{"id":109239,"date":"2013-01-12T02:31:26","date_gmt":"2013-01-12T02:31:26","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-nuwe-mane-manna-die-patroon-in-die-woestyn\/"},"modified":"2025-08-21T07:38:48","modified_gmt":"2025-08-21T07:38:48","slug":"nuwe-mane-manna-die-patroon-in-die-woestyn","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/nuwe-mane-manna-die-patroon-in-die-woestyn\/","title":{"rendered":"Nuwe Mane &#038; Manna | Die Patroon in die Woestyn"},"content":{"rendered":"<p>Namate lig steeds net toeneem op die<br \/>\nSkepper se aangestelde metode van tyd houding, die luni-solar kalender, so is<br \/>\ndit ook met die teenstand teen hierdie <br \/>\nwaarheid. Nes een kwessie opgelos word, word `n ander in sy plek<br \/>\nvoorgestel. <\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Waarheid Verdeel\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/truth-divides-afrikaans.jpg\"><\/p>\n<p>Een objeksie, in besonder, wat dikwels aangehaal<br \/>\nword deur diegene wie nie in eerlikheid tyd gemaak het om `n deeglike studie<br \/>\nvan hierdie belangrikste onderwerp te maak <br \/>\nnie, is die Bybelse beskrywing van die manna. Sommige gebruik<br \/>\nSkriftuurlike stilte oor hoe manna verwant is aan Nuwe Maan Dae en die 30ste<br \/>\ndag van die maand as `n \u201cbewys\u201d dat die Lunar Sabbat nie Bybels is nie. <\/p>\n<p>Die objeksie klink byna so: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cExodus 16 verklaar dat die manna net op die ses werksdae moes geval<br \/>\nhet, maar nooit op die Sewende Dag Sabbat nie. Daar is geen verslag  van manna in verband met Nuwe Maan Dag of die 30ste dag van die maand nie. Daarom moes die Israeliete `n voortdurende<br \/>\nsirkulerende weeklikse siklus onderhou het , net soos ons vandag het.\u201d<\/p>\n<p>Hoewel dit waar is dat Exodus 16 nie<br \/>\nbesonderhede voorsien van hoe die manna verwant is aan Nuwe Maan Dag  of die 30ste van die maand nie<sup>1<\/sup> ,<br \/>\nis die Skrifte nie heeltemal stil omtrent die saak nie. Dit was van die<br \/>\nveronderstelling uitgegaan dat die kinders van Israel <em>net manna<\/em>  vir veertig jaar<br \/>\nge\u00ebet het. Dit, is eenvoudig maar net nie waar nie. <\/p>\n<p>In Exodus 12:30-32, lees ons:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cToe staan Farao in die nag op, hy en al sy dienaars en al die<br \/>\nEgiptenaars, en daar was `n groot gejammer in Egipte, want daar was geen huis waar geen dooie was nie.<br \/>\nDaarop het hy Moses en A\u00e4ron in die nag laat roep en ges\u00ea: Maak julle klaar, trek weg onder my<br \/>\nvolk uit, julle sowel as die kinders van Israel, en gaan dien Yahuwah soos julle gespreek het. <strong>Neem ook julle kleinvee en julle beeste saam soos julle gespreek<br \/>\nhet<\/strong>, en se\u00ebn my ook.\u201d  (Sien Exodus 12:30-32)<\/p>\n<p>Toe Farao eindelik ingestem het om Israel<br \/>\nte laat trek, het hy hulle weggestuur met al hul skape en hul bees kuddes.<br \/>\nHoewel ons nie met sekerheid kan s\u00ea presies hoeveel lewende hawe die kinders<br \/>\nvan Israel saam met hulle geneem het nie, kan ons met veiligheid tot die<br \/>\nslotsom kom dat hulle ten minste in die honderde duisende kon getel het want<br \/>\ndaar was 600 000 manne, behalwe die vroue en die kinders, wat Egipte<br \/>\nverlaat het tydens die uittog ( Exodus 12:37)Die uittog was nie `n klein beweging<br \/>\nnie! Die kinders van Israel was mildadig gese\u00ebn deur Yahuwah tydens hul verblyf<br \/>\nin Egipte.