{"id":109208,"date":"2012-12-10T01:58:34","date_gmt":"2012-12-10T01:58:34","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-yahushua-sy-lewe-vir-myne\/"},"modified":"2025-08-21T07:10:22","modified_gmt":"2025-08-21T07:10:22","slug":"yahushua-sy-lewe-vir-myne","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/yahushua-sy-lewe-vir-myne\/","title":{"rendered":"Yahushua: Sy Lewe vir Myne"},"content":{"rendered":"<p>Die heelal het met ingehoue asem gewag. Dit<br \/>\nwas \u0149 ramp wat geen een hulle kon voorstel. Die moontlikheid van verlies was<br \/>\ngrensloos. Nog nooit tevore het daar \u0149 krisis bestaan van die omvang. Wat sal<br \/>\nYahuwah doen? Wat kan Yahuwah doen?  <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Adam and Eve Stained Glass\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/adam-and-eve-1-4.jpg\" align=\"left\" height=\"517\" width=\"375\">Toe Satan Adam en Eva verlei het om sonde te doen, was dit nie \u0149<br \/>\nspontane handeling. Dit was \u0149 versigtige geslepe, en goed beplande aanval in<br \/>\ndie eerste plek teen die grondigheid van die goddelike regering. Die aanslag<br \/>\nwas teen die goddelike wet, waarop die geluk van alle geskape wesens rus. Die<br \/>\ngoddelike wet is \u0149 afskrif van die goddelike persoonlikheid. Die sonde het die<br \/>\nopregte persoonlikheid van Yahuwah onder bespreking gebring wat vanaf die<br \/>\newigheid LIEFDE is: \u201cwant die liefde is uit Yah, en elkeen wat liefhet, is uit Yah<br \/>\ngebore en ken Yah. Hy wat nie liefhet nie, het Yah nie geken nie, want Yah  is LIEFDE.\u201d (1 Johannes 4 vers 7 en 8)<\/p>\n<p>Satan het geglo dat hy Yahuwah in \u0149 ontmoontlike posisie vasgevang het.<br \/>\nDie dekreet van die goddelike wet het as straf vir alle oortredings die dood<br \/>\nvereis. As Adam en Eva sondig en van die vrugte eet van die Boom van die Lewe,<br \/>\nsou hy oorwin deur onsterflike sondaars te besit, en daardeur Yahuwah tot \u0149 leuenaar<br \/>\nmaak. Aan die anderkant as Yahuwah die skuldige paar gestraf het met die dood,<br \/>\nkon Satan Hom beskryf het as wraaksugtig en onvergewensgesind. As Yahuwah hulle<br \/>\nvergewe het sonder straf, sou Satan dit steeds eis dat Yahuwah \u0149 leuenaar is \u2013  vir die verandering van Sy wet om sondaars te<br \/>\nvergewe.    <\/p>\n<p>Gedurende die tyd van sombere gevaar, het Yahuwah Sy wysheid getoon, en<br \/>\nSatan verras met \u0149 eienskap van Sy goddelike karakter wat voorheen onbekend aan<br \/>\nhom was. Yahuwah het Sy genade aan Adam en Eva uitgebrei. Dit het Satan met<br \/>\nverrassing oorval. Omdat hy het nie genade verstaan nie.   <\/p>\n<p>Genade is,\u201cdie vrye onverdiende liefde en guns van God&#8230;..\u201d (Noah<br \/>\nWebster, American Dictionary of the English Language, 1828) So was daar niemand<br \/>\nwat ooit gesondig het nie, en so het niemand ooit genade tevore benodig. Dit<br \/>\nwas \u0149 onbekende eienskap.<\/p>\n<p>Toe daar gekonfronteer was oor die verskriklike nood van sonde, het<br \/>\nYahuwah Sy onverdiende genade uitgebrei om vergiffenis aan die gevalle mens te<br \/>\ngee te gee, en terwyl daar op dieselfde tyd het Hy nie die goddelike wet<br \/>\nverander. Het hy die belofte van Sy Seun gegee om in die plek van die skuldige<br \/>\nmens te sterwe. \u201cWant die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe<br \/>\nvan Yahuwah is die ewige lewe in Yahushua die Gesalfde,<br \/>\nonse Meester.\u201d (Romeine 6 vers 23, Die Herstelde Name van die Skrif)<\/p>\n<p>Toe daar aan Nikodemus deur die Verlosser verduidelik is oor hierdie<br \/>\nwonderlike en wettige ooreenkoms het die Verlosser ges\u00ea: \u201cWant so lief het Yahuwah<br \/>\ndie w\u00eareld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom<br \/>\nglo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00ea. Want Yahuwah het sy<br \/>\nSeun in die w\u00eareld gestuur nie om die w\u00eareld te veroordeel nie, maar dat die<br \/>\nw\u00eareld deur Hom gered kan word.\u201d (Lees Johannes 3 verse 16 en 17.)