{"id":109145,"date":"2012-10-18T09:06:01","date_gmt":"2012-10-18T09:06:01","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-verslawing-van-selfbevlekking\/"},"modified":"2025-08-21T06:03:20","modified_gmt":"2025-08-21T06:03:20","slug":"die-verslawing-van-selfbevlekking","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/die-verslawing-van-selfbevlekking\/","title":{"rendered":"Die Verslawing van Selfbevlekking"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"young woman looking back at sunset\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/reflecting-yahuwah-5.jpg\" align=\"left\" height=\"539\" width=\"360\">Die plan van redding verskaf herstelling vir<br \/>\ndie goddelike beeld in die menslike siel. Yahuwah is rein. Hy is heilig en<br \/>\nperfek. Die wie erfgename saam met Yahushua in die koninkryk van lig sal word<br \/>\nsal Yahuwah in besonder reklekteer.<\/p>\n<p>Skrif is baie duidelik dat net die wie rein is<br \/>\ndie ewige lewe sal erf:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Wie mag klim op die berg van Yahuwah? En wie<br \/>\nmag staan in sy heilige plek? Hy wat rein van hande en suiwer van hart is, wat<br \/>\nsy siel nie ophef tot nietigheid en nie valss sweer nie. Hy sal seen wegdra van<br \/>\nYahuwah en geregtigheid van die Eloah van sy heil. (Psalm 24:3-5)<\/p>\n<p>In Sy preek op die berg, het Yahushua vermaan:<br \/>\n\u201cWees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is.\u201d (Mattheus<br \/>\n5:48 NV) So \u0149 onbereikbare vereiste,<br \/>\ngemaak van gevalle en sinvolle menslikheid, sal wreed wees maar vir die feit<br \/>\ndat Yahuwah gewillig is om al die hulp nodig te verskaf vir die vrygekoopte<br \/>\nkinders van die aarde om daardie staat te bereik.<\/p>\n<p>Dit is onmoontlik vir \u0149 sondaar om perfek te word deur daaraan te werk. \u201cWie kan s\u00ea:<br \/>\nEk het my hart suiwer gehou, ek is rein van my sonde?\u201d (Spreuke 20:9 NV) Yahuwah<br \/>\nweet niemand kan homself of haarself reinig nie. Hy het die oneindige<br \/>\nhulpmiddels van die Hemel belowe om te help in die geveg om sonde in die siel<br \/>\nte oorwin.<\/p>\n<p>Een van baie maniere wat Satan soek om die<br \/>\nsiel te korrup en reinheid te verwoes is seksuele onreinheid. Egbreuk, ontug en<br \/>\npornografie is ver herkende sonde wat die verstand korrup en die sondvloed open<br \/>\nna ewig meer van Satan se temptasies. Egter, is daar nog n area wat ook die<br \/>\nsiel onder Satan se beheer bring. Dit is nie gereeld bespreek asgevolg van<br \/>\nongemak oor die onderwerp. Die area is masturbasie.<\/p>\n<p>In verbygaande eeue, was masturbasie breed<br \/>\nherken om \u0149 vernederende onsedelikheid te wees. Dit was verwys na as die<br \/>\n\u201cgeheime onsedelikheid\u201d en ook mediese vakmanne het oor die vermoedelike<br \/>\ngesondheids risiko\u2019s geskryf wat met masturbasie gepaard gaan. Vir hierdie rede<br \/>\nhet dit ook die naam van \u201cself misbruik\u201d opgetel.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Older woman with glasses shocked by talking candidly about masturbation\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 45px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/tabboo-5.jpg\" align=\"right\" height=\"524\" width=\"350\">Met die open ontugtiging en algemene<br \/>\nsedeloosheid van moderne samelewing, het masturbasie \u0149 sosiaal aanvaarde<br \/>\nalternatief geword vir die gevaar gepaard gaande met gemengdheid: onwelkome of<br \/>\nonbeplan vir swangerskap, AIDS, seksuele oordraagbare siektes, ens. Ook sommige<br \/>\nChristens bevorder masturbasie as \u0149 manier om tieners en ouer enkellopendes in<br \/>\nstaat stel om selibat\u00ear buite die huweelik te bly.