{"id":109053,"date":"2012-09-24T10:17:47","date_gmt":"2012-09-24T10:17:47","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-sabbat-deel-1-openbaring-van-yahuwah-se-karakter\/"},"modified":"2025-08-21T04:38:08","modified_gmt":"2025-08-21T04:38:08","slug":"die-sabbat-deel-1-openbaring-van-yahuwah-se-karakter","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-sabbat-deel-1-openbaring-van-yahuwah-se-karakter\/","title":{"rendered":"Die Sabbat | Deel 1 \u2013 Openbaring van Yahuwah se Karakter"},"content":{"rendered":"<p>Die Wet van Yahuwah is `n perfekte<br \/>\ntranskripsie van Sy karakter, Sy diepste gedagtes en gevoelens. Yahuwah se Wet<br \/>\nis ewigdurend en onveranderlik. Dit sal <em>vir<br \/>\newig<\/em> bestaan.<\/p>\n<p>Satan weet dat die goddelike Wet die<br \/>\nmaatstaf is vir die regering van beide die Hemel en die aarde. Hy weet ook dat<br \/>\nniemand wie die Wet oortree die Hemel sal be\u00ebrwe nie. Daarom mislei Satan mense<br \/>\nmet die gedagte dat hulle nie langer die Wet hoef te gehoorsaam nie. Satan leer<br \/>\ndat die Wet \u201cnie langer bindend is nie. Hy maak daarop aanspraak dat dit \u201caan<br \/>\ndie kruis vasgenael is.\u201d Dit is nie net `n leuen nie, maar dit is in<br \/>\nteenstelling met die Skrifte!<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant Ek, Yahuwah<br \/>\nhet nie verander nie.\u201d Sien Mal\u00e9agi 3:6.)<\/p>\n<p>Skrifte s\u00ea dit van die goddelike Wet:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDus is die Wet<br \/>\nheilig en die gebod is heilig en regverdig en goed.\u201d (Romeine 7:12, OV)<\/p>\n<p>Die Wet kan nie verander of \u201cafgeskaf word<br \/>\nnie\u201d want dit is <em>heilig.<\/em> Dit is <em>regverdig! <\/em> Dit is <em>goed<br \/>\n\u2013 <\/em>nes Yahuwah.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"heuning en heuningkoek\" style=\"margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/honey-2.jpg\" align=\"right\" height=\"299\" width=\"450\"><em>Die wet van Yahuwah is volmaak <\/em>: dit<br \/>\nverkwik die siel; die getuienis van Yahuwah is gewis : dit gee wysheid aan die<br \/>\neenvoudige. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><em>Die bevele van Yahuwah is reg<\/em> : hulle<br \/>\nverbly die hart : <em>die gebod van Yahuwah<br \/>\nis suiwer : dit verlig die o\u00eb<\/em>.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Die vrees van<br \/>\nYahuwah is rein : dit bestaan tot in ewigheid ; die <em>verordeninge van Yahuwah is waarheid \u2013 tesame is hulle regverdig.<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Hulle is<br \/>\nbegeerliker as goud, ja, as baie fyn goud ; en soeter as heuning en<br \/>\nheuningstroop.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Ook word u kneg<br \/>\ndaardeur gewaarsku : in <em>die onderhouding<br \/>\ndaarvan is groot loon. <\/em>(Sien Psalm 19: 8 \u2013 12.) <em> <\/em> <\/p>\n<p>Die Wet is heilig<br \/>\nen volmaak. Om dit te verander of opsy te sit sal wees om dit te verswak tot `n<br \/>\nwet wat ontheilig en onvolmaak is.  As<br \/>\ndie Wet <em>kon<\/em> verander of opsygesit<br \/>\nword, sou dit beteken dat daar iets verkeerd of onregverdig met die Wet is.  Dit impliseer dat daar iets verkeerd of<br \/>\nonregverdig is met die Wetgewer.<\/p>\n<p>Baie opregte<br \/>\nChristene aanbid op Sondag, met die oortuiging dat die Wet aan \u201cdie kruis<br \/>\nvasgenael is\u201d met die kruisiging van Yahushua. Inderwaarheid is die kruis die<br \/>\ngrootste bewys dat die Wet vir ewig <em>is<\/em><br \/>\nen <em>kan nie<\/em> \u201cafgeskaf word nie\u201d!<\/p>\n<p> Die Skrifte verklaar: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant <em>almal <\/em>het gesondig en dit ontbreek hulle<br \/>\naan die heerlikheid van Yahuwah. (Romeine 3:23.)<\/p>\n<p>Yahuwah laat<br \/>\nniemand in die onkunde omtrent wat <em>sonde<\/em><br \/>\nis nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant die sonde<br \/>\nis wetteloosheid.\u201d (1 Johannes 3: 4.)<\/p>\n<p>Die straf wat<br \/>\ngegee word vir die oortreding van die Wet word in die Bybel duidelik gemaak:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die loon van die<br \/>\nsonde is die dood, maar die genadegawe van Yahuwah is die ewige lewe in Yahushua<br \/>\ndie Gesalfde, onse Meester. (Sien Romeine 6:23.)<\/p>\n<p>Dit was om die w\u00eareld te red van sy<br \/>\nregverdige loon dat Yahuwah Sy eie Seun opgeoffer het om die kruisdood te<br \/>\nsterf. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant so lief het<br \/>\nYahuwah die w\u00eareld gehad, dat Hy Sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat<br \/>\nin Hom glo nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00ea.\u201d (Sien<br \/>\nJohannes 3:16.)<\/p>\n<p>Hier is die bewys dat die goddelike Wet<br \/>\nnooit verander kan word, opsy gesit of \u201caan die kruis vasgenael\u201d kan word nie.<br \/>\nAs dit moontlik was om die Wet te verander, sou Yahushua nie hoef te gesterf<br \/>\nhet nie! Die Vader sou eenvoudig net die Wet verander het, sodat die straf vir<br \/>\ndie oortreding van die Wet nie die dood hoef te wees nie. Om daarop aanspraak<br \/>\nte maak dat die wet \u201c afgeskaf is by die kruis\u201d<br \/>\nis om die ontsaglike onkoste van verlossing te minag. Dit is omdat die heilige,<br \/>\nregverdige en goeie wet NIE verander kon word NIE, dat Yahuwah gewillig was om<br \/>\nSy eie Seun te offer om sondaars te red van die regverdige doodstraf wat hulle<br \/>\nverdien het. Yahushua is ons plaasvervanger. Hy, die Seun van die Wet-gewer,<br \/>\nhet vir Wets-oortreders gesterf, sodat ons gered kan word!<\/p>\n<table align=\"center\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"0\" width=\"0\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"hand, spyker en die Tien Gebooie\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/nailed-to-the-cross-1-2.png\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p> As dit moontlik was om die Wet te verander, sou Yahushua nie hoef te gesterf het nie! Dit was omdat die Wet NIE verander kon word nie, dat Yahuwah gewillig was om Sy eie Seun op te offer om sondaars te red van die regverdige doodstraf wat hulle verdien.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die Bybel is gevul met raadgewing en<br \/>\ninstruksies oor geregtigheid. \u201cGeregtigheid\u201d beteken eenvoudig maar net om \u201creg<br \/>\nte doen.\u201d Met ander woorde, diegene wie in die Bybel as \u201cregverdig beskou word,<br \/>\nis hulle wie <em>die Wet van Yah onderhou!<\/em><br \/>\nDie ryke beloftes van die Skrifte is aan hulle wie die hemelse Wet gehoorsaam:<br \/>\ndie regverdiges.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant U se\u00ebn die<br \/>\nregverdige, o Yahuwah, U omring hom met welbehae soos met `n skild.\u201d  (Psalm 5:13)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cGewis, daar is<br \/>\nvrug vir die regverdige.\u201d (Psalm 58:12)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cDIE o\u00eb van<br \/>\nYahuwah is op die regverdiges, en Sy ore tot hul hulpgeroep. Die aangesig van<br \/>\nYahuwah is teen die kwaaddoeners, [wie Sy wet oortree] om hulle gedagtenis van<br \/>\ndie aarde af uit te roei. Hulle [die regverdiges] roep en Yahuwah hoor,en Hy<br \/>\nred hulle uit hul benoudhede. (Psalm 34:16-18.)<\/p>\n<p>Yahuwah het dit duidelik gestel dat geen<br \/>\nrebelse Wets-oortreder in die Hemel toegelaat sal word nie. Net hulle wie<br \/>\nregverdig is, wie die Wet onderhou deur \u201creg te doen\u201d sal die ewige lewe<br \/>\nbe\u00ebrwe.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie Seun van die<br \/>\nmens sal sy engele uitstuur, <em>en hulle sal<br \/>\nuit sy koninkryk bymekaarmaak al die struikelblokke en die wat die<br \/>\nongeregtigheid doen [die Wet oortree], en sal hulle in `n vuuroond gooi. Daar<br \/>\nsal geween en gekners wees van die tande.<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><em>\u201cDan sal die regverdiges [wie die goddelike Wet onderhou] skyn soos<br \/>\ndie son in die koninkryk van hulle Vader.\u201d <\/em>(Mattheus<br \/>\n13: 41-43)<\/p>\n<p>Alle aardse regerings het wette. Die<br \/>\nhemelse Regering verskil nie hiervan nie. Deur die goddelike Wet opsy te sit,<br \/>\ndeur te s\u00ea dat dit \u201cvasgenael is aan die kruis\u201d en dat dit nie \u201cmeer langer<br \/>\nbindend is nie,\u201d is niks meer as om net te s\u00ea dat dit aanvaarbaar is om te<br \/>\nrebeleer en die Wet te <em>oortree nie .<\/em>Die<br \/>\nSkrifte stel die oortreding van die Wet gelyk aan goddeloosheid en is baie<br \/>\nduidelik dat niks \u201csondigs\u201ddie Hemel sal ingaan nie. Deur die doek terug te<br \/>\ntrek wat die toekoms van die menslike oog verberg, s\u00ea die Bybel die volgende<br \/>\nvan die Hemelse stad: En die stad het die son en die maan nie nodig om in hom<br \/>\nte skyn nie, want die heerlikheid van. . . [Yahuwah] het hom verlig, en die Lam<br \/>\nis sy lamp. .  .  .  En <em>daarin sal nie inkom iets wat verontreinig<br \/>\nen gruwelikheid en leuens doen nie, <\/em>maar net die wat geskrywe is in die<br \/>\nboek van die lewe van die Lam [want om Sy wet te onderhou sal daar ingang<br \/>\ngevind word].\u201d (Openbaring 21: 23, 27) Laat dit hier ten volle verstaan word;<br \/>\nons onderhou nie die Wet om Hemelse burgerskap te verkry nie. Maar ons hou die<br \/>\nWet <strong><em>omdat<\/em><\/strong><br \/>\nons Hemelse burgers is, wedergebore in Yahushua.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"278\" width=\"195\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"Ten Commandments\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rejection-of-the-law-2.png\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Deur die goddelike Wet op sy te sit en te s\u00ea dat dit \u201cvasgenael is aan die kruis\u201d op een of ander wyse \u201cnie meer langer bindend is nie\u201d is niks meer as om te s\u00ea dat dit aanvaarbaar is om te rebeleer en die Wet te oortree nie.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die doel van hierdie baie duur Verlossings<br \/>\nPlan was om die Wets-oortreders te versoen en hulle terug te bring as<br \/>\nWet-houers.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant dit het die<br \/>\nVader behaag dat in Hom [Yahushua] die ganse volheid sou woon en <em>dat Hy deur Hom alles met Homself sou<br \/>\nversoen nadat Hy vrede gemaak het deur die bloed van sy kruis \u2013 ek s\u00ea deur Hom<br \/>\n\u2013 die dinge op die aarde sowel as die dinge in die Hemel.\u201d<\/em>  (Kolossense 1:20.)<\/p>\n<p> Die<br \/>\nHemel sal nie gevul wees met onsterflike Wets-oortreders nie. Met die<br \/>\nverlossings plan betaal deur die Hemelse Plaasvervanger, mag Wets-oortreders<br \/>\ndie gawe ontvang van gereinigde, suiwer gedagtes. Dan word hulle<br \/>\nWets-Gehoorsames.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant nadat Hy<br \/>\ntevore ges\u00ea het : Dit is die verbond wat Ek met hulle sal sluit n\u00e1 di\u00e9 dae,<br \/>\nspreek Yahuwah verder : <em>Ek sal My wette<br \/>\ngee in hulle hart<\/em>, <em>en aan hulle<br \/>\nsondes en hulle oortredinge sal Ek nooit meer dink nie.\u201d (<\/em>Hebre\u00ebrs 10:16,<br \/>\n17)<\/p>\n<p>Dit is die finale einddoel van die Vader en<br \/>\ndie Seun: om Hulle se Hemelse Wet, die transkripsie van Hulle heilige<br \/>\nkarakters, weereens die karakters van Hulle mense kinders te maak. Wanneer<br \/>\nhierdie transformasie vervul is, dan sal die gebed van Yahushua vervolmaak<br \/>\nwees, wat Sy ganse getroue volgelinge tot aan die einde van tyd omhels.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar Ek bid nie<br \/>\nvir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo \u2013 dat<br \/>\nalmal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U, dat hulle ook in Ons<br \/>\neen mag wees. . . . En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U my gegee het,<br \/>\nsodat  hulle een kan wees, net soos Ons<br \/>\neen is.\u201d (Johannes 17: 20-23)<\/p>\n<p>Toe Moses Yahuwah versoek \u201cLaat my tog U<br \/>\nheerlikheid sien,\u201d was die genadevolle antwoord: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek sal al my<br \/>\nmajesteit by jou laat verbygaan en voor jou die naam van Yahuwah uitroep. (Sien<br \/>\nExodus 33: 18, 19.)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">En toe het Yahuwah<br \/>\nby hom verbygaan, het Hy geroep : Yahuwah, Yahuwah, barmhartige en genadige El,<br \/>\nlankmoedig en groot van goedertierenheid en trou: wat die goedertierenheid bewaar<br \/>\nvir duisende, wat ongeregtighede en oortredinge en sondes vergewe.\u201d (Sien<br \/>\nExodus 34: 6, 7.)<\/p>\n<p>Die Bybel is gevul<br \/>\nmet instruksies en raad oor regverdigheid. \u201cRegverdigheid\u201d beteken eenvoudig<br \/>\nnet \u201com reg te doen.