{"id":109285,"date":"2013-04-03T11:31:17","date_gmt":"2013-04-03T11:31:17","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-wie-is-die-jesuiete\/"},"modified":"2025-08-21T08:27:02","modified_gmt":"2025-08-21T08:27:02","slug":"wie-is-die-jesuiete","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/wie-is-die-jesuiete\/","title":{"rendered":"Wie is die Jesu\u00efete?"},"content":{"rendered":"<h2 align=\"center\">Wie is<strong> <\/strong>die<strong> <\/strong>Jesu\u00efete aan<strong> <\/strong>wie<strong> <\/strong>Pous Francis, die laaste Pous, behoort?<strong> <\/strong><\/h2>\n<p>Vir die eerste keer in die geskiedenis, is `n Jesu\u00efete<br \/>\npriester gekies om aan die hoof te wees van die Rooms Katolieke Kerk.<br \/>\nOpenbaring  17 verklaar dat die 8<sup>ste <\/sup>\u201ckoning\u201d sal kom uit die put van die afgrond,<br \/>\nwat beteken dat Satan hierdie laaste koning\/pous sal beheer en stuur op `n vlak<br \/>\nwat nie voorheen in die vorige pouse gesien was nie.<\/p>\n<table align=\"right\" height=\"575\" width=\"256\" border=\"0\" cellspacing=\"10\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"Francis I is Openbaring Sewentien se 8ste Koning . . . die laaste Pous.\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pope-francis-3.jpg\" height=\"NaN\" width=\"350\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Francis I is Openbaring Sewentien se 8ste Koning . . . <em>die laaste Pous<\/em>. <\/p>\n<p><\/font><\/strong>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie dier wat jy gesien het,<br \/>\nwas en is nie en <strong>sal uit die afgrond<br \/>\nopkom<\/strong> en na die verderf vaar; . <br \/>\n.  .  . En hulle is sewe konings: vyf het geval en<br \/>\neen is, die ander een het nog nie gekom nie; en wanneer hy kom, moet hy `n kort<br \/>\ntydjie bly. .  .  .En die dier wat was, en nie is nie, <strong>is self ook die agste, <\/strong>en is van die<br \/>\nsewe en gaan na die verderf.\u201d <br \/>\n(Openbaring 17:8-11)<\/p>\n<p>Dit is die agste wat die verskriklikste oorlog sal voer<br \/>\nteen die volgelinge van Yahuwah in hierdie laaste dae, en wie Rome se valse<br \/>\nSabbat, Sondag sal verhef, deur `n universele Sondag wet. Dit is die 8<sup>ste<\/sup><br \/>\nwie die katalisator sal wees vir die instelling van die Merk van die Dier op byna die hele mensdom in die nabye<br \/>\ntoekoms. Dit is geen <strong><u>VERRASSING<\/u><\/strong> dat<br \/>\nSatan `n lid van die Jesu\u00efete Orde sal uitkies om die<br \/>\nlaaste pous in die geskiedenis te wees nie. Synde dat die Jesu\u00efete berug<br \/>\nis vir die brutaalste, grusaamste, en bedrieglikste van al die pouslike ordes<br \/>\nis.<\/p>\n<h4><strong>Historiese<br \/>\nbegin van hierdie milit\u00eare orde<\/strong><\/h4>\n<p>Namate die Hervorming van die sestiende eeu begin se\u00ebvier<br \/>\nhet teenoor die pousdom, het Rome nuwe magte opgeroep, in die hoop om hulle<br \/>\nheeltemal te vernietig. Dit was in hierdie tyd dat die orde van die Jesu\u00efete<br \/>\ngeskep was. Hierdie milit\u00eare orde het bewys gelewer dat dit die wreedste en<br \/>\nmagtigste van alle pouslike kampioene is. Afgesny van alle menslikheids<br \/>\nbande-en belange, dood vir die aansprake van natuurlike gevoel, rede, en `n<br \/>\ngewete wat heeltemal afgestomp is, het hulle geen re\u00ebl geken, geen band,<br \/>\nbehalwe di\u00e9 van hul orde, en geen plig behalwe om sy mag uit te brei nie. Die<br \/>\nevangelie van Yahushua het sy volgelinge bemagtig om gevare te trotseer en om<br \/>\nlyding deur te maak, onverskrokke deur ontberings, honger, hardewerk, en<br \/>\narmmoede, om die banier van die waarheid hoog te hou in aanskoue van die<br \/>\npynbank, die ondergrondse kerker, en die brandstapel. Om hierdie magte teen te<br \/>\nwerk, het Jesu\u00efetisme sy volgelinge met die fanatisme beinvloed wat hulle<br \/>\naanspoor om soortgelyke gevare te verduur, en om teen die magte van die<br \/>\nwaarheid te veg met alle wapens van misleidings. Daar was geen kriminele<br \/>\noortreding vir hulle te groot om te pleeg nie, geen misleiding te gemeen om nie<br \/>\nte beoefen nie, geen vermomming vir hulle te moeilik om aan te neem nie. Met<br \/>\ndie geswore eed van ewige armoede en nederigheid, was dit hul opgelegde taak om<br \/>\nwelstand en mag te verseker, om toegewyd te wees tot die omverwerping van<br \/>\nProtestantisme, en die her-instelling van pouslike opperheerskappy.