<\/p>\n<p>Egter is die wysheid van mens dwaasheid vir<br \/>\nYahuwah. Herhaalde bewering dat iets reg is, of moreel, of aanvaarbaar maak dit<br \/>\nautomaties nie reg nie, moreel of aanvaarbaar in Yah se o\u00eb. Samelewing se meer<br \/>\nverander te gereeld om \u0149 betroubare gids te wees. Skrif alleen is die een<br \/>\nonfeilbare standaard om vas te stel wat reg is. <\/p>\n<p>Die Bybel wend nie tot masturbasie spesifiek<br \/>\nnie. Sommige mense kwoteer Paulus wanneer hulle se dat dit is beter om te<br \/>\nmasturbeer as om te \u201cbrand\u201d maar in werklikheid, het Paulus niks van die aard<br \/>\ngese nie. In sy eerste brief aan die Korinthiers, het hy aanbeveel dat dit vir<br \/>\ngelowiges die beste is om enkellopend te bly. Aangesien die enorm vervolging<br \/>\nwat Christene teen daardie tyd in die gesig gestaar het, was dit nie onredelike<br \/>\nadvies nie. Yahuwah Homself het Jeremiah gese om alleen te bly of anders sou hy<br \/>\nsy vrou en kinders sien doodgaan van hongersnood in die komende beleg van<br \/>\nBabylon.<\/p>\n<p>Paulus se advies was eintlik dat dit beter was<br \/>\nom te trou as om te \u201cbrand\u201d, wat verstaan was om \u0149 skuins verwysing na<br \/>\nmasturbasie te wees:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want ek wens dat alle mense soos ek<br \/>\nwas. &#8230;Maar vir die ongetroudes en die weduwees s\u00ea ek,  dit is vir hulle goed as hulle bly soos ek;<br \/>\nmaar as hulle hul nie kan beheers nie, laat hulle trou; want dit is beter om te<br \/>\ntrou as om van begeerte te brand. (1Korinthi\u00ebrs 7:7,8,9, NV)<\/p>\n<p>Die hoof probleem met masturbasie, en dit is \u0149 groot een, is dat dit onreinigheid van die verstand bevorder wat, in<br \/>\ntyd, die siel korrup. Die wie hulle verbind in hierdie aktiwiteit sal gereeld<br \/>\nfantaseer in order om meer intense seksuele bevrediging te vind. Seksuele<br \/>\nfantasie\u00eb neig om meer te ontaard oor tyd as die<br \/>\neerste seksuele reaksie verlaag en meer opwindende fantasie\u00eb gesoek word. So \u0149 gebrek aan beheer van<br \/>\neen se gedagtes is inteendeel na die voorbeeld wat Yahushua gelaat het.<\/p>\n<p>\u201cWant hierdie gesindheid moet in julle wees<br \/>\nwat ook in Yahushua was.\u201d (Sien Filippense 2:5) Die verstand van Yahushua was<br \/>\newig rein soos Hy elke gedagte en emosie aan die wil van Sy Vader oorgegee het.<br \/>\nYahushua het dit duidelik gemaak dat om oor seks in een se verstand te<br \/>\nfantaseer is net so \u0149 sonde as verbinding in<br \/>\ndie daad ditself. Hy se duidelik:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Julle het gehoor dat<br \/>\naan die mense van die ou tyd ges\u00ea is: Jy mag nie<br \/>\negbreek nie. Maar ek s\u00ea vir julle dat elkeen<br \/>\nwat na \u0149 vrou kyk om haar te begeer, reeds in sy<br \/>\nhart met haar egbreuk gepleeg het. (Mattheus 5:27 en 28, NV)<\/p>\n<p>Masturbasie is gereeld die resultaat van ander<br \/>\nsondes, soos flieks kyk of televisie vertonings wat die begeerte vir seks<br \/>\nstimuleer. Masturbasie is kop in een mus met pornografie, sedert die passies<br \/>\nwat wakker gemaak word deur na pornografie kyk die gou satisfaksie soek wat kom van self<br \/>\nbevrediging.<\/p>\n<p>Masturbasie in die wat getroud is kan ook baie<br \/>\nselfsugtig wees. Dit kan makliker en vinniger voorkom om eenself seksuele<br \/>\nbevryding te gee as om dit te wen terwyl terseldetyd onselfsugtelik soek om vir<br \/>\neen se maat plesier te gee. Daarom die huwelike van die wie hulself plesier gee<br \/>\nsal gereeld swaar kry, veroorsaak verwarring, pein en \u0149 sin van verraad in hulle eggenote.