{"id":109474,"date":"2012-12-03T12:05:00","date_gmt":"2012-12-03T12:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-duisternis-verdryf-wanneer-begin-die-dag\/"},"modified":"2025-08-21T11:54:45","modified_gmt":"2025-08-21T11:54:45","slug":"die-duisternis-verdryf-wanneer-begin-die-dag","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/die-duisternis-verdryf-wanneer-begin-die-dag\/","title":{"rendered":"Die Duisternis Verdryf: Wanneer Begin die Dag?"},"content":{"rendered":"<p>Satan, Yahuwah se vyand, het die aanbidding gesteel wat aan die Skepper behoort deur die verandering van die kalender wat gebruik was om die sewende \u2013 dag Sabbat aan te dui.  Hy het self ook verander wanneer \u0149 dag begin!  Die hedendaagse \u201cdag\u201d begin met middernag.  Die Jode en Saterdag \u2013 sabbatari\u00ebrs begin hulle Sabbat Vrydagaand met sonsondergang.  Alhoewel, die Skrif dit openbaar wanneer die dag begin en is dit nie een van beide ook nie middernag, en ook nie met sonsondergang.  <\/p>\n<p>Die dag begin met sonsopkoms, en eindig met skemer.  Die nag word regeer deur die maan en die sterre, vandaar wat die dag begin wanneer die sterre verdwyn \u2013 voor die werklike sonsopkoms en eindig wanneer hulle te voorskyn kom na sonsondergang.<\/p>\n<p>\u201cDie <strong>maan<\/strong> en <strong>sterre<\/strong> om te heers oor die nag, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.\u201d (Psalm 136 vers 9.)<\/p>\n<p>\u201cSo s\u00ea die Yahuwah wat die son gee tot \u2018n lig oordag, die ordeninge van die <strong>maan <\/strong>en van die <strong>sterre <\/strong>tot \u2018n lig in die nag; wat die see in beroering bring, sodat sy golwe bruis, Yahuwah van die le\u00ebrskare is sy Naam.\u201d (Jeremiah 31 vers 35.)<\/p>\n<p>Die nag begin teen sononder en eindig teen dagbreek. \u0149 Kalender datum is nie sinoniem met &#8216;n dag. In teenstelling &#8216;n kalender datum sluit beide die dag en die nag in, maar begin dit ook  teen dagbreek. &#8216;n Dag is net die eerste helfte van die kalender datum terwyl die nag is die tweede helfte is.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"right\" alt=\"spiral clock\" height=\"400\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/spiral-clock-1-8.jpg\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" width=\"400\">Die Skepping week het begin toe die Skepper het ges\u00ea: &#8220;Laat daar lig wees!&#8221; Die eerste dag van die eerste week van hierdie w\u00eareld het begin met die skepping van die lig.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn Yahuwah het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis;  en Yahuwah het die lig dag genoem, en die duisternis het Hy nag genoem. En dit was aand en dit was m\u00f4re, die eerste dag. (Lees Genesis 1 verse 4 tot 5.)<\/p>\n<p>Toe Yahuwah die lig van die duisternis geskei het, het Hy die lig \u201cDag\u201d genoem en het Hy dit begrens dat die \u201cdag\u201d bestaan uit, vir sowel as beide die aand en die m\u00f4re:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn dit was aand en dit was m\u00f4re, die eerste dag. (Genesis 1 vers 5.)<\/p>\n<p>Toe Moses die boek van Genesis geskrywe het, was daar nie \u0149 gebrek aan die gebruik van die woord \u201cnag.\u201d In Genesis verduidelik hy die dag wat insluit beide die oorgangs tye van die aand en die m\u00f4re. As die dag sou begin het met middernag of met sonsondergang, sou Moses nie geskrywe het dat die aand en m\u00f4re tesame \u0149 gedeelte is van \u0149 dag.  <\/p>\n<p>Levitikus 23 vers 32 is die hoof teks gedeelte van die Bybel wat gebruik word vir die ondersteuning van \u0149 dag met sonsondergang:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cOp die negende van die maand in die aand, van aand tot aand, moet julle jul sabbat hou.\u201d (Levitikus 23 vers 32b.)