{"id":109443,"date":"2013-06-05T02:48:42","date_gmt":"2013-06-05T02:48:42","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-skepper-se-kalender\/"},"modified":"2025-08-21T11:28:35","modified_gmt":"2025-08-21T11:28:35","slug":"die-skepper-se-kalender","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/die-skepper-se-kalender\/","title":{"rendered":"Die Skepper Se Kalender"},"content":{"rendered":"<p><u><\/u><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cGedenk die Sabbatdag,<br \/>\ndat jy dit heilig. Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen;  Maar die sewende dag is die Sabbat.\u201d  Exodus 20: 8-10<\/p>\n<p>Vir mense wie die Bybelse gebooie wil hou,<br \/>\nis die vraag: \u201cWatter dag is dag een?\u201d  Almal kan tot by sewe tel, maar waar <em>begin<\/em> die aftelling? Hoe kan jy weet<br \/>\nwatter is die ware <em>sewende <\/em>dag? <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Seuntjie wat sewe vingers omhoog hou\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/finger-paint-seven-6.jpg\" height=\"231\" width=\"450\" align=\"right\">Die<br \/>\nSkepper Wie die week gemaak het, het ook `n maand ontwerp om die week daarin te<em> plaas. <\/em>Die kalender van die Skepping<br \/>\nbegin met Nuwe Maan Dag gevolg deur vier volle weke. Elke week bevat ses<br \/>\nwerksdae en `n sewende-dag Sabbats rus. <\/p>\n<p>In die begin, het die Skepper die beweging<br \/>\nvan die son en die maan ontwerp om tyd te meet. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cLaat daar ligte<br \/>\nwees aan die uitspansel van die hemel, om skeiding te maak tussen die dag en<br \/>\ndie nag; en laat hulle dien as tekens sowel as vir vaste tye[H4150<sup>1<\/sup>;<br \/>\ngodsdienstige byeenkomste], asook vir dae sowel as jare: . . . Twee groot ligte<br \/>\n. . . aan die uitspansel van die [hemel gestel]. . . om te heers oor die dag en<br \/>\noor die nag.\u201d  (Genesis 1:14, 16-18)<\/p>\n<p>Tyd kan slegs deur beweging vasgestel word.<br \/>\nDie rotasie van die die son meet `n dag af. In 365 en `n kwart dae, keer die<br \/>\nson en die aarde terug na dieselfde relatiewe posisie. Dit is een sonjaar. Die<br \/>\nmaan se 29 en `n halwe dag rotasie meet `n <em>maansomwenteling<\/em><br \/>\naf, wat die basis van die maand is. Twaalf en `n derde maansomwentelinge is<br \/>\ndieselfde lengte as `n son jaar. <\/p>\n<p>Daar is drie basiese kalender tipes wat die<br \/>\nbeweging van die son en die maan gebruik: <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">1.<strong> Solar:<\/strong>Die afmeting van die beweging van die aarde en die son.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Solar kalenders<br \/>\ngebruik die son vir die afmeting van die lengte van slegs die jaar. Maande van<br \/>\nwillekeurige lengtes het geen verbintenis met die natuur nie. Op die Gregoriaanse son kalender, sirkuleer die weke voortdurend. Selfs<br \/>\nskrikkeljaar, elke vier jaar, ontwrig nie die voortdurende weeklikse siklus<br \/>\nnie.  <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">2.<strong> Lunar: <\/strong>die afmeting van die maan rotasie.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Lunar kalenders is<br \/>\nstreng gebasseer op die maan siklusse. Maande, wat begin met die eerste dagbreek n\u00e1 konjunksie, sirkuleer<br \/>\nvoortdurend sonder die aanpassing aan die solar jaar. Omdat 12<br \/>\nmaansomwentelinge 11 dae korter is as `n son jaar, sweef maan maande deur die<br \/>\nseisoene. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">3.<strong> Luni-solar<\/strong>: lunar maande is aan die son<br \/>\njaar gekoppel.