{"id":109103,"date":"2012-09-28T01:39:49","date_gmt":"2012-09-28T01:39:49","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-aptyt-sleutel-tot-sukses-of-mislukking\/"},"modified":"2025-08-21T05:20:58","modified_gmt":"2025-08-21T05:20:58","slug":"aptyt-sleutel-tot-sukses-of-mislukking","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/aptyt-sleutel-tot-sukses-of-mislukking\/","title":{"rendered":"Aptyt : Sleutel tot Sukses of Mislukking"},"content":{"rendered":"<p>Christen tradisies het vir lank reeds al sewe<br \/>\n\u201cdodelike\u201d sondes gelys.\u201d Die lys sluit die volgende in: <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u2713 Lus<br \/>\n\u2713 Inhaligheid<br \/>\n\u2713 Luiheid<br \/>\n\u2713 Wraaksug<br \/>\n\u2713 Afguns<br \/>\n\u2713<br \/>\nHoogmoed<br \/>\n\u2713<br \/>\nVraatsug<\/p>\n<p>Hoewel<br \/>\ndie Skrifte self nie s\u00f3 `n spesifieke lys bevat nie, openbaar dit dat hierdie<br \/>\nsewe sondes inderdaad kanale is waardeur Satan beheer oor siele soek. Die<br \/>\neerste ses het te doen met emosies en motiverings. Vraatsug aan die anderkant<br \/>\nis anders, omdat dit te doen het met optredes.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"girl holding a large hamburger\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/girl-with-burger-5.jpg\" align=\"right\" height=\"299\" width=\"450\">Die<br \/>\nmeeste mense beskryf vraatsug as om te ooreet. Di\u00e9 persone wie skraal is voel<br \/>\ndikwels meerderwaardig teenoor diegene wie oorgewig is, wie veronderstel dat<br \/>\ndie persoon wat meer weeg, meer moet eet. Maar vraatsug omsluit veel meer as net<br \/>\ndie eet van `n enkele ekstra skeppie nagereg.<\/p>\n<p>Die<br \/>\nenigste wyse vir Yahuwah om met die siel te kommunikeer is deur die verstand.<br \/>\nSodoende dan moet enigiets wat die verstand benewel en die sintuie afstomp ten<br \/>\nalle tye  vermy word. Om te veel te eet,<br \/>\nkan die verstand lomerig maak, maar s\u00f3 kan kafe\u00efen, tabak, dwelms, alkohol, te<br \/>\nryk of te sterk gegeurde voedsel.<\/p>\n<p>Die<br \/>\nbeste voedsel wat geestelike groei bevorder, is die voedsel wat aan Adam en Eva<br \/>\nin die tuin van Eden gegee is, vrugte, neute, en graansoorte. Na die sonde was<br \/>\ngroente, wat die voedsel vir die diere was, by hul dieet gevoeg. Na afloop van<br \/>\ndie vloed, toe die grootste deel van die aarde onder water was en die kinders<br \/>\nvan Noag nog nie `n kans gehad het om `n tuin aan te l\u00ea nie, was sekere \u201crein\u201d<br \/>\nvleissoorte as voedsel toegelaat. Hoewel Yahuwah die mens toestemming gegee het<br \/>\nom vleis te eet was dit nie die beste voedsel vir die die menslike liggaam nie.<br \/>\nNadat vleis in hul dieet ingesluit is, het die lewensduur van die menslike ras<br \/>\ninderdaad drasties afgeneem tot s\u00f3 `n mate dat Sem sewe geslagte van sy<br \/>\nafstammelinge  oorleef het &#8211; Abraham<br \/>\ningesluit!<\/p>\n<p>Alle<br \/>\nsoekers  na geregtigheid sal vind dat om<br \/>\nna `n baie eenvoudige dieet terug te keer, sonder sterk speserye, suikers,<br \/>\nvette, bymiddels en preserveermiddels sal `n besonderse se\u00ebning wees in die<br \/>\nstryd om oorwinning van sonde. Hierdie belangrike beginsel was duidelik<br \/>\nverstaan deur die moeders van Dani\u00ebl, Han\u00e1nja, Misael, en As\u00e1rja. Hierdie<br \/>\ngoddelike vroue het in `n baie gevaarlike tyd in Israel se geskiedenis geleef. Hulle<br \/>\nhet die profesi\u00eb van Jeremia geglo dat Jerusalem sou val onder die leers van<br \/>\nBabilon en dat die volk in ballingskap sal gaan. Deur geloof het hulle hul<br \/>\nkinders geleer om vir beginsels te staan , ongeag die koste daarvan.