{"id":109008,"date":"2012-08-31T02:34:16","date_gmt":"2012-08-31T02:34:16","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-mededinging-die-gees-van-oorlog\/"},"modified":"2025-08-21T03:53:02","modified_gmt":"2025-08-21T03:53:02","slug":"mededinging-die-gees-van-oorlog","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/mededinging-die-gees-van-oorlog\/","title":{"rendered":"Mededinging: die Gees van Oorlog"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Gedurende<br \/>\ndie dekadente jare van die 1980, was daar \u0149 baie gewilde slagspreuk<br \/>\nwat gesien was op T- hemde en buffer plakkers wat verklaar\u201d \u201c wie<br \/>\nook al met die meeste speelgoed sterwe wen! &#8216;Die nadraai van so &#8216;n<br \/>\nblatante verbruikreklame gedurende die 1990&#8217;s het daarop geantwoord:<br \/>\n\u201cWie ook al met die meeste speelgoedhet, sterwe nog steeds.\u201d In<br \/>\nhierdie finale opsomming, tel net regtig een ding. Nie jou werk, nie<br \/>\njou geleerdheid, jou <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"man leaning against expensive car while talking on a cell phone\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/materialism-6.jpg\" align=\"right\" width=\"400\" height=\"397\">atletiese vermo\u00eb, jou huis jou kar of jou<br \/>\n\u201cspeelgoed\u201d \u2013 selfs nie eers jou aansien. Die enigste ding wat<br \/>\ntel is die man wat teen die duur motor leun terwyl hy met \u0149 selfoon<br \/>\npraat, die gedagtes en die gevoel wat jy ontwikkel het regdeur jou<br \/>\ntyd op aarde.  <\/p>\n<p align=\"justify\">Jou<br \/>\nkarakter is die enigste iets wat jy na die Hemel kan neem. Genadetyd<br \/>\nis genadiglik gegee aan elkeen op aarde om sy karakter te vorm in<br \/>\nharmonie met die goddelike wet. Diegene wat hulle wil oor gegee het<br \/>\naan Yahuwah en Hom toegelaat het om hulle gedagtes en gevoel  te vorm<br \/>\nsal karakters besit wat welkom is in die Hemel sal wees. Hulle sal<br \/>\ntuis wees in die Hemel omdat hulle harte gevorm is na die Hemel. <\/p>\n<p align=\"justify\">Op<br \/>\ndie ander kant, diegene wat  in rebellie bly kleef het aan<br \/>\nselfsugtige gedagtes, en \u0149 gevoel van bitterheid  en wat gekoester<br \/>\nword in selfvoldaanheid, sal hulle lot vind saam met Satan in die<br \/>\nPoel van Vuur. Deur te weier om hulle gedagtes en gevoel oor te gee<br \/>\naan Yahuwah se beheer, het hulle gekies deur versuim, dat Satan hulle<br \/>\nkarakter giet.<\/p>\n<p align=\"justify\">Satan<br \/>\nis bewus dat die ware stryd sal gaan oor die verstand, die siel van<br \/>\nelke individue op aarde. Hy val die liggame van menigtes aan , deur<br \/>\nalkohol, nikotien, ongesonde eet gewoontes en \u0149 aantal verslaafde<br \/>\ngewoontes, en wetende dat sulke verslaafdheid, die verstand beneweld<br \/>\nmaak en die wil verswak. Menige wat bely dat hulle Christene is, kyk<br \/>\nmet minagting na die dronkaard of dwelmverslaafde, en dit nooit besef<br \/>\n dat hulle ook net so maklik \u0149 speelding van Satan kan wees, in \u0149<br \/>\nminder opsigtelike gebied.    <\/p>\n<p align=\"justify\">Satan<br \/>\nbewaar sy mees fynere versoekings vir diegene wat beter weet om<br \/>\nbetrokke te raak in die meer opsigtelike sondes. Die een gebied wat<br \/>\nhy baie suksesvol gebruik  deur sy lokvalle, is om diegene wat<br \/>\ndaarvan  onbewus is, en om sport aan te wend daarvoor. Die meeste<br \/>\nmense sal met  verontwaardiging  ontken dat sport, en dat dit &#8216;n<br \/>\nstrik is van die duiwel. Na alles, om goed in sport te wees, is dit<br \/>\ntoewyding, en toegewydheid en \u0149 gesonde leefstyl \u2013 alles dinge<br \/>\nwat baie goed, en begerig is. Ouers poog dikwels om hulle kinders<br \/>\nbetrokke in sport te kry in poging om \u201cgoeie sportmanskap\u201d aan te<br \/>\nleer, of met ander woorde om \u0149 goeie verloorder te wees en \u0149<br \/>\nwaardige wenner.    <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nbesonderse feit is dat sport vereis, dat iemand moet aanleer om<br \/>\n\u201cgoeie sportmanskap te beoefen, openbaar die slagyster wat in die<br \/>\nversoeking skuil. Enige sport noodsaak as daar \u0149 wenner is, moet<br \/>\ndaar ook \u0149 verloorder wees. Ouers en afrigters sal somtyds aan die<br \/>\nkinders vertel dit maak nie saak of hulle wen of verloor, die hele<br \/>\nsaak is om plesier daaruit te verkry. Alhoewel, daar net een wenner<br \/>\nkan wees, is die opsigtelik dat in enige kompeterende sport, is daar<br \/>\n\u0149 stryd vir heerskappy ongeag hoe dit polities korrek bewoord word. <\/p>\n<p>Hierdie<br \/>\nstryd om die beste te wees, en om die #1 te wees, en om die wenner te<br \/>\nwees, is die gees van mededinging, en die gees van mededinging is die<br \/>\ngees van oorlog. Mededinging<br \/>\nword gedefinieer as:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n\u201cDie daad waarmee gestrewe word<br \/>\n, of probeer om te kry, wat &#8216;n ander een  probeer om te verkry, op<br \/>\ndieselfde tyd; wedywering; en wedersydse strewe vir dieselfde doel;<br \/>\nOok, die strewe vir meerderwaardigheid&#8230;.\u201d (<em>Noah<br \/>\nWebster, American Dictionary of the English Language,1828.)<\/em><\/p>\n<p align=\"justify\">Mededinging<br \/>\nhet sy oorsprong in die hart van Satan self, toe hy Yahushua se plek<br \/>\nbegeer het in die hemelse sale. Die Skrif het Satan se spogtery, en<br \/>\nsy meedingende strewes beskywe, vir die besonderse waarskuwing wat sy<br \/>\nval voorspel het: <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" width=\"222\" height=\"381\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"disappointed young boy at a soccer match\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/disappointment-6.jpg\" border=\"0\" width=\"350\" height=\"NaN\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p><font size=\"1\">Die<br \/>\nhart wat ingestel is op heerskappy gee nie om vir die ander een se<br \/>\nhoop en drome en vernietig dit as hyself net die oorwinnaar kan wees.<\/font><\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p align=\"justify\">Sulke<br \/>\nvergrype vir heerskappy is in die hart is selfsugtig. Dit gee nie om<br \/>\nvir ander se hoop en drome wat vernietig word as jy maar self net die<br \/>\noorwinnaar kan wees. Hierdie gees van mededinging, is wat eerste<br \/>\ngekoester is in die hart van Satan, en is dit die gees van oorlog.<\/p>\n<p>In<br \/>\ntye van oorlog, soos op talle sportgeleenthede, styg die gebed uit<br \/>\ntalle lippe,\u201d Gee aan ons die oorwinning, Here!\u201d Sulke gebede is<br \/>\nsoos musiek in die ore van die heer Satan, maar buitensporig in die<br \/>\no\u00eb van die  Alles Sienend, Here!\u201d Wat opgesom word in een kort<br \/>\ngebed wat net sowel pleit  vir die resultaat vir daardie oorwinning.<br \/>\nSo &#8216;n gebed pleit vir:   <\/p>\n<p align=\"justify\">&#8220;O<br \/>\nHere, onse Vader, ons jong patriotte, en die afgode van ons harte,<br \/>\nwat uittrek &#8211; wees U naby hulle! Saam met hulle &#8211; in die gees \u2013 en<br \/>\ngaan ons ook uit in die soete vrede van die hitte  van ons geliefde<br \/>\nvuurherde  om die vyand te verslaan. . O Here onse God, help ons om<br \/>\nhulle soldate  in bloedige flarde te skeur met ons bomme; en help om<br \/>\nhul glimlaggende velde met die bleek gedeeltes van hulle patriotiese<br \/>\ndooies te dek; help ons om met die donder van die gewere  die gille<br \/>\nvan hulle gewondes te demp, en  wat in die krul van hulle pyn<br \/>\nversmoor; help ons om hulle nederige huise te verwoes met &#8216;n orkaan<br \/>\nvan vuur; help ons om die gewringde harte van hul onbeskermde<br \/>\nweduwees, en hul vergeefse hartseer te  verwring; help ons  om hulle<br \/>\ndakloos te maak met hulle klein kindertjies, en om te dwaal tussen<br \/>\ndie onvriendelike  afval van hul verwoeste land in toiings, en in<br \/>\nhonger en dors, en in die hitte van die somer son se vlamme, en die<br \/>\nysige winde van die winter, en dat hulle gebroke van gees is, en<br \/>\ngevul is met barensnood, en vir die smeking aan U vir die toevlug van<br \/>\ndie graf wat van hulle weerhou word, en dit &#8211; ter wille van ons wat U<br \/>\naanbid, Here, verwyder hulle hoop, vervloek hul lewens, verleng hul<br \/>\nbitter pelgrimstog, maak hul voetstappe swaar, en benat die pad met<br \/>\nhul trane, en  vlek die wit sneeu met die bloed van hul gewonde<br \/>\nvoete! Ons vra dit in die gees van liefde, van Wie die Bron van<br \/>\nLiefde is, en in Wie ons altyd ons toevlug vind as &#8216;n vriend van<br \/>\nalmal wat van seer omring is, en na U hulp met nederige en berouvolle<br \/>\nharte soek.\u201d (Mark Twain, Die Oorlog<br \/>\nGebed .)<\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nhandeling om te dood in oorlog, die stryd vir heerskappy van die<br \/>\nekonomie, of vir een persoon of regering wat \u0149 ander domineer, word<br \/>\nweergee op die ontelbare  sportvelde, speelgronde en ys skaatsbane.<br \/>\nSelfs as iemand hom weerhou om te \u201cbid\u201d vir die oorwinning, en is<br \/>\ndie deelnemers deel daarvan, of selfs as toeskouer, of enige<br \/>\naktiwiteit wat die gees van mededinging voortbring, is dit \u0149<br \/>\nernstige aanval op die verstand van diegene wat die ewige lewe wil<br \/>\nverkry. Mededinging verwrong en vorm die karakter in een wat oor<br \/>\nander wou heers. Die emosies word opgewek na \u2018koorsagtige piek en<br \/>\ndie enigste doel is om te wen, wen, Wen! Ongeag wat dit die ander een<br \/>\nkos.     <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nSkrif vermaan \u201cTrotsheid kom voor die verbreking, en hoogmoed kom<br \/>\nvoor die val. Dit is beter om nederig van gees te wees saam met die<br \/>\nootmoediges as om buit te verdeel met die trotsaards.\u201d (Spreuke 16<br \/>\nvers 18 en 19.) Mededinging in enige van sy vele vorme moet vermy<br \/>\nword ten alle koste, omdat dit emosies opwek wat die waarde van ander<br \/>\nin die verstand verkleineer. Die ekstase van oorheersing en<br \/>\noorwinning kan \u0149 verslawing word net soos nikotien vir die roker en<br \/>\nalkohol vir die dronkaard. <\/p>\n<p>Die<br \/>\nmees ernstige invloed op die karakter, is die gedagtes en die gevoel,<br \/>\nen is dit die ontwikkeling van \u0149 selfsugtige verontagsaming van die<br \/>\nemosies, hoop en begeertes van die ander persoon. Deur  self die #1<br \/>\nte wees,<sup>  <\/sup>is daar geen ruimte vir omgee vir die<br \/>\nteleurstelling van andere. Na alles, is dit net goeie plesier, en net<br \/>\ndie speel van die spel, wat dit nie is?<\/p>\n<p align=\"justify\">Dit<br \/>\nbeteken nie dat \u0149 persoon, swem ski, skaatsing, ry of enige iets<br \/>\nanders kan geniet wat voorsien aan oefening en die aanmoediging van<br \/>\ntoenemende vernuf. Oefening is nodig om gesond te wees. Goeie<br \/>\ngesondheid moet gesoek word deur almal wat \u0149 helder verstand verlang<br \/>\nom die stem van die Gees te hoor. Gevolglik, is die enigste<br \/>\nmededinging wat aanvaarbaar is vir \u0149 persoon, is vir sy lys of van<br \/>\ntyd, nooit teenoor andere. Deelneming as toeskouer vir ander se<br \/>\nmededinging het geen plek in die lewens van diegene wat die Hemel<br \/>\nhulle ewige lewe maak.    <\/p>\n<p align=\"justify\">Professionele<br \/>\nsportshelde is die ander gebied waar Satan besig is om die verstand<br \/>\nte verlei en die bevordering van selfsugtigheid. Die \u201csterre\u201d van<br \/>\nhierdie aanbiedinge is in werklikheid afgode vir die menigtes van<br \/>\naanhangers wat hulle aanbid op hulle heiligdomme. <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"excited fans at a sporting event\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sports-fans-6.jpg\" align=\"right\" width=\"350\" height=\"524\">\u201caanbidding\u201d<br \/>\nkan eenvoudig niks meer wees as verering. \u0149 \u201cAfgod\u201d kan enige<br \/>\niets wees wat die plek van die skepper inneem. Daarom,  is die tyd<br \/>\ndie geld en die gedagtes wat bestee word in die volg van die korte<br \/>\nduur van die sterre en die atlete, en is dit aanbidding wat gegee<br \/>\nword aan ander god. In \u0149 w\u00eareld  waar armoede en hongersnood feite<br \/>\nis vir die bestaan van miljoene mense, blyk dit onbetaamlik te wees<br \/>\nen moreel verkeerd om in werklikheid miljarde dollars te bestee vir<br \/>\nsport gebeurtenisse,  en die betaling aan spelers se salarisse. Die<br \/>\nbegeerte vir oorheersing, en vir die wen van die spel, is \u0149 baie<br \/>\nduur prys en manier om gedagtes en gevoel  te ontwikkel soos die van<br \/>\nSatan.    <\/p>\n<p align=\"justify\">Olimpiese<br \/>\natlete word geag as die beste van die bestes. Atlete van verskillende<br \/>\nnasies wat saam kom om te kompeteer in \u201cvriendskaplike\u201d spele. In<br \/>\nwerklikheid, is die Olimpiese spele niks anders as georganiseerde<br \/>\nsport wat die gewildheid van heidenisme bevorder. Menige atlete wy<br \/>\nhulle algehele lewe, en al hulle tyd en energie om die beste te word<br \/>\nop \u0149 bepaalde gebied om mee te ding elke vier jaar. Deur sy<br \/>\noorspring in die heidense Griekeland te h\u00ea, is die hedendaagse<br \/>\nOlimpiese spele oortrek met die simbole van die okkulte, vanaf die<br \/>\npiramides, en die alsiende oog, en die numerologie, en nog baie meer.<br \/>\nDie enigste \u201cgod\u201d wat by so \u0149 geleentheid vereer word is die god<br \/>\nvan mag: Satan.   <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nverskonings wat gegee word vir deelname in kompeterende sport en as<br \/>\ntoeskouer van \u2018n professionele spel is net so baie as die<br \/>\nveelvuldige sportsoorte hulself. Die feit bly staan, alhoewel, sulke<br \/>\ndeelnames aangemoedig word, dit \u0149 gees ontwikkel wat glad nie goed<br \/>\nis vir die verhouding van engele van die lig.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Die<br \/>\nhoofwe\u00eb van die opregte is om te vertrek van die boosheid: \u201chy wat<br \/>\nop sy wandel ag gee, bewaar sy lewe.\u201d (Spreuke 16 vers 17.) <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\ndoel van die lewe is om \u0149 karakter te ontwikkel, deur gedagtes en<br \/>\ngevoel soos die van Yahushua. As jy vind dat jy self te kort kom aan<br \/>\ndie liefde en eerbied vir ander, en dat jy wil bewys dat jy beter is<br \/>\nas ander, bid dat die verstand van Yahushua vir jou gegee word. Die<br \/>\ngenadige belofte is dat Hy ons harte van klip en ongeloof en<br \/>\nselfsugtigheid sal verwyder, en dat Hy sy wet van liefde in ons harte<br \/>\nsal skrywe.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n\u201cEn Ek sal julle \u0149 nuwe hart<br \/>\ngee en \u0149 nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip<br \/>\nuit julle vlees wegneem en julle \u0149 hart van vlees gee. En Ek sal my<br \/>\nGees in jul binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge<br \/>\nwandel en my verordeninge onderhou en doen.\u201d (Esegi\u00ebl 36 verse 26<br \/>\nen 27.)<\/p>\n<p align=\"justify\">Dit<br \/>\nis nie moontlik om vir onself genoeg liefde  uit te beitel, en genoeg<br \/>\ngeregtigheid, om op \u0149 manier die Hemel te verdien. Die ewige lewe en<br \/>\nsuiwerheid van verstand is \u0149 geskenk wat, onverdiend gegee is.  <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n\u201cWant so lief het Yahuwah die<br \/>\nw\u00eareld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat<br \/>\nin Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00ea.<br \/>\nWant Yahuwah het sy Seun in die w\u00eareld gestuur nie om die w\u00eareld te<br \/>\nveroordeel nie, maar dat die w\u00eareld deur Hom gered kan word.\u201d<br \/>\nJohannes 3 verse 16 en 17.) <\/p>\n<p>Aanvaar<br \/>\ndie geskenk vandag en word verander in die beeld van Yahuwah.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":219689,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-109008","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-entertainment"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Mededinging: die Gees van Oorlog - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Mededinging: die Gees van Oorlog - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Gedurende die dekadente jare van die 1980, was daar \u0149 baie gewilde slagspreuk wat gesien was op T- hemde en buffer plakkers wat verklaar\u201d \u201c wie ook al met die meeste speelgoed sterwe wen! &#8216;Die nadraai van so &#8216;n blatante verbruikreklame gedurende die 1990&#8217;s het daarop geantwoord: \u201cWie ook al met die meeste speelgoedhet, sterwe [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T03:53:02+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/competition-the-spirit-of-war-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/\",\"name\":\"Mededinging: die Gees van Oorlog - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/competition-the-spirit-of-war-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-08-31T02:34:16+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T03:53:02+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/competition-the-spirit-of-war-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/competition-the-spirit-of-war-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Mededinging: die Gees van Oorlog\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Mededinging: die Gees van Oorlog - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Mededinging: die Gees van Oorlog - Worlds Last Chance","og_description":"Gedurende die dekadente jare van die 1980, was daar \u0149 baie gewilde slagspreuk wat gesien was op T- hemde en buffer plakkers wat verklaar\u201d \u201c wie ook al met die meeste speelgoed sterwe wen! &#8216;Die nadraai van so &#8216;n blatante verbruikreklame gedurende die 1990&#8217;s het daarop geantwoord: \u201cWie ook al met die meeste speelgoedhet, sterwe [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T03:53:02+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/competition-the-spirit-of-war-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/","name":"Mededinging: die Gees van Oorlog - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/competition-the-spirit-of-war-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-08-31T02:34:16+00:00","dateModified":"2025-08-21T03:53:02+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/competition-the-spirit-of-war-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/competition-the-spirit-of-war-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/competition-the-spirit-of-war\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Mededinging: die Gees van Oorlog"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/109008","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109008"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/219689"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109008"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}