{"id":109377,"date":"2013-05-04T11:45:34","date_gmt":"2013-05-04T11:45:34","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-versluierde-betowering-satan-se-geheime-lok-val\/"},"modified":"2025-08-21T09:51:20","modified_gmt":"2025-08-21T09:51:20","slug":"versluierde-betowering-satan-se-geheime-lok-val","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/versluierde-betowering-satan-se-geheime-lok-val\/","title":{"rendered":"Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val"},"content":{"rendered":"<div>\n<p align=\"center\"><font size=\"2\"><strong>WLK VOEL DIS HUL PLEGTIGE<br \/>\nVERANTWOORDELIKHEID OM DIE WAT WIL LUISTER TE WAARSKU VAN `N ERNSTIGE GEVAAR,<br \/>\nGOED VERSTEEK IN DIE SKRIFTE. HIERDIE WAARSKUWING,   MISGEKYK EN MISVERSTAAN DEUR MENIGTES,  MOET DUIDELIK VERSTAAN WORD DEUR ALMAL WANT<br \/>\nDIE KOSTE DAARAAN VERBONDE OM D\u00cdT TE VERWERP IS DIE PRYS VAN JOU EIE SIEL WERD.<\/strong><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><a href=\"https:\/\/media.worldslastchance.com\/english\/images\/article-images\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/caduceus-pagan-1-opt-1.jpg\" title=\"Click to enlarge! Pagan evidence for the ancient caduceus symbol\" target=\"_blank\"><img decoding=\"async\" alt=\"Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/caduceus-pagan-1a-4.png\" border=\"0\"><\/a><\/p>\n<\/div>\n<p align=\"center\"><font size=\"1\"><font color=\"#0099ff\">Kliek op beeld om te<br \/>\nvergroot<\/font><br \/>\n<a target=\"_blank\" href=\"https:\/\/media.worldslastchance.com\/english\/images\/article-images\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/caduceus-pagan-1-opt-1.jpg\" title=\"\">Paganistiese<br \/>\nbewyse van antieke \u2018mediese\u2019 caduceus simbool<\/a><\/font><\/p>\n<p>Openbaring<br \/>\nbevat talle verwysings na Babilon die grootte. Die mees gedetailleerde<br \/>\nbeskrywing van Babilon kan gevind word in Openbaring 18, wat `n belofte is dat hierdie<br \/>\nboosheid, wat mag volg, einde ten laaste tot `n val sal kom. Hierdie hoofstuk<br \/>\nverduidelik ook presies waarom Yahuwah Babilon uiteindelik gaan vernietig:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En een sterk engel het `n klip opgetel soos<br \/>\n`n groot meulsteen en dit in die see gegooi en ges\u00ea: So, met `n vaart, sal<br \/>\nBabilon, die groot stad, neergegooi word en nooit weer gevind word nie. . .<br \/>\nwant jou handelaars was die grotes van die aarde; want deur jou towery is al<br \/>\ndie nasies verlei. (Openbaring 18: 21, 23, OV)<\/p>\n<p>Die<br \/>\nstryd tussen goed en kwaad is `n geestelike stryd, wat hoofsaaklik gevoer sal<br \/>\nword op die slagveld van geloof. Om hierdie rede verwerp talle Christene bogenoemde<br \/>\nwaarskuwing as nie van toepassing op hulself nie. Hulle veronderstel dat net<br \/>\nheidene deur towery mislei kan word. Daarom verwerp hulle een van die Skrifte<br \/>\nse ernstigste waarskuwings, as `n onbenulligheid.<\/p>\n<p>Maar<br \/>\ndie hele rede hoekom die Hemel Babilon \u201cmet geweld\u201d vernietig, is omdat sy alle<br \/>\nnasies mislei het met haar \u201ctowery\u201d. Die woord \u201ctowery\u201d, kom van `n Griekse woord<br \/>\n\u03c6\u03b1\u03c1\u03bc\u03b1\u03ba\u03b5\u03af\u03b1   \u03c6\u03ac\u03c1\u03bc\u03b1\u03ba\u03bf\u03bd<br \/>\n(pharmakeia).