{"id":109018,"date":"2012-09-06T01:51:18","date_gmt":"2012-09-06T01:51:18","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-ledige-uurtjies-die-gawe-van-tyd\/"},"modified":"2025-08-21T04:03:24","modified_gmt":"2025-08-21T04:03:24","slug":"ledige-uurtjies-die-gawe-van-tyd","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/ledige-uurtjies-die-gawe-van-tyd\/","title":{"rendered":"Ledige Uurtjies &#038; Die Gawe van Tyd"},"content":{"rendered":"<p>Yahuwah is die vrygewigste Vader. Die<br \/>\nmeeste van Sy geskenke is ongemerk en word nie deur Sy aardse kinders herken<br \/>\nnie, wie dit as vanselfsprekend aanvaar. <br \/>\nMaar almal moet onthou dat \u201cElke goeie gawe en elke volmaakte geskenk is<br \/>\nvan Bo, Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie<br \/>\nsoos hulle verander of verduister nie.\u201d  (Jakobus<br \/>\n1: 17, NV)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"woman sitting at a messy desk, holding a paper airplane (wasting time)\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/wasting-time-2-5.jpg\" align=\"right\" height=\"282\" width=\"426\">Een gawe wat dalk meer as enige ander oorgesien<br \/>\nword, is die gawe van <em>tyd. <\/em>Sonder<br \/>\nYahushua se offergawe, sal daar geen tyd vir &#8211; enigeen wees nie. Almal sal<br \/>\nskuldig beskou word vir die oortreding van die goddelike wet, waarvan die loon<br \/>\ndie ewige dood is. Omdat tyd self `n gawe is, sal Yahuwah se volk die<br \/>\nverantwoordelik besef om dit goed te gebruik en op `n manier wat Hom verheerlik.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">As goeie bedienaars  van die veelvoudige genade van [Eloah] moet<br \/>\nelkeen, namate hy `n genadegawe ontvang het, die ander dien.  (1 Petrus 4:10, NV)<\/p>\n<p>In wese is tyd `n illusie. Dit is natuurlik<br \/>\nom te dink dat jy al die tyd in die w\u00eareld het om te bereik wat jy in die lewe<br \/>\nwil h\u00ea. Die finaliteit van die dood, die onverwagte ongeluk of die lang<br \/>\ntalmende siekte, is iets wat met <em>ander<\/em><br \/>\ngebeur, nie met myself nie. As gevolg van hierdie illusie gaan baie mense deur<br \/>\ndie lewe sonder om die goeie te bereik wat hulle aan ander kon doen, of dat dit<br \/>\nhul voorreg kan wees om in samewerking met die Hemel te wees. <\/p>\n<p>Die Skrifte vermaan:  \u201cEn wat julle ook al doen in woord en daad, <em>doen <\/em>alles in die naam van die Heer<br \/>\nYahushua, en dank die Vader Yahuwah deur Hom.\u201d (Sien Kolossense 3:17.) <\/p>\n<p>Om iets te doen in die Naam van Yahuwah<br \/>\nbeteken om dit te doen as Sy verteenwoordiger. As `n Christen, is jy Yahuwah se<br \/>\nverteenwoordiger, Sy ambassadeur in `n w\u00eareld deur sonde bederf. Wat jy doen en<br \/>\nnie doen nie is `n weerspie\u00ebling op Hom. Deur die naam \u201cChristen,\u201d aan te neem,<br \/>\nbeskou jy jouself as deel van die Hemelse familie. <\/p>\n<p><em>Weerkaats<br \/>\njou optrede en jou woorde jou ho\u00eb roeping?<\/em><\/p>\n<p>Satan is altyd daarop uit om Yahuwah se<br \/>\ngeskenk te bederf en ontspoor Hemels bedoelde se\u00ebninge. Hy het onnoembare<br \/>\nmaniere uitgedink om die aandag te trek en om die verbeelding te boei. In<br \/>\nhierdie afleidings, sal baie Christene wie nie sal dink om hul Skepper te<br \/>\nonteer in meer opvallende wyses nie, mislei word in die vermorsing van die<br \/>\nkosbare talent aan hulle uitgedeel: hulle tyd. