{"id":109261,"date":"2013-03-28T01:00:08","date_gmt":"2013-03-28T01:00:08","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-gewig-van-bewyse\/"},"modified":"2025-08-21T07:59:37","modified_gmt":"2025-08-21T07:59:37","slug":"die-gewig-van-bewyse","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-gewig-van-bewyse\/","title":{"rendered":"Die Gewig van Bewyse"},"content":{"rendered":"<h2 align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"><br \/>\nHemelse formule om<br \/>\nverborge waarhede te vind<\/p>\n<p><\/font><\/h2>\n<table style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\"><strong>WLK glo dat Skrifte die metode van studie bekendstel<br \/>\nwaarmee elke openhartige Soeker na Waarheid tussen waarheid en dwaling<br \/>\nkan onderskei. Dit staan bekend as:  die Gewig van Bewyse.  <\/strong><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die oorblyfsel, diegene wie die voorstaanders is vir die<br \/>\ngeregtigheid in die slottonele van die aarde se Geskiedenis, is toevertrou met<br \/>\n`n spesiale se\u00ebn soos nooit voorheen aan enige generasie gegee nie. Die finale<br \/>\ngenerasie besit die gekombineerde bekendgemaakte lig deur al die eeue heen.<br \/>\nDaardie waarhede waarin patriarge en profete verlang het om te aanskou en na<br \/>\nuitgesien het om te verstaan was blootgel\u00ea aan die insig van almal wie,<br \/>\ndeesdae, wil soek na waarheid.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"400\" width=\"195\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"treasure chest full of light\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/light-chest-4.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Die oorblyfsel, diegene wie vir die waarheid in hierdie laaste dae sal staan, is voorsien van `n spesiale se\u00ebning wat geen ander vorige generasie ooit ontvang het nie. Die finale generasie besit die gekombineerde openbaarde lig deur alle eeue heen.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Satan is `n knaende waaksame vyand. Met elke bekendgestelde<br \/>\nligstraal, was hy daarop uit om verwarring, dwaalleer, hoogmoed van geloof en<br \/>\nselfs vergeetagtigheid in te bring. Baie belangrike waarhede het verlore gegaan<br \/>\nen was deur die eeue heen verberg weens aanvaarde dwaalleer, veronderstellings<br \/>\nen tradisies. Maar die waarheid self, kan nie vernietig word nie. Daar is vele,<br \/>\nvele juwele van waarheid onder die rommel van dwaalleer. Die waarheidsoeker<br \/>\nmoet beide nederig en ywerig wees in sy soeke na hierdie verstrooide juwele. <\/p>\n<p>Wanneer `n persoon opgevoed is om dwaalleer te glo, kan die soeke na<br \/>\nwaarheid maar alte verwarrend wees. Waarheid, ongeag van hoe rein, kan<br \/>\nemosioneel verkeerd voel, wanneer dit met `n persoon se hartsoortuiging bots.<br \/>\nYahuwah het niemand laat staan om alleen te worstel nie. In Sy Woord het Hy `n<br \/>\nmaatstaf voorsien waarmee enigeen onderskeid kan tref tussen waarheid en<br \/>\ndwaalleer. Hierdie maatre\u00ebl is om die gekombineerde gewig van bewyse te<br \/>\ngebruik. <\/p>\n<p>`n Fout wat baie persone onwetend maak word \u201cteks vers bewys\u201d genoem.<br \/>\nDit gebeur wanneer `n algehele geloofsoortuiging op net een enkele teks gebou<br \/>\nword, deur ander tekste te ignoreer wat die betekenis of interpretasie van een<br \/>\nproef teks sal verander. Dit is waar dat: Die hele Skrif is ingegee en is<br \/>\nnuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die<br \/>\ngeregtigheid, sodat die mens van Yahuwah volkome kan wees, vir elke goeie werk<br \/>\nvolkome toegerus. (2 Timoth\u00e9\u00fcs 3:16 &amp; 17) Maar, dit beteken nie dat `n<br \/>\nenkele vers as die basis vir doktriene gebruik kan word, terwyl ander verse oor<br \/>\ndie onderwerp geignoreer word nie. Ernstige foute word in teologie gemaak,<br \/>\nindien hierdie metode vir die instelling van leerstelling gebruik word.<\/p>\n<p>Een voorbeeld van `n valse leerstelling gebaseer op teksvers bewys<br \/>\nis die oortuiging van die onsterflikheid van die siel en `n ewigbrandende hel.