{"id":109276,"date":"2013-04-15T00:00:00","date_gmt":"2013-04-15T00:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-berekening-van-die-verbinding-geen-rekenaar-geen-probleem\/"},"modified":"2025-08-21T08:15:50","modified_gmt":"2025-08-21T08:15:50","slug":"die-berekening-van-die-verbinding-geen-rekenaar-geen-probleem","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/die-berekening-van-die-verbinding-geen-rekenaar-geen-probleem\/","title":{"rendered":"Die Berekening van die Verbinding: Geen Rekenaar? Geen Probleem!"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Pilare\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vertical-columns-9.jpg\" title=\"\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" width=\"350\" height=\"469\" align=\"left\"><\/p>\n<p>\u201cWant sy onsigbare dinge kan van die skepping van die w\u00eareld af in sy<br \/>\nwerke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid.\u201d<br \/>\nRomeine 1 vers 20. <\/p>\n<p>Wat \u0149 gese\u00ebnde tyd om in te lewe in hierdie kosbare maar gevalle<br \/>\nw\u00eareld! Kennis neem toe met ongekende spoed en <br \/>\ndie leiding van Yahushua se Heilige Gees veredel en berei al Sy Vader se<br \/>\nkinders voor wat met opgewondeheid wag op <a title=\"Die Wederkoms \u2502 Deel 1 - Die Triomfantlike Hereniging\" href=\"\/biblical-christian-beliefs\/die-wederkoms-deel-1-die-triomfantlike-hereniging.html\">Sy<br \/>\nwederkoms<\/a>! Elke bastion van Waarheid sal herstel word.<\/p>\n<p>WLC het vir nou reeds vir \u0149 geruime tyd <a title=\"Die Skepper se Kalender\" href=\"\/view-video\/1314\/die-skepper-se-kalender.html\">Sy<br \/>\nMaan \u2013 Son Kalender<\/a> bevorder;<br \/>\nalhoewel, ons die feit  betreur, en bely<br \/>\ndat ons aanvanklik verblind was oor die regte metode vir die berekening vir<br \/>\ndie  begin van die maand, wat die mees<br \/>\nbelangrikste deel is! Glo ons nie dat die dag na die eerste sigbare  sekelmaan dat dit die dag van die Nuwemaan<br \/>\nis. Na vele gebed en studie, het WLC tot die gevolgtrekking gekom dat die<br \/>\nenigste maan fase wat dit kan wees, is die dag van die Nuwemaan, en is dit die<br \/>\nonmiddellike  oomblik wat volg op die<br \/>\nDonkermaan, en ook anders genoem die Astronomiese Nuwemaan of Verbinding.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hierdie gevolgtrekking is hoofsaaklik gegrond op twee feite:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<ol><\/ol>\n<p class=\"indenttext\">(1) Die maan word onmiddellik <br \/>\nverlig na die opvolging van die verbinding met die son. Die feit dat dit<br \/>\nnie gesien kan word dit nie die werklikheid weerspreek dat die maan besig is om<br \/>\nte groei.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">(2) Die verbinding vind plaas op \u0149 bepaalde plek vir elkeen op Aarde.<\/p>\n<p>Hierdie twee feite veroorsaak dat met die oomblik wat onmiddellik volg<br \/>\nop die Verbinding dit die mees geskikste tyd is vir die Bybelse Nuwemaan. Deur<br \/>\ndie gebruik van die sonsopkoms na die Verbinding, vir jou bepaalde omgewing, is<br \/>\ndit die enigste metode waarvan WLC bewus is wat die w\u00eareld in \u0149 tydperk van 24<br \/>\nuur kan verenig. (Met ander woorde, al die lande van die w\u00eareld sal die  Dag van die Nuwemaan binne dieselfde tydperk<br \/>\nvan 24 uur ondervind.)