{"id":109430,"date":"2013-06-05T11:36:05","date_gmt":"2013-06-05T11:36:05","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-wat-was-vasgenael-aan-die-kruis-n-noukeurige-ondersoek-van-kolossense-2\/"},"modified":"2025-08-21T11:13:53","modified_gmt":"2025-08-21T11:13:53","slug":"wat-was-vasgenael-aan-die-kruis-n-noukeurige-ondersoek-van-kolossense-2","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/wat-was-vasgenael-aan-die-kruis-n-noukeurige-ondersoek-van-kolossense-2\/","title":{"rendered":"Wat was Vasgenael aan die Kruis? \u0149 Noukeurige ondersoek van Kolossense 2"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#BDD4F7\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">While WLC no longer believes that the annual feast days are binding upon believers today, we humbly encourage all to set time aside to commemorate them with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah\u2019s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Kolossense 2 verse 13 tot 17\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/colossians-2-13-17-afrikaans.png\" title=\"\"><\/p>\n<p>Vergewe!&#8230;.. Vry!&#8230;&#8230; Onskuldig!<\/p>\n<p>Hierdie hoop ge\u00efnspireerde boodskap wat die apostel Paulus aan die Heidene verkondig het, is  dat die lys van al die sondes, uitgewis is! Dit was vasgenael aan die kruis. Hulle is vergewe! Dit is nie meer langer nodig om onder die las van werke, jou weg na die Paradys te verkry.   <\/p>\n<p>Verlossing deur werke is \u0149 leerstelling wat deur alle heidensegelowe onderhou is. Paulus het hierdie vreugdevolle boodskap verkondig dat alle \u201cwerke\u201d oorwin is deur die Verlosser Yahushua. Dat verlossing nou alleenlik verkry kan word, deur geloof in Hom alleen!  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant ek skaam my nie oor die evangelie [goeie nuus] van Yahushua nie, want dit is \u0149 krag van Yahuwah tot redding vir elkeen wat glo, &#8230;&#8230;..Want die geregtigheid van Yahuwah word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe.\u201d (Lees Romeine 1 verse 16 en 17)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"left\" alt=\"silhouette of a repentant man standing in front of a cross\" height=\"299\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/repentant-7.jpg\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" width=\"450\">Diegene wat hulle geloof in Yahushua beoefen aanvaar Sy dood in die plek van hulle eie, as die prys wat vereis word vir hulle sondes. Sodat hulle saam met Hom \u201copgewek\u201d kan word in \u0149 nuwe lewe.  Hulle is nie meer gebonde aan hulle ou natuur  van sonde. Hulle is nou vry in Yahushua!<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEk is met Yahushua gekruisig, en \u00e9k leef nie meer nie, maar Yahushua leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van Yahuwah wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.\u201d  (Lees Galasi\u00ebrs 2 vers 20.)<\/p>\n<p>Hier is die krag van die evangelie! Sondaars wat hulle sondes bely kan nou deur die geloof in hulle Verlosser,   die lys van al hulle sondes vas nael aan die kruis en \u0149 nuwe lewe  in Yahushua leef. Hierdie waarheid verander lewens!     <\/p>\n<p>Satan is bewus dat sy verknegting en beheer oor lewens, want dit word verbreek deur die krag van die evangelie van Yahushua. Sy poging om hierdie lewensveranderde waarheid vir die w\u00eareld te verberg, het Satan een van die duidelikste verklarings geneem om hierdie handeling te verduidelik, en deur verkeerde vertalings, en deur dit verkeerd  te verstaan, het hy dit in donkerheid gehul.      <\/p>\n<p>Hierdie gedeelte word gevind in Kolossense 2 verse 13 en 17:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn julle, wat dood was deur die misdade&#8230;..,het Hy saam met Hom lewend gemaak deurdat Hy julle al die misdade vergeef het,  en die skuldbrief teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit aan die kruis vas te nael, nadat Hy die owerhede en magte uitgeklee en hulle in die openbaar tentoongestel en daardeur oor hulle getriomfeer het. Laat niemand julle dan oordeel in spys of in drank of met betrekking tot \u0149 fees of nuwemaan of sabbat nie, wat \u0149 skaduwee is van die toekomstige dinge; maar die liggaam behoort aan Yahushua.