<\/p>\n<p>Wanneer hulle verskyn as lede van hul orde, dra hulle<br \/>\n`n kleed van heiligheid, in besoeke aan tronke en hospitale, wie die siekes en<br \/>\ndie armes bearbei, wie voorgee dat hulle die w\u00eareld versaak het, en die naam<br \/>\nvan Jesus dra, wie rondgegaan het om goed te doen. Maar <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Jesu\u00efete simbool - IHS\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/jesuit-order-logo-3.png\" align=\"left\" height=\"375\" width=\"375\">onder hierdie blaamvrye<br \/>\nuiterlike, l\u00ea die mees kriminele en dodelikste doelwitte verskuil. Dit is `n<br \/>\nfundamentele beginsel van die orde dat die doel die middele heilig. Deur<br \/>\nhierdie kode was leuens, diefstal, meineed, sluipmoorde, nie net verskoonbaar<br \/>\nmaar ook prysenswaardig, wanneer die belange van die kerk gedien word. Onder<br \/>\nverskeie vermommings het die Jesu\u00efete hul weg oopgewerk in die ampte van die<br \/>\nStaat, wat opgang maak as raadgewers van konings, en die staatsbeleid van nasies<br \/>\nskep. Hulle het diensknegte geword om as spioene vir hul owerstes op te tree.<br \/>\nHulle het kolleges vir die seuns van die adelikes en die prinse gestig, en<br \/>\nskole vir die gewone mense; en die kinders van Protestantse ouers was betrek in<br \/>\ndie onderhouding van Rooms Katolieke rituele. Al die uiterlike prag en praal<br \/>\nvan die Rooms Katolieke aanbidding was daarop uit om die verstand te verwar, en<br \/>\nte verblind en die verbeelding te boei; en sodoende is die Vryheid waarvoor die<br \/>\nvaders gewerk en bloed vergiet het, verraai deur die seuns. Die Jesu\u00efete het hulle<br \/>\nself snel oor Europa <u>Versprei<\/u>,<strong> <\/strong>en waar hulle ook al gegaan het<strong>, <\/strong>het daar `n herlewing van Katolisisme<br \/>\nplaasgevind.<\/p>\n<p>Om hulle groter mag te gee, was `n bul uitgereik wat<br \/>\ndie inkwisisie her- ingestel het. Nieteenstaande die universele afsku waarmee<br \/>\ndit aanskou was, selfs in Katolieke lande, was hierdie verskriklike regbank<br \/>\nweer ingestel deur die Katolieke heersers, en wreedhede te vreeslik om die lig<br \/>\nvan die dag te sien was herhaal in sy geheime ondergrondse kerkers. In baie<br \/>\nlande, was duisende der duisende van die nasie se bestes, die reinste en<br \/>\nedelstes, die skranderstes en hoogs geleerdes, godsvrugtige en toegewyde<br \/>\npastore, werksame en patriotiese burgers, briljante geleerdes, talentvolle<br \/>\nkunstenaars, bedrewe vakmanne, vermoor, of geforseer om te vlug na ander lande.<\/p>\n<p>Die boek Openbaring voorspel dat daar baie martelare<br \/>\nsal wees in die dreigende stryd (Openbaring 6:11). Gedurende hierdie tyd sal sy<br \/>\ngetroue volgelinge onder uiterste toestande vir 1,260 dae profeteer.<br \/>\n(Openbaring 11:3)Die inkwisisie van die Middeleeue sal weer ingestel word,<br \/>\nonder verskillende vermommings en verskonings; en die verbeterde slinksheid wat<br \/>\ndie Jesu\u00efete verkry het vir die uitvoering van hierdie verskriklike Amp sal nou<br \/>\ntot die diens van hul kameraad , Pous Francis, se beskikking wees namate hy `n<br \/>\nonversetlike oorlog voer om die onthalwe van sy meester teen Yahuwah se getroue<br \/>\nLunar Sabbat houers. (Neem gerus tyd om \u201cThe Sabbath | Part 3 \u2013The Seal of Yahuwah.\u201d) te<br \/>\nlees.