{"id":109046,"date":"2012-09-21T11:54:32","date_gmt":"2012-09-21T11:54:32","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-tuis-onderrig-opvoeding-vir-die-hemel\/"},"modified":"2025-08-21T04:29:06","modified_gmt":"2025-08-21T04:29:06","slug":"tuis-onderrig-opvoeding-vir-die-hemel","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/tuis-onderrig-opvoeding-vir-die-hemel\/","title":{"rendered":"Tuis Onderrig: Opvoeding vir die Hemel"},"content":{"rendered":"<p>Die belangrikheid van vroe\u00eb kinderopvoeding<br \/>\nkan nie genoeg beklemtoon word nie. Dit is `n ernstige verantwoordelikheid om<br \/>\n`n kind in die w\u00eareld te bring. Almal wie `n keuse daarna maak het `n plegtige<br \/>\nverantwoordelikheid voor Yahuwah om die kind op te voed, om sy karakter te vorm,<br \/>\nom `n goeie kandidaat vir die Hemelse koninkryk te wees.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"336\" width=\"342\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"children studying the Bible with their parents\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/family-of-4-6.jpg\" border=\"0\" height=\"301\" width=\"435\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr align=\"center\">\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Dit is in die vroe\u00eb kinderjare waar die basis gel\u00ea word vir die res van die lewe wat sal volg.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Te dikwels kyk die ouers verby die vroe\u00eb<br \/>\njare, met die veronderstelling dat die kind te jonk is vir enige blywende<br \/>\nindrukke om op sy karakter te maak. Maar dit is in die vroe\u00eb kinderjare waar die<br \/>\nfondasie gel\u00ea word vir die algehele res van sy lewe wat sal volg. \u201cDie periode<br \/>\nvanaf geboorte tot ag jaar was tradisioneel, internasionaal gedefinieer as<br \/>\nvroe\u00eb kinderjare.  . . . D\u00edt is die jare<br \/>\nwaarin die toekomstige oortuiginge en karakter van die menslike wese deur<br \/>\nondervinding gevorm word.\u201d (Tricia David, \u201cWhat is early childhood for?\u201d <a title=\"\" target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.mcgraw-hill.co.uk\">http:\/\/www.mcgraw-hill.co.uk<\/a>.)<\/p>\n<p>Rooms Katolisisme het `n goeie insig in die<br \/>\nbelangrikheid van die vorming van die denke en die karakter van `n jong kind.<br \/>\nFrancis Xavier, een van die stigterslede van die Jesu\u00efete orde, word dikwels<br \/>\naangehaal in sy gesegde: \u201cGee my `n kind tot op sewe en ek sal aan jou die man<br \/>\nwys.\u201d Die  gedragspatrone, houdings en<br \/>\noortuiginge wat in die vroe\u00eb kinderjare gevorm is fatsoeneer die volwassene.<br \/>\nBaie krimineles volg die oorsprong van hul geweldadige, anti-sosiale gedrag<br \/>\nterug na die mishandeling en vernalatiging in die vroe\u00eb kinderjare, ontvang.<br \/>\nDit is slegs met uitermate moeilikheid, vasbeslotenheid en genade van Yahuwah<br \/>\ndat onbehoorlike vroe\u00eb onderrig oorbrug kan word.<\/p>\n<p>Die uitermate belangrikheid van vroe\u00eb<br \/>\nkinderopvoeding moet ook `n faktor wees van hoeveel kinders `n paartjie verkies<br \/>\nom te h\u00ea. Baie gesinne het groot getalle kinders en is dan nie bevoeg om hulle<br \/>\nbehoorlik te onderrig nie. Die vader is te besig met werk om die gesin te<br \/>\nversorg; die moeder te moeg na haar vele verantwoordelikhede om te sien dat<br \/>\nelke kind die indiwiduele aandag en opvoeding kry wat elkeen se behoefte<br \/>\nvervul. Hierdie ongelukkige kinders, te dikwels aan hulle eie sorg oorgelaat om<br \/>\nhulle self groot te maak, brei eenvoudig net die ledetal van Satan se koninkryk<br \/>\nuit.<\/p>\n<p>Alhoewel so baie ouers onbewus bly van die<br \/>\nbelangrikheid van ontwikkeling en opvoeding ontvang in kinderjare, is w\u00eareldse<br \/>\nregerings baie bewus van die invloed van sulke ontwikkeling. Soos Yahushua Self<br \/>\nmet bedroefde hart erken het, \u201cWant die kinders van hierdie w\u00eareld is<br \/>\nverstandiger teenoor hulle geslag as die kinders van die lig.