{"id":109155,"date":"2012-10-30T04:06:59","date_gmt":"2012-10-30T04:06:59","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-huwelik-in-die-hemel-gemaak\/"},"modified":"2025-08-21T06:14:20","modified_gmt":"2025-08-21T06:14:20","slug":"huwelik-in-die-hemel-gemaak","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/huwelik-in-die-hemel-gemaak\/","title":{"rendered":"Huwelik in die Hemel Gemaak"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Gelukkige paartjie\" style=\"margin: 5px 15px 10px 0px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/middle-eastern-couple-2.jpg\" align=\"left\" height=\"356\" width=\"475\">Yahuwah het<br \/>\ndie mensdom geskape om op \u2018n spesiale manier sy karakter van liefde bekend te<br \/>\nstel. Die Skrif s\u00ea: En Elohim het die mens geskape na Sy beeld, na Sy beeld het<br \/>\nElohim hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.  Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat<br \/>\nen  sy vrou aankleef en hulle sal een<br \/>\nvlees wees. (Sien Genesis 1:27 &amp; 2:24).<\/p>\n<p>\u2018n Paartjie<br \/>\nwat verenig is in hulle toewyding tot Yahuwah kan \u2018n groot invloed vir goedheid<br \/>\nin die w\u00eareld h\u00ea. Die huis van so \u2018n eenheid kan \u2018n klein hemel op aarde wees<br \/>\nin voorbereiding vir die Hemelse Kana\u00e4n. Om \u2018n<br \/>\nsukselvolle huwelik  te h\u00ea en die<br \/>\nverwesenliking van Yahuwah se plan vir die mees intiemste verhoudings, is dit<br \/>\nbaie belangrik om die regte lewensmaat te kies.<\/p>\n<p>Satan weet wat<br \/>\ndie belangrikheid is om die regte persoon te trou en is daarop uit om die Vader<br \/>\nse wyse plan om ver te werp deur persone met mekaar te laat trou wat nooit vir<br \/>\nmekaar bedoel is nie. Meeste jongmense het nie \u2018n korrekte begrip van hoe om<br \/>\ndie regte maat te kies nie.  Boeke,<br \/>\ngewilde musiek en flieks gee \u2018n valse idee van liefde en die huwelik.  Om \u201cverlief\u201d te wees word bevorder as<br \/>\nnoodsaaklik vir ware geluk en emosionele vervulling in die lewe.<\/p>\n<p>Ewenwel, die<br \/>\n\u201cliefde\u201d wat deur die w\u00eareld voorgestel word, is verwarrend en teenstellend.  Wanneer jong mense deur die w\u00eareldse weergawe<br \/>\nvan \u201cliefde\u201ddronkgeslaan is, vra hulle altyd, \u201cHoe sal ek weet wanneer ek<br \/>\nwerklik verlief is?\u201d  Die gewone reaksie<br \/>\nis `n onbehulpsame, afkerende, \u201cAs jy moet vra, is jy nie!\u201d<\/p>\n<p>Satan is<br \/>\nhard besig om mense in rampspoedige huwelike te lei.  Hy kry dit reg grootliks deur mense`n<br \/>\nverkeerde begrip te gee van hoe om \u2018n maat te kies.  Die w\u00eareld se sukses in die keuse van \u2018n maat<br \/>\ndeur middel van verhoudings kan gesien word in die egskeiding statistieke.  In die Verenigde State alleenlik, eindig 50%<br \/>\nvan huwelike in egskeidings.  Van die 50%<br \/>\nwat getroud bly, is baie van die huwelike ongelukkig.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Ongelukkige paartjie\" style=\"margin: 5px 0px 10px 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/unhappy-couple-2.jpg\" align=\"right\" height=\"299\" width=\"450\">Die w\u00eareld<br \/>\nse standaard om in die huwelik te tree is \u201com verlief te raak\u201d op \u2018n ander<br \/>\npersoon.  