{"id":109252,"date":"2013-02-23T03:46:56","date_gmt":"2013-02-23T03:46:56","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-maan-is-siek-en-ander-verspotte-veronderstellings\/"},"modified":"2025-08-21T07:50:24","modified_gmt":"2025-08-21T07:50:24","slug":"die-maan-is-siek-en-ander-verspotte-veronderstellings","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/die-maan-is-siek-en-ander-verspotte-veronderstellings\/","title":{"rendered":"Die Maan is Siek en Ander Verspotte Veronderstellings"},"content":{"rendered":"<p>Enigiemand kan \u0149 kalender opstel. Deur die eeue, het baie dit gedoen<br \/>\nmet verslillende grade van akkuraatheid. \u0149 Kalender is \u0149 eenvoudige metode vir<br \/>\ndie meting van tyd. Sedert die verloop van tyd word dit  alleenlik deur beweging gemeet, en  is alle kalenders gegrondves op waarnemings<br \/>\nvan die beweging van die son maan en sterre soos gesien vanaf die aarde. <\/p>\n<p>Die Christene gebruik deur onkundigheid \u0149 heidense\/pouslike son<br \/>\nkalender vir meer as 1,500 jaar. Deur genade het die Hemel aan lig voorsien oor<br \/>\nhierdie onderwerp van tyd berekening, en gewys dat daar \u0149 kalender van Yahuwah<br \/>\nis wat die bewegings van die son en maan kombineer. \u0149 Opregte  menslike hart sal na hulle Bybels keer, asook<br \/>\nna ander antieke bykomende Bybelse literatuur vir die soeke na waarheid, en<br \/>\nbaie teorie\u00eb het verskyn oor hoe die ware Bybelse kalender werk. Een voorgestelde<br \/>\nkalender, die patriargale\/priesterlike kalender gebruik die boek van <em>Henog, en die boek van die Opregte, en<br \/>\nJubilee<\/em> om \u0149 kalender te vorm wat die tyd verskille invoeg, tussen die son<br \/>\nen maan jare elke jaar, eerder as elke tweede jaar, soos dit gedoen word deur<br \/>\ndie maan \u2013 son kalender van die Skepping. <\/p>\n<p>WLC glo dat <a title=\"\" href=\"\/view-video\/1314\/die-skepper-se-kalender.html\"><u>Yahuwah se kalender<\/u><\/a> gegrond moet word op die bewyse wat in die Skrif<br \/>\nbevat is, eerder as om hierdie bykomende Bybelse bronne te gebruik. Die rede is<br \/>\neenvoudig: Die Skrifte, is geskrywe in hulle oorpronklike glief ( karakters),<br \/>\nen is dit beskikbaar. Op die ander kant is die gliewe, en tekse van <em>Henog, en die boek van die Opregte, en<br \/>\nJubilee<\/em> wat in hulle oorspronklike gliewe geskryf is nie beskikbaar.<br \/>\nVerskeie gedeeltes wat gevind is by die Rolle van die Dooie See, en ander<br \/>\nplekke meer, en deels \u0149 bewys is, dat sulke boeke bestaan het. Hulle voorsien<br \/>\nnie aan volledige manuskripte, en dat dit nie bedorwe is deur baie jare van<br \/>\noorskryf en baie vertalings.<\/p>\n<p>Toe Yahuwah die verwarring veroorsaak het van die tale by Babel, het Hy<br \/>\nelke bepaalde taal ontwerp vir diegene wat die bewaarders van Sy wet sal wees.<br \/>\nDie Ou Hebreeuse taal, verskillend as die meeste hedendaagse tale het bestaan<br \/>\nuit werkwoorde, en nie naam woorde.  <br \/>\nHebreeuse Taal werkwoorde \u2013 slaap, groei, hardloop.<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Hebreeuse Taal, Naamwoorde, perd, appel, kind\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/horse-apple-child-1-4.jpg\"><\/p>\n<p>Werkrwoorde, weer op die anderkant beskrywe wat die naamwoorde doen ( om te slaap, om te groei, om te hardloop) of om te wees (word, as, wees, was, gewees). <\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Hebreeuse Taal werkwoorde \u2013 slaap, groei, hardloop\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sleep-grow-run-1-4.jpg\"><\/p>\n<p>Soos die tegnologie vorder, word daar voortdurend naamwoorde by tale<br \/>\ngevoeg. Die Ou Hebreeuse taal, op die anderkant, gebruik werkwoorde en frases<br \/>\nom dinge name te gee. Die resultaat dat dit \u0149 uiterste beskrywende taal is \u2013 en<br \/>\neen wat dit amper ontmoontlik is om te bedorwe omdat beweging\/handeling en<br \/>\nverklaar dit om dieselfde te bly. \u201cOm te loop\u201d dit wys om steeds te loop. \u201cOm<br \/>\nte sing\u201d dit steeds wys om te sing. Dit is \u0149 taal wat gegrond is op naamwoorde<br \/>\nwat die mees bedorwe geword het oor die tyd heen.  <\/p>\n<p>Baie mense voer aan dat dit ontmoontlik is om te weet watter, of enige<br \/>\nvan die baie Bybel vertalings reg is. Vandag, is daar meer as 40 verskillende<br \/>\nvertalings, en parafrases in Engels alleenlik. Alhoewel, met die hulp van<br \/>\nrekenaars en die internet, is dit moontlik om baie akkurate vertalings van die<br \/>\nOu Testament te bekom. Webtuistes soos mechon \u2013 mamre.org<br \/>\nvoorsien aan tekste wat in die oorspronklike gleuwe geskrywe is. Met die<br \/>\ngebruik van rekenaars, kan \u0149 woord wat 400 keer gebruik word in die Ou<br \/>\ntestament, en kan dit geanaliseer word dat in konteks waar dit  gebruik word korrek is.<\/p>\n<p>Yahuwah het drie getuienis bewaar dat die kalender van die Skepping om<br \/>\nte wees die van die maan \u2013 son kalender wat bestaan uit 12 maansomlope met \u0149<br \/>\n13de wat ingevoeg word elke twee of drie jaar. Hulle is: 1.) die beskikbaarheid<br \/>\nvan die oorspronklike gleuwe; 2.) die akkuraatheid van die wetenskap van<br \/>\nastrologie; en 3.) die geskrewe dokumentasies van die geskiedenis.<\/p>\n<p>Die bykomende Bybel boeke van <em>Henog,<br \/>\ndie boek van die Opregte, en Jubilee<\/em> bevat baie inligting wat interessant<br \/>\nis, en voordelig is, en ook leersaam is. Alhoewel, hulle ontbreek aan die drie<br \/>\ngetuies wat die kalender van die Skepping bevestig. \u0149 Nugter  verstand moet gehandhaaf word wanneer daar \u0149<br \/>\nbykomende Bybelse bron gelees word. Die Skrif is die enigste standaard, wat<br \/>\ngegee is aan die mens, en waardeur alle ander geskrifte beoordeel moet word.<br \/>\n\u201cDie hele Skrif is deur Yahuwah ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging,<br \/>\ntot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van Yahuwa<br \/>\nvolkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.\u201d (Lees<br \/>\n2 Timothe\u00fcs 3 verse 16 en 17.)<\/p>\n<p>Wanneer <em>Henog, die boek van die<br \/>\nOpregte, en Jubilee <\/em>gelees word, moet die soeker na waarheid neem wat is<br \/>\ngoed en die res daar laat. Sekerlik moet hulle nie gebruik word om gesag te<br \/>\nbeskryf en om hoe die kalender te bereken. In die orde vir die samestelling van<br \/>\n\u0149 \u201cpatriagale\/priesterlike kalender deur hierdie bykomende bronne, sekere<br \/>\nverbeterde aanvaardings moet gemaak word. Die volg van weinig van baie: <\/p>\n<p><strong>Veronderstelling Een<\/strong><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Maan is Siek?\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-moon-is-sick-4.jpg\" width=\"425\" height=\"263\" align=\"left\">Een webtuiste wat die kalender wat bevorder en veronderstel en gebaseer<br \/>\nis volgens <em>Henog en die boek van die<br \/>\nOpregte, en Jubilee,<\/em> maak daarop aanspraak dat die maan  \u201csiek\u201d is sedert die dae van Hiskia en nie<br \/>\nmeer presies funksioneer. Daar is volstrek geen ondersteuning vir hierdie<br \/>\naanspraak. Dit is, en kan alleenlik wees, \u0149 veronderstelling. Dit is heeltemal<br \/>\nteenstrydig teen Yahuwah se persoonlikheid wat geopenbaar is om aanbidding te<br \/>\nverkry op \u0149 bepaalde tyd, en om dan Sy eie metode van tydmeting te vernietig,<br \/>\nop so \u0149 manier dat daar nie meer afhanklik daarvan kan wees.<\/p>\n<p>Die Skrif weerl\u00ea die veronderstelling dat die maan \u201csiek\u201d is en nie in<br \/>\nstaat is om tyd aan te dui. Rofweg ongeveer 3,000 jaar na die Skepping, skryf<br \/>\nDawid in die Psalms oor die Skepper: \u201cHy het die maan gemaak vir die vaste tye;<br \/>\ndie son ken sy tyd om onder te gaan.