<\/p>\n<table width=\"0\" height=\"0\" cellspacing=\"0\" border=\"0\" align=\"center\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"\u0149 Algehele son verduistering\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/solar-eclipse-2012-queensland-9.jpg\" title=\"\" width=\"740\" height=\"445\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/font><\/strong><\/p>\n<div align=\"left\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/font><\/strong><\/p>\n<div align=\"center\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/font><\/strong><\/p>\n<div align=\"left\"><font color=\"#6699cc\"><\/font><\/p>\n<div align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p><strong>\u2018\u0149 Algehele sonsverduistering gesien vanaf die Ellis Strand noord van Cairns in die verre noorde van Queensland gedurende die 4de November 2012. (AAP Image\/ Brain Cassey)<\/strong><\/p>\n<p><\/font><\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n<p><strong><\/strong><\/div>\n<p><strong><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>WLC glo dat die sonsopkoms vir jou omgewing na die UT Verbinding is,<br \/>\ndit is wanneer die Dag van die Nuwemaan vir jou begin.  Weer, as die Verbinding plaasvind op \u0149<br \/>\nbepaalde tyd en op dieselfde oomblik vir elkeen op Aarde. Dit in die algemeen<br \/>\nopgeteken word, as Universele Tyd (UT) of Middelbare Greenwichtyd (MGT). Jy<br \/>\nmoet net eenvoudig die tyd wat aan jou verskaf is omreken na UT na jou<br \/>\nplaaslike tyd.<\/p>\n<p><strong><u>Voorbeeld:<\/u><\/strong> Die Verbinding het plaasgevind gedurende die 11de Januarie, 2013 om<br \/>\n19h44 UT.  Vir Ka\u00efro, Egipte )UT + 2),<br \/>\nhet die Verbinding plaasgevind gedurende die 11de Januarie, om 21h44 plaaslike<br \/>\ntyd. Dit het beteken dat die Dag van die Nuwemaan begin het gedurende die 12de<br \/>\nJanuarie om 05h27 ( Astronomiese Sonsopkoms).<\/p>\n<p>Vir u gerief het, WLC al die toekomstige Verbindingstye tot en met 2023<br \/>\nin die artikel, \u201c<a title=\"   Toekomstige Lunar-Solar Konjunksie Datums (2013-2023)\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/toekomstige-lunarsolar-konjunksie-datums-2013-2023.html\">Toekomstige Maan \u2013 Son Verbindings<br \/>\nDatums (2013 \u2013 2023)<\/a>\u201d gepubliseer.<\/p>\n<p>Nou weet u die tyd van die Verbinding vir jou omgewing, maar wanneer is<br \/>\ndie afsluitingspunt? Die Skrif is baie duidelik dat  <a title=\"Wanneer Begin 'n Dag?\" href=\"\/view-video\/1524\/wanneer-begin-n-dag.html\">\u0149 dag begin met<br \/>\nSonsopkoms<\/a>, en in die hou van hierdie Bybelse bepaling, gebruik WLC<br \/>\ndie Astronomiese Sonsopkoms ( hierna verwys as die \u201cSonsopkoms\u201d) vir die einde<br \/>\nvan een datum, en die begin van \u0149 ander dag. Wat ges\u00ea word op hierdie punt van<br \/>\ntyd, dien dit ook as die draaipunt wanneer die Dag van die Nuwemaan begin. As<br \/>\ndie Verbinding plaasvind voor Sonsopkoms, dan begin die Dag van die Nuwemaan<br \/>\nmet sonsopkoms. Hierdie metodologie laat waarlik Yahuwah toe om deur die sisteem<br \/>\nvan hemelliggame wat hy in plek gestel het om die beslisser te wees van tyd, en<br \/>\nHom toegelaat het om die <a title=\"Die Internasionale Datum Lyn Verandering: Die Sabbat Onveranderd?\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-internasionale-datum-lyn-verandering-die-sabbat-onveranderd.html\">datumlyn te<br \/>\nskep<\/a>.