Geen ander vereiste word in ag<br \/>\ngeneem nie.  Menigtes aanvaar dat as<br \/>\nhulle iemand liefhet en die ander persoon hulle liefhet, dat dit al is wat<br \/>\nnodig is vir \u2018n goeie huwelik.  Die<br \/>\nwerklikheid  van die lewe en<br \/>\nonverenigbaarheid van persoonlikhede en lewens doelwitte word wan voorgestel<br \/>\nmet die aandrang dat \u201cLiefde alles oorkom!\u201d en dat \u201cLiefde \u2018n uitkoms sal<br \/>\nvind!\u201d  Hierdie metode om \u2018n maat te kies<br \/>\nis sonder uitsondering bestem tot mislukking omdat dit gebaseer is op 1) die<br \/>\nvrou se emosies; en 2) die man se seksdrange.<\/p>\n<p>As die man<br \/>\ndie vrou kan oorhaal dat hy haar bo andere verkies, sal sy met hom trou en hom<br \/>\ngee wat hy van haar wil h\u00ea: seks. <br \/>\nDaarom, in Satan se skyn, is geen man of vrou besig om hul Yah-gegewe<br \/>\nredenerings vermo\u00eb  te gebruik nie.  Sonder om dit agter te kom, maak hulle<br \/>\ngebruik van hul klein brein om lewensveranderende besluite te neem.<\/p>\n<p>Dit is nie<br \/>\nYahuwah se metode om `n lewensmaat te kies nie. <br \/>\nIndien \u2018n huwelik gevorm was volgens die w\u00eareld se manier en uiteindelik<br \/>\nsuksesvol is, moet die paartjie aan beweeg en `n stewige fondasie vorm, een wat<br \/>\ndie gemeenskaplike doel het om Yahuwah indiwidueel te dien en die maat<br \/>\nonbaatsugtiglik.  Vandag se moderne uitgaan<br \/>\nwyse is Satan se teenoorgestelde vir ware, goddelike hofmakery. Almal wat wens<br \/>\nom Yahuwah in hulle lewens en hul huwelik, te vereer sal die valse standaarde<br \/>\nvan w\u00eareldse uitganery opsy sit en \u2018n maat kies in \u2018n wyse wat Yahuwah eer.<\/p>\n<p>Daar is<br \/>\nsekere stappe wat \u2018n persoon moet volg om \u2018n lewensmaat te kies wat Goddelike<br \/>\nse\u00ebning op hulle het:<\/p>\n<ol start=\"1\" type=\"1\">\n<li> Gebruik jou<br \/>\n     kop, jou beste analise.<\/li>\n<li>Kyk vir \u2018n goddelike stamboom.<\/li>\n<li>Maak hof, moenie uitgaan nie.<\/li>\n<li>Voer `n Onderhoud!<\/li>\n<li>Soek goddelike raad.<\/li>\n<\/ol>\n<h3><strong>Gebruik jou kop<\/strong><\/h3>\n<p>Dit kom baie<br \/>\neenvoudig voor, maar is nie.  Dit is baie<br \/>\nbelangrik dat \u2018n lewensmaat rasioneel, logies en volgens Hemelse standaarde<br \/>\ngekies word.  Om seksueel aangetrokke tot<br \/>\ndie ander persoon te voel, is in hierdie stadium irrelevant.  Nou is dit die tyd om te analiseer en te<br \/>\nbepaal of die ander persoon \u2018n geskikte maat sal wees.<\/p>\n<p>In<br \/>\nteenstelling hiermee dring die w\u00eareld daarop aan  dat \u2018n vrou haar fisies aantreklik moet maak<br \/>\nvir `n man sodat hy haar seksueel sal begeer. <br \/>\nDit word beweer dat as daar nie seksuele aangetrokkenheid is nie, daar<br \/>\nnie \u2018n standhoudende verhouding sal wees nie. <br \/>\nDit verwyder die proses vanaf die ho\u00ebr gesag van jou denke om deur niks<br \/>\nmeer so werklik as die swak, onbesliste dierlike passies waaroor alle primate<br \/>\nbeskik, be\u00efnvloed te word nie.  Dit vorm<br \/>\nnie die basis vir \u2018n standvastige en genotvolle huwelik nie.