{"id":109225,"date":"2012-12-17T11:31:20","date_gmt":"2012-12-17T11:31:20","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-wyn-is-n-spotter\/"},"modified":"2025-08-21T07:26:35","modified_gmt":"2025-08-21T07:26:35","slug":"wyn-is-n-spotter","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/wyn-is-n-spotter\/","title":{"rendered":"Wyn is `n Spotter"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"right\" alt=\"Self-interested Self-seeking Self-centered\" height=\"463\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/self-centered-afrikaans.png\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" width=\"400\">Yahuwah se wonderlike plan in die skepping van die menseras was om in die denke van elke persoon te wees, om Een te wees met elke persoon wat na Sy beeltenis geskape is. Sonde het die Skepper se plan vernietig en die geestelike beeld in die siel van Adam en elkeen van sy nakomelinge geskend. Instede daarvan om vriendelik, liefdevol en ander-gesentreerd te wees, belangstellend in die geluk van ander, het die mens as `n ras self-belangrik, self-geregtig, en self-gesentreerd geword. Die wese van Yahuwah was versaak vir die wese van Satan.<\/p>\n<p>Dit was om die geestelike beeltenis in die afvallige mensdom te herstel dat Yahuwah Sy enig-gebore Seun  op s\u00f3 `n gevaarlike missie gestuur het. Net voor Sy dood, het Yahushua die Vader se eintlike plan  vir diegene wie deur Sy dood gered sal word, uiteengesit:<\/p>\n<p>Ek bid egter nie net vir hulle nie, maar ook vir di\u00e9 wat deur hulle woorde tot geloof in My sal kom. Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, dat hulle ook in Ons mag wees, sodat die w\u00eareld kan glo dat U My gestuur het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die heerlikheid wat U My gegee het, het Ek ook aan hulle gegee, sodat hulle een kan wees net soos Ons een is.  (Johannes 17: 20-23, NV)<\/p>\n<p>Die liefde van die Vader en die Seun vir jou oortref alle aardse liefde. Hulle wil jou aantrek in `n noue, intieme verhouding met Hulleself; `n verhouding s\u00f3 onafskeidbaar dat dit slegs beskryf kan word as EEN met Hulle.<\/p>\n<p>Die Apostel Paulus verklaar die diepte van die intimiteit moontlik met sy geskrifte:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Of weet julle nie dat julle liggaam `n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van Yahuwah het, en dat julle nie aan julself behoort nie? Want julle is duur gekoop, Verheerlik Yahuwah dan in julle liggaam en in julle gees wat aan Yahuwah behoort. (Sien 1 Korinthi\u00ebrs 6:19, 20.),<\/p>\n<p>Elke sonde wat jy pleeg vernietig daardie eensgesindheid, die hegte gemeenskap waarna Yahuwah hunker om met jou te deel. Dit is onmoontlik om EEN te wees met sondelose Elohim en nogtans Satan dien deur vas te hou aan sonde.  \u201cNiemand kan twee here dien nie; want of hy sal die een haat en die ander liefh\u00ea, \u00f3f hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie Yahuwah en mammon dien nie!\u201d  (Matth\u00e9\u00fcs 6:24)<\/p>\n<p>Die inname van alkohol is `n gebied wat verwarring vir sommige mense veroorsaak het. Omdat die Bybel verwys na wyn-drinkery deur vele regverdige persone wie lief was en vir YAH gedien het, word die vraag geopper, is dit iets wat Yahuwah se volk kan doen sonder om te sondig? Deuteron\u00f3mium 14 word aangehaal as bewys dat alkohol inname goedkeuring van Yahuwah wegdra. In hierdie gedeelte, verduidelik Yahuwah dat indien `n gesin te ver vanaf die tabernakel gewoon het, en hulle tiende nie maklik met hulle na die jaarlikse feeste kan neem nie, kon hulle hul tiende in geld omskep om met hulle saam te neem en om dan te koop waarna hulle verlang om die fees `n spesiale geleentheid vir hulle te maak:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Jy moet noukerig die hele opbrengs van jou saad \u2013 wat jaar vir jaar uit die land uitspruit \u2013 vertien.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">En as die pad vir jou te lank is, as jy dit nie kan vervoer nie, en as die plek &#8230; te ver van jou af is, . . .