<\/p>\n<h4><strong>Die<br \/>\nJesu\u00efete se Bloed Eed<\/strong><\/h4>\n<p>Niks dra die onmenslike wreedhede van hierdie Rooms<br \/>\nKatolieke milit\u00eare orde meer duidelik oor as die eed wat deur diegene geneem<br \/>\nword wie verhef word na `n bevelvoerende pos binne in die sos\u00efeteit nie. Dit is<br \/>\n`n lang eed, maar dit is belangrik dat ons dit in sy geheel deel, sodat niemand<br \/>\nmislei  word deur hierdie Sataniese orde,<br \/>\nwie spog dat hulle nou een van hul lede as pous het, nie: <\/p>\n<table align=\"right\" height=\"377\" width=\"250\" border=\"0\" cellspacing=\"15\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"Afbeelding van Pous Paulus III en Ignatius Layola, die stigter van die Jesu\u00efete Orde (ook bekend as die \u201cSos\u00efeteit van Jesus\u201d)\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/paul-iii-and-loyola-1.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Afbeelding van Pous Paulus III en Ignatius Layola, die stigter van die<br \/>\nJesu\u00efete Orde (ook bekend as die \u201cSos\u00efeteit van Jesus\u201d)<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWanneer `n Jesu\u00efet van `n<br \/>\nlaer orde verhef word as kommandeer, word hy binne in die Kapel van die<br \/>\nKlooster van die Orde begelei, waar daar net drie ander persone teenwoordig is,<br \/>\ndie prinsipaal of die Owerste wat voor die altaar staan. Aan elke kant staan `n<br \/>\nmonnik, waarvan die een `n geel en wit banier vashou, wat die kleure van die<br \/>\npous is, en die ander `n swart banier met `n dolk en rooi kruis bo aan `n skedel<br \/>\nmet gekruisde bene, met die woord INRI, en net onder hulle die woorde IUSTUM,<br \/>\nNECAR, REGES, IMPIOUS. Die betekenis hiervan is: Dit is regverdig om die<br \/>\ngoddelose of ketterlike Konings, Regerings, of Heersers uit te wis of te<br \/>\nverwoes. Op die vloer is `n rooi kruis waarby die aanspraakmaker of kandidaad<br \/>\nkniel. Die Owerste oorhandig `n klein swart kruis aan hom, wat hy in sy<br \/>\nlinkerhand neem en teen sy hart druk, en die Owerste gee terselfdertyd `n dolk<br \/>\naan hom, wat hy beetneem aan die lem en die punt teen sy hart hou, terwyl die<br \/>\nOwerste dit steeds aan die hef vashou, en sodoende die kandidaad met hierdie<br \/>\nwoorde aanspreek:\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Owerste:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">My seun tot hiertoe was jy<br \/>\ngeleer om die huigelaar te wees: onder die Rooms Katolieke moet jy `n Rooms<br \/>\nKatoliek wees, en om `n spioen te wees selfs onder jou eie broeders; om geen<br \/>\nmens te glo nie, om geen mens te vertrou nie. Onder die Hervormers moet jy `n<br \/>\nHervormer wees, onder die Hugenote `n Hugenoot, onder die Calviniste, `n<br \/>\nCalvinis; onder ander Protestante, in die algemeen `n Protestant te wees, en om<br \/>\nhul vertroue te wen, en selfs om van hul preekstoele te preek, en om met al jou<br \/>\nmag tot jou beskikking onse Heilige Geloof en die Pous ontken; en om s\u00f3 laag te<br \/>\ndaal om `n Jood te word onder die Jode, sodat <br \/>\njy by magte kan wees om alle inligting bymekaar kan maak ter voordeel<br \/>\nvan jou Orde as `n getroue soldaat van die Pous.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cJy was geleer om met<br \/>\nslinksheid die sade van afguns en haat te plant tussen gemeenskappe,<br \/>\nprovinsies, state wat in vrede heers, en hulle opstook tot bloedbaddens, hulle<br \/>\nin oorlo\u00eb met mekaar te betrek, en om rewolusies en burger oorlo\u00eb te veroorsaak<br \/>\nin lande van onafhanklikheid en voorspoed, wat die kunste en wetenskappe<br \/>\nbevorder en die welvaart van vrede geniet. Om kant te kies met die<br \/>\noorlogsvoerders en om in geheim te werk met jou Jesu\u00efete broeder, wie betrokke<br \/>\nmag wees aan die anderkant, maar openlik teenstrydig te wees met dit waarmee jy<br \/>\nbetrokke mag wees, net dat die kerk die bevoordeelde mag wees in die einde, in<br \/>\ndie voorwaardes wat opgestel is in die vredesverdrae en dat die doel die<br \/>\nmiddele heilig.