{"id":109325,"date":"2013-04-19T01:04:58","date_gmt":"2013-04-19T01:04:58","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-geheim-van-oorwinning-om-die-geloof-van-yahushua-te-verkry\/"},"modified":"2025-08-21T08:47:18","modified_gmt":"2025-08-21T08:47:18","slug":"die-geheim-van-oorwinning-om-die-geloof-van-yahushua-te-verkry","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-geheim-van-oorwinning-om-die-geloof-van-yahushua-te-verkry\/","title":{"rendered":"Die Geheim van Oorwinning: Om die Geloof van Yahushua te verkry"},"content":{"rendered":"<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Geheim van Oorwinning: Om die Geloof van Yahushua te verkry image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/to-overcome-afrikaans.jpg\" height=\"NaN\" width=\"600\"><\/p>\n<p>Openbaring 14 bevat<br \/>\n\u0149 fassinerende beskrywing van die laaste geslag: \u201cEn in hulle mond is daar geen<br \/>\nbedrog gevind nie; want hulle is sonder gebrek voor die troon van Yahwah.\u201d<br \/>\n\u201c  Hier kom die lydsaamheid van die<br \/>\nheiliges te pas; hier is hulle wat die gebooie van God en die geloof in<br \/>\nYahushua bewaar.\u201d (Lees Openbaring 14 verse 5 en 12.) Die laaste geslag is<br \/>\nuniek, omdat hulle van al die geslagte wat op die aarde geleef het beskrywe<br \/>\nword as \u0149 geslag \u201csonder gebrek,\u201d omdat hulle beide onderhou, die gebooie van Yahuwah en die<br \/>\ngeloof in Yahushua.    <\/p>\n<p> \u201cOm te onderhou\u201d beteken meer as om te besit.<br \/>\nDit beteken ook om te beskerm en te bewaar. Die finale geslag is sonder gebrek<br \/>\nvoor Yah omdat hulle die geloof van Yahushua <br \/>\nbewaar en beskerm het. Die geloof van Yahushua, het hulle toegelaat om<br \/>\ndie goddelike wet te onderhou, en sonder gebrek bevind is.     <\/p>\n<p>Daar is baie<br \/>\nverwarring oor presies wat is die \u201cgeloof van \u201cYahushua.\u201d Sommige wonder of dit<br \/>\ndie geloof in Yahusha is. Die waarheid is, dat daar twee: die geloof IN<br \/>\nYahushua and die geloof VAN Yahushua. Beide is nodig vir verlossing. <\/p>\n<p>In die samestelling<br \/>\nvan die twee begrippe dit vir menige verwarring veroorsaak, en is dit \u0149<br \/>\nmisverstand presies wat geloof is. <br \/>\nMenige mense neem aan indien hulle nie \u0149 gevoel van goeie gevoellings<br \/>\nervaar, hulle tekort skiet aan geloof. <br \/>\nHulle bekla hierdie tekortkoming, met die herroeping van tye dat hulle<br \/>\nvol geloof  gevoel het, en het hulle<br \/>\nprobeer om gevoel op te wek om  goeie<br \/>\ngevoellings te vaar, en op te eindig met die gevoel van mislukking, as hulle<br \/>\ngevoel nie verander. Dit is \u0149 tragiese fout. Geloof is nie gevoel! Geloof is<br \/>\nnet bloot \u0149 ooreenkoms van die verstand wat iemand vertel vir die waarheid. Dit<br \/>\nis al.     <\/p>\n<p>Die woordeboek definieer geloof as:<\/p>\n<p>Geloof is; die instemming van die verstand tot<br \/>\ndie waarheid wat deur iemand anders vertel word, en die berusting dat dit op sy<br \/>\ngesag en geloofwaardigheid, en sonder enige bewys; die oordeel wat iemand<br \/>\nanders verklaar en getuig as die waarheid&#8230;. Die instemming van die verstand<br \/>\ntot die waarheid van \u0149 voorstel van \u0149 stelling wat gemaak is deur iemand<br \/>\nanders&#8230;.