\u201d  (Lukas 16:8, OV) Die regering indoktrineer<br \/>\nalte dikwels die jeug om hulle eie politieke agendas te bevorder. Jeugdiges wat<br \/>\ntuis onderrig ontvang het om vir die waarheid te staan, wie nie vrees om anders<br \/>\nte wees nie, om onafhanklike andersdenkendes te wees, is `n bedreiging vir bose<br \/>\nregeringsmagte. <\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"278\" width=\"379\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"expressionless students sitting in a classroom\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/students-6.jpg\" align=\"\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Skole is die regering se hoof gereedskapstuk van ideologiese opleiding vir die volgende generasie en om onafhanklikheid en meningsverskille uit te wis.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Deesdae is tuisonderrig onwettige in<br \/>\nDuitsland. Dit was vir die eerste keer onwettige verklaar onder Adolf Hitler<br \/>\nwie wou gehad het dat `n hele volk jeugdiges in die skool gebreinspoel moes<br \/>\nword om sy politieke agendas te aanvaar. Ouers wie gepoog het om hul kinders<br \/>\ntuis op te voed, se kinders was van hulle weggeneem en in kranksinnige gestigte<br \/>\ngeplaas vir toetse. <\/p>\n<p>In 2003, het Fritz en Marianna Konrad by<br \/>\ndie Europese Mense Regte Hof aansoek gedoen vir die reg om hulle kinders<br \/>\ntuisonderrig te gee omdat die eksplisiete seksuele onderrig in die  regerings se skole sisteem teenstrydig was<br \/>\nmet hul Christen waardes. Die Konrads het onder die staat appel aangeteken met<br \/>\ndie stelling: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Geen persoon sal<br \/>\ndie reg om opvoeding te ontvang geweier word nie. In die uitoefening van enige<br \/>\nfunksies wat dit aanneem in verband met opvoeding en onderwys, sal die Staat<br \/>\ndie regte van ouers respekteer om te verseker dat sulke opvoeding en onderrig<br \/>\nin ooreenstemming is met hulle eie godsdiens en filosofiese denkrigtings.<\/p>\n<p>Drie jaar later, het die hof met die<br \/>\nregering van Duitsland kant gekies.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">`n Nuwe hof<br \/>\nuitslag van die Europese Mense Regte Hof het die Duitse nasie se Nazi-era<br \/>\nverbanning op tuisonderrig, bevestig, met die gevolg dat die gemeenskap `n<br \/>\nmerkwaardige belang het in die <em>voorkoming<br \/>\nvan die ontwikkeling van afskeiding \u201cdeur filosofiese oortuigings.\u201d . . . <\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Die Duitse hof het<br \/>\nalreeds uitslag gelewer dat ouerlike \u201cwens\u201d om hul kinders in `n huis te laat<br \/>\nopvoed sonder sulke invloede \u201ckan nie eerste prioriteit inneem oor verpligte<br \/>\nskool bywoning nie.\u201d Die besluit het ook ges\u00ea dat die ouers nie `n<br \/>\n\u201ceksklusiewe\u201d reg het om hul kinders leiding te gee in hul opvoeding nie.<br \/>\n(World Net Daily, <a title=\"\" target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.wnd.com\/2006\/09\/38145\/\">http:\/\/www.wnd.com\/2006\/09\/38145\/<\/a>.)<\/p>\n<p>In die ontwaking<br \/>\nvan die ho\u00ebr hof se uitslag het Swede ook wetgewing uitgevaardig wat dit<br \/>\nwaarskynlik onmoontlik gemaak het om tuisonderrig te gee. Die gevolg was dat<br \/>\nvele Swede na ander lande gevlug het waar tuisonderrig steeds wettig is.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"177\" width=\"377\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"home school - father reading the Bible to his children\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/kids-and-dad-6.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Dit is die ouers se plig om `n kind te leer om vir die waarheid te staan selfs as die hele w\u00eareld daarteen verenig is.