\u201d (Kolossense 2 verse 13 tot 17)<\/p>\n<p>Satan het menigte mislei deur te dink dat die \u201cskrywe van vereistes\u201d waarvan daar gepraat word in hierdie gedeelte wat deur Yahushua uit die \u201cweggeruim is\u201d en aan die kruis genael is  die goddelike wet is. Hulle neem aan dat die goddelike wet nie meer bindend is en dat die verordeninge en gebooie rakende die eet van rein vleis, en die aanbidding feeste, die Sabbatte en Nuwemane daarmee \u201cweggedoen\u201d is. Sodoende verlei Satan menige om in werklikheid die goddelike wet te verbreek, omdat hulle glo die teks leer, dat die wet nie meer bindend is.      <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"right\" alt=\"man studying Bible\" height=\"282\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/study-close-up-1-7.jpg\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" width=\"425\">Alhoewel \u0149 noukeurige ondersoek van hierdie teks dit as verkeerd bewys.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWat was hierdie \u201cskrywes van vereistes\u201d? Hierdie woorde is vertaal vanuit die Griekse aanhaling: <em>Cheirogram tois dogmasin. Cheirographon<\/em>&#8211; beteken enige skrywe van die hand en verwys meer spesifiek na \u0149 regsdokument en is toegepas as \u0149 wissel of as \u0149 nota vir skuld, <em>Dogmasin<\/em> verwys na dekrete, wette of vir riglyne vir die rig en die gedrag van \u0149  mens se lewenswyse.\u201d (Earl L. Henn, \u201cWas God`s Law Nailed to the Cross?\u201d)   <\/p>\n<p>Die \u201cvereistes\u201d wat \u201cteen\u201d ons is kan nie die goddelike wet wees, omdat die goddelike wet is vir ons! Paulus verklaar: \u201d Dus is die \u201cwet heilig\u201d en die gebod is heilig en regverdig en goed.\u201d (Romeine 7 vers 12)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie wet van die Yahuwah is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van Yahuwah is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige. Die bevele van die Yahuwah is reg: hulle verbly die hart; Hulle is begeerliker as goud, ja, as baie fyn goud; Ook word u kneg daardeur gewaarsku; <em>in die onderhouding daarvan is groot loon.\u201d<\/em> (Psalm 19 verse 7 en 8, 10 en 11)<\/p>\n<p>Paulus maak die goeie nuus bekend van verlossing in Kolossense 2, deur die dood van die Verlosser is die skuld verskuldig vir sonde uitgewis en skoon. Sonde is die \u201cskrywe van vereistes\u201d en is inderwaarheid \u201cteen ons\u201d.<\/p>\n<p>Wanneer \u0149 persoon gekruisig was is \u0149 lys van sy oortredinge aan die kruis gespyker. Pilatus het Yahushua se misdaad ingeskrywe as : Die Koning van die Jode. As ons Koning en Verlosser het Yahushua die straf ontvang vir ons sondes.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDaarom sal Ek Hom \u0149 deel gee onder die grotes, en met magtiges sal Hy buit verdeel; omdat Hy sy siel uitgestort het in die dood en saam met die oortreders getel was,\u201d (Jesaja 53 vers 12)<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van [Yahuwah] in Hom\u201d. (2 Korinthi\u00ebrs 5 vers 21)<\/p>\n<p>Almal wat aanvaar dat die dood van die Verlosser vir hulle sondes was, se lys van sondes is \u201cvergewe\u201d en is dit aan die \u201ckruis vasgenael.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cYahushua het ook vir ons gely &#8230;..wat self ons sondes in sy liggaam  op die kruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe, deur wie se wonde julle genees is.\u201d (Lees 1 Petrus 2 verse 21 tot 24.)<\/p>\n<p>Kolossense 2 verteenwoordig \u0149 baie mooi en grondige waarheid: die leerstelling van regverdigmaking.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn julle, wat dood was deur die misdade&#8230;.het Hy saam met Hom lewend gemaak deurdat Hy julle al die misdade vergeef het,  en die skuldbrief teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit aan die kruis vas te nael.\u201d (Kolossense 2 verse 13 en 14)<\/p>\n<p>Dit \u201cwat,\u201d wat aan die kruis genael was is nie die \u201cheilige, regverdige en goeie\u201d goddelike wet . Maar wat aan die kuis genael was, is en wat \u201cuitgewis is,\u201d is die lys van ons oortredinge en sondes! Toe die lys van sondes skoon uitgewis is, is Satan se mag oor ons lewens verbreek!