\u201d <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cJy was jou plig as `n <em>spioen<\/em> verduidelik, om alle statistieke,<br \/>\nfeite en informasie in jou mag te versamel van enige bron, om jou bemind te<br \/>\nmaak in die vertroue van die familie kring van Protestante en ketters van elke<br \/>\nklas en karakter, sowel as die handelaar, die bankier, die regsgeleerde, onder<br \/>\ndie skole en universiteite, in die parlement en wetgewende vergaderings, en die<br \/>\nhowe en stadsrade, en om alle dinge vir alle mense te wees, vir die omhalwe van<br \/>\ndie Pous, wie se diensknegte ons tot die dood toe is.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Jy het al jou instruksies<br \/>\ntot op hede ontvang as nuweling, `n beginner, en het as `n mede-bevelvoerder,<br \/>\nbiegvader en priester gedien, maar jy was nog nie beklee met alles wat nodig is<br \/>\nom te dien in die Le\u00ebr van Layola in die diens van die Pous nie. Jy moet die<br \/>\nnodige tyd dien as die instrument en uitvoerder soos beveel deur jou owerstes;<br \/>\nwant niemand kan hier dien wie nie sy werke gewy het met die bloed van die<br \/>\nketters nie; \u201cwant sonder die storting van bloed kan niemand gered word nie.\u201d<br \/>\nDus, om jouself vir jou werk reg te kry en jou redding te verseker, sal jy,<br \/>\nbykomend tot jou vorige eed van gehoorsaamheid aan jou orde en onderhewigheid<br \/>\naan die Pous, agter my aan s\u00ea:-\u201c<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<table style=\"margin-left: 10px\" align=\"center\" width=\"700\" border=\"1\" cellpadding=\"1\" cellspacing=\"0\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #F7F7BB\"><strong>Die eed verskyn in sy geheel, in die boek, THE SUPPRESSED TRUTH ABOUT THE ASSASSINATION OF ABRAHAM LINCOLN, deur Burke MacCarty, bl.21-23. <\/strong>(Sien:  <a href=\"http:\/\/www.masters-table.org\/forinfo\/jesuit%20oath.htm\" title=\"\" target=\"_blank\">https:\/\/www.masters-table.org\/forinfo\/jesuit%20oath.htm<\/a>) Die eed is ook aangehaal deur Charles Didier in sy boek, Subteranean Rome (New York, 1843), vertaal uit die Franse oorspronklike. Dr. Alberto Rivera, wie van die Jesu\u00efete Orde in 1967 ontsnap het, bevestig dat die bekendstellings seremonie en die teks van die Jesu\u00efete Eed wat hy geneem het identies was met wat ons hieronder aangehaal het). <\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Jesu\u00efete Pous Francis ek\" style=\"margin-right: 20px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pope-francis-jesuit-1-3.jpg\" align=\"left\" height=\"267\" width=\"450\">\u201c Ek,     . . .<br \/>\n. . . ., tans, in die teenwoordigheid van Almagtige God,  die Heilige Maagd Maria, die heilige Michael<br \/>\ndie Aartsengel, die heilige St. Johannes die Doper, die<br \/>\nheilige St. Paulus en al die heiliges en die heilige menigtes van die hemel, en<br \/>\naan u, my geestelike vader, die Owerste Generaal van die Orde van Jesus, gestig<br \/>\ndeur Ignatius Layola in die Priesterskap van Paulus die Derde, en wat voortgaan<br \/>\ntot die hede, sweer by die moederskoot van die maagd, die moedervorm van God,<br \/>\nen die staf van Jesus Christus, verklaar en sweer, dat sy heiligheid die<br \/>\nPous  die Onder-Koning van Christus is en<br \/>\ndie ware en enigste hoof van die Katolieke of Universele Kerk regdeur die<br \/>\naarde, en deur die deugde van die sleutels om te bind en te ontbind, gegee aan<br \/>\nsy Heiligheid deur my Heiland, Jesus Christus, het hy mag om koninklike<br \/>\nketteraars, prinse, of state, statebonde en regerings  te onthef, as almal onwettig sonder die<br \/>\nheilige bevestiging en dat hulle veiligheids halwe vernietig word.