{"id":109085,"date":"2012-09-24T11:18:32","date_gmt":"2012-09-24T11:18:32","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-sabbat-deel-4-eensame-aanbidding\/"},"modified":"2025-08-21T05:07:32","modified_gmt":"2025-08-21T05:07:32","slug":"die-sabbat-deel-4-eensame-aanbidding","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-sabbat-deel-4-eensame-aanbidding\/","title":{"rendered":"Die Sabbat | Deel 4 \u2013 Eensame Aanbidding"},"content":{"rendered":"<p>Skrifte stel `n baie spesiale groep mense<br \/>\nvoor wie hul Skepper eer deur Hom te aanbid op Sy heilige Sabbat, terwyl die<br \/>\nres van die w\u00eareld dit verwerp. Hulle word die <em>Seuns van Sadok <\/em>genoem. Die Seuns van Sadok is uniek. Hulle het hul<br \/>\nlewens s\u00f3 toegewy aan Yahuwah, sodat hulle wil met <em>Sy<\/em> wil verweef is. Hul  lewens is `n perfekte weerkaatsing van die<br \/>\ngoddelike beeltenis. Die Seuns van Sadok klee,  praat en tree op soos Yahuwah dit wil h\u00ea.<br \/>\nHulle is <em>Syne ,<\/em>en Hy is <em>hulle s`n. <\/em>Alhoewel hulle aan hul<br \/>\nmedemens `n diens verrig, doen die Seuns van Sadok, in `n baie spesiale wyse<br \/>\ndiens aan  Yahuwah.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie kinders van<br \/>\nSadok, .  .  . <br \/>\nhulle moet na My toe nader kom om My te dien en voor My aangesig staan<br \/>\n.  . <br \/>\n. spreek Meester Yahuwah. Hulle moet in My heiligdom ingaan, en hulle<br \/>\nmoet na My tafel toe nader kom om My te dien, en My diens waarneem.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn oor `n regsaak<br \/>\nmoet hulle optree om reg te spreek, volgens My verordeninge moet hulle dit<br \/>\nuitoefen; en hulle moet My wette en My insettinge hou op al My feestye en My<br \/>\nSabbatte heilig.\u201d  (Esegi\u00ebl  44:14-16, 24, OV)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"eensame wandeling\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/solitary-walk-5.jpg\" height=\"312\" width=\"450\" align=\"right\"><\/p>\n<p>Seuns van Sadok het `n baie ho\u00eb roeping.<br \/>\nRegdeur die eeue was daar maar slegs `n handjie vol van sulke mense, so deeglik<br \/>\nis hulle toegewy om die Allerheiligste te dien, dat hulle <em>een<\/em> is met die Ewige. Die woorde wat hulle spreek en die dade wat hulle<br \/>\ndoen is `n openbaring van die denke en gevoelens van die Een wie hulle liefhet<br \/>\nen dien. S\u00f3 `n hoe roeping benodig `n spesiale voorbereiding. Hierdie opleiding<br \/>\nkan nie verkry word in die w\u00eareldse universiteite nie. Nie eens `n seminaar kan<br \/>\ndiegene wie Seuns en Dogters van Sadok uitmaak, opvoeding verskaf nie.<\/p>\n<p>Elke man, vrou en kind wie hom \u2013 of<br \/>\nhaarself toewy aan die goddelike wil, kom onder die tutorskap van die Hemel.<br \/>\nDit is Yahuwah persoonlik wat die lewens-ondervinding wat hul karakter vorm vir<br \/>\ndie groot werk om Hom te dien, onderrig. Die lewens van die Seuns en Dogters<br \/>\nvan Sadok is baie verrykend, vervullend en geestelik belonend.  .  . maar<br \/>\ndit is ook `n baie eensame weg. Moses het  40 jaar in die Woestyn as `n herder<br \/>\ndeurgebring , alvorens hy gereed was om as mondstuk vir <em>Yahuwah<\/em> op te tree. Daardie 40 jaar se opleiding in die Skool van<br \/>\ndie Hemel , is wat hom voorberei het vir hierdie enorme lewenstaak. Moses was<br \/>\nuitermate vereer deur die Hemel. Op versoek om Yahuwah se aangesig te sien ,<br \/>\nwas die genadevolle antwoord gegee: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEk sal My<br \/>\nmajesteit by jou laat verbygaan .  .  . Jy kan My aangesig nie sien nie, want geen<br \/>\nmens kan My sien en lewe nie .  .  .Hier is `n plek by My waar jy op die rots<br \/>\nkan gaan staan .  .  .Ek sal jou in die skeur van die rots stel en<br \/>\njou met My hand oordek totdat Ek verbygegaan het. En as Ek my hand wegneem, sal<br \/>\njy My van agter sien; maar My aangesig kan nie gesien word nie.