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die skool is die regering se hoof<br \/>\ngereedskapstuk vir die ideologiese ontwikkeling van die volgende geslag en om<br \/>\nonafhanklikheid en meningsverskil uit te wis. Dit is outomaties `n probleem vir<br \/>\n`n Christen, omdat `n ware Christen <em>altyd<\/em><br \/>\nin die minderheid is. As sulks, is dit die ouers se plig om `n kind te leer om<br \/>\nvir die waarheid te staan selfs as die w\u00eareld daarteen verenig. Indien `n<br \/>\njongeling die waagmoed moet h\u00ea om vir die waarheid te staan, moet hy van<br \/>\nkleinstyd af opgevoed word om `n onafhanklike denke te h\u00ea, om nie bevrees te<br \/>\nwees om anders te wees nie, om nie om te gee wat ander mense dink nie, solank<br \/>\nas wat hy reg is met Yahuwah. <\/p>\n<p>Dit is die presiese teenoorgestelde van wat<br \/>\nin die skole geleer word. In die skole word `n leergierige kind geleer dat:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">1. Waarheid  van `n gesaghebbende kom.<br \/>\n2. Intelligensie is die<br \/>\nbevoegtheid om te onthou en te herhaal.<br \/>\n3. Akkurate geheue en herhaling<br \/>\nword beloon.<br \/>\n4. Ontoegewendheid word gestraf.<br \/>\n5. Konformeer: verstandelik en<br \/>\nsosiaal.<\/p>\n<p>Sulke ontwikkeling berei die jeug voor om \u201cgesaghebbende figure\u201d te<br \/>\naanvaar, eerder as om uit hulle self na die Skrifte te gaan. Dit leer die jeug<br \/>\nom onderwerp te wees aan w\u00eareldse standaarde en toe te gee aan uitwendige druk<br \/>\neerder as om vir hulleself te dink en alleen te staan vir die waarheid. <\/p>\n<p>Die moderne sisteem van opleiding is gebaseer op die Griekse sisteem<br \/>\nvan opvoeding. Dit skep `n ongesonde omgewing in baie maniere. Yahuwah se<br \/>\nbedoeling was dat die opvoeding van Sy kinders moes wees aan die sy van hul<br \/>\nouers wie geestelike lesse in alles wat hulle moes leer, kon inwerk, maar die<br \/>\nmoderne skool sisteem verwyder die ouers (sowel as enige godsdienstige<br \/>\nopvoeding) uit die leeromgewing. Die invloed en die gesag van die onderwyser<br \/>\nword hoofdoel. <\/p>\n<p><span>Alte dikwels sal moe\u00eb ouers na `n<br \/>\nlang dag se werk al die opleiding van die jeug aan die leerkrag oorlaat. Maar<br \/>\n`n onderwyser is net bevoeg om die regerings voorgeskrewe kursus te leer \u2013 en<br \/>\ndit is dikwels opgestel om die regerings ideologie te ondersteun. `n Skool<br \/>\nonderwyser is nie bekwaam om die karakter vir die Hemel op te voed nie. Dit is<br \/>\nnie sy werk nie en met `n klaskamer gevul met die jeug, het hy n\u00f3g die tyd n\u00f3g<br \/>\ndie geleentheid om so te maak. Enige vorming van die karakter wat sal plaasvind<br \/>\nis van die gelykvormigheid aan die w\u00eareld standaard. <\/span><\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"15\" cellspacing=\"15\" height=\"120\" width=\"270\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<p align=\"center\"><font size=\"3\"><font color=\"#3366cc\"><strong><span>VIR `N JONGELING OM DIE WAAGMOED TE H\u00ca OM DIE WAARHEID TE VERDEDIG, MOET HY VAN SY VROEGSTE KINDERJARE OPGEVOED WORD OM `N ONAFHANKLIKE DENKE TE H\u00ca, OM NIE BEVREES TE WEES VIR ANDERSHEID NIE, OM NIE OM TE GEE WAT ANDER MENSE DINK NIE SOLANK AS HY MET YAHUWAH REG IS.<\/span><\/strong><\/font><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><span>Wat selfs meer problematies kan<br \/>\nwees is die invloed van ander studente. Ongeag van hoe goed die onderwyser is,<br \/>\nkan die verleiding om aan mens se portuurgroep in te gee byna oorweldigend<br \/>\nwees. In `n huis omgewing, is `n jongeling omring deur volwassenes en kinders,<br \/>\nbeide ouer en jonger as homself. In die skool, is `n kind op `n te jong ouderdom<br \/>\ndeur 20-40 ander kinders wat almal van dieselfde ouderdom is omring. Dit skep<br \/>\n`n ongesonde omgewing waarin die opinie van ander jeugmaats te veel gewig dra. <\/span><\/p>\n<p><span>Baie ouers wie hul kinders<br \/>\nversigtig opgevoed het om hoflik en bedagsaam teenoor ander te wees het gevind,<br \/>\ntot hulle groot spyt, dat die invloed van hulle kind se klasmaats feitlik al<br \/>\nhul versigtige opvoeding uitgewis het. Wanneer u u kinders na `n skool stuur,<br \/>\nword hulle omring deur ander kinders