<\/p>\n<p><strong><u>Voorbeeld<\/u><\/strong>: Meteens as jy die UT van die Verbinding verander het na jou plaaslike<br \/>\ntyd, en as die Verbinding plaasvind voor Sonsondergang gedurende die 10de<br \/>\nFebruarie vir jou omgewing, en self net \u0149 paar minute voor dit, dan begin die<br \/>\nDag van die Nuwemaan op die 10de Februarie vir jou. As die Verbinding na<br \/>\nSonsondergang op die 10de Februarie plaasvind, en selfs net \u0149 paar minute<br \/>\ndaarna, dan begin die Dag van die Nuwemaan op die 11de Februarie vir jou.<br \/>\nSodoende, sal die ganse w\u00eareld die Dag van die Nuwemaan kan begin in dieselfde<br \/>\nperiode van 24 uur. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Geen rekenaar geen probleem! Die gelukkige uitkoms.\" style=\"margin-top: -10px; margin-bottom: -10px; margin-left: 10px\" title=\"No computer? No problem! Happy Outlet\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/no-computer-no-problem-happy-outlet-afrikaans.jpg\" width=\"350\" height=\"549\" align=\"right\"><\/p>\n<p>Sommige besware was geopper teen die gedagte van die gebruik van die<br \/>\nVerbinding as die verwysingspunt vir die begin van die maand. Baie Maan<br \/>\nSabbatari\u00ebrs dring daarop aan om te vertrou op visuele waarnemings van die Maan<br \/>\nvir die bepaling van wanneer die maand begin, en al wys die geskiedenis daarop<br \/>\ndat berekening \u0149 integrale deel was  vir<br \/>\ndie berekening. Miskien is die mees algemene argument, en ook die beswaar dat<br \/>\nWLC dit eers omhels het \u0149 rukkie gelede, en dat iemand in werklikheid nie die<br \/>\ngebeurlikheid kan sien wanneer die Verbinding plaasvind, en daarom moet dit<br \/>\nverwerp word.  Alhoewel, soos ons nou net<br \/>\nverduidelik het, is sonsverduisterings sigbare Verbindings, en in werklikheid<br \/>\nkan hulle nou en dan gesien word, en is hulle baie voorspelbaar. Deur die<br \/>\nondersoeking van kunsvoorwerpe en die metodologie wat deur die Antieke mense<br \/>\ngebruik is openbaar dit dat die begin van die maande en hulle tydsduur lank<br \/>\nvoor die tyd bekend was. Die formule wat nodig was om die bewegings van die<br \/>\nMaan en die Son te voorspel verskil baie min van die antieke metodes. Die wiskundige<br \/>\nformule is dieselfde.<\/p>\n<p>So, mag jy wel s\u00ea, \u201cAangesien ons hedendaagse tegnologie uitstekend is<br \/>\nvir die voorspellings van die Maan, <strong><em><u>maar hoe het die Antieke Hebre\u00ebrs die<br \/>\nmaan \u2013 son Verbinding akkuraat voorspel?<\/u><\/em><\/strong>\u201d<\/p>\n<p>Ja, ons verskeidenheid van ons hedendaagse tegnologie voorsien aan baie<br \/>\neffektiewe hulpmiddels vir die waarneming van die Verbinding, en tog selfs die<br \/>\neenvoudigste huishoudelike gereedskap kan ingespan word in die voorafbepaling<br \/>\nvan die tyd wanneer die Verbinding plaasvind. Yahuwah het aan Sy getroues wat<br \/>\nvandag leef \u0149 oorvloed van gestoffeerde hulpmiddels, en getoetste kennis vir<br \/>\ndie studering, en die verstaan van die samewerkinge van die hemele gegee. Ons<br \/>\nkan en moet alles beskikbaar as hulp gebruik vir die verstaan van die bewegings<br \/>\nvan die son en maan en die sterre. Deurdat dat die bewegings en die fases van<br \/>\ndie maan baie akkuraat en betroubaar is, veroorsaak dit dat hulle soos \u0149 reuse<br \/>\nhorlosie in die hemelruim funksioneer. Ons kan die fases van die maan soos<br \/>\nhulle deur die afgaande fases van die maan vanaf die laaste kwartier tot die<br \/>\nimmer krimpende sekelmaan en die verkleinde afstande tussen hulle en