{"id":109341,"date":"2013-04-20T02:54:55","date_gmt":"2013-04-20T02:54:55","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-lewende-bybel\/"},"modified":"2025-08-21T09:03:14","modified_gmt":"2025-08-21T09:03:14","slug":"die-lewende-bybel","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-lewende-bybel\/","title":{"rendered":"Die Lewende Bybel"},"content":{"rendered":"<p><font color=\"#000099\" size=\"3\"><strong>Wat is die aanspraak wat die Bybel vir homself opeis? <\/strong><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"><strong><strong><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"right\" alt=\"Open Bible being held up to the sky\" height=\"283\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/open-bible-sky-6.jpg\" style=\"margin-top: 15px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" width=\"425\"><\/strong> (1) <\/strong>\u201c Die hele Skrif is deur Yahuwah ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van Yahuwah volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.\u201d (2 Tim\u00f3the\u00fcs 3:16-17)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"><strong>(2)  <\/strong>\u201c . . . dat geen profesie van die Skrif `n saak van eie uitlegging is nie, want geen profesie is ooit deur die wil van `n  mens voortgebring nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van Yahuwah gespreek.\u201d <strong> <\/strong>(2 Petrus 1:20-21)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"><strong>(3)  <\/strong>\u201cWant die woord van Yahuwah is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is `n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.\u201d  (Hebre\u00ebrs 4:12)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"><strong>(4)   <\/strong>\u201c . . . en die Skrif nie gebreek kan word nie.\u201d (Johannes 10:35)<\/p>\n<p><font color=\"#000099\" size=\"3\"><strong>Wat is die bewyse deur die Bybel verskaf om hierdie buitengewone aansprake te staaf?<\/strong><\/font><\/p>\n<p><strong>Wetenskap<\/strong><\/p>\n<p>Hier is maar net `n paar voorbeelde van die Bybelse wetenskaplike aansprake wat moderne wetenskap voorafgaan. Daar is vele meer wat aangehaal kan word.<\/p>\n<ul>\n<li>Die Skepping was uit klein deeltjies gemaak, onsigbaar vir die o\u00eb. (Hebre\u00ebrs 11:3) <\/li>\n<li>Lig het gewig. (Job 28:25)<\/li>\n<li>Die Bybel het meer as 4,000 jaar gelede die perfekte afmetinge van `n stabiele water vaartuig gespesifiseer. (Genesis 6:15)<\/li>\n<li>Wanneer ons met siekte te doen het, moet ons klere en ons liggame onder <em>lopende water<\/em> gewas word. (Levitikus 15:13)<\/li>\n<li>Menslike afval, indien nie ge\u00efsoleer nie, sal siekte veroorsaak. (Deuteron\u00f3mium 23:12-13)<\/li>\n<li>Die oseaan bevat fonteine. (Job 38:16)<\/li>\n<li>Bloed is die oorsprong van alle lewe en gesondheid. (Lev\u00edtikus 17:11; 14)<\/li>\n<li>Ons liggame is uit die stof van die aarde gemaak (Genesis 2:7; 3:19). Wetenskaplikes het ontdek dat die menslike liggaam opgemaak is uit omtrent 28 basiese en spoorelemente, waarvan almal ook in die aarde gevind word.<\/li>\n<li>Isolering (kwarantyn) van hulle wie siek is sal die verspreiding van siektes voorkom. (Lev\u00edtikus 13:45-46; N\u00fameri 5:1-4)<\/li>\n<li>Die teenwoordigheid wat ons deesdae die \u201cspuit fontein\u201d noem, was 3,000 jaar gelede deur Solomon waargeneem. (Prediker 1:7)<\/li>\n<li>Daar is berge aan die oseaan vloer. (Jona 2:5,6)<\/li>\n<li>Die aarde is plat, `n feit wat die Jesu\u00efete vir honderde jare verberg het. Die feit dat die aarde nie `n bol is nie sal as `n skok na baie mense kom as gevolg van `n lewenslange kondisionering en volgehoue blootstelling aan Jesu\u00efete propaganda en valshede, maar die ervaringsleer en ware wetenskaplike bewyse dra uit wat die Skrifte al die tyd duidelik gemaak het, dat die aarde plat is.