<\/p>\n<p>Wanneer die teks in verband gelees word, en alhoewel dit duidelik word dat dit nie toegepas kan word tot elke dag of self tot die sewende \u2013 dag Sabbat.  Levitikus 23 verse 26 tot 32 bevat Yahuwah se riglyne ten opsigte die Dag van Verootmoediging. Elke dag begin met skemer, en dit sou vir Hom nie nodig gewees  om aan die Israeliete te vertel om hulle onderhouding van die Dag van Verootmoediging die aand tevore te begin.<\/p>\n<p>\u201cDie Dag van Verootmoediging\u201d oorspan twee kalender dae: die negende en die tiende.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar op die tiende van hierdie sewende maand is dit die versoendag&#8230; \u2019n Dag van volkome rus moet dit vir julle wees, en julle moet jul verootmoedig. Op die negende van die maand in die aand, van aand tot aand, moet julle jul sabbat hou.\u201d (Levitikus 23 verse 27 en 32.)<\/p>\n<p>As die dag begin het met sonsondergang, sou dit aan Moses eenvoudig vertel gewees het: \u201c Die Dag van Verootmoediging is gedurende die tiende dag van die sewende maand.\u201d Die dag begin met die verskyning van die lig. Die sonsondergang begin nie die dag van die negende. Ook nie begin enige ander dag met sonsondergang, ingeslote die sewende \u2013 dag Sabbat.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"left\" alt=\"sundial\" height=\"299\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sundial-8.jpg\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" width=\"450\">Die son was gegee om te regeer oor die dag. Die dag begin met die verskyning van die lig, en die dag is verby wanneer daar nie meer genoeg lig is vir die son om te heers. Eeue later vra die Verlosser: \u201cIs daar nie twaalf ure in die dag nie?\u201d (Johannes 11 vers 9.) Niemand het met Hom geargumenteer daaroor! Almal het geweet dat die dag begin met die verskyning van die lig. Die ure van die dag was eweredig verdeel in twaalf gelyke dele, soos deur die sonwyser aangedui. Die ure was langer in die somer, en korter in winter, maar elke dag het net alleenlik bestaan uit twaalf ure.<\/p>\n<p>Die Evangelie se beskrywing van die kruisiging, die begrafenis en opstanding van Yahuahua maak aan ons bekend die tyd wanneer die dag begin.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn laat n\u00e1 die sabbat toe dit begin lig word, teen die eerste dag van die week, kom Maria Magdal\u00e9na en die ander Maria om na die graf te gaan kyk.\u201d (Mattheus 28 vers 1.)<\/p>\n<p>Die eerste dag van die week het nie begin totdat die eerste lig verskyn het in die Oosterse hemelruim. Enersyds die aand na die kruisiging, het die Sabbat nie begin met sonsondergang. Die Skrif stel dit duidelik dat die priesters en die regeerders wou nie dat die liggame moet bly hang oor die Sabbat:    <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn dat die liggame nie op die sabbat aan die kruis sou bly nie, aangesien dit die voorbereiding was\u2014want die dag van daardie sabbat was groot\u2014het die Jode Pilatus gevra dat hulle bene gebreek en hulle weggeneem moes word. Die soldate het toe gekom en die bene van die eerste een gebreek en van die ander een wat saam met Hom gekruisig was; maar toe hulle by Jesus kom en sien dat Hy al dood was, het hulle sy bene nie gebreek nie.\u201d Lees Johannes 19 verse 31 tot 33.)<\/p>\n<p>Die dood deur kruisiging het oor die algemeen \u0149 paar dae geneem. Die hele gedagte was om die dood te verhaas van die slagoffers, sodat hulle van die kruis afgehaal kan word, voor die  aanbreek van die Sabbat met sonsopkoms die volgende dag.<\/p>\n<p>\u201cEn toe dit aand geword het, het daar \u2018n ryk man van Arimath\u00e9a gekom met die naam van Josef, wat self ook \u2018n dissipel van Jesus was. Hy het na Pilatus gegaan en die liggaam van Jesus gevra. Toe beveel Pilatus dat die liggaam afgegee moes word. En Josef het die liggaam geneem en dit met skoon linne toegedraai en dit in sy nuwe graf gel\u00ea wat hy in die rots uitgekap het; en nadat hy \u2018n groot steen teen die opening van die graf gerol het, het hy weggegaan.