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"clock in a waste basket\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/wasted-time-5.png\" align=\"left\" height=\"424\" width=\"283\">Satan het pret ontwerp vir elke tipe<br \/>\npersoonlikheid en vir elke indiwiduele smaak. Hierdie gemaksugtige aktiwiteite<br \/>\nontspoor die aandag en neig om die verstand te benewel. Die gevolg is dat Bybel studie en aktiwiteite<br \/>\nwat ewige waarde het as moeilik en veeleisend, vervelig en oninteressant  beskou word. Dit is een van Satan se mees<br \/>\nsubtiele misleidings. <\/p>\n<p>Baie wie nie sou droom om te dobbel nie,<br \/>\nsal van tyd tot tyd, deelneem aan kaartspeletjies met vriende \u2013 net vir<br \/>\nontspanning. Maar, die kennis in kaarte lei snel na die verlange om die<br \/>\nbekwaamheid vir persoonlike gewin te gebruik. `n Klein bedrag geld, miskien `n<br \/>\npaar pennies, is op die spel, dan meer, in altyd vermeerderende bedrae totdat<br \/>\ndie verslawing van dobbelary en haar opgewondenheid oorweldigend raak.<\/p>\n<p>Ander vermaaklikhede mag nie voorkom om `n<br \/>\nnoue verbintenis met ondeug en sondige toegewings te make te h\u00ea nie, maar die<br \/>\nverstand wat deur hierdie aktiwiteite afgelei word is net so `n slaaf van Satan<br \/>\nen vind die najaging van heiligheid as vervelig en smaakloos nes die een wie<br \/>\nmet opsigteliker sondes verbind is. Dit word dalk n\u00earens so duidelik gesien as<br \/>\nin die geval van komper speletjies nie. <\/p>\n<p> Onder<br \/>\ndie vermoming van \u201cspeletjies,\u201d het menigtes die bekwaamheid van krimineles<br \/>\naangeleer en deelgeneem in bloedbaddens \u2013 alles wettig omdat dit maar net `n<br \/>\nkomper speletjie is. Maar, die effek op die onderbewuste en die karakter self<br \/>\nkan nie misgekyk word nie. Een algemeen-gepubliseerde geval het plaasgevind toe<br \/>\nPaxton Galvanek gesien het hoe `n SUV omslaan en van die hoofweg afrol.<br \/>\nGalvanek het ges\u00ea deur die videospeletjie, genaamd \u201cAmerican Soldier\u201d te speel,<br \/>\nhet hy die bekwaamheid aangeleer hoe om die mediese bekwaamheid te gebruik om<br \/>\nbloed van die passasiers te stol wie se vingers in die ongeluk vergruis is. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Galvanek het geen<br \/>\nformele mediese opleiding gehad nie; maar, het staat gemaak op lesse wat hy<br \/>\ngeleer het deur <em>America`s Army te speel <\/em>,<br \/>\n`n video speletjie deur die VSA <br \/>\nWeermag  in 2002 ontwikkel as PR<br \/>\nen werwingsmiddel. Spelers ontvang werklike opleiding in hul vordering deur die<br \/>\nspeletjie en voer sendings as `n Amerikaanse soldaat uit. Die speletjie se<br \/>\npopul\u00earste kenmerk is die aanlyn multi-spelers modem, waar elke span hulle self<br \/>\nas die Amerikaanse soldate of hulle geallieerdes sien, terwyl die ander span as<br \/>\ndie vyand voorkom. Die interaksie is bekend vir sy realistiese voorstelling van<br \/>\nwapens en tweegevegte. . . .Dit is een van vele oorlogsspeletjies tans<br \/>\nbeskikbaar, insluitende <em>Full Spectrum<br \/>\nWarrior,<\/em> nog `n spel wat deur die Weermag befonds word. In somtotaal het<br \/>\ndie Amerikaanse milit\u00eare mag 23 verskillende video speletjies vir verskeie<br \/>\ndoelwitte aanvaar. (Sien Public Broadcasting Service, <a title=\"\" target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.pbs.org\/wgbh\/pages\/frontline\/digitalnation\/waging\/war\/a-new-generation\/playing-americas-army.html\">http:\/\/www.pbs.org\/wgbh\/pages\/frontline\/digitalnation\/waging\/war\/a-new-generation\/playing-americas-army.html<\/a>)<\/p>\n<p>Hans J\u1d13rgen Olsen, `n 12 jarige Noorweegse<br \/>\nseun, het sy suster op `n soortgelyke wyse van `n Amerikaanse eland aanval<br \/>\ngered met die bekwaamhede wat hy geleer het deur <em>World of Warcraft <\/em>te speel. Terwyl die red van `n lewe<br \/>\nonweerlegbaar iets goeds is, hoeveel <em>meer<\/em><br \/>\nmense word geleer om dood te maak deur hierdie selfde speletjies te speel? Inderwaarheid<br \/>\nword soldate selfs opgelei deur baie soortgelyke nabootsings. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"young boy playing video games\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/video-gaming-5.jpg\" align=\"right\" height=\"501\" width=\"350\">Volgens die Public Broadcasting Service<br \/>\nwebwerf: <\/p>\n<ul>\n<li>Het die video speletjie <em>American Soldier <\/em> 9.7 miljoen geregistreerde intekenare &#8212; `n<br \/>\ngetal <em>15<\/em> <em>keer meer <\/em>as die gemiddelde algemene Amerikaanse Weermag.<\/li>\n<\/ul>\n<ul>\n<li>Dit was vir meer as 42.6<br \/>\nmiljoen keer afgelaai, meer as enige ander oorlogs speletjie. <\/li>\n<\/ul>\n<ul>\n<li>Soos vir Augustus 2008, het<br \/>\ngeregistreerde intekenare uit meer as 60 lande 230 miljoen ure spandeer in die<br \/>\nspeel van <em>America`s Army<\/em>. <\/li>\n<\/ul>\n<p>Maar tog, is die \u201cspeletjie\u201d so realisties dat selfs soldate protes<br \/>\naangeteken het teen die effek wat dit het op diegene wie dit speel: <em>America`s Army<\/em> het protes van sommige<br \/>\ngroepe getrek, insluitende Irakese Oorlogs Veterane, wie s\u00ea dat dit oorlog<br \/>\naantreklik maak met die doelwit om kinders so jonk as 13 as rekrute te werf.\u201d<br \/>\n(PBS.org)<\/p>\n<p>Hedendaagse \u201copgevoede\u201d mense staan verskrik teenoor die brutaliteit<br \/>\nwaarna die Romeine in hul sportarenas gekyk het, waar die gladiators, kriminele<br \/>\nen Christene te same hul bloed gestort het vir die genot van hul toeskouers.<br \/>\nModerne speletjies neem dit net `n stappie verder, wie toelaat dat elkeen wie<br \/>\nso wil doen, deelneem in die moord onder mekaar. Sulke bekwaamhede berei mens<br \/>\nnie  vir die Hemel voor nie. Die<br \/>\nverstande van diegene wie dit speel is verhard tot brutaliteit en uiterste<br \/>\ngeweld onder die dekmantel van \u201cvermaaklikheid.\u201d<\/p>\n<p>Hulle wie vir ewig sal lewe het nie nodig om te weet hoe om dood te<br \/>\nmaak nie of selfs die geskenk van tyd te verkwis in die aktiwiteite wat nie net<br \/>\nniks doen om andere te help of om hulle nader na Yahuwah te bring nie maar wat<br \/>\neintlik die smaak benewel en die siel verhard teen heilige onderwerpe. Diegene<br \/>\nwie hul vrye tyd verwyl met speletjies of met ander ligsinnige vermaaklikhede,<br \/>\nverloor vinnig alle liefde vir realiteit, of selfs vir bruikbare en verheffende<br \/>\nbelange.<\/p>\n<p>Eenvoudige bordspeletjies soos checkers, skaak, en Monopolie lyk<br \/>\nonskuldig genoeg, maar kan sekerlik lei tot `n honger vir vermaaklikheid en<br \/>\nmededinging. Eerder as om oor die algemeen enige spesifieke aktiwiteit te<br \/>\nverdoem, laat elkeen met gebed hul eie lewenswyse ondersoek en, onder die<br \/>\nleiding van die Heilige Gees, die beginsel om hul tyd wys te gebruik toepas, en<br \/>\nvir hul eie omhalwe vermaaklikheid vermy.<\/p>\n<p>Die einste woord \u201cvermaak\u201d verklik die sataniese oorspronge van die<br \/>\nvermaaklikhede waarmee hy die denke betower. Die woord kom van: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Laat 15 circa,  \u201com die aandag af te trek, te betower,\u201d  afgelei van M. Fr. A<em>muser <\/em> \u201cte ontspoor, om te<br \/>\nbetower\u201d . . [Die] doel om <em>af te lei van<br \/>\nernstige sake, wat hom so amuseer<\/em> word uit die 1630`s aangeteken, maar deur<br \/>\ndie [18de eeu] <em>was die prim\u00eare betekenis<br \/>\n[om te] \u201cmislei, te bedrieg\u201d deur eerstens die aandag in beslag te neem.  <\/em>(Etymology Dictionary, <a title=\"\" target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.etymonline.com\">http:\/\/www.etymonline.com<\/a>, klem verskaf.)