{"id":109071,"date":"2012-09-24T10:30:03","date_gmt":"2012-09-24T10:30:03","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-sabbat-deel-2-vir-ewig-altyd\/"},"modified":"2025-08-21T04:54:02","modified_gmt":"2025-08-21T04:54:02","slug":"die-sabbat-deel-2-vir-ewig-altyd","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-sabbat-deel-2-vir-ewig-altyd\/","title":{"rendered":"Die Sabbat | Deel 2 \u2013 Vir Ewig &#038; Altyd"},"content":{"rendered":"<p>Die Sewende\u2013dag<br \/>\nSabbat, as deel van die goddelike wet, is op alle mense van toepassing,  regdeur die eeue heen. Van al die wette, is<br \/>\ngeen ander wet so dikwels en met soveel vermetelheid, oortree soos die vierde<br \/>\ngebod nie.<\/p>\n<p align=\"center\"><font size=\"3\">\u201cGedenk die Sabbat Dag dat jy dit<br \/>\nHeilig. Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen; maar die sewende dag is die<br \/>\nSabbat van die Yahuwah jou Elohim; dan mag jy geen werk doen nie&#8230; (Exodus<br \/>\n20:8-10)<\/font><\/p>\n<p>Christene<br \/>\nwie nie sal droom om afgode te aanbid, te vloek,  leuens te vertel, te steel,  moor of om egbreuk  te pleeg nie, skroom nie om die Sabbat<br \/>\ngebod  te breek nie. Menigtes is deur<br \/>\nSatan mislei om te glo dat die Sabbat \u201cslegs vir die Jode\u201d  was en dat dit op die een of ander manier  \u201cteen die kruishout vasgenael was\u201d  Deur die sewende-dag Sabbat op sy te sit, aanbid<br \/>\ndie meerderheid Christene in die  w\u00eareld<br \/>\nop Sondag  \u201cter ere van  die dag waarop Yahushua uit die dood opgestaan<br \/>\nhet.\u2019\u2019 Sulke<br \/>\nredenasies weerspreek Skrifte wat vir ons leer dat Elohim \u201cis gister en vandag<br \/>\ndieselfde en tot in ewigheid.\u2019\u2019 (Hebre\u00ebrs 13:8 ) Die Geestelike Wetgewer<br \/>\nverklaar: \u201cWant Ek, Yahuwah het nie verander nie. (Sien Male\u00e1gi 3:6) Verder<br \/>\nleer  die Skrifte dat ongeag  hoe versigtig `n persoon die wet hou, as hy<br \/>\nnet een oortree, hy skuldig is aan die oortreding van die<em> hele<\/em> wet! <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> \u201cWant wie die hele<br \/>\nwet onderhou, maar in een opsig struikel, het aan almal skuldig geword. Want hy<br \/>\nwat ges\u00ea het: Jy mag nie egbreek nie, het ook ges\u00ea: Jy mag nie doodslaan nie.<br \/>\nAs jy nou nie egbreek nie, maar doodslaan, het jy `n oortreder van die wet<br \/>\ngeword.\u201d (Jakobus 2:10, 11)  <\/p>\n<p>Die<br \/>\npersoon wat die hele wet hou, maar die Sabbat breek, oortree nog steeds die<br \/>\nwet!<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Sabbat | Deel 2 \u2013 Vir Ewig &amp;#038; Altyd image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-sabbath-2-q1-afrikaans.png\" height=\"320\" width=\"386\" align=\"left\">Yahuwah<br \/>\nverwag van almal om Sy wet te hou, nie net die Jode nie. Die Sabbat was deel<br \/>\nvan die ewige wet vir meer as 2,000 jaar voor daar `n Israelitiese nasie, bestaan<br \/>\nhet! Die Sabbat was ingestel by die Skepping, nie by die Uittog nie. Dit is `n<br \/>\nherdenking van die Skepping, want die instelling daarvan op aarde was verbind met<br \/>\ndie voltooiing van die Skeppingsweek. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u2018\u2019So is dan voltooi die hemel en die aarde met hulle<br \/>\nganse le\u00ebrmag. En . . .[Elohim] het op die sewende dag sy werk voltooi wat Hy<br \/>\ngemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat Hy gemaak het. En .<br \/>\n. . [Elohim] het die sewende dag gese\u00ebn en dit geheilig, omdat Hy daarop gerus<br \/>\nhet van al Sy werk wat . . . [Elohim] geskape het deur dit te maak.