{"id":109501,"date":"2012-12-03T12:07:00","date_gmt":"2012-12-03T12:07:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-n-8-dae-week-die-geskiedenis-van-die-juliaanse-kalender\/"},"modified":"2025-08-21T12:14:13","modified_gmt":"2025-08-21T12:14:13","slug":"n-8-dae-week-die-geskiedenis-van-die-juliaanse-kalender","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/n-8-dae-week-die-geskiedenis-van-die-juliaanse-kalender\/","title":{"rendered":"\u0149 8 Dae Week? \u2013 Die Geskiedenis van die Juliaanse Kalender"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Veronderstellings<br \/>\nis gevaarlik \u2013 veral wanneer dit gemaak word op die gebied van<br \/>\ngodsdiens. As \u0149 teologiese geloof gegrond is op \u0149 verkeerde<br \/>\nveronderstelling, sal die praktyk van geloof in verkeerdheid wees.<br \/>\nDie mees algemene veronderstelling van die Christendom is dat<br \/>\nSaterdag die Sabbat volgens die Skrif is, en<br \/>\ndat Sondag die dag is waarop Christus opgestaan het.<br \/>\nHierdie geloof is gevestig op \u0149 ander veronderstelling: dat die hedendaagse week se siklus<br \/>\nononderbroke was sedert die Skepping. Alhoewel, die feite van die<br \/>\nJuliaanse kalender bewys dat hierdie veronderstellings vals is.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nJuliaanse kalender was gevestig gedurende 45 v.C. Soos die kalender<br \/>\nvan die Romeinse Republiek vantevore, het die vroe\u00eb Juliaanse<br \/>\nKalender <em>\u0149 agt dae week<\/em> gehad! Die dae van die week volgens<br \/>\ndie Republiek, en die vroe\u00eb Juliaanse kalender was die dae aangewys<br \/>\ndeur die letters van A tot H. Alle vroe\u00eb Juliaanse kalenders (fasti)<br \/>\nwat vandag nog bestaan dateer vanaf 63 v.C. tot en met 37 n. C.    <\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Vroe\u00eb Juliaanse Kalender\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/kwRahb55-image003-12.png\"> <\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"><strong><font size=\"1\">\u0149<br \/>\n\t\t\tWeek wat uit agt dae bestaan is duidelik waarneembaar op hierdie<br \/>\n\t\t\tgedeeltes van klip.<\/font><\/strong><\/font> <\/p>\n<p align=\"center\"> <img decoding=\"async\" alt=\"1st Century Julia1ste Eeu se Juliaanse Kalender met \u0149 8 \u2013 dae week\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/image002-12.jpg\"><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"><strong><font size=\"1\">Die<br \/>\n\t\t\therkonstruksie van die Fasti Antiates, die<br \/>\n\t\t\teningste kalender van die Romeinse Republiek wat nog bestaan.1<\/font><\/strong><\/font> <\/p>\n<p align=\"justify\">Soos<br \/>\ndie Romeinse uitgebrei het, het dit in kontak gekom met Mithra\u00efsme,<br \/>\nwat vinnig \u0149 gewilde godsdienstige kultus in Rome geword het.<br \/>\nMithra\u00efsme het met hom meegebring \u0149 sewe \u2013 dag week met die dae<br \/>\nwat vernoem is na gode van die planete.   <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n\u201cDit moet nie betwyfel word dat<br \/>\ndie verspreiding van die Iranse [Persiese] verborgenheid dit \u0149 groot<br \/>\nbydrae, en  deel gevorm het in algemene aanvaarding van die heidene<br \/>\nvan \u0149 week met Sondag as \u0149 heiligedag. Die name wat ons gebruik, en<br \/>\nonbewus van die ander ses dae, het in gebruik gekom op dieselfde tyd<br \/>\ndat Mithra\u00efsme sy volgelinge verkry het in die provinsies van die<br \/>\nWeste, en daar moet nie haas wees vir die vasstelling van \u0149<br \/>\nverwantskap van toeval tussen sy oorwinning en die meegaande<br \/>\nverskynsel.\u201d (Franz Cumont, <em>Textes et Monuments Figures Relatifs<br \/>\naux Mysteres de Mithra, Vol. I, p. 112.)<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">\n\u201cDie voorrang wat gegee is aan<br \/>\ndie <em>dies Solis<\/em> [dag van die Son] het verseker daartoe bygedra<br \/>\nvir die algemene erkenning van Sondag as \u0149 vakansiedag. Dit word<br \/>\nverbind met die meer belangrike feit, naamlik <em>vir die aanvaarding<br \/>\nvan die week deur al die Europese nasies<\/em>.\u201d (Franz Cumont,<em> Astrology and Religion Among the Greeks and Romans, p. 163,<br \/>\nemphasis supplied<\/em>.)