{"id":109367,"date":"2013-05-03T09:30:36","date_gmt":"2013-05-03T09:30:36","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-hemel-se-heilige-dae\/"},"modified":"2025-08-21T09:40:17","modified_gmt":"2025-08-21T09:40:17","slug":"hemel-se-heilige-dae","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/hemel-se-heilige-dae\/","title":{"rendered":"Hemel se Heilige Dae"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#BDD4F7\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">While WLC no longer believes that the annual feast days are binding upon believers today, we humbly encourage all to set time aside to commemorate them with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah\u2019s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Moses het `n tent geneem en dit ver buite die kamp van Israel opgeslaan. Toe het hy dit Tent <em>Mo\u2019edim<\/em> genoem. Dit was nie die tabernakel in die middel van die kamp nie. Daardie heiligdom was nog nie gebou nie. <strong>Tent<\/strong><em><strong>Mo\u2019edim<\/strong><\/em> was `n algemeen, gewone tent wat <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"right\" alt=\"tent in the desert\" height=\"274\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/tent-10.jpg\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" width=\"399\">uitgesit was vir `n spesiale doel: deur Yahuwah te ontmoet tydens Sy vasgestelde tye. <em>Mo`edim<\/em>word vertaal as: vasgestelde tyd, byeenkoms, vergadering, dae, teken, sinagoge, tye, en fees. Maar hierdie lys van woorde bring nie die volle betekenis van die Hebreeuse woord na vore nie;<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201c<em>Mo`ed<\/em> word in `n bre\u00eb sin vir alle godsdienstige byeenkomste gebruik. Dit was nou verbind met die tabernakel self. . . . [Yahuwah] het Israel op spesifieke tye daar ontmoet om Sy wil te openbaar. Dit is `n algemene term vir die aanbiddings byeenkomste van [Yahuwah] se volk.\u201d (\u201cLexical Aids to the Old Testament,\u201d <em>Hebrew-Greek Key Study Bible<\/em>, bl. 1626.)<\/p>\n<p>Van die verskeie betekenisse van <em>mo`ed, <\/em>is die \u201cvaste tyd\u201d die algemeenste.\u201d (<em>Mo`ed<\/em> #4150, <em>The New Strong`s Expanded Dictionary of Bible Words.)<\/em><\/p>\n<p>Die Skepper was baie spesifiek<em> <\/em>omtrent die tye wat vir aanbidding vasgestel was. In die begin, het Hy die tydhouding sisteem, `n kalender ontwerp<em>,<\/em> waarvolgens Sy <em>vasgestelde<\/em> tye, Sy <em>mo`edim, <\/em>bereken word.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cEn Elohim het ges\u00ea: Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die hemel, om skeiding te maak tussen die dag en die nag; en laat hulle dien as tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae sowel as jare.\u201d (Sien Genesis 1:14.)<\/p>\n<p>Die ligte in die hemele was ontwerp om deur hulle beweging tyd af te meet. Sonder beweging is daar geen tydsbepaling nie. Die son was gegee om dae . . . en jare af te meet. Die maan meet die maande, of maansomwentelinge, as `n deel van `n jaar af. Ses werksdae wat deur `n sewende dag van rus gevolg word was die patroon van die week. Die kleiner segment van tyd binne die maand was tydens die Skepping vasgestel.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"left\" alt=\"sun and moon\" height=\"321\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sun-and-moon-b-10.jpg\" style=\"margin-bottom: 5px; margin-right: 15px\" title=\"\" width=\"450\">Die moderne paganistiese\/pouslike kalender het aaneenlopende sirkulerende weke. <a href=\"\/view-video\/1314\/die-skepper-se-kalender.html\" title=\"\">Die kalender van die Skepping<\/a> begin die weeklikse siklus weer van voor af, na elke <a href=\"\/yahuwahs-calendar\/nuwe-maan-dag-die-dagbreek-na-konjunksie.html\" title=\"\">Nuwe Maan dag<\/a>. Sodoende sal elke keer wanneer `n datum in die Skrifte vir die sewende-dag Sabbat gegee word, altyd die 8ste, 15de, 22ste of die 29ste van die lunar maand wees.<\/p>\n<p>Die hemelse Argitek het die maan spesifieks ontwerp vir die afmeting van Sy tye vasgestel vir aanbidding, Sy <em>mo`edim. <\/em><\/p>\n<p>\u201cHy het die maan gemaak vir die vaste tye <a href=\"https:\/\/www.blueletterbible.org\/lang\/lexicon\/lexicon.cfm?Strongs=H4150&amp;t=KJV\" title=\"\">[#4150]<\/a>.\u201d Psalm 104: 19.