<\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Interne Beginselvastheid<\/strong><\/p>\n<p>Die 66 boeke van die Bybel was geskryf:<\/p>\n<ul>\n<li>Op drie Kontinente: Afrika, Asi\u00eb, en Suidelike Europa<\/li>\n<li>In drie tale: Hebreeus, Aramees, en Grieks<\/li>\n<li>Deur omtrent 40 verskillende persone met wyduiteenlopende agtergronde en onderrig: konings, herders, musikante, landbouers, vissers, priesters, geneeshere, ens.<\/li>\n<li>Oor `n tydperk van min of meer 1,500 jaar.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Ongelooflik, hoe al 66 boeke van die Bybel `n wonderlike harmonie met mekaar handhaaf! Die Bybel se interne beginselvastheid is `n merkwaardige getuienis van sy goddelike oorsprong.<\/p>\n<p><strong>Profesie<\/strong><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDink aan die dinge wat tevore was, van ouds af, dat Ek El is, en daar is geen ander nie; <em>Ek is <\/em>Elohim, en daar is niemand soos Ek nie; wat van die begin af verkondig die einde, en van die begin af die dinge wat nog nie gebeur het nie. . .\u201d  (Jesaja 46:9-10)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"right\" alt=\"Bible with Hebrew Text\" height=\"270\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/hebrew-text-6.jpg\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" width=\"425\">Yahuwah het, met die oogmerk om die egtheid van die Bybel as Sy ge\u00efnspireerde woord te demonstreer, ons (letterlik) honderde goddelike voorspelling gegee. Rofweg is 30% van die Bybel profesie. Dit beteken dat omtrent een uit elke 3 verse in die Bybel profeties van aard is! Tot op hede het omtrent 85% van die Bybelse profesi\u00eb in vervulling gegaan presies soos dit voorspel was! Waarom sal ons verwag dat die steeds toekomstige voorspellings enigsins ander sou wees?<\/p>\n<p><strong>Hier is maar net `n paar profesi\u00eb wat, tot op die letter, in hierdie tyd vervul is: <\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>Die val van die Babiloniese &#8211; en gevolglike opkoms van die Medeo-Persiese Ryk. (Dani\u00ebl 2)<\/li>\n<li>Kores sou die veroweraar wees wat die Babiloniese Ryk sou inneem. (Jesaja 45:1-3) . . . Kores was toe nog nie gebore nie!<\/li>\n<li>Babilon sou nooit weer bewoon word nie. (Jesaja 13, Jeremia 51)<\/li>\n<li>Die val van die Medeo-Persiese Ryk en die gevolglike opkoms van Griekeland. (Dani\u00ebl 2:7, 8)<\/li>\n<li>Die verowerings van Alexander die Grote (Dani\u00ebl 7, 8)<\/li>\n<li>Die verdeling van Griekeland onder vier generaals n\u00e1 Alexander se dood (Dani\u00ebl 8)<\/li>\n<li>Die opkoms en val van paganistiese Rome n\u00e1 die val van die Griekse Ryk (Dani\u00ebl 2)<\/li>\n<li>Die verdeling van Westelike Europa in 10 koninkryke (Dani\u00ebl 2,7)<\/li>\n<li>Verdeelde Europa sal nooit weer verenig word nie (Dani\u00ebl 2)<\/li>\n<li>Die opkoms, val en herstel van die Romeinse Pousdom . . . wat ons selfs vertel hoelank die pousdom sou heers! (Dani\u00ebl 7, Openbaring 13)<\/li>\n<li>Egipte sal nooit weer `n heersende posisie onder die nasies h\u00ea nie. (Es\u00e9gi\u00ebl 29, 30)<\/li>\n<li>Die vernietiging van die tempel in Jerusalem (Matth\u00e9\u00fcs 24, Markus 13, Lukas 19)<\/li>\n<li>Die vervolging en doodstraf van Bybelse-Christene deur die Romeinse Pousdom &#8230;sekere spesifieke mishandelingmetodes en vonnis voltrekking wat gebruik sal word, aangedui! (Dani\u00ebl 7,8,11; Openbaring 13,17)<\/li>\n<li>Die geboorte, opkoms, en die karakter van die Verenigde State (Open.13:11-16)<\/li>\n<li>Die Presiese jaar van die eerste Christen martelaar, en die verkondiging van die Evangelie aan die Heidene \u2013 Die \u201c70 Weke\u201d Profesie van (Dani\u00ebl 9)<\/li>\n<\/ul>\n<p><em>Die boek van Dani\u00ebl, alleen, het vir meer as 2,500 gelede geprofeteer wat nou in die geskiedenis plaasvind!<\/em><\/p>\n<p><em>Yahushua het meer as 350 messianse profesies in die kleinste besonderhede vervul, insluitende die presiese tye, plekke, en omstandighede van Sy geboorte, Sy bediening, Sy verwerping, Sy verraad, en Sy plaasvervanger dood.