{"id":109134,"date":"2012-10-14T07:05:30","date_gmt":"2012-10-14T07:05:30","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-pornografie-siels-vernietigende-onsedelikheid\/"},"modified":"2025-08-21T05:51:28","modified_gmt":"2025-08-21T05:51:28","slug":"pornografie-siels-vernietigende-onsedelikheid","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/pornografie-siels-vernietigende-onsedelikheid\/","title":{"rendered":"Pornografie: Siels Vernietigende Onsedelikheid"},"content":{"rendered":"<p>Die<br \/>\noorsprong van elke sondige handeling word altyd gevind in een of<br \/>\nander sondige tendens, in die hart gekoester. Waar sonde ookal in die<br \/>\nhart gekoester word, kry Satan die voordeel daarvan. Deur<br \/>\nversoekinge, beide subtiel en sterk, deur die plasing van idees en<br \/>\ndie bewerking van emosies, gebruik Satan elke gekoesterde sonde om<br \/>\ndie siel te bind en die wil aan hom te verslaaf. `n Persoon wie<br \/>\nvashou aan bewuste sonde word `n speelbal van die duiwel.  <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"man about to fall off the edge of a cliff\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/falling-9.jpg\" height=\"297\" align=\"right\" width=\"450\">`n<br \/>\nPersoon wat `n waarskynlike \u201cgoeie\u201d  lewe lei sal lyk asof hy<br \/>\nskielik in sonde verval het. Maar die sondige daad, is maar net die<br \/>\nuitwendige openbaring van wat alreeds in die inwendige hart<br \/>\nplaasgevind het. Wanneer bederflikheid die versoeking van binne<br \/>\nontmoet, val die persoon.<\/p>\n<p>Een<br \/>\nsonde wat met rasse skrede pandemiese proporsies oor alle ouderdoms<br \/>\nkategorie\u00eb, onder getroude paartjies en net sowel as onder enkelinge<br \/>\ninneem, is pornografie. Met die maklike toegang tot die Internet, is<br \/>\npornografie boonop geredeliker beskikbaar as ooit te vore. Waar `n<br \/>\npersoon die risiko van verleentheid van blootstelling aan die koop of<br \/>\nhuur van pornografie van winkels blootgestel is, kan enigeen nou<br \/>\ntoegang tot porno in die privaatheid van sy eie woning via die<br \/>\nInternet verkry.<\/p>\n<p>Pornografie<br \/>\nis `n sielsvernietigende onsedelikheid wat verantwoordelik is vir die<br \/>\nvernietiging van meer verhoudinge as wat mense besef. `n Man wie<br \/>\ntoegee aan pornografie begin om sy vrou of vriendin te objektifiseer,<br \/>\nen beskou haar as `n seksobjek. Omdat  geen vrou in s\u00f3 `n lig beskou<br \/>\nwil wees nie, sal emosionele verwydering intree waar voorheen<br \/>\nemosionele intimiteit gedeel was. Dit geld selfs vir <a href=\"\/practical-godliness\/huwelik-in-die-hemel-gemaak.html\" title=\"\">paartjies wie<br \/>\nmekaar die hof maak<\/a>, wie nie seks het nie.<\/p>\n<p>Maar<br \/>\nmeer as dit, as `n vrou eers eenmaal geobjektifiseer is, is dit maar<br \/>\n`n vinnige stap om haar as `n seksobjek met pornosterre te vergelyk.<br \/>\nGeen normale vrou kan kompeteer met die kosmeties en snykundig<br \/>\nverbeterde, onberispelike voorstellings te vinde in die pornosterre<br \/>\nnie. Maar dit is nie net haar liggaam wat nie kan voorbly nie-n\u00f3g<br \/>\nkan haar response.<\/p>\n<p>Wanneer<br \/>\n`n vrou ontwaardigd voel as `n persoon van waarde, sal haar response<br \/>\naan haar man die emosionele verandering reflekteer. `n Man wie sy<br \/>\nvrou as `n seksobjek sien, sal haar ook op daardie wyse hanteer. Dit<br \/>\nlei die vrou om <strong>emosioneel<\/strong> te onttrek wat haar <strong>liggaamlike<\/strong><br \/>\nrespons aan hom sal beinvloed. As resultaat van wat hy in sy vrou<br \/>\nsien as `n te kortkoming, sal hy meer en meer terugtrek na porno. So<br \/>\n`n man is `n slaaf van Satan.