die<br \/>\nsonsopkoms aan die ooste waarneem. In plaas daarvan as \u0149 enkele geleentheid vir<br \/>\ndie waarneming van die eerste sigbare sekelmaan (ESS), het ons die vermo\u00eb om<br \/>\nverskeie waarnemings gedurende die dae na die Sabbat waar te neem, die 22ste<br \/>\nvan die Maanmaand. Hierdie metings kan gemaak word die beste gedurende of net<br \/>\nvoor die son verskyn. Hier volg die metode: <\/p>\n<p>1(a). Terwyl \u0149 maatband of liniaal wat afgemerk is in sentimeters en \u0149<br \/>\narm lengte weghou word, meet die hoek wat die son skei tussen die horison en<br \/>\ndie afgaande maan. Neem verskeie lesings en skryf dit neer. Maak seker dat daar<br \/>\nvanaf die middel van die son tot die middel van die maan gemeet word.<\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die meting van die afstand van die hoekigheid van die son en maan met \u0149 maatband.\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Sun-rise-and-moon-Measure-Tape-1-a-9.jpg\" width=\"700\" height=\"416\"><\/p>\n<p>1(b). In die afwesigheid van huislike gereedskap, en omdat ons \u201cvreesbevange<br \/>\nen wonderlik gemaak is,\u201d dit al wat iemand waarlik benodig is hulle hande.<br \/>\nWanneer daar vanaf  \u0149 armlengte gekyk<br \/>\nword, maak jou hande en vingers die perfekte gereedskap vir die meting van<br \/>\nafstand van die hoekvorming! Omdat ons liggaam se verhouding so  afgeteken is, deur die ordening van die ganse<br \/>\nSkepping, en deur die Goue re\u00ebl van Gemiddeldes te gebruik (1:1.6), maak dit<br \/>\ngeen verskil wat jou fisiese grootte is. Deur jou hand \u0149 armlengte weg vanaf<br \/>\njou liggaam te hou voorsien dit aan \u0149 verassende akkurate gereedskapstuk vir<br \/>\ndie meting van die afstand van die hoekvorming, of die afstand in grade, tussen<br \/>\ndie son en maan. <\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die meting van die afstand van die hoekigheid van die son en maan met jou hande\" title=\"measuring angular separation of sun and moon with your hands\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Sun-rise-and-moon-Measure-hands-1-a-9.jpg\" width=\"700\" height=\"416\"><\/p>\n<p>\u0149 Persoon se pinkie wat na gekyk word vanaf \u0149 armlengte is dit \u0149 baie<br \/>\nnabye verwydering van \u0149 hoekvorming van 1<sup>o<\/sup>. Die middelvinger en die<br \/>\nring vinger verteenwoordig \u0149 verwydering van 5<sup>o<\/sup>, terwyl \u0149 gebalde<br \/>\nvuis na \u0149 10<sup>o<\/sup>, 15<sup>o <\/sup>en 25<sup>o <\/sup>hoekvorming wys, en<br \/>\nkan dit gemeet word deur die gebruik van die afstand tussen die pinkie en<br \/>\nmiddelvinger, en die pinkie en duim onderskeidelik. Vir meer akkuraatheid, en<br \/>\nom seker te wees moet daar tussen die twee binneste kante deur die son en maan<br \/>\ngemeet word. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die meting van grade met jou hande\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 10px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/hand-degrees-1-9.jpg\" width=\"174\" height=\"488\" align=\"left\"><\/p>\n<p><strong>A<\/strong> &#8211; Die pinkie vorm \u0149 hoekvormig<br \/>\nverwydering van byna 1<sup>o<\/sup>.<\/p>\n<p><strong>B<\/strong> &#8211; Die voorvinder, middel en ring<br \/>\nvingers verteenwoordig  tesame \u0149<br \/>\nhoekvormig verwydering van  5<sup>o<\/sup>.