<br \/>\nHierdie leerstelling is afgelei uit die gelykenis van die ryk man en Lasarus<br \/>\n(sien <u>Lukas 16:19-31<\/u>)<br \/>\nen `n teks in Openbaring wat s\u00ea: \u201cEn die rook van hul pyniging gaan op tot in<br \/>\nalle ewigheid, en hulle het dag en nag geen rus nie \u2013 hulle wat die dier en sy<br \/>\nbeeld aanbid, en elkeen wat die merk van sy naam ontvang.\u201d (Openbaring 14: 11)<br \/>\nOm hierdie gedeeltes te gebruik om `n onsterflike siel en `n ewig-brandende hel<br \/>\nteorie te bewys, moet die gewig van bewyse wat die teendeel bewys, ge\u00efgnoreer<br \/>\nword.<\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" align=\"right\" border=\"1\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"0\" height=\"239\" width=\"391\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #efecec\">\n<p><strong>Voorbeelde van foutiewe leerstellinge verewig deur teksvers bewyse: <br \/>\n<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><a href=\"\/view-video\/1746\/rus-in-vrede.html\" title=\"\"><font color=\"#0000ff\"><u>Onsterflikheid van die Siel <br \/>\n<\/u><\/font><\/a><\/li>\n<li><a href=\"\/winds-of-doctrine\/gesprekke-met-die-dode-gesprekke-met-demone.html\" title=\"\"><font color=\"#0000ff\"><u>Kommunikasie met die Dode<\/u><\/font><\/a><\/li>\n<li><a href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-skepper-se-kalender-a.html\" title=\"\"><font color=\"#0000ff\"><u>Saterdag Sabbat<\/u><\/font><\/a><font color=\"#0000ff\"><br \/>\n<\/font><\/li>\n<p><font color=\"#0000ff\"><\/font><\/p>\n<li><a href=\"\/view-video\/1524\/wanneer-begin-n-dag.html\" title=\"\"><font color=\"#0000ff\"><u>Sonsondergang tot Sonsondergang Berekening van die Sabbat<\/u><\/font><\/a><\/li>\n<p><font color=\"#0000ff\"><\/font><\/p>\n<li><a href=\"\/winds-of-doctrine\/wat-was-vasgenael-aan-die-kruis-noukeurige-ondersoek-van-kolossense-2.html\" title=\"\"><font color=\"#0000ff\"><u>Sabbat &amp; Feesdae aan die Kruis Vasgenael<\/u><\/font><\/a><\/li>\n<p><font color=\"#0000ff\"><\/font><\/p>\n<li><a href=\"\/view-video\/1375\/praat-in-tale.html\" title=\"\"><font color=\"#0000ff\"><u>Spreek in Tale<\/u><\/font><\/a><\/li>\n<li><a href=\"\/end-time-prophecy\/144000-die-bruid-van-yahushua.html\" title=\"\"><font color=\"#0000ff\"><u>Die Identiteit van die 144,000<\/u><\/font><\/a><\/li>\n<p><font color=\"#0000ff\"><\/font><\/p>\n<li><a href=\"\/end-time-prophecy\/wie-is-die-dier-van-openbaring.html\" title=\"\"><font color=\"#0000ff\"><u>Die Identiteit van \u201cdie Dier\u201d van Openbaring 13<\/u><\/font><\/a><\/li>\n<p><font color=\"#0000ff\"><\/font><\/p>\n<li><a href=\"\/end-time-prophecy\/die-merkteken-van-die-dier-wat-dit-is-en-hoe-om-dit-te-vermy.html\" title=\"\"><font color=\"#0000ff\"><u>Die Merk van die Dier<\/u><\/font><\/a><\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>`n Verkeerde opvatting of verontagsaming vir die Skrifte het baie opregte Christene gelei om paganistiese feesdae te verewig en te herdenk:<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><a href=\"\/yahuwahs-calendar\/kersfees-oorsprong-geskiedenis-en-tradisies-article.html\" title=\"\"><font color=\"#0000ff\"><u>Kersfees<\/u><\/font><\/a><font color=\"#0000ff\"> <br \/>\n<\/font><\/li>\n<p><font color=\"#0000ff\"><\/font><\/p>\n<li><a href=\"\/yahuwahs-calendar\/paasfees-die-heidense-pasga.html\" title=\"\"><font color=\"#0000ff\"><u>Paasfees<\/u><\/font><\/a><\/li>\n<\/ul>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Nog `n algemene fout wat deur teks vers bewys gemaak word, is die<br \/>\ngeloofsoortuiging dat die Sabbat onderhou moet word van sonsondergang tot<br \/>\nsonsondergang. Hierdie hele gebruik is gebaseer op `n enkele vers uit die<br \/>\nSkrifte: `n Dag van volkome rus moet dit vir julle wees, en julle moet julle<br \/>\nverootmoedig. Op die negende van die maand in die aand, van aand tot aand, moet<br \/>\njulle jul Sabbat hou.\u201d (Lev\u00edtikus 23:32) Maar, wanneer dit in konteks gelees<br \/>\nword, raak dit duidelik dat die heilige onderhouding daarvan verwysend is na<br \/>\ndie negende dag van die sewende maand: Versoendag alleenlik. Die gekombineerde<br \/>\ngewig van bewyse stel bekend dat die dae in die Bybelse kalender eintlik teen<br \/>\ndagbreek begin!