<\/p>\n<p>Dit<br \/>\nis onmoontlik vir `n ware vlees-en-bloed vrou om te kompeteer met die<br \/>\nverbeeldingsvlugte van `n man. In werklikheid, verander `n vrou se<br \/>\nliggaam, nes die van `n man, met die ouderdom. Dit is onrealisties<br \/>\nvir `n man om van `n vrou te verwag wie in haar 30s, 40s en ouer is<br \/>\nom dieselfde kurwes en ywer te h\u00ea van die jeug. `n Vrou sal altyd te<br \/>\nkort kom wanneer sy vergelyk word met pornografiese uitbeeldinge van<br \/>\n`n hittige verbeelding.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"man peeking through hands at a computer screen\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/man-on-computer-9.jpg\" height=\"299\" align=\"left\" width=\"450\">In<br \/>\nverbeeldingsvlugte is die man nie beperk tot die werklikheid nie. Die<br \/>\nobjek  van sy opwekking kan enigiets en enige ding wees wat hy<br \/>\nuitdink. Nes Satan die persoon vaster verstrik in sy greep wie<br \/>\nhomself oorgegee het aan listige verbeeldingsvlugte, neem die persoon<br \/>\nmeer en meer toe in korrupsie en sedeloosheid. Wat hom in die eerste<br \/>\nplek gestimuleer en opgewek het, verloor oor die tyd, effektiwiteit .<br \/>\nOm dieselfde toestand van opwekking  soos voorheen bereik, te<br \/>\nervaar, keer hy hom na ho\u00ebr vlakke van verderflike pornografie.<\/p>\n<p>Die<br \/>\nbeskikbaarheid van sulke vervullings-verheffende bedwelmende middele<br \/>\nsoos Viagra het die probleem net vererger. Daar is selfs<br \/>\ndosisse ontwerp vir die daaglikse gebruik van Viagra. Dit het die man<br \/>\nvan sy Yah-gegewe hoedanigheid beroof en hom tot `n seksslaaf<br \/>\nverlaag, verslaaf aan sensuele stimulasie. Satan kan dan met sy<br \/>\nverbeelding speel en hulle in sonde lei deur denke van elke vrou wie<br \/>\nverbystap. <\/p>\n<p>Yahuwah<br \/>\nse intensies was dat `n man en vrou altyd nader en nader aan mekaar<br \/>\nmoes leef soos die lewensjare gedeelde ondervindinge en gedeelde<br \/>\nherinneringe  bring. Die onafwendbare veranderinge van `n vrou se<br \/>\nliggaam wat teweeggebring is deur geboorte en ouderdom moet deur die<br \/>\nman gesien word as merke van eer, van die gewillige opoffering van<br \/>\nhaarself vir haar kinders. Die verbygaande jare moet die harte van<br \/>\ndie man en vrou altyd nouer met mekaar verbind nes hy haar koester en<br \/>\nsy, veilig in sy liefde, daardie liefde met haar hele hart teruggee. <\/p>\n<p>Onder<br \/>\ndie illustrasie van water, waarsku die boek Prediker almal om<br \/>\nvervulling in hulle eie lewensmaat te soek:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cSing<br \/>\ndie lof van jou eie fontein, verheug jou oor jou eie vrou, so vol<br \/>\nliefde so mooi soos `n takbok, soos `n ribbok, geniet voluit haar<br \/>\nliefkosings, laat dit jou deurentyd bedwelm. Waarom sou jy jou laat<br \/>\nbedwelm deur `n slegte vrou, my seun, waarom sou jy in die arms van<br \/>\n`n ander vrou gaan l\u00ea?<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">`n<br \/>\nMens se lewe l\u00ea oop voor [Yahuwah] elke tree wat hy gee, sien Hy.<br \/>\nDie oortredinge van die goddelose agterhaal hom, hy draai vas in sy<br \/>\nsonde. (Spreuke 5:18-22, NV) <\/p>\n<p>     Wat<br \/>\nbeelde aan die man is, is woorde aan `n vrou. Pornografie was lank<br \/>\nreeds `n middel wat veral mans tot verslawing gedryf het. Maar `n<br \/>\nonlangse toename in uitermate seksueel eksplisiete novelles het<br \/>\ngesorg vir `n toename aan hierdie verslawing onder vroue. <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"woman reading a risqu\u00e9 book\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/woman-reading-transparent-9.png\" height=\"524\" align=\"right\" width=\"350\">Hierdie<br \/>\narea van fiksie, bekend as \u201cSagte porno,\u201d is ewenwel net so<br \/>\nverslawend aan vroue, soos die vernietiging van visuele porno aan die<br \/>\nsiele van mans. Hoewel erotika altyd beskikbaar was, het onlangse<br \/>\npublikasies pornografie sosiaal aanvaarbaar gemaak.