{"id":109032,"date":"2012-09-07T11:13:52","date_gmt":"2012-09-07T11:13:52","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-flieks-sataniese-hipnotisme\/"},"modified":"2025-08-21T04:16:18","modified_gmt":"2025-08-21T04:16:18","slug":"flieks-sataniese-hipnotisme","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/flieks-sataniese-hipnotisme\/","title":{"rendered":"Flieks: Sataniese Hipnotisme"},"content":{"rendered":"<p>Die stryd vir die mense siel begin as `n stryd<br \/>\nvir die verstand. `n Persoon se gedagtes be\u00efnvloed sy emosies en die gedagtes<br \/>\nen gevoelens gekombineerd, maak die karakter op. As die gedagtes onrein is, het<br \/>\nSatan alreeds die stryd oor die siel gewen selfs as daar nie uiterlike sondes<br \/>\nsigbaar is nie. Die wysste man wat ooit gelewe het het `n belangrike sielkundewet<br \/>\nopgesom toe hy s\u00ea: \u201cSoos `n mens in sy hart dink, so is hy.\u201d (Sien Spreuke 23:7.)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"man under blanket sitting in front of television\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/tv-couch-potato-3.jpg\" align=\"right\" height=\"286\" width=\"425\">Een van Satan se effektiefste wapens in verleiding<br \/>\nvan die siel is te vinde in flieks en televisie. Wanneer `n persoon `n film<br \/>\nkyk, raak hy emosioneel betrokke. As die held die skurk slaan of selfs<br \/>\ndoodmaak, dan empatiseer die emosies van die kykers met die held en moedig hom<br \/>\naan in watter aksie hy  ookal betrokke is,<br \/>\nof hy nou lieg, steel, fisies aanranding, moor, hoerery of `n hele magdom van<br \/>\nander sondes doen. Films en televisie reekse is een van Satan se effektiefste<br \/>\ngebare om na sondes te lok want nie net is die akteurs skuldig van wat hulle<br \/>\nbevorder deur dit uit te voer nie, maar almal wie deelneem deur daarna te kyk<br \/>\nword skuldig daaraan.<\/p>\n<p>`n Voorbeeld van dit word gedemonstreer deur<br \/>\neerste reaksies na die film Top Gun, vrygestel in 1986. Mense wat `n voorskou<br \/>\nvan die film gesien het voor sy algemene vrystellingsdatum het gekla dat daar<br \/>\nnie genoeg seks in die film was nie. In antwoord, was `n sekstoneel geskiet en gevoeg<br \/>\nby die film om die kykers se begeertes tevrede te stel om owerspel te kyk.<\/p>\n<p>In films, word die siel bevlek van sondes al<br \/>\nis die deelname in die aksie net deur aanskoue wanneer dit uitgevoer word. N\u00f3g<br \/>\nstop die effek van films kyk nie wanneer die krediete rol nie. Diegene wie die<br \/>\nfilms kyk hou aan om gereeld oor die storie lyn te dink, en leef hulle selfs in<br \/>\ndie rol van die held of heldin in. In `n televisie reeks, kan `n persoon so<br \/>\nidentifiseer met die karakters wat uitgebeeld word dat hulle eintlik verslaaf<br \/>\nraak aan die weeklikse program. Hulle praat van die akteurs teenoor hulle<br \/>\nvriende; hulle dwaal op die storielyn tot dit hulle gedagtes en emosies<br \/>\noorneem. En al die tyd, is Satan besig om hulle te giet in sy eie beeltenis.<\/p>\n<p>Die drama in films is `n mees gevaarlike vorm<br \/>\nvan euwel. Soos met alle sondes, wat eers as boos voorgekom het, na<br \/>\nvoortdurende blootstelling, kom dit as normaal en gewoon voor. Die gedagtes<br \/>\nword verhard teenoor sondes en goddeloosheid wanneer dit voortdurend daaraan<br \/>\nblootgestel word. Wat eens die sintuie geskok het skyn nou algemene te wees.<br \/>\nHierdie kruipende kompromie baan die weg vir die gedagte om nogsteeds meer<br \/>\nverdorwenheid te aanvaar in ter voorbereiding van opwekking van dieselfde vlak<br \/>\nvan genotvolle emosie.<\/p>\n<p>Die skadelike effekte van films kyk (en ook<br \/>\ntelevisie) word gevoel in baie ander areas. So ver terug as 1993, het studies<br \/>\nin die Verenigde State gewys dat een uit drie Ho\u00ebr Skool seniors, een uit vier<br \/>\ngraad-tiene, en een van sewe graad-ags ten minste een keer elke twee weke dronk<br \/>\ngeword het. Die oorsaak vir hierdie hoe vlak van minderjarige drinkery was<br \/>\ngevind in die hoeveelhied alkohol wat die gemiddelde jeug op televisie sien<br \/>\nverbruik word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die 1982 verslag van<br \/>\ndie [Verenigde State\u2019] Chirurge Generaal het openbaar dat alkohol <em>die mees verbruikte drank<\/em> op prima tyd<br \/>\ntelevisie wys. &#8230; In 1990, was daar 8.1 drank verwysings of beskrywings per<br \/>\nuur op prima-tyd. Met groot besorgdheid van die Chirurge Generaal, \u201cDie<br \/>\ndrinkers is nie die skurke of die by-spelers nie; hulle is goeie, gevestigde,<br \/>\naangename karakters,\u201d en beskrywings is heeltemal ontbloot van \u201cindikasies van<br \/>\nmoontlike risiko\u2019s.