<\/p>\n<p>Baie geliefde tradisies is op niks meer as net teks vers bewys<br \/>\ngebaseer nie. Om versekerd te wees dat mens by die waarheid uitgekom het, moet<br \/>\ndie soeker na waarheid al die tekste bymekaar maak oor die onderwerp wat<br \/>\nstudeer word. Wanneer elke teks vers binne konteks gestudeer word, is die<br \/>\ninterpretasie wat nie kontrastreer nie, die korrekte uitleg van die Skrifte.<br \/>\nJesaja 28 bevat `n breedvoerige waarskuwing teen valse doktrines waaraan met<br \/>\nhardnekkigheid verbete vasgeklou word deur diegene wie nie die gewig van bewyse<br \/>\nas hul maatre\u00ebl van Skriftuurlike interpretasie gebruik nie. <\/p>\n<p>Die hoofstuk begin deur `n we\u00eb: \u201cWee die trotse kroon van die<br \/>\ndronkaards van Efraim, en <em>wee<\/em> die<br \/>\nblom wat verwelk , sy pronksieraad, wat daar is op die top van die vrugbare dal<br \/>\nvan hulle wat deur die wyn verslaan is.\u201d (Jesaja 28:1) Geestelike hoogmoed is<br \/>\neen van die mees verraderlike sondes. Dit is uitermate moeilik om enigeen wie<br \/>\ngeestelik hoogmoedig is te kry om die Bybel met `n ope gemoed te ondersoek. In<br \/>\ndie Bybel word bedwelmende wyn herhaaldelik as `n simbool van valse<br \/>\nleerstelling gebruik. Dus, is hierdie gedeelte `n waarskuwing aan almal wie<br \/>\nvasklou aan dwaalleer, wie trots is op hul verkeerde geloofsoortuiginge. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn ook die manne hier wankel deur die wyn en<br \/>\nwaggel deur sterk drank; priester en profeet wankel deur sterk drank, hulle is<br \/>\nverward van die wyn, hulle waggel van sterk drank, hulle waggel as hulle<br \/>\ngesigte sien, hulle waggel by die regspraak.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Want al die tafels is vol walglike uitbraaksels,<br \/>\nsodat daar geen plek is nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Vir wie wil hy dan kennis leer, vir wie wil hy<br \/>\ndie openbaring verstaanbaar maak? Vir die wat van die melk gespeen, wat van die<br \/>\nmoederborste weggeneem is? (Jesaja 28:7-9) <\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"246\" width=\"407\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"finger pointing to Bible text\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/proof-texting-4.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>\nDeur Bybel tekse uit verband te neem en `n algehele geloofsisteem daarop te bou sal altyd lei tot veronderstellings, valse leerstellings en dwaalleer &#8212; die wyn van Babilon. Selfs pastore en kerk leiers is nie immuun teen die gevaar van hierdie gewoonte nie.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Deur verse uit verband te neem en om `n algehele geloofs sisteem<br \/>\ndaarop te bou sal altyd tot veronderstellings, valse leerstellings en dwaalleer<br \/>\nlei \u2013 die wyn van Babilon. Selfs pastore en kerkleiers is nie immuun teen<br \/>\nhierdie gewoonte nie. <\/p>\n<p>Maar daar is hoop vir almal wie bekeer en na Yahushua kom om deur<br \/>\nHom geleer te word. Die metode waardeur waarheid verseker kan word is duidelik<br \/>\nuitgespel: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant dit is gebod op gebod, gebod op gebod, re\u00ebl<br \/>\nop re\u00ebl, re\u00ebl op re\u00ebl, hier `n bietjie en daar `n bietjie.\u201d (Jesaja 28:10)<\/p>\n<p>In hierdie gedeelte, dring Yahuwah daarop aan dat sou hierdie metode<br \/>\ngebruik word, sal die onversadigde hart waarhede en rus vir die siel vind. Dit<br \/>\nis jammer dat dit ook wys dat te veel mense verwerp Yahushua se ingestelde<br \/>\nmetode vir die insig in waarheid:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDit is die rus, gee rus aan die vermoeides, en<br \/>\ndit is die verkwikking. Maar hulle wou nie luister nie. Daarom sal die woord<br \/>\nvan Yahuwah vir hulle wees gebod op gebod, gebod op gebod, re\u00ebl op re\u00ebl, re\u00ebl<br \/>\nop re\u00ebl, hier `n bietjie daar `n bietjie sodat hulle kan heengaan en agteruit<br \/>\nstruikel en verbreek en verstrik en gevang word. (Sien Jesaja 28:12 en 13)<\/p>\n<p>`n Ander Bybelse maatstaaf<br \/>\nvir die vasstelling van waarheid word in 2 Korinthi\u00ebrs 13:1 gevind: \u201cIn die<br \/>\nmond van twee of drie getuies sal elke woord vasstaan.