bewaar.\u201d (Openbaring 14 verse<br \/>\n14 tot 12.) <\/p>\n<p>Dit<br \/>\nis baie interessant om op te let dat vir elke voorbeeld wat gegee word in verband<br \/>\nmet die laaste stryd tussen Yahushua en Satan. Sal almal wat die duiwel oorwin<br \/>\nin die aarde se laaste stryd alleenlik dit kan doen in die krag van Yahuwah.<br \/>\nHierdie krag is vir hulle gegee deur die geloof in hulle Verlosser. Deur die<br \/>\nbeoefening van geloof wat gegrond is volgens die kennis van Sy persoonlikheid,<br \/>\nen dat hulle geduld sal beoefen.<\/p>\n<p>Soos die geloof van<br \/>\nYahushua in die Tuin van Getsemane getoets is sal hulle geloof ook tot die<br \/>\nuiterste getoets word.  <\/p>\n<p>Soos Yahushua aan<br \/>\ndie kruis, sal daar tye wees wanneer, hulle emosioneel sal voel asof die<br \/>\nHemelse Vader hulle verlaat het.<\/p>\n<p>Soos Yahushua sal<br \/>\nhulle oorwin deur hulle volle vertroue in Yahuwah te stel. Hulle sal hulle wil<br \/>\noorgee tot die goddelike wil, en sal hulle wag op Hom om hulle uit te red op<br \/>\ndie manier wat Hy weet vir hulle die beste is. Hulle is tevrede om lank te wag<br \/>\nvir geregtigheid, wetende dat bevryding en beloning bo hulle wildste<br \/>\nverbeelding aan diegene gegee sal word wat vertrou op die Verlosser.  <\/p>\n<p>Yahushua se woorde<br \/>\nis deel van hulle persoonlike ondervindinge: \u201cMaar julle sal oorgelewer word<br \/>\nook deur ouers en broers en bloedverwante en vriende, en hulle sal van julle<br \/>\ndoodmaak. En julle sal gehaat wees deur almal ter wille van my Naam. En geen<br \/>\nhaar van julle hoof sal ooit verlore gaan nie. Deur julle volharding moet julle<br \/>\njul lewe in besit kry.\u201d (Lukas 21 verse 16 tot 19)<\/p>\n<p>Die Heiliges<br \/>\nvertrou Yahuwah. Hulle het vertroue in Sy beloftes. Die vertroue is gebou op<br \/>\nindividuele ondervinding. Hulle weet dat, \u201cHy wat julle roep, is getrou; Hy sal<br \/>\ndit ook doen.\u201d (1 Tessalonisense 5 vers 24) Hulle kan swaarkry verduur asook<br \/>\nvervolging en hoon omdat hulle volle vertroue het dat Yahuwah hulle sal uitred<br \/>\nen dat die beloofde beloning verseker is. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWerp<br \/>\ndan julle vrymoedigheid, wat \u0149 groot beloning het, nie weg nie. Want julle het<br \/>\nlydsaamheid nodig, om, nadat julle die wil van Yahuwah gedoen het, die belofte<br \/>\nte verkry. Want nog \u0149 klein tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie versuim nie.<br \/>\nMaar die regverdige sal uit die geloof lewe; en as hy hom onttrek, het my siel<br \/>\ngeen welbehae in hom nie. Maar by ons is daar geen onttrekking tot verderf nie,<br \/>\nmaar geloof tot behoud van die lewe.\u201d (Hebre\u00ebrs 10 verse 35 tot 39)<\/p>\n<p>Almal wat geduld<br \/>\nontwikkel deur die geloof in Yahuwah sal erfgename van Yahuwah en aansluit by<br \/>\ndie erfgename van Yahushua. Hulle wat nie geduld ontwikkel sal verlore wees<\/p>\n<p>\u201cHy<br \/>\nwat oorwin, sal alles be\u00ebrwe; en Ek sal vir hom \u0149 Eloah wees, en hy sal vir My<br \/>\n\u0149 seun wees. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\nMaar wat die vreesagtiges aangaan en die ongelowiges en gruwelikes en<br \/>\nmoordenaars en hoereerders en towenaars en afgodedienaars en al die leuenaars<br \/>\nhulle deel is in die poel wat brand met vuur en swawel: dit is die tweede dood.\u201d<br \/>\n(Openbarin 21 verse 7 en 8) <\/p>\n<p>Dit is \u0149 besonderse<br \/>\nvolledige lang lys van wie verlore sal wees! Dit is nie \u0149 verassing dat<br \/>\ntowenaars, afgodsdienaars, leuenaars, hoereerders en moordenaars verlore sal<br \/>\nwees.  Maar die bang?  Waarom moet \u0149 persoon verlore wees net omdat<br \/>\nhy bang is?      <\/p>\n<p>Die antwoord is<br \/>\neenvoudig: die \u201cvreesbevange\u201d is verlore omdat hulle \u201congelowig\u201d is.  