<\/p>\n<p>Net<br \/>\nvoordat die Israeliete Kan\u00e4an ingetrek het, het Satan hulle uitgelok<br \/>\nin die groot sonde van Ba\u00e4l-Peor. Die Skrifte s\u00ea uitdruklik dat die<br \/>\nIsraeliete owerspel met die vroue van Moab bedryf het:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Terwyl<br \/>\nIsrael in Sittim was, het van die Israelitiese mans met Moabitiese<br \/>\nvroue gemeenskap gehad. Dit het gebeur toe die mans deur die<br \/>\nMoabitiese vroue uitgenooi is na die offers ter ere van hulle gode.<br \/>\nDie mans het aan die offermaaltye deelgeneem en die gode van die<br \/>\nvroue aanbid. So het die Israeliete vir B\u00e4al-Peor aangehang. . .<br \/>\n(N\u00fameri 25:1-3, NV)<\/p>\n<p>Hierdie<br \/>\ngroot sonde het die lewens van oor die 24,000 Israeliete gekos wie<br \/>\nandersyds Kana\u00e4n sou ingetrek het. Dit sal die ewige lewe van almal<br \/>\nkos wie vaskleef aan pornografie en nie die oorwinning  in hierdie<br \/>\ngeval behaal nie.<\/p>\n<p>Yahushua is die enigste hoop vir sondaars. \u201cOmdat Hy self versoek<br \/>\nis en gely het, kan Hy di\u00e9 help wat versoek word.\u201d (Hebre\u00ebrs<br \/>\n2:18, NV) Eenmaal in die sataniese kettings van lis vasgevang, kan<br \/>\nniemand homself bevry nie. Eenvoudige vasbeslotenheid om nooit weer<br \/>\nin pornografie toe te gee nie, is nie genoeg nie. \u201cSoos `n hond wat<br \/>\nna sy braaksel toe terugkom, so is `n dwaas wat dieselfde dwaasheid<br \/>\nweer begaan.\u201d (Spreuke 26:11, NV)<\/p>\n<p>Oorwinning<br \/>\noor lis vereis die reiniging van binne na buite. Die Israeliete in<br \/>\nYahushua se tyd was baie nougeset oor uitwendige reinheid. Om te<br \/>\nverseker dat hulle nooit iets onreins ge\u00ebet het nie, het hulle re\u00ebls<br \/>\nbaie moeilike reinigings rituele voorgeskryf. Toe hulle sien dat die<br \/>\ndissipels nie deur hierdie rituele reinigings gegaan het nie, het die<br \/>\ngodsdienstige leiers gevra: \u201cHoekom verontagsaam U dissipels die<br \/>\noorgelewerde gebruike van die voorgeslagte? As hulle gaan eet, was<br \/>\nhulle nie hulle hande nie.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 15:2, NV) <\/p>\n<p>Yahushua<br \/>\nse antwoord ignoreer al die voorwendsels van uitwendige geregtigheid<br \/>\nen sny regdeur die hart van die saak. \u201cToe het Yahushua die menigte<br \/>\nnader geroep en vir hulle ges\u00ea: \u201cJulle moet nou luister en mooi<br \/>\nverstaan! Dit is nie wat by die mond ingaan wat die mens onrein maak<br \/>\nnie. Maar wat by die mond uitkom, dit maak `n mens onrein.\u201d<br \/>\n(Matth\u00e9\u00fcs 15:10, 11, NV)<\/p>\n<p>Die<br \/>\ndissipels was verward. Hulle het nie die geestelike toepassing van<br \/>\nwat die Heiland geleer het, verstaan nie. Toe Petrus vra dat Yahushua<br \/>\ndit moes verduidelik, het Hy sagkens geantwoord: <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cVerstaan<br \/>\nook julle dit nog nie? Antwoord Yahushua. Begryp julle nie dat alles<br \/>\nwat by die mond ingaan, na die maag toe gaan en daarna uit die<br \/>\nliggaam uitgaan nie? Maar wat by die mond uitkom, kom uit die hart,<br \/>\nen dit is die dinge wat die mense onrein maak. Uit die hart kom<br \/>\nslegte gedagtes: moord, owerspel, onkuisheid, diefstal, vals<br \/>\ngetuienis, kwaadpratery. Dit is die dinge wat die mens onrein maak,<br \/>\nmaar om met ongewaste hande te eet, maak `n mens nie onrein nie.\u201d<br \/>\n(Matth\u00e9\u00fcs 15:16-20, NV)<\/p>\n<p>Pornografie<br \/>\nopen die poorte van skuldgevoelens oor almal wie daaraan toegee. Baie<br \/>\nwie nie owerspel in die vlees bedryf nie, doen dit deur in hulle<br \/>\nverbeelding en is net so skuldig asof hulle die daad self gedoen het.<br \/>\nSondes van die verbeelding is steeds sondes alhoewel die daad nie<br \/>\ngedoen word nie weens die gebrek aan geleentheid. Menigtes, beide<br \/>\nmans en vroue, sondig in hierdie wyse wanneer hulle wellustige films<br \/>\nkyk.