<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cnadat Hy die owerhede en magte uitgeklee en hulle in die openbaar tentoongestel en daardeur oor hulle getriomfeer het.\u201d (Kolossense 2 vers 15)<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"371\" width=\"214\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Lys van Sonde\" border=\"0\" height=\"481\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/paper-nailed-afrikaans.png\" style=\"margin-left: 0px\" title=\"\" width=\"300\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"> <\/font><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#6699cc\">Almal wat die dood aanvaar van die Verlosser vir hulle sondes, se lys van hulle sondes is \u201cuitgewis\u201d en aan die kruis \u201cvasgenael.\u201d HalleluYAH!  <\/font><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Dit is die goeie nuus vandag en ook dit  was ook goeie nuus aan die inwoners van Kolossense.<\/p>\n<p>Kolosse was \u0149 heidense stad. Hulle geloof oortuigings was dat verlossing verkry kan word deur werke. Hulle het die mense geleer dat perfektheid bereik kan word deur self verlo\u00ebning en die weerhouding van plesier. Hulle het geglo dat enige een wat daarop aanspraak maak dat hy gelowig is dieselfde strengheid moet beoefen. Dit het die jong Christene van Kolosse baie be\u00efnvloed wat voorheen heidene was. In plaas daarvan om te vertrou op hulle gekruisigde en  herrese Verlosser het die inwoners van Kolosse  terug gekeer na hulle self opgelegde ontkenning, met die veronderstelling dat dit die vereistes is vir verlossing.<\/p>\n<p>Paulus het hulle gewaarsku teen die gebruik van, \u201cdat werke die weg na die Hemel baan.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cPas op dat niemand julle as \u0149 buit wegvoer deur die wysbegeerte en nietige misleiding nie, volgens die oorlewering van die mense, volgens die eerste beginsels van die w\u00eareld en nie volgens Yahushua nie.\u201d (Lees Kolossense 2 vers 8)<\/p>\n<p>Deur jou self te straf was nog nooit \u0149 vereiste van Yahuwah om gered te word. Paulus het die gelowige inwoners van Kolossense aangemoedig om vry te wees in Yahushua, en dat hulle nie be\u00efnvloed moet word deur die self opgelegde gebruike van die heidene rondom hulle.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cLaat niemand julle dan oordeel in spys of in drank of met betrekking tot \u2018n fees of nuwemaan of sabbat nie, wat \u2018n skaduwee is van die toekomstige dinge; maar die liggaam behoort aan Yahushua.<\/p>\n<p>Laat niemand julle van jul prys beroof nie, al sou hy behae h\u00ea in nederigheid&#8230;..en nie vashou aan die Hoof [Yahushua]&#8230;&#8230;\u201d (Lees Kolossense 2 vers 16 tot 19.)<\/p>\n<p> \u201cMaar die kern van Yahushua\u201d is \u0149 frase wat verkeerd  vertaal  is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c \u0149 Letterlike vertaling van Kolossense 2 vers 17 is  \u201cwat \u2018n skaduwee is van die toekomstige dinge; maar die liggaam behoort aan Christus [ Yahushua].\u201d Wat is die liggaam van&#8230; [Yahushua] ? 1 Korinthi\u00ebrs 12 vers 27 gee die antwoord: \u201cMaar julle is die liggaam van &#8230;. [Yahushua] en lede afsonderlik.\u201d [Yahushua] is die kerk! ([ Earl L. Henn,\u201d Are the Sabbath and the Holy Days Done Away?\u201d)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"right\" alt=\"three crosses at sunset\" height=\"329\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/forgiven-7.jpg\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" width=\"450\">Paulus het die inwoners van Kolossense geleer dat hulle nie kritiek moet toelaat van die omliggende heidene, om hulle gebruike aan hulle voor te skryf, maar dat die gemeente daaroor moet oordeel. Hulle is nou vry van die heidense wysbegeerte en kan nou \u0149 gebalanseerde lewe in Yahushua leef.