\u201d &#8230;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">New Zeelandse<br \/>\nnavorsers &#8230; het `n direkte verband tussen herhaalde van televisie besigtiging<br \/>\nonder 13 tot 15 jariges en hoeveelheid alkohol verbruik by ouderdom van 18<br \/>\nontdek. Hoe meer jong tieners TV gekyk het, hoe meer alkohol het hulle drie na<br \/>\nvyf jaar later gedrink. (Lawrence Kelemen, <em>The<br \/>\nDangers of TV<\/em>.)<\/p>\n<p>`n <br \/>\nlangdurige ondersoek het `n dramatiese verhoging in selfmoorde (`n<br \/>\nsprong van 92-93% in verskeie lande) met die aankoms van televisies in daardie<br \/>\nlande gewys. Daarom, die kyk van televisies en films verminder eintlik die IK- ook<br \/>\nvan diegene wie `n vergelykende klein hoeveelheid kyk.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"man sitting mindlessly in front of television\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/tv-white-noise-3.jpg\" align=\"left\" height=\"318\" width=\"425\">`n <br \/>\nKaliforniese ondersoek dui aan dat hoe meer `n student televisie kyk,<br \/>\nhoe slegter vaar hy op skool. Wilson Riles, Californiese skole superintendent<br \/>\ns\u00ea &#8230; maak nie saak hoeveel huiswerk die studente gedoen het nie, hoe<br \/>\nintelligent hulle was nie, of hoeveel geld hulle ouers verdien het nie, die<br \/>\nverhouding tussen televisie en toets punte was omtrent identies. Gebaseer op<br \/>\ndie ondersoek het Mnr. Riles besluit dat, vir opvoedings doeleindes, televisie<br \/>\n\u201c nie televisie nie voordelig nie en moet dit afgeskakel word.\u201d(Lawrence<br \/>\nKelemen, <em>The Dangers of TV<\/em>.)<\/p>\n<p>Drama het `n lang geskiedenis van<br \/>\nlosbandigheid en onsedelikheid. Westerse teater het sy oorsprong in Athene,<br \/>\nGriekeland, waar dit van heidense gelowige gebruik ontvou het wat terug dateer<br \/>\nna ten minste 1200 v.C. Gedurende die Middel Eeue en ook deur die neentiende<br \/>\neeu, was akteurs en aktrises wyd beskou as onsedelike mense en geen ordentlike<br \/>\npersoon wou met hulle assosieer nie.<\/p>\n<p>Met die koms van films, het die kyk van dramas<br \/>\nbaie meer breed beskikbaar geword vir die algemene persoon, maar sy oorsprong<br \/>\nhet in onsedelikheid gewortel gebly. Vroe\u00eb films was in drinkplekke  en bordele gewys. Alhoewel fliekteaters<br \/>\nsedertdien gebou was vir die doel om die nuutste blokbom van Hollywood of<br \/>\nBollywood te wys, het films bly bestaan, soos dramas, `n effektiewe wapen van<br \/>\ndie duiwel vir insypeling tot die verbeelding en die verstand in sonde lei.<br \/>\nMense wie nooit `n teater sal bywoon nie, sal dieselfde films deur video en<br \/>\ntelevisie in hul huise bring.<\/p>\n<p>Skrifte stel voor die regverdiges van Yahuwah<br \/>\nas \u201csterre\u201d voor:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En baie van die wat<br \/>\nin die stof van die aarde slaap, sal ontwaak, sommige tot die ewige lewe en<br \/>\nsommige tot groot smaadheid, vir ewig afgryslik. En die verstandiges sal<br \/>\nglinster soos die glans van die uitspansel, en die wat baie tot regverdigheid<br \/>\nlei, soos die sterre vir ewig en altoos. (Dani\u00ebl 12: 2, 3 OV)<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" alt=\"man watching television with a closed Bible sitting on the table in front of him\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/tv-bible-3.jpg\" align=\"right\" border=\"0\">Hollywood en Bollywood \u201csterre\u201d is Satan se<br \/>\nnabootsing van Yahuwah se sterre. Menigte is in sondes gelei deur aanbidding<br \/>\nvan hul gunsteling \u201csterre\u201d en boots hul ontaarde leefstyle na.Films en film<br \/>\nsterre, soos enigiets wat die gedagtes verbruik en die hart weg van Yahuwah lok,<br \/>\nis `n spesie van afgodediens wat almal wie heilige lewe in Yahushua soek moet<br \/>\nvan afsien.