<\/p>\n<p>Yahushua<br \/>\nhet die v\u00e9r rykende karakter van die goddelike wet verduidelik in<br \/>\nverband met seksuele reinheid met Sy stelling:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Julle<br \/>\nhet gehoor dat daar ges\u00ea is: Jy mag nie egbreek pleeg nie. Maar Ek<br \/>\ns\u00ea vir julle:  Elkeen wat na `n vrou kyk en haar begeer, het reeds<br \/>\nin sy hart met haar egbreuk gepleeg.  (Matth\u00e9\u00fcs 5:27 &amp; 28, NV)<\/p>\n<p>Yahuwah<br \/>\nis rein en heilig en almal wie Sy teenwoordigheid betree moet rein<br \/>\nwees nes Hy rein is. \u201cGese\u00ebnd is di\u00e9 wat rein van hart is, want<br \/>\nhulle sal [Yah] sien. (Matth\u00e9\u00fcs 5:8, NV) Hierdie diepte van<br \/>\nreiniging is onmoontlik deur ons eie werke. <\/p>\n<div align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"happy couples\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/happy-couples-9.jpg\"><\/div>\n<p>\nYahuwah<br \/>\nhet die man en vrou gemaak om sterk te wees. Ware manlike mans en<br \/>\nware vroulike vrouens het `n ferme doelwit en sterkte van karakter.<br \/>\nDiegene wie aan pornografie toegee reis op die weg wat eintlik eindig<br \/>\nin totale verderf van hulle eie karakter. Dit wat `n man werklik<br \/>\nmanlik en `n vrou werklik vroulik maak sal verlore gaan as gevolg van<br \/>\nbegeerlikheid, wat die man en die vrou verhard sal laat in hulle<br \/>\nvleeslike wese.<\/p>\n<p>Almal<br \/>\nwie daarna verlang om Satan se verslawende passies te oorwin en vry<br \/>\nte wees as reine, eervolle seuns en dogters van die Aller Hoogste,<br \/>\nsal verlossing as `n vrye gawe in Yahushua vind. Die Bybel verseker<br \/>\nalmal: \u201cYahuwah sorg vir die opregtes en luister na hulle<br \/>\nhulpgeroep, maar Hy tree op teenoor die wat kwaad doen.\u201d (Sien 1<br \/>\nPetrus 3:12.)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"person praying\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/praying-9.jpg\" height=\"524\" align=\"left\" width=\"350\">Wanneer<br \/>\nu deur sonde versoek word, \u00f3f deur die vlees \u00f3f deur die<br \/>\nverbeelding, vlug onmiddelik na jou Heiland,  die enigste een wie jou<br \/>\nkan help. In die oggend, wanneer <a href=\"\/practical-godliness\/hierdie-dag-saam-met-yahuwah.html\" title=\"\">jy jouself<br \/>\nvir die dag aan Yahuwah<br \/>\nwy<\/a>, vra dat Hy jou verstand moet bewaak en dit vir<br \/>\nHom rein hou, en jou selfs waarsku vir wanneer jy op die punt staan<br \/>\nom versoek te word, sodat jy vir goddelike hulp kan vra. <\/p>\n<p>Wanneer<br \/>\njy voor `n versoeking te staan kom, is daar slegs een van twee opsies<br \/>\naan jou beskikbaar: 1) Om in te gee; 2) Om goddelike hulp te kry.<br \/>\nYahuwah bied enige bemoediging aan om hoop te inspireer in die harte<br \/>\nvan die sondaar. Die Skrifte gee die versekering: \u201cMaar as ons ons<br \/>\nsondes bely-Hy is getrou en regverdig. Hy vergewe ons ons sondes en<br \/>\nreinig ons van alle ongeregtigheid.\u201d  (1 Johannes 1:9, NV.) <\/p>\n<p>Yahuwah<br \/>\nsal nooit maar nooit die wil forseer nie. Hy sal nooit die hart<br \/>\nreinig van die een wie verlang om aan sonde toe te gee nie. Om gered<br \/>\nte word, moet jy vra vir `n verandering in jou hart, jou verstand. Sy<br \/>\noor is altyd gereed om te hoor; Sy arm is altyd uitgestrek om te red.<br \/>\n\u201cRoep My aan in die dag van benoudheid; Ek sal jou uithelp en jy<br \/>\nsal My eer.\u201d (Psalm 50:15, NV.)