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cDus, tot die uiterste van my mag sal en<br \/>\nwil ek die leerstelling van die Heilige se reg en gewoontes teen alle onregmatige<br \/>\nbesitters  van die ketters en Protestantse<br \/>\noutoriteit hoe ook al, verdedig, veral die Lutheraan van Duitsland, Holland,<br \/>\nDenemarke, Swede, Noorwe\u00eb, en die huidige sogenaamde outoriteit en kerke van<br \/>\nEngeland en Skotland, en die vertakkinge daarvan  nou gestig in Ierland en op die Amerikaanse<br \/>\nKontinent en elders; en alle volgelinge <br \/>\nhul regte hulle ontneem word en as ketters beskou word, wie die heilige<br \/>\nMoeder Kerk van Rome teenstaan. Ek ontken en ontneem enige verbintenis wat<br \/>\nenige van die koninklike ketters, prinse, of staats genoemde Protestant of Liberaal,<br \/>\nof gehoorsaamheid aan enige van hul wette, magistrate of offisiere.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEk verklaar verder dat die doktrine  van die kerke van Engeland en Skotland, van<br \/>\ndie Calviniste, Hugenote en andere met die Protestantse naam of Liberales<br \/>\nverdoemd sal wees en hulleself verdoem sal wees wie nie die dieselfde sal opgee<br \/>\nnie.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEk verklaar verder,  dat ek alle en enige van sy Heiligheid se<br \/>\nagente wil help en sal adviseer in enige plek waar ek ook al sal wees, het<br \/>\nsy  in Switserland, Duitsland, Holland,<br \/>\nDenemarke, Swede, Norwe\u00eb, Engeland, Ierland, of Amerika, of in enige ander<br \/>\nkoninkryk of gebied waar ek sal aankom, en om my uiterste te doen om hierdie<br \/>\nverfoeilike ketteraar Protestante of Liberale doktrines uit te roei en om al<br \/>\nhul sogenaamde magte, wetlik of andersyds te vernietig.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cVerder verklaar en belowe ek, nieteenstaande<br \/>\nalles waarsonder ek kan klaarkom, om my godsdienstige ketteragtige beleidenis<br \/>\naan te neem, vir die propaganda van die Moeder Kerk se belang, om al haar<br \/>\nafgesante se raadgewinge wat sy van tyd tot tyd gegee het geheim en privaat te<br \/>\nhou, wat hulle aan my toevertrou en om dit nie regstreeks of onregstreeks te<br \/>\nverklap, deur woord, geskrifte of omstandighede wat ook al nie, maar om alles<br \/>\nwat voorgestel word uit te voer, wat aan my gegee is of deur my ontdek word,<br \/>\ndeur u, my geestelike vader, of enigiets van hierdie heilige verbond.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn verder verklaar en belowe  ek dat ek geen opinie van my eie sal of wil<br \/>\nh\u00ea nie, of enige verstandelike terughouding wat ook al selfs soos `n lyk of<br \/>\nkadawer  (perinde ac cadaver), maar sal<br \/>\nalle en elke bevel wat ek mag ontvang van my owerstes in die Militia van die<br \/>\nPous  en van Jesus Christus sonder<br \/>\nversuim uitvoer.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cDat ek na enige deel van die w\u00eareld mag<br \/>\ngaan waarheen ek gestuur is, na die yslande van die Noorde, die gloeiende duine<br \/>\nvan die  Afrika woestyn, of die woude van<br \/>\nIndi\u00eb, na die sentra van die Europese ontwikkelde stede, na die wilde gewestes<br \/>\nvan die barbaarse woestaards van Amerika, sonder murmerering of ontevredenheid,<br \/>\nen dat ek toegee in alle dinge wat ook al aan my gekommunikeer word.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><strong><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Pouslike inkwisisie Marteling Wheel\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/inquisition-wheel-3.jpg\" align=\"right\" height=\"398\" width=\"400\"><font color=\"#000066\">\u201cEk belowe en verklaar verder dat ek sal, wanneer die<br \/>\ngeleentheid hom voordoen, onversetlike oorlog sal voer, heimelik of openlik,<br \/>\nteen alle ketters, Protestante, en Liberales, nes ek beveel is, om hulle te<br \/>\nverdelg en uit te wis van die aangesig van die hele aarde af; en dat ek nie<br \/>\nouderdom, geslag, of toestand sal oorsien nie; en dat ek hierdie berigte<br \/>\nketters sal hang, vernietig, kook, afslag, verwurg en lewend begrawe, die mae<br \/>\nen baarmoeders van hul vroue oopkloof en hul kindertjies se hoofde teen die mure<br \/>\nverpletter,  om hierdie verfoeilke ras<br \/>\nvir ewig uit te wis. As dit nie openlik gedoen kan word nie sal ek dit heimlik<br \/>\ndoen met die gifdrankie, die wurg tou, die lem van die dolk of die lood koe\u00ebl,<br \/>\nongeag die eer, rang, amp, of die gesag van die persoon of persone, wat  hulle toestand  in die lewe ook mag wees, hetsy privaat of<br \/>\npubliek, soos ek in enige tyd beveel is om te doen deur my agent van die Pous<br \/>\nof Owerste van die Broederskap van die Heilige Geloof, van die Orde van Jesus.