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cAs julle dan saam met Yahushua die eerste beginsels van die w\u00eareld afgesterf het, waarom is julle, asof julle nog in die w\u00eareld lewe, onderworpe aan insettinge soos: raak nie, smaak nie, roer nie aan nie? \u2014 almal dinge wat deur die gebruik bestem is om te vergaan\u2014volgens die gebooie en leringe van mense. (Lees Kolossense 2 verse 20 tot 22)<\/p>\n<p>Daar  is nie meer \u0149 behoefte om vas te kleef aan menslike tradisies om jou weg te verkry na die Hemel deur werke. Yahushua se dood aan die kruis het die skuld betaal wat verskuldig is deur die sondaar en is vasgenael aan die kruis. Die lys van al jou sonde is vasgenael aan die kruis.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom&#8230;&#8230;  maar  [Yahuwah] het die ongeregtigheid van ons almal op Hom laat neerkom.\u201d (Jesaja 53 verse 5 en 6 )<\/p>\n<p>Jy is vergewe! Jy is vry!<br \/>\n <\/p>\n<hr align=\"left\" style=\"width: 33%\">\n<p><font face=\"Georgia\" size=\"3\">Kliek <a href=\"\/view-video\/1365\/wat-was-aan-die-kruis-vasgenael.html\" title=\"\">hier<\/a> om na die video te kyk!<\/font><\/p>\n","protected":false},"featured_media":222420,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109430","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-answering-objections-to-sabbath-keeping"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Wat was Vasgenael aan die Kruis? \u0149 Noukeurige ondersoek van Kolossense 2 - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wat was Vasgenael aan die Kruis? \u0149 Noukeurige ondersoek van Kolossense 2 - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"While WLC no longer believes that the annual feast days are binding upon believers today, we humbly encourage all to set time aside to commemorate them with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah\u2019s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T11:13:53+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/nailed-to-the-cross-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/\",\"name\":\"Wat was Vasgenael aan die Kruis? \u0149 Noukeurige ondersoek van Kolossense 2 - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/nailed-to-the-cross-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2013-06-05T11:36:05+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T11:13:53+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/nailed-to-the-cross-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/nailed-to-the-cross-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Wat was Vasgenael aan die Kruis? \u0149 Noukeurige ondersoek van Kolossense 2\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wat was Vasgenael aan die Kruis? \u0149 Noukeurige ondersoek van Kolossense 2 - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wat was Vasgenael aan die Kruis? \u0149 Noukeurige ondersoek van Kolossense 2 - Worlds Last Chance","og_description":"While WLC no longer believes that the annual feast days are binding upon believers today, we humbly encourage all to set time aside to commemorate them with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah\u2019s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T11:13:53+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/nailed-to-the-cross-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/","name":"Wat was Vasgenael aan die Kruis? \u0149 Noukeurige ondersoek van Kolossense 2 - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/nailed-to-the-cross-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2013-06-05T11:36:05+00:00","dateModified":"2025-08-21T11:13:53+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/nailed-to-the-cross-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/nailed-to-the-cross-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/what-was-nailed-to-the-cross-an-examination-of-colossians-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Wat was Vasgenael aan die Kruis? \u0149 Noukeurige ondersoek van Kolossense 2"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109430","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109430"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/222420"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109430"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}