<\/p>\n<p>Flieks en videos, in en van hulself, is nie<br \/>\ninherent sondig nie. Soos met boeke of enige ander vorm van media, kan flieks<br \/>\nook gebruik word om opvoeding en informasie van die heerlikheid van Yahuwah te<br \/>\nkommunikeer. Die moeilikheid kom voor wanneer `n fliek, egter hoe \u201conskuldig\u201d<br \/>\nmag voorkom, die aptyt voed vir ontvlugting. Die begeerte om van realiteit te<br \/>\nontsnap is `n versoeking wat elke mens op aarde konfronteer, in elke stap van<br \/>\ndie lewe. Terwyl anders ontsnap deur, dwelms, drank of onwettige seks, soek<br \/>\nmenigte meer ontvlugting deur hul gedagtes te fokus op alternatiewe realiteite.<br \/>\nDit kan gedoen word deur boeke en rekenaarspeletjies, maar die mees gewildste<br \/>\nmanier is deur flieks.<\/p>\n<p>Die lewe is moeilik. Dit word moeiliker en sal<br \/>\naanhou om meer en meer moeiliker te word tot die bitter einde. Maar Yahuwah die<br \/>\nenigste antwoord wat sal verligting bring vir die storm-geteisterde siel.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">So is [Yahuwah] dan `n<br \/>\nrotsvesting vir die verdrukte, `n rotsvesting in tye van benoudheid. En hulle<br \/>\nwat u Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die wat U soek, nie verlaat nie O<br \/>\n[Yahuwah]! (Psalm 9: 10, 11 OV)<\/p>\n<p>Ontvlugting deur flieks hou net solank die<br \/>\nfliek duur. Die stres van lewe daal neer so gou die fliek oor is en realiteit<br \/>\nindring. Weg kruip van realiteit deur flieks of enige ander vorm van ontvlugting<br \/>\nverander dit nie. Net deur om na Yahuwah te keer kan `n persoon hom of haar realiteit<br \/>\nverander deur terug te keer na die Verlosser vir krag en hulp.<\/p>\n<p>Sy belofte aan jou is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Wees nie bevrees nie,<br \/>\nwant Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou [Elohim]. Ek<br \/>\nversterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende<br \/>\nregterhand. (Jesaja 41: 10, OV)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Geen versoeking het<br \/>\njulle aangegryp behalwe `n menslike nie; maar [Eloah] is getrou, wat nie sal<br \/>\ntoelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die<br \/>\nversoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra. Daarom, my<br \/>\ngeliefdes, vlug vir die afgodediens. (1 Korinthi\u00ebrs 10: 13, 14, OV)<\/p>\n<p>Die wie hul geloof in Yahuwah plaas, rus in Sy<br \/>\nliefde en vertroue in Hom om daarvoor te sorg, sal vind dat hulle nie nodig het<br \/>\nvir die tydelike \u201cgemak\u201d deur ontvlugting van stres wat Satan bied nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> `n Ewige [Elohim] is Yahuwah, Skepper van die<br \/>\neindes van die aarde; Hy word nie moeg of mat nie; daar is geen deurgronding<br \/>\nvan sy verstand nie. Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir<br \/>\ndie wat geen kragte het nie. Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne<br \/>\nstruikel selfs; maar die wat op [Yahuwah] wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met<br \/>\nvleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en<br \/>\nword nie mat nie. (Jesaja 40:28-31 OV)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"young man reading Bible\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/reading-bible-promises-3.jpg\" align=\"left\" height=\"282\" width=\"425\">Hierdie seeninge is vir die wie hulle wil,<br \/>\nhulle gelyke en hulle begeertesoorgee aan Yahuwah en soek om hul lewens, hul<br \/>\nlaaste gedagte en gevoelens in gelykvormigheid na Sy openbare wil te bring.<br \/>\nSkrifte vermaan almal \u201cWees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele<br \/>\nvolmaak is.\u201d(Mattheus 5:48, NV) Die loon wat geoffer word is ver groter as<br \/>\nenigiets wat die wereld kan bied: \u201cSalig is die wat rein van hart is, want<br \/>\nhulle sal [Yahuwah] sien.\u201d (Mattheus 5:8, NV)<\/p>\n<p>Die wie sal vir ewig in n rein omgewing<br \/>\nspandeer, in die geselskap van heilige engels en n heilige Elohim, sal alles in<br \/>\nhul vermoe doen om hul gedagtes in ooreenstemming met Yahuwah te bring. Skrif<br \/>\nsit voort die hoe standaard na wie almal moet streef:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Verder, broeders,<br \/>\nalles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein<br \/>\nis, alles wat lieflik is, alles wat loflik is \u2013 watter deug en watter lof daar<br \/>\nook mag wees, bedink dit. (Filippense 4:8, NV)<\/p>\n<p>Dit is die toets wat deur alle flieks<br \/>\nonderwerp moet word. Dit is waar dat daar sommige flieks is wat waar is. Maar<br \/>\nas die storie geweld verheerlik, is dit iets wat moet gekyk word?