\u201d<\/font>  <\/strong><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Ter bevestiging  waarvan, ek my lewe hieraan wy, my siel en al<br \/>\nmy liggaamskragte, en met hierdie dolk wat ek nou sal ontang, sal ek my naam in<br \/>\nmy eie bloed skryf, ter getuienis daarvan; en as ek vals of verswakt in my<br \/>\nvasberadenheid mag wees, mag my broeders en my mede-soldate van die Militia van<br \/>\ndie Pous my hande en my voete afkap, en my <br \/>\nkeel van oor tot oor, my maag open en swaelsuur daarin verbrand, met al<br \/>\ndie straf wat op my uitgeoefen kan word op aarde en my siel deur demone in `n<br \/>\newige helse vuur gemartel word!\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201c Ek, . . . . . .sweer hierby, by die Heilige<br \/>\nDrie-eenheid en die heilige Sakramente, wat ek nou sal ontvang, om  uit te voer en van my kant onskendbaar te<br \/>\nbewaar;  en roep die hele hemelse en<br \/>\nverheerlikte   menigte as getuies<br \/>\nvan  die heilige Sakramente van die Eucharis,<br \/>\nen om dieselfde verder as getuies te wees met my naam geskryf en met die punt<br \/>\nvan die dolk gedoop in my eie bloed en verse\u00ebl in die aangesig van die heilige<br \/>\nverbond.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">(Hy ontvang die wafel van die Owerste en<br \/>\nskryf sy naam met die punt van die dolk gedoop in sy eie bloed wat geneem is<br \/>\noor sy hart.)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Owerste:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cJy kan nou opstaan en dan sal ek jou<br \/>\ninstruksies gee in die Kategisme nodig om jouself bekend te stel aan enige lid<br \/>\nvan die Orde van Jesus wat aan jou rangorde hoort.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Pous Francis en Jesuit Logo\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/francis-ihs-logo-a-3.jpg\" align=\"right\" height=\"294\" width=\"450\">\u201cIn die eerste plek, sal jy, as `n Broeder<br \/>\nJesu\u00efet saammet `n ander die gewone teken van die kruis wedersyds maak soos<br \/>\nenige ander Rooms Katoliek sou doen; dan sal een sy gewrigte kruis, met die<br \/>\nhandpalms oop, en die ander in antwoord sy voete kruis, die een bo die ander;<br \/>\ndie eerste wys sy voorvinger van die regterhand na die middel van die palm van<br \/>\ndie linker, die ander met middelvinger van die linkerhand wys na die middel van<br \/>\ndie palm van die regter; die eerste met die regterhand maak `n sirkel om sy kop<br \/>\nen raak daaraan; dan sal die ander met sy wysvinger van die linkerhand raak aan<br \/>\ndie linkerkant van die liggaam net onder die hart; die eerste met sy regterhand<br \/>\ntrek dit oor die keel van die ander, en die laaste met `n dolk trek dit oor die<br \/>\nmaag en abdomen van die eerste.Die eerste s\u00ea <br \/>\nIustum; en die ander antwoord Necar; die eerste Reges. Die ander<br \/>\nantwoord  Impious.\u201d( Die betekenis<br \/>\ndaarvan was alreeds verduidelik.)  \u2018Die<br \/>\neerste sal dan `n klein stukkie papier in `n besonderse metode , vier keer<br \/>\ngevou,  te voor skyn bring, wat die ander<br \/>\noorlangs sny en met die open daarvan sal die naam Jesu gevind word drie maal<br \/>\ngeskryf op die hoof en arms van die kruis. Dan sal jy die volgende vrae en<br \/>\nantwoorde met hom ontvang en gee:-\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Vraag :- Van waar is jy? <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Antwoord:- Die Heilige Geloof<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">V.:-Vir wie dien jy? <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">A.:-Die Heilige Vader van Rome, die Pous,<br \/>\nen die Rooms Katolieke Kerk Universeel   regdeur die w\u00eareld. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<table align=\"left\" height=\"374\" width=\"242\" border=\"0\" cellspacing=\"10\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"Francis I se Wapenskild\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/francis-coat-of-arms-b-3.png\" height=\"397\" width=\"325\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Francis I se Wapenskild<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">V.:- Wie is jou<br \/>\nbevelvoerder?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">A.:- Die opvolger<br \/>\nvan St. Ignatius Layola, stigter van die Sos\u00efeteit van Jesus of die Soldate van<br \/>\nJesus Christus. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">V.:- Wie het jou<br \/>\nontvang?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">A.:-`n<br \/>\nEerbiedwaardige met wit hare. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">V.:- Hoe? <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">A.:-Met `n<br \/>\nontblote dolk, waar ek kniel op die kruis tussen die baniere van die Pous en<br \/>\nonse heilige orde.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">V.:- Het jy `n eed<br \/>\ngesweer? <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">A.:- Ek het, om<br \/>\nketters te vernietig,  hul regerings en<br \/>\nregeerders, en om n\u00f3g ouderdom, geslag of toestand te oorsien. Om soos `n lyk<br \/>\nte wees sonder enige opinie of wil van my eie, maar om my Owerstes blindelings<br \/>\nte gehoorsaam in alle dinge sonder om te huiwer of te murmureer.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">V.:- Sal jy dit<br \/>\ndoen?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">A.:- Ek sal.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">V.:- Hoe reis jy?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">A.:- In die skuit van Petrus die visserman.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">V.:- Waarheen reis jy?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">A.:- Na die vier windstreke van die aarde.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">V.:- Vir watter doel?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">A.:- Om die bevele van my generaal en<br \/>\nOwerstes te gehoorsaam en die wil van die Pous en om die voorwaardes van die<br \/>\need getrou na te kom.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">V.:- Gaan dan heen, die hele w\u00eareld deur en<br \/>\nneem al die lande in besit in die naam van die Pous. Hy wie hom nie as die<br \/>\nPlaasvervanger  van Jesus en sy<br \/>\nVise-regent op aarde aanvaar nie, laat hom vervloek en uitgewis word.\u201d<\/p>\n<h4><strong>Finale<br \/>\nWoord<\/strong><\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"vrou op soek na die hemel met 'n re\u00ebnboog in die agtergrond\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/zEeGVAHJ-upward-look-rainbow-background-opt-3.jpg\" align=\"left\" height=\"299\" width=\"450\">Nie eens die Jesu\u00efete met hulle berugte<br \/>\nwreedheid kon die waarheid van Yahuwah <br \/>\nin die verlede stil maak nie. Sy volgelinge tydens die MIddel Eeue het<br \/>\nverkies om hul lewens  neer te l\u00ea ,<br \/>\neerder as om Hom te verlo\u00ebn. Net so, in hierdie laaste dae sal Yahuwah se ware<br \/>\nvolgelinge onwrikbaar getrou wees, selfs tot die dood toe. Pous Francis en sy<br \/>\nmilitia mag suksesvol wees om die liggame van baie dood te maak, maar hy sal <em>nooit<\/em> slaag om hulle van die liefde van<br \/>\nYahuwah te skei nie. Ongeag van hoe verskriklik die vervolging wat op die<br \/>\ngetroues sal wag, laat dit onthou word dat Yahuwah saammet ons elke