<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Medical Symbol\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/caduceus-alone-4.png\" align=\"right\" height=\"376\" width=\"400\">Dit<br \/>\nis dieselfde stam woord waarvan die Engelse woorde, apteek en farmaseuties<br \/>\nafgelei word. In antieke tye, was die beoefening van die mediese wetenskap en<br \/>\nheksery nou met mekaar verweef, die gebruik van dwelms om hallusinasies en<br \/>\ninkantasies vir demoniese  gode te<br \/>\nveroorsaak. Die Skrifte verklaar dat Satan vandag nog steeds dwelmgebruik<br \/>\ngoedkeer om siele te mislei, of soos die Knox Bybel dit stel: \u201cHul towery,<br \/>\nbekoor die w\u00eareld\u201d. <\/p>\n<p>Die<br \/>\nmoderne simbool vir geneeskunde is die caduceus, of twee slange wat rondom `n gevleuelde<br \/>\nstaf gedrapeer is. Dit was oorspronklik die simbool van Hermes, die god van<br \/>\nhandel en uitvinder van magies towerspreuke wie, teen die sewende eeu, nou<br \/>\ngeassosieer was met alchemie. Dit is afgelei van die Griekse karykeion wat self<br \/>\ngebaseer is op eroku, wat beteken om dit in toom te hou of te beheer. Die oorspronklike<br \/>\nsimbool vir geneeskunde, was eintlik die staf van Asclepius, met `n enkele<br \/>\nslang wat daaromheen draai. Mense sal stroom na tempels vir genesing wat gewy<br \/>\nis aan Asclepius, die god van geneeskunde. Slagoffers aan die god sal opgeoffer<br \/>\nword en enige drome of visioene wat deur die pasi\u00ebnt ervaar word sal deur die<br \/>\npriester\/dokter gebruik word om `n behandeling voor te skryf.<\/p>\n<p>Die<br \/>\nsimbool van die slang reik verder terug na Eden, waar Satan Yahuwah `n leuenaar<br \/>\ngenoem het en vir Eva vertel het dat sy nie sal sterf as sy sondig nie. Die<br \/>\nslang is `n gepaste simbool vir Satan, deur wie se versoeking die hele w\u00eareld<br \/>\nin sonde bedrieg is. (Sien Openbaring 12:9 en<br \/>\nOpenbaring 20:2.)<\/p>\n<p align=\"center\"><a target=\"_blank\" href=\"https:\/\/media.worldslastchance.com\/english\/images\/article-images\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/Rod-of-Asclepius-pagan-1opt.jpg\" title=\"Click Image to enlarge! Pagan evidence of the ancient 'medical' rod of Asclepius symbol.\"><img decoding=\"async\" alt=\"Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Rod-of-Asclepius-pagan-1-smaller-4.jpg\" border=\"0\"><\/a><\/p>\n<p align=\"center\"><font size=\"1\"><font color=\"#0099ff\">Kliek op beeld om te vergroot<\/font><br \/>\n<a target=\"_blank\" href=\"https:\/\/media.worldslastchance.com\/english\/images\/article-images\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/Rod-of-Asclepius-pagan-1opt.jpg\" title=\"\">Paganistiese<br \/>\nbewys van die antieke \u2018mediese\u2019staf van Asclepius simbool<\/a> <\/font><\/p>\n<p>Yahuwah<br \/>\nhet gesondheidswette, wat as dit nie gehoorsaam word nie tot `n vroe\u00eb dood kan<br \/>\nlei. Ongelukkig het die moderne geneeskunde gevaarlike newe-effekte wat kan en<br \/>\nalreeds gelei het tot vroe\u00eb sterfgevalle van menigtes. Die bedrieglike slang is<br \/>\n`n baie gepaste simbool  vir die moderne<br \/>\ngeneeskunde. Heidenisme \/ Satanisme is nog steeds verweef in moderne geneeskundige<br \/>\npraktyke. Die meeste moderne geneeskunde is niks meer as `n kontempor\u00eare<br \/>\nheksery nie, gekleed in `n wetenskaplike vermomming. Deesdae word menigtes nog steeds<br \/>\nbeheer deur die staf van Asclepius, hul eens skerp denke, word benewel deur die<br \/>\nnewe-effekte van medisyne wat veronderstel is om hulle te genees.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"364\" width=\"319\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" title=\"The Rod of Asclepius\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"The Rod of Asclepius\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rod-of-asclepius-alone-4.png\" border=\"0\" width=\"375\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p align=\"center\">Die staf van Asclepius<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die<br \/>\need van Hippokrates, word nog steeds in hierdie tyd, in verskeie vorme, deur<br \/>\ndokters afgel\u00ea. \u201cDie Eed van Hippokrates het in die westerse beskawing agtergebly<br \/>\nas `n  uitdrukking van ideale gedrag vir<br \/>\ngeneeshere.