<\/p>\n<p>Toe<br \/>\nDani\u00ebl en sy drie vriende as gevangenes na Babilon geneem is, was die opvoeding<br \/>\nwat hulle in hul kinderjare tuis ontvang het, altyd onthou. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">En die koning het hulle `n<br \/>\ndaaglikse porsie bestem uit die spys van die koning en van die wyn wat hy<br \/>\ngedrink het; om hulle so drie jaar lank op te voed, sodat hulle aan die einde<br \/>\ndaarvan voor die koning kon dien.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">En Dani\u00ebl het hom voorgeneem om hom<br \/>\nnie te verontreinig met die spys van die koning of met die wyn wat hy gedrink<br \/>\nhet nie; daarom het hy die owerste van die hofdienaars vegunning gevra dat hy<br \/>\nhom nie hoef te verontreinig nie. (Dani\u00ebl 1: 5, 8, OV)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"organic produce\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/organic-produce-4.jpg\" align=\"left\" height=\"562\" width=\"375\">Nes<br \/>\nbaie van vandag, het die owerste wie in beheer van die eunugs was, geglo dat<br \/>\ndie deftige kosse van die koning beter was as die eenvoudige voedsel wat deur Dani\u00ebl<br \/>\nen sy vriende aangevra is. En die owerste van die hofdienaars het aan Dani\u00ebl<br \/>\nges\u00ea:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek vrees my heer die koning, wat<br \/>\njulle voedsel en julle drank vasgestel het; want waarom moet hy sien dat julle<br \/>\naangesigte meer vervalle is as di\u00e9 van die jong seuns wat van julle leeftyd is,<br \/>\nsodat julle my hoof by die koning met skuld belaai?  (Dani\u00ebl 1: 10, OV)<\/p>\n<p>Dani\u00ebl<br \/>\nwas daarvan bewus dat baie van die ander Hebreeuse gevangenisse die ryke kosse,<br \/>\ndie eksotiese disse en delikate wyne wat die koning aangebied het, geniet het.<br \/>\nHulle het die onreine vleis wat selfs deur die heidene ge\u00ebet was, geniet, en s\u00f3<br \/>\nYahuwah se wet oortree. In wysheid het hy Melsar, die eunug direk<br \/>\nverantwoordelik vir hom vir `n proeftyd. Dit was lank genoeg om die effekte wat<br \/>\ndeur die twee verskillende eet wyses meegebring word raak  te sien.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar<br \/>\nDani\u00ebl het aan die bediende ges\u00ea wat die owerste van die hofdienaars oor<br \/>\nDani\u00ebl, Han\u00e1nja, Misael en As\u00e1rja aangestel het : <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Stel tog u dienaars tien dae lank<br \/>\nop die proef, en laat hulle ons van die groente gee om te eet en water om te<br \/>\ndrink; en laat daarna ons voorkoms en die voorkoms van die jong seuns wat die<br \/>\nspys van die koning eet, deur u bevestig word; handel dan met u dienaars soos u<br \/>\nbevinding sal wees. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Hy het toe na hulle geluister in<br \/>\nhierdie saak en hulle tien dae op die proef gestel. En aan die einde van die<br \/>\ntien dae het hulle voorkoms beter en hulle voller van vlees gelyk as al die<br \/>\njong seuns wat die spys van die koning ge\u00ebet het. So het dan die bediende hulle<br \/>\nspys en die wyn wat hulle moes drink, weggeneem en aan hulle groente gegee.