<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dan moet jy dit tot geld maak en die geld in jou hand bind en na die plek gaan wat Yahuwah jou Elohim sal uitkies.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dan moet jy die geld gee vir alles wat jou siel begeer, vir beeste en kleinvee en wyn en sterk drank en vir alles wat jou siel van jou begeer, en jy moet daar eet voor die aangesig van Yahuwah jou Elohim en vrolik wees, jy en jou huis. (Sien Deuteron\u00f3mium 14: 22-26.)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"right\" alt=\"Should Christians get drunk?\" height=\"524\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/drunk-6.jpg\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" width=\"350\">Yahuwah werk met mense net waar hulle is. Hy lei hulle nie vinniger as wat hulle kan volg nie. In sagmoedigheid en genade, word indiwiduele wesens in die waarheid gelei volgens wat hulle kan begryp. [Yahuwah] het die tye van onkunde oorgesien, maar nou roep Hy al die mense oral op om hulle tot Hom te bekeer.\u201d (Handelinge 17:30, NV)  Alhoewel Yahuwah toegewings maak vir onkunde, het Hy vir ewig alle mense aangespoor tot selfs ho\u00ebr hoogtes van geregtigheid. Selfs toe Hy die Israeliete se hunkering na wyn en sterk drank drinkery erken het, was dit in spesifieke tye en <em>nooit<\/em> tot so `n mate wat sou lei na dronkenskap nie.<\/p>\n<p>Wanneer iemand verstandelik beneweld is, kan hy nie helder dink nie. Sodoende is dit onmoontlik om die stille aansporing van die Heilige Gees te ontvang. Die Monarg van die Heelal spreek nie met Sy kinders in luide demonstrasies nie. Nes Elia geleer het as vlugteling na die Horeb-gebergte, was Yahuwah nie in die wind, of in die aardbewing, of in die vuur nie. Maar Yahuwah was in die fyn, windstille fluistering. Enigiets wat die sintuie verdoof, maak die klein, fyne fluisterstem van Yahuwah stil. Wanneer iemand slegs `n bietjie dronk is, is sy sintuie alreeds benadeel. Hy verloor dan sy bekwaamheid om rasioneel te dink. Die verlies van oordeel wat plaasvind wanneer `n persoon dronk is, was altyd `n sonde. `n Mens is verantwoordelik vir die optredes gepleeg en skade gedoen aan andere terwyl onder die invloed van alkohol.<\/p>\n<p>Skrifte is gelaai met waarskuwings teen die vrye gebruik van alkohol inname: \u201cWyn is `n spotter, en sterk drank `n lawaaimaker; en elkeen wat daardeur bedwelm raak is nie wys nie.\u201d (Spreuke 20:1, OV) Weens die verslawende effek van alkohol, het baie mense wie as maar net \u201csosiale drinkers\u201d begin het, sonder dat hulle daarvoor beplan het, as alkoholiste ge\u00ebindig. Die lyding en we\u00eb wat spruit uit alkoholisme is ontelbaar. Die werksverliese, die gebroke huwelike, die fisiese, geestelike en emosionele mishandeling van vriende en familie lede, is net in die Hemel alleen bekend.<\/p>\n<p>Toe `n engel na Manoah en sy vrou gestuur was om haar voor te berei vir die geboorte van Samson, was die instruksie uit die Hemel duidelik: \u201cNeem jou dan tog nou in ag en drink geen wyn of sterk drank nie en eet niks wat onrein is nie. Want kyk, jy sal swanger word en `n seun baar, en geen skeermes mag op sy hoof kom nie; want die seun sal van die moederskoot af `n nasire\u00ebr van [Yahuwah] wees, en hy sal Israel begin verlos uit die hand van die Filistyne. (Rigters 13:4, 5, OV)<\/p>\n<p>Hierdie instruksie was herhaal deur Gabri\u00ebl met die boodskap aan Sagaria dat sy vrou, Elisabet, geboorte sou skenk aan die voorloper van die Messias:  \u201cJy moet hom Johannes noem . . . want hy sal groot wees in die o\u00eb van [Yahuwah]. Wyn en bier sal hy glad nie drink nie, en reeds van sy geboorte af sal hy vervul wees met die Heilige Gees.  (Lukas 1:13, 15 NV)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"left\" alt=\"Problems at home because of alcohol and wine\" height=\"527\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/problems-in-the-home-6.jpg\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" width=\"350\">Die inname van alkohol was nooit in ooreenstemming met volle en algehele toewyding aan Yahuwah nie. Mense wie deelgeneem het aan die Nasarener gelofte het nooit tydens hulle gelofte gedrink nie omdat so `n optrede die verbond sou verbreek. Alkohol was altyd verwerp deur diegene wie op soek was na `n hegte harmonie met heiligheid. Een man het so ver gegaan om sy kinders aan te raai om hulle te onthou van alkohol regdeur hulle nageslagte!  `n Paar honderd jaar later, toe sy kinders met alkohol bedien was, het sy nageslag geantwoord:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ons sal geen wyn drink nie, want J\u00f3nadab, die seun van Regab, ons vader, het ons bevel en ges\u00ea:  Julle mag geen wyn drink nie, julle en julle kinders, tot in ewigheid nie . . . of wingerde plant of besit nie: . . . En ons het geluister na die stem van ons vader J\u00f3nadab, die seun van Regab, in alles wat hy ons bevel het, om geen wyn te drink al ons dae nie, ons, ons vroue, ons seuns en ons dogters ; . . . en geen wingerde te besit nie . . . en gedoen net soos ons vader J\u00f3nadab ons bevel het. (Jeremia 35:6-10, OV)<\/p>\n<p>Niemand wie op soek is na daardie eensgesindheid met Yahuwah sal verkies om alkohol te drink nie. Diegene wie EEN met Yahuwah is sal deur Sy Heilige Gees vervuld wees. Hulle sal alles wat besoedel, bedwelm of in enige manier die stil, sagte stem van die Heilige Gees verdoof, opsy sit. \u201cWeet julle nie dat julle `n tempel van Yahuwah is en die Gees van Yahuwah in julle woon nie? As iemand die tempel van Yahuwah skend, sal Yahuwah hom skend; want die tempel van Yahuwah is heilig, en dit is julle.\u201d (Sien 1 Korinthi\u00ebrs 3:16, 17.)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"right\" alt=\"Man contemplating a drink of alcohol\" height=\"524\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/just-say-no-6.jpg\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" width=\"350\">Die laaste aangetekende woorde van Yahushua in die Skrifte bevat die volgende waarskuwing: \u201cKyk, Ek kom gou! Ek bring die loon saam met My om elkeen te beloon vir wat hy gedoen het.\u201d  (Openbaring 22:12 NV) `n Ondersoek word gedoen van elke indiwiduele lewe. Die geheime gedagtes, die versteekte motiewe word alles openbaar gemaak ten aanskoue van die heelal. Die beloning vir elke persoon is vasgestel. Die name van diegene wie hulle lewens in eensgesindheid met die Verlosser gebring het sal hulle name in die Boek van die Lewe ingegrafeer h\u00ea.  Die verlorenes, ook, sal hulle straf ingeskryf h\u00ea in die verslagboeke: die tweede dood. \u201cEn baie van die wat in die stof van die aarde slaap, sal ontwaak, sommige tot die ewige lewe en sommige tot groot smaadheid, vir ewig afgryslik.  (Dani\u00ebl 12:2, OV)<\/p>\n<p>Almal wie vir ewig wil lewe moet voor die ernstige werklikheid van die oordeel staan. Om vergewe te wees, moet hulle eers bekeer en sonde laat staan. Dit is presies wat gedoen moet word om harte vir die Versoen Dag voor te berei.<\/p>\n<p>Die Dag van Versoening was bedoel om bekeerde sondaars in \u201cEENHEID\u201d met Yahuwah te bring. D\u00edt  was `n tyd van ver-SOEN- ing. Maar om in versoening met die Heilige Vader te wees vereis nederigheid van hart en sielsondersoek.<\/p>\n<p>Nog steeds is dit nodig. Nes die antieke Israeliete hulle siele moes \u201cverootmoedig\u201d, so moet ons almal hunker na die versoening met YAH in hierdie tyd. Nie een van die Israeliete van ouds moes alkohol drink in die plegtige dae wat sou lei na die Versoen Dag nie. Elkeen moes sy hart ondersoek en seker maak dat daar niks in sy weg staan wat verhoed dat sy sonde nie uitgewis word nie. Diegene wie nie deel geneem het in die ernstige hartsondersoek nie, is vanuit Israel verban.<\/p>\n<p>Hierdie ernstige waarskuwing vir Israel van ouds herklink vandag steeds in die ore van geestelike Israel:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En in di\u00e9 dag roep die Meester Yahuwah van die le\u00ebrskare, tot geween en tot rouklaag en tot kaalskering en tot omgording van die roukleed; maar kyk, daar is vreugde en vrolikheid, beeste word doodgemaak en skape geslag, vleis ge\u00ebet en wyn gedrink, <em>met die woorde<\/em>, Laat ons eet en drink, want m\u00f4re sterf ons.