{"id":109118,"date":"2012-10-12T12:36:00","date_gmt":"2012-10-12T12:36:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-versiering-en-die-christen\/"},"modified":"2025-08-21T05:35:47","modified_gmt":"2025-08-21T05:35:47","slug":"versiering-en-die-christen","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/versiering-en-die-christen\/","title":{"rendered":"Versiering en die Christen"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Yahuwah<br \/>\nis lief mooiheid. Hy het die heelal met dit gevul! Vanaf die<br \/>\nglinstering van die nuut gevalle sneeu tot die luister van die pou se<br \/>\nverekleed, vanaf die delikate en die verskeidenheid van kleure van<br \/>\ndie kleinste blom tot die skitter van die kosbaarste edelgesteentes,<br \/>\nis die mooiheid wat sy oorsprong het in die gedagtes van Skepper word<br \/>\ndit deur hulle pragtig ge\u00efllustreer. Self die Nuwe<br \/>\nJerusalem, wat die metropool sal wees van die nuut<br \/>\ngemaakte aarde, sal dit iets van onbeskryflike prag wees. Goud<br \/>\ngeplaveide strate, met mure van jaspis, sy poorte van p\u00earels. Sy<br \/>\nbesonderse fondasies van kosbare edelgesteentes, almal vuurvas en van<br \/>\n: diamante, saffier, smarag, ametis, en nog baie ander.      <\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"callage of Creation\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/created-beauty-smaller-opt-6.jpg\"><\/p>\n<p align=\"justify\">Dit<br \/>\nis baie natuurlik dat die verstand van die mens, wat oorspronklik in<br \/>\nSy maker se ewebeeld geskape is,  \u0149 begeerte gekoester vir mooiheid.<br \/>\nEen die mees algemene gebiede waar die mense die meeste  op mooiheid<br \/>\nfokus is in die geval van persoonlike versiering. Of dit nou die<br \/>\nnuutste modes, of grimering vir inkleuring van die vel, of<br \/>\nskitterende juwele, is die begeerte daar vir persoonlike versiering,<br \/>\nen is dit algemeen vir alle tydperke, en in elke land. Die dra van<br \/>\nkosbare edelmetaal en kosbare edelgesteentes, is as homself nie<br \/>\nsondig. Yahuwah het dit geskape en Satan daarmee versier, en<br \/>\noorspronklik was hy die hoog beklede engel, met kosbare juwele. Deur<br \/>\ndie koning van Tirus te gebruik as voorbeeld, het Yahuwah aan satan<br \/>\nges\u00ea:    <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Jy<br \/>\nwas die se\u00eblring van eweredigheid, vol wysheid en volmaak in<br \/>\nskoonheid. Jy was in Eden, die tuin van God; allerhande<br \/>\nedelgesteentes was jou bedekking: karneool, topaas en jaspis,<br \/>\nchrisoliet, oniks, sardoniks, saffier, karbonkel en smarag; en van<br \/>\ngoud was die werk van jou kassies en groewe aan jou; op die dag toe<br \/>\njy geskape is, is hulle berei. 4 Jy was \u2018n g\u00e9rub met uitgespreide<br \/>\nvlerke wat beskut, en Ek het jou gestel op \u2018n heilige berg; \u2018n<br \/>\ngod was jy; jy het gewandel tussen vurige gesteentes. (lees Esegi\u00ebl<br \/>\n28 verse 12 tot 14.)<\/p>\n<p align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Lucifer (Satan)\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/iniquity-smaller-1.jpg\" height=\"599\" align=\"left\" width=\"400\">Satan<br \/>\nwas die hoogste geskape wese. Hy was die engel wat die naaste aan die<br \/>\ntroon van die Ewige Een was. Elke kosbare steen, wat gemonteer is in<br \/>\ngoud was sy bedekking. Die eindelose lig, wat vanuit die Almagtige<br \/>\nstraal, en die reflektering op die stene, het hulle omhul in \u0149<br \/>\nasemrowende vertoning. Dit was die bedekking wat deur Yahuwah geskep<br \/>\nis vir Sy engel in die hoogste van rang. Maar die besonderse volgende<br \/>\nvers is die hartverskeurende gevolge wat sulke versiering het op die<br \/>\ngevalle hart van die mens: \u201cJy was volkome in jou we\u00eb van die dag<br \/>\naf dat jy geskape is, totdat daar ongeregtigheid in jou gevind is.\u201d<br \/>\n(Esegi\u00ebl 28 vers 15.)  <\/p>\n<p align=\"justify\">Ongeregtigheid,<br \/>\nsonde, trots: Satan het geval as gevolg van trots. Die vrygewigheid<br \/>\nvan geskenke deur sy Maker het nie Satan se hart met dankbaarheid<br \/>\ngevul, wat liefde sou voortbring, maar het hy gekies om selfsug en<br \/>\ntrotsheid te vertroetel. Dit is die uitwerking wat by verre so<br \/>\ndikwels die geval is met persoonlike<br \/>\nversiering, enwat dit op die natuur van<br \/>\ndie gevalle mens het. Die mens, wat geskape is na die ewebeeld van<br \/>\nYahuwah, het met die sondeval die natuur aangeneem van die aardsrebel<br \/>\nSatan. Wat ook al die keuse is, en as die fokus op persoonlike<br \/>\nversiering, en die modebewustheid van glinsterende juwele, of<br \/>\ngrimering gaan, en dit gebruik word om die aandag op jouself te<br \/>\nvestig sodat ander jou admireer, is dit verkeerd en is dit gegrondves<br \/>\nop trots.        <\/p>\n<p align=\"justify\">Soos<br \/>\nop elke gebied van Yahuwah se wet, is dit belangrik om te verstaan,<br \/>\nwat is die beginsels wat deur die wet onderstreep word, omdat dit is<br \/>\nwat na die hart uitreik. Blote oppervlakkige verandering is nie wat<br \/>\nYahuwah verlang. Eerder is dit dat Yahuwah na die innerlike hart kyk:<br \/>\ndie ingesteldheid en die geloof wat die siel oprig. Daar moet ag<br \/>\ngeslaan word op Yahuwah se woorde aan Samuel toe hy \u0149  koning gesalf<br \/>\nhet, en aan almal wat daarna streef om hulle lewens in ooreenstemming<br \/>\nmet Hom te bring: \u201d Maar Yahuwah s\u00ea vir Samuel: \u201cKyk nie na sy<br \/>\nvoorkoms en sy ho\u00eb gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie<br \/>\nwat die m\u00e9ns sien, sien Yahuwah nie; want die mens sien aan wat voor<br \/>\no\u00eb is, maar Yahuwa sien die hart aan.\u201d ( Lees 1 Samuel 16 vers 7.)<\/p>\n<p align=\"justify\">Baie<br \/>\nwat nooit kon droom deur juwele te dra, is dit om  vir aandag te<br \/>\nsoek, en deur hulle rokke of grimering. Soos met gesteentes, is<br \/>\ngrimering nie opsigself nie gevestig op sonde. Wanneer dit aangewend<br \/>\nword om \u0149 geboortemerk, of gebrek, of om \u0149 litteteken te versteek,<br \/>\nof om \u0149 persoon meer natuurlik te laat voorkom, is daarmee niks<br \/>\nverkeerd. Maat deur kosbare gesteentes, duik  die  probleem op, en<br \/>\nwanneer daar deur die mens grimering gebruik word of deur \u0149<br \/>\nspoggerige, en \u0149 t\u00e9 stylvolle en duur klerekas om die aandag op<br \/>\njouself te vestig, en om bewondering te inspireer en afguns deur<br \/>\nander.  <\/p>\n<p align=\"justify\">Enige<br \/>\naanwending van  self versiering wat aangewend word, is om afguns te<br \/>\ninspireer asook bewondering deur ander van jou liggaam, of rykdom, is<br \/>\nverkeerd. Die bedekking van die uiterlike is dat trotsheid in  jou<br \/>\nhart heers. Dit was teen die sonde van die sigbaarheid van trotsheid<br \/>\nwaaroor Paulus gepraat het toe hy die volgende geskrywe het:  <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">So<br \/>\nook moet die vroue hulle versier met behoorlike kleding, gepaard met<br \/>\nbeskeidenheid en ingeto\u00ebnheid, nie met vlegsels of goud of p\u00earels<br \/>\nof kosbare klere nie, maar, soos dit vroue betaam wat die godsvrug<br \/>\nbely, met goeie werke.\u201d ( 1 Timotheus 2 vers 9 tot 10.)<\/p>\n<p align=\"justify\">Sommige<br \/>\nhet aangeneem wat gegrond is op hierdie teks, dat niemand vlegsels<br \/>\nmoet dra. Maar, Paulus het gepraat van die vergrype van die Romeinse<br \/>\nvroue en ander ryk vroue wat probeer om hulle te na te volg.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Romeinse<br \/>\nvroue het oorspronklik hul hare met groot eenvoudigheid gedra. . .