<br \/>\n(Dani\u00ebl 1: 11-16, OV)<\/p>\n<p>Die<br \/>\nimpak van die woorde: \u201cDani\u00ebl het hom voorgeneem\u201d moet na opgelet word. Ongeag<br \/>\nvan hoe hoflik die Babiloniese koning hom ontvang het, was hy nog steeds `n<br \/>\nkrygsgevangene. Dit was nie `n een maaltyd ooreenkoms nie, maar dit sou<br \/>\ndeurgaans sy kos wees. Om die ete te weier wat as `n kompliment en `n guns<br \/>\naangebied was kon as `n belediging beskou word. Dani\u00ebl het sy lewe gewaag vir<br \/>\nwat hy geweet het reg was aangaande dieet. Ongeag of hy toestemming gegun word<br \/>\nom eenvoudig te eet of nie, sou hy nie die koning se lekkernye ge\u00ebet het nie<br \/>\n&#8212; selfs as dit sy lewe sou kos. <\/p>\n<p>Yahuwah<br \/>\nhet die getrouheid van Dani\u00ebl en sy vriende gese\u00ebn: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">En hierdie vier jong seuns &#8212;<br \/>\n[Yahuwah het aan hulle wetenskap en verstand in allerhande geskrifte en wysheid<br \/>\ngegee ; ook het Dani\u00ebl verstand gehad van allerhande gesigte en drome. En aan<br \/>\ndie einde van die dae wat die koning vasgestel het om hulle in te bring .  .  . en<br \/>\ndie koning het met hulle gespreek, en onder hulle almal is daar niemand gevind<br \/>\nsoos Dani\u00ebl, Han\u00e1nja, M\u00edsael, en As\u00e1rja nie, so het hulle dan voor die koning<br \/>\ngedien. En in enige saak van wyse insig waarin die koning hulle ondervra het,<br \/>\nhet hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk<br \/>\ntien maal oortref het. (Dani\u00ebl 1: 17 -20, OV)<\/p>\n<p>Yahuwah<br \/>\nhet `n belofte gemaak: \u201cWant die wat My eer sal Ek eer; maar die wat My verag,<br \/>\nsal veragtelik wees.\u201d (1 Samuel 2: 30, OV) Yahuwah was getrou in sy belofte aan<br \/>\nDani\u00ebl en sy vriende. Hy sal dieselfde doen aan almal wie in hul harte hulle<br \/>\nvoorneem, nes Dani\u00ebl, om niks te doen wat hulle Maker sal minag nie. <\/p>\n<p>Aptyt<br \/>\nwas een van die hoof maniere waarop Satan beheer oor die mense verkry het<br \/>\nsedert Adam vir die eerste keer gesondig het deur die verbode vrug te eet. Dit<br \/>\nwas oor eetlus dat die Heiland, in die woestyn van versoeking, vir die eerste<br \/>\nkeer versoek was. Waar die mens vir die eerste keer gesondig het, moes Yahushua<br \/>\nin die eerste plek oorwin. Hy het dit reggekry en Hy sal die oorwinning aan<br \/>\nalmal gee wie ernstig daarna verlang. <\/p>\n<p>Vandag,<br \/>\nmeer as in enige tyd van die geskiedenis, is aptyt `n effektiewe middel wat<br \/>\ndeur  Satan gebruik word. Smaakmiddels en<br \/>\ndie by &#8211; en preserveermiddels wat in vandag se voedsels gevoeg word, stimuleer<br \/>\neintlik die eetlus in hierdie dae, wat die mense se honger daarna vererger.<br \/>\nGeneties veranderde (GV) voedsel het daarop gedui dat hulle die genetiese<br \/>\nbestandele van die verbruiker verander. Dr. Stanley Ewen, `n konsultant<br \/>\nhistopatoloog verbonde aan die Aberdeen Royal Infirmary het kommer uitgespreek<br \/>\ndat `n blomkool virus wat gebruik is in GV voedsels die risiko van kanker in `n<br \/>\nmens kan verhoog. Hy het selfs daarop aangedring vir die toets van grondwater<br \/>\nnaby plase waar GV voedsels geproduseer word. <\/p>\n<p><img decoding=\"async\" title=\"rats with large tumors caused by government modified corn\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" alt=\"rats with large tumors caused by government modified corn\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rat-tumor-study-1-4.jpg\" align=\"right\" border=\"0\">In<br \/>\nSeptember 2012 het die Caern Universiteit in Frankryk die eerste langtermyn<br \/>\nondersoek van rotte wat GV veranderde mielies gevoer is, een van die mees<br \/>\nuitgebreide innames van genetiese voedsel, vrygestel. Die resultate het<br \/>\nuitsluitlik bewys dat GV veranderde mielies kanker in rotte veroorsaak het.