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Happy Asian Couple\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/happy-couple-5.jpg\" align=\"left\" height=\"299\" width=\"450\">Seksuele omgang is n pragtige gawe van \u0149 liefdedvolle Skepper. Dit was bestem om gedeel te word binne die vertroulikheid en<br \/>\nafsondering van die huwelik. Dit is die uiterste uitdrukking van liefde<br \/>\nen vertroue soos elkeen onselfsugtig soek om vreugde vir die ander te gee.<br \/>\nGemeenskaplik gedeel binne die verbond van heilige huwelik, kan  seksuele omgang \u0149 paartjie nader en nader aanmekaar bring.<\/p>\n<p>Yahuwah het man en vrou as seksuele wesens<br \/>\ngeskape maar Hy het nooit bedoel dat mense slawe moet wees vir hul seksuele<br \/>\nbegeertes nie. Adam en Eva was in volle beheer van hul liggame geskape. Hulle<br \/>\nwas wesens wie se seksuele drywe onder die beheer van hul ho\u00ebr natuur was. Masturbasie is \u0149 optrede wat<br \/>\nhoogs verslawend is. \u0149 Persoon wie die<br \/>\ngewoonte gekweek het om te masturbeer sal of oorwin in die sterkte en krag van<br \/>\ndie Verlosser of hy of sy sal in hierdie aktiwiteit meer en meer verbind soos<br \/>\ntyd verby gaan.<\/p>\n<p>Wanneer \u0149 man (of vrou)<br \/>\nmasturbeer, dan verhoog die begeerte om te masturbeer met elke keer wanneer dit<br \/>\ngedoen word. Die liggaam produseer in ooreenstemming met wat dit verlang. \u0149 Persoon wat begin om net \u0149 paar keer \u0149 maand te masturbeer  sal, in<br \/>\ntyd, vermeer soos die dryf om te masturbeer verhoog.<\/p>\n<p>Sommige mense het werklik die punt bereik om<br \/>\nseksuele verslaafdes te word waar hul elke wakker word gedagtes gesentreer is<br \/>\nrondom seks. Sulke mense is waarlik gevangenisse van Satan, speelgoed onder die<br \/>\nbeheer van sy bose stem. Die enigste hoop vir hulle is die enigste hoop vir<br \/>\nenige sondaar: oorgawe aan Yahushua vir sterkte buite hulself.  <\/p>\n<p>Almal wie Yahushua binne wil gevorm h\u00ea<br \/>\nsal alle areas van hul lewe oorgee aan die Redder \u2013 insluitend die area van hul<br \/>\nseksualiteit. Oorgawe van jou seksuele drywe en begeertes aan Yahuwah sal jou<br \/>\nnie seksloos maak nie. \u201cEn Elohim het die mens geskape na sy beeld; na die<br \/>\nbeeld van Elohim het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.\u201d (Sien<br \/>\nGenesis 1:27.)<\/p>\n<p>Yahuwah het twee aparte en onderskeie geslagte<br \/>\ngeskape. Die wie hulle seksualiteit aan Hom oorgee sal nie hul onderskeie<br \/>\ngeslag verloor nie. In plaas daarvan sal mans meer manlik wees, vrouens meer<br \/>\nvroulik en self beheer neem die plek van self bevrediging. Die persoon wat \u0149<br \/>\nslaaf was vir hom of haar laer natuur sal die waardigheid herwin wat kom met<br \/>\ndie vryheid wat net gehoorsaamheid aan die goddelike wet kan bring.<\/p>\n<p>Soos met enige area in lewe deur wie Satan<br \/>\nsoek om beheer te verkry, is Yahushua die antwoord. \u201cDaarom kan Hy ook volkome<br \/>\nred die wat deur Hom tot Yahuwah gaan, omdat Hy altyd leef om vir hulle in te<br \/>\ntree.\u201d(Sien Hebre\u00ebrs 7:25) Ons is almal<br \/>\nverslaaf aan Satan gebore deur ons sondevolle menslike nature. As slawe van<br \/>\nSatan, is dit onmoontlik deur ons eie wilskrag om onsself te bevry. Ons mag<br \/>\ndalk weet wat reg en wat verkeerd is. Ons mag dalk verlang om te doen wat reg<br \/>\nis en vermy wat verkeerd is. Maar sulke kennis is nie genoeg om ons werklik te<br \/>\nbevry om die regte ding te doen wat ons verlang om te doen nie.