<\/p>\n<p>Sedert Lucifer se eerste<br \/>\nbetowering van Eva met sy leuens in Eden, was dit Satan se beplande doelwit om<br \/>\ndie verstande van die gewigtiger sake van verlossing af te trek na dit wat<br \/>\nenige liefde of belangstelling in heiligheid vernietig. Christene het `n plig<br \/>\nom hul tyd wys en voordelig te gebruik. Timoth\u00e9\u00fcs was deur Paulus van die<br \/>\nvolgende raad bedien:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar van onheilige en sinlose verdigsels moet jy<br \/>\nwegbly. Oefen jou liewer om in toewyding aan Yahuwah te lewe. Dit het wel `n<br \/>\nbietjie waarhede om jou liggaam sekere dinge te onts\u00ea, maar om in toewyding aan<br \/>\nYahuwah te lewe, het in alle opsigte groot waarde, want dit hou belofte in vir<br \/>\ndie teenwoordige en toekomstige lewe. Dit is `n betroubare woord en kan sonder<br \/>\nvoorbehoud aanvaar word.\u201d (1 Tim\u00f3the\u00fcs 4: 7-9, NV)<\/p>\n<p>Sommige sal aanvoer dat<br \/>\nkaartspel, komper speletjies, ens, maar net maniere is om te ontspan, om die<br \/>\ngees te verfris sodat `n persoon na sy werk kan terugkeer om stres en druk  te kan hanteer. Die meeste mense glo dat daar<br \/>\nniks mee verkeerd is met die tydsbesteding op sulke aktiwiteite nie. Maar,<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDaar is niks in sulke betoweringe ter voordeel vir<br \/>\nliggaam en siel nie. Daar is niks wat die intellek kan versterk nie, niks wat<br \/>\ndit met kosbare idees kan vul vir toekomstige gebruik nie. Die gesprek gaan oor<br \/>\nniksbeduidende en vernederende onderwerpe. Daar word die onbetaamlike grap<br \/>\nvertel, die lae, vuil taal gespreek, wat die egte edellikheid van die mensdom<br \/>\nverlaag en vernietig. Hierdie speletjies is die sinnelooste, nuttelooste,<br \/>\nonwelvoeglikste, en gevaarlikste dinge wat die jeug kan h\u00ea.\u201d (E. G. White, <em>Councils on Health<\/em>, bl. 172.)<\/p>\n<table align=\"left\" height=\"263\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" width=\"418\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"social media icons\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/social-media-icons-5.jpg\" align=\"\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Baie Christene wie nie sou droom om hul Maker in opvallender maniere te onteer nie, word mislei deur hul kosbare gawe van tyd in subtieler wyses te verkwis. <\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>\u201cLuister na raad aanvaar wat jou geleer word, sodat jy<br \/>\nuiteindelik wysheid kan h\u00ea. Al maak mense hoeveel planne, wat [Yahuwah] besluit<br \/>\nstaan vas.\u201d  (Spreuke 12: 20-21, NV)<\/p>\n<p>Daar is nie `n einde aan die dwase tyd \u2013verkwistende<br \/>\nbetoweringe nie. Elke stap wat daarin geneem word is `n tree op die weg wat nie<br \/>\ndeur Yahushua bewandel is nie. \u201cGehoorsaamheid aan Yahuwah lei tot die lewe,<br \/>\ndit is `n pad wat nie na die dood lei nie.\u201d (Spreuke 12: 28, NV)<\/p>\n<p>Tyd self is `n geskenk van<br \/>\ndie Skepper. Dit moet altyd met wysheid gebruik word omdat elke persoon slegs<br \/>\neen lewenstyd, een genade tyd het. Dit beteken definitief nie dat mense altyd<br \/>\nhard besig moet wees met werk nie, met geen tyd vir rus nie. `n Wyse gebruik<br \/>\nvan Hemelse se\u00ebninge voorsien tyd vir beide werk en ontspanning. Werk sal meer<br \/>\nproduktief wees, indien genoegsame tyd afgestaan word vir beide verlustiging en<br \/>\nontspanning. <\/p>\n<p>Prediker 7:25 verwys na<br \/>\ndwaasheid en onverstandige optrede as goddeloosheid. Almal wie hulle self<br \/>\nvoorberei vir die Hemel sal maniere van ontspanning soek wat Yahuwah se se\u00ebn<br \/>\nwegdra. Deur tyd in die natuur te spandeer, die Skrifte te ondersoek, alleen en<br \/>\nmet andere, deur na maniere te soek om `n se\u00ebn te wees en bure te help wat op<br \/>\nons pad gebring word is alles maniere wat `n Christen mag gebruik om met `n<br \/>\ngeruste hart te kan ontspan sonder om op betowerende grond te wees.<\/p>\n<p>Toe die Heiland op aarde<br \/>\nwas, het Hy dikwels na die natuur teruggekeer, om te aanbid, te bid en te<br \/>\nmediteer. Diegene wie karakters soos Hy wil ontwikkel sal ook so maak. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cGehoorsaamheid aan<br \/>\nYahuwah lei tot die lewe, dit is `n pad wat nie na die dood lei nie.\u201d (Prediker<br \/>\n12: 28, NV)<\/p>\n<p>Genade tyd was grasieus toegestaan<br \/>\nsodat almal mag voorbereidings tref vir `n Hemelse karakter. Hierdie kosbare<br \/>\ngeskenk van tyd moet nie verkwis word nie, verspil word op aktiwiteite en<br \/>\nvermaaklikhede wat die hart van die Heiland sou wegdraai nie. Die tyd wat oor<br \/>\nis moet verkieslik wys gebruik word, versigtig, en onder die inspirasie van die<br \/>\nHeilige Gees.<\/p>\n<p>Wy jouself aan Yahuwah toe.<br \/>\nLaat alles neer op die altaar van opoffering \u2013 selfs die ledige ure. `n Ewige<br \/>\nvreugde wag op almal wie hulle denke, hulle gevoelens, selfs hulle liefdes en<br \/>\nafkeure in harmonie met die goddelike beeltenis bring. <\/p>\n","protected":false},"featured_media":219737,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109018","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-entertainment"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Ledige Uurtjies &amp; Die Gawe van Tyd - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Ledige Uurtjies &amp; Die Gawe van Tyd - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Yahuwah is die vrygewigste Vader. Die meeste van Sy geskenke is ongemerk en word nie deur Sy aardse kinders herken nie, wie dit as vanselfsprekend aanvaar. Maar almal moet onthou dat \u201cElke goeie gawe en elke volmaakte geskenk is van Bo, Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T04:03:24+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/leisure-and-the-gift-of-time-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/\",\"name\":\"Ledige Uurtjies & Die Gawe van Tyd - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/leisure-and-the-gift-of-time-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-09-06T01:51:18+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T04:03:24+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/leisure-and-the-gift-of-time-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/leisure-and-the-gift-of-time-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Ledige Uurtjies &#038; Die Gawe van Tyd\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Ledige Uurtjies & Die Gawe van Tyd - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Ledige Uurtjies & Die Gawe van Tyd - Worlds Last Chance","og_description":"Yahuwah is die vrygewigste Vader. Die meeste van Sy geskenke is ongemerk en word nie deur Sy aardse kinders herken nie, wie dit as vanselfsprekend aanvaar. Maar almal moet onthou dat \u201cElke goeie gawe en elke volmaakte geskenk is van Bo, Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T04:03:24+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/leisure-and-the-gift-of-time-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/","name":"Ledige Uurtjies & Die Gawe van Tyd - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/leisure-and-the-gift-of-time-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-09-06T01:51:18+00:00","dateModified":"2025-08-21T04:03:24+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/leisure-and-the-gift-of-time-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/leisure-and-the-gift-of-time-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/leisure-the-gift-of-time\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Ledige Uurtjies &#038; Die Gawe van Tyd"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109018","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109018"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/219737"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109018"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}