<sup>1<\/sup><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"faith\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/faith-4.jpg\" align=\"left\" height=\"299\" width=\"450\"><\/p>\n<p>Dit is die suiwere<br \/>\ngeloof van Yahushua. Dit is wat Hy beoefen het in Sy Vader terwyl op aarde was.<br \/>\nTerwyl Yahushua altyd geweet het dat Hy die Seun van Yahuwah is, toe Hy in die<br \/>\nvleeslike gestalte was Hy is nie gebore met die voordeel om versamelde<br \/>\nherinneringe te ondervind met Sy Vader. In plaas daarvan, moes Hy  \u0149 groeiende verhouding met Sy Vader verkry<br \/>\ndeur daaglikse gemeenskap en kameraadskap. As die Seun gebore was om alle<br \/>\nvorige ervarings met Sy Vader te herroep toe Hy in die Hemel was, sou Hy<br \/>\nbevoordeel gewees bo ons; en dus sou Hy nie in staat gewees om \u0149 ware voorbeeld<br \/>\nvir ons te wees. Alhoewel Yahushua, \u0149 ware voorbeeld is, en laat ons Hom<br \/>\ndaarvoor prys! Hy kon versoek word, en Hy was versoek. Dit was werklik waar, en<br \/>\ndit was deel van Yahuwah se plan om sondaars te red. \u201c  \u201cWant dit het Hom betaam, ter wille van wie<br \/>\nalle dinge en deur wie alle dinge is, as Hy baie kinders na die heerlikheid wou<br \/>\nbring, om die bewerker van hulle saligheid deur lyde te volmaak. versoek word,<br \/>\nen Hy was versoek. Dit was werklik waar, en dit was deel van Yahuwah se plan om<br \/>\nsondaar te red. \u201c ( Hebre\u00ebrs 2 vers 10) <\/p>\n<p>As die Hoofman oor<br \/>\nons verlossing, het Yahushua geloof in Yahuwah vervolmaak. Dit word gesien in<br \/>\nSy lewe op aarde. Die Skrif wys ons op die fyn besonderhede van Yahushua se<br \/>\ngrootste paaie van geloof: Die versoeking in die woestyn en die kruisiging. By<br \/>\nbeide geleenthede van die grootste konflik, het Yahushua oorwin deur geloof in<br \/>\ndie Vader te behou. Om dit anders te stel, Yahushua het dit verkies om sy<br \/>\ngevoel te ignoreer, en te vertrou in Sy Vader se beloftes.    <\/p>\n<p>Die Verlosser het<br \/>\ngeen mag uitgeoefen wat ook nie ons voorreg is, en ook vir ons om dit in<br \/>\ndieselfde manier  uit te oefen soos wat Hy<br \/>\ndit gedoen het: deur geloof in Yahuwah. Die feit is dat Yahushua oorwin het<br \/>\ndeur geloof in Sy Vader, en dit is bekend wat Hy ges\u00ea gedurende die tye van Sy<br \/>\ngrootste versoekinge: Hy het die Skrif aangehaal. Self terwyl Hy aan die kruis<br \/>\ngehang het, en Sy uitroep in dood angs. \u201cMy EL, My El, waarom het U my<br \/>\nverlaat?\u201d en wat \u0149 direkte aanhaling van Psalm 22 vers 1 is.  Dit wys ons daarop, terwyl Hy in pyn en doods<br \/>\nangs, en in die oorweldiging van Satan se versoekinge verkeer het,  om te twyfel aan Sy Vader se goedheid, het<br \/>\nYahushua se verstand vasgehou aan die beloftes van Yah.         <\/p>\n<p>Psalm 22 is \u0149 profesie oor die kruisiging!<br \/>\nVerse 14 tot 16 is \u0149 fisiese beskrywing van wat gebeur met die liggaam terwyl<br \/>\ndit aan die kruis hang. Vers 18 beskryf presies wat die Romeinse soldate gedoen<br \/>\nhet met Yahushua se gewaad. Die spottery van die priesters soos opgeteken in<br \/>\nMattheus 27 verse 41 tot 43 was \u0149 woord vir woord vervulling van Psalm 22 vers<br \/>\n7 en 8 \u201c Almal wat my sien, spot met my; hulle steek die lip uit, hulle skud<br \/>\ndie hoof en s\u00ea: Laat dit aan Yahuwah  oor! Laat Hy hom red, laat Hy hom bevry: Hy<br \/>\nhet mos behae in hom!