<\/p>\n<p>Hierdie interne struikel tussen die begeerte<br \/>\nom te doen wat reg is en die dryf om aan sonde oor te gee was duidelik deur<br \/>\nPaulus beskryf toe hy skryf:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Troubled African American Couple\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 10px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/troubled-couple-1-5.jpg\" align=\"right\" height=\"316\" width=\"475\">Want ons weet dat die<br \/>\nwet geestelik is, maar ek is vleeslik, verkoop onder die sonde. Want wat ek<br \/>\ndoen, weet ek nie; want wat ek wil, dit doen ek nie, maar wat ek haat, dit doen<br \/>\nek.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Maar nou is dit nie<br \/>\nmeer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon. Want ek weet dat in<br \/>\nmy, dit wil s\u00ea in my vlees, niks goeds<br \/>\nwoon nie; want om te wil, is by my aanwesig, maar om goed te doen, dit vind ek<br \/>\nnie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Want die goeie wat ek<br \/>\nwil doen, doen ek nie, maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Maar as ek doen wat<br \/>\nek nie wil nie, dan doen ek dit nie meer nie, maar die sonde wat in my woon. Ek<br \/>\nvind dus hierdie wet: as ek die goeie wil doen, is die kwaad by my aanwesig.<br \/>\nWant ek verlustig my in die wet van Yahuwah na die innerlike mens; maar ek sien<br \/>\n\u0149 ander wet in my lede wat stryd voer teen<br \/>\ndie wet van my gemoed en my gevange neem onder die wet van die sonde wat in my<br \/>\nlede is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Ek, ellendige mens!<br \/>\nWie sal my verlos van die liggaam van hierdie dood? (Sien Romeine 7:14, 15,<br \/>\n17-24.)<\/p>\n<p>Dit was die harts huil van elke mens wie ooit<br \/>\ngestruikel het met hom of haar eie sterkte om \u0149 verslawing van enige sonde te oorwin. Die eintlike volgende vers<br \/>\nverskaf die antwoord: \u201cEk dank Yahuwah deur Yahushua Christus, onse Here!\u201d(Sien<br \/>\nRomeine 7:25.)<\/p>\n<p>Daar is baie, baie sondes. Vir elke oorerfde<br \/>\nen aangekweekde swakheid, is daar \u0149 versoeking<br \/>\nperfek geskep om na sondes te lei. Egter, sonder om te let op die sonde, is<br \/>\ndaar net een antwoord: die Redder. Hy is \u0149 ewig huidige<br \/>\nhulp in moeilikheid. Hy sal die oorwinning gee aan almal wat daarvoor vra.<\/p>\n<ol>\n<li>Wanneer versoek word om te<br \/>\nmasturbeer:<\/li>\n<li>Vlug onmiddelik na die Redder in<br \/>\ngebed.<\/li>\n<li>Verwyder jouself soveel moontlik<br \/>\nvan die versoeking. As jy in die bed is, staan op. As jy in die stort is, klim<br \/>\nuit. Beset jou gedagte aktief met iets anders.<\/li>\n<li>Eet eenvoudige kos, bevry jou van<br \/>\nhewige speserye wat lei tot verhoging van die seksuele dryf. Vleis en eiers  versterk ook die seks dryf.<\/li>\n<li>Maak baie seker dat jou private<br \/>\ndele skoon gehou word vir as die liggaamlike vloeistowwe opgaar, olies, dooie<br \/>\nvel selle, ens. binne en rondom beide die manlik en vroulike geslagsdele<br \/>\nvergader wat kan irritasie veroorsaak wat lei tot \u0149 ge voel in \u0149 poging om die ongemak<br \/>\nte verlig.<\/li>\n<\/ol>\n<p>Oorwinning is verseker aan almal wie dit as \u0149 gawe deur geloof in die Redder ontvang.