\u201d (Psalm 104 vers 19.)<br \/>\nDie woord \u201caangewys\u201d word afgelei van <em>\u00e2s\u00e2h<\/em><br \/>\n(#6213 en beteken \u201c om te doen of te maak, in die wye sin en wydste<br \/>\ntoepasiing.\u201d<sup>1 <\/sup>Die woord \u201cseisoene\u201d word afgelei van die Hebreeuse<br \/>\nwoord  <em>m\u00f4\u2019\u00ead <\/em>(#4150). War beteken:  <\/p>\n<p>&#8211; \u0149 Aangewese, d.w.s. \u0149 vaste tyd seisoen, in besonders, \u0149 feesviering<br \/>\n&#8230;&#8230; en bedoelende \u0149 vergadering ( wat byeengeroep is vir \u0149 bepaalde doel);<br \/>\ntegnies die vergadering, met die toevoeging, die plek van ontmoeting&#8230;<sup>2<\/sup><\/p>\n<p>Die woord word van naderby geassosieer met al die byennkomste waar<br \/>\nYahuwah aanbid word. Levitikus 23, wat \u2018n lys voorsien vir die aanwys van die jaarlikse feeste van<br \/>\nYahuwah, en word dit verwys na hulle deur dieselfde woord. Psalm 104 vers 19 is<br \/>\nverklaar duidelik dat Yahuwah die maan gemaak het vir \u0149 bepaalde doel, die werk<br \/>\nom tyd te bepaal vir aangewese aanbidding. <\/p>\n<p>Hierdie gedagte word herhaal in Psalm 89, wat \u0149 lied is wat Yahuwah se<br \/>\ngetrouheid prys. Die psalm word geopen met die goddelike ge\u00efnspireerde woorde:<br \/>\n\u201cDie goedertierenhede van Yahuwah wil ek vir ewig besing; ek wil u trou bekend<br \/>\nmaak met my mond van geslag tot geslag. Want ek het ges\u00ea: Goedertierenheid sal<br \/>\nvir <em>ewig gebou word; in die hemele<\/em> \u2014<br \/>\ndaar bevestig U u trou.\u201d Psalm 89 verse 2 en 3.)<\/p>\n<p>Die maan is nie \u201csiek!\u201d Dit het eerder \u0149 bepaalbare beweging wat<br \/>\ngebruik word vir die inspirasie as voorbeeld hoe betroubaar en getrou die woord<br \/>\nvan die Almagtige is.   <\/p>\n<p align=\"center\">Maar my<br \/>\ngoedertierenheid sal Ek van hom nie wegneem en my trou nie verbreek nie.<br \/>\nEk sal<br \/>\nmy verbond nie ontheilig nie, en wat oor my lippe gegaan het, sal Ek nie<br \/>\nverander nie.<br \/>\nEen<br \/>\nmaal het Ek gesweer by my heiligheid<br \/>\nWaarlik,<br \/>\nEk sal vir Dawid nie lieg nie!<br \/>\nSy<br \/>\nnageslag sal vir ewig wees en sy troon soos die son voor My.<br \/>\nen sy<br \/>\ntroon soos die son voor My.<br \/>\n<em>Soos die maan sal hy vir ewig vasstaan,<\/em><br \/>\n<em>en die getuie in die hemel is getrou.<\/em> Psalm 89 verse 34 tot 38.)<\/p>\n<p>Hierdie geesverheffende gedeelte vergelyk die onfeilbare getrouheid van<br \/>\nYahuwah se beloftes tot die versekerde en voorspelbare bewegings van die maan,<br \/>\nen gaan dit so v\u00ear as om die maan te noem Yah se getroue getuie in die hemel.<br \/>\nDie versekerde woord van Yahuwah laat geen ruimte vir die maan om \u201csiek\u201d te<br \/>\nwees, en onbetroubaar vir die vervulling van die funksie om tyd te reguleer, en<br \/>\nvir die  byeenkomste vir aanbidding.<\/p>\n<p><strong>Veronderstelling Twee<\/strong><\/p>\n<p>Dit word aangeneem dat die Skrif geen bewyse bevat vir die invoeging<br \/>\nvan \u0149 13de maand wat die korter maan jaar versoen met die langer maan jaar elke<br \/>\ntwee of drie jaar.  Alhoewel, dit<br \/>\nverkeerd is. \u0149 Dertiende ingevoegde maand kan gevind word in die boek van<br \/>\nEsegi\u00ebl waar die profeet aanges\u00ea is om oor \u0149 gelykenis te handel van die beleg<br \/>\nvan Jerusalem. Hy was aanges\u00ea om op sy linkerkant te l\u00ea vir 390 dae, en as hy<br \/>\ndaarmee klaar was, om op sy regterkant te l\u00ea vir 40 dae vir \u0149 totaal van 430<br \/>\ndae. Omdat die datums aangegee word toe hy die opdrag ontvang het, en wanneer<br \/>\ndit voltooi sal wees, dit is baie duidelik dat hy Yahuwah se opdrag gevolg het<br \/>\ngedurende die ingevoede jaar, of kon hy terug gewees het by sy huis soos dit<br \/>\nopgeteken is in Esegi\u00ebl 8 vers 1. `n 13de Maand?? Die Goddelike<br \/>\nPresiesheid van die Luni-Solar Kalender<\/p>\n<p><strong>Veronderstelling Drie<\/strong><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Tyd om gesond te word\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/time-is-healed-4.jpg\" width=\"300\" height=\"300\" align=\"right\">Die veronderstelling word gemaak dat in die ewigheid tyd nie sal<br \/>\n\u201cbestaan\u201d omdat Openbaring verklaar dat die son en die maan nie meer nodig is.