<\/em><\/p>\n<p><strong>Laat ons nou kyk na Yahushua van Nasaret&#8230; <\/strong><\/p>\n<p>Yahushua het meer as 350 messianiese profesies in die kleinste besonderhede vervul, insluitende die presiese tye, plekke, en omstandighede van Sy geboorte, Sy bediening, Sy verwerping, Sy verraad, en Sy plaasvervanger dood. 61 van hierdie profesies word deur geleerdes as \u201choof profesies\u201d beskou, wat beteken dat die spesifiekheid van die gebeurtenis voorspel laat die historici toe om objektiewelik die waardigheid van die profetiese beweerde vervulling te ondersoek. Elke profesie, sonder uitsondering, was onweerlegbaar in Yahushua vervul.<\/p>\n<p><strong>Hier is maar net `n paar profesi\u00eb wat, tot in die fynste besonderheid, in Yahushua vervul was:<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>Hy was `n afstammeling van Abraham (Genesis12:13)<\/li>\n<li>Was `n afstammeling van Isak (Genesis 17:19; 21:12)<\/li>\n<li>Hy was `n afstammeling van Jakob (Gen. 28:14; Num\u00e9ri 24:17,19)<\/li>\n<li>Hy was `n afstammeling van Juda (Gen. 49:10)<\/li>\n<li>Was in Bethlehem gebore (Miga 5:1-2)<\/li>\n<li>* Was op `n spesifieke tyd gebore (Dani\u00ebl 9:25) \u2013 Hierdie profesie wys vooruit na die presiese jaar van Yahushua se doop en kruisiging!<\/li>\n<li>Die kindermoord om vir Yahushua te vermoor terwyl Hy nog `n kind was (Jeremia 31:15)<\/li>\n<li>Vlug na Egipte (Hos\u00e9a 11:1)<\/li>\n<li>Het `n voorganger gehad (Mal\u00e9agi 3:1)<\/li>\n<li>Elia was Sy voorganger (Mal\u00e9agi 4:5-6)<\/li>\n<li>As die Seun van Yahuwah verklaar (Psalm 2:7; Spreuke 30:4)<\/li>\n<li>Het `n genesingsbediening (Jesaja 35:5-6; 42:18)<\/li>\n<li>Galilese bediening (Jesaja 8:22-9:1; 9:1-2)<\/li>\n<li><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"right\" alt=\"Crucifixion Nails, Crown of Thorns, &amp; Hebrew Bible\" border=\"0\" height=\"283\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/psalms-23-1a-6.jpg\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" width=\"425\">Praat in gelykenisse (Psalm 78:2-4)<\/li>\n<li>`n Profeet (Deuteron\u00f3mium 18:15)<\/li>\n<li>Het Yahuwah se eie Naam aan Hom toegedig (Jesaja 9:5-7; Jeremia 23:5-6)<\/li>\n<li>Om die verbryseldes van hart te genees (Jesaja 61:1-2)<\/li>\n<li>Deur Sy eie volk verwerp (Jesaja 53:3; 63:3; Psalm 69:8-9)<\/li>\n<li>Geliefd onder vooraanstaande persone (Psalm 72:10-11)<\/li>\n<li>Uit die priesters orde van  Melgis\u00e9dek (Psalm 110:4)<\/li>\n<li>Triomfantelike intog in Jerusalem op die vul van `n esel (Sagaria 11:12)<\/li>\n<li>Geliefd onder kindertjies (Psalm 8:2)<\/li>\n<li>Nie geglo nie (Jesaja 53:1)<\/li>\n<li>Verraai deur `n goeie vriend (Psalm 41:10; 55:12-15)<\/li>\n<li>Verraai vir 30 sikkels silwer (Sagaria 11:12)<\/li>\n<li>Vals beskuldig (Psalm 35:11)<\/li>\n<li>Stil te midde van beskuldigings (Jesaja 53:7)<\/li>\n<li>Bespieg en geslaan (Jesaja 50:6)<\/li>\n<li>Gehaat sonder rede (Jesaja 49:7, Psalm 35:19;69:4-5)<\/li>\n<li>Met misdadigers gekruisig (Jesaja 53:12)<\/li>\n<li>* Deurboorde hande en voete (Psalm 22:16-17;Sagaria 12:10)<\/li>\n<li>Uitgeskel en bespot (Psalm 22:7-8)<\/li>\n<li>As skandelik gesien (Psalm 69:9)<\/li>\n<li>Het vir Sy vyande gebid (Psalm 109:4)<\/li>\n<li>Soldate het die lot op Sy klere gewerp (Psalm 22:17-18)<\/li>\n<li>Geen bene gebreek nie (Exodus 12:46; Psalm 34:20)<\/li>\n<li>Sy sy deurboor (Sagaria 12:10)<\/li>\n<li>Met die rykes begrawe (Jesaja 53:9)<\/li>\n<li>Opgestaan (Psalm 16:10; 16)<\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>*Voorgestelde Leesstof: <\/strong>Psalm 22 &amp; Jesaja 53.<em>Ongelooflik! <\/em>Hou in gedagte wanneer u hierdie gedeeltes lees, dat Psalm 22 omtrent 1000 v.C. geskryf was; Die boek van Jesaja was omtrent 700 v.C. die lig laat sien.<\/p>\n<p><strong>Volgens wiskundiges&#8230;<\/strong><\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Die kanse vir een mens om 8 van die profesies te vervul &#8230;&#8230;&#8230;..1 uit 10<sup>17<\/sup><br \/>\n1 uit 10:17 = 1 = 100,000,000,000,000,000<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Die kanse vir een mens om 16 van hierdie profesies te vervul &#8230;&#8230;&#8230;. 