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar Meester Yahuwah van die le\u00ebrskare het Hom in my ore geopenbaar en ges\u00ea: Waarlik hierdie ongeregtigheid word vir julle nie versoen totdat julle sterwe nie, s\u00ea die Meester Yahuwah van die le\u00ebrskare.  (Sien Jesaja 22:12-14.)<\/p>\n<p>Almal wie hunker na die ewige lewe sal alkohol en enige ander bedwelmende, sonde-verslawende gewoonte laat staan. Om EEN te word met Yahuwah sal hulle prim\u00eare fokus in hierdie groot teenbeeldige Versoendag wees. Nou is dit nie die tyd om te vra: Wat is die minimum wat ek kan doen om steeds gered te word nie? Maar liewers, \u201cWat is Yahuwah se wil? Hoe kan ek EEN met Hom word?\u201d<\/p>\n<p>\u201cLaat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorl\u00ea, met volharding hardloop.\u201d  (Hebre\u00ebrs 12:1 NV)<\/p>\n<p>Soek vandag en elke dag na heiligheid. Laat alles en enigiets wat tussen jou en jou Skepper kom, verwyder word.  Word EEN met Yahuwah.  <\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"refusing alcohol\" height=\"299\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/say-no-to-alcohol-6.jpg\" style=\"margin-top: 5px\" title=\"\" width=\"450\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":221003,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109225","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-health"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Wyn is `n Spotter - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wyn is `n Spotter - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Yahuwah se wonderlike plan in die skepping van die menseras was om in die denke van elke persoon te wees, om Een te wees met elke persoon wat na Sy beeltenis geskape is. Sonde het die Skepper se plan vernietig en die geestelike beeld in die siel van Adam en elkeen van sy nakomelinge geskend. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T07:26:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/wine-is-a-mocker-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/\",\"name\":\"Wyn is `n Spotter - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/wine-is-a-mocker-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-12-17T11:31:20+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T07:26:35+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/wine-is-a-mocker-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/wine-is-a-mocker-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Wyn is `n Spotter\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wyn is `n Spotter - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wyn is `n Spotter - Worlds Last Chance","og_description":"Yahuwah se wonderlike plan in die skepping van die menseras was om in die denke van elke persoon te wees, om Een te wees met elke persoon wat na Sy beeltenis geskape is. Sonde het die Skepper se plan vernietig en die geestelike beeld in die siel van Adam en elkeen van sy nakomelinge geskend. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T07:26:35+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/wine-is-a-mocker-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/","name":"Wyn is `n Spotter - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/wine-is-a-mocker-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-12-17T11:31:20+00:00","dateModified":"2025-08-21T07:26:35+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/wine-is-a-mocker-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/wine-is-a-mocker-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/wine-is-a-mocker-should-christians-drink-alcohol\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Wyn is `n Spotter"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109225","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109225"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/221003"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109225"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}