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"woman looking to the sky with a rainbow in the background\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/upward-look-rainbow-background-opt-5.jpg\" align=\"left\" height=\"299\" width=\"450\">Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat<br \/>\nin Yahushua die Gesalfde is nie, vir die wie nie in die vlees wandel nie, maar<br \/>\nna die Gees. Want die wet van die Gees van die lewe in Yahushua die Gesalfde<br \/>\nhet my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Wat sal ons dan van hierdie dinge s\u00ea? As Yahuwah vir ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy eie<br \/>\nSeun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie<br \/>\nsaam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Maar in al hierdie dinge is ons meer as<br \/>\noorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het. Want ek is versekerd dat geen dood<br \/>\nof lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge of<br \/>\nhoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van<br \/>\nYahuwah wat daar in die Gesalfde Yahushua, onse Here , is nie. (Sien Romeine<br \/>\n8:1-2, 31-32, 37-39.)<\/p>\n","protected":false},"featured_media":220474,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109145","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-sexual-immorality"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Verslawing van Selfbevlekking - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Verslawing van Selfbevlekking - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die plan van redding verskaf herstelling vir die goddelike beeld in die menslike siel. Yahuwah is rein. Hy is heilig en perfek. Die wie erfgename saam met Yahushua in die koninkryk van lig sal word sal Yahuwah in besonder reklekteer. Skrif is baie duidelik dat net die wie rein is die ewige lewe sal erf: [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T06:03:20+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/addiction-to-masturbation-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/\",\"name\":\"Die Verslawing van Selfbevlekking - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/addiction-to-masturbation-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-10-18T09:06:01+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T06:03:20+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/addiction-to-masturbation-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/addiction-to-masturbation-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Verslawing van Selfbevlekking\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Verslawing van Selfbevlekking - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Verslawing van Selfbevlekking - Worlds Last Chance","og_description":"Die plan van redding verskaf herstelling vir die goddelike beeld in die menslike siel. Yahuwah is rein. Hy is heilig en perfek. Die wie erfgename saam met Yahushua in die koninkryk van lig sal word sal Yahuwah in besonder reklekteer. Skrif is baie duidelik dat net die wie rein is die ewige lewe sal erf: [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T06:03:20+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/addiction-to-masturbation-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/","name":"Die Verslawing van Selfbevlekking - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/addiction-to-masturbation-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-10-18T09:06:01+00:00","dateModified":"2025-08-21T06:03:20+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/addiction-to-masturbation-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/addiction-to-masturbation-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-addiction-of-masturbation\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Verslawing van Selfbevlekking"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109145","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109145"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/220474"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109145"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}