<br \/>\nEenvoudige haarstyle vir getroude vroue het verander tydens die<br \/>\nbewind van keiser Augustus toe daar &#8216;n verskeidenheid van<br \/>\nverskillende en ingewikkelde haarstyle in die mode gekom. Die klere<br \/>\nmodes van die Romeinse vroue  relatief eenvoudig  en onveranderlik<br \/>\ngebly,  en vroue [in teenstelling met die manne] het geen spesiale<br \/>\nrok gehad  wat hul status van  die ryk vroue onderskei het, die ryk<br \/>\nvroue het luukse materiale gedra, en hoogs opgesmukte  haarstyle,<br \/>\ngrimering  en duur juweliersware onderskeidelik.<br \/>\n(http:\/\/www.roman-colosseum.info\/roman-clothing\/roman-hairstyles.htm)<\/p>\n<p align=\"justify\">Romeinse<br \/>\nvroue het haarkleur middels gebruik asook, pruike, krul tange en<br \/>\nvlegsels om opgesmukte, en dikwels komplekse haarstyle te skep wat<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Roman braids\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/hair-2-6.png\" height=\"190\" align=\"left\" width=\"486\">baie ure geneem het. Romeinse vlegsels Dun goue drade, en dikwels<br \/>\nstringe met p\u00earels of kosbare juwele, is saam geweef om ingewikkelde<br \/>\nhare nette te vorm. Terwyl onteenseglik dit  pragtige was, die hele<br \/>\npraktyk gegaan het,  met die doel om self verheffing en inspirerende<br \/>\nbewondering (en afguns) van ander. Dit was hierdie waarteen Paulus<br \/>\nskryf, nie &#8216;n eenvoudige haarvlegsel.<\/p>\n<p align=\"justify\">Hierdie<br \/>\nbeginsels staan vas as waar op elke gebied van die rok en versiering<br \/>\nvir \u00f3f mans of vroue.  Mode neigings beklemtoon dikwels &#8216;n<br \/>\nonnatuurlike voorkoms. Blou, pienk of ander onnatuurlik gekleurde<br \/>\nhare, en  in sommige gevalle, en die onwelvoeglike ontbloting van die<br \/>\nliggaam en ander, is albei pleidooie vir aandag. <em>Kyk na my<br \/>\nliggaam. Kyk vir my!<\/em><\/p>\n<p align=\"justify\">Liggaam<br \/>\ngaatjies, tatoe\u00ebermerke en insnydings in die vel, en wat soos \u0149<br \/>\nveldbrand versprei onder vandag se jong mense, en dit uitdruklik<br \/>\nverbied word deur die Skrif. &#8220;Julle mag ook ter wille van \u2018n<br \/>\ndooie geen snye in julle vlees maak nie en geen ingeprikte tekening<br \/>\nin julle vel maak nie. Ek is  Yahuwah.\u201d (Lees Levitikus 19 vers 28)<br \/>\nHierdie praktyke het ontstaan onder die heidense  nasies as eerbetoon<br \/>\naan die dooies en iemand wat begeer om  &#8216;n suiwer, heilige Elohim te<br \/>\neer, en deur &#8216;n regverdige lewe te lei, sal deelneem aan sulke<br \/>\npraktyke.<\/p>\n<p align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"man with tattoos and body piercings\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/tattoos-and-piercing-6.jpg\" height=\"282\" align=\"right\" width=\"425\">Dit<br \/>\nis waar dat daar in  die Skrif opgeteken is  van die dra van<br \/>\njuweliersware deur die Israeliete. Abraham se dienaar,  was gestuur<br \/>\nhet om &#8216;n vrou vir Isak te gaan haal, en het hy aan Rebekka gegee: &#8221;<br \/>\n\u2018n goue ring, \u2018n halfsikkel in gewig, en twee armbande vir haar<br \/>\nhande, tien sikkels goud in gewig. ( Genesis 24 vers 22.) Koning<br \/>\nAhasv\u00e9ros het sy se\u00eblring   aan M\u00f3rdegai gegee: \u201cEn M\u00f3rdegai<br \/>\nhet van die koning weggegaan in \u2018n koninklike kleed van pers en<br \/>\nwit, met \u2018n groot goue kroon op en \u2018n mantel van fyn linne en<br \/>\npurperrooi stof.\u201d (Lees Ester 8 verse 10 en 15.)<\/p>\n<p align=\"justify\">Alhoewel,<br \/>\ndaar  juwele en opgesmukte klere nooit in tye van hart ondersoek en<br \/>\nbekering gedra is. Is daar gedurende daardie tye alle liggaamlike<br \/>\nversierings eenkant gesit  en het die mense eenvoudig aangetrek. Self<br \/>\nis daar ook  nie eers reukolie gebruik. Toe Daniel gevas en gebid<br \/>\nhet, en gesoek om \u0149 visioen te verstaan het hy ges\u00ea: \u201c  In<br \/>\ndaardie dae het ek, Dani\u00ebl, drie volle weke getreur. <br \/>\n3 Smaaklike<br \/>\nspys het ek nie ge\u00ebet en vleis en wyn het nie in my mond gekom nie;<br \/>\nen ek het my glad nie gesalf nie, totdat drie volle weke om was.\u201d<br \/>\n(Daniel 10 verse 2 en 3.)