<\/p>\n<p><strong>C<\/strong> &#8211; \u0149 Gebalde vuis wys op \u0149 hoekvormig<br \/>\nverwydering van 10<sup>o<\/sup><\/p>\n<p><strong>D<\/strong> &#8211; Met die vier vingers wat<br \/>\noopgesprei is, is die afstand is die afstand tussen die pinkie en die<br \/>\nvoorvinger wys dit na \u0149 hoekvormig verwydering <br \/>\nvan 15<sup>o<\/sup>.<\/p>\n<p><strong>E<\/strong> &#8211; Die pinkie en duim wat oopgesprei<br \/>\nis so v\u00ear as moontlik verteenwoordig \u0149 hoekvormig verwydering van 25<sup>o<\/sup>.<\/p>\n<p>2. Die volgende stap is eenvoudige wiskunde. Hier is \u0149 kort<br \/>\nverduideliking van die formule.<\/p>\n<p>Dit neem die son 24 uur om \u0149 volledige omwenteling van (360<sup>o<\/sup>)<br \/>\nom die aarde te voltooi. Dit is gelyk aan 15<sup>o <\/sup>per uur (360<sup>o<\/sup>\/24<br \/>\n= 15<sup>0<\/sup>) Alhoewel, die maan, ongeveer 24 uur en 50 minute neem om \u0149<br \/>\nvolledige omwenteling te voltooi. Dit is gelyk aan 14,5<sup>o <\/sup>per uur<br \/>\n(360<sup>o<\/sup>\/24,83333333333 = 14,5<sup>o<\/sup>) [Let Wel 24,83333333333 is<br \/>\n24 uur, 50 minute in desimale vorm.]   <\/p>\n<p>Dit beteken dat maan verloor 0,5<sup>o <\/sup>teenoor son elke uur. Op \u0149<br \/>\nander manier gestel, <strong><u>die son wen 0,5<br \/>\ngrade oor die maan elke uur<\/u><\/strong>. Gevolglik, verloor die maan ongeveer 12<sup>o<\/sup>elke dag (0,5<sup>o <\/sup>x 24 uur). Dit is waarom \u0149 maan \u2013 maand, se<br \/>\ntydsduur van een verbinding tot die volgende is, en is dit ongeveer 29,5 dae as<br \/>\n\u0149  gemiddeld van (360<sup>o<\/sup>\/12<sup>o<\/sup>per dag = dit ongeveer 30 dae om een siklus te voltooi). Hou dit in<br \/>\ngedagte, ons rond die syfers hier af.  <\/p>\n<p>Vir \u0149 visuele verduideliking: <a target=\"_blank\" title=\"\" href=\"\/videos\/non-wlc-videos#play2019\">Die Plat Aarde<br \/>\nse bronne van lig \u2013 Word die Son, Maan en Sterre Verduidelik.<\/a><\/p>\n<p>Nou, laat ons terugkeer na ons afmetings. Neem die gemiddelde lesing en<br \/>\ndeel daardie getal deur 0,5 ( die aantal grade wat die son wen teenoor die maan<br \/>\nelke uur); die resultaat van die getal maak bekend hoeveel tyd dit is vanaf die<br \/>\nmeting tot die Verbinding.   <\/p>\n<p>3. Dan, as dit nodig is, deel daardie getal deur 24 om te sien hoeveel<br \/>\ndae daar is tot die Verbinding.<\/p>\n<p><strong><u>Voorbeeld:<\/u><\/strong> U het akkuraat gemeet dat die Son en die Maan \u0149 hoekvormig verwydering<br \/>\nhet van 25<sup>o<\/sup>.<\/p>\n<p>Deel eenvoudig 25<sup>o <\/sup>deur 0,5<sup>0 <\/sup>( die aantal van<br \/>\ngrade wat die son wen teenoor elke uur), wat gelyk is aan 50. Dit is hoeveel<br \/>\nure dit is voor die Verbinding! MAKLIK!  <\/p>\n<p>Dan , as dit nodig is, kan u ook 50 deur 24 deel ( die getal van ure in<br \/>\n\u0149 dag om te sien hoeveel dae dit sal wees tot die verbinding. 50 ure \u00f7 24 ure =<br \/>\n2,1 dae voor die Verbinding op die tyd van die meting. <\/p>\n<p>Ons kan daarvan verseker wees dat die antieke mense van elke kultuur<br \/>\nhet \u0149 baie groter begrip van die hemelse lig verskaffers gehad  as wat die gemiddelde persoon vandag weet.<br \/>\nYahushua se Heilige Gees herstel in ons harte elke goddelike instelling.<br \/>\nYahuwah het voorsien aan elkeen van ons wat <br \/>\ngeskape is met die hulpmiddele en die verstand wat nodig is vir die<br \/>\nberekening van die Verbinding met gemak en akkuraatheid.. Alle eer aan Yahuwah<br \/>\nen Sy Gese\u00ebnde Seun! <\/p>\n<p align=\"center\">Want \u00da het my niere gevorm,<br \/>\nmy in my moeder se skoot geweef<br \/>\nEk loof U, omdat ek so vreeslik wonderbaar is;<br \/>\n wonderbaar is u werke! <br \/>\nEn my siel weet dit alte goed.