\u201d Dit was die maatstaf deur<br \/>\nYahushua self ingestel in aangeleenthede van burgerlike onenigheid:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEen getuie mag nie teen iemand optree insake<br \/>\nenige misdaad of enige sonde, by enige misstap wat hy begaan nie; op die<br \/>\nverklaring van twee getuies of op die verklaring van drie getuies sal `n saak<br \/>\nvan krag wees.\u201d (Deuteron\u00f3mium 19:15)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Op die verklaring van twee of drie getuies moet<br \/>\ndie veroordeelde gedood word; hy mag nie gedood word op die verklaring van een<br \/>\ngetuie nie. (Deuteron\u00f3mium 17:6)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">As iemand `n mens doodslaan moet die moordenaar<br \/>\nop verklaring van getuies gedood word; maar een getuie is nie genoegsaam om<br \/>\niemand tot die dood te veroordeel nie. (N\u00fameri 35:30)    <\/p>\n<table style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p align=\"center\"><font size=\"2\"><strong><\/strong><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><\/strong><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\"><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\"><strong><u>Bybelse beginsels vir die instelling van<br \/>\nWaarheid wanneer die Skrifte ondersoek word:<\/u><\/strong><\/font><\/p>\n<p><font size=\"2\"><\/font><font size=\"2\"><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\"><strong>1. Want dit is gebod op<br \/>\ngebod, gebod op gebod, re\u00ebl op re\u00ebl, re\u00ebl op re\u00ebl, hier `n bietjie, daar `n bietjie.<br \/>\n(Jesaja 28:10)<\/strong><\/font><\/p>\n<p><font size=\"2\"><\/font><font size=\"2\"><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\"><strong><\/p>\n<p>2. Op die verklaring van twee getuies of op die<br \/>\nverklaring van drie getuies sal `n saak van krag wees. (Sien Deuteron\u00f3mium<br \/>\n17:6, 19:15; N\u00fameri 35:30; Matth\u00e9\u00fcs 18:15-16)<\/strong><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Hierdie maatre\u00ebl was deur die Heiland<br \/>\nherhaal met Sy stelling:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En as jou broeder<br \/>\nteen jou sondig, gaan bestraf hom tussen jou en hom alleen. As hy na jou<br \/>\nluister, dan het jy jou broeder gewin; maar as hy nie luister nie, neem nog een<br \/>\nof twee met jou saam, sodat uit DIE MOND VAN TWEE OF DRIE GETUIES DIE WOORD<br \/>\nVASSTAAN. (Matth\u00e9\u00fcs 18: 15 en 16)<\/p>\n<p>Yahushua se gebruik van hierdie beginsel<br \/>\nvir meer as net eerste graadse oortredinge openbaar dat dit `n maatre\u00ebl van die<br \/>\nlewe is wat net sowel in ander areas toegepas kan word. <\/p>\n<p>Die herhalings beginsel is baie belangrik<br \/>\nin die ondersoek van die waarheid. Toe Josef voor Farao gestaan het om die<br \/>\ndroom uit te l\u00ea, het hy verduidelik: \u201cWat Yahuwah van plan is om te doen, het<br \/>\nHy Faroa laat sien. En wat dit betref dat die droom twee maal aan Farao herhaal<br \/>\nis \u2013 dit is omdat die saak deur Yahuwah vas besluit is en Yahuwah sal dit gou<br \/>\nlaat doen.\u201d (Genesis 41: 28 en 32.) Geen leerstelling moet net op een enkele<br \/>\nvers ingestel word nie. Maar Yahuwah sal altyd `n gewig van  bewyse voorsien waardeur die soeker vir<br \/>\nwaarheid gesonde teologie mag vasstel. <\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"267\" width=\"361\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"Scales weighing Key (Bible in background)\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/scales-key-bible-4.