<\/p>\n<p align=\"justify\">Toe<br \/>\nYahuwah Jakob opgeroep het om na Bet-el te rei en Hom daar te aanbid,<br \/>\nhet Jakob &#8216;n beroep op sy familie  gedoen om hulle te bekeer, en  die<br \/>\ndra van oorbelle verbind het met die aanbidding van valse gode:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Toe<br \/>\ns\u00ea Jakob aan sy huisgesin en aan almal wat by hom was: \u201cVerwyder<br \/>\ndie vreemde gode wat onder julle is, en reinig julle en trek ander<br \/>\nklere aan; en laat ons klaarmaak en optrek na Bet-el; en ek sal daar<br \/>\n\u0149 altaar bou vir [El] wat my geantwoord het op die dag van my<br \/>\nbenoudheid en by my was op die weg wat ek gegaan het.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Toe<br \/>\ngee hulle aan Jakob al die vreemde gode wat in hulle besit was, en<br \/>\ndie ringe aan hulle ore, en Jakob het dit begrawe onder die<br \/>\nterpentynboom wat by Sigem is. (Genesis 35 verse 2 tot 4.) <\/p>\n<p align=\"justify\">Elke<br \/>\njaar op Dag van Versoening, is alle liggaamlike versierings en<br \/>\nopgesmukte klere opsy gesit as Yahuwah  se volgelinge Sy  aangesig<br \/>\ngenader het vir die vergifnis van hulle sondes, beide bekend en<br \/>\nonbekend.<\/p>\n<p align=\"justify\">In<br \/>\ndie Hemel, sal Yahushua \u2018n kroon plaas op die hoof van elke<br \/>\noorwinnaar. Dit sal \u0149 baie meer glorieryke  wees  as enige kroon van<br \/>\nsieraad wat tot nog toe op die hoof van die mees magtigste  aardse<br \/>\nmonarg was. Tot op daardie tyd, egter, leef Yahuwah  se volgelinge<br \/>\nin &#8216;n w\u00eareld van sonde. Die gevalle natuur verlang na verering.<br \/>\nDiegene wat op soek is na die heerlikheid van Yahuwah, sal nie<br \/>\nprobeer om aandag op hulself te vestig.<\/p>\n<p align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"two girls wearing heavy makeup and excessive jewelry\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/jewelry-6.jpg\" height=\"282\" align=\"left\" width=\"425\">Die<br \/>\noor  ge\u00ebrfde en gekweekte  sondigheid van die mensdom is die rede<br \/>\nwaarom Yahuwah se eniggebore Seun moes sterf. Om daarna te streef om<br \/>\ndie aandag te vestig op &#8216;n mens se ellendige, sondige liggaam is om<br \/>\ndie prooi te word van TROTS, die sonde waarvoor Lucifer geval het.<br \/>\nYahuwah se Woord waarsku: \u201cTrotsheid kom voor die verbreking, en<br \/>\nhoogmoed kom voor die val. Dit is beter om nederig van gees te wees<br \/>\nsaam met die ootmoediges as om buit te verdeel met die trotsaards.\u201d<br \/>\n(Spreuke 16 verse 18 en 19.)<\/p>\n<p align=\"justify\">Onder<br \/>\ndie inspirasie van die Heilige Gees, het Petrus dit  uiteengesit wat<br \/>\ndie ware is  standaard waarna almal moet streef:<\/p>\n<p align=\"justify\">Julle<br \/>\nversiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van<br \/>\ngoud en aantrek van klere nie,  maar die verborge mens van die hart<br \/>\nin die onverganklike versiering van \u2018n sagmoedige en stille gees,<br \/>\nwat baie kosbaar is voor Yahuwah.  Want so het vroe\u00ebr ook die<br \/>\nheilige vroue wat op Yahuwah gehoop het, hulleself versier. (Lees 1<br \/>\nPetrus 3 verse 3 tot 5.)<\/p>\n<p align=\"justify\">Diegene<br \/>\nwat leef in die sluiting van tonele van die geskiedenis van hierdie<br \/>\naarde sal  op soek wees na heiligheid van karakter, en  alles tersyde<br \/>\nstel wat daartoe  sou lei om die aandag af te trek of te verdraai<br \/>\nvan die suiwerheid van die hemel. Ons leef in die laaste oorblyfsel<br \/>\nvan toegelate tyd aarde se anti-tipiese Dag van Versoening. Laat elke<br \/>\nware kind van Yahuwah hulself en hul lewenstyl, alles waaroor hul<br \/>\nkeuses te regeer, te ondersoek om te sien of veranderinge gemaak moet<br \/>\nword om &#8216;n suiwer hart gewy aan Yahuwah.