Geloof is eenvoudig om Yahuwah op Sy woord te<br \/>\nneem vir wat Hy is (volkome Liefde en Almagtig), en benodig daar  geen ander bewyse. Daarom vir die gebek aan<br \/>\ngeloof oor Sy beloftes, is om Hom tot leuenaar te maak.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie geloof dan is \u0149<br \/>\nvaste vertroue op die dinge wat ons hoop, \u0149 bewys van die dinge wat ons nie<br \/>\nsien nie.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn sonder geloof is<br \/>\ndit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is<br \/>\nen \u0149 beloner is van die wat Hom soek.\u201d ( Hebre\u00ebrs 11 verse 1 en 6.) <\/p>\n<p>Dit baie belangrike maar tog \u0149 baie<br \/>\npersoonlike ondervinding wat goed opgesom word deur een geestelike liedjie: <\/p>\n<p align=\"center\">Geloof<br \/>\nis die wese van dinge ongesien;<br \/>\nDie<br \/>\ngeloof dan is \u0149 vaste vertroue op die dinge wat ons hoop.<br \/>\nYahuwah<br \/>\nse Woord vertel dit en ek glo dit.<br \/>\nOmdat<br \/>\ndie wonderwerk met my gebeur het.<br \/>\nYahuwah<br \/>\nhet dit vertel! En ek glo dit!<br \/>\nEn dit is<br \/>\nvoldoende vir my&#8230;.<br \/>\nAlhoewel<br \/>\nsommige twyfel dat Sy woord die waarheid is,<br \/>\nHet ek<br \/>\ngekies om dit te glo, en wat van jou?<br \/>\nYahuwah<br \/>\nhet dit vertel! En ek glo dit!<br \/>\nEn dit<br \/>\nis voldoende vir my.<\/p>\n<p>As jy nie geloof in<br \/>\nYahuwah het dat Hy, Sy beloftes sal hou, sal jy nie oor die geduld beskik om op<br \/>\nHom te wag en om vir jou onthalwe te handel. <br \/>\nSal jy nie vertrou dat Hy, Mahushu sal stuur om almal uit te red wat in<br \/>\nvertroue wag vir Sy wederkoms.  In plaas<br \/>\ndaarvan, sal jy bang wees.  In die<br \/>\nevangelie van Mattheus is die tragiese woorde opgeteken aan almal wat te kort<br \/>\nskiet aan geloof, en misluk het om die Bybelse geduld te beoefen.   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cNie<br \/>\nelkeen wat vir My s\u00ea: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele<br \/>\nnie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.Baie sal in<br \/>\ndaardie dag vir My s\u00ea: Here, Here, het ons nie in u Naam geprofeteer en in u<br \/>\nNaam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie? En dan sal Ek aan<br \/>\nhulle s\u00ea: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die<br \/>\nongeregtigheid werk!\u201d (Lees Mattheus 7 verse 21 tot 23.)<\/p>\n<p>Dus behoort dit nie<br \/>\ndie lot van enigiemand te wees!  \u201cDie<br \/>\nHere vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is<br \/>\nlankmoedig oor ons en wil nie h\u00ea dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal<br \/>\ntot bekering moet kom.\u201d (2 Petrus 3 vers 9.) as jy te kort skiet aan kennis, en<br \/>\nte kort skiet aan geloof, en as jy te kort skiet aan geduld \u2013 vra dit van Yahuwah.  Hy sal nooit die goeie weerhou van Sy<br \/>\nkinders.<\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Faith Trust Patience\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/patience-trust-faith-afrikaans-2.png\" height=\"337\" width=\"700\"><\/p>\n<p>Omdat geloof nie<br \/>\ngegrond is op gevoel, maak die eenvoudige keuse vandag om Hom te vertrou ongeag<br \/>\nwat jou gevoel is! maak dit \u0149 gewoonte om te wag, in vertroue, en geduld op<br \/>\nYahuwah.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cAg dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande<br \/>\nversoekinge val, omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof<br \/>\nlydsaamheid bewerk. Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom,<br \/>\nsodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie. En as<br \/>\niemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van Yahuwah bid, wat aan almal<br \/>\neenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word. Maar hy moet<br \/>\nin die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos \u2018n golf van<br \/>\ndie see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word.