<\/p>\n<p>Deur sy verstand<br \/>\ngevul het met die Skrif, het Yahushua geloof beoefen in Yahuwah: Hy het verkies<br \/>\nom sy gevoel te ignoreer van verlatenheid en in plaas daarvan gekies om te<br \/>\nvertrou op die Vader se liefde wat voorheen openbaar is. Dieselfde psalm wat so<br \/>\nduidelik Yahushua se beproewing aan die kruis, en ook die geloof inspirerende<br \/>\nwoorde bevat: \u201c  My God, ek roep bedags,<br \/>\nmaar U antwoord nie; en snags, en ek kan nie swyg nie. Tog is U die Heilige wat<br \/>\nwoon onder die lofsange van Israel! :5) Op U het ons vaders vertrou; hulle het<br \/>\nvertrou, en U het hulle uitgered.\u201d (Psalm 22 verse 3 tot 5 )<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Satan met sy velle<br \/>\nversoekings het die hart van Yahushua gewring. Die verlosser kon nie deur die<br \/>\npoorte van die graf sien. Hoop het nie aan Hom voorgehou dat Hy as oorwinnaar<br \/>\nuit graf sou herrys of Hom te vertel van die Vader se aanvaarding van Sy offer<br \/>\nprys. Hy het gevrees dat die sonde so weersinwekkend is vir (Yahuwah) dat Hulle<br \/>\nverwydering vir ewig sal wees. Christus het die angs beleef wat elke sondaar<br \/>\nsal beleef wanneer daar nie meer genade sal wees vir \u0149 sondige geslag. Dit is<br \/>\ndie gewaarwording van sonde, wat die Vader se toorn oor Hom  laat kom het, as die plaasvervanger vir die<br \/>\nmens, wat die beker so bitter gemaak het wat Hy moes ledig, en wat die hart van<br \/>\ndie Seun van (Yahuwah) gebreek het&#8230;&#8230; Skielik is die duisternis van die<br \/>\nkruis be\u00ebindig, en met suiwere trompet klanke wat regdeur die skepping<br \/>\nweergalm, roep (Yahushua) uit \u201cdit is volbring.\u201d \u201cVader, in u hande gee Ek my<br \/>\ngees oor!\u201d \u0149 Lig omring die kruis, en die gesig van die Verlosser skyn<br \/>\nsoos  \u0149 glorieryke son. Toe buig Hy sy<br \/>\nhoof, en sterwe.          <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"> In die<br \/>\nteenwoordigheid  van die aaklige<br \/>\ndonkerheid, en die skynbare verlatenheid van [Yahuwah], is [Yahushua], se<br \/>\noorskot van alles gedreineer in die beker van menslike smart. In daardie<br \/>\nafgryslike ure het Hy vertrou op die bewys van Sy Vader se aanvaarding wat<br \/>\ngister en eergister aan Hom gegee is. Hy was bekend met die karakter van Sy<br \/>\nVader, en het Sy regverdigheid verstaan, Sy genade en Sy groot liefde. Deur<br \/>\ngeloof het Hy berus in Hom in wie Hy altyd vreugde gevind het om te gehoorsaam.<br \/>\nDeur onderwerping het Hy, en in  gebondenheid het Hy Homself aan [Yahuwah]<br \/>\ngewy, en die gewaarwording aan die verlies van Sy Vader se guns het verdwyn. Deur<br \/>\ngeloof, was [Yahushua] oorwinnaar.<sup>3<\/sup><\/p>\n<p>Deur Yahushua is<br \/>\nons verlossing bewerk stellig, sodat ons deur geloof in Hom, Sy oorwinning kan<br \/>\naanvaar vir ons onthalwe deur geloof. Dit is die geloof  wat <br \/>\ndie 144,000 verlostes sal besit om voor Yahuwah te  staan sonder gebrek. Hulle het die geheim van<br \/>\nverlossing geleer: en ook gekies het om die beloftes van Yah te glo, ongeag<br \/>\nhulle gevoellings, en te vertrou al sou die Hemele val. <\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Geheim van Oorwinning: Om die Geloof van Yahushua te verkry image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/you-must-choose-to-believe-afrikaans.jpg\"> <\/p>\n<p>Om te twyfel in die<br \/>\nwoord van Yah is die grootse struikelblok om te oorkom in die stryd teen sonde<br \/>\nen ons eie ek. Sedert Eva die woord van die slang geglo het (\u201cJulle sal gewis<br \/>\nnie sterwe nie!