<\/p>\n<h3><strong>Soek vir `n goddelike stamboom<\/strong><\/h3>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Teel perd\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/thoroughbred-2.jpg\" align=\"left\" height=\"316\" width=\"475\">Perde telers<br \/>\nweet dat as jy \u2018n volbloed perd met \u2018n ponie kruis, sal die vulletjie nie \u2018n<br \/>\nvolbloed perd sal wees nie. En tog is mense baie minder versigtig in die keuse<br \/>\nvan hul lewens maats!  Dit is \u2018n<br \/>\nwetenskaplike feit dat fisiese en geestelike tendense oorgedra word van<br \/>\ngenerasie tot generasie.  \u2018n Persoon wat<br \/>\nuit \u2018n gesin afkomstig is waar daar sterk gedrink word, harde lewens geleef<br \/>\nword,  sal dieselfde versoekings en<br \/>\noorerflike tendense h\u00ea wat iemand van \u2018n onthoudende agtergrond nie sal het<br \/>\nnie.  Netso, \u2018n persoon wie se ouers,<br \/>\ngrootouers en groot voorouers dit hulle lewens beginsel gemaak het om die<br \/>\nwaarheid te volg, ongeag die koste daaraan verbonde,<br \/>\nsal \u2018n meerderwaardige geestelike afkoms het wat hulle die krag in alle<br \/>\nlewens aanslae sal gee.<\/p>\n<p>Wanneer jy<br \/>\ndink aan wie om jou lewensmaat te wees, moet jy kyk na iemand met \u2018n goddelike<br \/>\naanslag.  Baie kere word gedragsgewoontes<br \/>\nwat gevorm is in die vroe\u00eb kinderjare, versteek en kom dit na vore in die<br \/>\nmiddeljare.  Dit kan lei na groot<br \/>\nongelukkigheid en verdriet as een persoon smag om Yahuwah te volg en die ander keer<br \/>\nterug na die invloede van vroe\u00eb kinderjare en die swakhede wat hulle oorge\u00ebrf<br \/>\nhet.<\/p>\n<h3><strong>Hof maak in plaas van uitgaan.<\/strong><\/h3>\n<p>Uitgaan,<br \/>\nwanneer dit gedefinieer word as rond vryery met die hoop om \u201cDie Een\u201d te vind,<br \/>\nis \u2018n teenoorgestelde van die Hemels- gese\u00ebnde hofmakery. Dit sal nooit \u2018n<br \/>\ngeskikte maat vind soos <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Jong peinsende man van Afrika-oorsprong\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/thinking-african-man-2.png\" align=\"right\" height=\"524\" width=\"350\">hofmakery dit kan doen nie.  Tydens ware hofmakery, oorweeg \u2018n jong man<br \/>\ndie dames van sy belangstelling.  Hy<br \/>\nanaliseer dan watter een van hulle die mees geestelikste is en wie is meer<br \/>\noorgehaal om Yahuwah te volg.  Hy sal vas<br \/>\nstel of haar geloofsoortuigings dieselfde is as sy eie.  Dit is van kardinale belang want die vrou is<br \/>\ntipies die een wat die grootste rol speel in die dag- tot-dag opvoeding van<br \/>\nenige kinders wat die gevolg is van hulle verbintenis.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Oorweeg<br \/>\nversigtig die vroue van jou belangstelling. <br \/>\nMoenie haastig kies nie, en ook nie onmiddelik nie, want die regte keuse<br \/>\nbepaal jou toekomstige tevredenheid en geluk en die welsyn van julle kinders.<br \/>\n(\u201cWife\u201d, The Book of Morals &amp; Precepts, Book III, Hoofstuk 16) <\/p>\n<p>`n Wyse man<br \/>\nsal ook die vrou se gemoedsgesteldheid in ag neem. Is sy emosioneel sterk. Sal<br \/>\nsy  tot hulp vir hom wees, deur by hom te<br \/>\nstaan om die lewe se opdraendes en triomfe aan te durf?  Het sy \u2018n kalm, vredeliewende gees wat die<br \/>\nharmonie in die huis verseker en die geestestoestand van die kinders, wat aan<br \/>\nhaar sorg toevertrou is.  