\u201d (Jakobus 1 verse 2 tot<br \/>\n6.)<\/p>\n<p>Maak dit \u0149<br \/>\ndaaglikse gewoonte om jou rus te vind in Yahuwah.  Vertrou op Sy beloftes, en vertrou Sy woord.<br \/>\nJy mag ook die geduld van die heiliges besit, en die \u201cerfgenaam van alle<br \/>\ndinge,\u201dtesame met Yahushua ons Verlosser. <\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p>1. Webster\u2019s New Universal Unabridged<br \/>\nDictionary, Second ed., 1983.<\/p>\n<p>2. Noah Webster, American Dictionary of the<br \/>\nEnglish Language, 1828.<\/p>\n<p>3. Alle Skrif verwysings is geneem vanuit die<br \/>\n1933 Afrikaanse Bybel Vertaling tensy anders vermeld.<\/p>\n<p>4. Ibid.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":222829,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109510","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-faith-victory"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Geduld van die Heiliges - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Geduld van die Heiliges - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Mej. Wagner was bekommerd. Die agtermiddag se veld uitstappie na die trein museum met haar klas van graad twee het goed afgeloop. Die kinders het baie belanggestel en (vir die grootste gedeelte) hulle goed gedra. Sy was in staat om Chad en Tim se kortstondige stoeiery te keer voor daar enigiets beskadig is by die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T12:24:56+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/patience-of-the-saints-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"15 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/\",\"name\":\"Die Geduld van die Heiliges - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/patience-of-the-saints-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2013-10-14T10:50:54+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T12:24:56+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/patience-of-the-saints-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/patience-of-the-saints-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Geduld van die Heiliges\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Geduld van die Heiliges - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Geduld van die Heiliges - Worlds Last Chance","og_description":"Mej. Wagner was bekommerd. Die agtermiddag se veld uitstappie na die trein museum met haar klas van graad twee het goed afgeloop. Die kinders het baie belanggestel en (vir die grootste gedeelte) hulle goed gedra. Sy was in staat om Chad en Tim se kortstondige stoeiery te keer voor daar enigiets beskadig is by die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T12:24:56+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/patience-of-the-saints-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"15 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/","name":"Die Geduld van die Heiliges - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/patience-of-the-saints-afrikaans.jpg","datePublished":"2013-10-14T10:50:54+00:00","dateModified":"2025-08-21T12:24:56+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/patience-of-the-saints-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/patience-of-the-saints-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/patience-of-the-saints\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Geduld van die Heiliges"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109510","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109510"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/222829"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109510"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}