\u201d (Lees <strong>Mattheus <\/strong>27 verse 57 tot 60.)<\/p>\n<p>Die het \u0149 lang tyd geduur!<\/p>\n<ul>\n<li>Josef het na Pilatus gegaan en die liggaam van Yahushua gevra. (Mattheus 27 vers 58.)<\/li>\n<li>\u201cEn Pilatus was verwonderd dat Hy al dood was, en hy het die hoofman oor honderd geroep en hom gevra of Hy al lank dood was. En toe hy dit van die hoofman oor honderd verneem het, het hy die liggaam aan Josef geskenk.\u201d (Markus 15 verse 44 en 45.)<\/li>\n<li>\u201cEn hy het linne gekoop, en Hom afgehaal en in die linne toegedraai, en Hom neergel\u00ea in \u2018n graf wat in \u2018n rots uitgekap was\u201d (Markus 15 vers 46.)<\/li>\n<li>\u201cEn Nikod\u00e9mus, wat die eerste maal in die nag na Jesus gegaan het, het ook gekom met \u2018n mengsel van mirre en alewee van omtrent honderd pond gewig.\u201d (Johannes  19 vers 30.)<\/li>\n<li>Die liggaam was moontlik gewas voor dit: \u201c in doeke toegedraai saam met die speserye.\u201d (Johannes 19 vers 40.)<\/li>\n<li>Die liggaam was toe te ruste gel\u00ea in die graf wat aan Josef behoort het en naby was. (Mattheus 27 verse 59 tot 60.)<\/li>\n<\/ul>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"260\" width=\"290\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Dawn\" border=\"0\" height=\"299\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/dawn-8.jpg\" style=\"margin-left: 0px\" title=\"\" width=\"450\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"> <\/font><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#6699cc\">Die Bybelse dag het begin op die vroegste begin met die sonsopkoms,<br \/>\n\t\t\ten met die verskyning van die son se lig. (voor sonsopkoms).<\/font><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die was \u0149 tydsame proses wat die hele nag lank geduur het. Die Sabbat het nie begin met \u201cskemer,\u201d omdat op daardie tydstip het Josef van Arimathea eers na Pilatus gegaan het om vir die liggaam te vra!<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn <strong>toe dit aand geword het<\/strong>, omdat dit die voorbereiding was, dit is die voorsabbat, kom daar \u2018n vername raadslid, Josef van Arimath\u00e9a, wat self ook die koninkryk van God verwag het; en hy waag dit om na Pilatus in te gaan en die liggaam van Jesus te vra.\u201d (Lees Markus 15 verse 42 tot 43.)<\/p>\n<p>Die werk om die Verlosser te begrawe was net voltooi voor die aanbreek van die Sabbat met sonsopkoms.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cen [Josef van Arimathea het]  dit afgehaal en in linne toegedraai en dit neergel\u00ea in \u0149 graf wat uit \u0149 rots gekap was, waar nog nooit iemand in gel\u00ea het nie. En dit was die dag van voorbereiding, en die Sabbat wou aanbreek.\u201d (Lukas 23 verse 53 en 54.)<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie frase wat vertaal is in hierdie teks \u201caanbreek,\u201d is die Griekse woord &#8230;. (epiphosko). Die verduideliking is verassend: \u201c lig wat groei \u2013 dagbreek.\u201d Dit is \u0149 vorm van # 2017,&#8230;&#8230; (epiphauo), wat beteken om te verlig&#8230;. lig te verskaf.\u201d Omdat hulle gewag tot die aand om die proses te begin vir die soek van toestemming om die liggaam te neem, en dit af te haal, en dit skoon te maak  en dit toe te draai, ens., het dit die ure van die heel nag geneem om hulle werk te voltooi. Hulle was nie klaar voor die Sabbat wou aanbreek en dit het begin om lig te word.\u201d  (eLaine Vornholt and L. L. Vornholt-Jones, The Great Calendar Controversy, p. 40.)