van verskille soorte agtergrond. Dit is<br \/>\nbaie maklik vir slegte woorde en slegte voorbeelde om die kind te be\u00efnvloed in<br \/>\nnet `n paar minute tydens pouse wat deur baie ure van deurdenkte bearbeiding<br \/>\naan die kant van die ouer nie tot niet gemaak kan word nie. <\/span><\/p>\n<p><span>Yahuwah se volk was altyd<br \/>\nuitgeroep om alleen<br \/>\nen afsonderlik te staan. Die opvoeding ontvang wat hierdie helde van<br \/>\ngeregtigheid voorberei vir hulle werk is nooit te vinde in die regerings<br \/>\nbeheerde of geakkrediteerde skolastiese sisteme nie. As die aangenome seun van<br \/>\nFarao se dogter, was Moses opgevoed in al die wyshede van die Egiptenare. Baie<br \/>\nhiervan was nuttig om Yahuwah se volk uit Egipte te lei. Maar baie daarvan was<br \/>\nvan so `n aard dat dit Moses sou diskwalifiseer vir die werk wat Yahuwah vir<br \/>\nhom beskik het. Hierom het Yahuwah Moses van die w\u00eareldse howe verwyder na die<br \/>\nnederige herders lewe. Daar,  in die<br \/>\nuitgestrekte eensaamheid, alleen met sy skape, het Moses sy ho\u00ebr opvoeding in<br \/>\ndie skool van die Hemel ontvang. <\/span><\/p>\n<p><span>Die lewe van Moses leer dat dit<br \/>\nbelangrik is dat almal so goed as moontlik opgevoed moet wees indien dit<br \/>\nmoontlik is om dit te kan bekostig. Verfynheid en kultuur moet nie verwerp word<br \/>\nas w\u00earelds nie, maar is inderwaarheid, wenslik solank as wat dit in tred is met Yahuwah se Hemelse standaarde.<\/span><\/p>\n<p><span>Sommige veronderstel dat Yahushua<br \/>\nongeletterd was as gevolg van `n stelling gemaak terwyl Hy in die tempel onderrig<br \/>\ngegee het. \u201cEn die Jode het hulle verwonder en ges\u00ea: Hoe kom Hy aan die<br \/>\ngeleerdheid terwyl Hy geen onderwys ontvang het nie?\u201d (Johannes 7:15, NV)<\/span><\/p>\n<p><span>Hierdie stelling bedoel nie dat<br \/>\ndie Heiland ongeletterd was nie omdat net in die volgende vers het Johannes<br \/>\nges\u00ea: maar Yahushua het neergebuk en met die vinger op die grond geskrywe.\u201d<br \/>\n(Sien Johannes 8: 6 en 8.) Maar die vraag, \u201cHoe kom Hy aan die geleerdheid<br \/>\nterwyl Hy geen onderwys ontvang het nie?\u201d verwys na die feit dat Yahushua nie<br \/>\ndie skole van Sy tyd bygewoon het nie. Hy het Sy opvoeding tuis aan die voete<br \/>\nvan Sy moeder ontvang. Die rabbynse skole, met hulle klem op tradisie eerder as<br \/>\ndie wet van Yahuwah, sou Hom onbevoeg vir Sy groot werk verklaar het. <\/span><\/p>\n<p><span><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"father and son reading Bible together\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/father-son-6.jpg\" align=\"right\" height=\"457\" width=\"325\"><\/span>Dieselfde is waar vir diegene wie<br \/>\nvandag vir die waarheid staan. Die opvoeding wat verkry word van w\u00eareldse<br \/>\ninstellinge leer evolusie, dikwels seksuele immoraliteit en selfs die politieke<br \/>\nagendas van indiwiduele regerings. Meer as dit is skole die voorstaanders van<br \/>\ntoegewings, wat onafhanklikheid en indiwidualiteit in denke uitwis. Dit<br \/>\nverwring die karakter sodat die aanvaarding deur ander meer belangriker is, as<br \/>\nom deur Yahuwah aanvaar te word. As `n jeugdige opgevoed word om toegewings te<br \/>\nmaak, hoe kan van hom verwag word om onafhanklik standpunt in te neem vir<br \/>\nwaarheid wanneer die omstandighede dit vereis? <\/span><\/p>\n<p><span>Vir diegene wie die verpligting en die voorreg van<br \/>\naanbidding op die ware sewende-dag Sabbat van die Skepping aanvaar,  sal dit uitermate moeilik vind vir hul kind om<br \/>\ndie gewone skole by te woon omdat die weeklikse siklus van die moderne siviele<br \/>\nkalender nie<br \/>\nin lyn is met dit van die luni-solar kalender nie. Diegene wie in `n posisie is waar hulle nie<br \/>\nkan tuis onderrig gee nie, moet hulle saak voor Yahuwah stel, die Oorsprong van<br \/>\nWysheid. `n Weg veilig om te volg sal aan jou geopenbaar word. <\/span><\/p>\n<p><span>Toe klein kindertjies na Yahushua gebring is vir Sy<br \/>\nse\u00ebninge, het die dissipels die ouers bestraf vir die \u201cstoornis\u201d aan die<br \/>\nHeiland. Op Sy beurt het Yahushua die dissipels bestraf en ges\u00ea: \u201cLaat die<br \/>\nkindertjies staan en verhinder hulle nie om na My te kom, want aan sulkes<br \/>\nbehoort die koninkryk van die hemele.