\u201d Genesis 3 vers 40 en in plaas daarvan die woord van Yahuwah (<br \/>\n\u201cwant die dag as jy daarvan eet sal, jy sekerlik sterwe.\u201d Genesis 2 vers 17)<br \/>\nelke seun en elke dogter van Adam het getwyfel in die woord van Yah.  <\/p>\n<p>Dit is waar die geloof in Yahushua te staan<br \/>\nkom, en ook met alle ander dinge, is dit \u0149 geskenk. \u201cYahuwah het aan elke mens<br \/>\n\u0149 sekere maat van geloof gegee\u201d. ( Lees Romeine 12 vers 3 ) Hierdie maat van geloof<br \/>\nis genoeg, sodat wanneer \u0149 persoon bid en vra vir die geloof van Yahushua, die<br \/>\ngeloof wat Hy vervolmaak het deur Sy ontberinge, en as hy genoeg geloof het in<br \/>\nYahushua, en om te glo dat hy die geloof sal ontvang van Yahushua, as hy daarom<br \/>\nvra. Yahuwah het voorsiening gemaak dat elke sondige mens sal oorwin deur<br \/>\ngeloof in die beloofde Verlosser.<sup>4<\/sup><\/p>\n<p>So dikwels gebeur<br \/>\ndit dat mense in die begin van hulle Christen reis geloof beoefen, maar dan<br \/>\nverward raak, en dan dink dat hulle iets moet doen as hulle deel vir oorwinning<br \/>\nvir hulle self. Al sulke pogings eindig in mislukking. Hulle beoefen geloof, en<br \/>\ndeur  te glo dat Yahuwah hulle vergewe<br \/>\nhet van hulle sondes van die verlede, maar hulle misluk as hulle nie aanhou om<br \/>\ngeloof in Yahushua te beoefen, om aan hulle Sy geloof te verskaf om te oorwin<br \/>\nin die daaglikse versoekings .<\/p>\n<p>Oorwinnende<br \/>\nChristene wat leef in gehoorsaamheid wat jou toelaat om voor Yahuwah te staan<br \/>\nsonder gebrek, word alleenlik verkry as Yahushua in jou woon. Dit is die<br \/>\nverborgenheid wat vir eeue versteek was en vir geslagte, maar nou gemanifesteer<br \/>\nis in die heiliges: \u201c  naamlik die<br \/>\nverborgenheid wat verborge vir eeue en geslagte was, maar nou geopenbaar is aan<br \/>\nsy heiliges, aan wie God wou bekend maak wat die rykdom van die heerlikheid van<br \/>\nhierdie verborgenheid onder die heidene is, dit is Christus onder julle, die<br \/>\nhoop van die heerlikheid. (Lees Kolossense 1 verse 26 en 27)<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Geheim van Oorwinning: Om die Geloof van Yahushua te verkry image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/everyone-who-by-faith-afrikaans.jpg\"> <\/p>\n<p>Dit beteken dat dit<br \/>\njou keuse is om te glo dat Yahushua op elke gebied oorwin het waarin jy versoek<br \/>\nword. Dit is jou keuse om te glo, dat Hy die oorwinning gegee wat Hy, vir jou<br \/>\nonthalwe oorwin het. Dit is jou keuse om dit te glo omdat Sy woord s\u00ea dit is<br \/>\nwaar, en jy benodig geen ander \u201cbewys\u201d om dit te glo. Sy woord is voldoende<br \/>\nomdat wie Hy is: suiwere Liefde, volkome Kennis, volledige regverdigheid en<br \/>\nvolslae Mag.   <\/p>\n<p>Terwyl geloof \u0149<br \/>\ngeskenk is, is daar iets vir jou om te doen en dit is: jy moet kies om te glo.