<\/p>\n<p>Hoender,<br \/>\nmelk beeste en diere wat geteel word vir hul vleis word geroetineerd s\u00f3 vol<br \/>\ngroei hormone en verskeie antibiotika gepomp, alles in `n poging om meer geld<br \/>\nte maak deur meer eiers, melk en vleis te produseer. Dit verskyn in die eiers,<br \/>\nmelk en vleis produkte wat geproduseer word en dit het `n effek op diegene wie<br \/>\ndit eet.<\/p>\n<p>Bisphemal<br \/>\nA, of BPA, is `n ander produk wat die menslike liggaam aanval. Dit is `n<br \/>\nplastiese bymiddel wat gebruik word vir bottels en om tin blikkies uit te voer<br \/>\nom die varsheid van geure vas te vang. Die probleem is dat dit estrogeen in die<br \/>\nvoedsel en drankies wat daarin verpak is vrystel. `n Onlangse studie het<br \/>\nnoodsaaklike bewyse ontdek dat plastiek bymiddels .  .  . `n<br \/>\nnegatiewe impak mag h\u00ea op die voortplantings sisteem van vroue en chromosoom<br \/>\nskade veroorsaak, geboorte defekte en miskrame meebring.<a href=\"http:\/\/www.foxnews.com\/health\/2012\/09\/25\/study-link-bpa-to-birth-defects-miscarriage\/\">http:\/\/www.foxnews.com\/health\/2012\/09\/25\/study-link-bpa-to-birth-defects-miscarriage\/<\/a>.)<\/p>\n<p>Al<br \/>\nhierdie \u201cmoderne\u201d bymiddels in die kosse wat ons eet het `n effek, nie net op<br \/>\nons  liggame nie, maar ook op ons<br \/>\nverstand. `n Liggaam wat siek of uitgeput is het nie daardie helderheid van<br \/>\ndenke wat gevind word met `n liggaam wat gesond is nie. Daardie \u201cstil, sagte<br \/>\nstem\u201d van Yahuwah word dan baie moeilik onderskei wanneer die verstand beneweld<br \/>\nis deur dit wat in die liggaam gesit is. Daarom raak die beheer van aptyt `n<br \/>\nverpligting en ernstige noodsaaklikheid. <\/p>\n<p>Die<br \/>\ndieet wat deur die Skepper vir Adam en Eva in hul sondelose toestand ontwerp was,<br \/>\nis steeds die beste dieet vir diegene wie wil triomfeer oor sonde. `n Vegan of<br \/>\nplant gebaseerde dieet, is nie net die gesondste dieet nie, maar ook die<br \/>\nveiligste, omdat dit vry sal wees van groei hormone, die chemikalie\u00eb wat so<br \/>\nalgemeen voorkom in die gemiddelde vleis gesentreerde dieet. <\/p>\n<p>Dit<br \/>\nis waar dat die Skrifte aandui dat Yahushua vis ge\u00ebet het. Dit is redelik om<br \/>\nhierby te voeg dat Hy ook ander rein vleise ge\u00ebet het, selfs die Pasga lam of<br \/>\nbokkie tydens die Pasga maaltye. Die Skrifte staaf dat Yahuwah die dag voordat<br \/>\nHy Sodom en Gomorah vernietig het eers Abraham besoek het, en dat Abraham vir<br \/>\nHom en die twee engele wat saammet Hom was, `n maaltyd berei het. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daarop loop Abraham na die beeste<br \/>\nen vang `n jong, mooi kalf en gee dit aan die dienaar, wat dit gou klaargemaak<br \/>\nhet. En hy neem dikmelk en soetmelk en die kalf wat hy klaargemaak het, en sit<br \/>\ndit aan hulle voor, terwyl hy self by hulle onder die boom bly staan; en hulle<br \/>\nhet ge\u00ebet. (Genesis 18:7, 8, OV)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"grains\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/grains-4.jpg\" align=\"left\" height=\"524\" width=\"350\">Sommige mense glo en leer dat vleis<br \/>\nnooit ge\u00ebet moet word nie, selfs ten koste van mens se eie lewe. Andere het<br \/>\nweer aanstoot gegee en gevoelens seergemaak, mense weg laat draai van die<br \/>\nwaarheid, deur vleis af te keer wat vir hulle voorberei is, wie nie vegetari\u00ebrs<br \/>\nis nie. Die verhaal in die Skrifte van Yahushua en Yahuwah wat vleis ge\u00ebet het<br \/>\nvoorsien gebalanseerde aanduidings waardeur Yahuwah se volk al die beginsels<br \/>\nvan dieet hervorming mag verstaan.