<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Skoon vee - bokke - lam - koei\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/livestock-smaller-3.png\"> <\/p>\n<p>Die offergawes aangeteken in die eerste<br \/>\ndrie hoofstukke van Levitikus getuig van die menigte van Israel se lewende hawe<sup>2<\/sup>.<br \/>\nBy voorbeeld: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cSpreek<br \/>\nmet die kinders van Israel en s\u00ea vir hulle: <br \/>\nAs iemand van julle aan Yahuwah `n offer wil bring,<br \/>\nkan julle offer bring van vee \u2013 van beeste of van kleinvee.  As sy offer `n brandoffer is van beeste, moet dit `n bul sonder gebrek wees wat hy bring. By die ingang<br \/>\nvan die tent van samekoms moet hy dit bring, sodat hy welgevalle voor die aangesig van<br \/>\nYahuwah kan vind.\u201d (Sien Levitikus 1:2-3)<\/p>\n<p>Om die vleis te kan eet wat deur hul<br \/>\nlewende hawe voorsien was , het die kinders van Israel ook olie en koringmeel<br \/>\nby gehad om maaltye te berei. Dit word gesien in Yahuwah se instruksies vir die<br \/>\nwyding van die priesters: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn dit is die saak dat julle vir hulle<br \/>\nmoet doen om hulle te heilig, dat hulle vir My die priesters amp kan bedien:<br \/>\nNeem een jong bul  en  twee ramme wat sonder gebrek is, en<br \/>\nongesuurde brood en ongesuurde koeke wat met olie gemeng en ongesuurde platkoeke<br \/>\nmet olie bestryk . Van fyn koringmeel moet jy dit maak. . . . Dan moet jy A\u00e4ron<br \/>\nen sy seuns laat nader kom na die ingang van die tent van samekoms en hulle met<br \/>\nwater was.\u201d(Exodus 29:1-4, OV)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"koring, blom, olie\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/oil-flour-3.jpg\" align=\"left\" height=\"562\" width=\"375\">Die feit dat Israel gese\u00ebn was met olyfolie<br \/>\nen meel tydens hul verblyf in die woestyn kan ook gesien word in Yahuwah se<br \/>\nbevel aangaande die tabernakel  lampe en<br \/>\ndie toonbrode wat voortdurend voor Sy aangesig moes wees. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn Yahuwah het met Moses gespreek en ges\u00ea:<br \/>\nSpreek met die kinders van Israel dat hulle vir jou suiwer , uitgestampte olyf<br \/>\nolie vir die kandelaar moet bring, om gedurigdeur `n brandende lamp te h\u00ea. . .<br \/>\n. Jy moet ook fynmeel neem en twaalf koeke daarvan bak, twee-tiendes van `n efa<br \/>\nmoet elke koek wees; en jy moet hulle in twee stapels neersit, ses in die een<br \/>\nstapel op die rein tafel voor die aangesig van Yahuwah . . . . En dit moet aan<br \/>\nA\u00e4ron en sy seuns toekom:  hulle moet dit<br \/>\nin `n heilige plek eet;  want as iets<br \/>\nhoogheiligs behoort dit aan hom uit die vuuroffers  van Yahuwah , `n ewige insetting.\u201d (Sien<br \/>\nLevitikus 24:1-9.)<\/p>\n<p>Israel was nie net gese\u00ebn met `n oormaat<br \/>\nlewendehawe, olie, en meel waarmee hulle maaltye moet voorberei nie, maar hulle<br \/>\nwas ook toegelaat om te koop en handel te dryf soos dit nodig raak met die<br \/>\nverskeie mense wat deur voorsienigheid met hulle in kontak kom. Dit word<br \/>\nduidelik gesien in Yahuwah se bevel aan Moses toe die kinders van Israel<br \/>\nvoorberei het om deur Seir die land van Esau te trek. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Toe het Yahuwah met my gespreek en ges\u00ea: \u201cJulle<br \/>\nhet lank genoeg om hierdie gebergte getrek. Draai noordwaarts weg en gee aan<br \/>\ndie volk bevel en s\u00ea: Julle gaan trek deur die grondgebied van julle broers die<br \/>\nkinders van Esau wat in Se\u00efr woon, en hulle sal vir julle vrees, pas dan goed<br \/>\nop; begeef julle nie aan `n oorlog met hulle nie, want Ek sal julle van hulle<br \/>\nland nie `n voetbreed gee nie; want Ek het aan Esau die gebergte van Se\u00efr as `n<br \/>\nbesitting gegee.