<br \/>\nKies om te vertrou op \u0149 daaglikse basis. Bestudeer Yahuwah se persoonlikheid<br \/>\nvan liefde. (1 Johannes 4 vers 8) Vertrou dat Hy behae het in liedevolle<br \/>\ngoedhartigheid en regverdigheid ( Jeremiah 9 verse 23  en 24) Geloof wat vertroetel word groei<br \/>\nvinnig. Maak dit \u0149 gewoonte om te vertrou, ongeag jou gevoel. As jy die<br \/>\nse\u00ebninge ondervind van goeie gevoellings, is jy nie besig om geloof te beoefen.<br \/>\nGeloof word beoefen wanneer jy nie die warm gevoel ondervind, maar eerder<br \/>\nverkies om te vertrou, ongeag jou <a>gevoellings<\/a>. \u201c Die geloof dan is \u0149 vaste<br \/>\nvertroue op die dinge wat ons hoop, \u0149 bewys van die dinge wat ons nie sien nie.<br \/>\n(Hebre\u00ebrs 11vers 1)<\/p>\n<p>Maak dit \u0149 gewoonte<br \/>\nom uitdrukking te gee aan dankbaarheid vir alles. \u201cWees altyddeur bly. Bid<br \/>\nsonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van Yahuwah in<br \/>\nYahushua  oor julle. (Lees 1<br \/>\nTessalonisense 5 verse 16 tot 18) Dit is \u0149 baie positiewe bevel. As jy dit doen<br \/>\nsal jy ryklik gese\u00ebn word. As beproewinge opduik, en soos hulle sal in hierdie<br \/>\nlewe, verkies eerder om te vertrou. Soek in elke omstandighede vir iets om die<br \/>\nHemelse Vader te bedank  <\/p>\n<p>Gee uitdrukking van<br \/>\ndankbaarheid aan Yahuwah vir Sy menigvuldige se\u00ebninge wat die sleutel is vir<br \/>\ndie ontwikkeling van geloof. Die erkenning <br \/>\nvir Yahuwah se gawes bring voort \u0149 dankbare hart. Dankbaarheid laat<br \/>\nliefde ontwaak, wat op sy beurt weer geloof ontwikkel wat Hy belowe het om te<br \/>\ndoen. Bestudeer die persoonlikheid van Yahuwah. <br \/>\nAanskou Sy liefdevolle goedertierenheid in Sy handelinge met ander.  Dit is veilig om Hom te vertrou!<\/p>\n<p>Aanvaar vandag deur geloof die geloof wat die<br \/>\nHemel voorsien het, alles wat nodig is jou ewige verlossing: vergiffenis van<br \/>\nsonde van die verlede en die oorwinning oor daaglikse versoekeninge. \u201cOf weet<br \/>\njulle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is<br \/>\nnie?  Ons is dus saam met Hom begrawe<br \/>\ndeur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur<br \/>\ndie heerlikheid van die Vader, ons ook so in \u2018n nuwe lewe kan wandel.\u201d ( Lees<br \/>\nRomeine 6 verse 3 en 4. ) <\/p>\n<p>Aanvaar die geskenk<br \/>\nvan Yahuwah, en lewe \u0149 nuwe lewe deur die aanvaarding van die Hemelse gawe: die<br \/>\ngeloof van Yahushua.<\/p>\n<div align=\"center\">\n<div align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"open hand\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/open-hands-5.jpg\"><\/div>\n<\/div>\n<p align=\"center\"><font face=\"Georgia\" size=\"3\">Kliek <a href=\"\/view-video\/1394\/die-geheim-van-oorwinning-om-in-besit-te-wees-van-die-geloof-van-yahushua.html\" title=\"\">hier<\/a><br \/>\nom na die video te kyk!<\/font><\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p><sup>1<\/sup> Noah Webster, American Dictionary of the<br \/>\nEnglish Language, 1828.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> All Scripture references taken from the King<br \/>\nJames Version of the Bible.<\/p>\n<p><sup>3<\/sup> E. G. White, Desire of Ages, pp. 753 and<br \/>\n756, emphasis supplied.<\/p>\n<p><sup>4<\/sup> E. G. White, Manuscripts, Vol. 6, p. 147.<\/p>\n<p><sup>5<\/sup> Ons het al die al die heidense name en<br \/>\ntitels van die oorspronklike aanhaling oor die Vader en Seun, verwyder en hulle<br \/>\nvervang met die oorspronklike name. \u2013 Die WLC span.