<\/p>\n<p>Deur die offer van die lewe van Sy seun, kon Yahuwah verklaar:\u2026\u201d om sy<br \/>\ngeregtigheid te toon in die teenwoordige tyd, sodat Hy self regverdig kan wees<br \/>\nen regverdig maak wie uit die geloof in Yahushua is.\u201d (Romeine 3 vers 26) Die<br \/>\nwet wat nie kon verander word omdat dit is, \u201cDus is die wet heilig en die gebod<br \/>\nis heilig en regverdig en goed.\u201d (Romeine 7 vers 12.), sou bly staan, maar die sondaars<br \/>\nis \u0149 tweede kans gegun om \u0149  in<br \/>\ngehoorsaamheid te kan kies om te lewe, of om te rebelleer en te sterwe. Hulle<br \/>\nis toegelaat vir  \u0149 tweede kans om te<br \/>\nkies omdat daar aan die behoeftes van die wet vervul is deur die dood van<br \/>\nYahushua.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"empty manger of Yahushua\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/empty-manger-2-4.png\" align=\"right\" height=\"369\" width=\"450\">Paulus het die verreikende gevolge begryp en<br \/>\ndie belangrikheid van hierdie goddelike handeling toe hy geskryf het: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cIn Hom het ons die verlossing<br \/>\ndeur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van Sy genade, wat<br \/>\nHy oorvloedig aan ons bewys het in alle wysheid en verstand, deurdat Hy aan ons<br \/>\ndie verborgenheid van sy wil bekend gemaak het na sy welbehae wat Hy in Homself<br \/>\nvoorgeneem het, om die volheid van die tye te re\u00ebl, met<br \/>\ndie doel om alle dinge wat in die hemele sowel as wat op die aarde is, onder<br \/>\neen hoof in Christus te verenig in Hom\u201d (Efesi\u00ebrs 1 vers 7 tot 10.)<\/p>\n<p>Sekerlik sal almal saamstem dat Yahuwah liefde is toe Hy die sondaars<br \/>\nvergewe het en dat Hy sagmoedig was toe Hy sondaars vergewe het. Paulus wys<br \/>\ndaarop dat Hy wys en verstandig was! Dit klink amper na verwaandheid om te s\u00ea<br \/>\ndat Yahuwah wys en verstandig is, toe Hy gekies het om te vergewe.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> \u201cVerstandigheid se bedoeling is<br \/>\nom versigtig te wees asook om doel bewus te wees en moet daar ook raadpleging<br \/>\nwees vir die mees geskikte manier vir die bereiking van kosbare doelwitte, en<br \/>\ndeur die toepassing van spitsvondigheid [wysheid], en vir die oordeelkundigheid<br \/>\ndaarvan om hulle te kies.  Verstandigheid<br \/>\nverskil van wysheid op die manier, omdat verstandigheid die bedoeling het om meer<br \/>\nversigtig te wees om te voorsien aan weerhouding as wysheid, en word dit meer  uitgeoefen in die voorsiening vir die<br \/>\nvermyding van kwaad, vir die bedink  en<br \/>\nuitvoering van wat goed is.\u201d (Noah Webster, American Dictionary of the English<br \/>\nLanguage, 1828)<\/p>\n<p>Paulus kon noem dat Yahuwah wys en verstandig was omdat hy die plan van verlossing begryp het, en dat die<br \/>\ngoddelike wet gevestig is tot in ewigheid as heilig en onveranderlik, terwyl<br \/>\ndaar steeds verlossing en redding is vir die verlore ras.  Hierdie raaiselagtige maar omsluitende plan<br \/>\nhet gevra vir die Verlosser van die Mensdom om beide te wees, asook die<br \/>\nVerlosser en as die Ouer broer van elke seun en dogter van Adam.  \u201cWant die wat Hy vantevore geken het, di\u00e9 het<br \/>\nHy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun,<br \/>\nsodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders.\u201d (Romeine 8 vers 29)   <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Older brother with younger sister hugging his neck\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/brother-sister-4.jpg\" align=\"left\" height=\"299\" width=\"450\">Yahushua is die Verlosser ooreenkomstig dat dit Sy dood was wat dit<br \/>\ntoegelaat het dat Yahuwah regverdig is, en dat Hy nog steeds regverdig is vir<br \/>\nsondaars.  Hierdie waarheid word gepredik<br \/>\nwaar ook al die Christendom gehoor word. <br \/>\nWat minder verstaan word is, dat die Hoofman van ons Verlossing ook ons<br \/>\nOuer Broer is.<\/p>\n<p>As ons Ouer Broer, het Yahushua voorsien aan \u0149 voorbeeld hoe om \u0149<br \/>\nsondelose lewe te lei.  