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 19:14, NV)<\/span><\/p>\n<p><span>\u201cVerhinder \u201d kom van die woord aphi\u0113mi en beteken om<br \/>\ntoe te laat en om nie te verhinder of te keer nie. Kinders en jeugdiges is<br \/>\nidealisties. Hulle het ho\u00eb waardes nodig. Hulle sal na Yahuwah kom as hulle nie<br \/>\ngekeer word nie. <\/span><\/p>\n<p><span>Die opvoeding van die jeugdiges is `n ho\u00eb roeping en<br \/>\n`n gewigtige verantwoordelikheid. Vertrou en wy jou kinders aan Yahuwah toe vir<br \/>\nhul opvoeding. Al die bronne van die alvermo\u00ebndheid sal aan jou beskikbaar<br \/>\ngestel word. Engele sal met jou saamwerk in die opvoeding van hierdie kosbare<br \/>\nsiele.<\/span><\/p>\n","protected":false},"featured_media":219890,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109046","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-christian-living"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Tuis Onderrig: Opvoeding vir die Hemel - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Tuis Onderrig: Opvoeding vir die Hemel - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die belangrikheid van vroe\u00eb kinderopvoeding kan nie genoeg beklemtoon word nie. Dit is `n ernstige verantwoordelikheid om `n kind in die w\u00eareld te bring. Almal wie `n keuse daarna maak het `n plegtige verantwoordelikheid voor Yahuwah om die kind op te voed, om sy karakter te vorm, om `n goeie kandidaat vir die Hemelse koninkryk [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T04:29:06+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/home-school-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/\",\"name\":\"Tuis Onderrig: Opvoeding vir die Hemel - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/home-school-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-09-21T11:54:32+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T04:29:06+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/home-school-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/home-school-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Tuis Onderrig: Opvoeding vir die Hemel\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Tuis Onderrig: Opvoeding vir die Hemel - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Tuis Onderrig: Opvoeding vir die Hemel - Worlds Last Chance","og_description":"Die belangrikheid van vroe\u00eb kinderopvoeding kan nie genoeg beklemtoon word nie. Dit is `n ernstige verantwoordelikheid om `n kind in die w\u00eareld te bring. Almal wie `n keuse daarna maak het `n plegtige verantwoordelikheid voor Yahuwah om die kind op te voed, om sy karakter te vorm, om `n goeie kandidaat vir die Hemelse koninkryk [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T04:29:06+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/home-school-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/","name":"Tuis Onderrig: Opvoeding vir die Hemel - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/home-school-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-09-21T11:54:32+00:00","dateModified":"2025-08-21T04:29:06+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/home-school-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/home-school-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/home-school-educating-for-heaven\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Tuis Onderrig: Opvoeding vir die Hemel"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109046","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109046"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/219890"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109046"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}