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Die samewerking<br \/>\ntussen die son en die maan maak `n luni-solar kalender uit. Maan maande word<br \/>\naangepas by die langer son jaar deur  `n 13de maand sewe keer in 19 jaar,<br \/>\nby te voeg. Die weeklikse siklus begin met elke nuwe maan. Elke<br \/>\nmaansomwenteling het vier volle weke. <\/p>\n<p>Die kalender wat tydens die Skepping<br \/>\ningestel was, is luni-solar. Dit is die akkuraatste en presiesste van alle<br \/>\ntyd-houdende sisteme. <\/p>\n<p>In die Skrifte begin elke maan maand met<br \/>\ndie viering van `n spesiale dag van aanbidding: Nuwe Maan Dag. Omdat dit `n aanbiddingsdag is, kan dit nie as deel van die 6 werks dae in die eerste week van elke maand, bereken word nie. Nuwe Maan Dag<br \/>\nbegin met die eerste dagbreek n\u00e1 die astronomiese nuwe maan ook bekend as die<br \/>\nkonjunksie. Ses werks dae volg en daarna `n sewende-dag Sabbat op die agste van<br \/>\ndie maand. Drie meer <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Skepper se Son-Maan Kalender\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"Die Skepper se Son-Maan Kalender\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/dFQoCmLA-luni-solar-calendar-afrikaans-new.png\" height=\"347\" width=\"450\" align=\"left\">weke volg, wat eindig op die 29ste. Deur afmeting en<br \/>\nberekening van die dae wat lei tot die 29ste, word die tyd van konjunksie bekendgestel,<br \/>\n sodat mens kan vasstel of die maand 29<br \/>\nof 30 dae het. Geen maand het ooit meer as 30 dae nie. <\/p>\n<p>Die ware luni-solar kalender is baie gebruiks-vriendelik.<br \/>\nDae van die week val altyd op dieselfde <em>datums<\/em>van die maand. Elke keer dat die sewende-dag Sabbat in die Skrifte `n datum<br \/>\ntoeges\u00ea word, val dit altyd op die 8ste, 15de, 22ste, en 29ste van die maand. <\/p>\n<p>Skrifte verklaar<br \/>\ndat die maan spesifiek geskep was om tye van aanbidding af te meet. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHy het die maan<br \/>\ngemaak [ontwerp] vir die vaste tye [H4150<sup>1<\/sup>; aanbiddingstye].\u201d  (Psalm 104:19) <\/p>\n<p>Die Skeppings week<br \/>\nhet ge\u00ebindig met `n Sabbatsdag rus. Exodus 31 staaf dat die Sabbat deur alle<br \/>\ngeslagte heen onderhou sal word. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cJulle moet<br \/>\nsekerlik my sabbate onderhou, want dit is `n teken tussen My en julle in al<br \/>\njulle geslagte, sodat die mense kan weet dat Ek Yahuwah is wat julle<br \/>\nheilig.\u201d   (Sien Exodus 31:13.)<\/p>\n<p>Die sewende-dag Sabbat was ontwerp deur die<br \/>\nSkepper as `n teken van lojaliteit tussen Homself en Sy volk. Die vyand,<br \/>\nLucifer, het die burgerlike kalender verander en die aanbidding wat die Skepper<br \/>\ntoekom, gesteel. Deur tradisie en veronderstelling, het Lucifer die w\u00eareld<br \/>\nverenig in die gebruik van `n solar kalender met voortdurende<br \/>\nsirkulerende weke. <em>Wanneer <\/em>iemand<br \/>\naanbid, maak bekend<em> wie <\/em>aanbid word. Almal<br \/>\nwie die son kalender gebruik vir die berekening van aanbiddings dae, gee<br \/>\nonwetend hul getrouheid en aanbidding aan die groot Verleier. <\/p>\n<p>Diegene wie verlang om hul trou aan die<br \/>\nSkepper te bewys sal Hom aanbid op die dag wat Hy ingestel het. Om die korrekte<br \/>\ndag van aanbidding te vind, moet die luni-solar kalender van die Skepping gebruik<br \/>\nword. <\/p>\n<p>Skrifte verklaar dat die kalender vir<br \/>\naanbidding gebruik, regdeur die ewigheid gebasseer sal wees op die nuwe maan:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn elke maand op<br \/>\ndie nuwemaan en elke week op die sabbat sal alle vlees kom om te aanbid voor my<br \/>\naangesig, s\u00ea Yahuwah.\u201d (Jesaja 66:23)<\/p>\n<p>Wanneer aanbid jy?  Aan wie is jy getrou? Die kalender wat jy<br \/>\ngebruik om tyd te bepaal vir aanbidding maak die godheid bekend wat jy aanbid.