Het sy die<br \/>\nwysheid om \u2018n vertrouenswaardige maat te wees? <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daar is een<br \/>\nkeuse van \u2018n vrou oop vir die wyse man: die beste vrou wat hy ken .  .  . Jou<br \/>\nvrou sal, indien wel gekose jou smarte halveer en jou geluk verdubbel.  Indien jy onverstandig kies sal sy jou smarte<br \/>\nvermeerder en jou vreugde verdun met smart. (\u201cWife,\u201d The Book of Morals &amp;<br \/>\nPrecepts, Book III, Hoofstuk 59).<\/p>\n<p>Alles word<br \/>\ngedoen alvorens hy die jong vrou benader. <br \/>\n\u2018n Staatmaker vrou kan \u2018n groot se\u00ebning <br \/>\nwees vir \u2018n man.  Hy soek nie \u2018n<br \/>\nvrou wat \u2018n bietjie meer is as net \u2018n klein dogter, wat sy toestemming en<br \/>\nleiding vir elke kleinigheid moet h\u00ea nie.  Soos sy tyd en energie altyd ingespan word vir<br \/>\ndie daarstelling van \u2018n inkomste, sal \u2018n wyse man \u2018n vrou soek wat \u2018n ware kameraad<br \/>\nen medewerker in die gesinsverband is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Wie sal `n<br \/>\ndeugsame vrou vind? Want haar waarde is ver bo korale.  Die hart van haar man vertrou op haar, en aan<br \/>\nwins sal dit hom nie ontbreek nie.  Sy<br \/>\ndoen aan hom goed, en nie kwaad nie, al die dae van haar lewe. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Sterkte en<br \/>\neer is haar kleed, en sy lag oor die dag wat kom. Haar mond maak sy oop met<br \/>\nwysheid, en vriendelike onderrigting is op haar tong. Opmerksaam gaan sy die<br \/>\nwerksaamhede van haar huis na en die brood van luiheid eet sy nie. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Haar seuns<br \/>\ntree op en noem haar gelukkig, haar man ook, en hy prys haar:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Die<br \/>\nbevalligheid is bedrog, en die skoonheid is nietigheid. `n Vrou wat Yahuwah<br \/>\nvrees, sy moet geprys word.  (Sien<br \/>\nPrediker 31:10\u201312, 25-28, 30.) <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Jong vroutjie wie besluit watter weg om te wandel\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/which-path-to-choose-2.jpg\" align=\"left\" height=\"331\" width=\"450\">Net so moet `n jong vrou, die voorgenome maat<br \/>\nanaliseer.  Sy moet nie verlangend sit en<br \/>\nwag vir `n huweliksaanbod om haar lewe te vervolmaak nie.  Paulus waarsku:  Moenie in dieselfde juk trek saam met<br \/>\nongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die<br \/>\nongeregtigheid en watter gemeenskap het die lig met die duisternis? (2 Korinthi\u00ebrs<br \/>\n6:14, OV).  \u2018n Huis waar \u2018n man en vrou<br \/>\nnie gelyk verbonde tot die gedienstige bediening van Yahuwah in alles is nie,<br \/>\nis \u2018n huis  waar die skadus nooit lig<br \/>\nnie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dink aan die Ware Man, die man wat uitreik na<br \/>\ngoddelikheid.  Hy is die man in wie<br \/>\n[Yahuwah] oorwin het.  Hy is [Yahuwah] se<br \/>\nuitverkorene  .  . <br \/>\n.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Die vrou wat s\u00ea, \u201cEk sal geen man s`n wees indien<br \/>\nhy nie \u2018n Ware Man is nie,\u201d is `n maker van Ware Manne en wie die doel dien van<br \/>\n[Yahuwah] .  .  .<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Daar is twee tipes vroue, ware vroue en algemene<br \/>\nvroue.  