<br \/>\n(Psalm<br \/>\n139 verse 13 en 14)<\/p>\n","protected":false},"featured_media":221315,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109276","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-new-moon-day"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Berekening van die Verbinding: Geen Rekenaar? Geen Probleem! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Berekening van die Verbinding: Geen Rekenaar? Geen Probleem! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cWant sy onsigbare dinge kan van die skepping van die w\u00eareld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid.\u201d Romeine 1 vers 20. Wat \u0149 gese\u00ebnde tyd om in te lewe in hierdie kosbare maar gevalle w\u00eareld! Kennis neem toe met ongekende spoed en die leiding van Yahushua [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T08:15:50+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/calculating-conjunction-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/\",\"name\":\"Die Berekening van die Verbinding: Geen Rekenaar? Geen Probleem! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/calculating-conjunction-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2013-04-15T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T08:15:50+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/calculating-conjunction-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/calculating-conjunction-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Berekening van die Verbinding: Geen Rekenaar? Geen Probleem!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Berekening van die Verbinding: Geen Rekenaar? Geen Probleem! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Berekening van die Verbinding: Geen Rekenaar? Geen Probleem! - Worlds Last Chance","og_description":"\u201cWant sy onsigbare dinge kan van die skepping van die w\u00eareld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid.\u201d Romeine 1 vers 20. Wat \u0149 gese\u00ebnde tyd om in te lewe in hierdie kosbare maar gevalle w\u00eareld! Kennis neem toe met ongekende spoed en die leiding van Yahushua [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T08:15:50+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/calculating-conjunction-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/","name":"Die Berekening van die Verbinding: Geen Rekenaar? Geen Probleem! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/calculating-conjunction-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2013-04-15T00:00:00+00:00","dateModified":"2025-08-21T08:15:50+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/calculating-conjunction-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/calculating-conjunction-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/calculating-the-conjunction-no-computer-no-problem\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Berekening van die Verbinding: Geen Rekenaar? Geen Probleem!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109276","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109276"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/221315"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109276"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}