<\/p>\n<p>Yahushua was as `n Israeliet<br \/>\ngebore. Hy het die lewe van `n Israeliet gelewe en het die voedsel wat<br \/>\nbeskikbaar in daardie tyd was, ge\u00ebet terwyl daar geen wyse was om vars voedsel<br \/>\nte bewaar en te vries nie. Maar die vleis van Sy tyd het nie die siektes en die<br \/>\nhormone bevat wat die vleis van vandag besoedel nie. Diegene wie weier om vleis<br \/>\nte eet, selfs as vleis al is om lewensbehoud, leer nie Yahushua se voorbeeld dat<br \/>\ndie behoud van die lewe `n groter beginsel is wat nie ignoreer moet word nie.<br \/>\nDie lewe is `n kosbare belofte en terwyl mens altyd moet sterk staan vir<br \/>\nbeginsels, is die behoud om lewe ook `n beginsel. Op sigself is die beste<br \/>\nbehoud van die lewe die vermyding van diere produkte wat siekte veroorsaak en<br \/>\ndie verstand benewel. Maar as hongersnood die enigste ander alternatief is, is<br \/>\ndie eet van rein vleis, goed gedreineer van die bloed, aanvaarbaar, alhoewel<br \/>\nnie die beste uitweg nie.<\/p>\n<p>Yahuwah<br \/>\nse aanvaarding van Abraham se hoflikheid, leer welwillendheid en genadigheid<br \/>\naan hulle wie nie van beter weet nie of wie, in hul pogings om gasvry te wees,<br \/>\nniks beter het om aan te bied nie. Dit is altyd beter om te fouteer terwille<br \/>\nvan goedhartigheid. Dit beteken nie dat hulle wie van beter weet en toegang tot<br \/>\ngesonde voedsel het, mag eet wat hulle wil nie. Maar dit beteken net dat as jy<br \/>\nin `n soortgelyke posisie is, dat goedhartigheid en om aan ander te dink jou<br \/>\noptrede be\u00efnvloed.<\/p>\n<p>Oorwinning<br \/>\noor die eetlus is een van die mees belangrikste en moeilikste gewoontes om te<br \/>\nonderdruk. Soos Satan meer daarop uit is om die liggame en verstande van die<br \/>\nmens te besoedel, sal `n eenvoudige, gesonde dieet van voedsel wat so natuurlik<br \/>\nas moontlik voorberei is baie behulpsaam wees in die oorwinning oor die sondige<br \/>\nmenslike karakter. Diegene wie die oorwinning oor eetlus verkry,  nes Dani\u00ebl en sy drie vriende en selfs<br \/>\nYahushua self, sal vind dat elke ander oorwinning in sy spoor volg. <\/p>\n<p>Soos<br \/>\nmet ander sondes is Yahushua die antwoord vir elke versoeking en verslawing. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Terwyl ons dan `n groot Ho\u00eb<br \/>\nPriester het wat die hemele deurgegaan het, <br \/>\nnaamlik Yahushua, die Seun van Yahuwah, laat ons die belydenis vashou.<br \/>\nWant ons het nie `n Ho\u00eb Priester wat nie met ons swakhede medelye kan h\u00ea nie,<br \/>\nmaar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde. Laat<br \/>\nons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons<br \/>\nbarmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.<br \/>\n(Hebre\u00ebrs 4: 14-16.)<\/p>\n<div>\n<p>Gee jou lewe, jou wil, jou liggaam<br \/>\naan Yahushua oor. Hy wag om jou die oorwinning te gee oor elke boesemsonde.<br \/>\nGaan die vreugde van oorwinnende lewe binne deur Hom.