<br \/>\nHierdie veronderstelling word verkeerd toegepas oor wat Openbaring verklaar. Openbaring 21 verse 23 en 24 verklaar: \u201cEn die stad het die<br \/>\nson of die maan nie nodig om in hom te skyn nie, want die heerlikheid van<br \/>\nYahuwah het hom verlig, en die Lam is sy lamp. En die nasies van die wat gered<br \/>\nword, sal in die lig daarvan wandel, en die konings van die aarde bring hulle<br \/>\nheerlikheid en eer daarin.\u201d<\/p>\n<p>Die Skrif verklaar dat wanneer die aarde nuut gemaak word, sal die<br \/>\nheerlikheid van Yahuwah die aarde oorstroom met strale van oneindige<br \/>\nheerlikheid, wat die son en die maan onnodig maak as \u0149 bron van lig. Alhoewel,<br \/>\ndit nie beteken dat hulle sal ophou om te bestaan as hulle Hemelse geordende<br \/>\nrol as tydhouers. Jesaja 66 verse 22 en 23 voorspel: Want<br \/>\nsoos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek maak, voor my aangesig sal<br \/>\nbestaan, spreek die Here, so sal julle nageslag en julle naam bestendig wees.En<br \/>\nelke maand op die nuwemaan en elke week op die sabbat sal alle vlees kom om te <em>aanbid<\/em> voor my aangesig, s\u00ea Yahuwah.\u201d<\/p>\n<p><strong>Veronderstelling Vier<\/strong><\/p>\n<p>Om die partriargale\/priesterlike kalender te \u201cbewys,\u201d word daar<br \/>\naanspraak gemaak dat Yahushua \u0149 verskillende kalender onderhou het wat deur die<br \/>\nhoofstroom van die priesterdom van Sy dag onderhou is. Hierdie veronderstelling<br \/>\nword maklik bewys as onwaar deur die feit toe Yahushua gevra het: :\u201d Wie van<br \/>\njulle oortuig My van sonde?\u201d Johannes 8 vers 46) en kon<br \/>\nhulle nie daarop antwoord. Selfs Pilatus, met die verhoor van Yahushua<br \/>\nverklaar: \u201cEk vind geen skuld in hierdie man nie.\u201d(Lukas 23<br \/>\nvers 4.)<\/p>\n<p>Die Jode se gewilde aanklag was die verbreking van die Sabbat. As<br \/>\nYahushua werklik die Sabbat op \u0149 verskillende dag onderhou het, dan sou hulle<br \/>\ndie priesters en Leviete sekerlik probeer om Hom op daardie grondige redes dood<br \/>\nte maak. <\/p>\n<p><strong>Veronderstelling Vyf<\/strong><\/p>\n<p>Daar word aanspraak gemaak dat Yahushua die Pasga een dag vroe\u00ebr gehou<br \/>\ninooreenstemming volgens die Pasga kalender. Dit is nie waar nie. Alle Skrif verwysings<br \/>\ntot die laaste Avondmaal maak bekend dat dit nie die Pasga was, omdat Yahuashua<br \/>\nen sy dissipels <u><a title=\"\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/n-13de-maand-die-goddelike-presiesheid-van-die-lunisolar-kalender.html\">gewone  brood ge\u00ebet het, eerder<\/a> <\/u><\/p>\n<p>In orde om ekstrapoleer oor die patriargale\/priesterlike kalender wat<br \/>\ngegrond is op die boeke van Henog, die Opregte, en Jubilee, is die bewys<br \/>\nduidelik dat Skrif tersyde gestel moet word. Bykomend, dat die historiese feite<br \/>\nook verontagsaam moet word\/  <\/p>\n<p>Die Skrif is die enigste <a title=\"\" href=\"\/biblical-christian-beliefs\/die-bybel-en-net-die-bybel-alleen-die-rels-vir-geloof-en-verantwoordelikheid.html\"><u>betroubare<br \/>\nstandaard<\/u><\/a> vir die bevestiging van<br \/>\nleerstellings. Die kalender waardeur iemand die <a title=\"\" href=\"\/view-video\/1546\/die-hemele-se-heiligedae.html\"><u>heilige<br \/>\ndae<\/u><\/a> wil bereken moet nie gegrond word<br \/>\nop veronderstellings en foutiewe gevolgtrekkings. WLC gaan voort in die<br \/>\nbevordering van die maan \u2013 son kalender van die Skepping as die enigste<br \/>\ngeordende metode vir die meting van tyd.