Die algemene vrou is \u2018n geskikte<br \/>\nmaat vir die swakkeling en die ware vrou is \u2018n geskikte maat vir die Ware<br \/>\nMan.  Maar in die bedeling van die lewe<br \/>\nis dit so dat algemene vroue die Ware Man as man sal begeer, en die swakkelinge<br \/>\nsal die ware vroue wil verlei.  Daarom,<br \/>\ndie Ware Man moet wys genoeg wees om  die<br \/>\nverskil tussen `n algemene vrou en `n  ware vrou te ken, en die ware vrou moet  die verskil tussen `n Ware Man en \u2018n<br \/>\nswakkeling uitken. (Uittreksel uit The Great Book of the Sons of Fire.)<\/p>\n<p>\u2018n Jong vrou het die verantwoordelikheid teenoor<br \/>\nYahuwah om seker te maak dat sy nie haar lewe verenig met een wie se invloed<br \/>\ndie geestelike opvoeding wat sy aan  haar<br \/>\nkinders sal gee, vernietig nie.  Sy moet<br \/>\nanaliseer of die man wie haar hand in die huwelik soek, \u2018n maat vir haar gaan<br \/>\nwees, net soos sy soek om \u2018n maat vir hom te wees.<\/p>\n<p>Baie keer, in vandag se ekonomie, word vroue<br \/>\nonder druk geplaas om buite die huis te werk om die gesin te onderhou.  Dit ewenwel verdubbel die vrou se werk omdat<br \/>\nsy prim\u00ear verantwoordelik is vir die huishouding en die kinders.  Te dikwels, is die man  tevrede om die vrou in beheer van<br \/>\nkosvoorbereiding, skoonmaak, inkopies en kinders baar, te maak,  maak nie saak of sy ekstra werk aanneem om \u2018n<br \/>\ninkomste te verdien nie.  As hy wel bydra<br \/>\ntot die huiswerk, is dit op die vrou se versoek eerder as die ware verdeling<br \/>\nvan die huislike pligte.  \u2018n Jong vrou<br \/>\nmoet vasstel of die man wie sy wil trou wel gelowig sal wees om haar helper te<br \/>\nwees, om haar te beskerm en haar dinge te vergemaklik met sy groter krag, net<br \/>\nsoos sy beplan om hom te help en sy lewensmaat te wees.  Sal hy vir haar en die toekomstige kinders<br \/>\nvoorsien sodat sy haarself sal opdra aan die huishouding en kinders?<\/p>\n<h3><strong>Voer `n Onderhoud!<\/strong><\/h3>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Onderhoud met `n potensi\u00eble maat\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/interview-courting-2.jpg\" align=\"right\" height=\"299\" width=\"450\">Om \u2018n lewensmaat te kies is een van die mees<br \/>\nbelangrikste besluite wat jy kan maak. <br \/>\nJou keuse het verrykende gevolge vir die res van jou lewe.  Om die geskiktheid van jou maat te bepaal is<br \/>\nbaie belangrik op die stadium.  In<br \/>\nbyvoeging om die geskiktheid van julle geestelike geloof en praktyke te bepaal,<br \/>\nis dit belangrik om die karakter eienskappe, hom\/haar drumpel vir opheffing en<br \/>\nkritiek, houding rondom die teenoorgestelde geslag, ouers, kinders, geld, familie<br \/>\nlewe, ensovoorts vas te stel.<\/p>\n<p>Die beste geheim in die huwelik is GEEN<br \/>\ngeheim.  Met Yahuwah se se\u00ebn, probeer om<br \/>\ndie persoon so goed te leer ken sodat daar geen \u201conaangename verrassings\u201d is<br \/>\nnadat jy \u201cJa\u201d ges\u00ea het nie.  Na die<br \/>\nrasionele analisering van die voorgenome maat tot die beste van jou vermo\u00eb, is<br \/>\ndie hofmaak tyd die beste tyd om die ander persoon te ondervra.  Dit kan op \u2018n vriendelike wyse gedoen word,<br \/>\ndeur middel van besoeke. Maar laat die gesprekke geld; leer so veel as moontlik<br \/>\nvan die ander persoon.  