Dit is \u0149 kragtige<br \/>\nwaarheid wat Satan probeer om te versteek het deur \u0149 verskeidenheid van leuens.  Een van die mees wydverspreide leuens is die<br \/>\ngeloof dat Yahushua die natuur van Adam aangeneem het voor sy val. Dit is \u0149<br \/>\nprobleem omdat die natuur van Adam was verskillend gewees voor sy val, en kan Hy<br \/>\nnie regtig ons Ouer Broer wees en vir ons as voorbeeld omdat Hy sou bevoordeel<br \/>\ngewees het bo ons. Dit sou Satan se oorspronklike aanklagtes ondersteun dat<br \/>\nYahuwah nie liefdevol en onregverdig is. <\/p>\n<p>Yahushua het ons natuur aangeneem. <br \/>\nHy het alles ondervind en elke ontbering beleef soos enige kind van<br \/>\nAdam.  Paulus spoor ons aan oor hierdie<br \/>\nfeit as die hoofrede vir die geloof in Hom as ons Verlosser!<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cTerwyl ons dan \u0149 groot<br \/>\nHo\u00ebpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van<br \/>\nGod, laat ons die belydenis vashou.  Want<br \/>\nons het nie \u0149 ho\u00ebpriester wat nie met ons swakhede medelye kan h\u00ea nie, maar een<br \/>\nwat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde.  Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon<br \/>\nvan die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op<br \/>\ndie regte tyd gehelp te word.\u201d (Hebre\u00ebrs 4 verse 14 tot 16)<\/p>\n<p>As die Verlosser nie die selfde natuur as ons gehad het wat ons deel,<br \/>\nkon Hy nie \u0149 voorbeeld vir ons wees.  Buitendien,<br \/>\nsou die hele plan van verlossing vernietig gewees het as Yahushua die natuur<br \/>\naangeneem het voor sy val, omdat geen wese ooit onderwerp was aan die dood<br \/>\nterwyl hy in besit was van \u0149 ongevalle natuur.  <\/p>\n<p>Die feit dat Yahushua versoek is, \u201c volgens al die maniere waaraan ons<br \/>\nblootgestel is, en tog nog sonder sonde was, verskaf aan ons elkeen die<br \/>\naanmoediging om te oorwin in dieselfde manier as wat die Verlosser oorwin het.  Die geheim van Yahushua se volgehoue<br \/>\noorwinning in die stryd oor sonde en Satan word gevind in Sy volgehoue vertroue<br \/>\nin Sy Vader se mag. Hy het dit duidelik gestel: \u201cEk kan uit Myself niks doen<br \/>\nnie.\u201d (Johannes 5 vers 30) Deur te vertrou op Sy Hemelse Vader, was Yahushua<br \/>\nvoorsien aan die mag om \u0149 sondelose lewe te lei, en om in geregtigheid te<br \/>\noorwin soos ons almal ook kan oorwin.  Hy<br \/>\nhet geen mag uitgeoefen wat nie ook ons voorreg is om uit te oefen, en deur die<br \/>\ngeloof in Hom.  As Yahushua op enige<br \/>\nmanier \u0149 groter voordeel gehad het oor diegene waarvoor Hy gekom het om te<br \/>\nverlos, dan sou die aanklagte van Satan teen Yahuwah geslaag het, wat as<br \/>\nonregverdig is, en dat dit bewys sou word as waar.<\/p>\n<p>Die Skrif dui duidelik daarop dat Yahuwah is<br \/>\nbeide genadiglik en regverdig is.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Dus verklaar Yahuwah:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cSo s\u00ea<br \/>\ndie HERE: Laat die wyse hom nie beroem op sy wysheid nie,<br \/>\nen laat<br \/>\ndie sterke hom nie beroem op sy sterkte nie,<br \/>\nlaat die ryke hom nie beroem op sy rykdom nie;<br \/>\nmaar laat hy wat wil roem,<br \/>\nhom hierop beroem dat hy verstaan en My ken,<br \/>\ndat Ek Yahuwa is wat goedertierenheid, reg en<br \/>\ngeregtigheid op die aarde doen;<br \/>\nwant in<br \/>\ndi\u00e9 dinge het Ek \u0149 behae, spreek die Yahuwah.\u201d (Lees Jeremiah 9 vers 23 tot 24)<\/p>\n<p>Dit sou nie regverdig wees om van die mensdom \u0149 ho\u00ebr standaard te<br \/>\nverwag as wat benodig sou wees vir Yahuwah se eie Seun. Ewemin sou dit<br \/>\ngenadiglik wees om oortreders te straf wat misluk in die verkryging van die ho\u00eb<br \/>\nvereiste tensy daar vrylik oorwinning aan almal aangebied is. Die plan van<br \/>\nverlossing stil al Satan se aanklagte teen die goddelike regering. Die kruis<br \/>\nhet geregtigheid en genade saamgevoeg in \u0149 verbintenis wat nooit verbreek sal<br \/>\nword. \u201c  Gewis, sy heil is naby die wat<br \/>\nHom vrees&#8230;.Goedertierenheid en trou ontmoet mekaar; geregtigheid en vrede kus<br \/>\nmekaar.