<\/p>\n<p>Die eerste ding wat Yahuwah nadat Hy lig geskape het, was om die lig van die donkerte te skei. Hy het toe name gegee vir die twee gedeeltes wat hy geskei het. Die lig het Hy \u201cDag\u201d genoem, en die donker gedeelte het Hy \u201cNag\u201d genoem. Dit is \u2018n beginsel volgens die Skrif wat Yahuwah saamgevoeg het dat geen mens dit sal skei nie. (Lees <strong>Markus<\/strong> 10 vers 9.) Enersyds, wat Yahuwah skei, laat geen mens dit saamvoeg. Deur te eis dat die dag begin met middernag of met sonsondergang, is om saam te voeg wat Skepper geskei het.<\/p>\n<p>Lucifer het daarmee gespog dat hy \u201cwette en tye sal verander.\u201d (Daniel 7 vers 25.) Deur die dag van aanbidding te verander, asook die kalender wat gebruik word vir die bepaling van daardie dag, en self ook die wanneer die dag begin, het dit die aanbidding gesteel wat regmatig aan die Skepper behoort.<\/p>\n<p>Stap weg van verkeerdheid en tradisie. Sluit aan by die groeiende aantal van waarheidsoekers regoor die w\u00eareld, wat die ware Sabbat tot sy reg herstel.<\/p>\n<p align=\"center\">\u201cJulle moet sekerlik my sabbatte onderhou, want dit is \u2018n teken tussen My en julle in julle geslagte,<br \/>\nsodat die mense kan weet dat Ek Yahuwah is wat julle heilig.\u201d (Lees Eksodus 31 vers 13.)<br \/>\n <\/p>\n<hr align=\"left\" style=\"width: 33%\">\n<p><font face=\"Georgia\" size=\"3\">Kliek <a href=\"\/view-video\/1524\/wanneer-begin-n-dag.html\" title=\"\">hier<\/a> om na die video te kyk!<\/font><\/p>\n","protected":false},"featured_media":222658,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109474","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-scriptural-beginning-of-the-day"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Duisternis Verdryf: Wanneer Begin die Dag? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Duisternis Verdryf: Wanneer Begin die Dag? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Satan, Yahuwah se vyand, het die aanbidding gesteel wat aan die Skepper behoort deur die verandering van die kalender wat gebruik was om die sewende \u2013 dag Sabbat aan te dui. Hy het self ook verander wanneer \u0149 dag begin! Die hedendaagse \u201cdag\u201d begin met middernag. Die Jode en Saterdag \u2013 sabbatari\u00ebrs begin hulle Sabbat [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T11:54:45+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/\",\"name\":\"Die Duisternis Verdryf: Wanneer Begin die Dag? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-12-03T12:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T11:54:45+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Duisternis Verdryf: Wanneer Begin die Dag?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Duisternis Verdryf: Wanneer Begin die Dag? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Duisternis Verdryf: Wanneer Begin die Dag? - Worlds Last Chance","og_description":"Satan, Yahuwah se vyand, het die aanbidding gesteel wat aan die Skepper behoort deur die verandering van die kalender wat gebruik was om die sewende \u2013 dag Sabbat aan te dui. Hy het self ook verander wanneer \u0149 dag begin! Die hedendaagse \u201cdag\u201d begin met middernag. Die Jode en Saterdag \u2013 sabbatari\u00ebrs begin hulle Sabbat [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T11:54:45+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/","name":"Die Duisternis Verdryf: Wanneer Begin die Dag? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-12-03T12:05:00+00:00","dateModified":"2025-08-21T11:54:45+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/dispelling-the-darkness-when-does-a-day-begin\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Duisternis Verdryf: Wanneer Begin die Dag?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109474","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109474"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/222658"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109474"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}