\u201d (American Medical Association, Code of Medical Ethics, 1996<br \/>\nuitgawe). Maar wat baie mense nie besef nie is dat die oorspronklike eed van Hippokrates begin het met `n uitroep aan die paganistiese \/ demoniese gode:<\/p>\n<p> \u201cEk<br \/>\nsweer by Apollo die Geneesheer, Asclepius, Hygieia en Panacea en by al die gode<br \/>\nom die volgende eed tot vervulling te bring\u201d.<\/p>\n<p>In<br \/>\ndie stryd vir die siel het Satan `n sluip aanval uitgevoer, deur die gebruik<br \/>\nvan dwelms in moderne geneeskunde. Vandag dryf die mense die spot met die<br \/>\ngebruik van laudanum (opium in wyn) wat<br \/>\nhonderde jare gelede gebruik was as medisyne, maar die meerderheid van moderne dwelms<br \/>\nis meer gevaarliker met gevaarlike newe-effekte wat self behandeling benodig. Dit<br \/>\nskep `n self-gedrewe siklus, wat `n hewiger bedwelmde bevolking skep, afhanklik<br \/>\nop dieselfde dwelms wat hulle siek maak.<\/p>\n<p>Outisme<br \/>\nis `n  tragiese voorbeeld van die verwoesting,<br \/>\n veroorsaak deur die moderne immunisering<br \/>\nwat versoek dat meer dwelms gebruik moet word vir die beheer van die simptome  geassosieer met outisme. Tussen die algemene ge\u00efmmuniseerde<br \/>\nbevolking, verskyn outisme in die Verenigde State een keer in elke vyftig mense.<br \/>\nOnder hulle wie nog nooit inentings ontvang het nie, verskyn outisme net een<br \/>\nkeer in elke 25,000 gevalle. <\/p>\n<p>Die<br \/>\nDokters, `n televisie program, wat verskeie mediese kenners byeenbring, word<br \/>\nbeskou as \u201cjou bron van inligting vir die nuutste mediese deurbrake, baanbrekers<br \/>\npraktyke en prosedures en nuutste inligting oor instandhouding van `n gesonde<br \/>\nleefstyl\u201d. Op `n onlangse episode, waar een van die dokters in `n onderhoud<br \/>\nwas, het hy erken dat die oorgrote meerderheid van wat dokters behandel is niks<br \/>\nmeer as die newe-effekte van ander medisyne wat voorheen geneem is nie.<\/p>\n<p>Die<br \/>\nfarmaseutiese dwelm bedryf is `n vuil, maar `n Groot Besigheid. Letterlik biljoene<br \/>\ndollars word elke jaar gebruik in beide die verkope van dwelms en die nuutste \u201cnavorsing\u201d<br \/>\nom die nuutste wonderkuur te vind. Yahuwah belowe om die waarheid bekend te<br \/>\nmaak aan di\u00e9 wie hom soek. \u201cEn julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal<br \/>\njulle vrymaak\u201d. (Johannes 8:32 OV) <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Money and pills\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pills-money-3.jpg\" align=\"right\" height=\"299\" width=\"450\">`n<br \/>\nOnlangse hofgeding het sommige onetiese optredes van hoe \u201cBig Pharma\u201d  menigtes mislei om te vertrou dat die dwelms<br \/>\nwat hulle produseer, gesondheid voorsien. Die volgende lys is maar net `n paar<br \/>\nvan die metodes wat dwelmvervaardigende maatskappye gebruik om mense te<br \/>\nbe\u00efnvloed om hul \u201cgeneesmiddels\u201d te gebruik. Farmaseutiese maatskappye was \u00f3f<br \/>\nbewus of was daarvan in die hof beskuldig:<\/p>\n<ul>\n<li>Koop<br \/>\ngereeld dokters om met luukse vakansies en betalende advertensies<\/li>\n<li>Vervaardiging<br \/>\nvan veiligheidsdata vir dwelms en di\u00e9 leuens aan die Kos en Dwelm Administrasie<\/li>\n<li>Bedrieg<br \/>\nbelasting betalers uit biljoene dollars<\/li>\n<li>Mislei<br \/>\nreguleerders oor die effektiwiteit van die dwelms<\/li>\n<li>Vertrou<br \/>\nop hul misleidende praktyke om biljoene dollars te verdien deur potensi\u00eble gevaarlike<br \/>\ndwelms te verkoop aan niksvermoedende verbruikers en mediese pasi\u00ebnte<\/li>\n<li>Vervalsing<br \/>\nvan toets data om `n entstof te vervaardig wat `n doeltreffendsheidkoers het<br \/>\nvan 95 persent en ho\u00ebr.