<\/p>\n<div><br clear=\"all\"><\/p>\n<hr width=\"33%\" size=\"1\" align=\"left\">\n<p><sup>1.<\/sup>Hebreeuse \u2013 Griekse Sleutelwoord Studie<br \/>\nBybel, Hebreeuse en Chaldeeuse Woordeboek, bladsy 92.<\/p>\n<p><sup>2.<\/sup>Ibid, bladsy 63. <\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"featured_media":221155,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109252","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-answering-objections-to-the-lunar-sabbath"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Maan is Siek en Ander Verspotte Veronderstellings - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Maan is Siek en Ander Verspotte Veronderstellings - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Enigiemand kan \u0149 kalender opstel. Deur die eeue, het baie dit gedoen met verslillende grade van akkuraatheid. \u0149 Kalender is \u0149 eenvoudige metode vir die meting van tyd. Sedert die verloop van tyd word dit alleenlik deur beweging gemeet, en is alle kalenders gegrondves op waarnemings van die beweging van die son maan en sterre [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T07:50:24+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/themoonissickandothersillyassumptions-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/\",\"name\":\"Die Maan is Siek en Ander Verspotte Veronderstellings - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/themoonissickandothersillyassumptions-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2013-02-23T03:46:56+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T07:50:24+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/themoonissickandothersillyassumptions-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/themoonissickandothersillyassumptions-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Maan is Siek en Ander Verspotte Veronderstellings\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Maan is Siek en Ander Verspotte Veronderstellings - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Maan is Siek en Ander Verspotte Veronderstellings - Worlds Last Chance","og_description":"Enigiemand kan \u0149 kalender opstel. Deur die eeue, het baie dit gedoen met verslillende grade van akkuraatheid. \u0149 Kalender is \u0149 eenvoudige metode vir die meting van tyd. Sedert die verloop van tyd word dit alleenlik deur beweging gemeet, en is alle kalenders gegrondves op waarnemings van die beweging van die son maan en sterre [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T07:50:24+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/themoonissickandothersillyassumptions-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/","name":"Die Maan is Siek en Ander Verspotte Veronderstellings - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/themoonissickandothersillyassumptions-afrikaans.jpg","datePublished":"2013-02-23T03:46:56+00:00","dateModified":"2025-08-21T07:50:24+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/themoonissickandothersillyassumptions-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/themoonissickandothersillyassumptions-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-moon-is-sick-other-silly-assumptions\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Maan is Siek en Ander Verspotte Veronderstellings"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109252","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109252"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/221155"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109252"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}