\u201d (Psalm 85 verse 9 en 10.)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Yahushua: Sy Lewe vir Myne image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/lifting-weights-4.jpg\" align=\"right\" height=\"524\" width=\"350\">Baie Christene glo vandag dat hulle sal sondig en dat hulle sal aanhou<br \/>\nsondig tot op die Wederkoms.  Dit is \u0149 leuen van die duiwel.  Die laaste boek van die Bybel bevat \u0149<br \/>\nernstige waarskuwing dat almal waaksaam moet wees: \u201cEn kyk, Ek kom gou, en my<br \/>\nloon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees.\u201d (Openbaring 22 vers<br \/>\n12) Daar sal geen tweede kans gegee word met die<br \/>\nWederkoms.  Wanneer Hy kom bring Yahushua<br \/>\nSy beloning saam met Hom.  Dit is nou die<br \/>\ntyd om om jou lewe gereed te maak.  Nou,<br \/>\nterwyl genade steeds talm, is dit tyd om oor te gee aan Yahuwah en Sy hulp te<br \/>\naanvaar vir die oorwinning oor alle bekende sondes.  Sy liefdevolle uitnodiging is verleng:\u201d Of<br \/>\nhulle moet my beskutting aangryp, vrede met My maak, vrede met My maak.\u201d(Jesaja<br \/>\n27 vers 5)<\/p>\n<p>Yahuwah is ten volle bewus van elke besonderse iets van jou: jou hoop,<br \/>\njou drome, jou stryd, jou swakheid, jou geheime sondes waarvan niemand bewus is<br \/>\n\u2013 en is Hy tog lief vir jou.  \u201c En daar<br \/>\nis geen skepsel onsigbaar voor Hom nie, maar alles is oop en bloot voor die o\u00eb<br \/>\nvan Hom met wie ons te doen het.\u201d (Hebre\u00ebrs 4 vers 13)<\/p>\n<p>Yahuwah is liefde, Yahuwah is regverdig.  As \u0149 regverdige en genadige Hemelse Vader,<br \/>\nverwag Hy nie die ontmoontlike vir Sy Aardgebonde kinders.  Hy is bewus dat ons nie die krag in onself<br \/>\nbesit om te oorwin in erfsondes en aangekweekte boosheid.  Dit is waar menige misluk.  Wanneer hulle vir die eerste keer Christene<br \/>\nword, aanvaar hulle deur geloof Yahuwah se vergiffenis van sondes van die<br \/>\nverlede.  Maar as hulle misluk in<br \/>\nbeginsel van vaste oorwinning in die daaglikse lewe, deurdat hulle begin om te<br \/>\nlewe of oorwinning skielik afhanklik vanaf hulle.  Dit is nie so nie.  Mislukking is die lot van almal wat staat<br \/>\nmaak op hulle eie krag vir die oorwinning van sonde. <\/p>\n<p>Die geheim hoe om die sonde te oorwin word openbaar in Filippense 4<br \/>\nvers 13:\u201d Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.\u201d  Deur\u2019n  volmaakte lewe te lei terwyl die las van die<br \/>\nnatuur van Adam gedra word na die sondeval, het Yahushua die sonde van die<br \/>\nvlees veroordeel, en sodoende verseker vir die oorwinning vir almal, wat deur<br \/>\ndie geloof Sy oorwinning eis ter wille van hulle<br \/>\nself.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant dit het Hom betaam, ter<br \/>\nwille van wie alle dinge en deur wie alle dinge is, as Hy baie kinders na die<br \/>\nheerlikheid wou bring, om die bewerker van hulle saligheid deur lyde te<br \/>\nvolmaak. Want Hy wat heilig maak, sowel as hulle wat geheilig word, is almal<br \/>\nuit Een; om hierdie rede skaam Hy Hom nie om hulle broeders te noem nie.\u201d (<br \/>\nHebre\u00ebrs 2 verse 10 en 11) <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cAangesien die kinders dan<br \/>\nvlees en bloed deelagtig is, het Hy dit ook op dieselfde manier deelagtig<br \/>\ngeword, sodat Hy deur die dood hom tot niet kon maak wat mag oor die dood<br \/>\nhet\u2014dit is die duiwel\u2014 en almal kon bevry wat hulle hele lewe lank uit vrees<br \/>\nvir die dood aan slawerny onderworpe was.Want waarlik, Hy bekommer Hom nie oor<br \/>\ndie engele nie, maar oor die geslag van Abraham bekommer Hy Hom. Daarom moes Hy<br \/>\nin alle opsigte aan sy broeders gelyk word, sodat Hy \u2018n barmhartige en getroue<br \/>\nho\u00ebpriester kon wees in die dinge wat in betrekking tot Yahuwah staan, om die<br \/>\nsondes van die volk te versoen. Want deurdat Hy self onder versoeking gely het,<br \/>\nkan Hy di\u00e9 help wat versoek word.