\u201d (Exodus<br \/>\n33:20-23)<\/p>\n<p> So<br \/>\nspreek Yahuwah van hierdie Seun van <em>Sadok<\/em>:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHoor tog My<br \/>\nwoorde. As julle profeet van Yahuwah is, sal Ek deur `n gesig My aan Hom bekend<br \/>\nmaak, deur `n droom sal Ek met hom spreek. So is dit nie met My kneg Moses nie:<br \/>\nin My hele huis is hy getrou. Mond tot mond spreek Ek met hom, en nie deur<br \/>\naanskouing en deur duister woorde nie, en hy sien die verskyning van  Yahuwah.\u201d (Num\u00e9ri 12:6-8)<\/p>\n<table border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"257\" width=\"378\" align=\"left\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"man wat alleen in die woestyn loop\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/desert-trek-5.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Moses se voorbereiding vir sy ho\u00eb roeping was nie verkry in die koninklike howe van Egipte , onder die w\u00eareld se beste opvoeders nie. Dit was ontvang in die eensame verlatenheid van die woestyn, waar die siel van aangesig -tot-aangesig met Sy Maker kan kommunikeer.  <\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Moses se<br \/>\nvoorbereiding vir sy ho\u00eb roeping was nie verkry in die adelike howe van Egipte,<br \/>\nonder die w\u00eareld se beste onderwysers nie. Dit was verkry in die eensame<br \/>\ngewestes van voorbereiding wat vereis word van almal wie Seuns van Sadok wil<br \/>\nwees. Dit  is `n  baie eensame wandel,  weg van die prestige van die w\u00eareldse eer, of<br \/>\ndie twyfelagtige \u201ckameraadskap\u201d van skyn heiliges wie nie toegewy is om totaal<br \/>\nen al net vir Yahuwah te leef nie.<\/p>\n<p>Almal wie<br \/>\nhulleself ten volle wy aan Yahuwah, sal aan elke partikel van die goddelike Wet<br \/>\ngehoorsaam wees \u2013 insluitende die Sabbat van die vierde gebod. Maar, nes<br \/>\ngehoorsaamheid op hierdie punt gegee word , moet<br \/>\nelkeen alleen staan. Die sewende dag Sabbat kan slegs bereken word deur die<br \/>\ngebruik van die antieke luni-solar kalender van die<br \/>\nSkepping. Dit is  uitermate<br \/>\nongewild by priesters, pastore, vriende, en net so by familie. Almal wie die<br \/>\nplig versuim om die Skepper op Sy Sabbat te aanbid sal optrek teenoor hulle wie<br \/>\ndaarop uit is om dit te gehoorsaam. So <br \/>\nwas dit maar altyd tussen hulle wie Yahuwah dien en hulle wie Hom nie<br \/>\ndien nie. Die gevolg is dat hedendaagse Seuns en Dogters van Sadok, nes hul<br \/>\nbroeders en susters van die verlede, dikwels alleen aanbid. In die begin mag<br \/>\ndit verkeerd <em>voel.<\/em> <\/p>\n<p>Wanneer `n mens gewoond<br \/>\nis aan die inspirerende preke onder baie mooi getinte glasvensters en met luide<br \/>\nkoor musiek wat opstyg , is die stilte van die meer `n bietjie minder<br \/>\n\u201cgodsdienstig.\u201d Wanneer `n vrou gewoond is aan etes wat vooraf berei is,  na die kerk dienste, om kinders die Sabbat<br \/>\nSkool lesse te leer, en om bidure te besoek, kan aanbidding alleen in mens se<br \/>\neie kamer oorweldigend eensaam voel.  Mensgemaakte aanbiddings gewoontes vereer nie<br \/>\nnoodwendig die Skepper nie. `n Lied wat baie mooi gesing word voor `n volgepakte<br \/>\ngemeente, bereik nie die ore van Yahuwah as dit met `n hart gesing word wat vol<br \/>\nis van self-verheffing nie. Die eenvoudige loflied wat in die eensaamheid van<br \/>\nmens se eie huis gesing word, ontvang Yahuwah se se\u00ebn as dit vloei uit `n hart<br \/>\nmet gewyde liefde. Engele wie s\u00f3 `n lied aanhoor, verbly hulle om hul stemme te<br \/>\nvoeg by die nederige gelowige en die koor swel uit tot `n magtige danklied, wat<br \/>\nweerklink deur  die sale van die Hemel en<br \/>\nverleen eer en heerlikheid aan die geliefde Een.<\/p>\n<p>Moenie aan die versoeking<br \/>\ntoegee om te voel dat jou aanbidding, in die eensaamheid  geoffer, van minder waarde is aan Yahuwah as<br \/>\njy sou kniel of met honderde saam sing nie. Dit is die indiwiduele hart wat  ontvanklik is vir Yahuwah, en dit is die<br \/>\nindiwiduele hart wat Hy aantrek. Skrifte het `n belofte aan almal wie in eensaamheid<br \/>\naanbid.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant waar twee<br \/>\nof drie in My naam vergader, daar is Ek in hul midde.