moeilikheid<br \/>\nen pyniging sal trotseer wat ons moet deur gaan. <em>\u201cIn  die nood sal Ek<\/em> <em>by hom wees \u201d<\/em> (Psalm 91:15) is Sy<br \/>\nkosbare belofte. Dit is goed om die volgende heilige belofte uit die hoof te<br \/>\nken, namate ons gereed maak om Satan se wraak, deur sy afgesant hier op aarde,<br \/>\ndie 8ste en laaste koning, Pous Francis I, te ontmoet. <\/p>\n<div>\n<p>\u201cWees nie<br \/>\nbevrees nie, want Ek [is] met jou;  kyk<br \/>\nnie angstig rond nie, want Ek [is]jou Eloah. Ek versterk jou , ook help Ek jou,<br \/>\nook ondersteun Ek jou met My reddende regterhand. Kyk, hulle almal sal beskaamd<br \/>\nstaan en in die skande kom wat op jou toornig is; hulle sal word soos niks, en<br \/>\njou te\u00ebparty sal omkom. Jy sal hulle soek, maar hulle nie vind nie \u2013manne wat<br \/>\nteen jou oorlog voer. Want Ek Yahuwah jou Eloah gryp jou regterhand aan, Ek sal<br \/>\nvir jou s\u00ea: Wees nie bevrees nie Ek help jou. (Jesaja 41:10-13).<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"featured_media":221383,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109285","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-the-jesuits"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Wie is die Jesu\u00efete? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wie is die Jesu\u00efete? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Wie is die Jesu\u00efete aan wie Pous Francis, die laaste Pous, behoort? Vir die eerste keer in die geskiedenis, is `n Jesu\u00efete priester gekies om aan die hoof te wees van die Rooms Katolieke Kerk. Openbaring 17 verklaar dat die 8ste \u201ckoning\u201d sal kom uit die put van die afgrond, wat beteken dat Satan hierdie [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T08:27:02+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/who-are-the-jesuits-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"18 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/\",\"name\":\"Wie is die Jesu\u00efete? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/who-are-the-jesuits-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2013-04-03T11:31:17+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T08:27:02+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/who-are-the-jesuits-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/who-are-the-jesuits-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Wie is die Jesu\u00efete?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wie is die Jesu\u00efete? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wie is die Jesu\u00efete? - Worlds Last Chance","og_description":"Wie is die Jesu\u00efete aan wie Pous Francis, die laaste Pous, behoort? Vir die eerste keer in die geskiedenis, is `n Jesu\u00efete priester gekies om aan die hoof te wees van die Rooms Katolieke Kerk. Openbaring 17 verklaar dat die 8ste \u201ckoning\u201d sal kom uit die put van die afgrond, wat beteken dat Satan hierdie [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T08:27:02+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/who-are-the-jesuits-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"18 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/","name":"Wie is die Jesu\u00efete? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/who-are-the-jesuits-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2013-04-03T11:31:17+00:00","dateModified":"2025-08-21T08:27:02+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/who-are-the-jesuits-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/who-are-the-jesuits-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Wie is die Jesu\u00efete?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109285","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109285"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/221383"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109285"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}