<\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"girl pointing to box of produce\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-vegan-choice-2-4.jpg\" height=\"500\" width=\"700\"><\/p>\n<hr style=\"width: 33%\" align=\"left\">\n<p><font face=\"Georgia\" size=\"3\">Verwante<br \/>\nInhoud: <\/font><\/p>\n<\/div>\n<ul>\n<li><a href=\"\/practical-godliness\/hemelse-genesing-natuurlike-geneesmiddels.html\" title=\"\">Hemelse Genesing | Natuurlike Genesingmiddels<\/a><\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"featured_media":220209,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109103","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-health"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Aptyt : Sleutel tot Sukses of Mislukking - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Aptyt : Sleutel tot Sukses of Mislukking - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Christen tradisies het vir lank reeds al sewe \u201cdodelike\u201d sondes gelys.\u201d Die lys sluit die volgende in: \u2713 Lus \u2713 Inhaligheid \u2713 Luiheid \u2713 Wraaksug \u2713 Afguns \u2713 Hoogmoed \u2713 Vraatsug Hoewel die Skrifte self nie s\u00f3 `n spesifieke lys bevat nie, openbaar dit dat hierdie sewe sondes inderdaad kanale is waardeur Satan beheer oor [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T05:20:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/appetite-key-to-success-or-failure-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"12 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/\",\"name\":\"Aptyt : Sleutel tot Sukses of Mislukking - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/appetite-key-to-success-or-failure-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-09-28T01:39:49+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T05:20:58+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/appetite-key-to-success-or-failure-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/appetite-key-to-success-or-failure-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Aptyt : Sleutel tot Sukses of Mislukking\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Aptyt : Sleutel tot Sukses of Mislukking - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Aptyt : Sleutel tot Sukses of Mislukking - Worlds Last Chance","og_description":"Christen tradisies het vir lank reeds al sewe \u201cdodelike\u201d sondes gelys.\u201d Die lys sluit die volgende in: \u2713 Lus \u2713 Inhaligheid \u2713 Luiheid \u2713 Wraaksug \u2713 Afguns \u2713 Hoogmoed \u2713 Vraatsug Hoewel die Skrifte self nie s\u00f3 `n spesifieke lys bevat nie, openbaar dit dat hierdie sewe sondes inderdaad kanale is waardeur Satan beheer oor [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T05:20:58+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/appetite-key-to-success-or-failure-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"12 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/","name":"Aptyt : Sleutel tot Sukses of Mislukking - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/appetite-key-to-success-or-failure-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-09-28T01:39:49+00:00","dateModified":"2025-08-21T05:20:58+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/appetite-key-to-success-or-failure-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/appetite-key-to-success-or-failure-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/appetite-key-to-success-or-failure\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Aptyt : Sleutel tot Sukses of Mislukking"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109103","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109103"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/220209"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109103"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}