<strong>Voedsel moet julle van<br \/>\nhulle vir geld<\/strong> <strong>koop, dat julle kan<br \/>\neet; en julle moet ook water van hulle vir geld koop, dat julle kan drink<\/strong>.Want<br \/>\nYahuwah jou Elohim het jou gese\u00ebn in al die werk van jou hand ; Hy ken jou trek<br \/>\ndeur die groot woestyn; nou veertig jaar lank was Yahuwah jou Elohim met jou;<br \/>\ngeen ding het jou ontbreek nie.\u201d (Sien Deuteronomium 2:2-7.)<\/p>\n<p>Baie het Israel se murmerering  omtrent die manna in Numeri 11 verkeerd<br \/>\nverstaan dat dit beteken dat hulle slegs toegelaat was om manna te eet.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn die gemengde bevolking wat onder hulle<br \/>\nwas, is met lus bevang , toe het die kinders van Israel ook weer geween en<br \/>\nges\u00ea: Wie sal vir ons vleis gee om te eet? Ons dink aan die visse wat ons in<br \/>\nEgipte verniet kon eet, aan die komkommers en die waatlemoene en die prei en<br \/>\ndie uie en die knoffel. Maar nou is ons siel dor; daar`s glad niks nie: net die<br \/>\nmanna is voor ons o\u00eb.\u201d (Numeri 11:4-6)<\/p>\n<p>Israel se geklaery \u201cdaar`s glad niks nie;<br \/>\nnet die manna voor ons o\u00eb\u201d was duidelik `n hiperbool en was `n weerkaatsing van<br \/>\nhul lus vir oormaat vleis kos en die lekkernye wat baie van hulle in Egipte<br \/>\ngeniet het. Ons moet hier onthou, dat baie Egiptenare het vrywillig by Israel<br \/>\naangesluit tydens die uittog uit Egipte.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn die kinders van Israel het van Ra\u00e4mses<br \/>\nna Sukkot weggetrek , omtrent seshonderd duisend te voet, die manne buiten die<br \/>\nkinders. <strong>En `n menigte mense van<br \/>\ngemengde bloed het ook saammet<\/strong> <strong>hulle<br \/>\nopgetrek<\/strong>, en kleinvee en beeste &#8211; `n groot hoeveelheid vee.\u201d (Exodus<br \/>\n12:37-38)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Nuwe Mane &amp;#038; Manna | Die Patroon in die Woestyn image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/new-moons-and-manna-q1-afrikaans.png\" align=\"right\" height=\"343\" width=\"425\">Dit was altemit die Egiptenare wat hulle<br \/>\nself met die Israeliete verbind het wat die meeste kla werk hier gedoen het,<br \/>\nwie hardnekkig gesmag het vir hul voormalige stapelvoedsel.<\/p>\n<p>Manna was duidelik nie die enigste voedsel<br \/>\nwat beskikbaar was aan Israel tydens hul verblyf in die woestyn nie. Dit word<br \/>\nverder gestaaf deur die feit dat die manna nie eens gegee was vanaf die <em>tweede <br \/>\nmaand<\/em> in die woestyn nie. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn toe hulle van Elim af wegtrek, het die hele<br \/>\nvergadering van die kinders van Israel in die woestyn Sin aangekom, wat tussen<br \/>\nElim en Sina\u00ef l\u00ea, op die vyftiende dag van die <strong>tweede maand<\/strong> n\u00e1 hul uittog uit Egipte. . . . Ook het Yahuwah met<br \/>\nMoses gespreek en ges\u00ea: Ek het die murmereringe van die kinders van Israel<br \/>\ngehoor;  spreek met hulle en s\u00ea: Teen die<br \/>\naand sal julle vleis eet en in die more met brood versadig word; en julle sal<br \/>\nweet dat Ek Yahuwah julle Elohim is\u201d (Sien Exodus 16:1,11-12.)<\/p>\n<p>Wat het die kinders van Israel ge\u00ebet tydens<br \/>\nhul eerste maand in die woestyn?  Hulle<br \/>\nhet van die oorvloed van hul vee, asook van die voedsel voorraad wat hulle van<br \/>\ndie Egiptenare gebuit het, ge\u00ebet.