Vra vrae! Vra<br \/>\nvrae wat nie met \u2018n ja of \u2018n nee geantwoord kan word nie.  Vra in\u2018n neutrale toon.  Jy wil nie die ander persoon se reaksie<br \/>\nbe\u00efnvloed nie.  Jou doelwit op die stadium<br \/>\nis om die persoon te leer ken.  Jy kan<br \/>\ndit nie doen as jy die hele tyd van jouself praat nie.<\/p>\n<p>Dit is belangrik om jou eie ambisies te<br \/>\nverstaan.  Ambisies is meer as hoop,<br \/>\ndrome en planne.  Ambisies is doelwitte<br \/>\nwat nie ge\u00efgnoreer kan word nie of suksesvol negatief be\u00efnvloed kan word<br \/>\nnie.  Indien julle ambisies in konflik is,<br \/>\ndan is die persoon nie die geskikte een vir jou nie. Selfs paartjies waar albei<br \/>\nYahuwah liefhet, as hulle nie dieselfde doelwitte deel nie, moet hulle nie in<br \/>\ndie huwelik tree nie.  Dit beteken nie<br \/>\ndat die een persoon reg is en die ander verkeerd nie. Yahuwah mag jou geroep<br \/>\nhet om \u2018n ander werk vir Hom te doen.<\/p>\n<p>Jy moet ook leer wat die persoon se afkering\/<br \/>\nteenkanting is, waarvan hy nie hou nie. Julle hoef nie dieselfde afkerings te h\u00ea<br \/>\nnie, maar jy moet seker maak dat jou afkerings nie bots met die volgende<br \/>\npersoon se ambisies nie.  Afkerings en<br \/>\nambisies wat julle in gemeen moet het sluit in geestelike geloof, geld,<br \/>\nlewenstyle en opvoeding van kinders.<\/p>\n<h3><strong>Vra Goddelike raad<\/strong><\/h3>\n<p>Isak se<br \/>\nhuwelik met Rebekka is \u2018n goeie voorbeeld van hofmakery en \u2018n huwelik wat die<br \/>\nHemelse se\u00ebning gehad het. Toe Isak \u2018n vrou gesoek het, het hy Yahuwah se raad<br \/>\ngehad met die hulp van sy vader en sy vader se getroue diensknegte. Die eerste<br \/>\nvereiste was dat sy `n goddelike vrou moet wees. Daar was baie beeldskone vroue<br \/>\nnaby waar Abraham en Isak gebly het, maar meer as net fisiese skoonheid was<br \/>\ngesoek.  Skoonheid van karakter wat net<br \/>\nafkomstig is deur die transformasie van die hart tot in die Goddelike beeld was<br \/>\nwat hulle vir Isak gesoek het.<\/p>\n<p>Toe die<br \/>\ndienskneg gereis het vanaf Kana\u00e4n terug na Mesopotami\u00eb, na Abraham se familie,<br \/>\nhet hy gebid en gevra dat Yahuwah hom moet leiding gee in die keuse van \u2018n vrou<br \/>\nvir Isak.  Yahuwah het gehoor gegee aan<br \/>\ndie gebed en dit vereer.  Toe hy<br \/>\nterugkeer na Kanaa\u00e4n met Rebekah, het die slaaf Isak alles vertel wat hy gedoen<br \/>\nhet. So het Isak haar in sy moeder Sara se tent ingebring, en vir Rebekka gevat,<br \/>\nen sy het sy vrou geword, en hy het haar lief gehad. (Genesis 24:66, 67, NV)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Kry van goddelike Advies van Pappie\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/godly-council-from-dad-2.jpg\" align=\"left\" height=\"299\" width=\"450\">As jy gese\u00ebnd<br \/>\nis met godsdienstige ouers wat geloofwaardig is, moenie huiwer om raad by hulle<br \/>\nte vra nie.  Die wysheid wat hulle gekry<br \/>\nhet deur lewenservaring kan \u2018n groot hulp en se\u00ebn vir jou wees wanneer jy \u2018n<br \/>\nlewensmaat soek.  Nie almal het ouers wat<br \/>\nop so \u2018n manier vertrou kan word nie. <br \/>\nIndien jy nie \u2018n ouer het wat geheel en al oorgegee is tot die wil van<br \/>\nYahuwah nie, is  jy nie verplig om iemand<br \/>\nte trou wat deur hulle gekies is nie. Jou heel eerste verantwoordelikheid is<br \/>\naan Yahuwah en om Hom te dien.  