\u201d Met ander woorde, diegene waarna in die Bybel verwys word<br \/>\nas \u201cregverdig\u201d is hulle, wie die <em>Wet van<br \/>\nYahuwah<\/em> onderhou! Die ryke beloftes van die Skrifte is vir hulle wie die<br \/>\ngoddelike Wet gehoorsaam: die regverdiges. <\/p>\n<p>Wanneer die Heiland se \u201cheerlikheid\u201d (of Sy<br \/>\nkarakter, Sy gedagtes en gevoelens) aan die bekeerde Wets-ootreders gegee word,<br \/>\nword hulle Wet-houers. Dan is hulle EEN met Yahushua, nes Hy EEN is met die<br \/>\nVader. Yahuwah in Yahushua; Yahushua in die regverdiges; die regverdiges in<br \/>\nHulle. <em>Dit <\/em>is die bestemming vir<br \/>\nalmal wie die heilige Wet gehoorsaam, wie Satan se leuen verwerp dat dit<br \/>\n\u201cvasgenael is aan die kruis.\u201d Oortreders van die Wet sal nooit die ewige<br \/>\nkoninkryk be\u00ebrwe nie, maar die regverdiges, reg-doenende Wet-houers sal vir<br \/>\newig lewe, juig in die teenwoordigheid van die Vader en die Seun, met wie hulle<br \/>\nEEN is, want in elkeen is die heilige, reine en regverdige Wet.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWanneer `n<br \/>\nstormwind verbygaan is die goddelose nie meer nie; maar die regverdiges is vir<br \/>\newig gegrondves. Die regverdiges sal vir ewig nie wankel nie, maar die<br \/>\ngoddelose sal in die land nie bly woon nie.\u201d (Spreuke 10: 25, 30)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p>\u201cEn jou volk sal almal regverdig wees: hulle sal<br \/>\ndie land vir ewig besit.\u201d(Jesaja 60: 21)<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"jong glimlaggende meisie wat die Bybel in die natuur lees\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/happy-study-a-2.jpg\"> <\/p>\n","protected":false},"featured_media":219937,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109053","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-sabbath"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Sabbat | Deel 1 \u2013 Openbaring van Yahuwah se Karakter - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Sabbat | Deel 1 \u2013 Openbaring van Yahuwah se Karakter - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Wet van Yahuwah is `n perfekte transkripsie van Sy karakter, Sy diepste gedagtes en gevoelens. Yahuwah se Wet is ewigdurend en onveranderlik. Dit sal vir ewig bestaan. Satan weet dat die goddelike Wet die maatstaf is vir die regering van beide die Hemel en die aarde. Hy weet ook dat niemand wie die Wet [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T04:38:08+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-sabbath-part-1a-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/\",\"name\":\"Die Sabbat | Deel 1 \u2013 Openbaring van Yahuwah se Karakter - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-1a-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-09-24T10:17:47+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T04:38:08+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-1a-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-1a-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Sabbat | Deel 1 \u2013 Openbaring van Yahuwah se Karakter\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Sabbat | Deel 1 \u2013 Openbaring van Yahuwah se Karakter - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Sabbat | Deel 1 \u2013 Openbaring van Yahuwah se Karakter - Worlds Last Chance","og_description":"Die Wet van Yahuwah is `n perfekte transkripsie van Sy karakter, Sy diepste gedagtes en gevoelens. Yahuwah se Wet is ewigdurend en onveranderlik. Dit sal vir ewig bestaan. Satan weet dat die goddelike Wet die maatstaf is vir die regering van beide die Hemel en die aarde. Hy weet ook dat niemand wie die Wet [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T04:38:08+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-sabbath-part-1a-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/","name":"Die Sabbat | Deel 1 \u2013 Openbaring van Yahuwah se Karakter - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-1a-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-09-24T10:17:47+00:00","dateModified":"2025-08-21T04:38:08+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-1a-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sabbath-part-1a-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sabbath-part-1-revealing-yahuwahs-character\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Sabbat | Deel 1 \u2013 Openbaring van Yahuwah se Karakter"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109053","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109053"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/219937"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109053"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}