\u201d  (Matth\u00e9\u00fcs 18: 20)<\/p>\n<p>Dit sluit nie<br \/>\ndiegene uit wie nie`n tweede persoon by hom het met wie hy kan aanbid nie.<br \/>\nYahuwah roep spesiale engele skanse op om tree vir tree te wees met Sy<br \/>\naards-gebonde kinders. Yahushua het na hierdie persoonlike gidsengele verwys<br \/>\nmet Sy berisping: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cPasop dat  julle nie een van hierdie kleintjies verag<br \/>\nnie; want Ek s\u00ea vir julle dat hulle engele in die hemele altyd die aangesig<br \/>\nsien van My Vader wat in die Hemele is.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 18:10)          <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Sabbat | Deel 4 \u2013 Eensame Aanbidding image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-sabbath-part-4-q1-afrikaans.png\" height=\"219\" width=\"450\" align=\"right\">Engele skaar hulle<br \/>\naan die kant van die kind Yah, wie in die woud oopte, langs die sanderige<br \/>\nstrand, of in die stilte van die kamer aanbid.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cIs hulle nie almal<br \/>\ndienende geeste wat vir diens uitgestuur word terwille van die wat die<br \/>\nsaligheid be\u00ebrwe nie. (Hebre\u00ebrs 1: 14) <\/p>\n<p>Die nederigste huis ekklesia met<br \/>\nbaie of met een, kan soos `n paleis voorkom want die wat ryk is aan geloof<br \/>\nvertoef daar. Omdat opregte aanbidding `n handeling van toewyding is, wat vloei<br \/>\nvan `n hart wat oorloop van liefde en dankbaarheid, is dit eintlik beter om<br \/>\nalleen te aanbid as in die teenwoordigheid van traak-my-nie-agtige of<br \/>\noppervlakkige aanbidders. Skrifte dikteer nie watter vorm die aanbidding moet<br \/>\naanneem nie. Enigiets wat die hart en die siel trek in meegevoel en lojaliteit<br \/>\ntot mens se Skepper is aanvaarbaar vir aanbidding.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie Sabbat is gemaak vir die mens en nie die mens vir die Sabbat<br \/>\nnie.\u201d  (Markus 2:27)<\/p>\n<p>Wees bereid om nuwe dinge in jou aanbiddingsdienste te probeer. Wat<br \/>\nmoontlik is met `n groep, mag nie moontlik wees met `n enkele gesin of `n<br \/>\nindiwidu nie. Nogtans verminder dit nie die impak op die hart, n\u00f3g is dit<br \/>\nminder aanvaarbaar omdat dit van `n indiwidu \u00f3f net `n gesin alleen kom, as van<br \/>\n`n volgepakte kerk groep, nie. As dit moontlik is, kan die heilige ure in die<br \/>\nnatuur spandeer word. Dit is een van die beste maniere om die hart opwaarts na<br \/>\ndie Hemel te rig.<\/p>\n<p>Elia was ook `n Seun van Sadok wie `n baie afgesonderde lewe geleef<br \/>\nhet, ter voorbereiding van sy lewenstaak in die skool van die Hemel. Yahuwah<br \/>\nhet hom as indiwidu geleer dat die Ho\u00eb en Verhewe Een wat die ewigheid bewoon,<br \/>\nnie te vinde is in die wind, aardbewing of vuur nie. Nie in luidrugtige<br \/>\nberoeringe of opstokerige optredes vind die gemeenskap van die mens met die<br \/>\ngoddelike plaas nie. Yahuwah het met Elia gespreek in die \u201cgesuis van `n sagte<br \/>\nkoelte.\u201d (1 Konings 19:12) So`n stil, sagte stem kan nie gehoor word wanneer<br \/>\naanbidding begrawe word onder die vorme van tradisie of voorges\u00ea word deur die<br \/>\nverwagtinge van ander nie. Dit is v\u00e9r weg van die rumoer van die moderne<br \/>\nsamelewing, verwyderd van die afleidings van die ongelowiges, dat die hart die<br \/>\nbeste gehoor kan verleen aan die stem van die Geliefde. Hierdie kosbare<br \/>\ngemeenskapstye saam met die Skepper van die heelal is daar om die Seuns en<br \/>\nDogters van Sadok voor te berei om te staan as getuies op die aarde vir die<br \/>\nKoningkryk van die Hemel. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"verheugde man langs `n meer\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/joyful-worship-5.jpg\" height=\"562\" width=\"375\" align=\"left\"><\/p>\n<p>Yahushua self het van die ryke geestelike beloning gepraat wat aan<br \/>\ndiegene gegee sal word wie in nederigheid voor die Ewiglewende neerbuig in die<br \/>\nstilte van eensame aanbidding.