<\/p>\n<p><font face=\"Georgia\" size=\"3\">Kliek <a href=\"\/view-video\/1314\/die-skepper-se-kalender.html\" title=\"\">hier<\/a> om<br \/>\ndie video te kyk!<\/font>\n<\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p><font size=\"1\"><sup>1<\/sup> Sedert die Joodse feeste op gereelde tye<br \/>\nplaasgevind het, is hierdie woord nou met hulle ge\u00efdentifiseer . . . Mo\u2019ed word<br \/>\nin `n bre\u00eb sin gebruik vir alle godsdienstige byeenkomste. Dit was nou verbind<br \/>\nmet die tabernakel self. . .[Yahuwah] het Israel op spesifieke tye daar ontmoet<br \/>\nvir die doel om Sy wil bekend te maak. Dit is `n algemene term vir die<br \/>\naanbiddings byeenkomste van  . .<br \/>\n.[Yahuwah] se volk.\u201d (Sien # 4150, \u201cLexical Aids to the Old<br \/>\nTestament,\u201dHebrew-Greek Key Study Bible, KJV.) <\/font><\/p>\n","protected":false},"featured_media":222499,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109443","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-creator-s-calendar"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Skepper Se Kalender - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Skepper Se Kalender - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cGedenk die Sabbatdag, dat jy dit heilig. Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen; Maar die sewende dag is die Sabbat.\u201d Exodus 20: 8-10 Vir mense wie die Bybelse gebooie wil hou, is die vraag: \u201cWatter dag is dag een?\u201d Almal kan tot by sewe tel, maar waar begin die aftelling? Hoe [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T11:28:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/le8AvHmg-creators-calendar-poster-afrikaans-new.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/\",\"name\":\"Die Skepper Se Kalender - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/le8AvHmg-creators-calendar-poster-afrikaans-new.jpg\",\"datePublished\":\"2013-06-05T02:48:42+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T11:28:35+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/le8AvHmg-creators-calendar-poster-afrikaans-new.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/le8AvHmg-creators-calendar-poster-afrikaans-new.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Skepper Se Kalender\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Skepper Se Kalender - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Skepper Se Kalender - Worlds Last Chance","og_description":"\u201cGedenk die Sabbatdag, dat jy dit heilig. Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen; Maar die sewende dag is die Sabbat.\u201d Exodus 20: 8-10 Vir mense wie die Bybelse gebooie wil hou, is die vraag: \u201cWatter dag is dag een?\u201d Almal kan tot by sewe tel, maar waar begin die aftelling? Hoe [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T11:28:35+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/le8AvHmg-creators-calendar-poster-afrikaans-new.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/","name":"Die Skepper Se Kalender - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/le8AvHmg-creators-calendar-poster-afrikaans-new.jpg","datePublished":"2013-06-05T02:48:42+00:00","dateModified":"2025-08-21T11:28:35+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/le8AvHmg-creators-calendar-poster-afrikaans-new.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/le8AvHmg-creators-calendar-poster-afrikaans-new.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-creators-calendar\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Skepper Se Kalender"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109443","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109443"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/222499"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109443"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}