<\/p>\n<p>Wat was dan die doel van die manna as dit<br \/>\nnie was om Israel te voed nie? Die prim\u00eare doel van die manna was om Israel die<br \/>\nwerkinge van <a href=\"\/view-video\/1314\/die-skepper-se-kalender.html\" title=\"Die Skepper se Kalender\">Yahuwah se hemelse kalender<\/a>, wat tydens die Skepping ingestel en<br \/>\nverorden was, te leer.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn Yahuwah het ges\u00ea: \u2018Laat daar ligte wees<br \/>\naan die uitspansel van die hemel , om skeiding te maak tussen die dag en die<br \/>\nnag, en laat hulle dien as tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae sowel as<br \/>\njare.\u201d ( Genesis 1:14.)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Nuwe Mane &amp;#038; Manna | Die Patroon in die Woestyn image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/new-moons-and-manna-q2-afrikaans.png\" align=\"left\" height=\"372\" width=\"373\">Manna<br \/>\nhet waarskynlik nie op die Nuwe Maan Dae of op die 30ste dag van die maand<br \/>\ngeval nie want dit was hoegenaamd nie nodig nie. Die kinders van Israel was<br \/>\nges\u00eben met `n oorvloed bronne, behalwe die hemelse manna het hulle baie gehad<br \/>\nom te eet . Dit verduidelik waarom kook nie op hierdie dae verbied was nie. Die<br \/>\ndoel van die manna was om dit duidelik te maak hoe die Sabbat Dae bereken moes<br \/>\nword. Manna het waarskynlik net op die ses werksdae geval wat elke Sewende Sabbat Dag<br \/>\nvoorafgaan. Yahuwah het Sy volk beproef om te sien of hulle Sy Wet sal<br \/>\ngehoorsaam. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cToe s\u00ea Yahuwah vir Moses: Kyk,  Ek sal vir julle brood uit die hemel laat<br \/>\nre\u00ebn, dan kan die volk uitgaan en `n dagmaat van elke dag insamel, <strong>sodat Ek hulle kan beproef, of hulle in my<br \/>\nwet sal<\/strong> <strong>wandel of nie<\/strong>. En op die<br \/>\nsesde dag, as hulle berei wat hulle inbring, sal dit dubbel soveel wees as wat<br \/>\nhulle daagliks inbring.\u201d (Sien Exodus 16:4-5.)<\/p>\n<p>In Sy wye genade en oneindige wysheid het<br \/>\nYahuwah Israel geleer , wat hulle 400 jaar geneem het om te vergeet, Sy<br \/>\nkalender! Vandag, is ons liefdevolle Hemelse Vader weereens besig om Sy<br \/>\nkalender te herstel. Hy beproef diegene wie belei dat hulle aan Hom behoort, om<br \/>\nte sien of hulle sal wandel in Sy Wet. Sal jy, vandag, self aansluit by Yahuwah<br \/>\nse getroue volgelinge? Sal jy jou trou aan Yahuwah bewys, en toegee aan die<br \/>\nonderhouding van Sy heilige dae soos op Sy kalender aangedui? <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want Hy is onse Elohim, en ons is die volk<br \/>\nvan sy weide en die skape van sy hand. Ag as julle vandag maar na sy stem wou<br \/>\nluister.Verhard julle hart nie soos by Meriba , soos op die dag van Massa in<br \/>\ndie woestyn nie.(Sien Psalm 95:7-8.)<\/p>\n<p>Die keuse is joune.  . <br \/>\n.  .<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Nuwemane Manna patroon, en Sabbatte\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/manna-calendar-afrikaans.png\">\n<\/p>\n<hr style=\"width: 33%\" align=\"left\">\n<p><sup>1<\/sup><sub> <\/sub>Dit<br \/>\nis wel om aan te dui dat die Skrifte nie besonderhede voorsien van hoe manna<br \/>\nook nie verwant is aan die Fees Dae nie. Byvoorbeeld, daar is geen aanduiding<br \/>\nof manna op die Versoen Dag geval het \u00f3f nie, wat `n vasdag is en  waarop geen arbeid gedoen was<br \/>\nnie.(Levitikus23:27-32.) Dit is nie `n bewys dat die Versoendag nie deel van<br \/>\ndie Hebreeuse kalender was nie!