<\/p>\n<p>Almal<br \/>\nwie Yahuwah opsoek vir vergifnis en reiniging sal dit kry. Niemand,<br \/>\nongeag van hoe verslaafd hy of sy aan Satan is, sal weggewys word<br \/>\nnie. <\/p>\n<p>Ek<br \/>\nsal reinigingswater oor julle uitgooi sodat julle rein kan word. Ek<br \/>\nsal julle reinig van al julle onreinheid en al julle afgodery. Ek sal<br \/>\njulle `n nuwe hart en `n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle<br \/>\nliggaam uithaal en julle `n hart van vleis gee. Ek sal My Gees in<br \/>\njulle gee en Ek sal maak dat julle volgens my voorskrifte leef en my<br \/>\nbepalings gehoorsaam en nakom . . . <\/p>\n<p>Ek<br \/>\nsal julle bevry van alles waarmee julle julle verontreinig het .<br \/>\n(Esegi\u00ebl 36:25-27, 29, NV)<\/p>\n<p>Vlug<br \/>\nna die Heiland vir verlossing van elke verstrikkende sonde. Hy sal<br \/>\njou red. Hy sal jou vergewe, jou reinig en jou na Sy eie beeltenis<br \/>\nherskep.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":220404,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109134","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-sexual-immorality"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Pornografie: Siels Vernietigende Onsedelikheid - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Pornografie: Siels Vernietigende Onsedelikheid - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die oorsprong van elke sondige handeling word altyd gevind in een of ander sondige tendens, in die hart gekoester. Waar sonde ookal in die hart gekoester word, kry Satan die voordeel daarvan. Deur versoekinge, beide subtiel en sterk, deur die plasing van idees en die bewerking van emosies, gebruik Satan elke gekoesterde sonde om die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T05:51:28+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pornography-soul-dest-vice-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/\",\"name\":\"Pornografie: Siels Vernietigende Onsedelikheid - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/pornography-soul-dest-vice-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-10-14T07:05:30+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T05:51:28+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/pornography-soul-dest-vice-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/pornography-soul-dest-vice-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Pornografie: Siels Vernietigende Onsedelikheid\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Pornografie: Siels Vernietigende Onsedelikheid - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Pornografie: Siels Vernietigende Onsedelikheid - Worlds Last Chance","og_description":"Die oorsprong van elke sondige handeling word altyd gevind in een of ander sondige tendens, in die hart gekoester. Waar sonde ookal in die hart gekoester word, kry Satan die voordeel daarvan. Deur versoekinge, beide subtiel en sterk, deur die plasing van idees en die bewerking van emosies, gebruik Satan elke gekoesterde sonde om die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T05:51:28+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pornography-soul-dest-vice-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/","name":"Pornografie: Siels Vernietigende Onsedelikheid - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/pornography-soul-dest-vice-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-10-14T07:05:30+00:00","dateModified":"2025-08-21T05:51:28+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/pornography-soul-dest-vice-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/pornography-soul-dest-vice-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/pornography-soul-destroying-vice\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Pornografie: Siels Vernietigende Onsedelikheid"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109134","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109134"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/220404"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109134"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}