1uit 10<sup>45<\/sup><br \/>\n1 uit 10:45 = 1 uit 1,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Die kanse vir een man om 48 van hierdie profesies te vervul &#8230;&#8230;&#8230;. 1uit 10<sup>157<\/sup><br \/>\n1 uit 10:157 = 1 uit<br \/>\n10, 000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,<br \/>\n000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,<br \/>\n000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,<br \/>\n000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000<\/p>\n<p align=\"center\"><font size=\"3\">\u201cEn nou het Ek dit aan julle ges\u00ea voordat dit gebeur, sodat julle kan glo wanneer dit gebeur.\u201d<br \/>\n(Johannes 14:29)<\/font><\/p>\n<p><font color=\"#000099\" size=\"3\"><strong>Watter eksterne bewyse is daar om die aansprake van die Bybel te ondersteun? <\/strong><\/font><\/p>\n<p><strong>Ondervindinglike Beginselvastheid<\/strong><\/p>\n<p>Die unieke inhoud van die Bybel het, vir meer as 2,000 jaar, die lewens van miljoene mense: manne en vroue, jonk en oud, ryk en arm, vry en slawe, uit alle agtergronde, en uit alle etniese groepe van die w\u00eareld, verryk. Verslawings was oorwin. Gebroke harte was genees. Vrees, verwarring, angs, depressie, woede, skuldgevoelens, siektes, en allerhande duisterhede was oorwin deur die ewig-lewende lig van die Bybelse Waarheid.<\/p>\n<p><strong>Bewaring<\/strong><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"right\" alt=\"Isaiah Scroll (Dead Sea Scrolls)\" height=\"221\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/isaiah-scroll-a-6.png\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 5px\" title=\"Isaiah Scroll (Dead Sea Scrolls)\" width=\"425\">Die antieke Bybelse geskrifte was merkwaardig bewaar en akkuraat vertaal vir duisende jare ten spyte van die onnoembare pogings om die inhoud daarvan te verberg en die ontelbare pogings wat regdeur die aangetekende geskiedenis gemaak is om dit heeltemal te vernietig. Vandag bestaan byna 25,000 antieke Bybelse manuskripte van die Nuwe Testament nog steeds. Daar is geen ander bestaande antieke boek wat deur selfs 1,000 <em>gedeeltelike<\/em> manuskripte, ondersteun kan word nie!<\/p>\n<p>Die ontdekking van die \u201cDooie See Rolle\u201d in 1947 getuig van die merkwaardige bewaring van die Ou Testament, sowel as die verbassende akkuraatheid van haar moderne vertalings.<\/p>\n<p><strong>Lewende Getuienisse<\/strong><\/p>\n<p>Tydens die pouslike Romeinse \u201cinkwisisies\u201d het ontelbare miljoene mense gewilliglik hull lewens neergel\u00ea. Op brandstappels verbrand, geslaan, gestenig, onthoof, opgehang, uitmekaar geskeur deur wilde diere, en ongenadiglik gemartel deur die ongeewenaardste wreedste metodes te gebruik ooit deur die die mensdom aanskou. Daar word dikwels verwys na hierdie tydperk verwys as die \u201cDonker Eeue\u201d omdat die lig van die Bybel doelbewus verberg en verduister is deur die Rooms Katolieke Kerk-Staat. Dit was as ketery beskou om die Bybel te lees of om selfs met die Bybel in jou besit gevind te wees. Dit was oor die Lliefde van die Waarheid bevat tussen die omslae van die Bybel waaroor hierdie ontelbare manne en vroue uit vrye wil hulle lewens opgeoffer het.<\/p>\n<p>Hulle het die kennis van die WAARHEID gehad. . . dat die Bybel nie `n boek van veroordeling en verbeeldinge was nie; dit is die Boek van Hoop, Beloftes, Verskaffing van Lig, en Vryheid, die Lewende woorde van `n Lewende Skepper, die openbaring van onvoorwaardelike Liefde en Genade wat rus op die pilaar van Waarheid \u2013Yahushua, Seun van die Lewende Eloah!