\u2019\u2019 (Genesis<br \/>\n2:1-3) <\/p>\n<p>Deurdat<br \/>\ndit tydens die Skepping ingestel is  kon<br \/>\ndie Sabbat nie aan die  \u201ckruishout<br \/>\nvasgenael\u201d wees nie, n\u00f3g kon dit net die eksklusiewe  \u201ceiendom\u2019\u2019 van die Jode wees. Na die<br \/>\nsondvloed het die w\u00eareld weer vinnig teruggesink in afvalligheid en afgodery.<br \/>\nSlegs `n paar het getrou gebly  aan die<br \/>\nHemelse beginsels. Yahuwah het vir Abram uitverkies as voorvader van die volk<br \/>\nwaar deur die Messias gebore sou word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn . . . [ Yahuwah] het vir Abram ges\u00ea: . . . En Ek sal<br \/>\nvan jou `n groot nasie maak en jou se\u00ebn en jou naam so groot maak, dat jy `n<br \/>\nse\u00ebn sal wees . . . En in jou sal al die geslagte van die aarde gese\u00ebn wees.\u201d (Genesis12:1-3)<\/p>\n<p>Die<br \/>\nIsraelitiese volk, as nakomelinge van Abraham, was bo alle nasies van die aarde<br \/>\nwie teen die hemel in opstand gekom het vereer. Hulle was as rentmeesters van<br \/>\ndie goddelike wet  toevertrou. Gedurende<br \/>\ndie lang jare van Egiptiese ballingskap, het die Israeliete meerendeels die Sabbat<br \/>\nvergeet. Moses het die Israeliete geleer dat om die geestelike wette te hou<br \/>\n`n  noodsaaklike vereiste was vir hul<br \/>\nbevryding. Dit was om hierdie rede dat Farao Moses en Aaron daarvan beskuldig<br \/>\nhet dat hulle die slawe be\u00efnvloed het om op te hou werk. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar die koning van Egipte antwoord hulle: Moses en<br \/>\nA\u00e4ron, waarom hou julle die volk van hulle werk af? .  .  . Verder<br \/>\nhet Farao ges\u00ea: Kyk, die volk van die land is alreeds baie; <em>en julle wil hulle laat ophou met hulle werk?\u201d<\/em> (Exodus 5: 4, 5. OV)<\/p>\n<p>Die<br \/>\nwoord \u201crus\u201d (<em>shavath, #7637<\/em>) het `n noue<br \/>\nverwantskap met die oorsprong woord \u201cSabbat\u201d (<em>Shabbath, #7676<\/em>). Die Sabbat was nie voorgehou as `n nuwe vereiste<br \/>\nby die Exodus nie. Dit was <em>heringestel <\/em>as<br \/>\n`n ewig bindende vereiste van die goddelike wet.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u2018\u2019Verder het . <br \/>\n.  . [Yahuwah] met Moses gespreek<br \/>\nen ges\u00ea: Spreek j\u00fd met die kinders van Israel en s\u00ea: Julle moet sekerlik my<br \/>\nsabbatte onderhou, want dit is `n teken tussen My en julle in julle geslagte,<br \/>\nsodat die mense kan weet dat Ek .  .  . Yahuwah is wat julle heilig. Onderhou dan<br \/>\ndie Sabbat, want dit moet vir julle heilig wees .  .  .<br \/>\nSes dae lank moet werk verrig word, maar op die sewende dag moet dit wees `n<br \/>\ndag van volkome rus, heilig aan .  .  . [Yahuwah].  <br \/>\n.  .  . En die kinders van Israel moet die Sabbat<br \/>\nonderhou deur die Sabbat te vier in al hulle geslagte as `n ewige verbond. Tussen<br \/>\nMy en die kinders van Israel is dit  vir<br \/>\newig `n teken; want in ses dae het Yahuwah die hemel en die aarde gemaak, maar<br \/>\nop die sewende dag het Hy gerus, en Hom verkwik.\u201d (Exodus 31:12-17, O.V.)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Biblical Feasts\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/biblical-feasts-5.jpg\" height=\"562\" width=\"375\" align=\"right\">Yahuwah<br \/>\nhet hulle nasie in `n belangrike geografiese ligging geplaas sodat hulle al die<br \/>\nomliggende nasies die bindende vereistes van die goddelike wet kon leer.<br \/>\nOngelukkig het hulle  uit jaloesie die<br \/>\neinste wet wat hulle aan ander moes leer, weerhou. Die idee dat die wet van<br \/>\nYahuwah die uitsluitlike eiendom van die Jode is, het sy oorsprong onder die<br \/>\nIsraliete gekry. Tot op hede, spog die Jode dat hulle \u201cdie kinders van Abraham<br \/>\nis\u201d en \u201c erfgename van die belofte.