<\/p>\n<p align=\"justify\">Sondag<br \/>\nkan nie die dag wees waarop Yahushua verrys het uit die dood, <em>omdat<br \/>\nSondag nie bestaan het volgens die Juliaanse week van agt \u2013 dae<\/em><em>tydens Sy dae op aarde<\/em>. Verder en meer kan dit nie die ware<br \/>\nSabbat van die Skrif wees, omdat die week van sewe \u2013 dae volgens<br \/>\ndie planete het oorspronklik begin op die dag van Saturnus!<\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nBaddens van Titus, in Rome, was gebou gedurende  79 tot 81 n.C. \u0149<br \/>\nStok kalender was daar gevind wat duidelik Saturnus<br \/>\naandui, as die god van landbou, en as die god van die eerste dag van<br \/>\ndie week. <\/p>\n<p align=\"center\"><em><img decoding=\"async\" alt=\"Romeinse Stok kalender volgens die Planete\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/InvoPvHH-image004-12.png\"> <br \/>\n<\/em><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><font color=\"#6699cc\" size=\"1\">Romeinse<br \/>\n\t\t\tStok kalender <\/font><\/strong><em><br \/>\n<\/em><\/p>\n<p align=\"justify\"><em>Dies<br \/>\nSolis<\/em>, of die dag van die Son word aangedui as die tweede dag van<br \/>\ndie week. Luna die maan godin wat die sekelmaan dra as \u0149 kroon dra,<br \/>\nis die derde dag van die week. Die week eindig op die dag van Venus,<br \/>\nwat ooreenstem met die hedendaagse Vrydag, wat die sewende \u2013dag van<br \/>\ndie week was.   <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nheidense week volgens die planete, soos die Juliaanse kalender wat<br \/>\naanvaar is, onherroeplik heidens. Historiese feite openbaar dat nie<br \/>\ndie Sabbat volgens die Skrif, of die Eerste Dag van die Skrif,nie<br \/>\ngevind kan word deur die gebruik van die hedendaagse kalender. As die<br \/>\nbelangrik is om op \u0149 bepaalde dag te aanbid, dan is dit ook<br \/>\nbelangrik om die ware kalender volgens die Skrif te gebruik, vir die<br \/>\nberekening van daardie dag. <\/p>\n<p align=\"justify\"><a href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-skepper-se-kalender-a.html\" title=\"\">Die<br \/>\nmaan \u2013 son kalender vanaf die Skepping<\/a>, gebruik beide<br \/>\ndie maan en die son, en is dit die enigste manier om die ware sewende<br \/>\n\u2013 dag Sabbat, en die ware dag van Christus se opstanding vas te<br \/>\nstel. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cHy<br \/>\nhet die maan gemaak vir vaste tye.\u201d Psalm 104 vers 19.<\/p>\n<p align=\"justify\">Seisoene<sup>2<\/sup>:<sup> <\/sup>mo\u2019edim. Die aanbidding vergadering van Yahuwah se<br \/>\nvolgelinge. <\/p>\n<p align=\"justify\">Daar<br \/>\nwas twee kalenders beskikbaar aan die Israeliete gedurende die dae<br \/>\nvan Yahushua op aarde:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">1. Die<br \/>\nheidense, Juliaanse son kalender met sy agt \u2013 dae week;<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">2. Die<br \/>\nBybelse maan \u2013 son kalender die Hebreeuse kalender met \u0149 sewende \u2013<br \/>\ndag week en \u0149 weeklikse siklus wat hernu met elke nuwe maan.<\/p>\n<p align=\"justify\">Watter<br \/>\nkalender dink jy het die Israeliete (en Yahushua) gebruik?<\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Skepper se Maan \u2013 Son Kalender\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/GarnCxNc-luni-solar-calendar-afrikaans2.png\" height=\"347\" width=\"450\"><\/p>\n<p align=\"center\"><strong>Die<br \/>\ndag waarop jy aanbid, wys op watter kalender jy gebruik, en openbaar<br \/>\ndit wie jy aanbid.<\/strong><\/p>\n<p align=\"justify\">\n<div align=\"center\">\n<p>\n<iframe loading=\"lazy\" src=\"\/\/www.youtube.com\/embed\/qpusYCzO7dA?rel=0\" allowfullscreen=\"\" frameborder=\"0\" height=\"360\" width=\"640\"><\/iframe><\/p>\n<\/div>\n<hr style=\"width: 33%; height: 1px\" align=\"left\">\n<p align=\"justify\"><sup>1<\/sup> Palazzo<br \/>\nMassimo Alle Terme, ed. Adriano La Regina, 1998.<\/p>\n<p align=\"justify\"><sup>2<\/sup> \u201dSedert<br \/>\ndie Joodse feestye plaas gevind met gereelde tussenposes, is hierdie<br \/>\nwoord opmerkbaar met hulle ge\u00efdentifiseer&#8230;. Mo\u2019ed word in \u0149 wye<br \/>\nbegrip gebruik vir alle godsdienstige vergaderings. Dit is was<br \/>\nopmerkbaar verbind met die tabernakel&#8230; [ Yahuwah] het Israel daar<br \/>\nop bepaalde tye ontmoet vir die doel om Sy wil aan hulle te openbaar.