Al die ander<br \/>\nverhoudings is ondergeskik daaraan.<\/p>\n<p>As jy nie<br \/>\nouers het wat jou kan voorsien met goddelike raad nie, mag jy dit vra by \u2018n<br \/>\nouer vriend, as hy beskikbaar is.  \u2018n<br \/>\nMentor wat  Yahuwah vrees kan waardevolle<br \/>\ninsig gee in die soeke na \u2018n lewensmaat.<\/p>\n<p>As jy alleen<br \/>\nis en jy het geen aardse vriend om advies te vra nie, kan jy altyd die raad van<br \/>\nYahuwah vra.  Hy sal jou moeder, jou<br \/>\nvader, jou wyste gids en naaste vriend wees. <br \/>\n\u201cAl sou my vader en my moeder my verlaat, . . . [Yahuwah] sal my onder sy<br \/>\nsorg neem. . .\u201d (Sien Psalm 27:10)  Jy<br \/>\nkan altyd jou Hemelse Vader vir advies vra. \u201cAs een van julle wysheid kortkom,<br \/>\nmoet hy dit van Yahuwah bid, en Hy sal dit aan hom gee, want Yahuwah gee aan<br \/>\nalmal sonder voorbehoud en sonder verwyt.\u201d (Jakobus 1:5, Hernude Name Geskrifte). <\/p>\n<p>Yahuwah is<br \/>\nverheug om gebede van geloof te beantwoord. Hy sal jou nie alleen laat in so \u2018n<br \/>\nbelangrike saak nie. As jy alles oorlaat volgens Sy wil, sal  Hy  jou<br \/>\nlei na veiligheid.  Om jou aan te moedig<br \/>\nom die geloof te h\u00ea om te vra, s\u00ea Yahuwah:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cVra, en vir<br \/>\njulle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oopgemaak<br \/>\nword, want elkeen wat soek, kry, en vir elkeen wat klop sal oopgemaak word.<br \/>\nWatter mens onder julle sal vir sy seun \u2018n klip gee as hy brood vra, of \u2018n slang<br \/>\nas hy vis vra?  As julle wat sleg is, dan<br \/>\nweet om vir julle kinders goeie dinge te gee, hoeveel te meer sal julle Vader<br \/>\nwat in die hemel is, goeie gawes gee aan die wat dit van Hom vra!\u201d (Mattheus<br \/>\n7:7-11, NV)<\/p>\n<p>As jy wil<br \/>\ntrou, moet jy nie bang wees dat Yahuwah jou na willekeur enkel sal hou nie. Die<br \/>\nenigste rede waarom Hy jou nie met iemand verenig nie, is as daar niemand beskikbaar<br \/>\nwas met wie die eenheid met jou gese\u00ebnd kan wees nie.<\/p>\n<p>Yahuwah het<br \/>\nelke mense geskape met die begeerte om \u2018n lewensmaat te h\u00ea.  Jy kan vertrou dat Yahuwah jou byeen sal<br \/>\nbring met so \u2018n persoon, as daar iemand beskikbaar is.  Jou verlange vir \u2018n lewensmaat sal gese\u00ebnd<br \/>\nwees as Yahuwah iemand na jou bring, of wanneer die tyd ryp is, sal Hy jou lewe<br \/>\nvervul en vervolmaak. Hy weet beter wat geluk aan jou sal bring en Hy wil dit<br \/>\nvir jou h\u00ea.  \u201cEk weet wat Ek vir julle<br \/>\nbeplan, s\u00ea . . .Yahuwah: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle \u2018n<br \/>\ntoekoms gee, \u2018n verwagting!\u201d Jeremia 29:11, Hernude Name Geskrifte)<\/p>\n<p>Gee alles<br \/>\noor aan Yahuwah.  Hy sal jou lei op<br \/>\nveilige we\u00eb en jou lewe, huwelik, aan Hom toegewy, sal ere aan sy Naam gee.<\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Biddende paartjie\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/praying-couple-1-2.jpg\" height=\"447\" width=\"700\"> <\/p>\n<p align=\"center\">\u201cVind jou<br \/>\nvreugde in  Yahuwah, en Hy sal jou gee<br \/>\nwat jou hart begeer.  <br \/>\nLaat jou lewe aan  Yahuwah oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.<br \/>\n(Psalm 37:4,5, Hernude Name Geskrifte)<\/p>\n<hr style=\"width: 33%\" align=\"left\">\n<p><font face=\"Georgia\" size=\"3\">Verwante<br \/>\nInhoud:<\/font><\/p>\n<ul type=\"disc\">\n<li><a href=\"\/practical-godliness\/die-wiskunde-van-die-huwelik.html\" title=\"\">Die Wiskunde van die Huwelik<\/a><\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"featured_media":220541,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109155","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-marriage-divorce-re-marriage"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Huwelik in die Hemel Gemaak - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Huwelik in die Hemel Gemaak - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Yahuwah het die mensdom geskape om op \u2018n spesiale manier sy karakter van liefde bekend te stel. Die Skrif s\u00ea: En Elohim het die mens geskape na Sy beeld, na Sy beeld het Elohim hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T06:14:20+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/match-made-in-heaven-poster-afrikaans-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"16 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/\",\"name\":\"Huwelik in die Hemel Gemaak - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/match-made-in-heaven-poster-afrikaans-1.jpg\",\"datePublished\":\"2012-10-30T04:06:59+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T06:14:20+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/match-made-in-heaven-poster-afrikaans-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/match-made-in-heaven-poster-afrikaans-1.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Huwelik in die Hemel Gemaak\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Huwelik in die Hemel Gemaak - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Huwelik in die Hemel Gemaak - Worlds Last Chance","og_description":"Yahuwah het die mensdom geskape om op \u2018n spesiale manier sy karakter van liefde bekend te stel. Die Skrif s\u00ea: En Elohim het die mens geskape na Sy beeld, na Sy beeld het Elohim hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T06:14:20+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/match-made-in-heaven-poster-afrikaans-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"16 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/","name":"Huwelik in die Hemel Gemaak - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/match-made-in-heaven-poster-afrikaans-1.jpg","datePublished":"2012-10-30T04:06:59+00:00","dateModified":"2025-08-21T06:14:20+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/match-made-in-heaven-poster-afrikaans-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/match-made-in-heaven-poster-afrikaans-1.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/match-made-in-heaven\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Huwelik in die Hemel Gemaak"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109155","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109155"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/220541"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109155"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}