<\/p>\n<p align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"lantern\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/lantern-6.jpg\" height=\"400\" align=\"right\" width=\"400\">Die<br \/>\nvergelyking van die Tien Maagde (lees Mattheus 25 verse 1 tot 3), is<br \/>\nin besonders van toepassing as noodsaak vir  die huidige tyd. Al tien<br \/>\nvroue, gelowiges in die waarheid, gaan slaap. Toe hulle wakker word<br \/>\ndeur die oproep dat die Bruidegom wat kom, het almal gevind dat hulle<br \/>\nlampe doodgegaan het. Slegs vyf, net die helfte, het die ekstra olie<br \/>\ngehad, wat die Heilige Gees verteenwoordig, en wat nodig is om  hulle<br \/>\nlampe te \u201ctooi\u201d om  gereed te wees. Die woord &#8220;tooi&#8221; in<br \/>\ndie oorspronklike taal beteken dit om \u0149 klein, kosmetiese<br \/>\nveranderinge aan te bring. Slegs oppervlakkige veranderinge is nodig<br \/>\nis om gedoen word deur die heenwys van die Heilige Gees.<\/p>\n<p align=\"justify\">Verbind <strong>jou lewe<\/strong> aan Yahuwah, en vertrou op Hom, om aan jou verstand<br \/>\nte openbaar  enige veranderings,  wat  gedoen moet  word om jou lamp<br \/>\nte kry dat dit helderbrand  in hierdie donker w\u00eareld, sodat jy Hom<br \/>\nmet blydskap kan groet by Sy koms.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":220305,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109118","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-christian-living"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Versiering en die Christen - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Versiering en die Christen - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Yahuwah is lief mooiheid. Hy het die heelal met dit gevul! Vanaf die glinstering van die nuut gevalle sneeu tot die luister van die pou se verekleed, vanaf die delikate en die verskeidenheid van kleure van die kleinste blom tot die skitter van die kosbaarste edelgesteentes, is die mooiheid wat sy oorsprong het in die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T05:35:47+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/adornment-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/\",\"name\":\"Versiering en die Christen - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/adornment-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-10-12T12:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T05:35:47+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/adornment-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/adornment-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Versiering en die Christen\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Versiering en die Christen - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Versiering en die Christen - Worlds Last Chance","og_description":"Yahuwah is lief mooiheid. Hy het die heelal met dit gevul! Vanaf die glinstering van die nuut gevalle sneeu tot die luister van die pou se verekleed, vanaf die delikate en die verskeidenheid van kleure van die kleinste blom tot die skitter van die kosbaarste edelgesteentes, is die mooiheid wat sy oorsprong het in die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T05:35:47+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/adornment-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/","name":"Versiering en die Christen - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/adornment-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-10-12T12:36:00+00:00","dateModified":"2025-08-21T05:35:47+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/adornment-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/adornment-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/adornment-and-the-christian\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Versiering en die Christen"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109118","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109118"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/220305"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109118"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}