<br \/>\nDit is \u0149 algemene benaming vir die aanbidding byeenkoms van &#8230;..<br \/>\n[Yahuwah] se mense.\u201d (Lees  #4150, &#8220;<em>Lexical Aids to the Old<br \/>\nTestament,&#8221; Hebrew-Greek Key Word Study Bible, KJV.)<\/em><\/p>\n<hr style=\"height: 1px\">\n<p align=\"justify\"><font face=\"Georgia\" size=\"3\">Verwante<br \/>\nInhoud:<\/font><\/p>\n<ul>\n<li><a href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-sabbat-volgens-die-maan.html\" title=\"\">Die<br \/>\n\tSabbat volgens die Maan<\/a><\/li>\n<li><a href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-internasionale-datum-lyn-verandering-die-sabbat-onveranderd.html\" title=\"\">Die<br \/>\n\tInternasionale Datumlyn Verander: Die Sabbat Onveranderd<\/a><\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"featured_media":222773,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109501","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-the-fallacy-of-a-continuous-weekly-cycle"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>\u0149 8 Dae Week? \u2013 Die Geskiedenis van die Juliaanse Kalender - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"\u0149 8 Dae Week? \u2013 Die Geskiedenis van die Juliaanse Kalender - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Veronderstellings is gevaarlik \u2013 veral wanneer dit gemaak word op die gebied van godsdiens. As \u0149 teologiese geloof gegrond is op \u0149 verkeerde veronderstelling, sal die praktyk van geloof in verkeerdheid wees. Die mees algemene veronderstelling van die Christendom is dat Saterdag die Sabbat volgens die Skrif is, en dat Sondag die dag is waarop [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T12:14:13+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/8-days-a-week-julian-calendar-history-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/\",\"name\":\"\u0149 8 Dae Week? \u2013 Die Geskiedenis van die Juliaanse Kalender - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/8-days-a-week-julian-calendar-history-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-12-03T12:07:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T12:14:13+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/8-days-a-week-julian-calendar-history-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/8-days-a-week-julian-calendar-history-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"\u0149 8 Dae Week? \u2013 Die Geskiedenis van die Juliaanse Kalender\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"\u0149 8 Dae Week? \u2013 Die Geskiedenis van die Juliaanse Kalender - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"\u0149 8 Dae Week? \u2013 Die Geskiedenis van die Juliaanse Kalender - Worlds Last Chance","og_description":"Veronderstellings is gevaarlik \u2013 veral wanneer dit gemaak word op die gebied van godsdiens. As \u0149 teologiese geloof gegrond is op \u0149 verkeerde veronderstelling, sal die praktyk van geloof in verkeerdheid wees. Die mees algemene veronderstelling van die Christendom is dat Saterdag die Sabbat volgens die Skrif is, en dat Sondag die dag is waarop [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T12:14:13+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/8-days-a-week-julian-calendar-history-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/","name":"\u0149 8 Dae Week? \u2013 Die Geskiedenis van die Juliaanse Kalender - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/8-days-a-week-julian-calendar-history-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-12-03T12:07:00+00:00","dateModified":"2025-08-21T12:14:13+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/8-days-a-week-julian-calendar-history-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/8-days-a-week-julian-calendar-history-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/8-days-a-week-julian-calendar-history\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"\u0149 8 Dae Week? \u2013 Die Geskiedenis van die Juliaanse Kalender"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109501","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109501"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/222773"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109501"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}