<\/p>\n<p>Met ander woorde:<\/p>\n<p>\u201cHy het die maan gemaak vir <em>mo`edim, <\/em>Sy vasgestelde tye vir aanbidding.\u201d<\/p>\n<p>Skrifte gee `n lys van nege tye wat vir aanbidding vasgestel is:<\/p>\n<ul>\n<li>Nuwe Maan Dag<\/li>\n<li>Sewende-dag Sabbat<\/li>\n<li>Pasga<\/li>\n<li>Fees van Ongesuurde Brode<\/li>\n<li>Beweegoffer<\/li>\n<li><a href=\"\/yahuwahs-calendar\/pinkster-berekening-herstelling.html\" title=\"\">Pinkster<\/a><\/li>\n<li>Fees van Basuine<\/li>\n<li>Versoendag<\/li>\n<li>Fees van Tabernakels<\/li>\n<\/ul>\n<p>Hierdie geestelik vasgestelde tye kan slegs gevind word op `n kalender wat die maan gebruik vir die berekening van tyd. Levitikus 23 haal Yahuwah aan waar Hy s\u00ea dat die sewende-dag Sabbat en die jaarlikse feeste <em>almal<\/em> Sy<em>mo`edim<\/em>, Sy aanbiddings tye is.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">En Yahuwah het met Moses gespreek en ges\u00ea, \u201cSpreek met die kinders van Israel, en s\u00ea vir hulle: Die feeste [vasgestelde tye] van Yahuwah, wat julle sal aankondig om heilige samekomste te wees, dit is My feeste [vasgestelde tye].<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"> <\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"5\" height=\"450\" width=\"450\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"The Creator\u2019s Luni-Solar Calendar\" height=\"347\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/DwTtR9ai-luni-solar-calendar-afrikaans-new.png\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" width=\"450\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"> <\/font><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#6699cc\">Elke keer wanneer `n datum aan die sewende dag Sabbat in die Skrifte gegee word,<br \/>\n\t\t\tval dit altyd op die 8ste, 15de, 22ste en 29ste van die lunar maand.<\/font><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cSes dae sal werk gedoen word, maar die sewende-dag is `n Sabbat van plegtige rus, `n heilige samekoms. Jy mag geen werk daarop doen nie; dit is die Sabbat van Yahuwah in al julle woonplekke.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cOp die veertiende van die eerste maand teen die aand is die Pasga van Yahuwah. En op die vyftiende van dieselfde maand is die Fees van Ongesuurde Brode . . . [En die priester] sal die beweegoffer voor Yahuwah beweeg . . . op die dag na die Sabbat.. . .<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cDan moet julle tel van die dag n\u00e1 die Sabbat, van die dag af as julle die Beweegoffer-Gerf bring, sewe Sabbatte. Dit moet sewe volle Sabbatte wees. N\u00e1 die sewende Sabbat dan, sal julle vyftig dae tel, wanneer julle `n nuwe offer aan die Ewig Lewende bring . . . . [Fenton Vertaling]<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cIn die sewende maand, op die eerste dag van die maand, sal julle `n Sabbat, `n gedenkdag deur basuingeklank, `n heilige vierdag . . . Maar op die tiende van hierdie sewende maand is dit die Versoendag. `n Heilige vierdag moet dit vir julle wees. . . .<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cOp die vyftiende dag van hierdie sewende maand is dit sewe dae lank die Hutte Fees vir Yahuwah.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cDit is die feeste [vasgestelde tye] van Yahuwah wat julle moet uitroep as heilige vierdae . . . [behalwe die] Sabbatte van Yahuwah.\u2019\u201d (Sien Levit\u00edkus 23.)<\/p>\n<p>Levit\u00edkus 23 bevestig dat die sewende-dag Sabbat en die jaarlikse feeste almal<em>mo`edim<\/em>: vasgestelde tye vir aanbidding is. Hulle is almal kosbare gawes, bereken deur die Skepper se ingestelde lig, die maan.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cLaat daar ligte wees aan die uitspansel van die hemel . . . en laat hulle dien as tekens sowel as vir [vaste tye], asook vir dae sowel as jare.\u201d (Genesis 1:14)<\/p>\n<p>Bykomend tot die afmeting van tyd, het die Skepper die hemelse ligte aangestel as `n teken van lojaliteit wat die gehoorsames skei van die rebelle. Yahuwah se kalender sisteem is die teken wat die Kinders van die Lig van die Kinders van die Duisternis skei.<\/p>\n<p>Regdeur die ganse ewigheid, sal die heelal verenig om hulle lojaliteit in `n plegtige eed aan die Skepper toevertrou deur Hom op Sy vasgestelde tye, Sy <em>mo`edim,<\/em> te aanbid.