<\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"young woman in great despair contrasted with joyful young woman\" height=\"464\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/life-testimonies-afrikaans.jpg\" title=\"\" width=\"700\"><\/p>\n<hr align=\"left\" style=\"width: 33%\">\n<p><font size=\"3\"><strong>Die Bybel \u2013 Kits Feite:<\/strong><\/font><\/p>\n<ul>\n<li>Daar is byna 25,000 Nuwe Testamentiese Bybel manuskripte wat steeds vandag bestaan. (Geen ander bestaande antieke boek kan ondersteun word deur selfs 1,000 oorlewende manuskripte nie!)<\/li>\n<li>Die ganse Bybel is vertaal in meer as 400 tale, met gedeeltes daarvan in meer as 2,500 tale vertaal.<\/li>\n<li>Die Bybel is die bes gesirkuleerde boek in die w\u00eareld. (In 2001 het Gideon Internasionaal vasgestel dat omtrent 107 eksemplare\/minuut daarvan op die aarde uitgegee word!)<\/li>\n<li>Meer boeke was oor die Bybel geskryf as oor enige ander onderwerp.<\/li>\n<li>Meer skrywers het uit die Bybel aangehaal as uit enige ander bron.<\/li>\n<li>Die Bybel was die mees geteikende literatuur in die ganse menslike geskiedenis.<\/li>\n<li>Omtrent 30% van die Bybel is profesie.<\/li>\n<li>Historici het beraam dat soveel as 100 miljoen mense tydens die pouslike Roomse Inkwisisie vermoor is oor die eenvoudige rede dat hulle die Bybel wil lees en  bly by die goddelike lesse daarvan. (Waarskuwing! Rome Verander  Nooit!)<\/li>\n<\/ul>\n<p align=\"center\"><font size=\"3\">\u201cU woord is `n lamp vir my voet,<br \/>\nEn `n lig vir my pad.\u201d<br \/>\n(Psalm 119:105)<\/font><\/p>\n","protected":false},"featured_media":221618,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109341","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-bible"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Lewende Bybel - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Lewende Bybel - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Wat is die aanspraak wat die Bybel vir homself opeis? (1) \u201c Die hele Skrif is deur Yahuwah ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van Yahuwah volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.\u201d (2 Tim\u00f3the\u00fcs 3:16-17) (2) \u201c . . . [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T09:03:14+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-living-bible-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/\",\"name\":\"Die Lewende Bybel - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-living-bible-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2013-04-20T02:54:55+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T09:03:14+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-living-bible-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-living-bible-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Lewende Bybel\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Lewende Bybel - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Lewende Bybel - Worlds Last Chance","og_description":"Wat is die aanspraak wat die Bybel vir homself opeis? (1) \u201c Die hele Skrif is deur Yahuwah ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van Yahuwah volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.\u201d (2 Tim\u00f3the\u00fcs 3:16-17) (2) \u201c . . . [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T09:03:14+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-living-bible-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/","name":"Die Lewende Bybel - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-living-bible-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2013-04-20T02:54:55+00:00","dateModified":"2025-08-21T09:03:14+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-living-bible-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-living-bible-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-living-bible\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Lewende Bybel"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109341","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109341"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/221618"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109341"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}