\u201d Paulus het sulke sieninge verwerp. Hy het<br \/>\npront uit ges\u00ea: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant hulle is nie almal Israel wat in Israel is nie. Ook<br \/>\nnie omdat hulle Abraham se nageslag is, is hulle almal kinders nie; maar: Dit<br \/>\nwil s\u00ea, nie hulle is kinders van Yahuwah wat die kinders van die vlees is nie,<br \/>\nmaar die kinders van die belofte word gereken as die nageslag.  . <br \/>\n.  . Want daar is geen onderskeid<br \/>\ntussen Jood en Griek nie; dieselfde Elohim tog is Elohim van almal en is ryk<br \/>\noor almal wat Hom aanroep. Want: Elkeen wat die Naam van Yahuwah aanroep, sal<br \/>\ngered word.\u201d (Romeine 9: 6-8, 10: 12, 13.)<\/p>\n<p>Diegene<br \/>\nvan Israelitiese bloed wie nie die wet onderhou nie, sal verlore wees met almal<br \/>\nwat die goddelike wet verwerp. Almal wat die wet hou word beskou as kinders van<br \/>\nAbraham en sal die belofte van die ewige lewe erf.<\/p>\n<p>Want<br \/>\njulle is almal seuns van Yahuwah deur geloof in Yahushua die Gesalfde.   . <br \/>\n.  . Daar is n\u00f3g Jood n\u00f3g Griek,<br \/>\ndaar is nie slaaf of vrymens nie, nog minder man of vrou; want julle is almal<br \/>\neen  in die Gesalfde, Yahushua. En as<br \/>\njulle in Yahushua is, dan is julle die nageslag van Abraham, en erfgename<br \/>\nvolgens die belofte. (Sien Galasi\u00ebrs 3:26, 28-29.) <\/p>\n<p>Die<br \/>\nsewende-dag Sabbat, nes die goddelike wet, is ewig-bindend op die mensdom. Dit<br \/>\nsal `n aanbiddingsdag regdeur die eeue heen wees.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn<br \/>\nelke maand op die Nuwemaan en elke week op die Sabbat sal alle vlees kom om te<br \/>\naanbid voor My aangesig, s\u00ea  .  . <br \/>\n.  [Yahuwah].\u201d (Jesaja 66: 23)<\/p>\n<p>Die verwysing na<br \/>\ndie Nuwe Mane dui aan watter kalender sal gebruik word om die sewende<br \/>\ndag Sabbat vas te stel: die luni-solar kalender ingestel by die Skepping.<br \/>\nDie laaste<br \/>\ngenerasie sal Yahuwah eer deur Hom te aanbid op Sy Sabbat terwyl die res van<br \/>\ndie w\u00eareld `n ander dag verkies en dit afdwing as `n dag van aanbidding. Die boek Openbaring wys<br \/>\nons dat die finale stryd wat aan die einde van die w\u00eareld sal plaasvind, sal `n<br \/>\nvalse sisteem van aanbidding tesame met `n valse dag van aanbidding, afgedwing<br \/>\ndeur die staat, instel.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn hulle<br \/>\nhet die draak aanbid wat die dier mag gegee het, en die dier<br \/>\naanbid .  .  . en hy oefen [al die mag van die eerste dier] uit voor sy o\u00eb, en hy maak<br \/>\ndat die aarde en die wat daarop woon , die eerste dier aanbid . . . En hy<br \/>\nverlei die bewoners van die aarde . . . En dit [mag] is hom gegee om . . . en<br \/>\nmaak dat almal gedood word wat die dier se beeld nie aanbid nie.\u201d<br \/>\n(Openbaring 13: 4, 12, 14-15)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"spiral clock\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/time-spiral-5.jpg\" height=\"450\" width=\"450\" align=\"left\">Tenspyte van die gevare, staan die finale generasie vas<br \/>\nvir die wet van Yahuwah, en aanbid Hom op  die ware Sabbat. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn<br \/>\ndie wat uit jou voortkom, sal die ou puinhope bou; die fondamente van vorige<br \/>\ngeslagte sal jy oprig, en jy sal genoem word: Herbouer van Gebreekte Mure,<br \/>\nHersteller van Paaie, om Bewoonbaar te maak. <br \/>\nAs jy jou voet terughou van die Sabbat \u2013 om nie jou sake op My heilige<br \/>\ndag te doen nie, en as jy die Sabbat `n verlustiging noem <em>en <\/em>die heilige dag van [Yahuwah] hooghou; en as jy dit eer . . .