<\/p>\n<p><sup>2 <\/sup>Selfs as ons die ontsagtlike getal<br \/>\nslagoffers in ag neem wat verwag was en die gereelde inname van vee en bees<br \/>\nvleis deur die kinders van Israel, is dit waarskynlik dat die getal van hul<br \/>\nkleinvee en beeste eksponenteel vermeerder het (soos hulle lam of kalf) tydens<br \/>\nIsrael se omswerwinge in die woestyn.<\/p>\n<p><sup>3 <\/sup>Sien<br \/>\nook Numeri, Hoofstukke 28 &amp; 29, vir `n uitgebreide lys van die voorgeskrewe<br \/>\nslagoffers en offergawes. <\/p>\n","protected":false},"featured_media":221080,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109239","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-answering-objections-to-the-lunar-sabbath"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Nuwe Mane &amp; Manna | Die Patroon in die Woestyn - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Nuwe Mane &amp; Manna | Die Patroon in die Woestyn - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Namate lig steeds net toeneem op die Skepper se aangestelde metode van tyd houding, die luni-solar kalender, so is dit ook met die teenstand teen hierdie waarheid. Nes een kwessie opgelos word, word `n ander in sy plek voorgestel. Een objeksie, in besonder, wat dikwels aangehaal word deur diegene wie nie in eerlikheid tyd gemaak [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T07:38:48+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/new-moons-and-manna-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/\",\"name\":\"Nuwe Mane & Manna | Die Patroon in die Woestyn - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moons-and-manna-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2013-01-12T02:31:26+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T07:38:48+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moons-and-manna-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moons-and-manna-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuwe Mane &#038; Manna | Die Patroon in die Woestyn\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Nuwe Mane & Manna | Die Patroon in die Woestyn - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Nuwe Mane & Manna | Die Patroon in die Woestyn - Worlds Last Chance","og_description":"Namate lig steeds net toeneem op die Skepper se aangestelde metode van tyd houding, die luni-solar kalender, so is dit ook met die teenstand teen hierdie waarheid. Nes een kwessie opgelos word, word `n ander in sy plek voorgestel. Een objeksie, in besonder, wat dikwels aangehaal word deur diegene wie nie in eerlikheid tyd gemaak [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T07:38:48+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/new-moons-and-manna-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/","name":"Nuwe Mane & Manna | Die Patroon in die Woestyn - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moons-and-manna-afrikaans.jpg","datePublished":"2013-01-12T02:31:26+00:00","dateModified":"2025-08-21T07:38:48+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moons-and-manna-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moons-and-manna-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-manna-the-pattern-in-the-wilderness\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuwe Mane &#038; Manna | Die Patroon in die Woestyn"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109239","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109239"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/221080"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109239"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}