<\/p>\n<div><\/div>\n","protected":false},"featured_media":221517,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109325","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-faith-victory"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Geheim van Oorwinning: Om die Geloof van Yahushua te verkry - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Geheim van Oorwinning: Om die Geloof van Yahushua te verkry - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Openbaring 14 bevat \u0149 fassinerende beskrywing van die laaste geslag: \u201cEn in hulle mond is daar geen bedrog gevind nie; want hulle is sonder gebrek voor die troon van Yahwah.\u201d \u201c Hier kom die lydsaamheid van die heiliges te pas; hier is hulle wat die gebooie van God en die geloof in Yahushua bewaar.\u201d (Lees [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T08:47:18+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-secret-of-overcoming-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/\",\"name\":\"Die Geheim van Oorwinning: Om die Geloof van Yahushua te verkry - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-secret-of-overcoming-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2013-04-19T01:04:58+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T08:47:18+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-secret-of-overcoming-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-secret-of-overcoming-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Geheim van Oorwinning: Om die Geloof van Yahushua te verkry\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Geheim van Oorwinning: Om die Geloof van Yahushua te verkry - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Geheim van Oorwinning: Om die Geloof van Yahushua te verkry - Worlds Last Chance","og_description":"Openbaring 14 bevat \u0149 fassinerende beskrywing van die laaste geslag: \u201cEn in hulle mond is daar geen bedrog gevind nie; want hulle is sonder gebrek voor die troon van Yahwah.\u201d \u201c Hier kom die lydsaamheid van die heiliges te pas; hier is hulle wat die gebooie van God en die geloof in Yahushua bewaar.\u201d (Lees [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T08:47:18+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-secret-of-overcoming-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/","name":"Die Geheim van Oorwinning: Om die Geloof van Yahushua te verkry - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-secret-of-overcoming-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2013-04-19T01:04:58+00:00","dateModified":"2025-08-21T08:47:18+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-secret-of-overcoming-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-secret-of-overcoming-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-overcoming-possessing-the-faith-of-yahushua\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Geheim van Oorwinning: Om die Geloof van Yahushua te verkry"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109325","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109325"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/221517"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109325"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}