<\/li>\n<li>Verhoog<br \/>\nbloedtoetse met diere teenliggaampies om kunsmatig die voorkoms van die immuun<br \/>\nstelsel teenliggaampies te vermeerder<\/li>\n<li>Pas<br \/>\ndruk toe op  virolo\u00eb om deel te neem aan<br \/>\nbedrog en die daaropvolgende verdoeseling daarvan<\/li>\n<li>Intimideer<br \/>\nwetenskaplikes, dreig hulle met tronkstraf  tensy hulle stil bly oor die ware toets uitslae<br \/>\nvan die verskeie dwelmmiddels<\/li>\n<li>Gaan<br \/>\nooreenkomste aan met \u201cbestuurders vir voordelige apteke\u201d om kleinhandelaars te<br \/>\nforseer om meer van hul dwelms te koop<sup>2<\/sup><\/li>\n<\/ul>\n<p>Alhoewel<br \/>\ndie oorgrote meerderheid farmaseutiese maatskappye hul hoofkantore in eerste w\u00eareld<br \/>\nlande het, moet die gevare van die misleidende ondernemings duidelik deur almal<br \/>\nverstaan word, want verskeie eerste w\u00eareld organisasies, bied \u201cliefdevol\u201d vrye<br \/>\nentstowwe aan armer derde w\u00eareld lande. Daar is toenemende bewyse wat dikwels<br \/>\ndaarop dui dat entstowwe, pille en selfs aktuele salf ontwerp is om die liggaam<br \/>\nskade aan te doen in verskeie maniere, selfs wanneer dit ander simptome verlig.<br \/>\nVerskeie navorsers het beweer dat die VIGS virus wat gedeeltes van Afrika<br \/>\nuitgedun het en die homoseksuele populasie van San Francisco in die Verenigde<br \/>\nState, vrygestel was deur die Hepatitus-B entstowwe.<\/p>\n<p align=\"center\"><a target=\"_blank\" href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/assets\/images\/content\/medical-symbols-smaller-a%20%282%29.png\" title=\"Click to enlarge! Common uses in the medical field of overtly pagan symbols - The Caduceus and the Rod of Asclepius\"><img decoding=\"async\" alt=\"Common uses in the medical field of overtly pagan symbols - The Caduceus and the Rod of Asclepius\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/medical-symbols-smaller-a1-4.png\" border=\"0\"><\/a><\/p>\n<p align=\"center\"><font size=\"1\"><font color=\"#0099ff\">Kliek op beeld om te vergroot<\/font><br \/>\n<a target=\"_blank\" href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/assets\/images\/content\/medical-symbols-smaller-a%20%282%29.png\" title=\"\">Algemene gebruike van<br \/>\nopenbare paganistiese simbole in die mediese veld \u2013 Die Cadaceus en die Staf<br \/>\nvan Asclepius<\/a> <\/font><\/p>\n<p>Ander<br \/>\nbewyse stel voor dat sterilisasie dwelms ingevoeg is in geboorte beheer pille<br \/>\nbykomend tot die meer openlik erkende<br \/>\nnewe-effekte van, onder andere, hartaanvalle, beroerte, embolisme, gewasse,<br \/>\nverskeie kankers en selfs bloedklonte in die hart en brein. Hierdie skrywer,<br \/>\nmet die lees van die voubiljet vir aktuele salf, voorgeskryf vir babas, was<br \/>\ngeskok om uit te vind dat die moontlike \u201cnewe-effek\u201d waterpokkies sal wees!<\/p>\n<p>Big<br \/>\nPharma is `n multi-biljoen dollar industrie wat deur die magtige \u201chandelaars<br \/>\nvan die w\u00eareld\u201d beheer word.  Die geld wat<br \/>\njaarliks ingesamel word vir \u201ckanker navorsing\u201d alleen is in die miljoene<br \/>\ndollars \u2013alhoewel die kuur al gevind is! In 1931, het Otto H. Warburg die Nobel<br \/>\nPrys gewen vir `n  deurbraak-insig in<br \/>\nkanker selle. Dr. Tulio Simoncini van Itali\u00eb, wat inligting gebruik het wat ontdek was deur Warburg en ook sy eie<br \/>\nnavorsing, het `n aktiewe praktyk gehad waar hy kanker genees het&#8230; totdat hy<br \/>\ngedemoniseer was in die koerante, belet deur die Italiaanse Mediese Orde en uiteindelik<br \/>\n`n drie jaar tronkstraf uit gedien het, het dieselfde deurbrake gemaak wat Big<br \/>\nPharma eis hulle besig is om te doen \u2013 om kanker te genees.