\u201d (Hebre\u00ebers 2 verse 14 tot 18)<\/p>\n<p>Volledige en oorvloedige hulp word voorsien aan almal wat vertrou in<br \/>\nalles van hulle Skepper en Verlosser. Die boek van Jeremiah bevat \u0149 mooi<br \/>\nbelofte aan almal wat deur geloof Yahushua se oorwinning eis oor die sonde:\u201d<br \/>\nMaar dit is die verbond wat Ek n\u00e1 di\u00e9 dae met die huis van Israel sal sluit,<br \/>\nspreek Yahuwah: Ek gee my wet in hulle binneste en skrywe dit op hulle hart; en<br \/>\nEk sal vir hulle \u0149 Elohim wees, en hulle sal vir My \u0149 volk wees.\u201d (Jeremiah 31<br \/>\nvers 33.)<\/p>\n<p>Neem vandag Yahuwah op Sy woord, en kies vandag om Sy<br \/>\nredding te aanvaar wat Hy aan jou beskikbaar stel.  \u201cas jy kan glo, alle dinge is moontlik vir<br \/>\ndie een wat glo.\u201d (Markus 9 vers 23)<\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Girl looking up in belief\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/girl-looking-up-4.jpg\" height=\"478\" width=\"400\"> <\/p>\n","protected":false},"featured_media":220898,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109208","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-yahuwah-s-great-love"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Yahushua: Sy Lewe vir Myne - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Yahushua: Sy Lewe vir Myne - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die heelal het met ingehoue asem gewag. Dit was \u0149 ramp wat geen een hulle kon voorstel. Die moontlikheid van verlies was grensloos. Nog nooit tevore het daar \u0149 krisis bestaan van die omvang. Wat sal Yahuwah doen? Wat kan Yahuwah doen? Toe Satan Adam en Eva verlei het om sonde te doen, was dit [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T07:10:22+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahushua-his-life-for-mine-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"12 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/\",\"name\":\"Yahushua: Sy Lewe vir Myne - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-his-life-for-mine-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-12-10T01:58:34+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T07:10:22+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-his-life-for-mine-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-his-life-for-mine-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Yahushua: Sy Lewe vir Myne\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Yahushua: Sy Lewe vir Myne - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Yahushua: Sy Lewe vir Myne - Worlds Last Chance","og_description":"Die heelal het met ingehoue asem gewag. Dit was \u0149 ramp wat geen een hulle kon voorstel. Die moontlikheid van verlies was grensloos. Nog nooit tevore het daar \u0149 krisis bestaan van die omvang. Wat sal Yahuwah doen? Wat kan Yahuwah doen? Toe Satan Adam en Eva verlei het om sonde te doen, was dit [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T07:10:22+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahushua-his-life-for-mine-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"12 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/","name":"Yahushua: Sy Lewe vir Myne - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-his-life-for-mine-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-12-10T01:58:34+00:00","dateModified":"2025-08-21T07:10:22+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-his-life-for-mine-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-his-life-for-mine-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-his-life-for-mine\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Yahushua: Sy Lewe vir Myne"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109208","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109208"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/220898"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109208"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}