<\/p>\n<p align=\"center\">En elke maand op die nuwemaan,<\/p>\n<p align=\"center\">En elke week op die Sabbat,<\/p>\n<p align=\"center\">Sal alle vlees kom om te aanbid,<\/p>\n<p align=\"center\">Voor My aangesig, S\u00ea Yahuwah.\u201d<\/p>\n<p align=\"center\">(Sien Jesaja 66:23.)<\/p>\n<p>Wil jy onder eed jou trou aan jou Skepper bewys? Sluit aan by die getroue en lojales in die hemel en op aarde. Aanbid die Skepper op Sy vasgestelde tye, bereken deur Sy horlosie: die maan.<\/p>\n<div align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"hands holding the moon\" height=\"525\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/universe-clock-new-9.jpg\" title=\"\" width=\"700\"><\/div>\n<hr align=\"left\" style=\"width: 33%; height: 1px\">\n<p>Kliek <a href=\"\/view-video\/1546\/die-hemele-se-heiligedae.html\" title=\"\">hier<\/a> om die video te sien:<\/p>\n<hr align=\"left\" style=\"width: 33%; height: 1px\">\n<p>Verwante Artikels &amp; Video`s:<\/p>\n<ul>\n<li><a href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-herfs-feeste.html\" title=\"\">Die Herfs Feeste<\/a><\/li>\n<li><a href=\"\/end-time-prophecy\/die-herbouers-van-gebreekte-mure.html\" title=\"\">Die Herbouers van Gebreekte Mure<\/a><\/li>\n<li><a href=\"\/yahuwahs-calendar\/viering-vandie-lente-gedenkdae.html\" title=\"\">Viering van die Lente Gedenk Dae<\/a><\/li>\n<li><a href=\"\/winds-of-doctrine\/yahuwah-se-feeste-deur-die-apostels-onderhou.html\" title=\"\">Yahuwah se Feeste: Deur die Apostels Onderhou<\/a><\/li>\n<li>Yahuwah se Feeste: Ewig Bindend<\/li>\n<li><a href=\"\/view-video\/1365\/wat-was-aan-die-kruis-vasgenael.html\" title=\"\">\u201cWat was aan die Kruis Vasgenael? | Insig in Kolosense 2\u201d (Video)<\/a><\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"featured_media":221844,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109367","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-creator-s-calendar"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Hemel se Heilige Dae - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Hemel se Heilige Dae - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"While WLC no longer believes that the annual feast days are binding upon believers today, we humbly encourage all to set time aside to commemorate them with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah\u2019s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T09:40:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/heavens-holy-days-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/\",\"name\":\"Hemel se Heilige Dae - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/heavens-holy-days-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2013-05-03T09:30:36+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T09:40:17+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/heavens-holy-days-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/heavens-holy-days-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Hemel se Heilige Dae\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Hemel se Heilige Dae - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Hemel se Heilige Dae - Worlds Last Chance","og_description":"While WLC no longer believes that the annual feast days are binding upon believers today, we humbly encourage all to set time aside to commemorate them with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah\u2019s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T09:40:17+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/heavens-holy-days-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/","name":"Hemel se Heilige Dae - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/heavens-holy-days-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2013-05-03T09:30:36+00:00","dateModified":"2025-08-21T09:40:17+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/heavens-holy-days-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/heavens-holy-days-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/heavens-holy-days\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Hemel se Heilige Dae"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109367","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109367"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/221844"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109367"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}