<\/p>\n<p>Jy kan nie die eise vertrou van die dwelm industri\u00eb nie<br \/>\nomdat dit suiwer geld-maak-besigheid vir hulle is. Satan gebruik die bekoring,<br \/>\ndie towerkuns van moderne farmaseutiese maatskappye vir een doel en net een doel:<br \/>\nvergif die liggaam wat op sy beurt die gedagtes benewel en dus die gewete<br \/>\nverdoof. `n Helder gewete in staat om die Heilige Gees te hoor is lewensbelangrik<br \/>\nin die aanslag teen sonde. Die frase in Openbaring 18:32, \u201cdeur jou bedrog<\/p>\n<p>is<br \/>\nal die nasies mislei.\u201d is gelewer deur The Heritage Bybel as \u201c\u2026 want in jou<br \/>\nspel van indusering van dwelms is al die nasies verdwaal.\u201d<\/p>\n<p>Die<br \/>\ndwelm voorskrifte deur dokters die w\u00eareld deur en selfs die \u201coor die toonbank\u201d<br \/>\nmedisyne wat geen voorskrif nodig het nie, het v\u00e9r reikende effekte, nie net op<br \/>\ndie liggaam nie maar ook op die gewete. Algemene newe-effekte van baie dwelms<br \/>\nis nie net dro\u00eb mond en naarheid nie, maar moegheid, lomerigheid en kort term<br \/>\ngeheue verlies. Dit laat `n persoon kwesbaar na die versoekings van Satan. Anekdotiese<br \/>\nverslae beweer dat bloed oortappings somtyds kan ly na diepgaande<br \/>\npersoonlikheidsveranderinge. Yahuwah het verklaar dat bloed verhoed moes word,<br \/>\nomdat &#8220;die siel van die vlees is in die bloed.&#8221; (Sien Lev\u00edtikus 17: 10-14.)<\/p>\n<p>Yahuwah<br \/>\nis die Skepper van alles. As sulks, het hy die kennis van die beste manier om<br \/>\ngesondheid te handhaaf.<\/p>\n<p align=\"center\">U het my gevorm,<br \/>\nmy aanmekaar geweef<br \/>\nin die skoot van my moeder.<br \/>\nEk wil U loof,<br \/>\nwant U het my op &#8216;n<br \/>\nwonderbaarlike wyse geskep.<br \/>\nWat U gedoen het,<br \/>\nvervul my met<br \/>\nverwondering.<br \/>\nDit weet ek seker:<br \/>\ngeen been van my<br \/>\nwas vir U verborge<br \/>\ntoe ek gevorm is<br \/>\nwaar niemand dit kon sien nie,<br \/>\ntoe ek<br \/>\naanmekaargeweef is diep in die moederskoot.<br \/>\nU het my al gesien<br \/>\ntoe ek nog ongebore was,<br \/>\nal my lewensdae was<br \/>\nin U boek opgeskrywe<br \/>\nnog voordat ek<br \/>\ngebore is.<br \/>\n(Psalm 139:13-16,<br \/>\nOV)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 35px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/right-remedies-3.jpg\" align=\"left\" height=\"546\" width=\"450\">Die<br \/>\nSkepper van jou liggaam ken die beste manier<br \/>\nwaarmee jy daardie liggaam gesond kan hou. Hy het agt wette ontwerp, wat indien<br \/>\ndit behoorlik gevolg word, hulp sal aanbied om jou gesondheid te herstel en te handhaaf:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"><span>1. Voeding<br \/>\n2. Oefening<br \/>\n3. Water<br \/>\n4. Sonlig<br \/>\n5. Selfbeheersing<br \/>\n6. Vars lug<br \/>\n7. Rus<\/span><span><br \/>\n<\/span>8. `n  Houding van Dankbaarheid (wat vertroue in goddelike krag bring)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p>Diegene<br \/>\nwat Yahuwah verheerlik deur Sy wette, insluitend Sy Wette<br \/>\nvan Gesondheid, sal om die beurt vereer word deur Yahuwah met vrede,<br \/>\ngesondheid en mees belangrik, oorwinning  van sonde. Yahuwah \u201cspreek . . . hulle wat my<br \/>\neer sal Ek eer.\u201d (1 Samuel 2:30, OV). Diegene wat al die wette van Yahuwah gehoorsaam,<br \/>\nsal op onverwagte wyses gese\u00ebn word. \u201cDi\u00e9 vrees vir Yahuwah is die fontein van<br \/>\nlewe, vir hulle wat wegdraai van die strikke van die dood\u201d. (Spreuke 14:27, OV)<\/p>\n<p>Dis Yahuwah<br \/>\nse wil dat Sy volk hul lewens verryk met goeie gesondheid. D\u00edt kan nie verkry<br \/>\nword deur die toksiese dwelmmiddels wat wyd versprei word deur moderne mediese<br \/>\ngeneeskundiges nie. Voorskrif dwelms genees nie. Hul beheer slegs die simptome,<br \/>\ndikwels ten koste van ander skadelike newe-effekte. Die beste manier na<br \/>\ngesondheid is die Hemelse manier. Yahuwah voorsien kure in die natuur vir elke<br \/>\nkwaal. Die internet verskaf toegang tot `n magdom inligting wat voorheen nie<br \/>\nbeskikbaar was nie. As jy `n spesifieke gesondheids probleem het, soek biddend<br \/>\nop die internet, na `n natuurlike geneesmiddel wat `n genesing sal voorsien.