\u201d<br \/>\n(Jesaja 58: 12, 13)<\/p>\n<p>Diegene<br \/>\nwie bekeer tot die aanbidding van die Skepper op Sy heilige Sabbat, herstel die<br \/>\ngebruik van Sy antieke luni-solar kalender, <br \/>\nterwyl die res van die w\u00eareld verkondig dat die Sabbat mee weggedoen is,<br \/>\nsal in oorvloed deur die Hemel vereer word. <\/p>\n<p>Die<br \/>\nSkrifte s\u00ea: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHier kom die lydsaamheid van die heiliges te pas; hier is hulle<br \/>\nwat die gebooie van Yahuwah en die geloof in Yahushua bewaar.\u201d(Sien Openbaring<br \/>\n14:12.) <\/p>\n<div>\n<p>Die Sabbat sal deur die hele getroue volk van Yahuwah,<br \/>\nregdeur die eeue heen,  onderhou word.<br \/>\nDit sal vir ewig hul teken van lojaliteit aan hul Skepper en Verlosser wees.<br \/>\nKies jy vandag nog vir wie <em>jy<\/em> wil<br \/>\ndien en aanbid. Hom wat die hemele en die aarde, die see en alles daarin gemaak<br \/>\nhet.   <\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"featured_media":220041,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109071","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-sabbath"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Sabbat | Deel 2 \u2013 Vir Ewig &amp; Altyd - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Sabbat | Deel 2 \u2013 Vir Ewig &amp; Altyd - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Sewende\u2013dag Sabbat, as deel van die goddelike wet, is op alle mense van toepassing, regdeur die eeue heen. Van al die wette, is geen ander wet so dikwels en met soveel vermetelheid, oortree soos die vierde gebod nie. \u201cGedenk die Sabbat Dag dat jy dit Heilig. Ses dae moet jy arbei en al jou [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T04:54:02+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-sabbath-part-2-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/\",\"name\":\"Die Sabbat | Deel 2 \u2013 Vir Ewig & Altyd - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-2-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-09-24T10:30:03+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T04:54:02+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-2-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-2-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Sabbat | Deel 2 \u2013 Vir Ewig &#038; Altyd\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Sabbat | Deel 2 \u2013 Vir Ewig & Altyd - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Sabbat | Deel 2 \u2013 Vir Ewig & Altyd - Worlds Last Chance","og_description":"Die Sewende\u2013dag Sabbat, as deel van die goddelike wet, is op alle mense van toepassing, regdeur die eeue heen. Van al die wette, is geen ander wet so dikwels en met soveel vermetelheid, oortree soos die vierde gebod nie. \u201cGedenk die Sabbat Dag dat jy dit Heilig. Ses dae moet jy arbei en al jou [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T04:54:02+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-sabbath-part-2-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/","name":"Die Sabbat | Deel 2 \u2013 Vir Ewig & Altyd - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-2-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-09-24T10:30:03+00:00","dateModified":"2025-08-21T04:54:02+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-2-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-2-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-2-eternal-forever\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Sabbat | Deel 2 \u2013 Vir Ewig &#038; Altyd"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109071","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109071"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/220041"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109071"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}