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en<br \/>\nbid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene<br \/>\nsien, sal jou in die openbaar vergelde.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 6:6)<\/p>\n<p>Bring jou lofprysinge en jou gebede na jou Vader in die Hemel. Rus<br \/>\nin die versekering van Sy liefde vir jou, en die aanvaarding van jou aanbidding.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daar is dan nou <em>geen<br \/>\nveroordeling<\/em> vir die wat in Yahushua die Verlosser is nie, vir die wat nie<br \/>\nna die vlees wandel nie, maar na die Gees. (Sien Romeine 8:1.)<\/p>\n<p>Aanbid die Skepper in gees en in waarheid op Sy heilige Sabbat dag. Hy het jou met `n nimmereindige liefde<br \/>\nlief wat jou nooit sal verlaat nie. Jou aanbidding, eenvoudig en alleen, vry<br \/>\nvan w\u00eareldse vertoon, is aanvaarbaar vir Hom. <\/p>\n<p>Sy uitnodigings woorde aan jou is: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Staan op, my vriendin, my skone, kom dan tog! .  .  . Kom,<br \/>\nmy beminde laat ons uitgaan in die veld,. <br \/>\n.  . laat ons vroeg na die<br \/>\nwingerde gaan, .  .  . Daar sal ek aan u my liefde gee.\u201d (Hooglied<br \/>\nvan Salomo, 2:10, 7:11-12)<\/p>\n","protected":false},"featured_media":220123,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109085","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-sabbath"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Sabbat | Deel 4 \u2013 Eensame Aanbidding - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Sabbat | Deel 4 \u2013 Eensame Aanbidding - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Skrifte stel `n baie spesiale groep mense voor wie hul Skepper eer deur Hom te aanbid op Sy heilige Sabbat, terwyl die res van die w\u00eareld dit verwerp. Hulle word die Seuns van Sadok genoem. Die Seuns van Sadok is uniek. Hulle het hul lewens s\u00f3 toegewy aan Yahuwah, sodat hulle wil met Sy wil [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T05:07:32+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-sabbath-part-4-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/\",\"name\":\"Die Sabbat | Deel 4 \u2013 Eensame Aanbidding - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-4-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-09-24T11:18:32+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T05:07:32+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-4-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-4-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Sabbat | Deel 4 \u2013 Eensame Aanbidding\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Sabbat | Deel 4 \u2013 Eensame Aanbidding - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Sabbat | Deel 4 \u2013 Eensame Aanbidding - Worlds Last Chance","og_description":"Skrifte stel `n baie spesiale groep mense voor wie hul Skepper eer deur Hom te aanbid op Sy heilige Sabbat, terwyl die res van die w\u00eareld dit verwerp. Hulle word die Seuns van Sadok genoem. Die Seuns van Sadok is uniek. Hulle het hul lewens s\u00f3 toegewy aan Yahuwah, sodat hulle wil met Sy wil [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T05:07:32+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-sabbath-part-4-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/","name":"Die Sabbat | Deel 4 \u2013 Eensame Aanbidding - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-4-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-09-24T11:18:32+00:00","dateModified":"2025-08-21T05:07:32+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-4-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-4-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-4-solitary-worship\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Sabbat | Deel 4 \u2013 Eensame Aanbidding"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109085","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109085"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/220123"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109085"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}