<\/p>\n<p>Filippense 2:5 bemoedig almal om \u201cWant hierdie<br \/>\ngesindheid moet in julle wees wat ook in Yahushua was.\u201d In antwoord op alle<br \/>\nernstige gebed, sal die Redder oorwinning gee aan almal wie Yahuwah kies bo<br \/>\nontvlugting en die verleidelikheid wat die w\u00eareld het om aan te bied.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Moenie die w\u00eareld<br \/>\nliefh\u00ea of die dinge wat in die w\u00eareld is nie. As iemand die w\u00eareld liefhet, dan<br \/>\nis die liefde van die Vader nie in hom nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Want alles wat in die<br \/>\nw\u00eareld is \u2013 die begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die o\u00eb en<br \/>\ndie grootsheid van die lewe \u2013 is nie uit die Vader nie, maar is uit die w\u00eareld.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">En die w\u00eareld gaan<br \/>\nverby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van [Elohim] doen, bly vir ewig.<br \/>\n(1 Johannes 2:15-17, NV)<\/p>\n","protected":false},"featured_media":219811,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109032","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-entertainment"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Flieks: Sataniese Hipnotisme - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Flieks: Sataniese Hipnotisme - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die stryd vir die mense siel begin as `n stryd vir die verstand. `n Persoon se gedagtes be\u00efnvloed sy emosies en die gedagtes en gevoelens gekombineerd, maak die karakter op. As die gedagtes onrein is, het Satan alreeds die stryd oor die siel gewen selfs as daar nie uiterlike sondes sigbaar is nie. Die wysste [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T04:16:18+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/movies-satanic-mind-control-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/\",\"name\":\"Flieks: Sataniese Hipnotisme - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/movies-satanic-mind-control-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-09-07T11:13:52+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T04:16:18+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/movies-satanic-mind-control-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/movies-satanic-mind-control-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Flieks: Sataniese Hipnotisme\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Flieks: Sataniese Hipnotisme - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Flieks: Sataniese Hipnotisme - Worlds Last Chance","og_description":"Die stryd vir die mense siel begin as `n stryd vir die verstand. `n Persoon se gedagtes be\u00efnvloed sy emosies en die gedagtes en gevoelens gekombineerd, maak die karakter op. As die gedagtes onrein is, het Satan alreeds die stryd oor die siel gewen selfs as daar nie uiterlike sondes sigbaar is nie. Die wysste [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T04:16:18+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/movies-satanic-mind-control-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/","name":"Flieks: Sataniese Hipnotisme - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/movies-satanic-mind-control-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-09-07T11:13:52+00:00","dateModified":"2025-08-21T04:16:18+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/movies-satanic-mind-control-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/movies-satanic-mind-control-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/movies-satanic-mind-control\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Flieks: Sataniese Hipnotisme"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109032","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109032"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/219811"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109032"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}