<strong> Wees vandag opnuut toegewy om aan al<br \/>\nYahuwah se wette gehoorsaam te wees. Hy sal jou genade gee, wysheid en<br \/>\noorwinning in alle areas.<\/p>\n<p><\/strong><\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p><sup>1<\/sup> <a title=\"\" target=\"_blank\" href=\"http:\/\/thedoctorstv.com\/doctors\/main\">http:\/\/thedoctorstv.com\/doctors\/main<\/a><\/p>\n<p><sup>2<\/sup> As listed in <a title=\"\" target=\"_blank\" href=\"http:\/\/worldtruth.tv\/big-pharma-criminality-no-longer-a-conspiracy-theory-bribery-fraud-price-fixing-now-a-matter-of-public-record\/\">http:\/\/worldtruth.tv\/big-pharma-criminality-no-longer-a-conspiracy-theory-bribery-fraud-price-fixing-now-a-matter-of-public-record\/<\/a>.<\/p>\n<p><sup>3<\/sup> See <a title=\"\" target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.bibliotecapleyades.net\/salud\/esp_salud33s.htm\">http:\/\/www.bibliotecapleyades.net\/salud\/esp_salud33s.htm<\/a> and <a title=\"\" target=\"_blank\" href=\"http:\/\/orginofaids.com\/\">http:\/\/orginofaids.com\/<\/a>.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":221908,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109377","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-health"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"WLK VOEL DIS HUL PLEGTIGE VERANTWOORDELIKHEID OM DIE WAT WIL LUISTER TE WAARSKU VAN `N ERNSTIGE GEVAAR, GOED VERSTEEK IN DIE SKRIFTE. HIERDIE WAARSKUWING, MISGEKYK EN MISVERSTAAN DEUR MENIGTES, MOET DUIDELIK VERSTAAN WORD DEUR ALMAL WANT DIE KOSTE DAARAAN VERBONDE OM D\u00cdT TE VERWERP IS DIE PRYS VAN JOU EIE SIEL WERD. Kliek op beeld [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T09:51:20+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sorcery-satans-secret-trap-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/\",\"name\":\"Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sorcery-satans-secret-trap-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2013-05-04T11:45:34+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T09:51:20+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sorcery-satans-secret-trap-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sorcery-satans-secret-trap-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val - Worlds Last Chance","og_description":"WLK VOEL DIS HUL PLEGTIGE VERANTWOORDELIKHEID OM DIE WAT WIL LUISTER TE WAARSKU VAN `N ERNSTIGE GEVAAR, GOED VERSTEEK IN DIE SKRIFTE. HIERDIE WAARSKUWING, MISGEKYK EN MISVERSTAAN DEUR MENIGTES, MOET DUIDELIK VERSTAAN WORD DEUR ALMAL WANT DIE KOSTE DAARAAN VERBONDE OM D\u00cdT TE VERWERP IS DIE PRYS VAN JOU EIE SIEL WERD. Kliek op beeld [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T09:51:20+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sorcery-satans-secret-trap-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/","name":"Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sorcery-satans-secret-trap-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2013-05-04T11:45:34+00:00","dateModified":"2025-08-21T09:51:20+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sorcery-satans-secret-trap-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sorcery-satans-secret-trap-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/masquerading-sorcery-satans-secret-trap\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109377","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109377"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/221908"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109377"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}