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Die gewig van bewyse maatre\u00ebl van ondersoek en studie bemoedig onafhanklike denke. Dit voorsien beskerming van gewilde dwaalleer en misleidings. <\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Yahuwah het geweet dat na 6,000 jaar van<br \/>\ndie aarde se geskiedenis, sal `n berg van Satan se leuens en verleidelikhede<br \/>\nversamel wees om die waarheid te verwring en te versteek. Maar, nes in enige<br \/>\nsoort noodgeval, het Hy uit liefdevolheid `n onbeweeglike middel voorsien<br \/>\nwaardeur enige indiwiduele persoon mag studeer om waarheid vir himself te<br \/>\nondek. Die gewig van bewyse re\u00ebl van ondersoek en studie bemoedig onafhanklike<br \/>\ndenke. Dit voorsien beskerming teen popul\u00eare dwaalleringe en misleidings. <\/p>\n<p>Niemand sal wetend verkies om te kleef aan<br \/>\ndwaalleer nie, maar dikwels word dit gedoen uit onkunde en die liefde vir<br \/>\ntradisie. Niemand moet opsien na enige ander mens nie, of daardie persoon `n<br \/>\npastoor, kerk amptenaar, ouer, wederhelf of onderwyser is om die waarheid uit<br \/>\nte l\u00ea nie. Ouderdom maak nie van dwaalleer waarheid nie. Jy is vir jouself<br \/>\nverantwoordelik aan Yahuwah en daarom moet jy vir jouself studeer. As jy gered<br \/>\nwil wees en die verwoesting wil vryspring wat die goddelose sal tref, moet jy soek<br \/>\nna, aanvaar en die waarheid vir jouself gehoorsaam. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Al was hierdie<br \/>\ndrie manne, Noag, Dani\u00ebl en Job, daarin, dan sou hulle deur hul geregtigheid<br \/>\nnet hulle eie siel red, spreek die Soewereine Yahuwah.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Al was hierdie<br \/>\ndrie manne daarin, so waar as Ek leef, spreek die Soewereine Yahuwah, hulle sou<br \/>\ngeen seun of dogters red nie, maar net hulle sou gered word. (Sien Esegi\u00ebl<br \/>\n14:14 en 18.)<\/p>\n<p>Baie mense voel baie onseker, selfs bevrees<br \/>\nom vir hulle self te studeer. Hulle wil vertel wees wat om te glo deur `n gesaghebbende<br \/>\nfiguur. Dit is nie Yahuwah se plan dat elke onsekerheid beantwoord sal word aan<br \/>\nhierdie kant van die ewigheid nie. Indien alle twyfel opgelos sou wees en elke<br \/>\nvraag beantwoord was, sal daar geen ruimte gelaat word vir geloof nie en dit is<br \/>\nin konflik met twyfel dat geloof versterk word. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daarom verheug<br \/>\njulle jul, al word julle nou \u2013 as dit nodig is- `n kort tydjie bedroef onder<br \/>\nallerhande beproewinge, sodat die beproefdheid van julle geloof, wat baie<br \/>\nkosbaarder is as goud wat vergaan maar deur vuur gelouter word, bevind mag word<br \/>\ntot lof en eer en heerlikheid by die openbaring van Yahushua die Gesalfde; vir<br \/>\nwie julle al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien<br \/>\njulle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met `n onuitspreeklike en heerlike<br \/>\nblydskap, en die einddoel van julle geloof, die saligheid van julle siele,<br \/>\nverkry. (Sien 1 Petrus 1: 6-9.)<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"277\" width=\"344\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"ALT TEXT\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/happy-bible-study-4.jpg\" align=\"\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Moet nooit bevrees wees om vir jouself te studeer nie. Moet nooit bevrees wees om die enigste een te wees wat jy ken wie in `n spesifieke oortuiging glo nie. As jou geloof in die Skrifte uitgestudeer is, deur die gewig van bewyse te gebruik, mag jy dalk alleen staan . . .   maar die hele Hemel staan agter jou.   <\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Moet nooit bevrees wees om vir jouself te<br \/>\nstudeer nie. Moet nooit bevrees wees om die enigste een te wees wat jy ken wie<br \/>\n`n spesifieke geloofsoortuiging onderhou nie. As jou oortuiginge in die Skrifte<br \/>\nuitgestudeer is, deur die gewig van bewyse te gebruik, sal jy dalk alleen moet<br \/>\nstaan, maar die ganse Hemel staan agter jou. Net voor <u>Yahushua se dood<\/u>, het Hy die vertroostende<br \/>\nversekering herhaal: \u201cEk sal julle nie as wese agterlaat nie: Ek kom <em>weer<\/em> na julle toe: maar die Trooster,<br \/>\ndie Heilige Gees, wat die Vader in My Naam sal stuur, Hy sal julle in alles<br \/>\nleer en sal julle herinner aan alles wat Ek aan julle ges\u00ea het. (Johannes 4: 18<br \/>\nen 26.) <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dit is vir julle<br \/>\nvoordelig dat Ek weggaan, want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na<br \/>\njulle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek hom na julle stuur; en as Hy kom, sal<br \/>\nHy die w\u00eareld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel: . . . Nog<br \/>\nbaie dinge het Ek om aan julle te s\u00ea, maar julle kan dit nie nou dra nie. Maar<br \/>\nwanneer Hy gekom het, die Gees van die Waarheid, sal Hy julle in die hele<br \/>\nwaarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor,<br \/>\nsal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig. (Johannes 16: 7, 8,<br \/>\n12 en 13. )<\/p>\n<p>Eeue gelede het<br \/>\nYahuwah die verwarring gesien wat sou heers aan die einde van tyd. In die<br \/>\nSkrifte het Hy die maatre\u00ebls aangeteken waardeur jy moet weet hoe om die<br \/>\nwaarheid vir jouself te ontdek, en dwaalleer, veronderstelling en tradisie te<br \/>\nonderskei. Dit is veilig om in Yahuwah te vertrou. Houvas aan Sy beloftes om<br \/>\njou in alle waarhede te lei. Hy wie belowe het om jou in alle waarheid te lei<br \/>\nsal jou verstand veilig bewaar van dwalinge. Hy sal indiwidueel aan jou<br \/>\nopenbaar wat die gekombineerde gewig van bewyse is. <\/p>\n<p align=\"center\"><font size=\"2\"><strong>Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg, <br \/>\nEk wil<br \/>\nraad  my oog sal op jou hou.<br \/>\n(Psalm 32:8 NV)<\/strong><\/font><\/p>\n","protected":false},"featured_media":221212,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109261","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-how-to-study-the-bible"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Gewig van Bewyse - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Gewig van Bewyse - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hemelse formule om verborge waarhede te vind WLK glo dat Skrifte die metode van studie bekendstel waarmee elke openhartige Soeker na Waarheid tussen waarheid en dwaling kan onderskei. Dit staan bekend as: die Gewig van Bewyse. Die oorblyfsel, diegene wie die voorstaanders is vir die geregtigheid in die slottonele van die aarde se Geskiedenis, is [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T07:59:37+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-weight-of-evidence-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"13 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/\",\"name\":\"Die Gewig van Bewyse - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-weight-of-evidence-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2013-03-28T01:00:08+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T07:59:37+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-weight-of-evidence-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-weight-of-evidence-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Gewig van Bewyse\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Gewig van Bewyse - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Gewig van Bewyse - Worlds Last Chance","og_description":"Hemelse formule om verborge waarhede te vind WLK glo dat Skrifte die metode van studie bekendstel waarmee elke openhartige Soeker na Waarheid tussen waarheid en dwaling kan onderskei. Dit staan bekend as: die Gewig van Bewyse. Die oorblyfsel, diegene wie die voorstaanders is vir die geregtigheid in die slottonele van die aarde se Geskiedenis, is [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T07:59:37+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-weight-of-evidence-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"13 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/","name":"Die Gewig van Bewyse - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-weight-of-evidence-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2013-03-28T01:00:08+00:00","dateModified":"2025-08-21T07:59:37+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-weight-of-evidence-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-weight-of-evidence-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-weight-of-evidence\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Gewig van Bewyse"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109261","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109261"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/221212"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109261"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}